Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2021
NASIENRIGLYNE
LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 1) (10831)
12 bladsye
1
Skip to contentAll 2021 papers %202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4/v1-0b91bc2ab801ca229655/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053/v1-b62a65a6fc5398637791/card.webp)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b/v1-8d481fe1862c72e0df7e/card.webp)
%20Preperatory%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f3d96818-aad0-4820-91c5-b7b9cea1287f/v1-56d3891adc8c940b0d70/card.webp)
View all





Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2021 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2021
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 476.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Gauteng Mock Exam 2021
Questions in this paper
- Question 1.1HUMAN REPRODUCTION16 marks
- Question 1.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)5 marks
- Question 1.3HUMAN REPRODUCTION12 marks
- Question 1.4HUMAN REPRODUCTION6 marks
- Question 1.5RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (PLANTS)10 marks
- Question 1.6HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS7 marks
Show all 14 questions
- Question 2.1RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)15 marks
- Question 2.2RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)12 marks
- Question 2.3RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)11 marks
- Question 2.4RESPONDING TO THE ENVIRONMENT (Humans)25 marks
- Question 3.1HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS16 marks
- Question 3.2HUMAN ENDOCRINE SYSTEM AND HOMEOSTASIS IN HUMANS9 marks
- Question 3.3HUMAN REPRODUCTION8 marks
- Question 3.4HUMAN REPRODUCTION17 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10831/21
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op nasien wanneer die maksimum punte behaal is trek ʼn kronkellyn en dui
'maks' punte in die regterkantste kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis is en vyf gegee word
Sien net die eerste drie na ongeag of almal of sommige korrek/nie korrek is (nie).
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel daarvan vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. Indien geannoteerde diagramme gegee word as beskrywings vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme in plaas van beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakels nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakels korrek is. Waar volgorde en skakels nie korrek
is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakel weer korrek is, gaan voort
om te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin van die antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf
is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde by die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
nommer gegee word, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar dit as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of buite konteks is nie.
2
Downloaded from hlayiso.com
10831/21
13. Indien gewone name in terminologie gegee word
Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs letter vereis word, maar slegs naam gegee word (en andersom)
Geen krediet nie.
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van ʼn antwoord wat soms op verskillende
maniere aangebied kan word.
17. Opskrif
Alle illustrasies (diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê.
18. Kode-oorskakeling van amptelike tale (terme/konsepte)
ʼn Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal verskyn anders as die
assesseringstaal waarin die meeste van die leerder se antwoorde aangebied
word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante
amptelike taal vaardig is, behoort geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike
tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Geen veranderinge aan die memorandums mag aangebring word sonder om die
provinsiale interne moderator te raadpleeg nie.
3
Downloaded from hlayiso.com
10831/21
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A
1.1.2 D
1.1.3 D
1.1.4 A
1.1.5 D
1.1.6 B
1.1.7 B
1.1.8 C
(8 x 2) (16)
1.2 1.2.1 Katarakte
1.2.2 Outonome (senuweestelsel)/Simpatiese
1.2.3 Apikale dominansie
1.2.4 Altrisiële
1.2.5 Dooier/Albumien
(5 x 1) (5)
1.3 1.3.1 Slegs A
1.3.2 Slegs B
1.3.3 Beide A en B
(3 x 2) (6)
4
Downloaded from hlayiso.com
10831/21
1.4 1.4.1 (a) E (1)
(b) D (1)
(c) H (1)
(d) G (1)
(e) F (1)
(f) A (1)
(6)
1.5 1.5.1 Gibberelliene (1)
1.5.2 Geotropisme (1)
1.5.3 (a) B en E/E en B (2)
(b) B en D/D en B (2)
(c) A en C /C en A (2)
1.5.4 Chemiese
Meganies/ dorings (2)
(10)
1.6 1.6.1 (a) A – Pituïtêre klier/Hipofise
B – Bynierklier (2)
(b) C – Aldosteroon
D – ADH/Anti-diuretiese hormoon (2)
1.6.2 Sout/Natrium (1)
1.6.3 Adrenalien (1 )
1.6.4 Homeostase (1)
(7)
TOTAAL AFDELING A: 50
5
Downloaded from hlayiso.com
10831/21
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 6 mm (1)
2.1.2 4,9 mm + 3,8 mm OF 8,7
2 2
= 4,35 mm (3)
2.1.3 Namate die luminansie toeneem, neem die deursnee van die pupil af. (2)
2.1.4 − In die iris,
− trek die kringspiere saam,
− die radiale spiere ontspan,
− die deursnee van die pupil vernou/pupil word kleiner,
− minder lig gaan die oog binne. (Enige 3) (3)
2.1.5 (a) Hoe helder die lig is (1)
(b) ʼn Vinnige, onwillekeurige/outomatiese reaksie op ʼn stimulus. (2)
2.1.6 − Keëltjies/stafies/fotoreseptore sal beskadig word,
− geen stimulus word opgetel nie,
− geen impuls sal geskep word nie.
− Geen impuls word langs die optiese senuwee gestuur nie,
− en geen interpretasie vind plaas in die serebrum nie.
− Sig sal belemmerd word. *
(Enige 2 + 1* Verpligtend) (3)
(15)
2.2 2.2.1 A – Siliêre spiere
B – Suspensoriese ligamente (2)
2.2.2 Sensoriese Neuron Motoriese Neuron
Voer ʼn impuls na die sentrale Dra ʼn impuls weg van die
senuweestelsel /afferente neuron.
sentrale senuweestelsel /
efferente neuron.
Het slegs een dendriet/monopolêr. Het baie dendriete/multipolêr.
Beide die dendriete en aksone is Slegs die akson is
gemiëeliniseer. gemiëlineer.
Maak slegs ʼn deel van witstof op. Maak ʼn deel van wit- en grysstof
op.
Gevind in dorsale wortel. Gevind in ventrale wortel.
Korter akson Langer akson
(Merk slegs eerste TWEE) (2 x 2 + 1 Tabel) (5)
6
Downloaded from hlayiso.com
10831/21
2.2.3 Perifere (1)
2.2.4 − Struktuur A/siliêre spiere ontspan,
− Struktuur B/suspensoriese ligamente word styf.
− Die spanning op die lens vermeerder.
− Die lens is minder konveks/platter.
− Die brekingsvermoë van die lens word verminder/ligstrale word
minder gebreek/gebuig. (Enige 4) (4)
(12)
2.3 2.3.1 (a) – Verbind die twee hemisfere van die serebrum
– Maak voorsiening vir kommunikasie tussen die twee hemisfere
van die serebrum.
(Merk slegs eerste EEN) (Enige 1) (1)
(b) – Beheer willekeurige aksies.
– Ontvang en interpreteer gewaarwordings (sensasies) van
sintuiglike organe
– Hoër denkprosesse
(Merk slegs eerste EEN) (Enige 1) (1)
(c) Stuur impulse tussen die perifere senuwees en brein. /Laat
refleksaksies plaasvind. (1)
2.3.2
Dorsale wortel Witstof
Sensoriese neuron Grysstof
Reseptor
Ventrale wortel
Interneuron
Effektor
Motoriese neuron
Refleksboog
Kriteria vir die assessering van diagram:
Neurone korrek geposisioneer in diagram (P) 1
Korrekte rigting van die aangeduide impulse (D) 1
Enige TWEE korrekte byskrifte (L) 2
Opskrif (C) 1
NOTA: Diagram kan op die regter- of linkerkant van die rugmurg
geteken word. (5)
(8)
7
Downloaded from hlayiso.com
10831/21
2.4 2.4.1 (a) D – Buis van Eustachius (2)
(b) C – Koglea (2)
(c) E – Timpaniese membraan/Trommelvlies/Oordrom (2)
(d ) A – Malleus/Hamer (2)
(e) F –Ouditoriese kanaal/Gehoorkanaal (2)
2.4.2 − Die kristae, in die halfsirkelvormige kanale,
− word gestimuleer deur veranderinge in spoed en rigting,
− terwyl die kop beweeg as die doelwagter duik.
− Dit laat die endolimf in die halfsirkelvormige kanale beweeg.
− Die kristae skakel die stimuli na senu-impulse.
− Die senu-impulse word langs die gehoorsenuwee vervoer,
− na die serebellum om geïnterpreteer te word. (Enige 5) (5)
(15)
[50]
VRAAG 3
3.1 3.1.1 − Die hipotalamus word gestimuleer,
− en stuur impulse na die bloedvate van die vel.
− Bloedvate verwyd /bloedvate word wyer/vasodilasie kom voor.
− Meer bloed vloei na die oppervlak van die vel.
− Meer hitte gaan verlore,
− deur uitstraling van die vel.
− Meer bloed word na die sweetkliere gestuur .
− Sweetkliere word meer aktief./Meer sweet word vrygestel.
− Verdamping van sweet koel (die vel af). (Enige 6) (6)
3.1.2 (a) – (Bloed waterinhoud) sal afneem
– as gevolg van verhoogde sweet. (2)
(b) – (Bloed CO2 vlakke) sal toeneem
– as gevolg van verhoogde asemhaling in die spierselle. (2)
8
Downloaded from hlayiso.com
10831/21
3.1.3 − Wanneer ʼn atleet “carbo-load” voor die wedloop,
− word oortollige koolhidrate/glukose gestoor,
− as glikogeen/vette.
− Terwyl die atleet hardloop is daar verhoogde sellulêre respirasie,
− dit verlaag die bloedglukosevlak/dit gebruik glukose op.
− Die gestoorde glikogeen in die lewer/spiere,
− word omgeskakel na glukose,
− waneer glukagon,
− deur die eilandjies van Langerhans/pankreas vrygestel word.
(Enige 6) (6)
(16)
3.2 3.2.1 CO2 vlakke (1)
3.2.2 Dieselfde:
– Ouderdom
– Geslag
– Fiksheid/gesondheid
– Gewig
– Vlakke van aktiwiteite
– Dieet
(Merk slegs die eerste TWEE) (2)
3.2.3 − Kry toestemming van die skool/ouers/vrywilligers.
Besluit:
− watter veranderlikes moet beheer word
− watter metode gebruik gaan word
− watter toerusting benodig word
− hoe die resultaat aangeteken sal word
− watter veiligheidsmaatreëls benodig word
− ʼn datum/tyd waarop die ondersoek uitgevoer sal word
(Merk slegs die eerste TWEE) (2)
9
Downloaded from hlayiso.com
10831/21
3.2.4 Wanneer CO2-vlakke in die bloed bo normaal styg:
− dit verlaag die pH van die bloed
− wat reseptore stimuleer
− om ʼn impuls na die Medulla oblongata te stuur.
− Die Medulla oblongata stimuleer asemhalingspiere
(tussenribspiere en diafragma)
− om vinniger saam te trek
− en die asemhalingstempo verhoog
− sodat oortollige koolstofdioksied vinniger uitgeasem word.
(Enige 4) (4)
(9)
3.3 3.3.1 − Baie vroue het ʼn swak begrip van die menstruele siklus
− of die proses van ovulasie
− Verkeerde tydsberekening van geslagsomgang
(Merk slegs die eerste TWEE) (2)
3.3.2 Estrogeen (1)
3.3.3 Ovarium/ovariale follikel/Graafse follikel (1)
3.3.4 Pituïtêre klier/Hipofise (1)
3.3.5 Bevrugting sal meer waarskynlik plaasvind.
OF
Sperms sal reeds in die buis van fallopius voorkom wanneer die ovum
vrygestel word. (1)
3.3.6 − Die endometrium sal nie dik genoeg wees nie/onderhou,
− daarom sal geen inplanting plaasvind nie. (2)
(8)
10
Downloaded from hlayiso.com
10831/21
3.4 3.4.1 Gestasie (1)
3.4.2
'n Grafiek wat die meting van fetale
kopomtrek van 14 tot 40 weke aandui
35 32 33
31
30 28
24
Kopomtrek (cm)
25
20
20 16
15 12
10
5
0
10 12 14 16 18 20 22 24 26 28 30 32 34 36 38 40
Tyd (weke)
Kriteria vir assessering van die grafiek
Korrekte tipe grafiek (T) 1
Opkrif vir grafiek (sluit beide veranderlikes in) (C) 1
Korrekte byskrif vir X-as (eenheid ingesluit) en Y-as (L) 1
(eenheid ingesluit)
Korrekte skaal vir X-as en Y-as (S) 1
Stipping van punte: (P)
1 tot 7 punte korrek 1
Al 8 punte korrek 2 (6)
3.4.3 − Beskerm die fetus teen skok/meganiese beserings
− Hou die fetus vogtig/Beskerm die fetus teen uitdroging
− Beskerm die fetus teen temperatuurveranderings
− Laat die fetus vrylik beweeg/Ondersteun die liggaam van die
fetus tydens ontwikkeling
(Merk slegs DRIE) (Enige 3) (3)
11
Downloaded from hlayiso.com
10831/21
3.4.4 Serviks
Vagina
Vulva
(Merk slegs TWEE) (Enige 2) (2)
3.4.5 − Voedingstowwe/Suurstof
− sal na die fetus vloei
− via die naelstringaar.
− Metaboliese afval/ureum/giftige stowwe
− sal nie van die fetus af kan wegvloei
− via die naelstringslagare nie
− dus sal dit die fetus negatief beïnvloed/sterf/miskraam.
(Enige 5) (5)
(17)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
TOTAAL: 150
12
Study this subject
Recommended for this subject
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)
%20Preparatory%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d8cb2b6-23ab-4f9d-966d-af83482574f4/v1-0b91bc2ab801ca229655/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2017 Memo (Afrikaans)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--846bf94c-4e3c-4745-a5fe-37416d2bc053/v1-b62a65a6fc5398637791/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2015 Memo (Afrikaans)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--6ca916a7-2250-4497-9409-7188154ce36b/v1-8d481fe1862c72e0df7e/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
%20Preperatory%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f3d96818-aad0-4820-91c5-b7b9cea1287f/v1-56d3891adc8c940b0d70/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2016 QP (Afr)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum