Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2018
LANDBOUWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 









View all


AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Agricultural Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Pages
- 8
- File size
- 422.5 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 8
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/ NOVEMBER 2018)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B √√
1.1.2 C √√
1.1.3 A √√
1.1.4 C √√
1.1.5 C √√
1.1.6 D √√
1.1.7 A √√
1.1.8 C √√
1.1.9 C √√
1.1.10 A √√ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 E √√
1.2.2 I √√
1.2.3 F √√
1.2.4 A √√
1.2.5 B √√ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Humiditeit √√
1.3.2 Monokultuur √√
1.3.3 Weidingsgewasse √√
1.3.4 Belugting √√
1.3.5 Peule √√ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Eksoties/Uitheems √
1.4.2 Inversie √
1.4.3 Korsvorming √
1.4.4 Orgaan √
1.4.5 Southeid √ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2: GRONDKUNDE
2.1 Beskrywing van grondkomponente
2.1.1 (a) Lewende organismes √ (1)
(b) Organiese materie √ (1)
(c) Grondlug √ (1)
(d) Grondwater √ (1)
2.1.2 Bakterieë wat proteïene in wortels sintetiseer
Stikstofbindende / aërobiese bakterieë √ (1)
2.1.3 Invloed van fyn tekstuur op die beweging van grondlug
Teenwoordigheid van mikro-porieë √ tussen grondpartikels lei tot
stadige beweging van lug. √ (2)
2.1.4 DRIE funksies van grond in ʼn ekosisteem
Grond anker plante √
Medium waarin plante groei √
Voorsien water, voedingstowwe en lug aan plante/sirkuleer
voedingstowwe benodig vir plante/ Hou die grond vrugbaar
deur organiese materiaal te ontbind √
Onderhou grondstruktuur
Behou water in opvangsgebiede
Reguleer grond- en planttemperatuur
Ontgiftig die grond deur te help met die onderdrukking van
peste, parasiete en siektes (Enige 3 x 1) (3)
2.2 2.2.1 Sekondêre mineraal √ (1)
2.2.2 Voorbeeld van sekondêre minerale
Montmorilloniet √
Kaoliniet √
Hematiet
Goetiet
Gips (Enige 2 x 1) (2)
2.2.3 Fisiese struktuur van primêre minerale
Hard √ / grof √ (Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/ NOVEMBER 2018)
2.2.4 Verskil tussen edelgesteentes en grondvoedingstowwe
Edelgesteentes Grondvoedingstowwe
Minerale van ekonomiese en Minerale benodig vir die
ornamentele waarde √ gesonde groei van plante √
(2)
2.3 Mineraal identifiserings-eienskappe
2.3.1 Hardheid √ (1)
2.3.2 Splyting √ (1)
2.4 2.4.1 Tipe chemiese reaksies
A – Hidrolise √
B – Karbonasie √ (2)
2.4.2 Verduideliking
A – Minder oplosbare minerale reageer met water √ om ʼn nuwe
mineraal te vorm wat sagter is en makliker verweer √ (2)
2.4.3 Produk van respirasie deur grondmikrobes
Water √
Koolstofdioksied √ (Enige 1 x 1) (1)
2.4.4 Klasse van stollingsgesteentes
Ekstrusiewe rots √
Indringende rots √
Plutoniese rots √ (3)
2.5 2.5.1 Identifisering van die diagram
Grondprofiel √ (1)
2.5.2 Motivering
Suksessie van grondhorisonte √ in ʼn vertikale seksie √ deur die
grond. (2)
2.5.3 Illuviasie sone
B-horison √ (1)
2.5.4 Regverdiging van VRAAG 2.5.3
Stowwe wat dreineer vanaf bo versamel in B-horison √ (1)
2.5.5 Ione wat in podzol grond versamel
Plantwortels √
Mikrobes √
Grawende diere (Enige 2 x 1) (2)
2.6 2.6.1 Interpretasie van die formule van grondvormingsfaktore
A–O√ (1)
B–P√ (1)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V2 5
VRAAG 3: PLANTSTUDIES
3.1 3.1.1 Klassifikasie van veldgewasse
A – Graangewasse √
B – Oliesaadgewasse √
C – Industriële gewasse √ (3)
3.1.2 Definisie van veldgewasse
Gewasse word op groot velde gekweek √√ (2)
3.1.3 Ekonomiese belangrikheid van mielies
Om suikers, alkoholiese drankies en strope te maak √
Mielie-olie van mieliepitte word gebruik om margarien en slaai-
olie te maak √
Bron van voedsel vir mense en vee √ (3)
3.1.4 Faktore wat suksesvolle gewasproduksie beïnvloed
Kies gewasse wat gepas is vir die klimaat en grondtoestande
van die area √
Plant gewasse tydens die regte tyd van die jaar √
Handhaaf korrekte saaiwydte / berei saadbeddens voor √
Plant goeie kwaliteit saad/plant sade wat vry van siektes is
Voorsien spesifieke voedingstowwe benodig deur gewasse om
te groei
Verseker voldoende watervoorraad
Beoefen geïntegreerde pesbestuur om onkruide, insekte en
siektes te beheer
Rig windbreuke op wat gewasse teen wind beskerm en
sodoende evapotranspirasie verminder
Oes gewasse op die regte tyd / gebruik korrekte oesmetode
Berg geoeste gewasse korrek
Vervoer van gewasse moet dit nie beskadig nie (Enige 3 x 1) (3)
3.2 3.2.1 Identifisering van vrugte
A – Druiwe √
B – Avokadopere √
C – Sitrusvrugte √
D – Dennebome √ (4)
3.2.2 Klimaatsvereistes van piesangs
Warm klimaat / kan nie koel of koue winters hanteer nie / groei
goed tussen optimum temperature 22 ºC en 31 ºC √ (Enige 1 x 1) (1)
3.2.3 Vitamienes wat in piesangs voorkom
Vitamiene B √
Vitamiene C √ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/ NOVEMBER 2018)
3.3 3.3.1 Voedingstof voorsien
Proteïene √ (1)
3.3.2 Hoeveelheid hooi vervaardig vanaf lusern wat op 35 hektaar
deur ʼn melkboer vanaf 2005 tot 2010 verbou was.
Jare van produksie Bale lusern geproduseer (kg)
2005/6 500
2006/7 1 000
2007/8 1 200
2008/9 2 950
2009/10 3 600
Merkriglyne vir die tabel
Korrekte opskrif √
Waardes vir 𝑦-as korrek genommer (Lusern geproduseer) √
Waardes vir 𝑥-as korrek genommer (Jare in produksie) √
Eenhede aangedui in tabel (kg) √
Tabel geteken √ (5)
3.3.3 Neiging
Lusern-produksie neem toe √ met tyd √ (2)
3.3.4 Hoeveelheid bale geproduseer op 105 ha
1 000 kg x 105 ha
√ = 3 000 √ kg √ (3)
35 ha
3.4 3.4.1 Wetgewing wat indringerplante beheer
Wet op die Bewaring van Landbouhulpbronne, 1983 / CARA
Regulasies 15 en 16 √ (1)
3.4.2 Redes om beskermde bome te plant
Bome raak skaars of bedreig a.g.v. swaar gebruik √
Speel ‘n rol in die funksionering van die omgewing √
Bome is kultureel of geestelik belangrik √ (3)
3.4.3 Voorbeelde van beskermde woudbome
Egte geelhoutboom/Podocarpus Latifolius √
Rooistinkhoutboom/Prunus Africana √ (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LANDBOUWETENSKAPPE V2 7
VRAAG 4: VOLHOUBARE NATUURLIKE HULPBRONBENUTTING EN
BIOLOGIESE KONSEPTE
4.1 4.1.1 Verskynsel in die foto
Gronderosie √ (1)
4.1.2 Impak van gronderosie op die omgewing
Afname in bewerkbare grond √
Verlies aan grondkwaliteit √
Verslikking van damme (Enige 2 x 1) (2)
4.1.3 Voorkomingsmaatreëls vir gronderosie
Laat plantegroei in weivelde toe om te herstel √
Saai grondbedekking √
Beoefen geen bewerking/geen ploeg √
Kontoerploeg teen hellings
Verminder ploeg voor dit reën (Enige 3 x 1) (3)
4.1.4 Oorsake van gronderosie
Oorbeweiding √
Monokultuur √
Swak bewerkingspraktyke √
Verlies/skade aan vleilande
Ploeg van marginale grond (Enige 3 x 1) (3)
4.1.5 Effekte van die verkeerde verwydering van landbouafval op
die grond
Verrottende gewas oorblyfsels loog voedingstowwe in die
grond in √
Begraafde giftige afval loog in die grond in √
Metaal en glas is nie-bioafbreekbaar √ (3)
4.2 4.2.1 Bron van water
Akwifer √ (1)
4.2.2 Klassifikasie van ʼn hulpbron
Hernubaar √ (1)
4.2.3 Bestuurstrategieë van die Nasionale Waterwet
Stel ʼn nasionale moniteringspan saam √
Verdeel die land in 19 waterbestuur-areas √
Registreer en lisensieer die gebruik van water by die
Departement van Waterwese √ (3)
4.3 4.3.1 Tipes seldeling in voorstellings A en B
A – Mitose √
B – Meiose √ (2)
4.3.2 Regverdiging
A – Twee dogterselle gevorm. √ (1)
B – Vier dogterselle gevorm. √ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LANDBOUWETENSKAPPE V2 (EC/ NOVEMBER 2018)
4.3.3 Selle in diagram B gevorm
Geslagselle / gamete √ (1)
4.3.4 Selverdeling wat diploïede selle vorm
Diagram A / Mitose √ (1)
4.3.5 Gevolge vir lewe sonder meiose
Geslagselle/gamete sal nie vorm nie √
Geen genetiese variasie van die spesie √
Konstante aantal chromosome van geslag tot geslag sal nie
verseker wees nie √
Onvrugbaarheid (Enige 3 x 1) (3)
4.4 4.4.1 Pas van die selfunksies
A – Nukleus √
B – Ribosome √
C – Selmembraan √
D – Sitoplasma √
E – Mitochondria √ (5)
4.4.2 Definisie van meersellige en eensellige organismes
Meersellige organismes – organismes wat uit baie selle bestaan √
Voorbeeld – Plante/ diere / fungi √ (2)
Eensellige organismes – organismes wat uit een sel bestaan √
Voorbeeld – amoeba / bakterieë / archaea / protosoë √ (2)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Verified matching documents
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2020_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AGRSC P2 GR10 MEMO NOV2020_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2020_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
AGRSC P2 GR10 MEMO NOV2020_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AGR SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2019_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2019_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2018_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
AGRIC SCIENCES P1 GR10 QP NOV2018_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
AGRSC P2 GR10 QP NOV2020_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Agricultural Sciences P2 Grade 10 2017 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 10 Agricultural Sciences
Explore more published documents in this catalogue.
Annual teaching plan
Gr 10 Agric Sci ATP 2023-24.pdf

Question paper
GR10-AGRICULTURAL-SCIENCES-QP-P2-NW.pdf

Question paper
AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper
AGRSC P2 GR10 QP NOV2020_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper