Skip to content

Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Question paperLife SciencesGrade 12201918 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2019 LEWENSWETENSKAPPE V2 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye.
2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDEBOEK wat voorsien word. 3. Begin die antwoorde op ELKE vraag boaan ʼn NUWE bladsy. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Bied jou antwoorde volgens die instruksies by elke vraag aan. 6. ALLE sketse MOET in potlood gemaak word en die byskrifte met blou of swart ink. 7. Teken diagramme, tabelle of vloeidiagramme SLEGS wanneer dit gevra word. 8. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 9. MOENIE grafiekpapier gebruik NIE. 10. Jy moet ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik, waar nodig. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 3 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D. 1.1.1 DNS/DNA-replisering vind in die ... plaas. A sitoplasma tydens profase B nukleoplasma tydens interfase C sitoplasma tydens interfase D nukleoplasma tydens profase 1.1.2 Watter paar stellings hieronder is ʼn korrekte verskil tussen mitose en meiose? MITOSE MEIOSE A Die chromosoomgetal bly Die chromosoomgetal word konstant gehalveer B Homoloë chromosoompare Geen homoloë vorm tydens profase chromosoompare vorm tydens profase nie C Die sitoplasma verdeel twee Die sitoplasma verdeel een keer keer D Dogterselle verskil van Dogterselle is identies aan mekaar mekaar 1.1.3 Die diagram hieronder toon 6 chromosome (gemerk a–f) uit ʼn diploïede sel. Watter van die volgende kombinasies verteenwoordig die 3 pare homoloë chromosome? Homoloë paar 1 Homoloë paar 2 Homoloë paar 3 A c en d a en f b en e B a en c d en e b en f C a en e c en d b en f D a en d b en c e en f Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) 1.1.4 Vier verskillende fenotipes is moontlik in die F1-generasie indien die ouers se bloedgroepe ... A A en B is. B AB en AB is. C A en A is. D AB en O is. 1.1.5 Die onderstaande sleutel toon die hoofkomponente van ʼn DNS/DNA-molekuul en die sterkte van die bindings wat hulle saam hou. SLEUTEL swak sterk suiker fosfaat stikstof bindings bindings groep basis Watter een van die volgende diagramme toon die korrekte kombinasie van komponente van ʼn DNS/DNA-molekuul aan? A B C D Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 5 1.1.6 Die polisie was na ʼn toneel waar ʼn man ernstig in ʼn geveg beseer was, ontbied. Hulle het bloed op die man se hande, wat nie sy eie was nie, gevind. Die polisie het ʼn monster van hierdie bloed, asook monsters van die slagoffer en drie verdagtes (1 tot 3) wat vermoedelik die man aangerand het, geneem. Die resultate word hieronder getoon: Misdaad- Verdagte Verdagte Verdagte Slagoffer toneel 1 2 3 monster Watter verdagte was beslis by die misdaadtoneel? A 1 B 2 C 3 D Geen een van die verdagtes nie 1.1.7 Watter van die volgende ondersteun die ‘Uit Afrika’-teorie? A Homo habilis was die eerste hominien om gereedskap te gebruik B Die Afrika-ape deel baie eienskappe met mense C Die vergelyking van mutasies op mitochondriale DNS/DNA D Homo erectus fossiele wat in Europa gevind is Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) 1.1.8 Die tabel hieronder toon die anti-kodons van tRNA wat kodeer vir verskillende aminosure wat in menslike proteïene voorkom. ANTI-KODON AMINOSURE VAN tRNA CAA Valien CCC Glisien CGU Alanien AAA Fenielalanien UCG Asparagien UAC Methionien GGU Prolien AGC Triptofaan UCA Serien Wat is die ooreenstemmende aminosuur vir die DNS/DNA-basis- drietal TCG? A Alanien B Triptofaan C Serien D Asparagien 1.1.9 Die onderstaande grafiek toon die massa van DNS/DNA wat oor tyd in ʼn sel aangetref word. 15 Massa van DNS/DNA per sel (10-2g) 12 C 9 6 3 A B D E F 4 8 12 16 20 24 28 32 Tyd (uur) Interfase vind plaas tussen ... A A en B. B B en C. C E en F. D A en C. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 7 1.1.10 Bestudeer die onderstaande diagram. 0 Sjimpansee Homo sapiens Homo neanderthalensis Homo erectus 1 Homo habilis Miljoen jaar gelede 2 Paranthropus Australopithecus aethiopicus garhi 3 Australopithecus africanus 4 Ardepithecus Australopithecus ramidus aferensis 5 6 Hominien voorouer Watter gevolgtrekking kan uit die bostaande diagram gemaak word? A Homo sapiens is ʼn direkte afstammeling van Ardipithecus ramidus B Homo sapiens stam van sjimpansees af C Australopithecus africanus is ʼn gemeenskaplike voorouer van alle Homo species D Homo sapiens en Homo erectus het die mees onlangse gemeenskaplike voorouer. (10 x 2) (20) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.8) in die ANTWOORDEBOEK neer. 1.2.1 Organismes wat twee identiese allele vir ʼn spesifieke eienskap het 1.2.2 Die wetenskaplike wat die beginsel van onafhanklike sortering voorgestel het 1.2.3 Faktore wat verhoed dat lede van verskillende spesies vrugbare nakomelinge voortbring 1.2.4 Ongedifferensieerde selle by diere wat die vermoë het om in enige seltipe te verander 1.2.5 Die vorm van ʼn DNS/DNA-molekuul 1.2.6 Fase tydens die selsiklus wanneer DNS/DNA-replisering plaasvind 1.2.7 Het ʼn boonste of onderste kakebeen wat abnormaal vorentoe uitsteek 1.2.8 Genetiese toestand wat tot ʼn ekstra chromosoom 21 lei (8 x 1) (8) 1.3 Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II van toepassing is nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.3) in die ANTWOORDEBOEK neer. KOLOM Ι KOLOM ΙΙ 1.3.1 Bloedtipes A: Onvolledige dominansie B: Veelvuldige allele 1.3.2 Heterosigotiese toestand waar A: Kodominansie beide allele in geenpaar uitgedruk B: Onvolledige dominansie word 1.3.3 Volledige stel chromosome in een A: Kariotipe sel B: Genoom (3 x 2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 9 1.4 Die onderstaande diagram verteenwoordig 3 fases van ʼn seldelingsproses. 1.4.1 Noem die tipe seldeling wat in die bostaande diagram getoon word. (1) 1.4.2. Noem die: (a) Proses wat by E plaasgevind het (1) (b) Orgaan in ʼn manlike dier waar hierdie soort seldeling plaasvind (1) 1.4.3 Benoem dele: (a) A (1) (b) B (1) (c) C (1) (d) D (1) 1.4.4 Identifiseer fase: (a) 2 (1) (b) 3 (1) 1.4.5 Hoeveel chromosome sal daar in elke sel aan die einde van die seldelingproses wat in die bostaande diagram aangedui word, wees? (1) (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) 1.5 By skape is die alleel vir swart wol (B) dominant oor die alleel vir wit wol (b). Netso is die alleel vir horings (H) dominant oor die alleel vir horingloos (h). ʼn Skaap met horings en swart wol is gekruis met ʼn egtelende, horinglose skaap met wit wol. Die punnet-diagram hieronder toon die uitslag van hierdie kruising. SKAAP 1 BH Bh bH bh SKAAP 2 bh Y bh X bh bh 1.5.1 Noem waarom die bostaande voorbeeld ʼn dihibriede kruising verteenwoordig. (1) 1.5.2 Gee die genotipe vir die skaap met horings en swart wol wat in hierdie kruising gebruik word. (1) 1.5.3 Gee die: (a) Genotipe van nageslag X (1) (b) Fenotipe van nageslag Y (1) 1.5.4 Hoeveel van die nakomelinge sal horings met wit wol hê, indien daar 32 nakomelinge voortgebring word? (2) (6) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 11 AFDELING B VRAAG 2 2.1 Bestudeer die onderstaande diagram. FASE Y T T A G T C C A 5 6 7 8 9 4 10 T CA 3 T 11 A 2 0 T 12 1 Molekuul X Struktuur W X P R FASE Z Q 6 7 8 9 4 5 10 U UA C G U 2 3 T 0 11 1 12 C U A S Organel B U C A 2.1.1 Noem die proses wat in die bostaande diagram voorgestel word. (1) 2.1.2 Identifiseer: (a) Molekuul X (1) (b) Organel B (1) (c) Struktuur W (1) 2.1.3 Gee die volgorde van die stikstofbasisse vir die eerste kodon op molekuul X (1, 2, 3). (1) 2.1.4 Gee die korrekte volgorde waarin molekules P, Q, R en S aan molekule X geheg sal word. (Van links na regs) (2) 2.1.5 Waar in ʼn sel vind fase Z plaas? (1) 2.1.6 Beskryf die proses van transkripsie soos in fase Y gesien. (5) 2.1.7 As die derde stikstofbasis (A) van die DNS/DNA-string met G vervang word, beskryf hoe dit die proteïen wat gevorm word sal beïnvloed. (4) (17) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) 2.2 Sistiese fibrose is ʼn genetiese toestand wat ʼn opbou van dik klewerige slym in die longe, pankreas, lewer en ingewande veroorsaak. Bestudeer die onderstaande diagram van twee families wat die sistiese fibrose-geen dra. Die letters N en n word gebruik om die twee allele te verteenwoordig. Familie A Familie B X 2.2.1 Definieer ʼn geenmutasie. (1) 2.2.2 Noem die tipe diagram wat hierbo getoon word. (1) 2.2.3 Hoeveel geslagte word in die diagram getoon? (1) 2.2.4 Gebruik bewyse uit die diagram en verduidelik hoekom die geen vir sistiese fibrose ʼn resessiewe alleel is. (3) 2.2.5 Individu 9 en individu 10 verwag hul tweede kind X. Gebruik ʼn genetiese kruising om die persentasie kans dat hulle ʼn kind met sistiese fibrose sal kan hê, te toon. (6) (12) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 13 2.3 Lees die volgende uittreksel. Duchenne se spierdistrofie is ʼn genetiese afwyking waarin die skeletspiere progressief verswak. Dit is ʼn geslagsgekoppelde verwante afwyking. Die resessiewe gemuteerde geen kodeer vir ʼn swak vorm van proteïen wat veroorsaak dat die spiervesels verswak en afbreek. Duchenne se spierdistrofie beïnvloed meestal seuns en laat hul spiere vanaf die ouderdom van ongeveer 3 jaar verswak. Teen die tyd dat hulle tieners is, sal hulle in ʼn rolstoel wees en uiteindelik sal hul hart- en respiratoriese spiere ook geaffekteer word. 2.3.1 Definieer ʼn geslagsgekoppelde verwante afwyking. (1) 2.3.2 Volgens die uittreksel, wanneer sal ouers eers die veranderinge in die spiere van hul kind oplet? (1) 2.3.3 Verduidelik waarom Duchenne spierdistrofie meer algemeen by seuns as meisies voorkom. (4) (6) 2.4 Bestudeer die onderstaande diagram. ovum Selkern van eiersel verwyder verwyder Selkern van vel oorgeplaas In surrogaatmoeder ingeplant groei Nakomeling gebore 2.4.1 Noem die proses wat in die bostaande diagram getoon word. (1) 2.4.2 Gee TWEE moontlike voordele van hierdie proses. (2) 2.4.3 Verduidelik waarom die kern van ʼn sel van die vel in hierdie proses gebruik is en nie die kern van ʼn gameet nie. (2) (5) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) VRAAG 3 3.1 Die onderstaande diagram toon die ledemate van verskillende diere. A: Voorste ledemaat van ʼn vlermuis B: Ledemaat van ʼn seekat D: Ledemaat van ʼn C: Voorste ledemaat van ʼn insek krokodil 3.1.1 Gee slegs die LETTERS van die diagramme wat homoloë strukture voorstel. (2) 3.1.2 Beskryf hoe homoloë strukture bewyse vir evolusie bied. (2) 3.1.3 Benewens die studie van homoloë strukture, noem TWEE ander bronne wat wetenskaplikes as bewyse vir evolusie gebruik. (2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 15 3.2 Bestudeer die onderstaande diagram wat evolusie deur natuurlike seleksie in takbokke voorstel. Sommige individue Die individue van die oorleef bevolking het baie langer en verskillende plant meer eienskappe voort as ander Die bevolking bring meer Die eienskappe van individue voort daardie individue in as wat tot die bevolking wat volwassenheid oorleef en kan oorleef voortplant, sal meer algemeen voorkom 3.2.1 Noem DRIE bronne van variasie in ʼn spesie. (3) 3.2.2 Verduidelik waarom die bogenoemde voorbeeld diskontinue (onderbroke) variasie verteenwoordig. (2) 3.2.3 Beide Darwinisme en Gepunte (Onderbroke) Ewewig verduidelik evolusie in terme van natuurlike seleksie. Tabuleer TWEE verskille tussen Darwinisme en Gepunte (Onderbroke) Ewewig. (5) (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
16 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) 3.3 Die kremetartboom behoort aan die genus Adansonia. Verskillende spesies in Madagaskar, Afrika en Australië aangetref soos in die diagram hieronder aangetoon. Oorspronklik het hierdie drie vastelande deel van Gondwanaland gevorm, soos in diagram 1 gesien. Vandag word die kontinente deur groot oseane soos in diagram 2 gesien, geskei. Diagram 1 Diagram 2 Madagaskar Afrika Afrika Australië Madagaskar Australië Afrika- Malgassiese Australiese kremetart kremetart kremetart Verduidelik hoe die verskillende soorte kremetart op die verskillende vastelande kon ontwikkel het. (6) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2019) LEWENSWETENSKAPPE V2 17 3.4 Wetenskaplikes wou ondersoek of egtelende honde meer geneig is om aan sekere genetiese siektes as basterhonde te ly. Die prosedure was soos volg: Vyf genetiese siektes is ondersoek ʼn Totaal van 200 honde wat aan elke genetiese siekte gely het, is gebruik Die aantal egtelende honde en basterhonde wat aan elke siekte ly, is in die tabel hieronder aangeteken Die hele ondersoek is oor ʼn tydperk van vyf jaar uitgevoer Aantal honde geaffekteer Honderas Lewer- Hipotiroïed Limfoom- Epilepsie Katarakte omleiding -isme kanker Baster 22 38 40 42 50 hond(e) Egtelende 178 162 160 158 150 hond(e) LET WEL: Egtelende honde verwys na honde wat slegs met honde van dieselfde ras mag paar Basterhonde verwys na honde wat toegelaat word om met honde van enige ras te paar 3.4.1 Noem die TWEE onafhanklike veranderlikes in hierdie ondersoek. (2) 3.4.2 Bereken die persentasie basterhonde wat aan katarakte gely het. Toon AL jou berekeninge. (2) 3.4.3 Gee ʼn gevolgtrekking vir die bogenoemde ondersoek. (2) 3.4.4 Teken ʼn staafgrafiek om die data in die bostaande tabel, op dieselfde assestelsel, aan te toon. (6) 3.4.5 Noem EEN manier waarop kunsmatige seleksie van natuurlike seleksie verskil. (2) 3.4.6 Verduidelik waarom alle honde steeds as een spesie beskou word, alhoewel daar baie verskillende rasse is. (2) 3.4.7 Op grond van die inligting wat in hierdie ondersoek versamel is, verduidelik watter raad jy aan iemand wat jou vra of kunsmatige teling eties korrek is, sal gee. (2) (18) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
18 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2019) AFDELING C VRAAG 4 Veranderinge het in die skedel sowel as ander dele van die skelet van primitiewe aapagtige wesens tot moderne mense plaasgevind. Verduidelik hoe hierdie veranderinge die evolusie in die rigting van bipedalisme (tweevoetigheid) ondersteun. Beskryf ook hoe veranderinge in die skedel die neiging tot ʼn verandering in dieet, verbeterde kommunikasie en die gebruik van gereedskap ondersteun. Inhoud: (17) Sintese: (3) LET WEL: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde in die vorm van tabelle, vloeidiagramme of diagramme nie. TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all