Skip to content

Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)

MemorandumLife SciencesGrade 12201712 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2017 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2017 NASIEN RIGLYNE LEWENSWETENSKAPPE (V2) (10832) 12 bladsye
Downloaded from hlayiso.com 10832/17 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN LEWENSWETENSKAPPE (Tweede Vraestel) MEMORANDUM BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE – 2017 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui 'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis en vyf word gegee Merk net die eerste drie, ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Onherkenbare afkortings Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde nommer word gegee, is dit aanvaarbaar. 11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 2
Downloaded from hlayiso.com 10832/17 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, mits dit by die nasionale memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en andersom) Moenie krediteer nie. 15. As eenhede nie in mate aangedui word nie Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word 17. Opskrif Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê. 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte) ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Veranderinge aan die memorandum Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is nie. 3
Downloaded from hlayiso.com 10832/17 AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B 1.1.2 B 1.1.3 B 1.1.4 D 1.1.5 D 1.1.6 B 1.1.7 C 1.1.8 D (8x2) (16) 1.2 1.2.1 Foramen magnum  1.2.2 Kodominansie  1.2.3 Gepunktueerde ekwilibrium  1.2.4 Monohibried  1.2.5 Hipotese  1.2.6 Dubbel heliks 1.2.7 Lokus  1.2.8 Kleurblindheid  (8x1) (8) 1.3. 1.3.1 B alleenlik  1.3.2 A alleenlik  (4) 1.4 1.4.1 Australopithecus Africanus  (1) 1.4.2 2.8 / 3 tot 1 mjg  (2) 4
Downloaded from hlayiso.com 10832/17 1.4.3 5 (1) 1.4.4 Plat gesig / skuins gesig geen wenkbrourif / wenkbrourif geen prognatisme / prognatisme ontwikkelde ken / geen ken kranium grootte MERK SLEGS DIE EERSTE EEN (Enige 1) (1) 1.4.5 Homo erectus  Homo sapiens  Homo neanderthalenis  MERK SLEGS EERSTE TWEE (Enige 2) (2) 1.4.6 Little foot Mev. Ples Taung kind MERK SLEGS DIE EERSTE EEN (Enige 1) (1) 1.4.7 Fossiel  Geneties / mtDNS  Kulturele bewyse MERK SLEGS DIE EERSTE TWEE (2) (10) 1.5 1.5.1 (a) grys  (1) (b) vestigiaal (1) 1.5.2 Dihibried (1) 1.5.3 (a) BbWw (1) (b) grys liggaam, normale vlerke (1) (c) BW Bw bW bw(Al vier moet korrek wees om die punte te kry.) (2) (7) 1.6 1.6.1 nukleus (1) 1.6.2 (a) aminosuur  (1) (b) peptied (1) 1.6.3 (a) UAU (1) (b) ACA (1) (5) TOTAAL AFDELING A: 50 5
Downloaded from hlayiso.com 10832/17 AFDELING B VRAAG 2 2.1.1 Histogram (1) 2.1.2 Toon variasie oor ʼn volledige veld van metingswat inskakel / verbind (2) 2.1.3 1.6 m (1) 2.1.4 5 (1) (5) 2.2 2.2.1 (a) tRNA / oordrag RNS (1) (b) translasie  (1) 2.2.2 - dubbelstring DNS draai af - wanneer waterstofbindings breek skei die twee stringe/ rits oop - een string word as ʼn templaat gebruikom bRNS/mRNA te vorm - dit word transkripsie genoem - vry RNS nukleotiedes word gebruikvan die nukleoplasma - die bRNS / mRNA is komplimentêr aan die DNS  Enige 5 punte (5) 2.2.3 28 + 28 = 56  100 – 56 = 44  44 ÷ 2  = 22 %  Enige 2 punte vir die berekeninge + 1 punt vir die korrekte antwoord (3) 2.2.4 Die volgorde van die stikstofbasisse op die DNS sal verander.  − Dit sal ʼn ooreenstemmende verandering veroorsaak in bRns / kodons.  − ʼn Verskillende aminosuur sal deur die oRNS aangebring word − Dit sal lei tot ʼn verandering in die volgorde van aminosure in die polipeptiedketting − ʼn Ander proteïen / oneffektiewe proteïen sal dus vorm.  Enige 4 punte (4) 2.2.5 DNS RNS Suiker is deoksiribose  Suiker is ribose  Basisparing kom voor  Geen basisparing  Bevat ʼn swak waterstofbinding  Geen waterstofbinding  Lang ketting  Kort ketting  Dubbelstring molekuul  Enkelstring molekuul  Stikstofbasis timien ATCG Stikstofbasis urasiel / AUGC Enige 2 x 2 = 4 punte Tabel + 1 (5) (19) 6
Downloaded from hlayiso.com 10832/17 2.3 2.3.1 (a) sentriool (b) homoloë chromosome/ bivalent (1) 2.3.2 Metafase I  (1) 2.3.3 Homoloë chromosome teenwoordig Chromosome is op die ewenaar gerangskik  (Enige 1) (1) 2.3.4 Homoloë chromosome teenwoordig / pare chromosome teenwoordig (2) 2.3.5 2 / twee (1) 2.4 – Genetiese variasie veroorsaak variasie in die fenotipe / eienskappe van organismes – sommige is meer gepas / het meer gunstige eienskappe – Verwysing na natuurlike seleksie van meer gepaste organismes – Seleksie van verskillende fenotipes in verskillende omgewings – lei tot spesies wat verander / verandering in die geenpoel / verandering in geen frekwensies (Enige 2) (2) (9) 2.5 2.5.1 Die manipulering van genetiese materiaal van ʼn organisme om verlangde veranderinge te kry /proses waar gene op die DNS verander, gemanipuleer om ʼn nuwe organisme te vorm.  (Enige 2) (2) 2.5.2 Kies spesifieke vrae om die navorsingsvraag aan te spreek Reël ʼn tyd vir die opname om plaas te vind Ontwerp ʼn tabel om die resultate aan te teken Kies gepaste areas vir die opname om plaas te vind Identifiseer ʼn monster wat verteenwoordigend is van die Suid- Afrikaanse bevolking om te ondervra (Enige 2) (2) 2.5.3 (a) Voordele Produseer medisyne / hulpbronne goedkoop.  Beheer peste met spesifieke gene wat in oeste gesit word.  Gebruik spesifieke gene om oes-opbrengste / voedselsekerheid te verhoog Kies gene om die rakleeftyd van produkte te verhoog.  (Enige Twee) Merk slegs eerste twee (2) (b) Nadele Duur / navorsingsgeld kan vir ander behoeftes gebruik word  Inmenging met die natuur / affekteer biodiversiteit / immoreel / teen God se plan  Potensiële gesondheidsgevare Langtermyn gevolge is onseker (Enige 1) (1) (7) (40) 7
Downloaded from hlayiso.com 10832/17 VRAAG 3 3.1 3.1.1 Onvolledige dominansie (1) 3.1.2 Sommige varke het ʼn pienk kleur pels / ʼn nuwe / derde fenotipe kom voor nie wit of rooi in die fenotipe is dominant nie (2) 3.1.3 (a) 1 = RR  (2) (b) 2 = RW  3.2.3 P1 / ouers fenotipe Rooi x Pienk pelskleur pelskleur vroulik  manlik genotipe RR x RW Meiose G / gamete R; R x R; W Bevrugting F1 / nako- genotipe melinge RR ; RW ; RR ; RW fenotipe 2 rooi : 2 pienk  *50% of 2 in 4 / 1 in 2 / half  Ouers en Nakomelinge  / P1 en F1 Meiose en bevrugting  Enige 5 + 1*(Verpligte punt) OF P1/ouer fenotipe Rooi x Pienk pelskleur pelskleur vroulik  manlik genotipe RR x RW  Meiose G / gamete R ; R x R; W Gamete R R R RR RR Bevrugting W RW RW  F1 /nako- genotipe RR ; RR; RW; RW melinge fenotipe 2 rooi : 2 pienk *50% of 2 in 4 of 1 in 2 / half  Ouers en nakomelinge/P1 en F1 Meiose en bevrugting Enige 5 + 1*(Verpligte punt) (6) (11) 8
Downloaded from hlayiso.com 10832/17 3.2 3.2.1 (a) met OF sonder kunsmatige seleksie (1) (b) aantal plante met meer hare op blare (1) 3.2.2 - Dieselfde aantal plante gebruik in beide generasies - Dieselfde spesie plant - Dieselfde grootte pot waarin sade geplant word - Dieselfde hoeveelheid en tipe grond - Dieselfde hoeveelheid water is gebruik om die plante te besproei - Dieselfde omgewingskondisies vir die ondersoek Merk slegs die eerste TWEE (Enige 2) (2) 3.2.3 Met kunsmatige seleksie was daar meer plante met meer hare op hul blare (2) 3.2.4 Herhaal die ondersoek  en neem ʼn gemiddeld Vergroot die monstergrootte  (2) 3.2.5 Aantal plante met hul gemiddelde hoeveelhede hare op blare Aantal plante Gemiddelde hoeveelhede hare (6) Rubriek vir assessering van die grafiek Punte toekenning Korrekte tipe grafiek 1 Opskrif vir grafiek Korrekte byskrif vir die X-as en byskrif vir die Y-as 1 Korrekte skaal vir die X-as en skaal vir die Y-as 1 Stipping van punte 1 (1 tot 4 punte korrek) 2 (Al 8 punte korrek) Nota: Indien die verkeerde grafiek geteken is, sal punte verloor word vir die “korrekte tipe grafiek”. Indien asse omgeruil is, sal punte verloor word vir die byskrifte van die X-as en die Y-as. 9
Downloaded from hlayiso.com 10832/17 3.2.6 Kunsmatig Natuurlik Mense is die selektiewe krag, Die omgewing is die selektiewe krag Seleksie is daar om menslike Seleksie is in respons met ʼn gepaste behoeftes te bevredig, omgewing vir die organisme  Kan een of meer spesie betrek  Gebeur binne in ʼn spesie Gebeur oor ʼn kort tydperk. Gebeur oor ʼn lang tydperk Enige 2x2 Merk slegs die eerste TWEE (4) Tabel is nie noodwendig nie. (18) 3.3 3.3.1 Alle kameelperde het kort nekke.  Die kameelperde het gereeld hul nekke gerek. Hulle het dit gedoen om by die blare hoog bo in die bome by te kom. Dus het hul nekke langer geword.  Die eienskap vir lang nekke is op die manier opgedoen (verworwe eienskap) en oorgedra na die volgende generasie. Uiteindelik het alle kameelperde lang nekke gehad.  (Any 3) (3) 3.3.2 Daar is geen bewyse dat verworwe eienskappe geërf word nie / Daar is geen bewyse dat strukture wat meer gebruik word meer ontwikkel sal word nie en omgekeerd/ ʼn verandering in die fenotipe lei nie tot ʼn verandering in die genotipe nie (2) (5) 3.4 3.4.1 Bevat dieselfde chromosome omdat die embrioniese sel deur mitose verdeel het / hulle word almal geproduseer van die nukleus van die skenkerskaap  wat vermeerder / verdeel deur mitoses daarom het dit dieselfde DNS. (2) 3.4.2 Die nukleus en die genetiese materiaal het hul oorsprong van ʼn ander skaap / die nukleus van die surrogaatskaap was nie gebruik nieen het nie dieselfde genetiese materiaal bevat nie / die ovum wat gebruik is het nie ʼn nukleus bevat niedit is die nukleus wat die genetiese materiaal bevat  (2) 3.4.3 Diere of plante met uitstekende / beter / meer gepaste eienskappe  kan geproduseer word om voedselproduksie te verbeter  / biotegnoglogie. (2) (6) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 10
Downloaded from hlayiso.com 10832/17 AFDELING C VRAAG 4 Darwin se teorie van evolusie deur natuurlike seleksie • Organismes produseer ʼn groot hoeveelheid nakomelinge.  • Die nakomelinge toon ʼn groot mate van variasie.  • Sommige het gunstige eienskappe(voordelige kenmerke) • en sommiges het nie.  • Indien daar ʼn verandering in omgewingtoestande is / of daar is kompetisie • dan sal organismes met gunstige eienskappe (voordelige kenmerk), oorleef  • terwyl organismes met eienskappe wat hulle minder geskik maak sal sterf. • Die organismes wat oorleef sal kan voortplant • So sal hulle voordelige eienskappe na hul nakomelinge oorgedra word.  • Die volgende generasie sal dus ʼn hoër aantal individue hê wat die voordelige eienskappe besit ENIGE 8 Spesiasie deur geografiese isolasie: • As ʼn populasie van ʼn enkele spesie • geskei word  • deur ʼn geografiese versperring, bv. bergreeks, kontinentale verskuiwing, rivier ens.  • veroorsaak dit dat die populasies skei in twee populasies.  • Daar vind dus nie geen-vloei tussen die twee populasies plaas nie.  • Omdat elke populasie aan verskillende omgewingstoestande blootgestel kan word / is die seleksie druk verskillend.  • Natuurlike seleksie vind onafhanklik plaas in elk van die twee populasies • sodat individue van die twee populasies baie verskillend van mekaar word • genotipies en fenotipies.  • Al word die twee populasies weer gemeng, • kan hulle nie weer met mekaar voortplant nie.  • Die twee populasies het nou verskillende spesies geword.  ENIGE 9 Inhoud: (17) Sintese: (3) 11
Downloaded from hlayiso.com 10832/17 ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C) Algemeen Alle inligting gegee wat Idees gerangskik in ʼn logiese Alle aspekte wat in die relevant is ten opsigte volgorde / oorsaak-effek opstelvraag genoem is, van die onderwerp. orde. is suksesvol gedek In hierdie Slegs inligting relevant Die beskrywing van Korrekte punte sluit in: opstel t.o.v.: natuurlike seleksie en - Natuurlike seleksie - Natuurlike seleksie spesiasie deur geografiese (5/8) - Spesiasie deur isolasie is logies en - Spesiasie deur geografiese isolasie opvolgend. geografiese isolasie (5/9) Punt (R)  1 (L)  1 (C)  1 TOTAAL AFDELING C: 20 TOTAAL: 150 12

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all