Downloaded from hlayiso.com
PUNTE
JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013
GRAAD 6 WISKUNDE TOETS
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
PROVINSIE _________________________________________________________
STREEK ___________________________________________________________
DISTRIK ___________________________________________________________
NAAM VAN SKOOL __________________________________________________
OBIS-NOMMER (9 syfers)
KLAS (bv. 6A) ______________________________________________________
VAN _______________________________________________________________
NAAM
____________________________________________________________________
GESLAG (✓) SEUN DOGTER
GEBOORTEDATUM C C Y Y M M D D
Hierdie toets bestaan uit 14 bladsye, die voorblad uitgesluit.
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366/v1-35c24ccc57fb454327e8/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--394a6272-03f3-4395-ac3f-7b59cc258f97/v1-d722ab73bb039e4acf9a/card.webp)










View all%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d840462f-c6cc-4efb-b12d-9bb79da560dc/v1-c34d41043cd0fae0bcfa/card.webp)


%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--dee2fb4f-8102-4607-8637-8eb07ac6a7ef/v1-0eaac25a6732fd6ead4d/card.webp)
ANATest+Grade+6+Mathematics+2013+Test+Afr
Mathematics · Grade 6 · ANA · 2013. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- ANA
- Pages
- 15
- File size
- 687.6 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 15
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Instruksies aan die leerder
1. Lees al die instruksies noukeurig deur.
2. Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die korrekte
antwoord.
3. Beantwoord vraag 2 tot 30 in die spasies of raampies wat voorsien word.
4. Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie.
5. Die toets tel 75 punte.
6. Die toets duur 1½ uur.
7. Die onderwyser(es) sal die oefenvoorbeeld saam met jou doen voordat jy met die toets
begin.
8. Jy mag nie 'n sakrekenaar gebruik nie.
Oefenvoorbeeld
Omkring die letter van die korrekte antwoord.
8x6=
A 48
B 84
C 72
D 60
Jy het die vraag korrek beantwoord as jy A omkring het.
LET WEL:
• Jy sal nog vrae soos die een wat jy nou net voltooi het, beantwoord.
• Doen jou bes om al die vrae te beantwoord, selfs al is jy onseker oor die antwoord.
• Skryf die antwoord neer wat jy dink die beste is en gaan aan na die volgende vraag.
• Wanneer jy al die vrae op 'n bladsy voltooi het, gaan aan na die volgende bladsy.
• Kyk slegs na jou eie werk.
Die toets begin op die volgende bladsy.
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 1
Downloaded from hlayiso.com
1. Omkring die letter van die korrekte antwoord.
1.1 Wat is die volgende getal in die getalry?
13 ; 17 ; 21 ; 25 ; _____
A 28
B 29
C 30
D 46 (1)
1.2 Watter getal is weggelaat in hierdie getalpatroon?
9,17 ; 9,15 ; 9,13 ; _____ ; 9,09
A 9
B 9,10
C 9,11
D 9,12 (1)
1.3 Wat is die lengte van die potlood hieronder getoon?
Die lengte van die potlood is …
A 56 cm
B 5,6 mm
C 0,56 m
D 5,6 cm (1)
1.4 22 + 35 = 63 – Δ, beteken dat Δ = …
A 6
B 28
C 41
D 57 (1)
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 2
Downloaded from hlayiso.com
1.5 Wat is die mediaan van die datastel hieronder?
20 30 30 40 40 50 50
A 20
B 30
C 40
D 50 (1)
1.6 Rond 347 659 af tot die naaste 100 000.
A 300 000
B 348 000
C 350 000
D 400 000 (1)
1.7 Watter een van die volgende getalle is 'n faktor van 81?
A 7
B 8
C 18
D 27 (1)
1.8 Watter inhoud (kapasiteit) dui die pyltjie op die beker aan?
A 310 ml
B 325 ml 500 ml
C 320 ml
D 3,1 l 400 ml
300 ml
200 ml
100 ml
(1)
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 3
Downloaded from hlayiso.com
1.9 Watter breukdeel van die diagram is ingekleur?
1
A 4
3
B 8
1
C 2
5
D 8
(1)
1.10 Watter 2D-vorm hieronder toon die linker aansig van die
3D-voorwerp?
Vooraansig
A
B
C
D
(1)
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 4
Downloaded from hlayiso.com
2. Skryf die getallesimbool vir die volgende getal:
Drie honderd twee en veertig miljoen, ses honderd en vyftig duisend,
sewe honderd agt en negentig.
___________________________
(1)
3. Skryf die volgende priemgetal neer.
19 , 23 , 29 , __________
(1)
4. Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 45 678 921?
____________________ (1)
5. Bereken die antwoorde vir vraag 5.1 tot 5.7.
5.1 43 489 + 345 987 + 307
(2)
5.2 495 089 – 85 847
(2)
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 5
Downloaded from hlayiso.com
5.3 3 097 x 249
(4)
5.4 Vul die ontbrekende syfers in die deelsom in.
1 0
3 6 3 9 2 4
−
3 2 4
−
0
(3)
1 3
5.5 4 +3
8 8
(2)
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 6
Downloaded from hlayiso.com
5.6 20% van 400
(2)
5.7 7,83 + 5,39 – 4,86
(3)
6. Voltooi: 0 x (18 – 3) + (10 ÷ 2) – 2 = __________ (1)
7. Voltooi: 2 x (4 + 5) = (2 x ____ ) + (2 x 5) (1)
8. Susan koop 'n skooltas vir R65,81 en 'n pennesakkie vir R18,23.
Hoeveel kleingeld moet sy kry as sy met 'n R100-banknoot betaal?
(2)
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 7
Downloaded from hlayiso.com
9. Voltooi: As 787 – 614 = 173, dan is 173 + _______ = 787 (1)
10. Sal ek die getal 104 tel indien ek in veelvoude van 16 tel tot by 160?
Antwoord JA of NEE. __________ (1)
11. Tydens 'n skooluitstappie is 785 leerders met busse vervoer. Hoeveel
busse is gebruik om al die leerders te vervoer indien elke bus 'n
maksimum van 65 leerders kan vervoer?
(3)
12. Voltooi die tabel:
GEWONE BREUK IN SY
PERSENTASIE DESIMALE BREUK
EENVOUDIGSTE VORM
1
20%
5
3
0,75
4
5% 0,05
(3)
13. Skryf die volgende desimale getalle van die kleinste na die grootste
neer:
4,24 ; 42,4 ; 0,42
_______ _______ _______
(1)
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 8
Downloaded from hlayiso.com
14. Voltooi die tabel:
x y
1 3
2 7
3 11
8 (1)
15. Vervang A met 'n getal en B met 'n reël in die vloeidiagram hieronder.
1 0
______ A 18
B
x2
____
2 2
3 4
(2)
16. Hoeveel vierkante is daar in die diagram hieronder?
__________
(2)
17. stomphoek; skerphoek; regte hoek
Gebruik die bostaande woorde om die gemerkte hoeke op die prent te
benoem.
17.1 ____________________
17.1
17.2 ____________________
17.2 (2)
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 9
Downloaded from hlayiso.com
18. Kyk noukeurig na die stapels blikkies en voltooi dan die tabel.
Stapelnommer: 1 2 3 4
Stapelnommer 1 2 3 4 6
Getal blikkies 1 4 9 16 64
(2)
19. Voltooi die tabel:
Driehoekige
Naam van 3D-voorwerp Kubus
piramide
Getal hoekpunte 8
Getal rande 6
Getal vlakke 6 (3)
20. Teken die simmetrielyn(e) op die prent.
(1)
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 10
Downloaded from hlayiso.com
21. Teken 'n kleiner reghoek van die een op die rooster sodat die grootte
van die nuwe reghoek 'n kwart van die grootte van die oorspronklike
reghoek is.
(2)
22. Bestudeer die kaart hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
KAAPSTAD
KAAPSTAD
22.1 Wat is die tydsverskil in ure tussen Kaapstad en Rio de Janeiro?
____________________
(1)
22.2 Indien dit 11:00 vm. in Rio de Janeiro is, hoe laat sal dit in
Kaapstad wees? _________________
(1)
23. Herlei na die eenhede soos aangedui:
23.1 3 kℓ = ______________ℓ (1)
23.2 43,5 cm = ______________ m (1)
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 11
Downloaded from hlayiso.com
24. Bestudeer die pakke suiker en hulle pryse. Watter een is die beste
kopie?
2,5 kg 5 kg
R18,95 R36,95
(2)
25. Wat is die verskil tussen die temperature wat op die twee termometers
aangedui word?
_______________
(1)
26. Die rooster hieronder toon 'n skets van 'n reghoekige tuin wat omhein
moet word. Die lengte van elke vierkant op die rooster is 1,5 m. Wat is
die lengte van die heining om die tuin?
(2)
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 12
Downloaded from hlayiso.com
27. Bestudeer die dubbele staafgrafiek hieronder en beantwoord die vrae.
SEUNS EN DOGTERS SE BUITEMUURSE AKTIWITEITE
90
80
70
60
Tyd in ure
50
40
30
20
10
0
Buitemuurse aktiwiteite
Seuns Dogters
27.1 Aan watter aktiwiteit spandeer die seuns die meeste van hulle
tyd? ___________________________________________ (1)
27.2 Hoeveel meer tyd spandeer meisies aan Kuns as seuns?
________________________________________________ (1)
28. Wat is die modus van die gegewe datastel?
21 22 22 23 23 24 25 25 25
__________ (1)
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 13
Downloaded from hlayiso.com
29. Kies 'n woord uit die gegewe lys om by die vorm te pas.
reghoek; parallelogram; pentagoon; heksagoon
______________________
______________________
(2)
30. Bestudeer die piktogram hieronder en beantwoord dan die vrae wat
daarop volg.
GETAL REËNDAE GEDURENDE JUNIE
Kaapstad
Richardsbaai
Port Elizabeth
Durban
Oos-Londen
Knysna
Sleutel: stel 4 reëndae voor
30.1 Hoeveel reëndae het Kaapstad gehad? __________
(1)
30.2 Teken prente op die piktogram om 12 reëndae vir Knysna
voor te stel. (1)
TOTAAL: 75
Grade 6 Mathematics Afrikaans Test 14
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366/v1-35c24ccc57fb454327e8/card.webp)
Question paper
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Question Paper hlayiso.com
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--394a6272-03f3-4395-ac3f-7b59cc258f97/v1-d722ab73bb039e4acf9a/card.webp)
Question paper
Gr 6 Mathematics (English) June 2024 Question Paper hlayiso.com

Question paper
MATHEMATICS QP JUNE 2024

Question paper
MATHEMATICS MG JUNE 2024

Question paper
NW 6 MATHEMATICS MG AFR

Question paper
NW 6 MATHEMATICS QP AFR NOV 2024
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
ANATest+Grade+6+Mathematics+2013+Test+Eng

Memorandum
ANATest+Grade+6+Mathematics+2013+Memo+Eng

Memorandum
ANATest+Grade+6+Mathematics+2013+Memo+Afr

Question paper
2013+GRAAD+6+WISKUNDE+MODELVRAE++2013+ANA

Question paper
2013+GRADE+6+MATHEMATICS+EXEMPLAR+QUESTIONS+2013+ANA

Question paper
2014 ANA Grade 6 Afrikaans Mathematics
More from Grade 6 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers hlayiso.com
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d840462f-c6cc-4efb-b12d-9bb79da560dc/v1-c34d41043cd0fae0bcfa/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Mathematics (English) June 2024 Possible Answers hlayiso.com

Question paper
NW 6 MATHEMATICS MG ENG

Question paper
NW 6 MATHEMATICS QP ENG NOV 2024
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers hlayiso.com
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--dee2fb4f-8102-4607-8637-8eb07ac6a7ef/v1-0eaac25a6732fd6ead4d/card.webp)
Memorandum