NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2020
LANDBOUWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Agricultural Sciences Grade 10 P1 2020 Memo (Afr)
Grade 10 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Agricultural Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Agricultural Sciences
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 420.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape November 2020
Questions in this paper
- Question 1.1Biological concepts and cell division20 marks
- Question 1.2Agro-ecology and ecosystems10 marks
- Question 1.3Agro-ecology and ecosystems10 marks
- Question 1.4Agro-ecology and ecosystems5 marks
- Question 2.1Agro-ecology and ecosystems10 marks
- Question 2.2Pasture and veld management15 marks
Show all 16 questions
- Question 2.3Biomes of South Africa6 marks
- Question 2.4Biomes of South Africa2 marks
- Question 3.1Agricultural economics and industry13 marks
- Question 3.2Agricultural economics and industry6 marks
- Question 3.3Agricultural economics and industry5 marks
- Question 3.4Indigenous knowledge and agricultural organisations9 marks
- Question 4.1Animal studies: Cattle8 marks
- Question 4.2Animal studies: Small stock and pigs14 marks
- Question 4.3Animal studies: Small stock and pigs6 marks
- Question 4.4Animal studies: Poultry, horses and game6 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C ✓✓
1.1.2 A ✓✓
1.1.3 A ✓✓
1.1.4 D ✓✓
1.1.5 C ✓✓
1.1.6 B ✓✓
1.1.7 C ✓✓
1.1.8 C ✓✓
1.1.9 D ✓✓
1.1.10 C ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Slegs B ✓✓
1.2.2 Beide A en B ✓✓
1.2.3 Geeneen ✓✓
1.2.4 Beide A en B ✓✓
1.2.5 Slegs A ✓✓ (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 Gemeenskap ✓✓
1.3.2 Voedselweb ✓✓
1.3.3 Huurarbeid ✓✓
1.3.4 Herkouers ✓✓
1.3.5 Batteryhoenders/Lê-henne ✓✓ (5 x 2) (10)
1.4 1.4.1 Xerofiete ✓
1.4.2 Kommersiële ✓
1.4.3 Ko-operasie/Poel ✓
1.4.4 Bos-Taurus ✓
1.4.5 Saanen-bok ✓ (5 x 1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 45
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V1 3
AFDELING B
VRAAG 2: AGRI-EKOLOGIE
2.1 2.1.1 Die tipe energievloei soos in die diagram geïllustreer.
• Ekologiese piramiede ✓ (1)
2.1.2 Die aantal trofiese vlakke op hierdie diagram.
• 4 trofiese vlakke ✓ (1)
2.1.3 Die letter vanaf die diagram waar die volgende plaasvind:
(a) D ✓ (1)
(b) C ✓ (1)
(c) A ✓ (1)
2.1.4 Die energie word van letter C na letter B verplaas.
• Die diere by letter B is roofdiere/jagters. Hulle maak die diere by
letter C ✓ dood en vreet dit. ✓ (2)
2.1.5 DRIE abiotiese komponente wat deur plante benodig word.
• Water ✓
• Lug/Koolstofdioksied ✓
• Grond ✓
• Sonlig ✓ (Enige 3 x 1) (3)
2.2 Weivelde en veldbestuur
2.2.1 Definisie van ʼn weiveld
• ʼn Weiveld is ʼn area stuk grond wat met plante bedek is ✓ en
wat deur diere vir weiding gebruik word. ✓ (2)
2.2.2 Die weiveld wat swak bestuur word.
• Weiveld A ✓ (1)
2.2.3 Die rede vir jou antwoord op VRAAG 2.2.2.
• Die weiveld is oorbewei ✓
• Produksie is laag ✓
• Produksie is 350 kg ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.2.4 Die rede waarom weiveld B goed bestuur is.
• Die weiveld het gerus ✓
• Hoë produksie per maand – 1 200 kg ✓
• Weiveld is nie oorbewei nie ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.2.5 DRIE boerderypraktyke wat tot goeie weiveldtoestande lei.
• Veelading ✓
• Diereverhouding ✓
• Weidingstelsels ✓ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
2.2.6 Bewerking van persentasie van weiveld C
• 350 kg + 1 200 kg + 600 kg + 900 kg = 3 050 kg ✓
• 600 kg / 3 050 kg x 100 ✓
• 19,7% ✓ (3)
2.2.7 Voer per jaar deur weiveld D geproduseer.
• 900 kg x 12 maande ✓ = 10 800 kg per jaar ✓ (2)
2.3 2.3.1 Die bioom voorgestel deur letter A en B.
A – Fynbos ✓
B – Grasveld ✓ (2)
2.3.2 Die bioom wat vir die volgende aktiwiteite geskik is:
(a) Grasveld-bioom/B ✓ (1)
(b) Fynbos/A ✓ (1)
(c) Woud-bioom/C ✓ (1)
(d) Savannah/D ✓ (1)
2.3.3 DRIE Suid-Afrikaanse biome nie genoem in die tabel nie.
• Nama-Karoo ✓
• Ruigte-bioom ✓
• Sukkulente Karoo ✓ (Enige 2 x 1) (2)
2.4 TWEE negatiewe effekte van klimaatsverandering in Suid-Afrika.
• Laer gewasopbrengs ✓
• Laer vee-produksie ✓
• Minder areas geskik vir landbou ✓
• Laer grondvrugbaarheid ✓
• Hoër plaaggetalle ✓
• Laer arbeidsmag (Enige 2 x 1) (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V1 5
VRAAG 3: AGRO-INDUSTIE
3.1 3.1.1 (a) Die provinsie wat baie ryk is.
• Wes-Kaap ✓ (1)
(b) Die provinsie wat baie arm is.
• Limpopo ✓ (1)
3.1.2 Die rede vir jou antwoorde op VRAAG 3.1.1.
• Die Wes-Kaap het hoër inkomste per persoon ✓
• Limpopo het die laagste inkomste per persoon ✓ (2)
3.1.3 Die tipe voedsel voorgestel deur die tabel.
• Stapelvoedsel ✓ (1)
3.1.4 Die rede waarom die kos die meeste deur mense geëet word.
• Omdat dit ʼn stapelvoedsel is ✓
• Dit is goedkoper ✓ (Enige 1 x 1) (1)
3.1.5 DRIE ander tipes kos nie in VRAAG 3.1.3 genoem nie.
• Vars voedsel ✓
• Verwerkte voedsel ✓
• Gepreserveerde voedsel ✓ (3)
3.1.6 Die staafgrafiek wat die provinsies en die inkomste per persoon
toon.
Kriteria vir die merk van die grafiek
• Korrekte opskrif ✓
• Staafgrafiek ✓
• X-as korrek gekalibreer/genommer (Provinsies) ✓
• Y-as korrek gekalibreer/genommer (Inkomste per persoon) ✓
• Akkuraatheid ✓
• Korrekte eenhede (R) ✓ (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
3.2 3.2.1 Die aantal mense in Suid-Afrika gedurende die jaar 2000.
• 43/44 miljoen ✓ (1)
3.2.2 Die neiging op die grafiek getoon.
• Van 1968 tot 2000, ✓ het die bevolking toegeneem. ✓ /
• Die bevolking neem toe, ✓ met die aantal jare. ✓ (Enige 1 x 2) (2)
3.2.3 DRIE negatiewe effekte van ʼn groeiende bevolking in die
landbousektor.
• Die vraag na voedsel neem toe ✓
• Plase raak meer gemeganiseerd en minder arbeiders word
benodig ✓
• Meer mense trek na stedelike gebiede ✓
• Stedelike gebiede raak groter ✓
• Die hoeveelheid landbougrond vir voedselproduksie neem af ✓
• Natuurlike hulpbronne is uitgeput ✓
• Ontbossingskoers neem toe soos meer mense hout vir
brandstof benodig ✓
• Weivelde gaan agteruit ✓
• Gronderosie a.g.v. swak boerderypraktyke ✓ (Enige 3 x 1) (3)
3.3.1 Die modelle van grondeienaarskap getoon in PRENT A, B en C.
A – Gemeenskaplike grond ✓
B – Privaatgrond ✓
C – Staatsgrond ✓ (3)
3.3.2 Die prent vanuit die diagram wat by die volgende wette pas.
(a) A/C ✓ (1)
(b) B ✓ (1)
3.4 3.4.1 Die tipe inheemse kennis deur die boer in die prent gebruik.
• Tussenverbouing ✓ (1)
3.4.2 Die rede om jou antwoord op VRAAG 3.4.1 te ondersteun
• Die boer verbou twee verskillende gewasse langs mekaar. ✓ (1)
3.4.3 Die rede vir die gebruik van tussenverbouing
• Die boer wou plantplae en siektes beheer/voorkom. ✓ (1)
3.4.4 TWEE produkte deur die boer geproduseer.
• Mielies ✓
• Groenbone ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V1 7
3.4.5 Die verskille tussen inheemse kennis en wetenskaplike kennis.
Inheemse kennis Wetenskaplike
kennis
(a) Ouderdom van Kennis van die Kennis van die
die kennis verlede. ✓ huidige. ✓
Ou kennis ✓ Nuwe kennis ✓
(b) Metode van leer Geleer uit Geleer deur te studie
ondervinding ✓ en onderrig ✓
Oorgedra deur Oorgedra deur formele
tradisionele rituele onderrig en studie ✓
en stories ✓ (4)
[35]
VRAAG 4: DIERESTUDIES
4.1 4.1.1 Byproduk vir beesrasse
• B ✓– kraalmis ✓ (2)
4.1.2 Identifisering van diereprodukte
(a) D ✓ (1)
(b) C ✓ (1)
(c) A ✓ (1)
4.1.3 Voorbeelde van inheemse vleisrasse.
• Afrikaner ✓
• Bonsmara ✓
• Drakensberger ✓
• Nguni ✓ (Enige 3 x 1) (3)
4.1.4 Voorbeelde van melkbeeste nie in VRAAG 4.1.2 genoem nie.
• Guernsey ✓
• Ayrshire ✓ (2)
4.2 4.2.1 Grasvreters in die diagram
• A/skaap ✓
• C/donkie ✓ (2)
4.2.2 Sê of dier B ʼn herkouer of ʼn nie-herkouer is.
• Herkouer ✓ (1)
4.2.3 Rede vir die antwoord op VRAAG 4.2.2.
• Die dier het ʼn saamgestelde maag. ✓
• Die dier is ʼn bok. ✓
• Die diere het ʼn vier-kamermaag. ✓ (Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LANDBOUWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
4.2.4 Rede vir die mak maak van skape.
• Wolproduksie ✓
• Vleisproduksie ✓ (2)
4.2.5 Die plaasdier vanuit die diagram met die volgende eienskappe:
(a) Aangepas vir woestynareas en harde vokalisering.
• C / Donkie ✓ (1)
(b) Weerstandig tot wolvrot en brommer-aanvalle.
• A / Skaap ✓ (1)
(c) Inheemse dier aangehou vir vleisproduksie.
• B / Bok ✓ (1)
4.2.6 TWEE verskille tussen sybokhaar- en wolvesels.
Sybokhaar-vesels Wolvesels
Glad met glans ✓ Sag en witterig in kleur ✓
Krullerig ✓ Golwend ✓
Hol in die middel ✓ Solied in die middel ✓
Natuurlike kreukel Elasties ✓
weerstandigheid ✓
Geen skubbe op die buite- Het skubbe op die buite-
oppervlakte nie ✓ oppervlakte ✓
(Enige 2 x 2) (4)
4.3 4.3.1 Die siekte wat deur baie lande ondervind word.
• Afrika-varkgriep ✓
4.3.2 Die dier geaffekteer deur die Afrika-varkgriep.
• Varke ✓ (1)
4.3.3 Verduidelik hoe boere kan voorkom dat Afrika-varkgriep
versprei.
Die boere moet die reëls respekteer, ✓ sodat die siekte nie ʼn
epidemie raak nie. ✓ (2)
4.3.4 Varkrasse
•• •
Minnesota ✓
• Duroc ✓
• Grootwit ✓
• SA Landras ✓ (Enige 2 x 1) (2)
4.4 4.4.1 TWEE vereistes van gesonde nesbokse vir lêhenne.
• Warm ✓
• Droog ✓
• Beskermend ✓
• Waterbeskikbaarheid ✓
• Voedselbeskikbaarheid ✓ (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LANDBOUWETENSKAPPE V1 9
4.4.2 Basiese vereistes vir suksesvolle produksie.
• Behuising ✓
• Bestuur ✓
• Teling ✓
• Voeding ✓ (Enige 3 x 1) (3)
4.4.3 Die naam van vleisproduserende hoenders.
• Braaikuikens ✓ (1)
[35]
TOTAAL AFDELING B: 105
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 10 P1 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 10 P1 2017 Memo (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 10 P2 2020 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 10 P1 2018 QP (Afr)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 10 P1 2017 QP (Afr)

Memorandum
Agricultural Sciences Grade 10 P2 2018 Memo (Afr)
More from Grade 10 Agricultural Sciences

Study guide
Gr10 Agricultural Sciences SG LR

Annual teaching plan
Gr 10 Agric Sci ATP 2023 24

Question paper
Agricultural Sciences Grade 10 P2 2024 QP

Question paper
Agricultural Sciences Grade 10 P1 2019 QP (Eng)

Question paper
Agricultural Sciences Grade 10 P1 2019 QP (Afr)

Question paper