Skip to content

Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

MemorandumLife SciencesGrade 12201912 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2019 LEWENSWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) BEGINSELS MET DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui ‘maks’ punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Nie-erkende afkortings Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal wat gebruik word die, bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom) Geen krediet nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 3 15. As eenhede van mate nie aangedui word Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word 17. Opskrif Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van ʼn opskrif voorsien word. 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte) ʼn Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B 1.1.2 A 1.1.3 B 1.1.4 A 1.1.5 B 1.1.6 C 1.1.7 C 1.1.8 D 1.1.9 D 1.1.10 C (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Homosigoties 1.2.2 (Gregor) Mendel 1.2.3 Voortplantings-isolasie meganismes 1.2.4 Stamselle 1.2.5 Dubbele heliks 1.2.6 Interfase 1.2.7 Prognaat 1.2.8 Downsindroom / Trisomie 21 (8) 1.3 1.3.1 Slegs B 1.3.2 Slegs A 1.3.3 Slegs A (3 x 2) (6) 1.4 1.4.1 Meiose (1) 1.4.2 (a) Oorkruising (1) (b) testis / testikel (1) 1.4.3 (a) A – Chromatied (1) (b) B – Sentromeer (1) (c) C – Homoloë chromosome / paar / bivalente (1) (d) D – Sentriole / sentrosoom (1) 1.4.4 (a) Metafase I (1) (b) Anafase II (1) 1.4.5 TWEE /2 (1) 1.5 1.5.1 Twee eienskappe is betrokke by die kruising (1) 1.5.2 BbHh (1) 1.5.3 (a) Bbhh (1) (b) Swart met horings (1) 1.5.4 8 (2) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 5 VRAAG 2 2.1 2.1.1 Proteïensintese (1) 2.1.2 (a) mRNA / boodskapper RNA (1) (b) Ribosoom (1) (c) Kernmembraan (1) 2.1.3 A G U (1) 2.1.4 S–R–P–Q (2) 2.1.5 Sitoplasma (1) 2.1.6 - Die DNS/DNA-molekuul draai af - en rits los / swak waterstofbindings breek - een kant van die DNS/DNA-molekuul vorm ʼn templaat - vrydrywende RNA nukleotiede vanaf die nukleolus - sluit by hul komplementêre basispare (T-A; C-G) aan - om ʼn nuwe string mRNA te vorm (Enige 5 x 1) (5) 2.1.7 - As stikstofbasis A deur G vervang word, beteken dit dat die kodon na AGC sal verander - wat vir ʼn ander antikodon / UCA in plaas van AGU sal kodeer - en gevolglik vir ʼn ander aminosuur - wat die proteïen wat gevorm sal word, sal verander (4) 2.2 2.2.1 ʼn Skielike verandering in die DNS/DNA-volgorde / struktuur van ʼn geen wat tot veranderde eienskappe lei. (1) 2.2.2 Stamboom -diagram (1) 2.2.3 3 (1) 2.2.4 - Omdat individu 8/13/15 die siekte het, - moet sy/haar ouers albei draers van die siekte wees - maar hulle toon nie die eienskap nie - daarom moet dit resessief wees (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) 2.2.5 P1 Fenotipe Normale man x Normale vrou Genotipe Nn x Nn Meiose G/gamete N, n x N, n Bevrugting F1 Genotipe NN ; Nn ; Nn ; nn Fenotipe 3 Normaal en 1 met sistiese fibrose Hulle het ʼn 25% * kans om ʼn kind met sistiese fibrose te hê. P1 en F1 Meiose en Bevrugting (1* verpligte + Enige 5) OF P1 Fenotipe Normale man x Normale vrou Genotipe Nn x Nn Meiose G/gamete N, n x N, n Bevrugting F1 Gamete N n N NN Nn n Nn nn Korrekte genotipes Fenotipe 3 Normaal en 1 met sistiese fibrose Hulle het ʼn 25% * kans om ʼn kind met sistiese fibrose te hê. P1 en F1 Meiose en Bevrugting (1* verpligte + Enige 5) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 7 2.3.1 Enige siekte of abnormale toestand wat bepaal word deur ʼn geen / alleel wat op die gonosome / geslagschromosome / X- of Y- chromosome gedra word. (1) 2.3.2 Op die ouderdom van 3 jaar (oud) (1) 2.3.3 - Die geen word op die X-chromosoom aangetref - Seuns het slegs een X-chromosoom - As daardie X-chromosoom die Duchenne geen dra, - dan sal die seun Duchenne se spierdistrofie hê, - aangesien daar geen ander alleel is om dit te oorskadu nie. (Enige 4 x 1) (4) 2.4 2.4.1 Kloning (1) 2.4.2 - Laat mense toe om organismes met geselekteerde, voordelige eienskappe te produseer - Diere in gevaar van uitsterwing kan gered word - Produksie van organe vir oorplantings Merk slegs eerste TWEE (Enige 2 x 1) (2) 2.4.3 - ʼn Diploïede sel / ʼn sel met al die genetiese inligting is nodig - aangesien ʼn gameet ʼn haploïede sel is / net die helfte van die genetiese inligting bevat (2) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 3 3.1 3.1.1 A en C (2) 3.1.2 - Organismes wat ooreenkomste in bou het - dui op gemeenskaplike afkoms (2) 3.1.3 - Fossielrekord - Biogeografie - Genetika Merk slegs eerste TWEE (Enige 2 x 1) (2) 3.2 3.2.1 - Ewekansige rangskikking van chromosome OF Meiose - oorkruising - ewekansige paring - ewekansige bevrugting - Mutasies Merk slegs eerste DRIE (Enige 3 x 1) (3) 3.2.2 - Die hert/takbokke is swart of wit. - Daar is geen intermediêre eienskap nie / grys nie (2) 3.2.3 Darwinisme Gepunte (onderbroke) Ewewig Geleidelike verandering Skielike verandering vind plaas oor ʼn lang tydperk vind plaas in ʼn relatief kort tydperk Verandering is deurlopend Lang tydperke van geen verandering nie Merk slegs eerste TWEE Tabel + Enige 4 (5) 3.3 - Die gemeenskaplike voorouer of die oorspronklike kremetart-bevolking - is verdeel in verskillende bevolkings - deur die see * / weens kontinentale drywing - Geen geenvloei het plaasgevind tussen die bevolkings nie - Elke bevolking is blootgestel aan verskillende omgewingstoestande / verskillende seleksie druk - Natuurlike seleksie het onafhanklik plaasgevind in elke populasie (bevolking). - die individue in die twee bevolkings het met verloop van tyd - genotipies en fenotipies verskillend van mekaar geword - Selfs as die twee weer sou meng - sal hulle nie met mekaar kan voortplant /inteel om verskillende - kremetartspesies te vorm nie (1* verpligtend + Enige 5) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 9 3.4 3.4.1 Ras van die hond Genetiese siekte Merk slegs eerste TWEE (2) 3.4.2 Persentasie van basterhonde met katarakte = 42 x 100 = 21% 200 (2) 3.4.3 Egtelende honde ly meer aan genetiese siektes as basterhonde (2) 3.4.4 Grafiek wat die aantal egtelende en basterhonde met verskillende genetiese siektes aantoon 200 180 160 Aantal honde geaffekteer 140 120 Sleutel 100 Basterhonde 80 Egtelend 60 40 20 0 1 2 3 4 5 Lewer- Hipo- Epilepsie Katarakte Limfoom omleiding tiroïedisme kanker Genetiese Siektes Nasienriglyne: Opskrif (C) 1 Punt Albei veranderlikes ingesluit Tipe grafiek (T) 1 Punt X-as byskrif, eweredige breedte van 1 Punt die stawe (X) Y-as byskrif en skaal (Y) 1 Punt Plot van punte (P) 0 Punt – Geen punte is korrek geplot nie 1 Punt – 1 tot 6 punte is korrek geplot 2 Punte – alle punte is korrek geplot (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) 3.4.5 Natuurlike seleksie vind plaas weens selektiewe druk van die omgewing. / Individue met eienskappe wat hulle help om in die natuur te oorleef word gekies. By kunsmatige seleksie is mense die selektiewe druk. / Die eienskappe wat gekies word, is wat mense wil hê / nie noodwendig wat hulle help om te oorleef nie. (2) 3.4.6 Alle honde kan voorplant/inteel en vrugbare nakomelinge produseer. (2) 3.4.7 Dit is nie eties korrek nie aangesien meer kunsmatig-geteelde / egtelende honde aan genetiese siektes ly as basterhonde. (2) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 11 AFDELING C VRAAG 4 Veranderinge in die skedel en dele van die skelet wat bipedalisme (tweevoetigheid) ondersteun: Die foramen magnum het na die basis van die skedel geskuif sodat die kop vertikaal gehou kan word. / rugmurg in lyn met die brein kan wees Die posisie van die bekkengordel geskuif na onder / die onderkant van die sentrale gedeelte van die liggaam sodat dit instaat is om die gewig van die bolyf te dra Die bekken het meer bekervormig / wyer en korter geword wat dit geskik maak om die sentrale deel / gewig van die bolyf te dra . Die werwelkolom het van C-vormig na S-vormig verander / groter lumbale kromming in ruggraat vir beter balans / ondersteuning van die gewig van die bolyf. (Enige 3 x 2) (6) Verandering in die skedel wat verandering in die dieet ondersteun: Verkleining van die grootte van tande / slagtande Verkleining in kaakgrootte Verkleining van kraniale wenkbrou riwwe en kraniale riwwe as gevolg van kleiner spiere vir kouproses Dui aan dat moderne mense verander het van ʼn dieet van rou kos na ʼn dieet van sagter / gekookte voedsel wat nie dieselfde hoeveelheid gekou / geskeur / gebyt vereis nie (Enige 6 x 1) (6) Veranderinge in die skedel wat verbeterde kommunikasie en gebruik van gereedskap ondersteun: ʼn groter skedel dui ʼn groter breingrootte aan wat ʼn groter hoeveelheid inligting kan verwerk teen ʼn vinniger snelheid Dit het gelei tot die ontwikkeling van kunsmatige taal vir kommunikasie En die ontdekking / meer algemener gebruik van gereedskap en wapens (Enige 5 x 1) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN OPSTEL Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Omvattendheid (C) Algemeen Alle inligting wat Idees is in ʼn Alle aspekte van die verskaf word is logiese/oorsaak-effek opstel is voldoende relevant vir hierdie volgorde gerangskik. aangespreek. vraag. In hierdie Slegs inligting Al die inligting rakende die: Ten minste: opstel Q4 relevant tot die beskrywing van: - Veranderinge in skedel 4/6 vir en skelet wat veranderinge in - Veranderinge in bipedalisme ondersteun, skedel en skelet skedel en skelet verandering in dieet en wat bipedalisme wat bipedalisme verbeterde ondersteun. ondersteun, kommunikasie en die 4/6 vir verandering in gebruik van gereedskap. skedelveranderinge dieet en - Word op ʼn logiese wat veranderinge in verbeterde manier gegee. dieet ondersteun kommunikasie en 3/5 vir verbeterde die gebruik van kommunikasie en gereedskap. gebruik van gereedskap Daar is geen irrelevante inligting nie. Punt 1 1 1 Inhoud (17) Sintese (3) TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all