Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2019
LEWENSWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 

%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b/v1-8d481fe1862c72e0df7e/card.webp)
%202019%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262/v1-9fddf458683371f84878/card.webp)

%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
View all





Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 282.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2019
Questions in this paper
- Question 1.1HUMAN REPRODUCTION
- Question 1.2HUMAN REPRODUCTION10 marks
- Question 1.3HUMAN REPRODUCTION12 marks
- Question 1.4HUMAN REPRODUCTION8 marks
- Question 1.5MEIOSIS6 marks
- Question 2.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)8 marks
Show all 14 questions
- Question 2.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)8 marks
- Question 2.3HUMAN REPRODUCTION9 marks
- Question 2.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)10 marks
- Question 2.5RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)5 marks
- Question 3.1HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS14 marks
- Question 3.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)9 marks
- Question 3.3HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS7 marks
- Question 3.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)10 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2019)
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN
LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui
‘maks’ punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word maar paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
wat vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan
voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word die, bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name in terminologie gegee word
Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en
andersom)
Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V1 3
15. As eenhede van mate nie aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir
eenhede aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van
ʼn opskrif voorsien word.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
ʼn Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal, anders as die leerder se
assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante
amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike
tale.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2019)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A ✓✓
1.1.2 B ✓✓
1.1.3 C ✓✓
1.1.4 C ✓✓
1.1.5 B ✓✓
1.1.6 D ✓✓
1.1.7 A ✓✓
1.1.8 B ✓✓
1.1.9 A ✓✓
1.1.10 D ✓✓ (20 x 1) (20)
1.2 1.2.1 Volhoubaarheid ✓
1.2.2 Aldosteroon ✓
1.2.3 Dooiersak ✓/dooier
1.2.4 Kariotipe ✓
1.2.5 Sitokinese ✓
1.2.6 Inwendige bevrugting ✓
1.2.7 Ovarium ✓ (eierstok)
1.2.8 Plaagdoders ✓
1.2.9 Chiasmata ✓/ Chiasma
1.2.10 Akrosoom ✓ (10 x 1) (10)
1.3 1.3.1 Slegs B✓✓
1.3.2 Slegs A ✓✓
1.3.3 Geeneen ✓✓ (6)
1.4 1.4.1 (a) Vas deferens ✓ (1)
(b) Uretra ✓ (1)
1.4.2 C✓ Epididimis ✓ (2)
D✓ Skrotum ✓ (2)
1.4.3 - Skei ʼn vloeistof af ✓
- wat die manlike gamete stimuleer om meer beweeglik te
wees ✓ (2)
1.5 1.5.1 3✓ (1)
1.5.2 4✓ (1)
1.5.3 2✓ (1)
1.5.4 3✓ (1)
1.5.5 2✓ (1)
1.5.6 1✓ (1)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V1 5
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 - Soort besoedeling wat voorkom wanneer sommige nywerhede
groot hoeveelhede warm water ✓
- in waterliggame ✓ (riviere en oseane) vrylaat (2)
2.1.2 - As bron van water ✓ vir die informele nedersetting
- vir huishoudelike doeleindes / boerdery ✓ (2)
2.1.3 - Warm water bevat minder suurstof ✓
wat ander lewende organismes negatief sal beïnvloed ✓
- Verhitting kan tot verhoogde metaboliese tempo lei ✓
wat veroorsaak dat organismes meer kos en suurstof benodig ✓
- Hoër temperature kan algebloei aanmoedig ✓
wat kan verhoed dat sonlig fotosintetiserende plante bereik en hulle
kan sterf ✓
- Dooie plante en diere sal ontbind ✓ word
en ontbinders sal meer suurstof gebruik ✓
- Die afname van suurstof en toename in ontbinders ✓
sal die kwaliteit van die water verminder ✓
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 2) (4)
2.2 2.2.1 - Verbranding van fossielbrandstowwe ✓
- Ontbossing ✓ (2)
2.2.2 (a) Die hittestrale van die son wat die Aarde se atmosfeer binnedring,
word terug na die ruimte weerkaats ✓ (1)
(b) Die meeste hittestrale vanaf die son is vasgevang in die aarde se
atmosfeer ✓ deur kweekhuisgasse (1)
2.2.3 - Meer verdamping van water ✓ wat kan lei tot
- verhoogde potensiaal van oorstromings ✓ as gevolg van verhoogde
neerslag
OF
- Stygende seevlakke weens die smelt van ys in gletsers ✓ /
termiese uitsetting kan verhoogde moontlikheid van oorstromings
tot gevolg hê ✓
OF
- Toename in veldbrande ✓ wat die kanse van gronderosie en
- uiteindelik woestynvorming verhoog ✓
OF
- Toename in droogtes ✓ wat lei tot
- voedselonsekerheid ✓/ verwoestyning
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2019)
2.3 2.3.1 Pituïtêre klier ✓ /Hipofise (1)
2.3.2 - Gonadotropien-vrystellingshormoon stimuleer die pituïtêre klier ✓
- om reproduktiewe hormone ✓ / FSH/LH vry te stel (2)
2.3.3 - FSH stimuleer die ontwikkeling van ʼn primêre follikel ✓
in ʼn Graafse follikel ✓ (2)
2.3.4 - Die LH-vlak verhoog net voor ovulasie plaasvind ✓ / Hoë LH-vlakke
in die bloed / urine dui aan dat ovulasie gaan plaasvind / 'n eiersel
sal vrygestel word
- Dit dui op die tydperk van die hoogste vrugbaarheid in vroue ✓ (2)
2.3.5 - Die endometrium sal nie genoeg verdik nie ✓ en sal dus
veroorsaak dat die bevrugte eiersel nie ingeplant ✓word nie
- Die endometrium sal nie onderhou word nie. ✓
en dit kan tot ʼn miskraam lei ✓
(Merk slegs eerste EEN) (Enige 1 x 2) (2)
2.4 2.4.1 ʼn Groep toestande wat die motoriese neurone van die senuwees in die
ruggraat en brein hul funksie progressief laat verloor ✓ (1)
2.4.2 - Genetiese probleme ✓
- Virusse ✓
- Omgewingskwessies ✓
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2) (2)
2.4.3 - Die persoon sal die pyn voel ✓
- maar sal nie in staat wees om te reageer nie ✓
- Die motoriese neuron funksioneer nie, daarom sal die spiere nie
gestimuleer word nie. ✓ (3)
2.4.4
Dendriete
Akson
Miëlienskede
kern
Kriteria Puntetoekenning
Korrekte neuron geteken 1
Enige DRIE korrekte byskrifte 3 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V1 7
2.5 2.5.1 - Dit word veroorsaak deur ʼn ongelyke kromming ✓
- van die voorste oppervlak van die kornea ✓ (2)
2.5.2 - Voorskriflense ✓ sal nodig wees vir duidelike visie (1)
2.5.3 - Bysiendheid ✓/ Miopie
- Versiendheid ✓/ Hipermetropie
- Katarakte ✓
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2) (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 3
3.1 3.1.1 - Om ʼn beginpunt vir die ondersoek vas te stel waarvandaan die
glukosevlakke sal toeneem ✓✓
OF
- Om die verandering in die bloedglukosevlakke te vergelyk met wat
dit was voordat ontbyt geëet is ✓✓ (2)
3.1.2 Die tipe ontbyt ✓ / Lae of hoë GI-voedsel (1)
3.1.3 8,0 ✓ – 8,2 mmol/ℓ (1)
3.1.4 - Lae GI-voedsel veroorsaak ʼn kleiner toename in die
bloedglukosevlak as hoë GI-voedsel✓✓ / Hoë GI-voedsel veroorsaak
ʼn groter toename in die bloedglukosevlak as lae GI-voedsel
OF
- Die eet van lae GI-voedsel veroorsaak dat die bloedglukosevlakke
na 120 minute nader aan die normal verhoog (4 mmol/ℓ tot
5,2 mmol/ℓ) as hoë GI-voedsel (4 mmol/ℓ tot 5,8 mmol/ℓ) ✓✓ (2)
3.1.5 Insulien✓ (1)
3.1.6 - ʼn Hoë GI-ontbyt veroorsaak 'n skerp toename in die
bloedglukosevlak ✓
- Dit sal ʼn groot ✓/ vinnige toename in die bloedinsulienvlakke
veroorsaak (2)
3.1.7 (a) - Om betroubaarheid ✓ van die ondersoek te verbeter (1)
(b) - Om te verseker dat die uitslae slegs deur die ontbyt
veroorsaak word ✓✓/ lae en hoë GI-voedsel en nie enige
ander faktor nie (2)
3.1.8 - Slegs vroue ✓ / dieselfde geslag is gebruik
- Vroue van dieselfde ouderdom✓ / 28–30 jaar is gebruik
- Dieselfde intervalle ✓ om bloedglukosekonsentrasie te meet
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2) (2)
3.2 3.2.1 Geotropisme ✓ (1)
3.2.2 (a) - Aangesien die plant voortdurend gedraai het, was daar ʼn
eweredige verspreiding van ouksiene regdeur die stam ✓
- daarom was daar geen ongelyke groei van die stam nie ✓
- En die stam het reguit bly groei ✓ (3)
(b) - Soos die plant op sy sy geplaas is, het ouksiene aan die
onderkant van die stam versamel ✓
- as gevolg van die gravitasiekrag ✓
- ʼn Hoë konsentrasie ouksiene aan die onderkant van die stam
het die groei van die stam gestimuleer ✓
- Ongelyke verspreiding van ouksiene het gevolglik ongelyke
groei van die stam aan die onderkant veroorsaak ✓/ die stam
het meer aan die onderkant gegroei
- wat veroorsaak het dat die stam buig / opwaarts ✓groei
(Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V1 9
3.2.3 Om die effek van lig ✓ op die groeibeweging van die stamme uit te
skakel. / Om te voorkom dat fototropisme die resultate beïnvloed (1)
3.3 3.3.1 - Fisiese verwydering van die plante ✓ / meganiese metodes /
voorbeeld
- Die gebruik van onkruiddoders ✓ / chemiese metodes / voorbeeld
- Gebruik die natuurlike vyande van die uitheemse indringerspesie ✓/
biologiese beheer / voorbeeld
(Merk slegs eerste DRIE) (3)
3.3.2 - Aangesien uitheemse indringerplante nie natuurlike vyande het
nie ✓
- groei hulle vinnig en uitkompeteer die inheemse plante ✓ wat lei tot
die verlies van biodiversiteit (2)
3.3.3 - Habitatvernietiging ✓ / enige voorbeeld
- Stropery ✓
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
3.4 3.4.1 (a) Gehoorgang (kanaal) ✓ / Meatus (1)
(b) Halfsirkelvormige kanale ✓ (1)
(c) Koglea✓ (1)
3.4.2 E✓ (1)
3.4.3 Sensoriese neuron✓ (1)
3.4.4 - ʼn Verandering in spoed of rigting van beweging ✓
- kan in enige vlak waargeneem word ✓
- om balans(ewewig) te behou ✓ (Enige 2) (2)
3.4.5 - Die timpaniese membraan kan skeur ✓
- Die membraan sal dus nie behoorlik vibreer nie ✓
- en minder vibrasies sal oorgedra word na die ossikels / ovaal
venster ✓
- Die koglea word minder gestimuleer ✓
- wat lei tot gehoorverlies ✓ (Enige 3) (3)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2019)
AFDELING C
VRAAG 4
Regulering van liggaamstemperatuur tydens die wedloop
- Die liggaamstemperatuur neem toe ✓
- as gevolg van die verhoogde selrespirasie ✓
- Die hipotalamus ✓ word gestimuleer en stuur impulse na die bloedvate in die vel
om te verwyd ✓ / vasodilasie vind plaas
- Meer bloed vloei na die oppervlak van die vel ✓
- Meer hitte word verloor deur die vel ✓ / straling
- Meer bloed word na die sweetkliere ✓ gestuur
- Meer sweet word geproduseer ✓ / die sweetkliere word meer aktief / meer sweet
word vrygestel
- Verdamping van sweet koel die liggaam af ✓ / meer hitte wat verlore gaan
Regulering van waterbalans tydens die wedloop
- Omdat die persoon gesweet het, het die bloed minder water as normaal ✓
- Die hipotalamus word gestimuleer ✓
- en stuur impulse na die pituïtêre klier om meer ADH ✓ af te skei
- ADH beweeg in die bloed na die niere ✓
- ADH verhoog die deurlaatbaarheid van die versamelbuise ✓ / die distale
kronkelbuisies
- Meer water word herabsorbeer en oorgedra na die omliggende bloedvate ✓
- Die watervlak in die bloed keer terug na normaal ✓
(Enige 12) (12)
Pupillêre refleksmeganisme
- In helder lig ✓
- trek die kringspiere ✓
- van die iris ✓
- saam ✓
- en die radiale spiere ontspan ✓
- die pupil verklein ✓
- sodat minder lig die oog binnedring ✓ (Enige 5) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V1 11
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Omvattendheid (C)
Algemeen Alle inligting wat Idees word in ʼn Alle aspekte wat
verskaf word, is logiese volgorde deur die opstel vereis
relevant vir die gerangskik word, is voldoende
onderwerp aangespreek
In hierdie Voorsien slegs Inligting oor: Die volgende punte
opstel V4 inligting wat relevant - termoregulering en moet ten minste
is vir: osmoregulering behaal word:
- termoregulering en tydens die wedloop - termoregulering en
osmoregulering - die pupillêre refleks osmoregulering
tydens die meganisme tydens die wedloop
wedloop word in ʼn logiese (7/12)
- die pupillêre volgorde aangebied. - pupillêre refleks
refleks meganisme (4/5)
meganisme
Daar is geen
irrelevante inligting
nie
PUNTE 1 1 1
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b/v1-8d481fe1862c72e0df7e/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
%202019%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262/v1-9fddf458683371f84878/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum