Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFKAAT-EKSAMEN
LEWENSWETENSKAPPE V2
2015
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 
_hlayiso.com_--ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81/v1-a064c478344352d73bb6/card.webp)

%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f/v1-937719c334ad914b3347/card.webp)


View all





Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · NSC June Exam · 2015. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 324.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
NSC June Exam 2015
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 2 DBE/2015
SSE – Memorandum
BEGINSELS MET BETREKKING TOT NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word.
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek 'n kronkellyn en dui
'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee.
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie
korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word.
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis, maar beskrywings word gegee.
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee.
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings
wat vereis word.
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word.
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie.
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan
voort om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings.
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res
van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer.
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander.
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute.
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie.
Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en anders
om).
Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 3 DBE/2015
SSE – Memorandum
15. As eenhede van mate nie aangedui word nie.
Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in
vraag gegee is.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif. Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.)
moet van 'n opskrif voorsien word.
18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte).
Slegs 'n enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat
in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit
geld vir alle amptelike tale.
19. Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
word nie. In uitsonderlike gevalle sal die Provinsiale Interne Moderator, met
die nasionale Interne Moderator beraadslaag (en die Eksterne Moderator
waar nodig).
20. Slegs memorandums wat die handtekeninge van die Nasionale Interne
Moderator en UMALUSI-moderatore bevat en deur die Departement van
Basiese Onderwys via die provinsies versprei word, mag gebruik word tydens
opleiding en tydens die nasienperiode.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 4 DBE/2015
SSE – Memorandum
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 C
1.1.3 A
1.1.4 C
1.1.5 B
1.1.6 A/B
1.1.7 B
1.1.8 A (8 x 2) (16)
1.2 1.2.1 Onvolledige dominansie/(kodominansie)
1.2.2 Geslagsgekoppelde
1.2.3 Homoloë chromosome
1.2.4 Aminosure
1.2.5 Kodominansie
1.2.6 Stamselle /(meristematiese)
1.2.7 Oorgangs(fossiel)
1.2.8 Resessiewe
1.2.9 Monohibriede (9 x 1) (9)
1.3 1.3.1 Geen
1.3.2 Slegs A
1.3.3 Slegs A
1.3.4 Beide A en B (4 x 2) (8)
1.4 1.4.1 (a) RrTT (1)
(b) rrtt (1)
1.4.2 RT rT (2)
1.4.3 (a) Rooi vrugte, kort (1)
(b) Rooi vrugte, hoog (1)
1.4.4 RRTT (2)
(8)
1.5 1.5.1 Profase II/Telofase I (1)
1.5.2 (a) D- sentriool/sentrosoom (2)
(b) B- chromosoom (2)
(c) E- sentromeer (2)
1.5.3 (a) 4 (1)
(b) 2 (1)
(9)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 5 DBE/2015
SSE – Memorandum
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 'n Groep organismes van dieselfde spesie
wat kan kruisteel om vrugbare nakomelinge te produseer (2)
2.1.2 - Oorkruising
- Ewekansige rangskikkingvan chromosome
- Onafhanklike sortering/ ewekansige segregasie/ Meiose
ewekansige sortering
- Mutasies
- Toevallige bevrugting /ewekansige bevrugting
- Ewekansige paring
(Sien slegs eerste VIER na) (Enige 4) (4)
2.1.3
(a) Spesiasie (1)
(b)
- Die rotsagtige eiland* / geografiese versperring
- het die visse in twee bevolkings verdeel
- met verskillende omgewingstoestande aan elke kant
- elke groep ondergaan onafhanklik natuurlike seleksie
- en ontwikkel verskillend
- Elke groep word genotipies
- en fenotipies verskillend
- wat kruistelingtussen hulle voorkom wat lei tot die
vorming van 'n nuwe spesie
*1 verpligte + enige 5 (6)
(13)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 6 DBE/2015
SSE – Memorandum
2.2 P2 Fenotipe Grys mannetjie x Albinowyfie
Genotipe Gg x gg
Meiose
G/gamete G, g x g, g
Bevrugting
F2 Genotipe Gg; Gg; gg; gg
Fenotipe 2 grys konyne : 2 albinokonyne
Fenotipiese verhouding van nageslag is *1 : 1
P 2 en F 2
Meiose en bevrugting
*1 verpligte + enige 6
OF
P2 Fenotipe Grys mannetjie x Albinowyfie
Genotipe Gg x gg
Meiose
Gamete G g
Bevrugting g Gg gg
g Gg gg
1 punt vir korrekte gamete
1 punt vir korrekte genotipe
F2 Fenotipe 2 grys konyne : 2 albinokonyne
Fenotipiese verhouding van die nageslag is *1 : 1
P 2 en F 2
Meiose en bevrugting
*1verpligte + enige 6 (7)
2.3 2.3.1 (a) DNS/DNA -molekule (1)
(b) Aminosuur (1)
2.3.2 Transkripsie (1)
2.3.3 - Die volgorde van die stikstofbasisse op molekule W/DNS/DNA
sal verander
- Dit sal 'n ooreenstemmende verandering op die molekule X
/mRNS/mRNA
- Die aminosuur wat deur die tRNS/tRNA gebring word sal
verskil (4)
- En 'n ander proteïen word gevorm
(1)
2.3.4 (a) UCU
(b) Arginien ; Metionien ; Glisien
(Moet in korrekte volgorde wees) (3)
(11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 7 DBE/2015
SSE – Memorandum
2.4 2.4.1 Die gebruik/nie gebruik van DNS/DNA-bewyse verhoog/verlaag die
getal persone wat skuldig bevind word aan misdade
OF
Die gebruik/nie gebruik van DNS/DNA-bewyse het geen effek op
die skuldig- bevinding van persone aan misdade nie (2)
2.4.2 Getal persone skuldig bevind/gevang (1)
2.4.3 44 – 25 = 19 (2)
2.4.4 - Meer kriminele word skuldig in die ondersoek bevind wanneer
DNS/DNA-bewyse gebruik word
- DNS/DNA gevind op die misdaadtoneel
- kan vergelyk word met die DNS/DNA-databasis
- wat dit makliker/vinniger
- maak om verdagtes vir die misdaad te identifiseer enige (4)
(9)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 8 DBE/2015
SSE – Memorandum
VRAAG 3
3.1 3.1.1 - Predatore kan dit verwar
- met A. ochlea
- wat ‘n slegte smaak het (3)
3.1.2 - Daar was variasie tussen H. deceptor vlinders
- Sekere vlinders het nie dieselfde vertoon as A. ochlea nie
- Die wat nie dieselfde gelyk het as A. ochlea nie is deur die
predatore geëet/sterf
- Sommige het dieselfde voorkoms as A. Ochlea vlinder gehad
- Minder van hierdie vlinders is deur predatore geëet
- en meer van hulle het oorleef
- Die geen is oorgedra na hulle nageslag
- Meer vlinders het in die volgende geslag dieselfde
voorkoms as A. ochlea gehad Enige 6 (6)
3.1.3 - In natuurlike seleksie is die omgewing/natuur die
dryfkrag/seleksiekrag terwyl in kunsmatige seleksie is die mens
die dryfkrag
- Natuurlike seleksie vind plaas in reaksie op aanpasbaarheid by
die omgewing terwyl kunsmatige seleksie 'n reaksie is op die
bevrediging van menslike behoefte
- Natuurlike seleksie vind plaas binne in 'n spesie terwyl
kunsmatige seleksie een of meer spesies kan insluit
(Sien slegs eerste EEN na) (Enige 1 x 2) (2)
(11)
3.2 3.2.1 Filogenetiese stamboom (1)
3.2.2 (a) 2 (1)
(b) 7 (1)
3.2.3 - A. boisei en A. robustus deel 'n meer onlangse
- gemeenskaplike voorouer (2)
3.2.4 Homo habilis (1)
3.2.5 Taung-kind A. africanus
Mev. Ples
Karabo/A. sediba
Little foot/A. prometheus
(Sien slegs eerste TWEE na) Enige 2 (2)
3.2.6 - Die oudste fossiele van Homo/Homo habilis/Homo erectus
- word slegs in Afrika gevind
- Die jonger fossiele van Homo/Homo erectus
- is gevind in Afrika en ander dele van die wêreld
- Dit impliseer dat die vroegste Homo sp. in Afrika geëvolueer
het/Homo erectus het uit Afrika gemigreer Enige 3 (3)
(11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 9 DBE/2015
SSE – Memorandum
3.3 3.3.1 A en D (2)
(Sien slegs eerste TWEE na)
3.3.2 - Die pelvis is wyd/bekervormig
- Om die gewig van die organisme wat regop loop te
ondersteun (2)
3.3.3 Diagram A
- Die foramen magnum is sentraal geleë/meer vorentoe
geposisioneer onder die skedel
- sodat die werwelkolom onder die skedel uitkom
- vir tweevoetigheid enige 2
Diagram B
- Die foramen magnum is geleë aan die agterkant van die
skedel
- sodat die werwelkolom van agter die skedel uitkom
- vir viervoetige beweging enige 2 (4)
3.3.4
Diagram A Diagram B
Geleidelike buiging /C- Reghoekige/U-vormige kaak
vormige kaak
Klein kake Groot kake
Klein slagtande /(tande) Groot slagtande/(tande)
Geen diastema/Minder spasies Diastema teenwoordig/Groter
tussen die tande spasies tussen die tande
Tabelformaat 1
(Sien slegs eerste DRIE na) Enige 3 x 2 = 6 (7)
3.3.5 Vrylik roterende arm
Rotasie rondom die elmbooggewrig
Rotasie rondom die handgewrig
Kaal vingerpunte/naels in plaas van kloue
Lang boarms
Opponerende duime
Vyf vingers
(Sien slegs eerste DRIE na) Enige 3 (3)
(18)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 10 DBE/2015
SSE – Memorandum
AFDELING C
VRAAG 4
Mutasies
• 'n Mutasie verwys na 'n vinnige verandering
• in die genetiese samestelling van 'n individu
• 'n Geen mutasie
• veroorsaak 'n verandering in die struktuur van die DNS/DNA in 'n geen
• 'n Chromosoomafwyking
• veroorsaak 'n verandering in die normale struktuur/getal chromosome
• Skadelike/dodelike mutasie
• veroorsaak genetiese afwykings/kenmerke wat die oorlewing van 'n organisme
verlaag Enige 5 (5)
Genetiese afwykings
• Hemofilie
• Bloed stol nie
• Omdat die proteïen vir bloedstolling nie gevorm word nie
• Kleurblindheid
• Die persoon kan nie tussen verskillende kleure onderskei nie
• As gevolg van die afwesigheid van die proteïen in die fotoreseptore
• Albinisme
• Die afwesigheid van pigment in die vel
• as gevolg van die afwesigheid van die proteïen wat melanien vervaardig
• Down-sindroom
• Die persoon het 'n ekstra kopie van chromosoom 21
• as gevolg van nie-verdeling gedurende meiose. (4 x 3) (12)
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
(20)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Lewenswetenskappe/V2 11 DBE/2015
SSE – Memorandum
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C)
Algemeen Alle inligting Idees is in 'n Alle aspekte is
voorsien is relevant logiese/oorsaak-effek voldoende
aan die onderwerp volgorde aangespreek
In die opstel Slegs inligting Inligting aangaande Minstens twee tipes
aangaande mutasies en verwante mutasie; en twee
mutasies en die genetiese afwykings is genetiese afwykings is
verwante genetiese logies verduidelik. ten volle bespreek.
afwykings is gegee.
(geen irrelevante
inligting).
Punt 1 1 1
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2015 Memo (English)
_hlayiso.com_--ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81/v1-a064c478344352d73bb6/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 NSC June 2017 Memo (English)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f/v1-937719c334ad914b3347/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 QP (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2022 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Memorandum