Skip to content

Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)

MemorandumLife SciencesGrade 12202112 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2021 NASIENRIGLYNE LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) (10832) 12 bladsye
Downloaded from hlayiso.com 10832/21 BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui 'maks' in die regterkantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis is en vyf gegee word Merk slegs die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf is terwyl slegs ʼn deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee Kandidate sal punte verloor indien nie getabuleer nie. 6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Onherkenbare afkortings Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord gedfinieer is. Indien nie gedefinieer nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord, indien korrek. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar. 11. Indien taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, mits dit by die memobesprekingsvergadering aanvaar is. 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee(en andersom) Moenie krediteer nie. 2
Downloaded from hlayiso.com 10832/21 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die sin/betekenis van ʼn antwoord wat soms op verskillende maniere aangebied kan word. 17. Opskrif Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn byskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte) ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante amptelike taal magtig/vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Veranderinge aan die nasienriglyne/memorandum Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde nasienriglyne aangebring word sonder om die provinsiale interne moderator te raadpleeg nie. 3
Downloaded from hlayiso.com 10832/21 AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C  1.1.2 D  1.1.3 D  1.1.4 C  1.1.5 D  1.1.6 B  1.1.7 D  1.1.8 B  1.1.9 A  1.1.10 C  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Sitokinese  1.2.2 Translasie  1.2.3 Sperm  selle 1.2.4 Nukleotiede  1.2.5 Kariotipe  1.2.6 Biotegnologie  (6 x 1) (6) 1.3 1.3.1 Beide A en B  1.3.2 Geeneen  1.3.3 A slegs  (3 x 2) (6) 4
Downloaded from hlayiso.com 10832/21 1.4 1.4.1 (a ) Peptied  binding (1) (b) Selkern /nukleus (1) (c) DNS  (1) (d) o-RNS  (1) 1.4.2 String 2 (1) 1.4.3 CAT  (1) 1.4.4 (a) deoksiribose  (1) (b) ribose  (1) (c) twee  (1) (d) een  (1) (10) 1.5 1.5.1 Behels die oorerwing van twee eienskappe  (2) 1.5.2 BbHh  (1) 1.5.3 (a) bbHh  (1) (b) Swart en horingloos  (1) 1.5.4 (a) ½ (1) (b) ¼ (1) 1.5.5 25%  (1) (8) TOTAAL AFDELING A: 50 5
Downloaded from hlayiso.com 10832/21 AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 Anafase 1  (1) 2.1.2 - ʼn Volledige chromosoom word weggetrek - van die ewenaar, af na die pole  (Merk slegs eerste TWEE.) (2) 2.1.3 (a) Selmembraan /plasmalemma (1) (b) Sentromeer  (1) 2.1.4 2 (1) 2.1.5 Kriteria om die diagram te assesseer: Korrekte opskrif (C) 1 Diagram korrek geteken wat homoloë pare by die (D) 1 ewenaar aandui Enige DRIE korrekte byskrifte (L) 3 (5) 2.1.6 − ewekansige bevrugting ✓ van gamete − ewekansige paring✓ − mutasies✓ (Merk slegs eerste TWEE.) Enige 2 (2) (12) 2.2 − Wanneer ʼn gameet/spermsel met 24 chromosome / ʼn ekstra chromosoom op paar 21 het − Bevrug ʼn normale ovum /gamete/ovum met 23 chromosome − sal die sigoot drie chromosome hê op posisie 21 /47 chromosome, wat lei tot Down-sindroom (3) 6
Downloaded from hlayiso.com 10832/21 2.3 2.3.1 Volledige dominansie  (1) 2.3.2 (a) Fenotipe  (1) (b) Aantal (vrugte) vlieë  (1) 2.3.3 Hulle moes: − ʼn Bron van vrugtevlieë vind  − Ondersoek hoe om vrugtevlieë lewendig te hou vir die ondersoek  − Besluit die steekproefgrootte wat gebruik moet word − Besluit watter metode om te gebruik om resultate te versamel − Ontwerp ʼn instrument/tabel vir die rekodering van data  (Merk slegs DRIE.) Enige 3 (3) 2.3.4 − Herhaal  die ondersoek − Gebruik ʼn groter monstergrootte /meer vrugtevlieë (Merk slegs TWEE.) (2) Meer vrugtevlieë het die dominante fenotipe vir oogkleur/rooi oë, as die resessiewe fenotipe/wit oë.  Terwyl meer vrugtevlieë die resessiewe fenotipe vir vlerktipe het/ vestigiale vlerke het, as die dominante fenotipe/normale vlerke.  (2) 2.3.6 Grafiek wat die aantal vrugtevlieë wat of die dominante of resessiewe vorm van die eienskappe toon 180 160 153 Aantal vrugtevlieë 140 125 120 100 75 80 Dominant 60 47 40 Resessief 20 0 Oogkleur Vlerktipe Fenotipe OF 7
Downloaded from hlayiso.com 10832/21 Grafiek wat die aantal vrugtevlieë wat of die dominante of resessiewe vorm van die eienskappe toon 180 153 Aantal vrugtevlieë 160 140 125 120 100 75 80 60 47 Oogkleur 40 20 Vlerktipe 0 Dominant Resessief Fenotipe Riglyn vir die assessering van die grafiek: Staafgrafiek geteken (T) 1 Titel van die grafiek bevat beide veranderlikes (C) 1 Korrekte byskrif vir X-as Korrekte byskrif vir Y-as (L) 1 Stawe moet dieselfde breedte en spasies hê Korrekte skaal vir Y-as (S) 1 Tekening van stawe: 1: 1 tot 3 stawe korrek geteken (D) 2: Al 4 stawe korrek geteken (6) (16) 8
Downloaded from hlayiso.com 10832/21 2.4 2.4.1 2 /twee (1) 2.4.2 man  met Duchenne spierdistrofie /DSD/aangetas (2) 2.4.3 XDXd  (1) 2.4.4 P1 Fenotipe Normale man x Normale vrou  Genotipe XDY x XDXd  Meiose gamete XD ,Y x XD , Xd  Bevrugting F1 Genotipe XD XD : XDXd : XDY: XdY  Fenotipe 3 normaal/ongeaffekteerd: 1 met Duchenne spierdistrofie / DSD/aangetas Daar is 25% kans * dat nakomelinge duchene spierdistofie /DSD het P1 en F1✓ Meiose en bevrugting  1 verpligtend * + Enige 5 OF Fenotipe Normale man x Normale vrou  Genotipe XDY x XDXd  Meiose Gamete XD Y XD D X X D D X Y Xd D X X d XdY Bevrugting 1 punt vir korrekte gamete  1 punt vir korrekte genotipes  F1 Fenotipe 3 normaal/ongeaffekteerd: 1 met Duchenne spierdistrofie / DSD/aangetas Daar is 25% kans * dat nakomelinge duchene spierdistofie /DSD het P1 en F1  Meiose en bevrugting  1 verpligtend * + Enige 5 (6) (10) 2.5 2.5.1 DNS-replikasie  (1) 2.5.2 Waterstof  bindings (1) 9
Downloaded from hlayiso.com 10832/21 2.5.3 Interfase  (1) 2.5.4 − Verdubbel die genetiese materiaal  − Hou chromosoomgetal konstant  − Skep genetiese identiese dogterselle  (Merk slegs TWEE.) Enige 2 (2) (5) 2.6 2.6.1 IA; IB en i  (1) 2.6.2 2 (1) 2.6.3 − Selfs as die bloedgroep van die moontlike vader ooreenstem met die kind se bloedgroep , − is dit nie beslissend nie, aangesien ander mans dieselfde bloedgroep kan hê  as die moontlike vader. (2) (4) [50] VRAAG 3 3.1 Kunsmatige seleksie Natuurlike seleksie mense kies die gewenste eienskap / natuur kies die gewenste mens verteenwoordig selektiewe krag eienskap /die omgewing of die natuur is die selektiewe krag daar word aan mense se behoeftes die eienskappe verbeter die voldoen  kanse op oorlewing  mense kies organismes om te teel  paring is ewekansig  die eienskappe van die bevolking die eienskappe van die populasie verander nie noodwendig nie  verander  kan meer as een spesie betrek  kom binne ʼn spesie voor  (Merk slegs eerste DRIE.) Enige (3 x 2) + 1 Tabel (7) 3.2 − Evolusie behels lang periodes waartydens spesies glad nie verander nie/ of geleidelik verander deur natuurlike seleksie soos getoon deur A.  − Dit word afgewissel/word gepunt deur kort periodes van tyd waartydens vinnige veranderinge deur natuurlike seleksie plaasvind soos getoon deur B.  (4) 10
Downloaded from hlayiso.com 10832/21 3.3 3.3.1 ʼn Groep organismes van dieselfde spesie  wat terselfdertyd in dieselfde habitat voorkom.  (2) 3.3.2 − Die voorvaderlike bevolking van eekhorings het in twee bevolkings verdeel  − deur ʼn diep vallei /geografiese versperring. − Die twee bevolkings kon nie kruisteel nie /daar was geen geenvloei tussen die twee nie. − Natuurlike seleksie het onafhanklik in elke bevolking voorgekom  − as gevolg van verskillende omgewingstoestande aan weerskante van die versperring  − Die twee bevolkings is genotipies en fenotipies  − verskillende  van mekaar. − Selfs as die geografiese versperring verwyder word, sal die eekhorings nie in staat wees om te kruisteel nie /vrugbare nagekomelinge produseer nie. − Twee aparte spesies het gevorm. Enige 6 (6) 3.3.3 − Teling/broei op verskillende tye van die jaar  − Spesie-spesifieke hofmakery  − Plantaanpassing by verskillende bestuiwingsagente  − Steriele nakomelinge  − Voorkoming van bevrugting  (Merk slegs eerste TWEE.) Enige 2 (2) (10) 3.4 − Daar was variasie in die paddabevolking.  − Sommige van die paddas was lig van kleur en sommige van die paddas was donker van kleur.  − Diegene wat lig van kleur was, was nie gekamoefleer nie/was meer sigbaar en is deur die reier geëet / het nie oorleef nie. − Diegene wat donker van kleur was, is gekamoefleer /was minder sigbaar en het oorleef / is nie deur die reier geëet nie. − Die paddas wat oorleef het,het voorgeplant − en dra dus die alleel vir donker kleur aan hul nakomelinge oor,  − wat lei tot die bevolking van donker gekleurde paddas  na vier jaar. Enige 6 (6) 3.5 3.5.1 B C A  (2) 3.5.2 − Die kranium van skedel A is groter  − as die kranium van skedel C  − dui op ʼn toename in breinkapasiteit /intelligensie − OF − Die kranium van skedel C is kleiner  − as die kranium van skedel A  − dui op verminderde breinkapasiteit /intelligensie (3) 11
Downloaded from hlayiso.com 10832/21 3.5.3 − Skedel A is minder prognaties /minder uitgesteekte (prognate) kakebeen as skedel B  − Skedel A het ʼn goed gedefinieerde ken  maar nie skedel B nie  − Skedel A het ʼn kleiner kakebeen  terwyl skedel B ʼn groot kakebeen het  (4) (Merk slegs eerste TWEE.) Enige(2 x 2) (9) 3.6 3.6.1 Viervoetig  (1) 3.6.2 − Die foramen magnum is in ʼn vorentoe (meer na vore) posisie  − Om die rugmurg vertikaal te laat binnedring  − Die ruggraat het ʼn groter kurwe /S-vormig − Om skok te absorbeer /laat buigbare beweging toe/vir ondersteuning − Die pelvis is kort en wyd /breed om die bolyf te ondersteun in ʼn regop posisie (6) 3.6.3 − Homo sapiens  − Homo habilis  − Homo erectus  − Homo naledi  − Australopithecus spp (afarensis, africanus, sediba)  (Merk slegs eerste TWEE.) Enige 2 (2) (9) 3.7 3.7.1 A (1) 3.7.2 6 miljoen jaar gelede /mjg (1) 3.7.3 − Vrylik roterende arms  − Lang bo-arms /lang voorarms − Rotasie rondom elmbooggewrig  − Kaal vingerpunte / naels in plaas van kloue − Opponerende duim  (Merk slegs eerste DRIE.) Enige 3 (3) (5) [50] TOTAAL AFDELING B: 100 TOTAAL: 150 12

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all