Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2015
MEMORANDUM
VAK: LEWENSWETENSKAPPE V1 (10831)
Skip to contentAll 2015 papers %20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4/v1-0b91bc2ab801ca229655/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f/v1-937719c334ad914b3347/card.webp)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b/v1-8d481fe1862c72e0df7e/card.webp)
%20Preperatory%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f3d96818-aad0-4820-91c5-b7b9cea1287f/v1-56d3891adc8c940b0d70/card.webp)
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
View all





Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2015 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 503.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Gauteng Mock Exam 2015
Questions in this paper
- Question 1.1MEIOSIS16 marks
- Question 1.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)8 marks
- Question 1.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)16 marks
- Question 1.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)10 marks
- Question 2.1HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS5 marks
- Question 2.2HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS8 marks
Show all 12 questions
- Question 2.3HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS13 marks
- Question 2.4HUMAN REPRODUCTION14 marks
- Question 3.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)8 marks
- Question 3.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)10 marks
- Question 3.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)8 marks
- Question 3.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)14 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10831/15
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2015
LEWENSWETENSKAPPE
(Eerste Vraestel)
MEMORANDUM
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 2015
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui 'maks'-
punte in die regterkantste kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf gegee word
Merk die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses gegee word terwyl slegs ʼn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings gevra word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. Indien geannoteerde diagramme aangebied word as beskrywings vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde deurmekaar is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek
is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om
te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie,
moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord
indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord in die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer
word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
1
Downloaded from hlayiso.com
10831/15
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie en ook nie buite konteks is nie.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom)
Geen krediet.
15. Indien eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal punte vir eenhede afsonderlik aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat op ʼn ander manier aangebied
kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet van `n opskrif voorsien word.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
Slegs ʼn enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, verskyn,
moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante amptelike taal
vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale.
19. Geen veranderinge moet aan die nasienriglyne gemaak word sonder om die
vakadviseurs te raadpleeg nie.
2
Downloaded from hlayiso.com
10831/15
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 C
1.1.3 A
1.1.4 B
1.1.5 A
1.1.6 B
1.1.7 C
1.1.8 D (8 x 2) (16)
1.2 1.2.1 Meninges
1.2.2 Konjunktiva
1.2.3 Hipotalamus
1.2.4 Ovum/eiersel
1.2.5 Miliënskede
1.2.6 Gibberelliene
1.2.7 LH/ Luteïniserendehormoon
1.2.8 Monokultuur (8)
1.3 1.3.1 Beide A en B
1.3.2 Slegs A
1.3.3 Slegs A
1.3.4 Beide A en B
1.3.5 Beide A en B
1.3.6 Slegs A
1.3.7 Geeneen
1.3.8 Geeneen (8 x 2) (16)
1.4 1.4.1 A- Versiendheid/ Hipermetropie
B- Bysiendheid/ Miopie (2)
1.4.2 (a) C (1)
(b) F (1)
(c) B (1)
1.4.3 (a) kring (1)
(b) radiale (1)
(c) Siliêre (1)
1.4.4 Glasvog (1)
1.4.5 Akkommodasie (1)
( (10)
TOTAAL AFDELING A: 50
3
Downloaded from hlayiso.com
10831/15
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Sweetklier (1)
2.1.2 (a) Die sweetklier/ deel A skei meer sweet af wat
verdampen tot afkoeling lei van die liggaam.
(Enige 2) (2)
(b) Die bloedvate vernou / vasokonstruksie vind plaas,
veroorsaak dat minder bloed na die vel vloei. dus vloei
minder hitte na die veloppervlakte Hitte word bewaar
(Enige 2) (2)
(5)
2.2 2.2.1 Beheer die basale metaboliese tempo/energieproduksie
Beheer die normale funksionering van die hart
Beheer die normale funksionering van die senuweestelsel
Merk SLEGS die eerste TWEE
Enige 2 (2)
2.2.2 (a) Pituïtêre klier /Hipofise (1)
(b) TSH/ Tiroïed Stimulerende Hormoon (1)
2.2.3 Die hipofise/pituïtêre klier /Klier X sal aanhoudend
TSH afskei/Hormoon A
want die teken vir die pituïtêre klier/ klier X om op te hou met die
afskeidingvan TSH
Is wanneer die tiroksienvlakke hoog is
of
Vlakke van hormoon A /TSH sal aanhoudend verhoog
Omdat lae tiroksienvlakke
Klier X stimuleer
Om meer van hormoon A af te skei (4)
(8)
4
Downloaded from hlayiso.com
10831/15
2.3 2.3.1 NPH insulien is effektief vir ʼn langer/korter periode tydperkein die
beheer van die glukose-absorpsievlakke/ bo 0.4 mg/kg/min as
LANTUS insulien
OF
LANTUS insulien is effektiefoor ʼn langer periode tyd in die
beheer van die glukose absorpsievlakke/ bo 0.4 mg/kg/min as
NPH insulien
Merk eerste EEN alleenlik Enige (1x2) (2)
2.3.2 Diabetes mellitis (1)
2.3.3 Gesondheid/Ouderdom/ Geslag/dieet/fiksheidsvlakke/
bloedglukose vlakke/dieselfde hoeveelheid insulien
Merk eerste TWEE alleenlik Enige 2 (2)
2.3.4 Tel op die glukose-absorpsie vir die 10 pasiënte, en deel hierdie
waarde deur 10 (2)
2.3.5 21.5/22 ure (aanvaar enige desimaal tussen die twee) (1)
2.3.6 NPH (1)
2.3.7 LANTUS (1)
2.3.8 Die LANTUS beheer die bloedglukose vlakke vir langer tydperke (1)
2.3.9 Insulien verhoog selrespirasie/metabolisme, en daardeur verhoog
die glukose-absorpsie deur selle (2)
(13)
2.4 2.4.1 (a) B C D H
Merk eerste DRIE alleenlik Enige 3 (3)
2.4.2 Stoor sperm tot volwasse (1)
2.4.3 Die afskeidings van klier C veroorsaak dat die semen alkalies
is/en laat die sperm toe om in ʼn suur medium te oorleef
In die afwesigheid daarvan, sal die sperm beskadig
word/doodgaanen sodoende vrugbaarheid verminder
of
Die afskeidings van klier C veroorsaak beweeglikheid/motiliteit van
die sperm
In die afwesigheid daarvan sal die sperm nie in staat wees om na
die ovum te beweeg nieen sodoende word vrugbaarheid
verminder
Merk eerste EEN alleenlik (1x2) (2)
5
Downloaded from hlayiso.com
10831/15
2.4.4 Die sperm sal nie vervoer word na die penis/
Die semen sal nie enige sperm besit nie
Sonder sperm, kan bevrugtingnie plaasvind nie en daarom sal
swangerskap nie plaasvind nie. (2)
2.4.5 Nee (1)
2.4.6 Die patogene kan nog steeds deur die afskeidings van die
bykomstige kliere deurgaanen kan tydens seksuele kontak
oorgedra word. (2)
2.4.7 Die penisdring die vroulike liggaam binne om die manlike
gametete deponeer (2)
2.4.8 Aangesien die gamete/embrio binne die vroulike liggaam voorkom
is dit beskerm (2)
(14)
[40]
6
Downloaded from hlayiso.com
10831/15
VRAAG 3
3.1 3.1.1 (a) Hamer/Malleus (1)
(b) Koglea (1)
3.1.2 Die pinna is groot/ tregtervormig/ groewe en riffels om die
klankgolwe vas te vang en rigting te gee
Die gehoorgang is verleng en silindries
Om klankgolwe te gelei (4)
3.1.3 Die impulse op kop posisie/rigting en spoed sal nie na die
serebellum gestuur word nieen daarom sal die persoon se houding
en balansbeïnvloed word (2)
(8)
3.2 3.2.1 Fototropisme (1)
3.2.2 A, Den E (3)
3.2.3 Die punte word bloot gestel aan lig
Die ouksiene beweeg na die donkerkant
En lei tot meer seldeling/groei/ verlenging
Met die gevolg dat die stingel na die lig toe krom (3)
3.2.4 Dit dien as ʼn kontrole (1)
3.2.5 Ouksien word gevind in stingelpunte
OF
ouksieneveroorsaak fototropisme (2)
(10)
3.3 3.3.1 Deur die toepassing /implementering van beter
boerderytegnieke/ besproeiing/ die toepassing van kunsmis
(Enige 2) (2)
3.3.2 Droogte/ Wispelturige weerpatrone (Enige 1) (1)
3.3.3 Besproeiing is duur/geen besproeiing vind plaas
Daar is ʼn tekort aan groot rivierstelsels
(Merk eerste EEN alleenlik) (Enige 1) (1)
3.3.4 Kunsmis word weggespoel in strome/riviere
Dra by tot oormatige nitrate/fosfate/eutrofikasie
En veroorsaak ʼn alge bloei wat verhoed dat sonligdie dieper-
liggende lae van die rivier bereik.
Dit veroorsaak dat die plante doodgaanas ʼn gevolg van ʼn afname
in fotosintese
ʼn Toename in ontbinding lei tot ʼn vermindering in suurstofin die
water
En as ʼn gevolg gaan die diere ook dood. (Enige 4) (4)
(8)
7
Downloaded from hlayiso.com
10831/15
3.4 3.4.1
Mass materiale
Massa of materials recycled
herwin in 2004for
en the
2010
years 2004 and 2010
3.5
3.5
3
33
Mass (in millions of tons)
Massa (in miljoene ton)
2.5
2.5
2.5
22 1.7 2004
1.5
1.5 2010
1
11 0.8 0.9
0.6
0.4
0.5
0.5
00
Paper
Papier Glass
Glas Plastic
Plastiek Wood
Hout
Type
Tipeof material
materiaal
RIGLYNE VIR ASSESSERING VAN GRAFIEK
Kriteria Verduideliking Punt
Korrekte tipe grafiek -Teken twee kolomgrafieke 1
-op een assestelsel
Opskrif Sluit beide veranderlikes in, 1
“materiale” en “jare/2004 and 2010”
X-as -Korrekte byskrif 1
-Korrekte wyd teen spasies van
kolomme
Y-as -Korrekte byskrif en eenheid 1
-Korrekte skaal
Sleutel Korrekte sleutel wat 2004 en 2010 1
aandui
Plot van kolomme 1 punt: 1 to 6 kolomme korrek geplot
2 punte: al 8 kolomme korrek geplot 2
(7)
LET WEL:
- Indien die verkeerde grafiek getrek is, sal punte verbeur word vir die “korrekte tipe grafiek”
- Indien grafieke nie op dieselfde assestelsel getrek word nie, gebruik die kriteria en merk
slegs die eerste
8
Downloaded from hlayiso.com
10831/15
3.4.2 3,0 – 2,5x100 OF 0,5 x 100
2,5 1 2,5 1
= 20% (2)
3.4.3 Plastiek (1)
3.4.4 - Mense is meer bewus van die bewaring van die omgewing
- Daar is finansiëlevoordele vir herwinning dus herwin mense
meer
- Daar word meer materiaal geproduseeren dus proporsioneel,
word meer herwin
(Merk eerste TWEE alleenlik) (Enige 2x2) (4)
(14)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
9
Downloaded from hlayiso.com
10831/15
AFDELING C
VRAAG 4
- Die endometriumwand is vaskulêr/ryklik voorsien met bloedvate
- en laat sodoende toe vir voeding van die blastula
- die uteruswandbeskerm die ontwikkelende embrio
- Die uterusruimte gee spasie vir die ontwikkeling van die fetus
- Die chorion en die amnion/amniotiese membraan omring en bied dus
beskermingvir die fetus
- Die amniotiese vloeistofbeskerm die fetus teen:
meganiese beserings/temperatuurwisselingen dehidrasieen dien ook
- as ʼn skokabsorbeerder
- die chorioniese villiverhoed dat die bloed van die ma en die fetus
meng
- En groei in die weefsel van die uterus om die plasentate vorm
- Die plasenta dien as ʼn fisiese versperring tussen die moeder en die
fetusen verhoed die deurgang van skadelike stowwe van die moeder na
die fetus
- Die plasenta laat die deurgang van voedingstowwe en gassena die fetus
toe en verwyder afvalproduktevanaf die fetus
- Die plasenta gee oorsprong aan die naelstringwat
- Die (naelstring) slagaar bevatwat voedingstowwe vervoer/suurstof na
die fetus en die
- Die (naelstring) aarwat afvalstowwe verwyderstowwe vanaf die fetus
(Enige 17)
Inhoud (17)
Sintese (3)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL (SINTESE)
Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Uitgebreid (C)
Algemeen Al die inligting voorsien, is Idees is logies/ oorsaak en- Beantwoord alle aspekte
relevant vir die onderwerp gevolg volgorde gegee vereis in die opstel
In hierdie Slegs inligting oor utenêre Elke struktuur is verbind tot ʼn Strukture verwant aan beide
opstel strukture en hul rol in geskikte funksie vir beskerming EN voeding is
(Vraag 4.1) beskerming en voeding van beskerming en voeding. bespreek.
die embrio en fetus. Ten minste 6 strukture asook
geassosieerde funksies is
ingesluit.
Punt 1 1 1
10
Study this subject
Recommended for this subject
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4/v1-0b91bc2ab801ca229655/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f/v1-937719c334ad914b3347/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 QP (Afr)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b/v1-8d481fe1862c72e0df7e/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
%20Preperatory%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f3d96818-aad0-4820-91c5-b7b9cea1287f/v1-56d3891adc8c940b0d70/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2016 QP (Afr)
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum