Skip to content

Life Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2013 Memo

MemorandumLife SciencesGrade 12201310 pages

Grade 12 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013, 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 LEWENSWETENSKAPPE V1 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memoran dum bestaan uit 10 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A  1.1.2 C  1.1.3 B  1.1.4 B  1.1.5 B  1.1.6 C  1.1.7 A  1.1.8 B  1.1.9 D  1.1.10 B  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Allopatriese (Geografiese) spesiasie  1.2.2 Natuurlike seleksie  1.2.3 Gonosome / Geslagschromosome  1.2.4 Fenotipe  1.2.5 Kloning  1.2.6 Chiasmata  1.2.7 Poligeniese oorerwing  (7 x 1) (7) 1.3 1.3.1 Slegs A  1.3.2 Slegs B  1.3.3 Slegs A  1.3.4 Geen  1.3.5 Slegs A  1.3.6 Slegs B  1.3.7 Slegs A  (7 x 2) (14) 1.4 1.4.1 Chromosomale nie-disjunksie/nie-skeiding van chromosome  (1) 1.4.2 Plante  (1) 1.4.3 Poliploiedie  (1) 1.4.4 (a) 8 (diploïed/2n)  (1) (b) 8 (diploïed/2n)  (1) (c) 16 Tetraploïed/4n)  (1) 1.4.5 8 (1) 1.4.6 Produksie van:  Groter plante   Groter blomme   Groter vrugte  (Merk slegs eerste twee) (Enige 2) (2) TOTAAL AFDELING A: 50
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) LEWENSWETENSKAPPE V1 3 AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 Proteïen sintese  (1) 2.1.2 (a) Nukleus/Kern  (1) (b) Ribosome  (1) (c) Transkripsie  (1) (d) Translasie  (1) 2.1.3 (a) Proteïene  (1) (b) Aminosure  (1) (c) Peptied verbinding  (1) 2.1.4 (a) CAU (3) (b) CCG (3) 2.1.5 3 (1) 2.1.6 P – Valien  Q – Histidien  R – Glisien  (3) 2.2 2.2.1 Drie-ouer vrugbaarheidsbehandeling.  / “Drie-ouer in vitro bevrugting”  (1) 2.2.2 Mitochondriale defek/Foutiewe mitochondriale DNA  (1) 2.2.3 Een uit 6 500 kinders  (1) 2.2.4  Die tegniek behels die vervanging van defektiewe mitochondria van die embrio.   ʼn Nuwe mitochondrium word vanaf ʼn vroulike skenker ingesit, sodat die baba nie afwykings van die moeder oorerf nie.   Die tegniek word in die laboratorium uitgevoer (in vitro proses).  (3) 2.2.5  Noodlottige hartprobleme   Lewerversaking   Brein abnormaliteite   Blindheid   Spier verswakking.  (Enige 3 x 1) (3) 2.2.6  Die tradisionele begrip van ouerskap en familie word bevraagteken.   Mens speel God.   Toekomstige probleme van die kind om die begrip van sy/haar ouers te verduidelik.   Onnatuurlike proses (teen die natuur)  (Enige ander toepaslike antwoorde) (3) [30]
Downloaded from hlayiso.com 4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013) VRAAG 3 3.1 3.1.1 A – Australopithecus  (1) B – Homo habilis  (1) C – Homo erectus  (1) D – Homo neanderthalensis  (1) E – Homo sapiens  (1) 3.1.2  Vrylik roterende (beweeglike) lang boonste ledemate   Elmboog gewrigte laat rotasie van die voorarm toe.   Plat naels in plaas van kloue  / naakte sensitiewe vingerpunte.   Buigbare gewrigte wat in staat is om ten minste 180ͦ te roteer   Oë aan die voorkant   Olfaktoriese sentrum minder ontwikkel  / verminderde reuksin.   Teenoorstaande duime vir kragtige greep en presisie van greep   Groter brein   Binokulêre visie/stereoskopiese visie   Seksuele dimorfisme   Twee tepels   Vyf vingers   Produksie van minder nakomelinge   Regop postuur/tweevoetig  (Enige 5 x 1) (5) 3.1.3 Hominidae  (1) 3.1.4  Tweevoetig   Plat gesig   Matig geboë kakebeen  . . .  Tandformule  . . .  Groter brein (gemiddelde breingrootte 1 400 mℓ)   Gebruik van kunsmatige taal om te kommunikeer   Meer prominente ken  (Enige 3 x 1) (3)
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) LEWENSWETENSKAPPE V1 5 3.2 3.2.1 Die wetenskaplike oorsig  Is op wetenskaplike waarnemings, afleidings en eksperimente gebaseer.   Inligting word versamel, ontleed en gevolgtrekkings gemaak.   Lewe het vanaf die mees basiese organisme geëvolueer.   Organismes het en is konstant besig om te verander.   Organismes het geëvolueer en aangepas by sekere omgewings.   Teorieë het vanaf wetenskaplike ondersoeke ontwikkel.   Wetenskaplikes glo dat organismes verander om hulle beter by die omgewing aan te pas.   Alle wetenskaplikes glo dat organismes as gevolg van natuurlike seleksie ontwikkel.   Hulle glo dat nuwe groepe deur evolusie ontstaan. (Enige 2 x 1) (2) Kreasionistiese oorsig  Alle lewende vorme is deur ʼn opperwese geskep.   Organismes wat geskep is, het nie sedert hulle skepping verander nie.   Verskillende vorme van lewe is ontwerp om in ʼn bepaalde omgewing te funksioneer.   In sommige gevalle is die teorieë in die vorm van stories.   Sommiges aanvaar dat organismes kan verander, maar die veranderinge vind plaas om hulle beter by hulle omgewing te laat aanpas.   Sommiges aanvaar dat nuwe spesies deur natuurlike seleksie vanweë variasie kan ontstaan.   Hulle glo nie dat nuwe spesies deur evolusie kan ontstaan nie.   Hulle aanvaar dat die heilige tekste van hul geloof as die enigste waarheid is en hulle hou daaraan vas.   Hulle aanvaar morele, etiese en filosofiese interpretasie.   Sommiges glo dat evolusie deur die idee van onverminderbare kompleksiteit weerlê kan word.   (Enige 2 x 1) (2)
Downloaded from hlayiso.com 6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013) 3.2.2  Herhaal die eksperiment verskeie kere.   Doen die toets onder dieselfde toestande.   Doen die eksperiment met ’n groter monster.  (Merk slegs eerste twee) (Enige 2 x 1) (2) 3.2.3 Om mense omtrent hulle bevindings in te lig  sodat mense kan kommentaar/kritiek lewer  / hulle bevindings kan verifieer,  / in die toekoms kan gebruik / eienaarskap van hulle bevindings te aanvaar.  (Enige 2 x 1) (2) 3.2.4  Paleontologie   Vergelykende anatomie   Biogeografie   Molekulêre biologie en genetika   Vergelykende embriologie  (Enige 3 x 1) (3) 3.3 3.3.1 Die bespuiting met DDT oor ‘n periode van 32 weke  sal die muskietbevolking uitroei.  (2) 3.3.2 Daar was ʼn beduidende toename in die muskietbevolking oor ’n periode van 32 weke.  OF DDT het geen effek op die muskietbevolking gehad nie.  (1) 3.3.3 Muskiete het ’n weerstand teen DDT oor ’n periode van 32 weke opgebou.  (2) [30] TOTAAL AFDELING B: 60
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) LEWENSW ETENSKAPPE V1 7 AFDELING C VRAAG 4 4.1 4.1.1 VSA (Verenigde State van Amerika)  (1) 4.1.2 Toenemende neiging  (1) 4.1.3 25 – 21 = 4   100  16% (3) 4.1.4  Verskyning van super-onkruide   Omgewingsbesoedeling  (Enige 1 x 1) (1) 4.1.5 360 194,5 360 72,6 2 punte 360 = 67,8 9 360 26,1 124
Downloaded from hlayiso.com 8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013) Puntetoekenning vir grafiek Berekeninge om die korrekte 2 Punte: Al vier berekeninge proporsies te bepaal korrek 1 Punt: 1 tot 3 berekeninge korrek Korrekte tipe grafiek (sirkelgrafiek) 1 Opskrif van grafiek 1 Proporsies korrek vir elke 4 Punte: Al vier sektore korrek. sektor/sny gemerk sleutel (gebruik transparant templaat) (1 x punt per sektor) (8) 4.2 4.2.1 (Enige 6 x 1) (6) 4.3 “Uit Afrika” hipotese Wetenskaplikes glo dat Homo sapiens waarskynlik in Suidelike-Afrika geëvolueer en toe deur die res van die wêreld versprei het.  Dit beteken dat alle mense op die aarde vanaf ʼn voorvaderlike bevolking wat 200 000 jaar gelede ontstaan het.  Ongeveer 1,9 miljoen jaar gelede, lank voordat Homo sapiens te voorskyn gekom het, het van die Homo erectus uit Afrika beweeg deur van die grondbrug, wat ontstaan het toe die seevlakke tydens die ystydperk gedaal het gebruik te maak.  Hulle het waarskynlik uit Afrika beweeg en toe oor die grasvelde van Asië en Europa versprei.  Ongeveer 100 000 jaar gelede het Homo sapiens ook uit Afrika beweeg maar hulle het nie oorleef nie.  ʼn Tweede migrasie van Homo sapiens  het ongeveer 70 000 jaar gelede plaasgevind.  Hierdie groep en hulle afstammelinge het in die Midde-Ooste in beweeg en oor die res van die wêreld versprei en die ander Homo sapiens, wat vroeër migreer het, vervang.   Ongeveer 50 000 jaar gelede het hulle Suid-Asië  bereik en ongeveer 40 000 jaar gelede het hulle Australië bereik.  Hulle het waarskynlik Amerika oor Asië slegs 20 000 jaar gelede bereik.  (Enige 3 x 1) (3)
Downloaded from hlayiso.com (SEPTEMBER 2013) LEWENSWETENSKAPPE V1 9 Genetiese bewyse as ondersteuning vir die “Uit Afrika-hipotese”  DNS/DNA word gebruik vir die opsporing van voorgeslagte.   Daar word gesoek vir mutasies aangesien individue wat dieselfde eienskappe het, dieselfde gemeenskaplike voorouer  moet deel (merkers van afkoms). (a) DNA van die Y-chromosome Aangesien die grootste deel van die Y-chromosoom van die man nie oorkruising met sy ooreenstemmende X-chromosoom  ondergaan nie, word DNS/DNA van die Y-chromosoom van die vader na die seun oorgedra sonder dat dit met die nukleotiede van die moeder vermeng is.Daarom kan die mutante nukleotiede vanaf die seun na die vader, na die oupa en oupagrootjie teruggespoor word.  Op hierdie wyse kan die manlike voorvaders teruggespoor word.  Deur die gebruik van mutante nukleotiede op die Y-chromosoom van die DNS/DNA as indikators van oorsprong het wetenskaplikes die lyn afkoms van elke man tot ʼn gemeenskaplike voorouer wat 60 000 jaar gelede in Oos- Afrika geleef het terug gespoor.  (Enige 4 x 1) (4) (b) Mitochondriale DNA DNS/DNA wat in die mitochondria voorkom is bekend as mitochondriale DNS/DNA. Aangesien die mitochondriale DNS/DNA  van die spermsel nie met die van die eiersel  versmelt nie, word dit vanaf die moeder na die kind oorgedra.  Deur die mutante nukleotiede in die mitochondriale DNS/DNA na te spoor  kan wetenskaplikes die vroulike lyn van oorsprong opvolg.  Ontleding van mitochondriale DNS/DNA het tot ʼn vroulike voorsaad wat 150 000 jaar gelede in Oos-Afrika geleef het gelei.  Wetenskaplikes glo dat ander menslike spesies ook gedurende hierdie tyd teenwoordig was. Die ander spesies het egter almal uitgesterf en ons spesie (Homo sapiens) was die enigste een wat oorleef het. (Enige 4 x 1) (4) Op die basis van DNS/DNA glo wetenskaplikes dat mense vanaf Oos- Afrika oor die kontinent van Afrika migreer het. Toe het hulle uit die kontinent deur noord-oos Afrika beweeg. (c) Fossiel bewyse om die “Uit Afrika” teorie te ondersteun Die wêreld se oudste  en rykste konsentrasie van die vroeë mense  is in Afrika gevind. Sommige voorbeelde van uitgegrawe fossiele van die vroeë mense wat in Afrika gevind is word hieronder gelys: (2)  6 tot 7 miljoen oue tweevoetige primaat Sahelanthropus tchadensis  is in Tsaad gevind.   Kleinvoet  (Little Foot) is ʼn 3,9 tot 4,2 miljoen jaar oue fossiel wat in die Sterkfonteingrotte gevind is.   Lucy  is ʼn 3,2 miljoen oue fossiel wat in Ethiopië ontdek is. 
Downloaded from hlayiso.com 10 LEWENSWETENSKAPPE V1 (SEPTEMBER 2013)  Taung kind  (Australopithecus Aficanus)  is ʼn 2,6 tot 2,8 miljoen jaar oue fossiel wat in die Noord-Kaap gevind is.   Mnr Ples  (Australopithecus Africanus)  is ʼn 2,6 jaar oue fossiel wat in die Sterkfonteingrotte gevind is   Kromdraai (Paranthropus robustus)  is ook in Sterkfontein ontdek.   1,2 tot 2,2 miljoen jaar oue fossiel Paranthropus boisei  is in Tanzanië ontdek.   Fossiel van Homo habilis is in Tanzanië ontdek.   Florisbad man (ʼn vroeë Homo Sapiens)  ’n 250 000 jaar oue fossiel was in die Vrystaat ontdek.  (Enige 2 voorbeelde) (4) Geen vloeidiagram sal as ʼn opstel gekrediteer word nie. Punte Beskrywing 3 Goed gestruktureerd – Toon insig en begrip van die vraag 2 Geringe gapings in die antwoord 1 Poging aangewend, maar betekenisvolle gapings in die antwoord 0 Geen poging aangewend/niks behalwe die vraagnommer geskryf Sintese (3) TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all