Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2019
10832
LEWENSWETENSKAPPE
VRAESTEL 2
TYD: 2½ uur
PUNTE: 150
18 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2019 papers %20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ef93fd9a-8d6c-457f-9666-9b77ed91aae4/v1-9686516f67c1434217f4/card.webp)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b/v1-8d481fe1862c72e0df7e/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a/v1-bcbc4cd3f6b03143ac28/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f/v1-937719c334ad914b3347/card.webp)

%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
View all





Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Mock Exam 2019 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 669.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1DNA: THE CODE OF LIFE18 marks
- Question 1.2GENETICS AND INHERITANCE8 marks
- Question 1.3DNA: THE CODE OF LIFE6 marks
- Question 1.4DNA: THE CODE OF LIFE6 marks
- Question 1.5MEIOSIS12 marks
- Question 2.1DNA: THE CODE OF LIFE15 marks
Show all 15 questions
- Question 2.2DNA: THE CODE OF LIFE4 marks
- Question 2.3GENETICS AND INHERITANCE8 marks
- Question 2.4GENETICS AND INHERITANCE7 marks
- Question 2.5GENETICS AND INHERITANCE5 marks
- Question 2.6GENETICS AND INHERITANCE12 marks
- Question 3.1EVOLUTION13 marks
- Question 3.2EVOLUTION5 marks
- Question 3.3EVOLUTION6 marks
- Question 3.4EVOLUTION16 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 2
(Vraestel 2) 10832 / 19
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN – 2019
LEWENSWETENSKAPPE
(Vraestel2)
TYD: 2½ uur
PUNTE: 150
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Beantwoord AL die vrae.
2. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDBOEK neer.
3. Begin die antwoorde vir ELKE vraag bo-
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
5. Bied jou antwoorde volgens die instruksies van elke vraag aan.
6. Maak ALLE sketse met potlood en byskrifte met blou of swart ink.
7. Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word.
8. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
9. Jy mag NIE grafiekpapier gebruik NIE.
10. -programmeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik.
11. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 3
(Vraestel 2) 10832 / 19
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die
vraagnommer (1.1.1. – 1.1.9) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld
1.1.10 D.
1.1.1 Die onderstaande lys toon fossiele wat in Suid-Afrika gevind is.
(i) Mev. Ples
(ii) Taungkind
(iii) Little foot
(iv) Karabo
Watter EEN van die bogenoemde kombinasie fossiele word
geklassifiseer in die genus Australopithecus?
A (i), (ii) en (iii) alleenlik
B (i), (ii), (iii) en (iv)
C (i) en (ii) alleenlik
D (ii), (iii) en (iv) alleenlik
1.1.2
…
A spermsel.
B ovum.
C sigoot.
D ander somatiese sel.
1.1.3
A erf die resessiewe alleel van sy pa af.
B erf die dominante alleel van sy ma af.
C kan die veroorsakende resessiewe alleel aan sy dogter oordra.
D kan die dominante alleel aan sy dogter oordra.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 4
(Vraestel 2) 10832 / 19
1.1.4 die
-profiel van die
speeksel gemaak (wat nie behoort het aan die vermoorde slagoffer
nie) wat op die sigaret gevind is. Vier verdagtes was verplig om
DNS-monsters aan forensiese amptenare te gee en die volgende
profiele is gemaak:
Speeksel
Wie is heelwaarskynlik die moordenaar?
A Ben
B Jane
C Adam
D Donald
1.1.5 Watter EEN van die volgende dui aan waar die DNS-molekules
moontlik sal skei gedurende DNS- replisering?
A Sitosien en guanien
B Fosfaatione en deoksiribose
C Ribose en adenien
D Ribose en timien
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 5
(Vraestel 2) 10832 / 19
1.1.6
alleel R.
Oorweeg die volgende kruisings.
(i) rr x Rr
(ii) rr x RR
(iii) Rr x Rr
(iv) Rr x RR
Watter EEN van die volgende kombinasies van kruisings kan
lei dat die nakomelinge nie die siekte sal hê nie.
A (i) en (ii) alleenlik
B (i) en (iii) alleenlik
C (i) alleenlik
D (ii) en (iv) alleenlik
1.1.7 Studies van vier opgrawingsterreine in dieselfde algemene area van Afrika
het die volgende data van primaatfossiele opgelewer.
Primaat Kraniale- Relatiewe lengte van die arms en
Skelet- grootte (cm3) bene
nommer
I 290 cm3 arms is langer as die bene
II 1300 cm3 arms is korter as die bene
III 600 cm3 arms is dieselfde lengte as die bene
IV 1000 cm3 arms is korter as die bene
Watter TWEE individue was waarskynlik bipedaal?
A I en II.
B I en III.
C I en IV.
D II en IV.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 6
(Vraestel 2) 10832 / 19
1.1.8 Bestudeer die onderstaande filogenetiese stamboom.
Angus beeste
Witstert takbok
Blou walvis
Dwerg seekoei
Wildevark
Skaapkameel
Watter twee spesies is die MINSTE verwant?
A Dwerg seekoei en blou walvis
B Witstert takbok en wildevark
C Blou walvis en witstert takbok
D Skaapkameel en blou walvis
1.1.9 Bestudeer die onderstaande stamboomdiagram wat die oorerwing
van kleurblindheid toon, wat veroorsaak word d
alleel in mense.
homosigoties
Sleutel:
Normale sig
Normale sig
Watter nakomelinge toon die VERKEERDE voorstelling van dié
geërfde eienskap?
A I, II en III
B I, IV en V
C I, III en VII
D I, II, III, VI en VII (9 x 2) (18)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 7
(Vraestel 2) 10832 / 19
1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf
slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.8) in die
ANTWOORDBOEK neer.
1.2.1 Meer as twee allele vir dieselfde geen
1.2.2 Gedeelte van DNS wat die kode vir bepaalde kenmerk dra
1.2.3
fenotipe uitgedruk word
1.2.4 Selle wat kan differensieer in baie seltipes
1.2.5
gebruik te maak van biotegnologie
1.2.6 Organelle buite die nukleus van diersel wat DNS bevat
1.2.7 -
1.2.8 Die kartering van die presiese posisie van al die gene in al die
chromosome (8 x 1) (8)
1.3 Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A,
SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf
slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer
(1.3.1 – 1.3.3) in die ANTWOORDBOEK neer.
KOLOM I KOLOM II
1.3.1 Bevat urasiel A: DNS
B: RNS
1.3.2 Oorsaak van Down-sindroom A: Geen mutasie
B: Ekstra kopie van chromosoom
nommer 23
1.3.3 A: Dihibriedkruising
dieselfde gamete voorkom, met
enige B: Mendel se wet van
geen. onafhanklike sortering
(3x2) (6)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 8
(Vraestel 2) 10832 / 19
1.4 Die onderstaande diagram toon proses waarin DNS betrokke is.
Adenien
Guanien
Timien
Sitosien
1.4.1 Identifiseer die proses wat in bogenoemde diagram geïllustreer word. (1)
1.4.2 Identifiseer die monomeer X. (1)
1.4.3 Gebruik die sleutel wat voorsien is, gee die name vir 1 en 2
onderskeidelik. (2)
1.4.4 Wat is die natuurlike vorm van dié voorgestelde molekule? (1)
1.4.5 Noem die tipe verbinding wat tussen 1 en 2 vorm. (1)
(6)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 9
(Vraestel 2) 10832 / 19
1.5 Die onderstaande diagramme toon verskillende fases van meiose in
organisme.
B
A
Diagram I Diagram II
C
D
Diagram III
1.5.1 Verskaf byskrifte vir A, B en D, onderskeidelik. (3)
1.5.2 Gee TWEE sigbare redes hoekom chromosoom B as homoloë
beskou word. (2)
1.5.3 Identifiseer die fases getoon in Diagramme I, II en III,
onderskeidelik. (3)
1.5.4 Gee rede vir die identifisering van die fase in Diagram III. (2)
1.5.5 Identifiseer TWEE gebeure in meiose wat bydrae tot genetiese
variasie. (2)
(12)
TOTAAL AFDELING A: 50
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 10
(Vraestel 2) 10832 / 19
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 Bestudeer die DNS-basisdrietal 1, 2 en 3 hieronder.
Basisdrietal 1 Basisdrietal 2 Basisdrietal 3
GTC (GTS) AAG CCT (SST)
Die onderstaande tabel toon RNS-kodons wat vir verskillende aminosure
kodeer.
KODON AMINOSUUR
UUC (UUS) Fenielalanien
AUC (AUS) Isoleusien
AAU Asparagien
GAA Glutamiensuur
GUA Valien
CAG (SAG) Glutamien
CAU (SAU) Histidien
GGA Glisien
2.1.1 Skryf die drie basisse van die DNS-basisdrietal wat kodeer vir glisien
neer. (1)
2.1.2 In basisdrietal 2 was die eerste adenien vervang deur T as gevolg van
mutasie.
Beskryf hoe die mutasie die proteïen wat gevorm word, sal affekteer. (3)
2.1.3 Gee TWEE maniere hoe die gebeure van transkripsie in
proteïensintese verskillend is van DNS-replisering. (2 x 2) (4)
(8)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 11
(Vraestel 2) 10832 / 19
2.2 Die onderstaande diagram toon die proses van translasie in proteïensintese aan.
W
aminosuur
X
Y
Z
Identifiseer:
2.2.1 Die verbinding wat vorm by W (1)
2.2.2 Strukture X (1)
2.2.3 Die antikodon wat by Z pas (1)
2.2.4 Organel Y (1)
(4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 12
(Vraestel 2) 10832 / 19
2.3 het groot
geword onder baie verskillende omstandighede. Op die ouderdom van 23 is die
volgende data aangeteken.
Eienskappe Tom Dick Harry
Lengte(cm) 188 180 188
Gewig(kg) 72 87 87
Bloedtipe O AB O
(groep)
IK(meting van
138 142 125
intelligensie)
2.3.1 Watter twee seuns is geneties identies? (1)
2.3.2 in Vraag 2.3.1. (1)
2.3.3 Indien die drie seuns sou herenig en hul ouers sou probeer opspoor,
wat sal die enigste moontlike bloedgroep van elke ouer wees? (2)
(4)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 13
(Vraestel 2) 10832 / 19
2.4 W
swartpels (B). Die F1 generasie is almal grys.
2.4.1 Watter tipe dominansie word in die bogenoemde kruising getoon? (1)
2.4.2 Indien die grys nakomelinge sou inteel, gebruik genetiese kruising
om die genotipe en die fenotipiese verhouding van die nakomelinge te
toon. (6)
(7)
2.5 Vir blomkleur in pronkertjieplante, is die alleel vir pers blomme (A) dominant oor
die alleel vir wit blomme (a).
Vir die vorm van stuifmeelkorrels, is die alleel vir verlengde (lang)
stuifmeelkorrels (B) dominant oor die alleel vir ronde stuifmeelkorrels (b).
Plant X met die genotipe AABb was gekruis met plant Y wat wit blomme en
ronde stuifmeelkorrels gehad het.
2.5.1 Identifiseer die fenotipe van plant X. (1)
2.5.2 Skryf al die moontlike gamete van plant Y neer. (2)
2.5.2 Skryf al die moontlike fenotipes van die nakomelinge neer, indien plant
X en Y kruis. (2)
(5)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 14
(Vraestel 2) 10832 / 19
2.6
ondersoek oor die tipe melk wat gebruik is gedurende voeding, tot die babas
een jaar oud wa
maande oud en het
dieselfde gewig gehad aan die begin van die ondersoek.
Gewig van babas (kilogram)
Tyd
Melkbron van genetiese Melkbron van
(maande)
gemodifiseerde koeie normale koeie
2 4.0 4.0
4 6.7 5.8
6 9.0 8.0
8 12.0 10.5
10 14.0 11.0
12 15.8 11.5
[Aangepas uit Woman’s Weekly 2009]
2.6.1 Identifiseer:
(a) EEN onafhanklike veranderlike (1)
(b) Die afhanklike veranderlike (1)
2.6.2 Noem EEN faktor wat konstant gehou was in die ondersoek. (1)
2.6.3 Bereken die persentasie gewigstoename van die ondersoek periode,
vir die baba wat op gemodifiseerde melk gevoed het. Toon alle
berekeninge. (3)
2.6.4
toon, vanaf 2 – 8 maande. (6)
(12)
[40]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 15
(Vraestel 2) 10832 / 19
VRAAG 3
3.1 Daar is verskillende verduidelikings vir evolusie.
3.1.1 Beskryf die TWEE wette wat Lamarck gebruik om evolusie te
verduidelik. (4)
3.1.2 Beskryf gepunktueerde ekwilibrium. (4)
3.1.3 Darwin verduidelik evolusie deur natuurlike seleksie.
Tabuleer TWEE verskille tussen kunsmatige seleksie en natuurlike
seleksie. (5)
(13)
3.2 Lees die onderstaande uittreksel uit gedoen deur die naturalis Colin
Donihue oor die effekte van Orkaan Irma op die bevolking van inheemse spesie
akkedisse op twee eilande in die Wes-Indiese gebied .
Colin en sy span het die eiland besoek waar Orkaan Irma getref het. Hulle het
soveel akkedisse as moontlik gevang van die inheemse akkedisse, Anolis
scriptus.
Die akkedisse wat gevang is, het almal die volgende eienskappe gehad:
Groter toonkussinkies, langer arms en korter agterbene. Die eerste twee
waarnemings het sin gemaak, want dit is gebruik om die toename in vasklou
vermoë in Anoles te verbeter, maar die derde het nie sin gemaak nie. Sou
langer agterbene hulle nie gehelp het om beter vas te klou aan plantegroei
nie? – so hoekom het die akkedisse met korter agterbene beter oorleef? Colin
het besef dat die langer, agterbene van die akkedis, as hulle hul greep verloor
wegdra.
3.2.1 Wat is die wetenskaplike naam vir die akkedis wat bestudeer is. (1)
3.2.2 Gee TWEE eienskappe wat gunstig was vir die akkedis se oorlewing. (2)
3.2.3 Verduidelik EEN eienskap wat ongunstig was vir die oorlewing van dié
akkedis. (2)
(5)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 16
(Vraestel 2) 10832 / 19
3.3 As resultaat van mutasie, bestaan bakterieë met drie soorte selwande, soos
hieronder getoon.
selwand met ronde selwand met
punte vierkantige
punte
selwand met driehoekige
punte
Antibiotika vernietig die bakterieë deur daarmee te verbind. Die antibiotika het
twee bindingsplekke, een is driehoekig en die ander vierkantig.
Gebruik Darwin se teorie van evolusie deur natuurlike seleksie om te verduidelik
hoekom die bakterieë met ronde punte op hul selwande sal toeneem in
verhouding, in toekomstige generasies. (6)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 17
(Vraestel 2) 10832 / 19
3.4 Die onderstaande diagram toon die skedels van drie organismes.
3.4.1 Gee byskrif vir deel X en die tipe tand by Y. (2)
3.4.2 Verduidelik die belangrikheid van die ligging van strukture X in
organisme C. (3)
3.4.3 Watter van die skedels (A, B of C) behoort aan:
(a) australopithesene (1)
(b) viervoetige primaat (1)
3.4.4 Verduidelik hoe die verandering in die skedel van B na C kan aandui
dat daar verandering in intelligensie is. (3)
3.4.5 Beskryf die belangrikheid van die vorm van elk van die volgende as
neiging in menslike evolusie:
(a) Werwelkolom (2)
(b) Vorm van die pelvis(bekken) (2)
3.4.6 Beskryf die belangrikheid van Homo erectus tot die ‘Uit Afrika’ -hipotese. (2)
(16)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
LEWENSWETENSKAPPE 18
(Vraestel 2) 10832 / 19
AFDELING C
VRAAG 4
Die vorming van nuwe spesies dra by tot verhoogde biodiversiteit.
Beskryf hoe spesiasie plaasvind deur geografiese isolasie en beskryf VIER
voortplantingisolasie meganisme wat spesies geskei hou.
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
[20]
NOTA:
vloeidiagram, diagramme of tabelle nie.
TOTAAL AFDELING C: 20
TOTAAL: 150
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ef93fd9a-8d6c-457f-9666-9b77ed91aae4/v1-9686516f67c1434217f4/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b/v1-8d481fe1862c72e0df7e/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a/v1-bcbc4cd3f6b03143ac28/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f/v1-937719c334ad914b3347/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 QP (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Life Sciences

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 1 Free State Mock 2025 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Free State Mock 2025 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Gauteng Mock 2025 Memo

Memorandum