Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2013
LEWENSWETENSKAPPE V2
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 321.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2013
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · AfrMemo · EngMemo · Afr
- Other filesQuestion paperMemo
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2013)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 A
1.1.3 B
1.1.4 C
1.1.5 A
1.1.6 A
1.1.7 C
1.1.8 D
1.1.9 D
1.1.10 C (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Hofmakery (1) 1.2.6 Metamorfose (1)
1.2.2 Immigrasie (1) 1.2.7 Glasvog (1)
1.2.3 Prekosiale (1) 1.2.8 Buis van Eustatius (1)
1.2.4 Suksessie (1) 1.2.9 Volhoubare (1)
1.2.5 Amniosentese (1) 1.2.10 Geometriese / Log-/
Logaritmiese fase (1) (10)
1.3 1.3.1 Geeneen (2) 1.3.5 Beide A en B (2)
1.3.2 Slegs A (2) 1.3.6 Geeneen (2)
1.3.3 Beide A en B (2) 1.3.7 Slegs B (2) (14)
1.3.4 Slegs A (2)
1.4 1.4.1 A Epidermis
C Erektor / Haarspier (2)
1.4.2 Verwyding / word groter / verhoogde bloedvloei (1)
1.4.3 Meer bloed vloei na die oppervlakte
Meer hitte bereik die oppervlakte
Meer hitte gaan na die atmosfeer verlore
Wat die afkoeling van die liggaam veroorsaak (Enige 3 x 1) (3)
TOTAAL AFDELING A: 50
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) LEWENSWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Mev. Abrahams:
Voel die naaldprik en kan dus die inligting vanaf die reseptor
ontvang.
Sensoriese neurone vanaf die vingerpunt werk reg.
Motoriese neurone wat instruksies na die spiere dra werk nie
reg nie.
Mnr. Abrahams:
Kon nie die naaldprik voel nie en kan dus nie die inligting vanaf
die reseptor ontvang nie.
Sensories neuron van vingerpunt werk nie reg nie.
Hy kon sy hand beweeg wat beteken dat hy instruksies na die
spiere kon kry. (6)
2.1.2 Hulle sou dus nie die naaldprik
kon voel nie / om die hand te kon beweeg nie
Geen inligting kon dus na en van die brein beweeg het nie (3)
2.1.3 Hou kop en ruggraat in die korrekte posisie
Daar mag beserings aan die ruggraat wees weens die
ongeluk, en die nekstut voorkom dus verdere beserings.
Dit mag lei tot verlamming. (3)
2.2 2.2.1 12,5 % (1)
2.2.2 Geheue verlies (1)
2.2.3 abnormale polle en
verstrengelde bondels van senuweevesels (2)
2.2.4 orgaanversaking /infeksies (1)
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2013)
2.2.5 Riglyne vir die assessering van die grafiek:
Korrekte tipe grafiek en die trek van kolomme 1
Opskrif van grafiek 1
Korrekte opskrif van X- en Y-asse 1
Korrekte skaal van X- en Y-asse 1
Plot van punte 1 punt vir 1 tot 3 punte korrek geplot 1
2 punte vir al 5 punte korrek geplot 2 (6)
Persentasie van pasiënte met AS oor
verskillende ouderdomsgroepe
25
20
Persentasie (%)
15
23.6
10
5 11.1
6.6
2.8
0 1.4
65-69 70-74 75-79 80-84 85+
Ouderdomsgroepe (jare)
LET WEL:
Indien die verkeerde grafiek geteken is, sal 1 punt verbeur word vir:
‘Korrekte tipe grafiek en verbinding van punte’
Indien opskrifte vir die asse omgeruil is sal 2 punte verbeur word
vir:
‘Korrekte opskrif en skaal vir X- en Y-asse
2.3 2.3.1 A; Iris
B: Pupil
C: Sklera (3)
2.3.2 ʼn Afname in ligintensiteit /verswakte ligtoestande (1)
2.3.3 Die ringspiere van die iris verslap
Die radiale spiere van die iris trek saam
Dit veroorsaak dat die pupil ontsluit word wyer (3)
[30]
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) LEWENSWETENSKAPPE V2 5
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Verspreiding
Die beweging van individue, of die deel verantwoordelik vir
voortplanting (soos, sade, spore, larwes) in of uit ʼn bevolkings
area. (3)
3.1.2 Emigrasie
Immigrasie
Migrasie (3)
3.2 3.2.1 (a) Habitat die plek waar plante en diere lewe. (2)
(b) Bewaring die wyse bestuur van die aarde se hulpbronne
sodat dit die grootste volhoubare voordeel inhou
vir die huidige en toekomstige generasies
terwyl dit sy potensiaal behou om aan die
behoeftes van die toekomstige generasie te kan
voldoen. (2)
3.2.2 Die diere het ʼn reputasie om vee aan te val (1)
3.2.3 padongelukke
toevallige strikke (‘snaring’)/gebruik strikke
kompetisie met ander groot karnivore
predasie met ander groot karnivore
Merk slegs eerste TWEE (2)
3.2.4 Opvoeding (1)
3.2.5 “die dood van vee deur wilde honde kom selde in die praktyk
voor” (1)
3.3 3.3.1 7,3 miljard (7,2 – 7,4) (2)
3.3.2 Ontwikkelende lande: Geometriese /J-kurwe
Ontwikkelde lande: Logistiese / S-kurwe /Sigmoid (2)
3.3.3 Sedert 1950 is daar
ʼn dramatiese toename in die bevolkingsgrootte van ʼn
ontwikkelende land
wat ʼn toename toon in die bevrugtingstempo (3)
3.4 3.4.1 Sekondêre suksessie
In die eerste jaar word die grond deur spesie 1 beset
en deur nuwe spesies in jaar 2.
Dit is tipies van sekondêre suksessie waar grond reeds
voorkom (3)
3.4.2 Spesies 3 en 4 (2)
3.4.3 Spesies 1 (1)
3.4.4 Jaar 2 (1)
3.4.5 Dit is heel moontlik ʼn stadig groeiende boom.
Spesies 4 kon nie suksesvol met spesies 2 kompeteer in jaar
2 nie.
Spesies 4 het meer tyd nodig gehad om by die klimaat aan te
pas. (Enige 1 x 1) (1)
[30]
TOTAAL AFDELING B: 60
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (SEPTEMBER 2013)
AFDELING C
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Gametofiet (1)
4.1.2 Ja (1)
4.1.3 (a) haploïed /n (1)
(b) haploïed /n (1)
(c) haploïed /n (1)
(d) diploïed /2n (1)
4.1.4 geslagtelik (1)
4.1.5 water (1)
4.2 4.2.1 Predasie (2)
4.2.2 (a) Haas ±135 (134 – 136) (1)
(b) Rooikat ±75 (74 – 76) (1)
4.2.3 rooikatbevolking neem toe (1)
4.2.4 Meer voedsel is beskikbaar vir die jonges om te groei en
minder kompetisie vir voedsel maks. (2)
4.2.5 haasbevolking neem af (1)
4.2.6 ʼn Dier wat sy prooi jag, vang en ander diere doodmaak vir kos (2)
4.2.7 Sekondêre verbruiker / Karnivoor (1)
4.2.8 1865 (1)
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) LEWENSWETENSKAPPE V2 7
4.3 - Onder die invloed van FSH (Follikel Stimulerende Hormoon)
- Wat deur die hipofise afgeskei word
- sal die follikel van die ovarium ryp word
- om ʼn Graafse follikel te word
- Die Graafse follikel produseer die hormoon estrogeen
- Wat begin met die voorbereiding van die uterus vir aanhegting
- van die bevrugte eiersel die endometrium :
- Dikker/meer vaskulêre/meer bloedvatryke te maak
- Na afloop van die vrystelling van die ovum deur ovulasie
- help die Luteieniseringshormoon (L.H.) om die gebarste follikel om te
skakel na die corpus luteum.
- Die corpus luteum begin die hormoon progesteroon produseer
- wat nog steeds met die voorbereiding van die uterus voortgaan
- net ingeval bevrugting plaasvind
- Indien bevrugting plaasvind word die embrio in die uterus ingeplant
- Die corpus luteum bly aktief en gaan voort met die vervaardiging van
progesteroon
- Wat die endometrium tydens swangerskap behou
- Later sal die plasenta ook progesteroon produseer om die endometrium
instand te hou
- Die hoë vlakke van progesteroon inhibeer die afskeiding van FSH
- En so word verdere eier produksie gestaak
- Indien bevrugting nie plaasvind nie sal die corpus luteum disintegreer
- en ophou progesteroon produseer
- FSH inhibisie stop
- Eier produksie begin weer
- Die endometriële voering van die uterus word verwyder deur middel van
menstruasie
(Enige 17 x 1) (17)
ASSESSERING VIR AANBIEDING VAN OPSTEL
Punte Beskrywing
3 Goed gestruktureer – demonstreer insig en toon begrip van wat
verwag word
2 Klein leemtes in die antwoord
1 Probeer om dit beantwoord, maar met belangrike leemtes in die
antwoord
0 Geen inligting/niks geskryf behalwe vraagnommer/geen korrekte
inligting
Sintese (3)
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2013 QP (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2013 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2013 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC November 2013 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper