You're offline
Skip to content
Memorandum

Grade 12 NSC Life Sciences P1 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers_hlayiso.com_.pdf

Subject: Life SciencesGrade 12201711 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2017 NASIEN RIGLYNE LEWENSWETENSKAPPE (EERSTE VRAESTEL) (10831) 11 bladsye
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 17 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN LEWENSWETENSKAPPE (Eerste Vraestel) MEMORANDUM BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui 'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf word gegee Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee Aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. As genoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Onherkenbare afkortings Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar. 11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en andersom) Moenie krediteer nie 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie. Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word. 17. Opskrif Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte) ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy / haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Veranderinge aan die memorandum Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie. 2
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 17 AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 C 1.1.2 D 1.1.3 B 1.1.4 C 1.1.5 B 1.1.6 A 1.1.7 A (7x2) (14) 1.2 1.2.1 Gibberelliene 1.2.2 Fallopius-buis 1.2.3 Gestasie / (swangerskap) 1.2.4 Naelstring 1.2.5 Epididimus 1.2.6 ADH 1.2.7 Aldosteroon 1.2.8 Embrio 1.2.9 Implantering (9x1) (9) 1.3 1.3.1 A alleenlik (2) 1.3.2. B alleenlik (2) 1.3.3 A alleenlik (2) 1.3.4 Beide A en B (2) (4x2) (8) 1.4 1.4.1 (a) F (1) (b) A (1) 1.4.2 (a) Stel die serebellum in kennis oor die beweging van die kop / (1) balans (b) Beheer alle willekeurige aksies Dit ontvang en interpreteer alle sensasie naamlik sig, gehoor, reuk, smaak en tas Dit beheer hoër denkprosessesoos geheue, oordeel en redenasie Enige 1 (1) 1.4.3 (a) Pituïtêre klier / (hipofise) (1) (b) LH / luteïniseringshormoon (1) (6) 3
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 17 1.5 1.5.1 (a) Spoeldrade (1) (b) Sentromere (1) (c) Sentriole (1) 1.5.2 (a) Metafase 2 (1) (b) Anafase 1 (1) 1.5.3 4 (1) 1.5.4 Oorkruising (1) 1.5.5 2 (1) 1.5.6 Metafase 1 (1) 1.5.7. • Verminder die getal chromosome in die helfte sodat gamete kan vorm • Verseker dat die chromosoomgetal konstant bly in spesies (2) 1.5.8 (a) Ovariums (1) (b) Testes (1) (13) TOTAAL AFDELING A: 50 4
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 17 AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 Dag 14 (1) 2.1.2 Daar is ʼn merkbare toename in LH vlakke in die bloedvan dag 12 tot 14 (2) 2.1.3 Daar is ʼn ontwikkelende / groeiende follikelin die ovarium wat estrogeen afskeiwat verhoogde vlakke tot gevolg het (2) 2.1.4 − Estrogeen veroorsaak dat die endometrium / wand van die uterus − dikker en meer vaskulêr word − in voorbereiding vir implantering van die sigoot Enige 2 (2) 2.1.5 (a) Nee (1) (b) Progesteroonvlakke daal, dit beteken dat die corpus luteum disintegreer FSH vlakke begin stygwant progesteroon inhibeer nie meer afskeidings nie (Merk slegs EERSTE een) Enige 1x2 (2) (10) 2.2 2.2.1 Die ensieme wat deur die akrosoom afgeskei word, verteer die buitelaag van die ovum (1) 2.2.2 Stert / flagellum (1) 2.2.3 Die stert is baie lank Veroorsaak golfagtige beweging Dit help sperm met beweging (voortbeweging)deur semen Enige 2 (2) 2.2.4 – Mitochondrion – Verskaf energie vir spermatosoa om te swem en ovum te bereik (2) 2.2.5 – Prostaatklier – produseer ʼn effens alkaliese vloeistofom die suur in urine te neutraliseer (2) 2.2.6 – 35oC / 2oC laer as liggaamstemperatuur (1) (9) 5
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 17 2.3 2.3.1 Totale hoeveelheid vaste-afval in ʼn dorp van 1999 tot 2004 Totale hoeveelheid vaste-afval (tonne) Jare Kriteria Uitbreiding Punt Tipe grafiek Lyngrafiek geteken 1 Opskrif Sluit beide veranderlikes in 1 X-as Korrekte byskrif, eenheid en korrekte skaal 1 Y-as Korrekte byskrif, eenheid en korrekte skaal 1 Uitstipping 1 punt: 1 – 4 punte korrek van punte 2 punte: Al 6 punte korrek 2 (6) 2.3.2 388 – 300= 88 ton (3) 2.3.3 • Bou van meer grondvulterreine– kan ʼn negatiewe impak op die omgewing hê / landbesoedeling / dreinering van grondwater • Herwinning van materiale soos glas, plastiek en metaal– Afname in die besoedeling op die omgewing • Verbranding van afval– Positief op landbesoedeling, maar negatief op lugbesoedeling • Kompos maak– van organiese stowweverhoog die vrugbaarheid van die grond • Verskaf vergoeding vir die publiek om te herwin – verminder besoedeling  (Merk slegs eerste twee antwoorde) Enige (2 x 2) (4) (Een punt vir strategie en een punt vir impak) (13) 6
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 17 2.4 2.4.1 − Oortollige CO2 lei tot aardverwarming  − Omdat daar ʼn verhoogde kweekhuiseffek is  − Aardverwarming kan lei tot droogte en vloede / veranderinge in weerpatrone  (3) 2.4.2 − Beskikbaarheid van water − Indringerplante gebruik water in oormaat dus verminder dit die hoeveelheid water wat beskikbaar is vir natuurlike plantegroei van ʼn area (2) − Waterkwaliteit − Indringer waterplante veroorsaak eutrifikasie  − Dit blok waterweë, verminder lig na ander waterplante − Dié plante sterf gewoonlik en ontbind − Bakterieë ontbind die plante en dit put die suurstof in die water uit − Dit veroorsaak dat ander plante en diere sterf / versmoor − Verminder dus die kwaliteit van water Enige (3) (8) (40) 7
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 17 VRAAG 3 3.1 3.1.1 (a) IGeelvlek / fovea centralis (2) 3.1.2 Lig moet deur B gaan, die kornea, C die pupil en G die lensvoor dit H , die retina bereik. (Die leerder moet die naam en letter gee vir elke struktuur om die punt te ontvang.) (3) 3.1.3 − E / siliêre spiere ontspan √ − siliêre liggaam gaan terug na normale posisie / beweeg agtertoe − spanning op J / suspensoriese ligamente neem toe − wat veroorsaak dat dit verstyf / styf trek  − dus trek dit aan G / die lens − G / die lens raak platter / dunner (minder konveks / minder rond) − veroorsaak brekingskrag van G / die lens neem af − duidelike beeld van ʼn ver voorwerp / voël word op die retina gevorm Enige (7) (12) 3.2 3.2.1 ʼn Meganisme in die menslike liggaam wat veranderinge waarneem of ʼn wanbalans in die interne omgewing en die balans herstel (2) 3.2.2 − Tiroksienvlakke verhoog bo die normale limiet, wat veroorsaak dat die pituïtêre klier minder TSH produseer − Lae vlakke TSH inhibeer stimulasie − van die tiroïedklier − Die tiroïedklier skei minder tiroksien af − Die tiroksienvlakke neem afin die bloed − Tiroksien keer terug na normaal Enige (5) (7) 3.3 3.3.1 Koue omgewingstoestande  (1) 3.3.2 − bloedvate is verwyd − toename in bloedvloei na die oppervlak van die vel  − sodat meer hitte verlore gaan vanaf die bloed deur radiasie (3) (4) 8
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 17 3.4 3.4.1 Tussen 07:00 – 08:00 (1) 3.4.2 93 mg / 100 ml(aanvaar tussen 92 – 94) (1) 3.4.3 − Na ʼn maaltyd of gedurende vertering, word glukose geabsorbeer in die bloed / bloedglukosevlakke neem toe. − Insulien word deur die pankreas vrygestel, insulienvlakke neem toe − Dit stimuleer die omskakeling van oortollige glukose in glikogeen − wat in die lewer / spiere gestoor word − stimuleer die liggaamselle om glukose vir sellulêre respirasie te gebruik − Dit help die bloedglukosevlakke wat hoog was om te val / verlaag na ʼn maaltyd Enige 4 (4) 3.4.4 Insulienvlakke sal nie styg na ʼn maaltyd nie / sal dieselfde bly en sal relatief laag bly (1) (7) 3.5 3.5.1 (a) Die effek van swaartekrag (1) (b) Die groeirigting van die jong wortels / kiemworteltjies (1) 3.5.2 − Dieselfde spesie saailinge − Dieselfde temperatuur − Dieselfde ligkondisies − Dieselfde ouderdom saailinge − Dieselfde hoeveelheid water − Plaas op dieselfde plek  Enige 2 (merk slegs die eerste TWEE) (2) 3.5.3 − Herhaal die ondersoek − Vergroot die monstergroottegebruik meer as 6 saailinge (merk slegs eerste EEN) Enige 1 (1) 3.5.4 − Om die effek van swaartekrag te verwyder − op die rigting van groei van die jong wortels (2) 3.5.5 Kiemwortels in apparaat B buigen groei na swaartekrag. (1) 3.5.6 Swaartekrag het ʼn effek op die rigting van groei van jong wortels. (2) (10) (40) TOTAAL AFDELING B: 80 9
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 17 AFDELING C VRAAG 4 Refleksaksie − Die pynreseptore in die vel van sy voet ervaar ervaar ʼn stimulus − Die stimulus van pyn word in ʼn impuls omgeskakel − wat dan oorgedra word met ʼn sensoriese neuron − deur die dorsale wortel van die rugmurgsenuwee  − in die rugmurg − Sinaptiese kontak word gemaak − met die interneuron − en dan met die motorneuron. − ʼn Impuls word dan oorgedra deur die motorneuron via die ventrale wortel − van die spinale senuwee − na die effektororgaan / spier − wat saamtrek om voet weg te ruk.  Maks 8 Balans − Die krista − word in die ampulla gevind − by die basis van die half-sirkelvormige kanale  − dit word gestimuleer deur die verandering in die rigting en spoed van die kop. − Die makula  − in die utrikulus − en sakkulus − word gestimuleer deur die verandering in die posisie van die kop. − Impulse word gegenereer − en beweeg via die gehoorsenuwee  − na die serebellum wat dan ook − impulse stuur na die spier − en dit stel dan ʼn persoon in staat om sy balans asook sy liggaamsposisie te handhaaf.  Maks 9 Inhoud: (17) Sintese: (3) (20) 10
Downloaded from hlayiso.com 10831 / 17 ASSESSERING VAN DIE OPSTEL Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C) Algemeen Alle inligting gegee Idees gerangskik in ʼn logiese Alle aspekte wat in die vraag is relevant met volgorde / oorsaak-effek orde genoem is, is suksesvol betrekking tot die gedek. onderwerp. In die Slegs inligting Elke aksie moet reg in konteks Die refleksaksie wat opstel relevant ten geskakel wees ten opsigte van plaasvind sowel as hoe die opsigte van die die refleksaksie sowel as hoe persoon balans en refleksboog en die persoon balans en liggaamposisie handhaaf balans is gegee. liggaamsposisie handhaaf met moet beskryf word. (Daar is geen idees in logiese volgorde Refleksboog: 5 / 7 irrelevante inligting gerangskik. nie.) Balans: 7 / 9 Punt R L C TOTAAL AFDELING C: 20 TOTAAL: 150 11

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Life Sciences

Explore more published documents in this catalogue.

View all