Skip to content

Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 QP (Afr)

Question paperLife SciencesGrade 12201822 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 1 question paper from the Gauteng Mock Exam 2018 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2018 10831 LEWENSWETENSKAPPE VRAESTEL 1 TYD: 2½ uur PUNTE: 150 22 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 2 (Vraestel 1) 10831/18 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS VOORBEREIDENDE EKSAMEN LEWENSWETENSKAPPE (Vraestel 1) TYD: 2½ uur PUNTE: 150 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDBOEK neer. 3. Begin die antwoord vir ELKE vraag bo-aan ʼn NUWE bladsy. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Bied jou antwoorde volgens die instruksies van elke vraag aan. 6. Maak ALLE sketse met potlood en byskrifte met blou of swart ink. 7. Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word. 8. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 9. Jy mag NIE grafiekpapier gebruik NIE. 10. Jy MOET ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik waar benodig. 11. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 3 (Vraestel 1) 10831/18 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.10) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D. 1.1.1 Watter reaksies sal plaasvind wanneer ʼn persoon bang is,? A Adrenalien word vrygestel, hartklop neem toe, oë se pupille vergroot. B Adrenalien word vrygestel, bloedglukose neem toe, urienproduksie neem toe. C Insulien word vrygestel, asemhalingstempo neem toe, peristalse stop. D Insulien word vrygestel, oog se pupille vergroot, speeksel word nie meer afgeskei nie. 1.1.2 Die diagramme toon ʼn enkel paar homoloë chromosome in verskeie fases van meiose I en II. 1. 2. 3. 4. Watter van die volgende kombinasies is die korrekte volgorde vir meiose? A 3,4,1,2 B 4,3,1,2 C 2,3,4,1 D 4,3,2,1 b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 4 (Vraestel 1) 10831/18 1.1.3 Die onderstaande diagram toon die menstruele siklus van ʼn vrou gedurende Septembermaand aan. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 Sleutel = Ovulasie = Menstruasie Die rede hoekom bevrugting nie kan plaasvind indien sperms in die vagina vrygelaat word op die 10de September nie, is dat ... A sperms uitgewas word uit die vroulike uterus tydens menstruele vloei. B sperms slegs in die vroulike voortplantingstelsel kan oorleef sodra ovulasie plaasgevind het. C ovulasie nog nie plaasgevind het nie. D die endometriumwand uit die vroulike liggaam geskei word gedurende menstruasie. b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 5 (Vraestel 1) 10831/18 1.1.4 Die onderstaande grafiek toon die konsentrasie opgeloste suurstof by verskillende punte langs ʼn rivier. 1 2 Konsentrasie 4 opgeloste suurstof 3 Afstand langs die rivier By watter punt op die grafiek is riool heel waarskynlik in die rivier gestort? A 1 B 2 C 3 D 4 1.1.5 Die onderstaande diagram toon fases in die ontwikkeling vanaf ʼn sigoot tot ʼn fetus. Watter van die prosesse in die tabel hieronder vind plaas in die stadiums van ontwikkeling getoon.  - Proses vind plaas × - Proses vind nie plaas nie Bevrugting Groei Ontwikkeling A  ×  B  × × C ×  × D ×   b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 6 (Vraestel 1) 10831/18 1.1.6 Die grafiek toon veranderinge in ʼn persoon se liggaamstemperatuur wat uitgestip is teenoor tyd. X 38 Liggaamstemperatuur ( C) o 37 Y 36 35 0 20 40 60 80 Tyd (minute) Wat veroorsaak die verandering in temperatuur tussen X en Y? A Toename in lugtemperatuur B Toename in verdamping van sweet C Vermindering in bloedvloei deur oppervlak kapillêre D Bewe b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 7 (Vraestel 1) 10831/18 1.1.7 Die onderstaande diagram toon ʼn fetus in die uterus. 1 2 3 Watter deel / dele genommer 1, 2 of 3 verwyder metaboliese afval van die fetus gedurende swangerskap? A 1 alleenlik B 1 en 2 C 2 en 3 D 1, 2 en 3 b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 8 (Vraestel 1) 10831/18 1.1.8 Die onderstaande diagram toon dele van ʼn persoon se senuweestelsel wat by X gesny is. Sensoriese neuron By Motoriese neuron ʼn By steek die persoon se vinger, soos getoon in die bostaande diagram. Wat is die effek van die bysteek op die persoon? A Die persoon voel geen pyn nie en beweeg nie sy / haar arm weg nie. B Die persoon voel geen pyn nie en beweeg sy / haar arm weg. C Die persoon voel die pyn en beweeg nie sy / haar arm weg nie. D Die persoon voel die pyn en beweeg sy / haar arm weg. b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 9 (Vraestel 1) 10831/18 1.1.9 Die onderstaande diagram toon ʼn ontkiemende boontjiesaad met ʼn horisontale worteltjie. Dit word op ʼn stadig roterende skyf geplaas en vir drie dae gelos. Elektriese motor Stadig roterende skyf Worteltjie Boontjiesaad Watter diagram toon die voorkoms van die worteltjie na drie dae? 1.1.10 Die onderstaande diagram toon ʼn neuron wat ʼn impuls dra. Impulsrigting Identifiseer die tipe neuron en die rigting van die impuls. A ʼn Motoriese neuron, die impuls beweeg na die rugmurg toe. B ʼn Sensoriese neuron, die impuls beweeg na die rugmurg toe. C ʼn Motoriese neuron, die impuls beweeg weg van die rugmurg af. D ʼn Sensoriese neuron, die impuls beweeg weg van die rugmurg af. (10x2) (20) b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 10 (Vraestel 1) 10831/18 1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1 to 1.2.7) in die ANTWOORDBOEK neer. 1.2.1 Die buitenste membraan wat gevind word om die embrio / fetus. 1.2.2 Die hormoon wat die melkkliere stimuleer om melk af te skei. 1.2.3 Die klier wat die hormoon afskei wat waterkonsentrasie in die bloed beheer. 1.2.4 Die bron van energie wat verkry word uit die gefossileerde oorblyfsels van plante en diere. 1.2.5 Die meting van die totale hoeveelheid koolstofdioksiedvrystelling per individu, bevolking of maatskappy per jaar. 1.2.6 ʼn Gas wat geproduseer word by stortterreine wat gebruik kan word vir kook, verhitting en beligting. 1.2.7 Die hormoon wat die konsentrasie sout in die bloed reguleer. (7) 1.3 Dui aan of elk van die stellings in KOLOM I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1 –1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM I KOLOM II 1.3.1 Dra die impuls vanaf die sensoriese neuron na die A. Interneuron motoriese neuron in die grysstof. B. Rugmurg 1.3.2 Ontvang die stimulus en skakel dit om in ʼn A: Effektor senuwee impuls. B: Reseptor A. Akson 1.3.3 Dra die impuls na die selliggaam. B. Dendriet 1.3.4 Die jongeling ontwikkel binne die uterus van die A. Altrisiële ma. B. Vroegselfstandig 1.3.5 Die struktuur wat voedingstowwe verskaf aan die A. Chorion embrio. B. Dooiersak 1.3.6 Eiers word gelê en hulle broei buite moeder se A. Ovovivipaar liggaam uit. B. Ovipaar (6x2) (12) b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 11 (Vraestel 1) 10831/18 1.4 Bestudeer die onderstaande diagram wat die endokriene kliere van die mens voorstel. 1.4.1 Identifiseer die letter van die endokriene klier wat … (i) glukagon afskei. (1) (ii) metaboliese prosesse beheer. (1) (iii) adrenalien afskei. (1) 1.4.2 Noem TWEE hormone wat deur A afgeskei word. (2) (5) b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 12 (Vraestel 1) 10831/18 1.5 Die onderstaande vloeidiagram toon die beheer van tiroksienvlakke in die menslike liggaam. Normale tiroksienvlakke Tiroksienvlakke Tiroksienvlakke 1 neem toe ….. Die 4 … klier stel Die 2 … klier stel meer 5 … tiroksien vry 3 … vry 1.5.1 Watter meganisme word deur die bostaande vloeidiagram voorgestel? (1) 1.5.2 Som die veranderinge in die tiroksienvlakke op soos aangetoon in bostaande vloeidiagram. Skryf slegs die NOMMER en korrekte WOORD in jou antwoordboek neer. (5) (6) [50] TOTAAL AFDELING A: 50 b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 13 (Vraestel 1) 10831/18 AFDELING B VRAAG 2 2.1 Die onderstaande diagram toon ʼn diersel wat meiose ondergaan. A B C 2.1.1 Gee die aantal chromosome in sel … (i) A (1) (ii) B (1) 2.1.2 Waar in ʼn soogdier kan die sel moontlik gevind word? (1) 2.1.3 Teken ʼn diagram wat die chromosome aandui wat moontlik in die sel wat C gemerk is, gevind kan word. Onderskei tussen die verskillende chromosome deur skakering en hul grootte, soos in die diagram gegee. (4) 2.1.4 Gee TWEE redes hoekom meiose biologies belangrik is. (2) [9] b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 14 (Vraestel 1) 10831/18 2.2 Die onderstaande diagram toon ʼn sy-aansig van die manlike geslagstelsel. A 2.2.1 Verduidelik hoekom struktuur A buite die liggaam aangetref word. (2) 2.2.2 Gee TWEE funksies van die hormoon wat in struktuur A geproduseer word. (2) (4) 2.3 Die onderstaande diagram toon ʼn menslike sperm en ovum. Die diagram is nie volgens skaal geteken nie. Ovum Sperm 2.3.1 Tabuleer EEN verskil tussen die struktuur van ʼn ovum en ʼn spermsel. (3) 2.3.2 Die kop van die sperm bevat ʼn proteïenverterende ensiem. Verduidelik die belangrikheid van die ensiem gedurende bevrugting. (2) 2.3.3 ʼn Aktiewe en gesonde spermsel kan 4 mm per minuut swem. Indien die afstand vanaf die serviks na die einde van die Fallopiese buis 20 cm is, hoe lank sal dit die sperm neem om die ovum aan die einde van die Fallopiese buis te bereik? Toon alle berekeninge. (3) 2.3.4 Semen het ʼn pH van 7.5. Spermselle het ʼn hoë sterftesyfer in suur toestande. Hoe verseker die manlike liggaam dat die spermselle nie deur die suur uriene wat deur die uretra beweeg doodgemaak word nie? (2) (10) b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 15 (Vraestel 1) 10831/18 2.4 Die onderstaande diagram toon hoe die ovarium en die uteruswand verander word deur verskeie hormone gedurende die menstruele siklus. Die onderstaande diagram is nie volgens skaal geteken nie. Dag 1 Dag 28 Pituïtêre klier ovarium Endometriumwand 2.4.1 (i) Benoem hormoon V. (1) (ii) Beskryf die effek wat hormoon V op die endometriumwand het. (1) (iii) Verduidelik die belangrikheid van die endometriumwand. (2) 2.4.2 Met verwysing na die bostaande diagram: (i) Benoem hormoon X. (1) (ii) Gee die funksies van hormoon X in die menstruele siklus. (2) 2.4.3 Gee TWEE sigbare redes vanaf die diagram wat aandui dat bevrugting nie plaasgevind het tydens die menstruele siklus nie. (2) (9) b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 16 (Vraestel 1) 10831/18 2.5 Die onderstaande grafiek toon normale insulienproduksie oor ʼn 24 uur tydperk. Insulienkonsentrasie (mµ/ℓ) Tyd (ure) 2.5.1 Wat is die funksie van insulien? (1) 2.5.2 Watter tyd van die dag is die insulienkonsentrasie die hoogste? (1) 2.5.3 Wat is die insulienkonsentrasie teen 16:00? (1) 2.5.4 Beskryf die werking van insulien wanneer ʼn persoon 07:00 ontbyt eet. (5) (8) [40] b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 17 (Vraestel 1) 10831/18 VRAAG 3 3.1 Die onderstaande diagram toon die interne struktuur van die oog. B C A 3.1.1 Die retina is die ligsensitiewe laag van die oog waar beelde gevorm word. Verduidelik hoekom geen beeld by C kan vorm nie. (2) 3.1.2 Met verwysing na strukture A en B, verduidelik hoe akkomodasie sal plaasvind indien ʼn persoon ʼn voorwerp van naby af sien. (3) ʼn Ondersoek is gedoen om die verhouding tussen die dikte van die lens en die fokusafstand van die lens te ondersoek. Die data in die onderstaande tabel gee die fokusafstand van ses lense wat dieselfde deursnit, maar verskillende diktes het. DIKTE VAN DIE LENS (mm) FOKUSAFSTAND (cm) 10 12.5 9 14.0 8 15.5 7 18.0 6 21.0 5 25.0 3.1.3 Teken ʼn lyngrafiek om die data van die bogenoemde tabel te illustreer. (6) 3.1.4 Gee die verband tussen die lensdikte en die fokusafstand. (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 18 (Vraestel 1) 10831/18 3.1.5 Die onderstaande diagram toon twee eksterne aansigte van die oog. Verander na Noem en verduidelik hoe die verandering getoon in die diagram hierbo plaasvind. (5) (18) 3.2 Die onderstaande diagram toon ʼn snit deur die menslike oor. 3.2.1 Gee die gepaste byskrifte vir: (i) A (1) (ii) B (1) (iii) D (1) 3.2.2 Gee die funksie van die dele genommer: (i) C (1) (ii) E (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 19 (Vraestel 1) 10831/18 3.2.3 Deel A skei oorwas wat serumen genoem word af. Sommige kere vorm die was ʼn soliede prop teen deel B. (a) Gee TWEE funksies van serumen. (2) (b) Verduidelik die effek op gehoor indien die wasagtige prop teen deel B vorm. (3) (10) 3.3 Die onderstaande diagram toon ʼn deursnit van die vel tydens twee verskillende omgewingstoestande, A en B. Vel in omgewingstoestand A Vel in omgewingstoestand B 3.3.1 Wat is die omgewingstoestand wat deur diagram B voorgestel word? (1) 3.3.2 Gee TWEE sigbare redes vanaf die diagram vir jou antwoord in VRAAG 3.3.1. (2) (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 20 (Vraestel 1) 10831/18 3.4 Lesego, ʼn Graad 12 leerder, ondersoek die effek van planthormone op groei. Die volgende metode is gebruik. Metode: • Sy gebruik twee lote, wat sy loot A en B merk. • Sy sny die punt van Loot A af. • Sy sny die punt van Loot B af en sit dit weer terug. • Sy los die apparaat vir ʼn paar dae. • Na ʼn paar dae neem sy die resultate van Loot A en Loot B waar, soos getoon in die onderstaande diagram. Tydens die begin van die Tydens die begin van die ondersoek ondersoek Punt van loot afgesny en teruggesit Punt van loot afgesny Loot A Loot B Resultate Resultate Groei gaan voort Loot A Loot B 3.4.1 Identifiseer die … (a) onafhanklike veranderlike. (1) (b) afhanklike veranderlike. (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 21 (Vraestel 1) 10831/18 3.4.2 Bespreek die redes vir die resultate wat in die ondersoek waargeneem is. (4) 3.4.3 Stel EEN manier voor hoe Lesego die betroubaarheid van die ondersoek kan verbeter. (1) 3.4.4 Gee TWEE redes hoe sy kan verseker dat haar ondersoek geldig is. (2) (9) [40] TOTAAL VIR AFDELING B: 80 b.o.
Downloaded from hlayiso.com LEWENSWETENSKAPPE 22 (Vraestel 1) 10831/18 AFDELING C VRAAG 4 Voedselsekerheid kan deur baie faktore beïnvloed word. Definieer die term voedselsekerheid. Bespreek hoe swak boerderymetodes, indringerplante en klimaatsveranderinge Suid-Afrika se voedselsekerheid negatief beïnvloed het. Inhoud: (17) Sintese: (3) (20) TOTAAL AFDELING C: 20 TOTAAL: 150 EINDE

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all