You're offline
Skip to content
Memorandum

Grade 12 NSC Life Science P1 (Afrikaans) Preparatory 2018 Possible Answer_hlayiso.com_.pdf

Subject: Life SciencesGrade 12201811 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 NASIENRIGLYNE LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 1) (10831) 11 bladsye
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 18 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN LEWENSWETENSKAPPE (Vraestel 1) NASIENRIGLYNE BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word. Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui 'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word. Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word. Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee. Aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee. Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word. Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word. Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie. Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Onherkenbare afkortings. Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer. Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar. 11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander. Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute. Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie. Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en andersom). Moenie krediteer nie 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie. Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word. 17. Opskrif Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte). ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy / haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Veranderinge aan die memorandum. Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie. 2
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 18 AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A 1.1.2 A 1.1.3 C 1.1.4 B 1.1.5 D 1.1.6 B 1.1.7 B 1.1.8 A 1.1.9 C 1.1.10 C (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Chorion  1.2.2 Prolaktien  1.2.3 Hipotalamus  1.2.4 Fossielbrandstof  1.2.5 Koolstofvoetspoor  1.2.6 Metaan  1.2.7 Aldosteroon (7 x 1) (7) 1.3 1.3.1 A alleenlik  (2) 1.3.2 B alleenlik  (2) 1.3.3 B alleenlik  (2) 1.3.4 Geeneen (2) 1.3.5 B alleenlik (2) 1.3.6 B alleenlik (2) (12) 1.4 1.4.1 (i) C  (ii) B  (iii) D  (3) 1.4.2 Groeihormoon TSH / Tiroïedstimulerende hormoon  FSH / Follikel stimulerende hormoon  LH / Luteïeniserende hormoon Prolaktien Merk slegs eerste TWEE (2) (5) 1.5 1.5.1 Negatiewe terugvoer  (meganisme) (1) 1.5.2 1 – afname  2 – pituïtêre 3 – TSH 4 – tiroïed  5 – meer (5) (6) TOTAAL AFDELING A: 50 3
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 18 AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 (i) 6 chromosome  (ii) 3 chromosome  (2) 2.1.2 Ovarium / testes / gonades (1) 2.1.3 Haploïededogtersel Haploïede dogtersel / Gameet dogtersel Chromatied / Dogter chromosome Sentromeer Nukleus / Nukleusmembraan Selmembraan Rubriek vir die assessering van die diagram: Diagram opskrif 1 Korrekte hoeveelheid chromatiede teenwoordig 1 Enige TWEE korrekte byskrifte 2 4 (4) 2.1.4 Dit bring genetiese variasie Dit balanseer die verdubbelingseffek van bevrugting, want dit halveer die hoeveelheid chromosome in die geslagselle  (2) (9) 2.2 2.2.1 Verseker laer temperature wat die beste is vir spermproduksie. (Reguleer temperatuur) (2) 2.2.2 Ontwikkeling van manlike sekondêre geslagskenmerke  Stimuleer die spermselle om volwassenheid te bereik (2) (4) 4
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 18 2.3 2.3.1 Spermsel Ovum Grootte  Baie klein  Groter in vorm Struktuur  Kop, middelstuk,  Rond stert  Kern wat vader se  Kern wat moeder se genetiese genetiese materiaal materiaal bevat bevat  Het ʼn stert  Het geen stert  Geen jellielaag om  Jellielaag omring die kop nie selmembraan  Akrosoom  Geen akrosoom teenwoordig Beweging  Kan beweeg a.g.v.  Kan nie self beweeg stert nie Merk enige TWEE  (3) 1 punt vir die tabel 2.3.2 Die ensieme verteer die buitenste laag van die ovum dit verseker dat die sperm se kop die ovum kan binnedring en die kerne kan versmelt.  (2) 2.3.3 20 cm = 200 mm 200 mm /4 =50 Dit sal 50 minute neem  (3) 2.3.4 Die uretra word skoongemaak voor ejakulasie deur sekresies van Cowper se kliere.  (2) (10) 2.4 2.4.1 (i) Estrogeen (1) (ii) Dit verhoog die dikte van die endometrium (1) (iii) Verskaf ʼn plek waar die embrio kan implanteer en die plasenta vorm  (2) 2.4.2 (i) LH / Luteïeniserende hormoon  (1) (ii) Dit word geproduseer om die Graaf-follikel te laat bars om die ovum vry te stel / stimuleer ovulasie  Stimuleer die ontwikkeling van die corpus luteum  ENIGE 2 (2) 2.4.3 Corpus luteum degenereer / word kleiner  Die endometriumwand verklein in grootte / raak dunner  (2) (9) 5
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 18 2.5 2.5.1 Stimuleer die omskakeling van glukose na glikogeen / verminder die bloedglukosevlakke  (1) 2.5.2 13:00  (1) 2.5.3 28 / 29 mµ/ℓ  (Eenheid moet ingesluit word in die antwoord, slegs dan mag leerder ʼn punt ontvang) (1) 2.5.4 Bloedglukosevlakke verhoog na ʼn maaltyd geëet is  Die pankreas word gestimuleer en skei insulien af in die bloed  Insulien word in die bloed na die lewer vervoer  Stimuleer die omskakeling van oortollige glukose na glikogeen  Glikogeen word gestoor  Glukosevlakke in die bloed neem af / verlaag  en keer terug na normaal ENIGE 5 (5) (8) [40] 6
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 18 VRAAG 3 3.1 3.1.1 Daar is geen fotoreseptore teenwoordig nie / geen keëltjies en stafies nie, dus word geen sig waargeneem nie want die optiese senuwee is in dié area geleë  (2) 3.1.2 Die suspensoriese ligament / A verslap, die spanning op die lens verlaag / B (neem af) , die lens / B raak meer konveks/ meer rond. Die brekingskrag van die B / lens word verhoog. (3) 3.1.3 Grafiek: ʼn Lyngrafiek wat die verhouding toon tussen lensdikte teenoor die fokusafstand Fokusafstand (cm) Dikte van die lens (mm) Rubriek vir die assessering van die grafiek: Korrekte tipe grafiek (lyngrafiek) 1 Opskrif vir grafiek 1 Korrekte byskrif vir X-as (eenheid moet ingesluit wees) 1 EN skaal vir X-as Korrekte byskrif vir die Y-as (eenheid moet ingesluit 1 wees) EN skaal vir Y-as Stipping van punte: 1 tot 2 punte korrek 1 Al 6 punte korrek 2 6 (6) Nota Indien die verkeerde grafiek geteken is, sal punte verloor word vir die “korrekte tipe grafiek”. Indien die asse omgeruil is, sal punte verloor word vir die byskrif op die x-as en die y-as. 7
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 18 3.1.4 As die dikte van die lens toeneem  sal die fokusafstand afneem  (2) 3.1.5 Pupillêre meganisme / pupil refleks  Radiale spiere van die iris trek saam Kringspierevan die iris ontspan Pupil van die oog dialeer / verwyd / raak groter en meer lig kan die oog binnedring * Verpligte punt + ENIGE 4 (5) (18) 3.2 3.2.1 A – (eksterne) ouditoriese kanaal / meatus / gehoorkanaal  B – timpaniese membraan / oordrom  D – ovaal venster  (3) 3.2.2 C – oordrag van vibrasies vanaf die timpaniese membraan (oordrom) na in die inkus  E – vervoer impulse na die brein  (2) 3.2.3 (a) Vang stof op Verhoed insekte / klein diere om oor binne te dring Hou oordrom klam Merk slegs EERSTE TWEE (2) (b) Gehoor sal verswak / doof dit mag wees as gevolg van prop wat beweging sal verminder / vibrasies van timpaniese membraan sal verminder  Gehoor sal verswak / geen klank sal oorgedra word nie  Die prop sal die klankgolwe wat inkom deur die timpaniese membraan / oordrom beperk (3) (10) 3.3 3.3.1 Warm  (1) 3.3.2 Kapillêre vate verwyd / vasodilasie Sweetkliere produseer / skei sweet af  (2) (3) 8
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 18 3.4 3.4.1 (a) Teenwoordigheid van die loot se punt wat die hormoon bevat  (b) groei van die loot (2) 3.4.2 Die loot se punt produseer die hormoon ouksien  Hierdie hormoon stimuleer seldeling en selverlengingwat lei tot die groei van die loot  Indien die punt verwyder word sal geen groei plaasvind nie as gevolg van die tekort aan ouksien  ENIGE 4 (4) 3.4.3 Herhaal die eksperiment verskeie kere Vergroot die monstergrootte Merk slegs EERSTE een (1) 3.4.4 Gebruik dieselfde tipe / spesie plant Gebruik dieselfde grond in die potte Dieselfde hoeveelheid water moet vir die lote gegee word  Dieselfde omgewingstoestande/ sonlig / humiditeit Diesefde nutriente / voedingstowwe ENIGE 2 Merk slegs EERSTE TWEE (2) (9) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 9
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 18 AFDELING C VRAAG 4 Definisie: Voedselsekerheid verwys na die deurlopende toegang, deur alle mense, tot voldoende, veilige en voedsame voedsel vir ʼn gesonde en produktiewe lewe.  Maks. 1 punt Swak boerderytegnieke: Monokultuur is die groei van een tipe gewas oor ʼn groot area landbougrond jaar na jaar. Monokultuur verminder voedingstowwe en watertoevoer daarom het dit ʼn negatiewe impak op die kwaliteit van die bogrond.  Plaagbeheer behels die gebruik van plaagdoders (chemikalieë) om plae te bestry wat met mense meeding vir voedsel.  Plaagdoders kan moontlik gesonde plante doodmaak of hulle weefsel binnedring.  Dit kan die gewasproduksie verminder en plaagdoders is baie duur,  toename in die koste van voedsel verhoog en dit sal toegang verminder vir arm verbruikers  dus sal dit voedselsekerheid verminder. Bogrond: Die ploeg van grond tussen aanplantings en swaar reënval veroorsaak dat baie bogrond verlore gaan, dit lei tot verlies in waardevolle voedingstowwe oor tyd,  dit verminder gewasopbrengste  dus verminder dit voedselsekerheid. Gebruik van bemesting: Kunsmis is baie duur, dit dra by tot hoë koste van voedsel, dus verminder dit toegang aan arm verbruikers  dus verminder dit voedselsekerheid. Maks. 10 punte Indringerplante / Uitheemse plante: Indringerplante (uitheemse plante) stroop die bogrond van water en voedingstowwe.  Die indringerplante uitkompeteer inheemse plante aangesien hulle geen natuurlike predatore het nie,  die plante groei vining en dring grond binne wat gebruik kon word vir gewasverbouing  dus verminder dit voedselsekerheid. Maks 2 punte Klimaatsveranderinge: Klimaatsveranderinge lei tot meer gereelde en erge droogtes en vloede.  Droogtes lei tot gewasverlies en lewende hawe wat sterf wat die voedsel beskikbaarheid in ʼn area verminder.  Vloede veroorsaak uitgebreide skade oor ʼn kort tydperk en verminder die hoeveelheid landbougrond wat beskikbaar is vir die groei van gewasse  dus verminder dit voedselsekerheid. Mense verloor ook gewoonlik hul huise, besittings en ekonomiese sekerheid tydens vloede  wat voedselsekerheid verder negatief beïnvloed.  Maks 4 punte 10
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 18 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C) Algemeen Alle inligting verskaf is Idees gerangskik in ʼn Alle aspekte wat in die relevant ten opsigte van logiese oorsaak-effek opstelvraag genoem is, is die vraag volgorde suksesvol gedek In hierdie Slegs inligting relevant Al die informasie met Korrekte punte as volg: opstel ten opsigte van betrekking tot: voedselsekerheid: - definisie - definisie - definisie (1) - swak boerdery - swak boerdery - swak boerdery (7/10) - indringerplante - indringerplante - indringerplante (1/2) - klimaatsverandering - klimaatsverandering - klimaatsverandering (2/4) Daar is geen relevante in ʼn logiese wyse weer- inligting nie. gegee Punt 1 1 1 TOTAAL AFDELING C: 20 TOTAAL: 150 11

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Life Sciences

Explore more published documents in this catalogue.

View all