Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
LEWENSWETENSKAPPE V2
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 280.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2015
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 C
1.1.3 A
1.1.4 D
1.1.5 C
1.1.6 A
1.1.7 A
1.1.8 D
1.1.9 D
1.1.10 B (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Proteïen
1.2.2 oRNS/RNA / oordrag-RNS
1.2.3 Waterstofbinding
1.2.4 Gepunktueerde ewewig
1.2.5 Ribosoom
1.2.6 Urasiel
1.2.7 Transkripsie
1.2.8 Ribose (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Slegs A
1.3.2 Slegs B
1.3.3 Slegs B
1.3.4 Slegs A
1.3.5 Slegs A
1.3.6 Beide A en B (6 x 2) (12)
1.4 1.4.1 ʼn Diagrammatiese voortstelling wat die verwantskap tussen
verskillende spesies toon. (2)
1.4.2 Australopithecus afarensis (1)
1.4.3 Homo sapiens / moderne mens (1)
1.4.4 Australopithecus africanus, Homo habilis, Homo erectus
(Enige 2 x 1) (2)
1.4.5 (2,0 – 0,5 ) = 1,5 miljoen jaar gelede
(Aanvaar 1.8 en 1.9 vir Homo erectus) (3)
1.4.6 Homo erectus (1)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) LEWENSWETENSKAPPE V2 3
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Metafase I – chromosome kom as homoloë pare na die ewenaar
Metafase II – individuele chromosome lê op die ewenaar (1)
2.1.2 18 min (1)
2.1.3 (28 min – 18 min) = 10 min (2)
2.2 2.2.1 Verwys na alle DNS/DNA in ʼn organisme insluitend sy gene. (2)
2.2.2 Dit is ʼn gedeelte van DNS/DNA met ʼn spesifieke volgorde van
basisse wat dien as die instruksies vir die vervaardiging van ʼn
spesifieke proteïen. (2)
2.2.3 Reguleer die chromosoomstruktuur
Reguleer proteïensintese. / Reguleer die hoeveelheid en kwaliteit
van die proteïene wat vervaardig word. (2)
2.2.4 (a) 95% (1)
(b) Word gemaak van herhaalde volgorde/nie-koderende streke
en sy funksie is nog nie bekend nie. (1)
2.2.5 Aantal gene op die ander chromosoom
= 24 000 – (2 965 + 231)
= 20 804 gene
OF
= 24 000 – 3 196
= 20 804 gene (3)
2.3 2.3.1 A – chromosoom
B – sentromeer
C – chromatied
D – chiasma /chiasmata (4)
2.3.2 Oorkruising (1)
2.3.3 Bring genetiese variasie voor. (2)
2.3.4 CHROMOSOOM NA OORKRUISING
ʼn Dubbele string chromosoom /
Stringe verbind met sentromeer
Bewys van oorkruising aangetoon
Opskrif
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
2.4 2.4.1 Dit vervoer aminosuur / lysien na die bRNS/bRNA.
UUS (antikodon) bind met AAG (kodon) op bRNS/bRNA.
Aminosuur / lysien (op die oRNS/oRNA) vorm ʼn peptiedbinding
met die polipeptiedketting om ʼn proteïen te vorm.
oRNS/oRNA is nou vry om na die sitoplasma terug te keer (om met
ander lysien/aminosuur te bind). (Enige 3 x 1) (3)
2.5 2.5.1 Groot getal eiers word vervaardig , wat betroubaarheid
verbeter
eenvoudige voedingstof-medium wat koste bespaar
merke op mannetjie/grootte van wyfie maklik om te
identifiseer
kort voortplantingstyd resultate word vinnig verkry
(Enige 2 x 2) (4)
2.5.2 P1 Fenotipe Wit-oog mannetjie X Rooi-oog wyfie
Genotipe Xr Y X XR XR
Meïose
Gamete Xr ; Y XR ; XR
Bevrugting
F1 Genotipe XR Xr ; XR Xr ; XR Y ; XR Y
Fenotipe: 2 Rooi-oog wyfies en 2 Rooi-oog mannetjies (6)
2.5.3 Mannetjies het een alleel (nie chromosoom) so sal slegs een
resessiewe alleel die fenotipe toon maar wyfies benodig twee
resessiewe allele om die fenotipe te toon. (Enige 2 x 1) (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) LEWENSWETENSKAPPE V2 5
VRAAG 3
3.1 3.1.1 P1 Fenotipe Swart kort pels x Wit lang pels
Genotipe BbSs x bbss
Meiose
Gamete BS ; Bs ; bS ; bs x bs ; bs ; bs ; bs
(OF slegs 1 bs)
Bevrugting
F1
Gamete BS Bs bS bs
bs BbSs Bbss bbSs bbss
bs BbSs Bbss bbSs bbss
bs BbSs Bbss bbSs bbss
bs BbSs Bbss bbSs bbss (6)
3.1.2 Fenotipe: 1 swart kort pels; 1 swart lang pels
1 wit kort pels; 1 wit lang pels (2)
3.2 3.2.1 Meeste mense het ʼn swak kennis van GM-voedsel
Slegs ʼn klein persentasie glo dat hulle die kennis het van GM
voedsel. (3)
3.2.2 Mense in landelike gebiede sou minder kundig wees ten opsigte
van GM-voedsel omdat hulle minder geleerd is en het minder
toegang tot kennis. (2)
OF
Mense in landelike gebiede is meestal boere dus sal hulle meer
kundig wees ten opsigte van GM-voedsel.
3.2.3 Plante wat hulle gene laat manipuleer het om hulle op sommige
maniere beter te maak. (2)
3.2.4 (a) Dit maak die produksie van medisyne of ander produkte
goedkoper.
Plaag- en droogte bestande plante kan geproduseer
word.
Oes opbrengs kan verhoog wat dus voedselsekuriteit kan
verhoog.
Die rakleeftyd van vrugte en groente kan verhoog en
daarom word vermorsing verminder. (Enige 2 x 1) (2)
(b) Aanvanklik is dit ʼn duur proses. Geld kan vir ander
noodsaaklikhede gebruik word,
Ons dring teen die natuur in en probeer God speel.
Mag potensiële gesondheidsrisiko’s hê.
Ons is onseker oor die langtermyn effek van die gebruik van
GMO’s. (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
3.3 3.3.1 Skedel B (1)
3.3.2 Skuins voorkop
Prominente wenkbrou-rif
Geen ken
Uitsteek kaak / prognaat
Groot skedel
Skuins gesig
Klein kranium (Enige 5 x 1) (5)
3.4 Hande vry om gereedskap, voedsel en wapens te dra.
Verminder die blootstelling van hul liggame aan die warm son. / Vinniger
afkoeling van die liggaam
Kan verder afstande sien, bv. oor lang gras
Makliker om voedsel uit bosse en lae takke te versamel.
Regop postuur is makliker vir jag en om te veg.
Langer in lengte om predatore te intimideer.
Makliker om kleintjies te dra.
ʼn Meer effektiewe manier van beweging as om deur takke te swaai.
Vertoon van manlike geslagorgane vir hofmaakgedrag. (Enige 3 x 1) (3)
3.5.1
Gemiddelde breinvolume van verskillende
Gemiddelde breinvolume (cm3)
1600 homoniede 1450
1400
1200 1100
1000
800
575
600 440 450
400
200
0
Hominiede
Riglyne vir die assessering van die grafiek
Korrekte tipe grafiek 1
Titel van grafiek 1
Korrekte opskrif en skaal van X-as 1
Korrekte opskrif en skaal van Y-as 1
Plot van punte 1 punt: tot 3 stawe korrek geplot
2 punte: al 5 stawekorrek geplot
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) LEWENSWETENSKAPPE V2 7
LET WEL:
Indien die verkeerde grafiek geteken is, sal 1 punt verbeur word vir:
‘Korrekte’ tipe grafiek.
Indien opskrifte vir asse omgeruil is, sal 2 punte verbeur word vir:
‘Korrekte’ opskrif en skaal vir X- en Y-asse.
3.5.2 Homo sapiens (1)
3.5.3 Die vroeër homoniede het ʼn kleiner breinvolume gehad.
Soos die homoniede ontwikkel het, so het hulle breinvolume ook
vergroot. (3)
3.5.4 Verwerk groot hoeveelhede informasie
Ontwikkeling van spraak / kommunikeer
Hoër intelligensie
Vinnige verwerking van inligting
Komplekse gedrag (Enige 2 x 1) (2)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING C
VRAAG 4
4.1 Mutasie
- Mutasie is enige verandering in die genetiese samestelling van ʼn
organisme.
- wat lei na ʼn verandering in die struktuur /volgorde van gene.
- Dit beïnvloed die proses van proteïensintese,
wat lei na die vorming van ander proteïen of geen proteïen gevorm.
- Dit lei dan na veranderde kenmerke in die organisme
en ʼn verandering in die fenotipe. Maks. 6
Gevolge van mutasies
- Die gevolge kan skadelik /gevaarlik, onskadelik /neutraal en
voordelig wees.
- Dit is die voordelige en soms die skadelike mutasies wat tot genetiese
variasie bydra en
- indien die mutasie in ʼn somatiese sel plaasvind, sal geen genetiese
variasie plaasvind omdat hulle nie oorgeërf word nie.
- Indien die mutasie in ʼn gameet plaasvind of in selle wat oorsprong
gee aan gamete, sal dit na die nageslag oorgedra word. M.a.w. dit
moet ʼn oorgeërfde variasie wees vir ʼn sekere kenmerk Maks. 4
Natuurlike seleksie
- Mutasies lei tot evolusie.
- Organismes produseer ʼn groot aantal nakomelinge,
met baie variasie tussen die nageslag.
- Sommige van hierdie sal voordelige kenmerke hê
om die veranderde omgewing te oorleef.
- Dit maak dit vir hulle moontlik om te oorleef.
- Die voordelige kenmerke word dan na hulle nageslag oorgedra,
wat dan na die vorming van ʼn nuwe spesie lei / spesialisasie vind
plaas.
- Die met ongunstige kenmerke sal nie by die omgewing aanpas nie
en sal dan uitsterf / uitsterwing. Maks. 7 (17)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) LEWENSWETENSKAPPE V2 9
Assessering vir die voorlegging van die opstel
Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Begrip (C)
In hierdie Slegs inligting Logiese vloei in die Mutasies, sy
opstel relevant tot antwoord met gevolge en
mutasies, sy verwysing na hoe invloed op
gevolge en invloed mutasies lei tot variasie,
op variasie en variasie, en natuurlike natuurlike
natuurlike seleksie seleksie verduidelik. seleksie en
word gegee. evolusie word
met duidelike
begrip
verduidelik.
Punt 1 1 1
Sintese (3)
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2015 Memo (English)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Eng)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper