Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2019
NASIENRIGLYNE
LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) (10832)
11 bladsye
Skip to contentAll 2019 papers 
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b/v1-8d481fe1862c72e0df7e/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a/v1-bcbc4cd3f6b03143ac28/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f/v1-937719c334ad914b3347/card.webp)
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
View all





Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 427.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1DNA: THE CODE OF LIFE18 marks
- Question 1.2GENETICS AND INHERITANCE8 marks
- Question 1.3DNA: THE CODE OF LIFE6 marks
- Question 1.4DNA: THE CODE OF LIFE6 marks
- Question 1.5MEIOSIS12 marks
- Question 2.1DNA: THE CODE OF LIFE15 marks
Show all 15 questions
- Question 2.2DNA: THE CODE OF LIFE4 marks
- Question 2.3GENETICS AND INHERITANCE8 marks
- Question 2.4GENETICS AND INHERITANCE7 marks
- Question 2.5GENETICS AND INHERITANCE5 marks
- Question 2.6GENETICS AND INHERITANCE12 marks
- Question 3.1EVOLUTION13 marks
- Question 3.2EVOLUTION5 marks
- Question 3.3EVOLUTION6 marks
- Question 3.4EVOLUTION16 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10832 / 19
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
LEWENSWETENSKAPPE
(Vraestel 2)
NASIENRIGLYNE
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui 'maks'-
punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf gegee word
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek
is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om
te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie,
moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord
indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer
word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie
of as dit buite konteks is.
2
Downloaded from hlayiso.com
10832 / 19
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en andersom)
Moenie krediteer nie
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende
maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder se
assesseringstaal waarin die meeste van sy / haar antwoorde aangebied word, moet
gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante amptelike taal
vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder
dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie.
3
Downloaded from hlayiso.com
10832 / 19
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 B
1.1.3 C
1.1.4 C
1.1.5 A
1.1.6 B
1.1.7 D
1.1.8 D
1.1.9 C
(9 x 2) (18)
1.2 1.2.1 Meervoudigeallele
1.2.2 Gene
1.2.3 Ko-dominansie
1.2.4 Stamselle
1.2.5 Kloning
1.2.6 Mitochondrion
1.2.7 Heterosigoties
1.2.8 Genoom
(8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Slegs B
1.3.2 Geeneen
1.3.3 Beide A en B
(3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 DNS-replisering (1)
1.4.2 Nukleotied (1)
1.4.3 1- guanien 2- sitosien (2)
1.4.4 Dubbel heliks (1)
1.4.5 Waterstofverbinding (1)
(6)
4
Downloaded from hlayiso.com
10832 / 19
1.5 1.5.1 A selmembraan / plasmalemma
B homoloë chromosome / bivalent
D Spoeldrade (3)
1.5.2 Die chromosome is:
- Dieselfde grootte
- Dieselfde vorm
- Dieselfde lengte
(Merk slegs die eerste TWEE) Enige (2) (2)
1.5.3 I metafase 1
II profase 1
III metafase 2 (3)
1.5.4 ʼn Enkel ry chromosome by die ewenaar (2)
1.5.5 Oorkruising
Ewekansige rangskikking van chromosome (2)
(12)
TOTAAL AFDELING A: 50
5
Downloaded from hlayiso.com
10832 / 19
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 CCT / (SST) (1)
2.1.2 - Die aminosuur isoleusien sal gekodeer word
- in plaas van fenielalanien
- ʼn ander proteïen sal vorm/ proteïen wat vorm se funksie sal
geaffekteer wees (3)
2.1.3 - In replisering vorm DNS
en in transkripsie vorm bRNS (mRNA)
- In replisering vorm 2 stringe DNS wat dien as ʼn templaat
en in transkripsie word 1 string DNS gebruik as ʼn templaat
- In replisering is timien komplementêr aan adenien
en in transkripsie is urasiel die komplementêr vir adenien
(Merk slegs eerste TWEE) Enige 2 x 2 (2)
(6)
2.2 2.2.1 Peptiedbinding (1)
2.2.2 tRNA/ oRNS (1)
2.2.3 GCA / (GSA) (1)
2.2.4 Ribosoom (1)
(4)
2.3 2.3.1 Tom en Harry (1)
2.3.2 Hulle het beide bloedgroep O (1)
2.3.3 Tipe (groep) A en Tipe (groep) B (2)
(4)
6
Downloaded from hlayiso.com
10832 / 19
2.4 2.4.1 Onvolledige dominansie (1)
2.4.2 P2 Fenotipe Grys pelskleur rot x Grys pelskleur rot
Genotipe WB x WB
Meiose
G/gamete W , B x W , B
Bevrug-
ting
F2 Genotipe WW : WB : WB : BB*
Fenotipe 1 Witpels : 2 Grys pelse : 1 Swartpels*
P2 en F2
Meiose en bevrugting
*Verpligte punte 2 + enige ander 4
OF
P2 Fenotipe Grys pelskleur rot Grys pelskleur
x
rot
Genotipe WB x WB
Meiose Gamete W B
W WW WB
Bevrugting B WB WW
1 punt vir korrekte gamete
*1 punt vir korrekte genotipes
F2 Fenotipe 1 Witpels : 2 Grys pelse : 1 Swartpels* Commented [RK(1]: Is this the 2nd compulsory mark?
P2 en F2
Meiose en Bevrugting
2 verpligte punte + enige ander 4 (6)
(7)
2.5 2.5.1 Pers blomme, lang (verlengde) stuifmeelkorrels (1)
2.5.2 ab (2)
2.5.3 Pers blomme, lang (verlengde) stuifmeelkorrels: Pers blomme, ronde
stuifmeelkorrels (2)
7
Downloaded from hlayiso.com
10832 / 19
2.6 2.6.1 (a) Tyd / Bron van melk (1)
(b) Massa/ Gewig (1)
2.6.2 - Dieselfde ouderdom
- Dieselfde begingewig
- Dieselfde tydintervalle is gebruik vir metings
- Dieselfde eenheid om gewig in te meet
(Merk slegs die eerste EEN) Enige 1 (1)
2.6.3 15.8 - 4 x 100= 295% (3)
2.6.4
Gewigstoename in twee babas van die ouderdom
2-8 maande wat op twee bronne melk gevoed het
Gewig / massa (kg)
GM-
melk
Normale
melk
Tyd (maande)
Rubriek vir die assessering van die staafgrafiek:
Kriteria Puntetoekenning
Korrekte tipe grafiek (T) 1
Opskrif vir die grafiek (C) 1
Korrekte byskrifte insluitend eenhede vir 1
die X-as en Y-as (L)
Korrekte skaal vir Y-as en grootte van 1
die kolomme en spasies tussen die
kolomme moet dieselfde wees (S)
Stipping van punte:
1 tot 7 kolomme korrek OF (P) 1 OF
Grafiek getrek slegs vir voorgeskrewe 2
jare met 8 kolomme korrek
(6)
(12)
[40]
8
Downloaded from hlayiso.com
10832 / 19
VRAAG 3
3.1 3.1.1 - As gevolg van die gebruik of ongebruik/ meer of minder gebruik
van ʼn orgaan
- raak dit meer of minder ontwikkeld
- hierdie is ʼn verworwe kenmerk
- en word oorgedra aan die nakomelinge (4)
3.1.2 - Die spoed waarteen evolusie plaasvind
- dit sluit lang tydperke in,
- waartydens spesies nie verander het nie/ veranderinge vind
geleidelik plaas deur natuurlike seleksie
- bekend as ʼn ewewig
- Daar is ook kort tydperke
- waar skielike, vinnige veranderinge voorkom deur natuurlike
seleksie Enige 4 (4)
3.1.3
Natuurlike seleksie Kunsmatige Seleksie
Die omgewing of die natuur Die mens is die selektiewe
is die selektiewe krag krag
Die seleksie-respons is Die seleksie-respons is om die
aanpasbaarheid aan die mens se behoeftes te
natuur bevredig
Gebeur binne ʼn enkele Kan meer as een spesie
spesie insluit
(Merk slegs die eerste TWEE) tabel (5)
(13)
3.2 3.2.1 Anolis scriptus (1)
3.2.2 - Korter agterbene
- Groot toonkussinkies
- Langer arms
(Merk slegs die eerste TWEE) Enige 2 (2)
3.2.3 - Langer agterbene dien as seile,
- wat die wind vang/ wat die akkedis in die see inwaai (2)
(5)
9
Downloaded from hlayiso.com
10832 / 19
3.3 - Daar was variasie in die puntvorm van die selwandvan die bakterieë
bevolking
- Bakterieë met driehoekige en vierkantige punte
- was nie weerstandig teen die antibiotika nie/ die antibiotika kon met die
oppervlak bind
- en was doodgemaak deur die antibiotika/ het nie oorleef nie
- Die bakterieë met die ronde punte
- was weerstandig teen die antibiotika / antibiotika het nie met die oppervlak
gebind en hulle het oorleef en kon,
- voortplant / die eienskap-ronde punte is oorgedra na die volgende
generasie dus ʼn toename in die bakterieë Enige 6 (6)
3.4 3.4.1 X – Foramen magnum (1)
Y – Slagtand / Oogtand (1)
3.4.2 - Die foramen magnum / X is meer na voor geleë
- dit laat die rugmurg toe om direk uit en af van die skedel te
beweeg
- Dit dien as ʼn spil vir die skedel
- Wat dit gunstig maak vir bipedalisme/ tweevoetigheid / regop
posisie Enige 3 (3)
3.4.3
(a) B (1)
(b) A (1)
3.4.4 - Daar is ʼn toename
- in die kraniumgroottevan organisme B tot organisme C
- Dit stel dit om staat om ʼn groter brein te kan huisves / serebrum
wat meer intelligensie voorstel (3)
3.4.5 (a)
- Die ruggraat verander van ʼn C-vorm na meer gekrom/
S-vormig, wat beter ondersteuning vir bipedalisme verskaf (2)
(b)
- Die pelvis(bekken) het verander van lank en smal na kort en
breër
- Om die liggaamsgewig te ondersteum vir bipedalisme (2)
3.4.6 Die oudste fossiel van Homo erectus is in Afrika gevind
Terwyl die jongste fossiel in ander dele van die wêreld gevind is
Dit stel voor dat Homo erectus sy oorsprong het in Afrika Enige 2 (2)
(16)
[40]
10
Downloaded from hlayiso.com
10832 / 19
AFDELING C
VRAAG 4 Commented [E2]: With addition of reasonds for each trait –
possibly a few more level D…
Spesiasie
- As ʼn populasie / bevolking van ʼn enkele spesie geskei word
- deur ʼn geografiese versperring (see, rivier, berg, meer)
- kan daar dus geen geenvloei wees nie tussen die twee populasies / bevolking
plaasvind nie / hulle kan nie meer inteel nie.
- Omdat elke populasie aan verskillende omgewingstoestande blootgestel kan
word,
- vind natuurlike seleksie onafhanklik plaas in elk van die twee populasies
- sodat individue van die twee populasies baie verskillende van mekaar word
- beide genotipies en fenotipies verskillend.
- Al word die twee populasies weer gemeng,
- kan hulle nie weer met mekaar voortplant nie.
- Hulle het TWEE verskillende spesies geword. Enige 9 (9)
Meganismes vir voortplantingisolasie
- Voortplanting op verskillende tye van die jaar
- Een spesie is vrugbaar, terwyl die ander nie is nie
- Spesiespesifieke hofmaakgedrag
- Hofmaakgedrag van een spesie sal nie ʼn ander spesie aantrek nie
- Aanpassing by verskillende bestuiwers
- Die bestuiwer van een spesie is nie aangepas om ʼn ander spesie te bestuif nie
- Onvrugbare nageslag / nakomelinge
- ʼn Nuwe spesie kan nie vorm as hulle nie vrugbare nakomelinge kan produseer
nie
- Feremoneword gebruik om maats te lok
- As die feremone nie reg is nie, dan sal hulle nie voortplant nie
- Verskillende genitalieë
- Indien dit nie passend is nie / onverenigbaar is , verhoed dit voortplanting
Enige 4 x 2
(8)
Nota: Geen punte word toegeken aan antwoorde in die vorm van diagramme, tabelle of
vloeidiagramme nie
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C)
Alle inligting verskaf is Idees gerangskik in ʼn Alle aspekte wat in die
Algemeen relevant ten opsigte van die logiese oorsaak / effek opstelvraag genoem is, is
vraag. volgorde. suksesvol gedek.
Slegs inligting relevant ten Die beskrywing van: Korrekte punte as volg:
opsigte van: - Geografiese Spesiasie - Geografiese Spesiasie 6/9
- Geografiese Spesiasie - Meganismes vir - Meganismes vir
In hierdie - Meganismes vir voortplantingisolasie voortplantingisolasie 5/8
opstel voortplantingisolasie
Daar is geen irrelevante
inligting nie
Punt 1 1 1
TOTAAL AFDELING C: 20
TOTAAL: 150
11
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b/v1-8d481fe1862c72e0df7e/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a/v1-bcbc4cd3f6b03143ac28/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f/v1-937719c334ad914b3347/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 QP (Afr)
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum