Downloaded from hlayiso.com
basic education
Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
BIOLOGIE V2
STANDAARDGRAAD
2013
MOONTLIKE ANTWOORDE
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2013 Memo
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June 2013, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Life Sciences · Grade 12 · NSC June · 2013. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- NSC June
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 791.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
NSC June 2013
Questions in this paper
- Question 1.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)
- Question 1.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)5 marks
- Question 1.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)10 marks
- Question 1.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)12 marks
- Question 1.5HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS6 marks
- Question 1.6HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS7 marks
Show all 20 questions
- Question 1.7RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)4 marks
- Question 2.1DNA: THE CODE OF LIFE7 marks
- Question 2.2DNA: THE CODE OF LIFE7 marks
- Question 2.3DNA: THE CODE OF LIFE7 marks
- Question 2.4DNA: THE CODE OF LIFE4 marks
- Question 3.1HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS14 marks
- Question 3.2HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS2 marks
- Question 3.3HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS9 marks
- Question 4.1HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS9 marks
- Question 4.2HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS4 marks
- Question 4.3HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS12 marks
- Question 5.1HUMAN REPRODUCTION10 marks
- Question 5.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)7 marks
- Question 5.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)8 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Biologie/SG/V2 2 DBE/2013
SSE - Memorandum
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN HG & SG BIOLOGIE 2013
Hierdie dokument moet aan alle memoranda na afloop van die eksamen geheg
word en aan ALLE Lewenswetenskappe/Biologie-onderwysers beskikbaar gestel
word.
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
‘maks’ punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf gegee word
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek / nie korrek is
nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied in plaas van beskrywings wat vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vioeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om
te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie,
moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dif
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.
Kopiereg voorbehou
2013 -0g-
faaiom te)
Ble AG Abbi f
IVATE BAG X11
PRETORIA 0004 :
PUBLIC EXAMINATIONS
Downloaded from hlayiso.com
Biologie/SG/V2 3 DBE/2013
SSE - Memorandum
14, Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom)
Geen krediet
15. As eenhede van mate nie aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede
aandui.
16. | Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
maniere aangebied kan word
17. Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet
van 'n opskrif voorsien word
18. As _u twyfel, raadpleeg die memo in die ander taal, as u steeds twyfel vra die
Provinsiale Interne Moderator om kontak met die Nasionale Interne of Eksterne
Moderatore te maak.
149. | Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte)
Slegs 'n enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante
amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike
tale.
20. Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word
sonder dat daar met die Provinsiale interne Moderator, wat op sy/haar beurt met
die Eksterne Moderator(e), sal beraadslaag, nie.
21. | Slegs memorandums wat die handtekeninge van die UMALUS!-moderatore bevat
en deur die Nasionale Departement van Onderwys versprei word, mag gebruik
word.
DEPARTMENT ©}
EDUCATION
2013 -06- 05
PRIVATE BAG X 110
PRETORIA 0001
PUBLIC EXAMINATIONS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
pee .
LA Diese
External Moderator~
Umolusi
Downloaded from hlayiso.com
Biologie/SG/V2
AFDELING A
VRAAG 1
1.1
11.1 Cv¥v
114.2 Dv¥v
113 Dv¥v
114 Cvv
115 Bvv
ci) eld
1.2
1.2.1 Sluitselle ¥
y
1.2.2 -HidatodesY
1.2.3 Sinapsv”
1.2.4 HormoonvY
4.2.5 Boog van Henle V
1.3
1.3.1 EVV
13.2 Gv¥v
13.3. Wv
13.4 AVvv
1.3.5 FvYv
1.4
1.4.1 (a) StofY
(b) Neus ¥
(c) Nies¥
(d) RefleksaksieY
Kopiereg voorbehou
4 DBE/2013
SSE - Memorandum
DEPARTMENT OF BASIC
EDUCATION
2013 -06- 0.5
PRIVATE BAG X 110
PRETORIA 0001
PUBLIC EXAMINATIONS
(6x2) (12)
(5)
(5 x 2) (10)
(4)
Blaai om asseblief
AP eo .
LSM,.Wiese
External Moderator”
Umalusi
Downloaded from hlayiso.com
Biologie/SG/V2 5 DBE/2013
SSE — Memorandum
1.4.2 - Die siliaarspiere verslap “
- en die siliaarliggaam beweeg verder vanaf” die lens
- Die suspensoriese ligament trek styf “
- en die lens word minder konveks”
- om die ligstrale op die retina te fokus (Enige 4)
1.5
1.5.1 - Neem toeY
- Meer lig gaan 00g binne vom duidelike beeld te vorm (2)
4.5.2 - Neem afv
- Sodat bloedvoorsiening na die strategiese dele toeeneemY a
16
16.1 100 vem? v (2)
1.6.2 (400 cm® + 500 cm? + 1500 cm) v = 2400 vcm? v (3)
16.3 400 Vv cm? (2)
a7,
eu Waterverties/ transpirasie/ Bpeereee, (1)
41.7.2 -Maak seker dat die apparaat lugdig is” “/Gebruik ‘n rubberprop
- Hou die takkie in water” V om te verhoed dat dit doodgaan nog voordat die
ondersoek afgehandel is
- Sny die takkie onder water” Vv sodat lugblasies nie die xileem binnegaan nie
- Gebruik 'n skerp mes VY“ sodat die xileem nie beskadig word nie
(Merk slegs eerste antwoord) (2)
1.7.3 - Om water opwaarts te laat beweeg/ vanaf die wortels na die biare/ vir
fotosinteseY
OF
- Verdamping van water het ‘n afkoelingseffek”
- OF
- Om mineraalsoute na die blare te laat beweegv¥
(Merk slegs eerste antwoord) (1)
(4)
DEPARTMENT OF BABIE TOTAAL AFDELING A: 50
EDUCATION
2013 -08- 05
PRIVATE BAG X 170
PRETORIA 0001
Blaai om asseblief
SMWicose
Eternal Moderator
matusi
SPAR TGENT OF BASIC —
Downloaded from hlayiso.com :
EGUC
Biologie/SG/V2 6 CATIOR ss
SSE — Memorandum
2013 -05- 95
AFDELING B PRIVATE BAG x
- PRETORIA ocor
VRAAG 2 |_ PUBLIC EXAMINATIONS ~]
NATIONS
2.1
2.1.1. - Die water het tot in die selmodelv gediffundeer~/ water is deur osmose
opgeneem (2)
2.1.2 -80%VY (verpligte punt) (1)
- Omdat die selmodel se massa nie toegeneem het nie’ ¥
- omdat die selmodel nie verander het nievv
- Voigens die tabel, wanneer die massa van die selmodel 10g is,
is die waterkonsentrasie buite die selmodel 80% Vv
(dit sal dieselfde wees as die waterkonsentrasie binne die selmodel)
(Enige 1x2) = (2)
2.1.3. - Herhaal die eksperiment etlike kere” V OF
- Gebruik meer as een selmodel vir elke waterkonsentrasiev V (2)
(7)
2.2
2.2.1 Osmose/ diffusie ¥ (1)
2.2.2 -Tegrootv (1)
2.2.3
| i
i v
A | As B
B v v
Av } A B
, iB
A 1A B
i
‘n Houer wat die verspreiding van molekule A en B
na netto beweging van hierdie molekule toon v
Nasienriglyne:
Ken punte toe vir:
- Opskrif ¥
- Toon dat molekules AY gelykv’is in elke kompartement/(drie A’s)
- Kwaliteit van tekening (netjies en duidelik) ¥
- Molekules B kom net aan die regterkant voorY (5)
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Externot Moderator
malusi
Downloaded from hlayiso.com
Biologie/SG/V2 : 7 DBE/2013
SSE - Memorandum
2.3
2.3.1 Vakuool ” (1)
2.3.2 Cv (1)
2.3.3 Plasmolise ¥ / eksosmose (1)
2.3.4
selmembraan
vakuool v
Enige 1
vioeistof
4 v selwand
‘n Gepiasmoliseerde sel
Nasienriglyn:
Die diagram moet die volgende toon:
- Die selmembraan het van die selwand af weggetrek/ het gekrimpvY”
(sien diagram)
- Opskrif¥
- Enige korrekte byskrifY (4)
(7)
24
2.4.1 - Sodat oplossing A nie met oplossing B meng nie / geen lekasies (2)
2.4.2 - Om te verseker dat daar geen suiker aan die buitekant van die dialisebuis
voorkom nie.v¥¥ (2)
(4)
[25]
PRIVATE BaG x
BAG x 1
PRETORIA 0001”
PUBLIC EXAMINATIONS
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
External Moderator”
Umalosi
Downloaded from hlayiso.com
Biologie/SGV2 8 DBE/2013
SSE — Memorandum
VRAAG 3
3.1
3.1.1. A -Epidermis v
B—Dermis V / vetweefseel / vetlaag
C ~ Sweetklier ¥ (3)
3.1.2 Skei sweet af”
Die sweet word op die velopperviak vrygestel”
waar dit verdampY
en tot afkoeling Yvan die vel lei (4)
3.1.3. -Vorm sweet” te
- wat verdampY
- om die liggaam af te koel. ¥ (Enige 2) (2)
3.1.4 Haar”
OF 1
Vetweefsel Vv (1)
3.1.5 VerwydY (1)
3.1.6 - Meer bloed word na die vel vervoer”
- sodoende word meer hitte na die vel gebringY
- waarvandaan dit na die omgewing verloor word
- om die liggaamstemperatuur verder af te laat neem Y (Enige 3) (3)
(14)
3.2 - Seesoogdiere het ‘n dik laagY vet” wat hulle liggame isoleer (2)
3.3
3.3.1 TiroiedklierY” (1)
3.3.2 Strek oor die trageav aan die onderkant van die larinks ¥ (2)
3.3.3. - Beheer liggaamsgroeivY
- Beheer metaboliese tempo / Verhoog metabolisme VY”
- Verhoog bloedglukose VW ;
- Betrokke by die ontwikkeling van die senuweestelsel/ brein Vv (Enige 2 x 2) (4)
3.3.4 Jodium word benodig om tiroksien te vervaardig VW” (2)
(9)
(25)
DEPARTMENT OF BASIC
EI N
2013 -06- 05
Kopigreg, Mpermehoy 0 GM Wiese Blaai om asseblief
PRETORIA 0001 Een Moderato
PUBLIC EXAMINATIONS |
Downloaded from hlayiso.com
Biologie/SG/V2 9 GEPARTMENBERO BASIC
SSE — Memorandum EDUCATION
VRAAG 4 2013-08-05
PRIVATE BAG x
41 PRETORIA aco) —
4.1.1 D: — Nieraar¥ PUBLIC EXAMINATIONS
E Nierpelvis V / nierbekken
F: Nierkelk “ (3)
4.1.2 B bevat die glomeruliv V/meer kapill&res/Liggaampies van Malpighi /
OF
C bevat geen glomeruli Y“/Liggaampies van Malpighi /minder kapilléres (2)
41.3 A-Nierkapsel ¥
Beskerm vv die binneste dele van die nier (3)
4.1.4 Omdie nier in posisiev te hou/ beskerm die nier teen besering/
skokabsorbeerder/ isoleer die nier (1)
(9)
4.2
42.1 ADHY (1)
4.2.2 Hipotalamusv / Hipofise / Pituitére klier (1)
4.2.3 ADH veroorsaak herabsorpsie van water V (by die niere)
wat bloedvolume laat toeneem/ meer water in die bloed ¥
Groter bloedvolume in die geslote bloedvate
sodat groter bloedvolume na die hart terugkeerY
en hart moet harder werk ¥ (Enige 2) (2)
(4)
43
43.1 (18,0 + 1,5) ¥ = 19,5 ¥ gv (3)
4.3.2 -Geenrede om die liggaam op ‘n koue dag af te koel nieY
- daarom word minder sweet gevormvY
- meer bloed word na die interne organe herlei”
- en die oortollige water gaan as urine verloreY (enige 3 x 1) (3)
4.3.3. - Afvalstowwe word voortdurend gevormY”
- en moet in opgeloste vorm vervoer wordY (2)
43.4 Warmyv (1)
4.3.5 - Persoon sweet meer op ‘n warm dag¥
; - om die liggaam af te koelY
- daarom word meer water as sweet verloorY
- meer ADH “word afgeskei en (3)
- meer water word geherabsorbeer ¥ (12)
- en minder water kom in die urine voor ¥ (Enige 3) (25)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
SMHiese
External Moderator
Umalusi
Downloaded from hlayiso,com
MENT OF BAST
a EDUCATE No
Biologie/SG/V2
SSE - Memorandum i
2013 -06- 95
VRAAG 5 PRIVATE BAG 4 419
PRETORIA 0001. }
5.1 PUBLIC EXAMINATIONS j
5.1.1 122 - 124” cmv
§.1.2 12 -—13.5¥ jaar’ (2)
5.1.3 55-58%cemv (2)
5.1.4 Toename in hoogtev Y/ word groter/ voller/ langer /groter massa/ meer selle
(2)
5.1.5 Aantal selle VY / massa / gewig/ groter/grootte ay
5.2
5.2.1 -20%cm (1)
5.2.2 - Tussen 10 en 20 jarige ouderdom is die reaksietyd van mans en vroue
amper dieselfdev ¥
- Die reaksietyd van ouer mense is langer as dié van jonger mensev¥
- Die reaksietyd van mans tussen 30 en 50 jaar is vinniger as dié van vroue
van dieselfde ouderdomv¥ (Enige 1 x 2) (2)
§.2.3 -20V jaar (1)
5.2.4 - Toets meer mans en vroue in elke ouderdomsgroep.v¥¥” (2)
5.2.5 -Oogv a
5.3
5.3.1 - Konjunktiva. ~ (1)
5.3.2 (a) -EV (1)
(b) -Av (1)
(ce) -BY (1)
(dd) -FY (1)
fe) -Dv (1)
5.3.3 -Retinav '
- Ontvang ligstimulus ~/ verander stimulus na ‘n impuls (2)
(8)
(25)
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
‘N
Kopiereg voorbehou Sal
‘op. :
SALWiese
eter Moderator
an|s]aci3
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2013 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2013 Memo (English)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC Supplementary 2013 QP (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2013 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2013 Memo (English)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper