Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
LEWENSWETENSKAPPE V1
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers _hlayiso.com_--ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81/v1-a064c478344352d73bb6/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053/v1-b62a65a6fc5398637791/card.webp)




View all





Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 308.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2015
Questions in this paper
- Question 1.1HUMAN REPRODUCTION20 marks
- Question 1.2HUMAN REPRODUCTION6 marks
- Question 1.3MEIOSIS14 marks
- Question 1.4MEIOSIS5 marks
- Question 1.5HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS5 marks
- Question 2.1HUMAN REPRODUCTION9 marks
Show all 14 questions
- Question 2.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)13 marks
- Question 2.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)7 marks
- Question 2.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)11 marks
- Question 3.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)8 marks
- Question 3.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)11 marks
- Question 3.3HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS8 marks
- Question 3.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)6 marks
- Question 3.5HUMAN REPRODUCTION7 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 C
1.1.3 B
1.1.4 C
1.1.5 B
1.1.6 C
1.1.7 A
1.1.8 D
1.1.9 C
1.10 C (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Prostaatklier
1.2.2 Vagina
1.2.3 Alzheimer se siekte
1.2.4 Skrotum
1.2.5 Akrosoom
1.2.6 Eutrofikasie / Alge-bloei (6 x 1) (6)
1.3 1.3.1 Slegs B
1.3.2 Slegs A
1.3.3 Geeneen
1.3.4 Slegs A
1.3.5 Beide A en B
1.3.6 Slegs B
1.3.7 Slegs A (7 x 2) (14)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) LEWENSWETENSKAPPE V1 3
1.4 1.4.1 nie-skeiding van chromosome (1)
1.4.2 Anafase 1 (1)
1.4.3 12 (1)
1.4.4 5 (1)
1.4.5 6 (1)
1.5 1.5.1 A = Lewer; B = Pankreas (2)
1.5.2 (i) Insulien (1)
(ii) Glukagon (1)
1.5.3 B (1)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Hormoon A – Luteïniserende hormone / LH
Hormoon B – Estrogeen (2)
2.1.2 Dag 12 (1)
2.1.3 ʼn Skielike styging in die luteïniserende hormoon / LH-vlakke
veroorsaak dat die ryp Graafse follikel oopbars om die ovum /
eiersel vry te stel. (2)
2.1.4 Hormoon A (1)
2.1.5 - Geen verdikking van endometrium sal voorkom
- gevolglik sal menstruasie nie plaasvind nie.
OF
- Geen LH word vrygestel daarom
- sal geen ovulasie plaasvind. (Enige 1 x 2) (2)
2.1.6 - Ontwikkeling van borste
- Ontwikkeling van heupe
- Ontwikkeling van pubiese hare
(Merk slegs EERSTE EEN) (Enige 1 x 1) (1)
2.2 2.2.1 Die lens word minder konveks; bly dieselfde soos die potlood
verder van die oog beweeg.
OF
Die lens word meer konveks soos die potlood verder van die oog
beweeg. (2)
2.2.2 Die hoeveelheid lig.
Gebruik dieselfde potlood.
Gebruik dieselfde oog.
Die tyd wat dit neem om op die potlood te fokus. (Enige 2 x 1) (2)
2.2.3 Herhaal die ondersoek. (1)
2.2.4 Akkommodasie van die oog.
Die siliaarspier trek saam.
Die siliaarliggaam beweeg nader aan die lens.
Spanning op die suspensoriese ligamente neem af.
Die lens word meer konveks.
Die breekkrag van die lens verhoog.
ʼn Duidelike beeld word op die retina gevorm. (Enige 5 x 1) (5)
2.2.5 (a) Versiendheid / Hipermetropie (1)
(b) Dra ʼn bril met konvekse lense. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) LEWENSWETENSKAPPE V1 5
2.2.6 Pupil (1)
2.3 2.3.1 A – Krista
B – Makula (2)
2.3.2 Skielike veranderinge in spoed en rigting veroorsaak
dat die endolimf binne die halfsirkelvormige kanale beweeg en
die
beweging van die endolimf stimuleer
die reseptore bekend as kristae
binne die ampullas wat aan die basis van elke halfsirkelvormige
kanaal geleë is.
Wanneer die rigting van die kop verander
stimuleer swaartekrag die reseptore bekend as makulae
binne die sakkulus en utrikulus.
Binne die kristae en makulae word die stimuli na senuwee-
impulse omgeskakel.
Die impulse word deur die gehoorsenuwee
na die serebellum vervoer.
Die serebellum stuur impulse na die spiere om balans te herstel.
(Enige 5 x 1) (5)
2.4 2.4.1
(3)
2.4.2 420 dele per miljoen (2)
2.4.3 Verbranding van fossielbrandstowwe
Vulkaniese uitbarstings
Ontbinding van organiese stowwe
Respirasie
Ontbossing
(Merk slegs EERSTE TWEE) (Enige 2 x 1) (2)
2.4.4 - Meer hitte word vasgevang as gevolg van die verhoogde CO2-
konsentrasie in die atmosfeer en
- en veroorsaak die verhoogde kweekhuis-effek,
- wat uiteindelik lei tot ʼn toename in die atmosferiese temperatuur,
- en dus verhoogde aardverwarming. (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 3
3.1 3.1.1 59 miljoen ton x 10% = 5,9 miljoen ton
59 miljoen – 5,9 miljoen = 53,1 miljoen ton (3)
3.1.2 1% + 13% + 4% + 6% + 8% = 34% (2)
3.1.3 Genereer organiese bemesting vir boerdery.
Genereer goedkoop gas (metaan) vir huishoudelike
doeleindes.
(Merk slegs EERSTE EEN) (Enige 1) (1)
3.1.4 Diere wat siektes oordra gebruik hierdie plekke as habitat
weens die gereelde beskikbaarheid van voedsel. (1)
Stortingsterreine stel onaangename reuke vry wat
lugbesoedeling veroorsaak.
Die ontbinding van die afvalstowwe kan giftige stowwe in die lug
en water vrystel en gesondheidsprobleme veroorsaak.
(Merk slegs EERSTE TWEE) (Enige 2 x 1) (2)
3.2 3.2.1 Om die effek van swaartekrag op die groeirigting van wortels te
bepaal. (1)
3.2.2 Groeibeweging van ʼn deel van ʼn plant in reaksie op ʼn eksterne
stimulus. (2)
3.2.3 Die glasfles was bedek met foelie
om die invloed van lig op die groeirigting uit te sluit. (2)
3.2.4 Ouksiene (1)
3.2.5 Wanneer ʼn wortel horisontaal geplaas word versamel die
ouksiene aan die onderkant, waarskynlik as gevolg van
swaartekrag.
ʼn Hoë konsentrasie van ouksiene inhibeer groei in wortels.
Die oneweredige verspreiding van ouksiene veroorsaak ʼn
ongelyke groei van die wortel met die bokant wat vinniger groei.
Die wortel buig dus afwaarts in die rigting van swaartekrag. (5)
3.3 3.3.1 A (1)
3.3.2 Bloedvate wat verwyd.
Afskeiding van sweet deur die sweetkliere. (2)
3.3.3 Hipotalamus (1)
3.3.4 Die drink van warm tee verhoog die liggaamstemperatuur;
wat die sweetkliere stimuleer;
om meer sweet af te skei.
Die verdamping van die oortollige sweet
koel die liggaam af. (Enige 4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) LEWENSWETENSKAPPE V1 7
3.4 3.4.1 Rugmurg (1)
3.4.2 (a) Die funksionering van dié organe word deur die serebrum
beheer
via kraniale senuwees wat direk vanuit die brein
ontwikkel. (3)
(b) Die pituïtêre klier skei hormone direk in die bloed af. (2)
3.5 3.5.1 Die fetus sal nie voedingstowwe vanaf die ma ontvang en sal
dus nie groei nie.
Uitskeidingsstowwe vanaf die fetus sal in die amniotiese vloeistof
versamel en ʼn giftige omgewing vir die fetus skep.
Die fetus sal nie suurstof vanaf die ma ontvang wat lei tot die
dood weens versmoring/geen sellulêre respirasie vir groei.
Koolstofdioksied afkomstig van die fetus sal in die amniotiese
vloeistof versamel wat ʼn giftige omgewing vir die groei van die
fetus skep. (Enige 2 x 2) (4)
3.5.2 - ʼn Hoë vlak van die hormoon progesteroon
- inhibeer die afskeiding van FSH.
- dus sal geen follikel ontwikkel. (3)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING C
VRAAG 4
Refleksaksie: ʼn Vinnige, outomatiese respons op ʼn stimulus. (2)
Meganisme van refleksaksie
Die skielike en onverwagse kontak met die spinnekop stimuleer
die reseptore en
senuwee impulse word genereer.
Die impulse word langs die dendriete
selliggaam en akson van sensoriese neurone gelei.
Baie sensoriese neurone kombineer om ʼn sensoriese senuwee te vorm
en vervolgens word die impulse via die sensoriese senuwee na die spinale
senuwee gelei, na die
spinaal ganglion in die dorsale wortel van die spinale senuwee.
In plaas daarvan om na die brein gelei te word,
word impulse direk aan die verbindingsneuron oorgedra en
aan dendriet, selliggaam en akson van die motoriese neurone oorgedra.
Aangesien baie motoriese neurone deel vorm van die spinale senuwees
word impulse langs die ventrale wortel van die spinale senuwee
na die effektore (spiere) gelei waar dit
ʼn vinnige reaksie soos uit die stoel duik met ʼn harde gil veroorsaak
om die potensieel gevaarlike toestand teen te werk.
ʼn Vinnige reaksie teen ʼn gevaarlike stimulus word ʼn refleksaksie genoem.
Impulse na die brein word effens vertraag
om waardevolle tyd te bespaar in die beskerming van die liggaam teen
moontlike gevaar.
(Enige 7) (7)
Rol van adrenalien om die “veg of vlug”-respons te verhoog
Verhoog die tempo en diepte van asemhaling sodat meer suurstof vinnig
verkry kan word
Veroorsaak dat die lewer meer glukogeen in glukose omskakel sodat meer
energie deur die verhoogde sellulêre respirasie vrygestel word.
Verhoog die tempo van die hartklop en bloeddruk sodat bloed met meer
glukose na die skeletspiere en brein vervoer word.
Bloedvate van die spiere, hart en brein verwyd sodat bloed met meer
glukose en suurstof na hierdie dele vervoer word.
Bloedvate van die spysverteringkanaal en vel vernou sodat minder bloed na
hierdie dele vervoer word en meer bloed beskikbaar gestel word vir die
funksionering van die brein, hart en skeletspiere
Verhoog metabolisme van die selle in die brein en skeletspiere sodat meer
energie vrygestel word vir spieraktiwiteite en helder denke.
Verhoog tonus van skeletspiere sodat dit meer effektief kan funksioneer.
(Enige 4 x 2) (8)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) LEWENSWETENSKAPPE V1 9
ASSESSEER AANBIEDING VAN OPSTEL
KRITERIA Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Omvattend (C)
Algemeen Alle inligting voorsien Feite is in ʼn logiese Alle aspekte wat deur
is relevant tot die volgorde gerangskik. die opstel vereis word
onderwerp. is voldoende
aangespreek.
In hierdie Slegs inligting relevant Die meganisme van Die definisie,
opstel tot die definisie, refleksaksie in die meganisme van
meganisme van korrekte volgorde refleksaksie met ten
refleksaksie en rol van beskryf en die effek minste 4 effekte van
die hormoon van adrenalien is adrenalien en die
adrenalien om die toepaslik op ʼn logiese betekenis van elk
“veg of vlug” respons manier verbind met voldoende bespreek.
te verhoog is die refleksaksie.
bespreek. (Geen
irrelevante inligting.)
PUNT 1 1 1
Inhoud (17)
Sintese (3)
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81/v1-a064c478344352d73bb6/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afr)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053/v1-b62a65a6fc5398637791/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 NSC November 2015 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper