NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2025
LEWENSWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2025 papers 




_hlayiso.com_--ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81/v1-a064c478344352d73bb6/card.webp)
View all





Life Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo
Grade 12 Life Sciences memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2025, 11 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2025. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 781.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2025
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paper · EngMemo · Afr
- Other filesMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2025)
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui
‘maks’-punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. As die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelelings
nie korrek is nie, moenie kredieteer nie. As volgorde en skakelings weer korrek is,
gaan voort om te kredieteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die nie-erkenbare afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van
die antwoord krediteer indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord die korrekte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die nasionale memorandumbespreking aanvaar is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) LEWENSWETENSKAPPE V1 3
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam gegee (en
andersom)
Moenie kredieteer nie.
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyne sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal anders as die leerders se
assesseringstaal voorkom waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied
word, moet gekrediteer word indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante
vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2025)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1.1 B
1.1.2 A
1.1.3 B
1.1.4 D
1.1.5 C
1.1.6 C
1.1.7 B
1.1.8 D
1.1.9 A
1.1.10 B (10 x 2) (20)
1.2.1 Puberteit
1.2.2 Dorings
1.2.3 (Reproduktiewe/voortplanting) strategie
1.2.4 Binokulêre visie/Tweeogige visie
1.2.5 Testes
1.2.6 Nier
1.2.7 Prikkel
1.2.8 Chorion/buitenste eiervlies
1.2.9 Veelvuldige sklerose (9 x 1) (9)
1.3.1 Beide A en B
1.3.2 Beide A en B
1.3.3 Geeneen (3 x 2) (6)
1.4.1 (a) A – Prostaatklier (2)
(b) B – Epididimis (2)
1.4.2 - Penis/D deponeer sperm direk in die vroulike voortplantingskanaal
tydens ejakulasie,
- om te verseker dat sperm nader aan die eiersel vir potensiële
bevrugting is.
(Merk slegs eerste EEN) (1 x 2) (2)
1.5.1 (a) Ovipaar (1)
(b) Allantoϊs (1)
1.5.2 - Die fetus verkry voedingstowwe direk uit die moeders se liggaam
- Die fetus word deur die moeder se liggaam teen die omgewing
beskerm
(Merk slegs eerste TWEE) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) LEWENSWETENSKAPPE V1 5
1.6.1 (a) TSH/Tiroϊedstimuleringshormoon (1)
(b) Skildklier (1)
(c) Negatiewe terugvoermeganisme (1)
1.6.2 (a) Goiter (1)
(b) Tiroksien (1)
[50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2025)
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) A – Pinna /Oorskulp (1)
(b) D – Gehoorsenuwee (1)
2.1.2 - Die opbou van vloeistof in die middeloor verhoog die druk wat die
vermoё van die timpaniese membraan/trommelvlies (struktuur E) om
effektief te vibreer te verminder
Gevolglik word minder klankgolwe na die gehoorbeentjies
(struktuur B) oorgedra
- Die vloeistof beperk ook die beweging van die gehoorbeentjies wat
hul vermoё om klank te versterk verminder
Dit lei daar-toe dat minder meganiese vibrasies na die binneoor
oorgedra word, wat gehoor verlies veroorsaak. (4)
2.1.3 - Plaas grommet (in struktuur E) (1)
2.1.4 - Die gebruik van oorproppies om te voorkom dat water die middeloor
binnedring (1)
2.1.5 Die halfsirkelvormige kanale / struktuur C:
- Is reghoekig ten opsigte van mekaar gerangskik
om beweging in drie verskillende vlakke waar te neem/ soos endolimf
in elke reseptor(s) verplaas word, word dit gestimuleer
- Bevat cristae en ampullae
Waarneming van die spoed van verandering in rotasiebeweging van
die kop
- Bevat endolimf
Dit word verplaas met kopbeweging/rotasie wat veroorsaak dat die
kupula buig
(Merk slegs eerste TWEE) (2 x 2) (4)
2.2 2.2.1 Akkommodasie (1)
2.2.2 - Siliaarspier ontspan
- Suspensoriese ligamente trek styf
- Spanning op die lens neem toe
- Laat die lens platter/minder konveks word
- Ligstrale word minder gebuig
(Enige 4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) LEWENSWETENSKAPPE V1 7
2.2.3
Nasienriglyn vir skets
Korrekte lensvorm (konkaaf) - S 1 Punt
Inkomende ligstrale - L 1 Punt
Hoe die ligstrale aangepas (gebuig) word
om korrek op die retina te focus - B 1 Punt (3)
2.3 2.3.1 - Die pad wat ʼn impuls neem vanaf die
- reseptor tot die effektor (2)
2.3.2 - Dra impulse van reseptore na die brein oor
- Dra impulse van die brein na effektore oor
- Dit help om spierbewegings en balans te koördineer deur impulse
tussen die brein en liggaam oor te dra.
(Merk slegs eerste EEN) (Maksimum 2) (Enige 1 x 2) (2)
2.3.3 B/ Sensoriese neuron D/ Motoriese neuron
Unipolêr Multipolêr
Dring die rugmurg via die Verlaat rugmurg via
rugwortel binne ventrale wortel
(Merk slegs eerste TWEE)
Tabel + (2 x 2) (5)
2.3.4 Sinapse *
- Dit verseker dat die impuls slegs in een rigting beweeg
- Dit voorkom voortdurende stimulasie van die neurone
- Dit verseker dat die impuls van die sensoriese neuron na die
motorneuron oorgedra word
(Merk slegs eerste TWEE en *) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2025)
2.4 2.4.1 Outonome senuweestelsel (1)
2.4.2 - Simpatiese senuwee
Verhoog hartritme wat bloedvloei rondom die liggaam verhoog
- Parasimpatiese
Terugkeer van hartritme terug na normale werking (4)
2.5 2.5.1 Aldosteroon (1)
2.5.2 83
x 2 600 = 599,44 cm3
360 (3)
2.5.3 - ADH sal in die bloed na die niere/nefron beweeg
- Veroorsaak ʼn toename in deurlaatbaarheid
- Binne die versamelbuise/nefron
- Meer water word uit die filtraat geabsorbeer
- Minder water word deur die urien uitgeskei (Enige 4 x 1) (4)
2.5.4 (a) Koue dag (1)
(b) - Hoë volume urien geproduseer *
Op ʼn koue dag sweet die liggaam minder en produseer meer
uriene om ektra water te verwyder
- Min sweet word geproduseer *
Op ʼn koue dag hoef die liggaam nie af te koel nie, daarom word
minder sweet geproduseer.
(Merk slegs EERSTE TWEE) (2 x 2) (4)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) LEWENSWETENSKAPPE V1 9
VRAAG 3
3.1 3.1.1 (a) Inplanting (1)
(b) Morula (1)
3.1.2 - Fasiliteer die beweging van spermselle, eierselle en die sigoot na die
uterus /produseer peristaltiese bewegings om bewegings van
sperm, eier en sigoot te vergemaklik/om eiersel in die Fallopiusbuis
te vang en in te lei
- Gebied waar bevrugting plaasvind
- Om spermselle, eierselle en die sigoot gehidreer te hou / bied ʼn
geskikte omgewing/voeding vir die bevrugte eiersel (sigoot) voordat
dit na die uterus beweeg. (Enige 2)
OF
- Help sperm om die eiersel te bereik vir bevrugting
- Om spermselle, eierselle en die sigoot gehidreer te hou / bied ʼn
geskikte omgewing /voeding vir die bevrugte eiersel (sigoot) voordat
dit na die uterus beweeg. (Enige 2) (2)
3.1.3 - Die hormone estrogeen en progesteroon * veroorsaak dat die
endometrium
- meer vaskulêr / meer klierryk word en slegs
die endometriumvoering verdik
(Merk * + slegs enige 1) (2)
3.1.4 - Voeding
Dit maak voorsiening vir diffusie van voedingstowwe van die moeder
na die fetus
- Gaswisseling
Diffusie van suurstof vanaf die moeder na die fetus en vir die diffusie
van koolstofdioksied van die fetus na die moeder
- diffusie van afvalprodukte en voedingstowwe
van die fetus na die moeder
- Endokriene funksie
Na 12 weke skei die plasenta progesteroon af om die swangerskap
te handhaaf
- Dien as ʼn mikrofilter
Voorkom dat patogene mikrobes en sekere gifstowwe fetale bloed
binnedring.
(Merk slegs eerste DRIE) (3 x 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
10 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/SEPTEMBER 2025)
3.1.5 - Beperkte voeding, die ontwikkelende fetus sal nie genoeg
voedingstowwe en suurstof kan ontvang nie
- Gifstowwe kan in die fetus opbou aangesien daar beperkte
verwydering van metaboliese afvalprodukte sal wees
(Merk slegs eerste TWEE) (2 x 2) (4)
3.2 3.2.1 Pituïtêre/hipofise klier (1)
3.2.2 Clomiphene behandeling (1)
3.2.3 - Dag 10/11 (1)
3.2.4 - FSH veroorsaak die ontwikkeling van ʼn Graafse follikel.
- Namate die Graafse follikel groei, skei dit meer estrogeen af.
Daarom dui toenemende estrogeen vlakke daarop dat FSH aktief en
funksioneel is. (2)
3.2.5 - Verkryging van navorsingsgereedskap/instrumente om data mee
te versamel
- Besluit oor hoe data aangeteken sal word (2)
3.2.6 - Navorsers toe te laat om tendense te identifiseer
- Die gevolge van lukrake foute te verminder
- Verbeter akkuraatheid van resultate
(Enige TWEE) (2)
3.2.7 (a) Die vrystelling van ʼn (volwasse) ovum van die ovarium/
volwasse Graafse follikel (2)
(b) - Estrogeenvlakke het twee keer ʼn hoogtepunt bereik/drasties
toegeneem,
- Eenkeer op dag 10 en die ander op dag 20
- Estrogeen word afgeskei deur die ontwikkeling van follikels
en
- hoe groter die grootte van die Graafse follikel, hoe groter
hoeveelheid estrogeen word afgeskei
- Estrogeenvlakke styg gewoonlik die dag voor ovulasie, dit het
twee keer binne 27 dae gestyg. (Enige VIER) (4)
3.3 3.3.1 - Verminderde beskikbaarheid van water/droogte
- Parasitisme
- Verminderde ligintensiteit
- Koue
- Verhoogde transpirasie
(Enige EEN) (1)
3.3.2 - Inhibeer plantgroei in ongunstige toestande
- Voorkom dat die plant energie spandeer waar dit dalk nie
doeltreffend kan fotosinteer nie. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) LEWENSWETENSKAPPE V1 11
3.3.3 Lente / Somer (1)
3.3.4 - Hoër UV-straling sal beskikbaar wees, plante sal beter kan
fotosinteer
- GA stimuleer selverlenging/plantgroei/blom om verhoogde
omgewingsenergie te benut (2)
3.4 In saailing A
- Ouksiene wat in die apikale meristeem geproduseer word
- Kon nie ligrigting waarneem nie
- En het eweredig versprei gebly
- Wat veroorsaak dat die sailing opwaarts groei (Enige TWEE) (2)
In saailing C
- Ouksiene wat in die apikale meristeem geproduseer word
- Word oneweredig versprei
- Versamel aan die linkerkant, wat selverlenging veroorsaak
- Laat die saailing na regs buig (Enige TWEE) (2)
3.5 3.5.1 Wanneer insulien nie behoorlik werk nie, sukkel breinselle om te
kommunikeer, wat tot geheueprobleme lei. (2)
3.5.2 - amiloïde plate
- tau verstrengeling (2)
3.5.3 - Insulien sal die lewer / spierselle stimuleer om
- oortollige glukose na glikogeen om te skakel wat dan daarin
gestoor word (2)
3.5.4 - Insulienweerstandigheid
OF
- Die liggaam is nie instaat om glukose na glikogeen om te skakel,
ongeag die afskeiding van insulien in die bloed (1)
3.5.5 - Adrenalien
- Kan ʼn toename in sellulêre asemhaling binne selle veroorsaak, dus
glukose opneem (2)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Eng)
_hlayiso.com_--ba98751d-3865-44f0-a283-45a85ee22b81/v1-a064c478344352d73bb6/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 Memo (Afr)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum