NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2025
LEWENSWETENSKAPPE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
You're offline
Skip to contentMemorandum 








_hlayiso.com_--ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81/v1-a064c478344352d73bb6/card.webp)


View all





LIFE SCIENCES P2 MEMO GR12 SEPT 2025 AFR
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2025. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 11
- File size
- 868.4 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 11
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2025)
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntekenning gegee word
Hou op merk nadat maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui ‘maks-
punte’ in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie, ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verloor.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
korrek is nie, moenie kredieteer nie. As volgorde en skakelings weer korrek is,
gaan voort om te kredieteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord die korrekte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die nasionale memobesprekingsvergadering aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee (en
andersom)
Moenie kredieteer nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) LEWENSWETENSKAPPE V2 3
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
leerders se assesseringstaal voorkom waarin die meeste van sy/haar
antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word indien dit korrek is. ʼn
Nasiener wat in die relevante vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2025)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C ✓✓
1.1.2 C ✓✓
1.1.3 D ✓✓
1.1.4 B ✓✓
1.1.5 C ✓✓
1.1.6 D ✓✓
1.1.7 A ✓✓
1.1.8 D ✓✓
1.1.9 D ✓✓
1.1.10 A ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 DNS-profiel ✓
1.2.2 Nukleoplasma ✓
1.2.3 Onvolledige ✓ dominansie
1.2.4 Geografiese ✓ versperring
1.2.5 Aanpassing by verskillende bestuiwers ✓
1.2.6 Hemofilie ✓
1.2.7 Ewekansige ✓ paring
1.2.8 Gepunktueerde ekwilibrium ✓ (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Slegs A ✓✓
1.3.2 Slegs A ✓✓
1.3.3 Slegs A ✓✓ (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 (a) (diagram) 1 ✓ (1)
(b) (diagram) 2 ✓ (1)
1.4.2 Oorkruising ✓ (1)
1.4.3 Profase 1 ✓ (1)
1.4.4 Somatiese ✓ (1)
1.4.5 (a) Vier ✓/4 (1)
(b) Twee ✓/2 (1)
1.4.6 Vier ✓/4 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) LEWENSWETENSKAPPE V2 5
1.5 1.5.1 Dihibriede ✓kruising (1)
1.5.2 DDLl ✓ (1)
1.5.3 (a) Donker veerkleur met kort sterte ✓✓ (2)
(b) Volledige ✓dominansie (1)
1.5.4 (Ouer) 1 (1)
1.5.5 (Beginsel van) Segregasie ✓
(Beginsel van) Onafhanklike sortering ✓
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2025)
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) DNS-replisering ✓ (1)
(b) Transkripsie ✓ (1)
2.1.2 Nukleus ✓ (1)
2.1.3 Interfase ✓ (1)
2.1.4 - Elke tRNS dra ʼn spesifieke aminosuur ✓
- Wanneer die antikodon op die tRNs ✓
- By die kodon op die bRNS ✓pas
- Dan bring tRNS die vereiste aminosuur na die ribosoom ✓
- Aminosure word deur peptiedbindings aan mekaar geheg ✓
- Om die vereiste proteïen te vorm ✓ (Enige 5 x 1) (5)
2.1.5 - DNS verskaf die genetiese kode vir proteïensintese ✓
- wat na molekule R/bRNS gekopieer word, ✓ dra die gekodeerde
boodskap (2)
2.1.6 (a) ACG AUG UCC ✓✓ (2)
(b) Treonien ✓✓ (2)
2.2 2.2.1 Chromosoom ✓ mutasie (1)
2.2.2 (a) 44 ✓ (1)
(b) 3 ✓/drie (1)
2.2.3 XYY ✓ (1)
2.2.4 ʼn Persoon met Downsindroom sal:
- DRIE /3 chromosome op posisie 21✓ hê en
- twee/2 gonosome ✓ in plaas van drie
- In Jakob-sindroom is daar TWEE/ ✓2 chromosome (3)
2.2.5 - Nie-disjunksie vind plaas ✓/ chromatiede skei nie
- Op posisie 23 ✓
- Tydens anafase II ✓
- ʼn Spermsel het ʼn ekstra chromosoom ✓/2 chromosome op
chromosoom 23/ XY-gonosoom
- Die abnormale spermsel bevrug ʼn normale eiersel ✓/
- Wat lei tot ʼn sigoot met DRIE ✓/3 gonosome/XYY/47 chromosome (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) LEWENSWETENSKAPPE V2 7
2.3 2.3.1 (a) Vrou met bloedgroep B ✓ (1)
(b) IA IB ✓ (1)
2.3.2 Twee ✓/2 (1)
2.3.3 - As die kind alleel IA van Lisa en alleel IB van Jade erf ✓
- Sal die kind se bloedgroep AB wees ✓
- As die kind alleel i erf van elke ouer ✓
- Sal die kind se bloedgroep O ✓ wees (Enige 3) (3)
2.3.4 P1 Fenotipe Bloedgroep AB x Bloedgroep O ✓
Genotipe IAIB ✓ x ii ✓
Meiose
G/gamete IA , IB x i, i ✓
Bevrugting
F1 Genotipe IAi; IA i ; IB i ; IBi ✓
Fenotipe 2 Bloedgroep A : 2 Bloedgroep B
Hulle het ʼn 0% ✓*kans om ʼn kind met bloedgroep O te hê.
OF
P1 Fenotipe Bloedgroep AB x Bloedgroep O ✓
manlik/pa vroulik/moeder
Genotipe IA i ✓ x IBi ✓
Meiose
G/gamete IA , i x IB , i✓
Bevrugting Gamete IA IB
F1 i IA i IB i
i A
I i IB i
Korrekte genotipes ✓
Fenotipe 2 Bloedgroep A : 2 Bloedgroep B
Hulle het ʼn 0% ✓*kans om ʼn kind met bloedgroep O te hê.
P1 en F1 ✓
Meiose en bevrugting ✓ Enige 5 + *1 Verpligtend (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2025)
2.4 2.4.1 (a) Eiersel ✓ (1)
(b) Uterus ✓ (1)
2.4.2 63,3
✓x 395 ✓ = 250 ✓ beeste gekloon
100 (3)
2.4.3 - Meer beeste sal soortgelyke allele ✓/dieselfde genotipe vir alle
eienskappe hê
- Variasie sal afneem ✓ (2)
2.4.4 - Meer spier-/vleisproduksie ✓
- Hoë melkproduksie ✓/kwaliteit
- Beter vleisgehalte ✓
- Weerstand teen siektes ✓ (Enige 3 x 1) (3)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) LEWENSWETENSKAPPE V2 9
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Sub-Sahara Afrika ✓ (1)
3.1.2 - Versuim om gevalle aan te meld ✓
- Gebrek aan/swak toetsfasiliteite ✓
(Merk slegs eerste EEN) (Enige 1) (1)
3.1.3 - Wyfies benodig twee resessiewe allele op elke X-chromosoom om aan
kleurblindheid te ly ✓
- As daar ʼn dominante alleel op die X-chromosoom is, sal dit die
uitdrukking van ʼn resessiewe alleel op die ander X-chromosoom
oorskadu in ʼn wyfie wat nie kleurblind is nie. ✓ (2)
3.1.4
% Voorkoms van mans met kleurblindheid in Afrika
en Asië streke
% voorkoms van mans met
12 10
10
8
8
6 5
kleurblindheid
4 3
2
0
Oos-Asië Suid-Asië Middel/Noord Sub-Sahara
Afrika Afrika
Gebied/Streek
Riglyn vir die assesering van die grafiek
KRITERIA UITBREIDING PUNT
Tipe grafiek (T) Staafgrafiek geteken 1
Opskrif van grafiek (C) Albei veranderlikes ingesluit 1
Asse: Byskrifte (L) X- en Y-as korrek gemerk met eenhede 1
Skaal vir X- en Y-as (S) - Gelyke spasies en breedte van stawe
vir X-as
- Korrekte skaal vir Y-as 1
Plot van koördinate (P) - 1 tot 3 vereiste koördinate korrek 1
geplot 1
- Al 8 koördinate korrek geplot 2
- Al 4 vereiste koördinate korrek
geteken. (6)
Histogram of lyngrafiek geteken
- Verloor punte vir tipe grafiek en vir skaal
Getransponeerde asse
- Kan volle krediet kry, as asse-byskrifte ook omgeruil word en stawe
horisontaal is
- As byskrifte nie ooreenstem nie, los dan punte vir byskrifte en skaal
- Kontroleer of die plot korrek is vir die gegewe byskrifte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2025)
3.2 3.2.1 - Kulturele ✓ bewyse
- Fossiel ✓bewyse
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
3.2.2 - Taung-kind ✓
- Mev. Ples ✓
- Little foot ✓
(Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2)
3.2.3 Mousterian gereedskap ✓ (1)
3.2.4 Drie ✓/3 (1)
3.2.5 (a) Homo habilis ✓ (1)
(b) Eerste om gereedskap te gebruik ✓ (1)
3.2.6 - Toename in breingrootte het gelei tot
- verhoogde intelligensie wat lei tot
- die ontwikkeling van komplekse gereedskap ✓ (3)
3.3 3.3.1 (a) LCT-geenmutasie ✓ (1)
(b) Laktose verdraagsaamheid ✓ (1)
3.3.2 Diskontinue ✓ variasie (1)
3.3.3 - 470 individue was gebruik ✓
- Individue was van verskillende etniese groepe ✓
- Individue was van drie verskillende Afrika-lande ✓/Kenia, Tanzanië
en Soedan (3)
3.3.4 - Hoeveelheid ✓ van laktose-oplossing
- Konsentrasie ✓ van laktose-oplossing
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
3.3.5 - Om die basislyn vas te stel ✓
- Sodat stygings in bloedglukosevlakke laktase-aktiwiteit toon ✓/
dui laktoseverdraagsaamheid aan (2)
3.3.6 - Volg die DNS van die deelnemers op chromosoom 2 ✓ / Bepaal die
volgorde van nukleotiede op DNS
- Om mutasies op die LCT-geen te identifiseer ✓/ Vergelyk met
normale DNS / laktose-onverdraagsame individue. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) LEWENSWETENSKAPPE V2 11
3.4 3.4.1 Grootskaalse oorbevissing ✓ (1)
3.4.2 - Die mutasie is nuttig ✓/voordelig het gelei tot ʼn verminderde
liggaamsgrootte wat nie vir visvang gemik is nie
- Aangesien dit die oorlewingskanse van die Atlantiese kabeljou sal
verhoog ✓ (2)
3.4.3 - Daar was genetiese variasie in die kabeljoupopulasie ✓
- Sommige het mutasies op die GHR-gene ervaar wat tot kleiner
liggaamsgrootte en vinniger rypwordingskoerse gelei het,
Ander het nie ✓
- Toe oorbevissing plaasgevind het ✓
- Het kabeljou sonder die mutasie op die GHR-gene/groter
liggaamsgroottes en stadiger rypwordingstempo’s gesterf ✓
- Diegene met die mutasie op die GHR-gene/kleiner liggaamsgroottes
en vinniger rypwordingsyfers het oorleef ✓
- en voortgeplant ✓
- en die alleel met mutasies op die GHR-gene/kleiner liggaamsgrootte
en vinniger rypwordingsyfers aan hul nageslag oorgedra ✓
- die volgende generasie het ʼn groter persentasie kabeljouvisse met
mutasies op die GHR-gene ✓/kleiner liggaamsgroottes en vinniger
rypwordingstempo’s (Enige 7) (7)
3.5 3.5.1 Uit Afrika ✓ hipotese (1)
3.5.2 - Moderne mense het hul oorsprong in Afrika ✓ en toe
- na ander vastelande ✓/res van die wêreld gemigreer (2)
3.5.3 - Kleiner skedelgrootte ✓
- Foramen magnum is in ʼn (meer) agterste posisie ✓ van die skedel
- Prominente/groot wenkbroue-riwwe ✓
- Uitstaande kake ✓/prognaat
- Reghoekige verhemelte ✓
(Merk slegs eerste DRIE) (Enige 1) (3)
3.5.4 Wieg van die Mensdom ✓ (1)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
Life Sciences Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State

Memorandum
Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Free State

Memorandum
Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng

Memorandum
Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 KZN

Memorandum
Life Sciences Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Mpumalanga

Memorandum
LIFE SCIENCES P1 MEMO GR12 SEPT2024 English hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2021 Sesotho hlayiso.com

Memorandum
LIFE SCIENCES P2 MEMO SEPT2019 Afrikaans final hlayiso.com
_hlayiso.com_--ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81/v1-a064c478344352d73bb6/card.webp)
Memorandum
LIFE SCIENCES P2 GR12 MEMO SEPT2015 Afr (final) hlayiso.com

Memorandum
LFSC P2 GR12 SEPT2014 MEMO ENG hlayiso.com

Question paper
Life Sciences P2 May June 2025 Afr
More from Grade 12 Life Sciences
Explore more published documents in this catalogue.

Question paper
LIFE SCIENCES QP GR12 JUNE 2025 ENG D

Question paper
Life Sciences Grade 12 NSC QP March 2025 KZN

Question paper
Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Mpumalanga

Question paper
Life Sciences Grade 12 NSC P1 QP September 2025 North West

Question paper
LIFE SCIENCES P1 QP GR12 SEPT2024 ISIXHOSA hlayiso.com

Memorandum