You're offline
Skip to content
Study guide

Besigheidstudies Oorlewingsgids

Subject: Business StudiesGrade 1224 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
KAAPSE WYNLAND ONDERWYSDISTRIK BESIGHEIDSTUDIES “SLAAN BISNIS “OORLEWINGSPAKKET” DISNIS” EEN ONDERWERP OP ‘N SLAG ▪ ONTHOU: ▪ Elke vraestel het keuse vrae per hoof onderwerp. ▪ Fokus op die HOOFONDERWERP(E) wat jy die maklikste kan ONTHOU, DIT IS NOOIT TE LAAT OM onthou. JOU REIS NA DIE NSS TE BEGIN NIE… ▪ Maak seker jy ken jou konsepte sodat jy goeie punte in Afdeling A kan kry (Dis reeds 30 uit 150 punte - 20%) ▪ Skryf in vol sinne in Afdeling B en C ▪ Moenie feite herhaal nie ▪ Bestudeer vorige vraestelle as voorbeelde om jou kennis te 23.11.2022 VRAESTEL 1 toets. @ 14:00 nm ▪ BESIGHEIDSTUDIES HET NIE VOORGESKREWE LANGVRAE NIE, ENIGE ONDERWERP KAN DEEL VAN ‘N MOONTLIKE VRAESTEL 2 29.11.2022 LANGVRAAG WEES!!! @ 14:00nm
DRIE AFDELINGS [A ; B en C] STRUKTUUR VAN AFDELING A: VRAESTEL 1 AFDELING A ‘N KOMBINASIE VAN: (VERPLIGTEND) VRAAG 1 BESIGHEIDSOMGEWINGS 30 PUNTE BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE AFDELINGS B VRAAG 2 BESIGHEIDSOMGEWINGS [40 PUNTE] BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE [ 40 VRAAG 3 AFDELING B PUNTE] (KIES TWEE VRAE ) DIVERSE ONDERWERPE 80 PUNTE BESIGHEIDSOMGEWINGS (20 PUNTE) & VRAAG 4 BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE (20 PUNTE) = [40 PUNTE] AFDELING C: AFDELING C VRAAG 5 BESIGHEIDSOMGEWINGS [40 PUNTE] (KIES EEN VRAAG) 40 punte VRAAG 6 BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE [ 40 PUNTE]
MAAK SLIM KEUSES GEBASSEER OP… VRAAG 3;4& 6 VRAAG 2;4&5
Bly by ‘n ingeligte Keuse! • So as JY besluit op: Besigheidsbedrywighede, moet nie in die eksamen jou keuse verander!!! Doen vraag 3 en 6!! • Besigheidsomgewings doen Vraag 2 en 5. • Onthou dat 20 van die 40 punte in Vraag 4 dek ook Bedrywighede, die ander 20 punte is Omgewings • Jy moet ook seker maak jy ALLES in verband met jou gekose hoofonderwerpe LEER. (GEEN SPOTTERY!! ASSEBLIEF!) • Doen die voorgeskrewe vereiste AANTAL vrae. Maak dubbel seker van jou keuse voor jy wegval. ONTHOU- slegs die EERSTE TWEE vrae in AFD. B sal nagesien word en die EERSTE (EEN) vraag in AFD. C • Afdeling A (vraag1)is verpligtend. Slegs een antwoord is korrek. Jy MOET DUS NIE twee antwoorde verskaf as jy onseker is nie, indien jy dit doen selfs al is een van jou antwoorde reg, sal geen punte toegeken word nie. – Skryf die woord(e)/ term(e) voluit oor uit die vraestel in vraag 1.2 net soos dit in die vraestel verskyn. Moenie dele uitlos/weglaat nie. • RAAK BEDRYWIG MET JOU BESIGHEID- LEER, LEER, LEER. Moenie wag vir ‘n paar dae voor die tyd nie. Die tyd is NOU.
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE ONDERWERP: MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE WERWING WAT JY MOET WEET Verduidelik/ Brei uit oor die betekenis van werwing. Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek die werwingsprosedure. Verduidelik die betekenis van posontleding. Onderskei tussen pos-/taakbeskrywing en pos-/ taakspesifikasie as komponente van 'n posontleding. Identifiseer posbeskrywing en posspesifikasie vanuit gegewe scenario's en gevallestudies. Identifiseer metodes/tipes werwing (interne/eksterne werwing) van gegewe scenario's/ stellings. Verduidelik/ Bespreek/Ontleed die impak (positiewe/voordele en/of negatiewe/nadele) van die bogenoemde metodes van werwing. Identifiseer/ Gee voorbeelde van bronne van interne/ eksterne werwing van gegewe scenario's/stellings.
KEURING/SELEKSIE VRAESTEL 1: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE WAT JY MOET WEET: ONDERWERP: MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE Beskryfkortliks/ Verduidelik/Bespreek die keuringsprosedure/- stappe (seleksieprosedure/-stappe). Verduidelik die betekenis van sifting as deel van die keuringsprosedure. Bespreek/Verduidelik die doel van 'n onderhoud. Beskryf kortliks/Verduidelik/ Bespreek die rol van die onderhoudvoerder voor en tydens die onderhoud Beskryf kortliks/Verduidelik/ Bespreek die rol van die kandidaat/aansoeker tydens die onderhoud. Definieer/Brei uit oor die betekenis van 'n dienskontrak. Noem/Beskryf kortliks/Benoem die besonderhede/ aspekte/inhoud van 'n dienskontrak. Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek die wetlike vereistes/wettigheid van die dienskontrak. Ontleed 'n dienskontrak uit gegewe scenario's en maak aanbevelings vir verbetering. Noem/Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek die redes vir die beëindiging van 'n dienskontrak
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE WAT JY MOET WEET OOR: ONDERWERP: MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE INDUKSIE Definieer/Brei uit oor die betekenis van induksie Beskryf kortliks/Bespreek/Verduidelik die doel van induksie. Benoem/Beskryf kortliks aspekte wat by die induksieprogram ingesluit moet word. Evalueer 'n induksieprogram uit gegewe scenario's en maak aanbevelings vir verbetering Bespreek/Verduidelik die voordele van induksie vir besighede. Identifiseer die voordele van induksie vanuit gegewe scenario’s. PLASING: ❑ Brei uit oor die betekenis van plasing. Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek die plasingsprosedure. Bespreek/Verduidelik die belangrikheid van opleiding/vaardigheidsontwikkeling in MHB. SALARISBEPALING: ❑ Verduidelik/Onderskei tussen stukwerk en tydsverwante salarisbepalingsmetodes. Verduidelik die verband tussen salarisbepaling en die Wet op Basiese Diensvoorwaardes. BYVOORDELE Noem/Benoem/Gee voorbeelde van byvoordele vir werknemers: o Pensioen; o Mediese hulp/bystand o Voorsorgfonds; o Toelaes Bespreek/Evalueer die impak (positiewe/voordele en/of negatiewe/nadele) van byvoordele op besighede. Verpligte voordele: Verduidelik WVF as 'n voordeel deur die wet vereis.
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE WAT JY MOET WEET OOR: WETGEWING: ONDERWERP: MENSLIKE HULPBRONFUNKSIE ❑ Bespreek die implikasie van Wette soos die WAV/WBDV/WGI/WVO op menslike Implikasies van wette op MHB: hulpbronne BELANGRIK OM TE ONTHOU: Die woord “implikasies” verwys hier na wat die Menslikehulpbronbestuurs= funksie moet doen/aksies om aan die vereistes van die wette te voldoen. Dit moet nie verwar word met die maniere waarop besighede aan die wette kan voldoen soos behandel onder Wetgewing in die konteks van Besigheidsomgewings nie!
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE ONDERWERP: GEHALTE van prestasie GEHALTE VAN PRESTASIE WAT JY MOET WEET Definieer die volgende konsepte: o Gehalte/Kwaliteit o Gehalte-/Kwaliteitbeheer o Gehalte-/Kwaliteitversekering o Gehalte-/Kwaliteitbestuur o Gehalte-/Kwaliteitprestasie o Gehalte-/Kwaliteitbeheerstelsels ❑ Verduidelik/Onderskei tussen gehaltebeheer en gehalteversekering. Verduidelik/Onderskei tussen gehaltebestuur en gehalteprestasie.
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE ONDERWERP: GEHALTE van prestasie GEHALTE van prestasie WAT JY MOET WEET Verduidelik/Bespreek die voordele van 'n goeie gehaltebestuurstelsel. Verduidelik/Bespreek hoe die gehalte van prestasie tot die sukses of mislukking van elke besigheids-funksie kan bydra. Beskryf kortliks die gehalte-aanwysers vir elke besigheidsfunksie
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE ONDERWERP: GEHALTE van prestasie TOTALE GEHALTEBEHEER(TGB) WAT JY MOET WEET ❑ Brei uit oor die betekenis van TGB. Definieer/Identifiseer die volgende TGB-elemente van gegewe scenario's/stellings: o Deurlopende vaardigheidsontwikkeling/ Onderwys en opleiding o Totale kliënte-/klante- tevredenheid o Voldoende finansiering en kapasiteit o Deurlopende verbetering van prosesse en stelsels o Monitering en evaluering van gehalteprosesse Verduidelik/Bespreek/Ontleed/ Evalueer die impak van bogenoemde TGB-elemente op groot besighede.
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE ONDERWERP: GEHALTE van prestasie TOTALE GEHALTEBEHEER(TGB) WAT JY MOET WEET Verduidelik hoe besighede die 'BDKH'-model/siklus kan toepas om gehalte van produkte te verbeter.. Verduidelik die rol/belangrikheid van kwaliteit/gehalte sirkels as deel van deurlopende verbetering van prosesse en stelsels Verduidelik/Bespreek die impak van TGB indien besighede dit swak implementeer. Verduidelik/Stel voor/ Beveel maniere aan waarop TGB 'n impak op die vermindering van die koste van gehalte/kwaliteit kan hê.
WETGEWING: VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS WAT JY MOET WEET ❑ Beskryfkortliks/Beskryf/ Verduidelik/Bespreek die doel van al AGT ONDERWERP: MAKRO OMGEWING:IMPAK wette dit is WVO; WAV; WGI; WBDV;WVBSS/”COIDA”; BBSEB.; NKW EN VBW VAN ONLANGSE WETGEWING OP BESIGHEDE Bespreek/Verduidelik/Evalueer die impak (positiewe/ voordele en/of negatiewe/nadele) van die 8 wette op besighede. Gebruik die breinkaarte as 'n gids. Maak seker dat jy die inhoud van elke opskrif deeglik bestudeer Beskryfkortliks/Verduidelik/Bespreek optredes wat as nienakoming aan die Leerlingskap verskillende Wette beskou word. • Praktiese opleidingsgeleenthede Beskryf kortliks/Verduidelik/ wat lei tot a Bespreek strafmaatreëls/ gevolge vir erkende beroepskwalifikasie. nienakoming aan die verskillende Wette. • Voltooi gedurende werksure vir 'n Stel voor/Beveel maniere aan waarop bepaalde tydperk. besighede wette kan nakom • 'n Opleidingskursus met ❑ LET OP DIE BESONDERSE ASPEKTE leermateriaal sowel as prakties VIR DIE WVO EN DIE WAV. Werksondervinding. Rol van SETAs • Registreer leerlingskappe • Bevorder en vestig leerderskappe • Doen verslag aan die Direkteur- Generaal. • Keur werkplekvaardigheidsplanne en jaarlikse opleidingsverslae goed. •Ontwikkel sektor vaardigheidsplanne binne die raamwerk van die NVOS
WETGEWING: VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS WAT JY MOET WEET ❑ Beskryfkortliks/Beskryf/Verduidelik/Bespreek die doel van al AGT wette dit is WVO; WAV; WGI; WBDV; WVBSS/”COIDA”; ONDERWERP: MAKRO OMGEWING:IMPAK BBSEB.; NKW EN VBW Bespreek/Verduidelik/Evalueer die impak (positiewe/ voordele en/of negatiewe/nadele) van die 8 wette op besighede. VAN ONLANGSE WETGEWING OP BESIGHEDE Beskryfkortliks/Verduidelik/Bespreek optredes wat as nienakoming aan die verskillende Wette beskou word. Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek strafmaatreëls/gevolge vir nienakoming aan die verskillende Wette. Gebruik die breinkaarte as 'n gids. Maak seker dat jy die inhoud van elke opskrif deeglik bestudeer Stel voor/Beveel maniere aan waarop besighede wette kan nakom
WETGEWING: VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS WAT JY MOET WEET ❑ Beskryfkortliks/Beskryf/Verduidelik/Bespreek die doel van al AGT wette dit is WVO; WAV; WGI; WBDV; WVBSS/”COIDA”; ONDERWERP: MAKRO OMGEWING:IMPAK BBSEB.; NKW EN VBW Bespreek/Verduidelik/Evalueer die impak (positiewe/ voordele en/of negatiewe/nadele) van die 8 wette op besighede. VAN ONLANGSE WETGEWING OP BESIGHEDE Beskryfkortliks/Verduidelik/Bespreek optredes wat as nienakoming aan die verskillende Wette beskou word. Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek strafmaatreëls/gevolge vir nienakoming aan die verskillende Wette. Gebruik die breinkaarte as 'n gids. Maak seker dat jy die inhoud van elke opskrif deeglik bestudeer Stel voor/Beveel maniere aan waarop besighede wette kan nakom ❑ LET OP DIE BESONDERSE ASPEKTE VIR DIE WBDV
WETGEWING: VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS WAT JY MOET WEET ❑ Beskryfkortliks/Beskryf/Verduidelik/Bespreek die doel van al AGT wette dit is WVO; WAV; WGI; WBDV; WVBSS/”COIDA”; ONDERWERP: MAKRO OMGEWING:IMPAK BBSEB.; NKW EN VBW Bespreek/Verduidelik/Evalueer die impak (positiewe/ voordele en/of negatiewe/nadele) van die 8 wette op besighede. VAN ONLANGSE WETGEWING OP BESIGHEDE Beskryfkortliks/Verduidelik/Bespreek optredes wat as nienakoming aan die verskillende Wette beskou word. Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek strafmaatreëls/gevolge vir nienakoming aan die verskillende Wette. Gebruik die breinkaarte as 'n gids. Maak seker dat jy die inhoud van elke opskrif deeglik bestudeer Stel voor/Beveel maniere aan waarop besighede wette kan nakom ❑ LET OP DIE BESONDERSE ASPEKTE VIR DIE BBSEB
WETGEWING: VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS WAT JY MOET WEET ❑ Beskryfkortliks/Beskryf/Verduidelik/Bespreek die doel van al AGT wette dit is WVO; WAV; WGI; WBDV; ONDERWERP: MAKRO OMGEWING:IMPAK WVBSS/”COIDA”; BBSEB.; NKW EN VBW Bespreek/Verduidelik/Evalueer die impak (positiewe/ voordele en/of negatiewe/nadele) van die 8 wette op besighede. VAN ONLANGSE WETGEWING OP BESIGHEDE Beskryfkortliks/Verduidelik/Bespreek optredes wat as nienakoming aan die verskillende Wette beskou word. Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek strafmaatreëls/gevolge vir nienakoming aan die verskillende Wette. Gebruik die breinkaarte as 'n gids. Maak seker dat jy die inhoud van elke opskrif deeglik bestudeer Stel voor/Beveel maniere aan waarop besighede wette kan nakom ❑ Beskryf kortliks/Verduidelik/Beskryf/Bespreek die regte van verbruikers ten opsigte van die NKW
WETGEWING: VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS WAT JY MOET WEET ❑ Beskryfkortliks/Beskryf/Verduidelik/Bespreek die doel van al AGT wette dit is WVO; WAV; WGI; WBDV; WVBSS/”COIDA”; ONDERWERP: MAKRO OMGEWING:IMPAK BBSEB.; NKW EN VBW Bespreek/Verduidelik/Evalueer die impak (positiewe/ voordele en/of negatiewe/nadele) van die 8 wette op besighede. VAN ONLANGSE WETGEWING OP BESIGHEDE Beskryfkortliks/Verduidelik/Bespreek optredes wat as nienakoming aan die verskillende Wette beskou word. Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek strafmaatreëls/gevolge vir nienakoming aan die verskillende Wette. Stel voor/Beveel maniere aan waarop besighede wette kan nakom Gebruik die breinkaarte as 'n gids. Maak seker dat jy die inhoud van elke opskrif deeglik bestudeer ❑ Beskryf kortliks/Verduidelik/Beskryf/Bespreek die regte van verbruikers ten opsigte van die WVB.
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS KYK OF JY ALLES ONDERWERP: MAKRO OMGEWING:IMPAK VAN ONTHOU!!! ONLANGSE WETGEWING OP BESIGHEDE HIER IS ‘N SAMEVATTING ❑ Beskryfkortliks/Beskryf/ Verduidelik/Bespreek die doel van al AGT wette. Bespreek/Verduidelik/ Evalueer die impak (positiewe/ voordele en/of negatiewe/nadele) van die wette op besighede. Beskryfkortliks/Verduidelik/ Bespreek optredes wat as nienakoming aan die verskillende Wette beskou word. Beskryf kortliks/Verduidelik/ Bespreek strafmaatreëls/ gevolge vir nienakoming aan die verskillende Wette. Stel voor/Beveel maniere aan waarop besighede wette kan nakom.
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS WAT JY MOET WEET: ❑ Beskryf kortliks/Beskryf/Verduidelik/ ONDERWERP: MAKRO OMGEWING: Bespreek die proses van strategiese bestuur. ❑ Pas die proses van strategiese bestuur toe om sakeverwante probleme op te los. BESIGHEIDSTRATEGIEË ❑ Beskryf kortliks/Verduidelik/Beveel aan/Adviseer besighede oor die stappe vir strategie-evaluering:
VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS WAT JY MOET WEET: NYWERHEIDSANALISE-INSTRUMENTE Stel 'n SSGB (SWOT)-analise op van 'n spesifieke besigheid vanuit 'n gegewe scenario. ONDERWERP: MAKRO OMGEWING: Noem en identifiseer Porter se Vyf Kragte-model vanuit gegewe stellings/scenario's. Verduidelik/Gee besighede raad oor hoe hulle Porter se Vyf Kragte-model kan toepas om hul posisie in die mark te bepaal. BESIGHEIDSTRATEGIEË Noem en pas PESTWO('PESTLE')-analisefaktore toe vanuit gegewe stellings/scenario's. Verduidelik hoe PESTWO('PESTLE')-faktore 'n uitdaging vir besighede inhou. Beveel maniere aan waarop besighede uitdagings wat PESTWO ('PESTLE') faktore inhou, kan hanteer. PORTER SE VYF KRAGTE MODEL: ONTLEDING
WAT JY MOET WEET: VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS Verduidelik/Beskryf/Bespreek die volgende soorte besigheidstrategieë: ONDERWERP: MAKRO OMGEWING: o Integrasiestrategieë o Intensiewe strategieë o Diversifikasiestrategieë BESIGHEIDSTRATEGIEË o Defensiewe strategieë Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek die voordele van intensiewe en diversifikasiestrategieë SOORTE BESIGHEIDSTRATEGIEË
WAT JY MOET WEET VRAESTEL 1: BESIGHEIDSOMGEWINGS Noem DRIE tipes besigheidsektore: primêre, sekondêre en tersiêre. Identifiseer/Benoem 'n besigheidsektor ONDERWERP: BESIGHEIDSEKTORE uit gegewe scenario's en gevallestudies Identifiseer besigheidsuitdagings uit gegewe scenario's en gevallestudies en klassifiseer hul volgens die DRIE besigheidsomgewings (SAKESEKTORE) EN HUL OMGEWINGS Noem die mate waartoe 'n besigheid (wat in enige van die drie sektore bedryf word) die drie sake-omgewings uit gegewe scenario's en gevallestudies kan beheer.
Moets en moenies in die Besigheidstudies vraestel • Jy MOET al 4 vrae beantwoord. • In Afdeling A maak seker dat jy nie twee antwoorde gee vir die veelvuldige keusevra. Al is een ook korrek sal jy GEEN punt kry nie. • In scenarios, maak seker dat jy volledig/korrek aanhaal. Moenie jou eie woorde oopmaak nie! “Copy en Paste” oor uit die vraestel uit. • Die kognitiewe vlak van die vraag bepaal die aard/lengte van jou antwoord. • BOWENAL: ONTHOU JY, JA JY KAN BISNIS DISNIS SLAAN!! LEKKER LEER EN GENIET DIE REIS.

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Business Studies

Explore more published documents in this catalogue.

View all