NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2023
LEWENSWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 



%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4/v1-0b91bc2ab801ca229655/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053/v1-b62a65a6fc5398637791/card.webp)
View all
LIFE SCIENCES P1 GR12 MEMO SEPT2023_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Pages
- 11
- File size
- 524.9 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 11
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
BEGINSELS MET DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui
‘maks.’ punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee.
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
wat vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan
voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word die, bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
andersom)
Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V1 3
15. As eenhede van mate nie aangedui word
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van
ʼn opskrif voorsien word.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
ʼn Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder
se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die
relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg te word. Dit geld vir alle
amptelike tale.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C ✓✓
1.1.2 D ✓✓
1.1.3 B ✓✓
1.1.4 A ✓✓
1.1.5 B ✓✓
1.1.6 C ✓✓
1.1.7 B ✓✓
1.1.8 A ✓✓
1.1.9 B ✓✓ (9 x 2) (18)
1.2 1.2.1 Epididimis ✓
1.2.2 Menstruele siklus ✓
1.2.3 Fallopiusbuis ✓
1.2.4 Blastula ✓/ Blastosist
1.2.5 Reseptor ✓
1.2.6 Watervog ✓
1.2.7 Haarselle ✓ / orgaan van Corti ✓
1.2.8 Medulla oblongata ✓
1.2.9 Eilandjies van Langerhans ✓ (9 x 1) (9)
1.3 1.3.1 Geeneen ✓✓
1.3.2 Beide A en B ✓✓
1.3.3 Slegs B ✓✓ (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 Termoregulering ✓ (1)
1.4.2 (a) Vasokonstriksie ✓ (1)
(b) Vasodilasie ✓ (1)
1.4.3 (a) B ✓ – Hipotalamus ✓ (2)
(b) E ✓– Sweetklier ✓ (2)
1.4.4 - Die sweet verdamp ✓ op die oppervlak van die vel en
- koel die liggaam af. ✓ (2)
1.5 1.5.1 Sellligaam ✓/sitoplasma (1)
1.5.2 (a) Dendrit ✓ (1)
(b) Akson ✓ (1)
1.5.3 Sensoriese neuron ✓ (1)
1.5.4 Interneuron ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V1 5
1.5.5 (a) Verswakking van miëlienskede ✓ (1)
(b) Baie stadige ✓ oordrag van impulse (1)
(c) Veelvuldige sklerose ✓ (1)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) Vagina ✓ (1)
(b) Menstruasie ✓ (1)
2.1.2 Progesteroon ✓ (1)
2.1.3 - Die Graafse follikel ✓skei die
- hormoon estrogeen ✓ af wat
- die uterusvoering sponserig ✓/dik maak
- sodat die embrio maklik kan inplant ✓
- Die uterusvoering is meer vaskulêr ✓/bloedryk
- sodat suurstof/voedingstowwe na die embrio gebring kan word /
meer CO2/afval weggeneem kan word ✓ (Enige 6 x 1) (6)
2.2 Hoë konsentrasie progesteroon in die bloed:
- Inhibeer die afskeiding van FSH ✓
- deur die pituïtêre klier ✓/hipofise dus,
- sal geen follikel ontwikkel om Graafse follikel ✓ te vorm nie
- wat tot geen ovulasie ✓/ vrystelling van ovum lei (Enige 4 x 1) (4)
2.3 - Diploïede selle in die ovarium ondergaan mitose ✓
- om talle follikels te vorm ✓
- Onder die invloed van FSH ✓
- Van die vier selle wat geproduseer word, oorleef net een om ʼn volwasse,
haploïede eiersel te vorm ✓ vergroot een sel binne ʼn follikel en ondergaan
meiose ✓ (Enige 5 x 1) (5)
2.4 2.4.1 (a) Eweredig versprei by die punt (1)
(b) Eweredig versprei by die punt (1)
2.4.2 - Om die effek (invloed) van lig ✓ stimuli op die groeirigting te
elimineer, dus,
- slegs swaartekrag ✓ beïnvloed die rigting van groei
(Merk slegs eerste EEN) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V1 7
2.4.3 Nasienriglyne
Diagram wat die groeirigting van
die jong stingel na ʼn week toon
Nasienkriteria Punte
Byskrif 1
Jong loot wat opwaarts buig vanaf die horisontaal
geplaasde posisie 1
Jong wortel buig afwaarts vanaf die horisontaal
geplaasde posisie 1
(3)
2.4.4 - Wanneer die wortel horisontaal geplaas word
- beweeg ouksiene na die onderkant
- as gevolg van swaartekrag
- Die hoë konsentrasie ouksiene aan die onderkant inhibeer groei
aan die onderkant
- Die laer konsentrasie ouksiene aan die bokant stimuleer groei
aan die bokant
- Die bokant groei vinniger /ongelyke groei vind plaas
- veroorsaak dat die wortel afwaarts buig /groei na swaartekrag (7)
2.5 2.5.1 Bynier adrenaalklier (1)
2.5.2 Endokriene stelsel (1)
2.5.3 (a) - Die aldosteroonvlak sal baie laag wees want
- die hoë konsentrasie sout in die bloed
- inhibeer die bynier en veroorsaak dat dit
- minder aldosteroon afskei (Enige 3 x 1) (3)
(b) - Die konsentrasie sout in die urine sal toeneem
- as gevolg van minder water wat geabsorbeer word (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
2.6 2.6.1 (a) Duur van blootstelling aan selfoonbestraling (1)
(b) Spermtelling (1)
2.6.2 6 /Ses keer per jaar (1)
2.6.3 - 100 vrywilligers is gebruik
- Semenmonsters is 6 keer per jaar getoets
(Merk slegs eerste EEN) (Enige 1 x 1) (1)
2.6.4 Dieselfde:
- Ouderdom
- Gesondheid status / LMI
- Dieet
- Aktiwiteit
- Leefstyl
- Persoon wat spermtelling meet
(Merk slegs eerste DRIE) (Enige 3 x 1) (3)
2.6.5 - Hoe langer/korter die duur van blootstelling aan selfoonbestraling
hoe laer/hoër is die gemiddelde spermtelling. (2)
2.6.7 - Die los onderklere laat die skrotum van die liggaam af wegbeweeg
as die liggaamstemperatuur styg
- aangesien spermatogenese ʼn temperatuur vereis wat laer is as die
liggaamstemperatuur om normale, gesonde sperm te
produseer. (2)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V1 9
VRAAG 3
3.1 3.1.1 A (1)
3.1.2 - Die reseptore in die vel ontvang die stimulus en
- skakel dit om na ʼn senuwee-impuls
- die sensoriese neuron gelei/dra die senuwee-impuls oor
- na die interneuron in die rugmurg en dit gelei die impuls na
- die motoriese neuron wat dit na die betrokke spier (effektor)
oordra.
- die spier trek saam om die voet vinnig weg te trek (Enige 5 x 1) (5)
3.1.3 (a) D (1)
(b) B (1)
(c) C (1)
(d) A (1)
3.2 3.2.1 Absorbeer oortollige drukgolwe / stel druk uit die binneoor vry / uit
die binneoor / verhoed ʼn eggo (1)
3.2.2 - Vibrasies word oorgedra na die gehoorbeentjies (ossikels) en dit
veroorsaak dat
- die ossikels (gehoorbeenjies) die vibrasies versterk
- die vibrasies word na die ovaalvenster gestuur
- die vibrasies veroorsaak drukgolwe
- in die vloeistofgevulde koglea en dit
- stimuleer haarselle (orgaan van Corti) wat
- die stimulus in ʼn impuls verander
- Impulse word na die serebrum oorgedra
- deur die gehoorsenuwee (Enige 7 x 1) (7)
3.2.3 Farinks /keelholte (1)
3.2.4 - Wanneer die druk in die uitwendige oor toeneem
- beweeg lug deur die Eustachiusbuis in die middeloor
- om die druk aan weerskante van die trommelvlies gelyk te maak
- om te verhoed dat dit bars (4)
3.3 3.3.1 A (1)
3.3.2 - Oë is toe
- Kan nie beweeg /vlieg/loop nie
- Geen donsvere nie
(Merk slegs eerste EEN) (Enige 1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2023)
3.3.3 - In staat om te beweeg
sodat hulle nie deur roofdiere gevang kan word nie/ sodat hulle
kos kan vind
- Oë is oop
sodat hulle die voedselbronne vooraf kan opspoor/roofdiere kan
vermy
- Het donsvere
om hulle warm te hou
- Hulle het die vermoë om self voedselbronne te vind/self te voed
sodat hulle onafhanklik van hul ouers kan oorleef
(Merk slegs eerste DRIE) (Enige 3 x 2) (6)
3.4 3.4.1 Lens (1)
3.4.2 - Die oogbal is te lank
- Die lens is te konveks / onvermoë van die lens van die oog om
plat te word (minder konveks) (2)
3.4.3 - Kan nie veraf voorwerpe sien nie, maar
- in staat om naby voorwerpe te sien / kan voorwerpe, minder as
6 m van die oë af, sien. (2)
3.4.4 Konkawe lens (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V1 11
3.4.5
Kriteria vir die nasien van grafiek Puntetoekenning
Staafgrafiek word geteken (T) 1
Opskrif van die grafiek sluit beide
veranderlikes in (C) 1
Korrekte byskrifte op x-as en y-as insluitend
die eenheid (L) 1
Korrekte skaal vir y-as
Gelyke spasies tussen stawe en gelyke
breedte van stawe vir x-as (S) 1
Plot: (P)
1–4 koördinate korrek geplot
Al 5 koördinate korrek geplot 2 (6)
3.5 As gevolg van oormatige sweet en onvoldoende inname van vloeistowwe:
- Die volume water in die bloed neem af
- Osmoreseptore in die hipotalamus word gestimuleer en impulse word
na die pituïtêre klier gestuur
- wat meer ADH in die bloed afskei wat veroorsaak
- dat die wande van die distale kronkelbuis en versamelbuis meer
deurlaatbaar word vir water
- Meer water word in die bloedkapillêres geherabsorbeer /minder urine
word gevorm
- Watervlak in die bloed verhoog /watervlak in die bloed keer terug na
normaal (7)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Memorandum
LIFE SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT 2025_watermark.pdf

Memorandum
Life-Sciences-Grade-12-NSC-P2-MEMO-September-2025-Free-State.pdf
Memorandum
Life-Sciences-Grade-12-NSC-P2-MEMO-September-2025-Gauteng.pdf
Memorandum
Life-Sciences-MEMO-May-June-2024-Free-State_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
NW-Life-Sciences-Grade-12-September-2024-P1-and-Memo_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Life-Sciences-MEMO-May-June-2024-Northern-Cape_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
LIFE SCIENCES GR12 MEMO JUNE2023_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
Memorandum
Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer_hlayiso.com_.pdf
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4/v1-0b91bc2ab801ca229655/card.webp)
Memorandum
Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
%202015%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053/v1-b62a65a6fc5398637791/card.webp)
Memorandum
Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) 2015 Preparatory Examination Possible Answers_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Life Sciences
Explore more published documents in this catalogue.
Question paper
LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 AFR D_watermark.pdf
Question paper
Life-Sciences-Grade-12-NSC-QP-March-2025-KZN.pdf

Question paper
Life-Sciences-Grade-12-NSC-P1-QP-September-2025-North-West.pdf
Question paper
Life Sciences P2 May-June 2025 Afr.pdf
Question paper
LIFE SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper and memo