Skip to content

Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)

MemorandumLife SciencesGrade 1220159 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2015 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2015 MEMORANDUM VAK: LEWENSWETENSKAPPE V2 (10832)
Downloaded from hlayiso.com 10832/15 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2015 LEWENSWETENSKAPPE (Tweede Vraestel) MEMORANDUM BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk nadat die maksimum punte behaal is en trek 'n kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee Merk net die eerste drie, ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs 'n deel vereis word. Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word en paragrawe word gegee Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Nie-erkende afkortings Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 1
Downloaded from hlayiso.com 10832/15 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in plaas van terminologie Aanvaar, indien dit by die nasionale memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs die letter vereis word en slegs die naam word gegee (en anders om) Geen krediet nie. 15. As maateenhede nie aangedui word nie Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui, behalwe waar dit in die vraag gegee is. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word 17. Opskrif Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van 'n opskrif voorsien word. 18. Vermenging van amptelike tale (terme/konsepte) Slegs 'n enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. 'n Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale. 19. Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring word sonder die toestemming van die Provinsiale Interne Moderator nie. 2
Downloaded from hlayiso.com 10832/15 AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A 1.1.2 D 1.1.3 D 1.1.4 D 1.1.5 B 1.1.6 C 1.1.7 A 1.1.8 C 1.1.9 A 1.1.10 B (20) 1.2 1.2.1 DNA profilering  1.2.2 Geen  1.2.3 Genetiese manipulasie 1.2.4 Gepunkte ewewig/Gepunktueerde ekwilibrium  1.2.5 Anafase I  1.2.6 Nondisjunksie  1.2.7 Chromosoom  1.2.8 Spesie (8) 1.3 1.3.1 Beide A en B 1.3.2 Beide A en B 1.3.3 Beide A en B 1.3.4 Beide A en B 1.3.5 Beide A en B 1.3.6 Slegs A  (12) 1.4 1.4.1 Tussen 2-3 weke (2) 1.4.2 10000-1000 = 9000 (2) 1.4.3. 20 weke (1) (5) 1.5 1.5.1 Afrika (1) 1.5.2 Fossielrekord Mitochondriale DNA /geneties  (2) 1.5.3 Homo erectus (2) (5) TOTAAL AFDELING A: [50] 3
Downloaded from hlayiso.com 10832/15 VRAAG 2 2.1. 2.1.1 (DNA) replisering  (1) 2.1.2 Interfase (1) A 2.1.3 – Die DNA-molekuul draai af en ontsluit – Templaat vorm en nukleotiedbasisse vorm pare  – Twee identiese DNA-molekules vorm en draai weer op om ʼn heliks te vorm (3) (5) 2.2 2.2.1 - Besluit hoe die inligting versamel gaan word - Stel ʼn instrument saam om die data te versamel - Besluit op ʼn geskikte tyd en plek - (Merk eerste TWEE) (Enige) (2) 2.2.2 - Maak seker dat die vingers skoon is voordat die afdrukke geneem word sodat daar geen smering plaasvind nie - Maak seker daar is geen duplisering van afdrukke vanaf dieselfde persoon nie (Merk eerste EEN) (Enige 1x2) (2) 2.2.3 - Herhaal die ondersoek - Vergroot die monstergrootte van die individue in die ondersoek (2) 2.2.4 (a) Hooftipes vingerafdrukke  (1) (b) Aantal leerders  (1) (c) Verwerp– die meeste leerders in die monster het die gewone krans  vingerafdruk gehad (2) (10) 2.3. 2.3.1 Australopithecus afarensis (1) 2.3.2 0,8 miljoen jaar gelede (MJG) (1) 2.3.3 MODEL 1 MODEL 2 A. afarensis is die H.ergaster is die gemeenskaplike voorouer vir gemeenskaplike voorouer H. erectus vir H. erectus A. afarensis is die A. africanus is die gemeenskaplike voorouer vir gemeenskaplike voorouer H. habilis vir H. habilis (5) + (tabel) 2.3.4 Dit het eienskappe van beide Austraopithecus en Homo spesies (1) 4
Downloaded from hlayiso.com 10832/15 2.3.5 - Me. Ples - Tuang-kind - Little foot - Karabo(Enige TWEE) (2) (10) 2.4 2.4.1 Mitose dit is ʼn somatiese sel / diploïed (2) 2.4.2 Dit is haploïeden het nie die gewenste gene nie (1) 2.4.3 Bevrugting is gemanipuleer deur wetenskaplikes/ nie natuurlik bevrug nie  (1) 2.4.4 - Mag nie God speel nie/ geloofsteenkanting - Kan lei tot skadelike mutasies/ ons weet nie wat die langtermyn effekte is nie - Kan lei tot ʼn verlies aan biodiversiteit (1) (5) 2.5 2.5.1 (a) RRGG (1) (b) rrgg (1) 2.5.2 RG, RG, RG, RG/almal RG /RG (2) 2.5.3 (a) Swart oë, grys stertvere  (1) (b) Rooi oë, grys stertvere (1) (6) 2.6 2.6.1 Kontinue variasie word gekenmerk deur ʼn reeks intermediêre fenotipes wat lei tot histogramme (2) 2.6.2 Diskontinue variasie word gekenmerk deur unieke fenotipes wat lei tot kolomgrafieke (2) (4) [40] 5
Downloaded from hlayiso.com 10832/15 VRAAG 3 3.1 3.1.1 - Daar is variasie  in die lengte van die slurpe van die olifante - Die olifante met die lang slurpe het die gewenste kenmerk / lang slurpe kan maklik water optel en blare van bome afpluk/vir oorlewing in ongunstige of droë toestande - Meer van die olifante met die lang slurpe oorleef - Meeste van die olifante met die kort slurpe gaan dood - Die lang slurp olifante plant voort  en - bring nakomelinge voort met lang slurpe (enige 6) (6) 3.1.2 - Wet van gebruik en ongebruik  - Oorerwing van verworwe eienskappe  (2) (8) 3.2.1 Loop op twee voete  (2) 3.2 3.2.2 -Kan gevaar/predatore makliker  raaksien omdat hulle langer is -Kan hulle kleintjies dra/voedsel omdat beide hande vry is (4) 3.2.3 - Die groter/wyer/breër pelvis verseker dat die aanhegting van die ledemate beter versprei is - Die korterpelvis laat beter balansering van die liggaam toeen hou dit regop. (4) (10) 3.3 3.3.1 A (1) + tabel 3.3.2 A B Kranium is kleiner/ het ʼn rif Kranium is groter / meer gerond Wenkbrouriwwe meer Wenkbrouriwwe minder prominent prominent (5) 3.3.3 - Die kake was meer uitstaande/ meer prominent om sterkte/krag te verskaf  - Wenkbrouriwwe was meer prominent  om sterkte/krag  te voorsien vir die kou-aksie - Die goed ontwikkelde sigomatiese boog  verskaf ondersteuning/sterkte  aan die spiere wat betrokke is in die kouproses - Goed ontwikkelde snytande  vir sny  van veselagtige voedsel (enige 1x2) (2) (8) 6
Downloaded from hlayiso.com 10832/15 3.4 3.4.1 (a) Normale man  (1) (b) XDY (2) 3.4.2 Beide allele word op die geslagschromosome gedra  (1) 3.4.3 - - Kleurblindheid word deur ʼn resessiewe alleel gedra - - Op die X-chromosoom - - Vrouens het twee X chromosome/ Mans het net een X - chromosoom - - Vrouens moet twee kopieë van die resessiewe alleel erf  - om die gebrek te toon / vrouens wat slegs een resessiewe alleel erf - is nog steeds normaal (enige 3) (3) 3.4.4 P1/P3 Fenotipe Kleurblinde vrou x Normale man  Genotipe XdXd x XDY Meiose  G/gamete Xd, Xd XD, Y  Bevrugting F1/F3 Genotipe XDXd; XdY; XDXd XdY Fenotipe 2 normale dogters : 2 kleurblinde seuns *50% kans om ʼn kleurblinde seun te hê P1 en F1 Meiose en bevrugting *1 verpligte + enige 6 OF P1/P3 Fenotipe Kleurblinde vrou x Normale man  Genotipe XdXd x XDY Meiose Gamete Xd Xd Bevrugting XD XDXd XDXd Y XdY XdY 1 punt vir korrekte gamete 1 punt vir korrekte genotipes F1/F3 Fenotipe 2 normale dogters : 2 kleurblinde seuns  *50% kans om ʼn kleurblinde seun te hê P1 en F1 Meiose en bevrugting  *1 verpligte + enige 6 (7) (14) [40] 7
Downloaded from hlayiso.com 10832/15 AFDELING C VRAAG 4 TRANSKRIPSIE - Die dubbelstring DNA-molekule rol af/ rits oop - Wanneer die waterstofbinding breek - Word die een string as 'n templaat gebruik - Om mRNA/bRNA te vorm - Vry nukleotiedesin die nukleoplasma word gebruik - Die mRNA is komplementêr aan die DNA/ A-U, C-G - Die proses word beheer deur ensieme  - Die proses staan bekend as transkripsie (maks.6) (6) TRANSLASIE - mRNA beweeg uit die nukleus  - Deur die nukleoporie  na die sitoplasma - En heg dit self aan die ribosoom vas  - Die drie aangrensende basisse op die mRNA staan bekend as kodons - Volgens die kodons op die mRNA - Sal die tRNA molekules met passende komplimentêre anti-kodons - Met die benodigde aminosure  na die ribosome bring - Aminosure bind deur peptiedbindings aan mekaar  en vorm ʼn proteïen - Hierdie proses staan bekend as translasie. (maks.7) (7) Definisie van mutasie Verandering  in die volgorde van die stikstofbasisse Veroorsaak verandering in die geensamestelling  En bloed sal nie stol nie/afwesigheid van bloedstollingsfaktor wat lei tot hemofilie - Of afwesigheid van pigmentasie/ geen melanien wat lei tot albinisme - Afwesigheid van proteïene  - Wat deel vorm van of die rooi of groen keëltjies/ fotoreseptore in die oog wat lei tot kleurblindheid (maks.4) (4) Inhoud: (17) Sintese: (3) (20) ASSESSESERNG VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Uitgebreid (C) Algemeen - Al die inligting Idees word vir elke proses in ʼn Beantwoord alle aspekte voorsien is relevant vir logiese volgorde gerangskik vereis in die opstel die onderwerp In hierdie Slegs inligting met Inligting aangaande Ten minste drie korrekte opstel betrekking tot proteïensintese, mutasies, punte oor transkripsie, proteïensintese, hemofilie, albinisme en translasie en mutasies is mutasies, hemofilie, kleurblindheid is in ʼn logiese gegee albinisme en wyse gerangskik kleurblindheid is gegee Punt 1 1 1 TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 8

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all