Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2018
NASIENRIGLYNE
LEWENSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) (10832)
12 bladsye
Skip to contentAll 2018 papers %20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
%202019%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262/v1-9fddf458683371f84878/card.webp)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a/v1-bcbc4cd3f6b03143ac28/card.webp)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ef93fd9a-8d6c-457f-9666-9b77ed91aae4/v1-9686516f67c1434217f4/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f/v1-937719c334ad914b3347/card.webp)
View all





Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 295.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Gauteng Mock Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10832/18
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
LEWENSWETENSKAPPE
(Vraestel 2)
NASIENRIGLYNE
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui
'maks'-punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf word gegee
Merk net die eerste drie, ongeag of almal of sommige korrek / nie korrek is nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings word gegee
Aanvaar indien die verskille / ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word, maar paragrawe word gegee
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word, terwyl beskrywings vereis
word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v. beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag is en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings
nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde en skakelings weer
korrek is, gaan voort om te krediteer.
9. Onherkenbare afkortings
Aanvaar indien dit aan die begin in die antwoord omskryf is. Indien dit nie
omskryf is nie, moenie die onherkenbare afkorting krediteer nie, maar
krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoord die regte volgorde van die vrae pas, maar die verkeerde
nommer word gegee, is dit aanvaarbaar.
2
Downloaded from hlayiso.com
10832/18
11. Indien taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, mits dit nie iets anders in Lewenswetenskappe
beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, mits dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs die letter vereis word, maar slegs die naam word gegee (en
andersom)
Moenie krediteer nie
15. As eenhede nie in mate aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlik punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrifte
Alle illustrasies (diagramme, grafieke, tabelle, ens.) moet ʼn opskrif hê.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
ʼn Enkele woord of twee wat in enige amptelike taal voorkom anders as die
leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy / haar antwoorde
aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat
in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir
alle amptelike tale.
19. Veranderinge aan die memorandum
Geen veranderinge mag aan die goedgekeurde memorandum aangebring
word sonder dat daar met die provinsiale interne moderator beraadslaag is
nie.
3
Downloaded from hlayiso.com
10832/18
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B
1.1.2 C
1.1.3 A
1.1.4 A
1.1.5 C
1.1.6 B
1.1.7 D
1.1.8 C
1.1.9 D
1.1.10 B
(10x2) (20)
1.2 1.2.1 Kunsmatige seleksie / selektiewe teling
1.2.2 Onvolledige dominansie
1.2.3 Timien
1.2.4 Spesies
1.2.5 Natuurlike seleksie
1.2.6 Gepunte ewewig / Gepunktueerde ekwilibrium
1.2.7 africanus / Australopithecus africanus / A. africanus
1.2.8 Diskontinue variasie
(8x1) (8)
1.3 1.3.1 B alleenlik
1.3.2 Beide A en B
1.3.3 A alleenlik
(3x2) (6)
4
Downloaded from hlayiso.com
10832/18
1.4 1.4.1 (a) 3 (1)
(b) 1 (1)
1.4.2 Ko-dominansie (1)
1.4.3 (a) i (1)
(b) I A ; IB (2)
1.4.4 (a) i i (1)
(b) I A i (1)
(c) IB i (1)
1.4.5 Nee (1)
(10)
1.5 1.5.1 C
F
(Merk slegs eerste TWEE.) (2)
1.5.2 A
E
(Merk slegs eerste TWEE.) (2)
1.5.3 Identifiseer kriminele / los misdade op
Identifiseer dooie mense / slagoffers
Identifiseer vermiste familie lede
(Merk slegs eerste TWEE.) (2)
(6)
TOTAAL AFDELING A: 50
5
Downloaded from hlayiso.com
10832/18
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Verandering van genetiese samestelling / manipulering / oordrag
van gene van ʼn organisme sodat dit mense se behoeftes tevrede
stel (2)
2.1.2 44 miljoen hektaar (1)
2.1.3 Indië (1)
2.1.4 Katoen (1)
2.1.5 - Gewasse toon weerstand teen plae / siektes / droogte
- Verminder die gebruik van plaagdoder / koste aan produksie
- Toename in weerstand teen chemikalië / weerstand teen
onkruiddoder
- Verminder bederwing / die raklewe van gewasse word
verhoog / afname in vermorsing
- Toename in voedingswaarde van gewasse
(Merk slegs eerste DRIE.) (Enige 3) (3)
6
Downloaded from hlayiso.com
10832/18
2.1.6
ʼn Kolomgrafiek wat die hoeveelheid grond wat gebruik word om GM
gewasse te kultiveer in verskeie lande voor te stel
Hektaar wat gebruik word vir kultivering
50
44
45
40
35
30
25
20
(miljoene)
15 11 12
10
4
5 2
0
Brasilië
Brasilieë Kanada
Kanada China
China Indië
Indië Suid-
Suid-
Afrika
Afrika
Lande
Riglyne vir assessering van die grafiek:
Kolomgrafiek geteken T 1
Opskrif van die grafiek sluit beide
veranderlikes in C 1
Korrekte byskrif vir die X-as
Korrekte byskrif en eenheid vir die
Y-as S 1
Gelyke breedte(wydte) en
intervalle van kolomme
Korrekte skaal vir Y -as W 1
Teken van kolomme D 1: 1 tot 3 kolomme korrek geteken
2: 4 tot 5 kolomme korrek geteken
* Gebruik kode op regmerkie om grafiek te merk.
NOTA: As 'n lyngrafiek geteken is – ken net punte vir 'opskrif en benoeming van
die X en Y asse'.
As 'n histogram geteken is – punte sal slegs verloor word vir die
'grafiektipe en die skale van die asse'.
(6)
(14)
7
Downloaded from hlayiso.com
10832/18
2.2 2.2.1 Geen (1)
2.2.2 Transkripsie (1)
2.2.3 (a) DNS (1)
(b) bRNS / boodskapperRNS (mRNA) (1)
2.2.4 Ensieme (1)
2.2.5 6 (1)
2.2.6 - Translasie *
- Elke oRNS (oordragRNS / tRNA) dra ʼn spesifieke
aminosuur
- wanneer die antikodon op die oRNS
- pas by die kodon op die bRNS (mRNA)
- dan sal die oRNS (tRNA) die aminosuur wat benodig word, na
die ribosoom neem
- aangrensende aminosure word aanmekaar verbind
- deur peptiedbindings
- ʼn polipeptiedketting word gevorm / ʼn proteïen word gevorm
(*1 Verpligte punt + enige 5) (6)
(12)
2.3 2.3.1 (a) TTGG ttgg (2)
(b) TtGg (2)
2.3.2 TG, Tg, tG, tg (2)
Let Wel: 1 – 3 korrek vir een punt
Alles korrek vir twee punte (6)
2.4 2.4.1 (a) Het die toestand (1)
(b) Het nie die toestand nie (1)
2.4.2 Bb (1)
2.4.3 - Lindi het twee resessiewe allele en die toestand word
beheer deur ʼn dominante alleel wat dus tot gevolg het dat sy
nie die toestand het nie
- Sy het een resessiewe alleel vanaf haar vader geërf wat
homosigoties ressessief is vir die toestand en
- een resesiewe alleel vanaf haar moeder geërf wat
heterosigoties is vir die toestand (Enige 4) (4)
2.4.4 50% / ½ kans (1)
(8)
[40]
8
Downloaded from hlayiso.com
10832/18
VRAAG 3
3.1 3.1.1 genetiese / DNS bewyse (1)
3.1.2 Gedurende bevrugting
dring slegs die nukleus van die sperm die ovum binne en die
oorspronklike ovum word die sigoot (3)
3.1.3 - Mutasies in die mitokondriale DNS
- toon dat oudste vroulike voorouer is van Afrika
- die fossiele van vroeë / oudste spesies / Ardipithecus,
Australopithecus en Homo habilis
- was slegs in Afrika gevind
- die oudste fossiel van Homo erectus is in Afrika gevind /jonger
fossiele is in ander dele van die wêreld gevind
- die oudste / primitiefste artefakte: (gereedskap, kuns, eetgerei
ens.) is in Afrika gevind
(Enige 5) (5)
(9)
3.2 3.2.1 3,8 mjg (Aanvaar 3,8 tot 3,9 mjg.) (1)
3.2.2 Homo sapiens / H. sapiens (1)
3.2.3 Australopithecus africanus / A. africanus (1)
3.2.4 1250 – 500
= 750 / 500 x 100
= 150% (3)
3.2.5 Was in staat om maklike klip gereedskap en implemente te gebruik (1)
(7)
3.3 3.3.1 Die kleiner vlerke maak die pikkewyne meer vaartbelyn
(stroombelyn) / verminder wrywing
En dit kan dus vinniger beweeg in die water (2)
3.3.2 - volgens Lamarck se teorie of wet van gebruik en ongebruik*
- en oorerwing van verworwe kenmerke*
- was al die pikkewyne se vlerke normale grootteoorspronklik
- omdat die vlerke nie gebruik was nie / minder gebruik is
- het die pikkewyn aangepas om te swem in water
- en die vlerke het kleiner geword
- Die kleiner vlerke wat so verwerf is
- is oorgedra na hul nakomelinge / die volgende generasie / was
oorgeërf, wat pikkewyne met klein vlerkies tot gevolg gehad het
(*Verplige 2 + enige 4) (6)
(8)
9
Downloaded from hlayiso.com
10832/18
3.4 3.4.1 45 (1)
3.4.2 - Konsulteer met verskeie hospitale / kraaminstellings om die data
te versamel en die data te gebruik wat hulle voorsien / kry
toestemming van hospitale / kraaminstellings
- Kry toestemming van die moeders om die data te gebruik
- Wetenskaplikes bepaal hoe groot die monster moet wees
- Maak seker die monster sluit verwagtende moeders van verskeie
ouderdomme in
- Besluit hoe die data gaan noteer word
- Besluit hoe lank die opname sal duur / tydsduur van opname
(Enige 4) (4)
3.4.3 (a) Ouderdom van die moeder (1)
(b) Hoeveelheid babas wat gebore is met Down sindroom (1)
3.4.4 Doen die opname oor ʼn tydperk van langer as ʼn jaar / herhaal die
ondersoek
Gebruik meer as 5 000 geboortes / vergroot die monstergrootte
(Enige 1) (1)
3.4.5 Hoe ouer die ma, hoe groter is die risiko om ʼn baba met Down-
sindroom te hê (2)
(10)
3.5 - die voorouer populasie van paddas is geskei in twee
- as gevolg van kontinentale drywing* / deur ʼn geografiese versperring
- dus kon die twee dele van die bevolking nie meer kruisteel nie. / daar
was geen geenvloei tussen die twee bevolkings nie.
- Natuurlike seleksie vind onafhanklik plaas in elke bevolking
- As gevolg van die verskillende omgewingstoestande op elke kontinent.
- Die twee bevolkings was genotipies
- en fenotipies
- verskillend
- selfs al het die paddas weer met mekaar gemeng ,
- sal hulle nie in staat wees om te kruisteel nie
- Die twee bevolkings van paddas het nou verskillende spesies geword.
(*1 Verpligte punt + enige 5) (6)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
10
Downloaded from hlayiso.com
10832/18
AFDELING C
VRAAG 4
Skedel (S)
- Die kranium van mense is groter as die kraniums van Afrika ape.
- Wenkbrouriwwe in mense is minder ontwikkel as in Afrika ape.
- Kraniale riwwe is nie teenwoordig in mense maar teenwoordig in Afrika ape.
- Die foramen magnum van mense is in ʼn meer vorentoe posisie .
- Die kake van mense is minder prognaties / minder uitstaande as Afrika ape s’n.
- Die verhemelte / tandrangskikking in mense is meer geboë (parabolies) as in
Afrika ape.
- Die kake / spasies tussen tande is kleiner in mense.
- mense het kleiner slagtande as Afrika ape.
- Mense het ʼn goed ontwikkelde ken en
minder ontwikkelde wangbene / sigomatiese boog.
(Enige 5) (5)
Maks 5
Ruggraat (R)
- Mense het ʼn S-vormige ruggraat.
- dit stel hul in staat om beter balans te handhaaf vir ʼn regop postuur
- in bipedale beweging
- terwyl ander Afrika ape ʼn C-vormige ruggraat het
- wat vorentoe leun
- om viervoetigheid te fasiliteer
(Enige 4) (4)
Maks 4
Pelvis (Bekkengordel) (P)
- Mense het ʼn korter, wyer pelvis (bekken)
- dit laat beter ondersteuning toe van die liggaam se gewig in ʼn regop posisie
- terwyl ander Afrika ape ʼn langer, nouer pelvis (bekken) het omdat die
liggaamsgewig gekonsentreer is op die boonste ledemate
- Die onderste ledemate / bene en voete van mense is onder die pelvis (bekken)
en abdomen (buik) vir tweevoetige beweging (Enige 4) (4)
Maks 4
Foramen magnum (F)
- Die foramen magnum van mense is in ʼn meer voorwaartse posisie
- wat toelaat dat die ruggraat onder die skedel geheg word
- waar die foramen magnum in Afrika ape meer na agtertoe geleë is
- wat toelaat dat die ruggraat agter die skedel geheg word (Enige 4) (4)
Maks 4
(Gebruik kodes S, R, P en F by merkies wat help om onderafdelings se punte te
onderskei, byvoorbeeld, S ; R; P; F)
Inhoud: 17
Sintese: 3
(20)
11
Downloaded from hlayiso.com
10832/18
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C)
Algemeen Alle inligting gegee wat Idees gerangskik in ʼn Alle aspekte wat in die
relevant is ten opsigte logiese volgorde / opstel vraag genoem
van die vraag. oorsaak-effek orde. is, is suksesvol gedek.
In hierdie Slegs inligting relevant Al die informasie ten Korrekte punte sluit in:
opstel ten opsigte van opsigte van die - 3/5 vir skedel
eienskappe van die beskrywing van: - 8/12 vir die
skedel van Homo Die struktuur van die eienskappe van
sapiens (mense) wat skedel van Homo bipedalisme
hulle onderskei van sapiens (mense) en
Afrika ape en die Afrika ape en die
eienskappe van ʼn eienskappe van
bipedale skelet. Daar bipedale skelette is
is geen irrelevante gegee in ʼn logiese
informasie nie. volgorde.
Punt 1 1 1
TOTAAL AFDELING C: 20
TOTAAL: 150
12
Study this subject
Recommended for this subject
%20%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--47d1fae5-b964-4653-aaa6-a3b2ad4a2512/v1-c12e41683d7a4be332af/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Memo (Afrikaans)
%202021%20Preparatory%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--07d532e0-9e14-43cd-8b65-eafbe304db10/v1-5cb894254b419c7cafff/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 Memo (Afrikaans)
%202019%20Preparatory%20Examination%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89cacd47-ed47-476c-8c59-15b63c491262/v1-9fddf458683371f84878/card.webp)
Memorandum
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 Memo (Afrikaans)
%202020%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4c141cfe-8e69-4401-8dd4-97d64de4938a/v1-bcbc4cd3f6b03143ac28/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2020 QP (Afr)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--ef93fd9a-8d6c-457f-9666-9b77ed91aae4/v1-9686516f67c1434217f4/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--82f3d670-5978-4924-921a-4e1431048e3f/v1-937719c334ad914b3347/card.webp)
Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 QP (Afr)
More from Grade 12 Life Sciences

Question paper
Life Sciences Grade 12 KZN March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Life Sciences Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P1 North West Mock 2025 QP

Question paper
Life Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Memorandum