Skip to content

Life Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)

MemorandumLife SciencesGrade 12202311 pages

Grade 12 Life Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2023 LEWENSWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis en vyf word gegee. Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Nie-erkende afkortings Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal wat gebruik word die, bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom) Geen krediet nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V2 3 15. As eenhede van mate nie aangedui word Kandidate sal punte verbeur. Nasienriglyn sal afsonderlike punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word 17. Opskrif Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van ʼn opskrif voorsien word. 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte) ʼn Enkele woord of twee wat in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike tale. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B ✓✓ 1.1.2 C✓✓ 1.1.3 A ✓✓ 1.1.4 B ✓✓ 1.1.5 D ✓✓ 1.1.6 A ✓✓ 1.1.7 B ✓✓ 1.1.8 D ✓✓ 1.1.9 A ✓✓ 1.1.10 C ✓✓ (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Chromosome ✓ 1.2.2 Gene ✓ 1.2.3 (Gregor) Mendel ✓ 1.2.4 Peptied ✓ binding 1.2.5 Nukleotiede ✓ 1.2.6 Stamselle ✓ 1.2.7 Prognaat ✓ 1.2.8 Gepunte ewewig ✓/ Gepunktueerde ekwilibrium (8 x 1) (8) 1.3 1.3.1 Slegs A ✓✓ 1.3.2 Slegs B ✓✓ 1.3.3 Slegs A ✓✓ (3 x 2) (6) 1.4.1 Oorkruising ✓ (1) 1.4.2 Profase 1 ✓ (1) 1.4.3 (a) Sentromeer ✓ (1) (b) Chromatied ✓ (1) (c) Homoloë chromosome ✓ (1) 1.4.4 Puntetoekenning Enkel chromatied geteken ✓ Chromatied wit ongeskakeerd bo en geskakeerd onder ✓ p q Korrekte letters (p q R S T) op chromatied ✓ C R S T (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V2 5 1.5 1.5.1 Dihibriede kruising ✓ (1) 1.5.2 GB Gb gB gb ✓ (1–3 korrek) ✓✓ (al 4 korrek) (2) 1.5.3 (a) Grys ✓ (1) (b) ggbb ✓✓ (2) (c) Grys hare ✓ Swart oë ✓ (2) [50] TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) DNS ✓ (DNA) (1) (b) bRNS ✓ (mRNA) (1) 2.1.2 Transkripsie ✓ (1) 2.1.3 Nukleus selkern ✓ (1) 2.1.4 ACG✓ GCG✓ UGG✓ (3) 2.1.5 Sisteïen ✓ – Valien ✓ – Treonien ✓ (3) 2.1.6 - Die bRNS (mRNA)/kodon/basis is GCG/C in plaas van GUG/U op molekule 2 ✓ - Daarom sal die oRNS (tRNA)/antikodon CGC ✓ in plaas van CAC wees - Daarom sal die aminosuur Alanien ✓ in plaas van Valien wees - Daar sal dus vir ʼn ander proteïen gekodeer word. ✓ (4) 2.2 2.2.1 (a) Xn ✓ (1) (b) Xn Xn ✓✓ (2) 2.2.2 - Hulle sukkel om snags duidelik te sien ✓ - Hulle ervaar visuele probleme soos bysiendheid ✓ - Verlies aan visuele skerpte ✓ (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2) 2.2.3 (a) Normale nagvisie ✓ (1) (b) - ʼn Man/seun het net een X-chromosoom ✓ - Die seun sal sy X-chromosoom van sy ma kry ✓ - As die ma se X-chromosome albei vir normale nagvisie kodeer ✓ dan sal die seun nie aan nagblindheid ly nie. (3) 2.3 2.3.1 - Al die swart strepies van die DNS (DNA)-profiel van die kind ✓ - wat nie ooreenstem met die DNS (DNA)-profiel van die moeder nie ✓ - pas by die DNA-profiel van pa 2 ✓ (3) 2.3.2 - Die baba dra twee resessiewe allele ✓/ is ii - Pa 1 dra die alleel vir bloedgroep A/IA en die alleel vir bloedgroep B/IB. ✓ - Daarom kan hy nie die alleel vir bloedgroep O ✓/i aan die kind oordra nie OF - Die baba dra twee resessiewe allele ✓ (een van elke ouer) - Die moeder het een resessiewe alleel ✓ - Pa 1 het geen resessiewe alleel nie ✓ - Daarom kan hy nie die alleel vir bloedgroep O/I aan die kind oordra nie (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V2 7 2.3.3 P1 Fenotipe Bloedgroep A x Bloedgroep B man/pa vrou/ma Genotipe IA i ✓ x IB i ✓ Meiose G/gamete IA , i x IB , i ✓ Bevrugting F1 Genotipe IA IB ; IA i ; IBi ; ii✓ Fenotipe 1 AB : 1 A : 1 B : 1O Hulle het ’n 25% ✓* kans om ’n kind met bloedgroep O te hê. OF P1 Fenotipe Bloedgroep A x Bloedgroep B man/pa vrou/ma Genotipe IA i ✓ x IB i ✓ Meiose G/gamete IA , i x IB , i ✓ Bevrugting Gamete IA i F1 I B IA IB IB i i IA i ii Korrekte genotipe ✓ Fenotipe 1 AB : 1 A : 1 B : 1O Hulle het ’n 25% ✓* kans om ’n kind met bloedgroep O te hê. P1 en F1 ✓ Meiose en bevrugting ✓ Enige 5 + *1 Verpligtend (6) 2.3.4 - Baie mense het dieselfde bloedgroepe ✓ - Daarom kan bloedgroepe net vir ons sê wie nie die pa is nie ✓ (2) 2.3.5 - Bepaal die waarskynlikheid of oorsake van genetiese defekte ✓ - Stel die verenigbaarheid van weefseltipes vir orgaanoorplantings vas ✓ - Identifiseer familie ✓ - Identifiseer misdaadverdagtes in forensiese ondersoeke ✓ (Merk eerste slegs TWEE) (Enige 2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) 2.4 2.4.1 Anafase 1 ✓ (1) 2.4.2 - Homoloë chromosome skei ✓ en beweeg na die pole OF - Heel/dubbeldraad chromosome ✓ beweeg na die pole ✓ (Merk slegs eerste EEN) (Enige 1 x 2) (2) 2.4.3 (a) Vorm die spoelvesel ✓ (1) (b) Trek die chromosome na die pole ✓ (1) 2.4.4 Nie-disjunksie ✓ (1) 2.4.5 - Ewekansige rangskikking ✓/ moederlike en vaderlike chromosome rangskik ewekansig op die ewenaar - Dit lei tot ʼn “mengsel” van moederlike en vaderlike inligting in die gamete wat vorm ✓ - Nie-disjunksie ✓/homologe chromosome skei nie/chromosomale mutasie - Daarom sal een gameet ʼn ekstra chromosoom hê en die ander gameet een chromosoom minder ✓ - Oorkruising ✓ het plaasgevind - Daarom het chromosome ʼn “mengsel” van moederlike en vaderlike genetiese inligting ✓ (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 2) (4) 2.4.6 3 ✓✓ (2) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V2 9 VRAAG 3 3.1 3.1.1 Kunsmatige Seleksie ✓/Selektiewe teling (1) 3.1.2 - Korter en wyer ✓ - Ligbruin pels met swart strepe ✓ - Strepe slegs aan die voorkant van hul lyf ✓ (Enige 2 x 1) (2) 3.1.3 - As hulle kan kruisteel ✓ - en vrugbare nakomelinge ✓ kan voortbring (2) 3.1.4 - Uitwissing van sommige spesies maak nuwe ekologiese nisse oop ✓ - wat tot die vorming van nuwe spesies kan lei. ✓ (2) 3.2 3.2.1 Homo naledi ✓ (1) 3.2.2 Dit behoort aan dieselfde genus as moderne mense ✓ (Merk slegs eerste EEN) (1) 3.2.3 - Australopithecus sediba sal tweevoetig wees as: - Dit ʼn S-vormige ruggraat ✓ gehad het - Die heupe breër en korter ✓ was - Die foramen magnum in ʼn vorentoe posisie ✓ was (Merk slegs eerste DRIE) (3) 3.2.4 Australopithecus africanus ✓ (1) 3.2.5 - die terrein het ʼn groot aantal hominienfossiele ✓ - van die menslike “afstamming” ✓ opgelewer (2) 3.2.6 - mtDNS word van moeder na kind oorgedra ✓ - Deur mutasies in mtDNA te volg ✓ - kan ons die vroulike afkomslyn naspoor ✓ - wat lei tot ʼn vroulike voorouer wat ongeveer 150 000 jaar gelede in Oos-Afrika gewoon het ✓ (4) 3.3 3.3.1 Biologiese evolusie is die verandering in die eienskappe van spesies oor (2) tyd ✓✓ 3.3.2 Teorie van evolusie word as ʼn wetenskaplike teorie beskou omdat: - verskeie hipoteses met betrekking tot evolusie het ✓ - hulle oor tyd getoets en geverifieer ✓is (2) 3.3.3 HIPOTESE TEORIE Moontlike voorspelling/ Wetenskaplike verduideliking van verduideliking van verskynsels gebeure ondersteun deur resultate ✓ na waarneming ✓ Gebaseer op beperkte data ✓ Dit word deur baie bewyse ondersteun ✓ Hipotese kan óf aanvaar óf Teorieë is betroubaar en die basiese verwerp word ✓ idees bly voorbestaan in die wetenskap ✓ Enige 1 x 2 + Tabel ✓ (Merk slegs eerste EEN) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) 3.3.4 - genetika - biogeografie - fossiele - vergelykende anatomie (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2) 3.4 3.4.1 Genetiese manipulasie ✓/Genetiese modifikasie (1) 3.4.2 Rekombinante DNS ✓ (DNA) (1) 3.4.3 - Hulle sal minder insekdoder ✓ gebruik - En spaar dus geld ✓ OF - Hulle sal ʼn groter oesopbrengs hê ✓ - En verdien dus meer geld ✓ (Merk slegs eerste EEN) (Enige 1 x 2) (2) 3.4.4 - Die geen kan ander organismes doodmaak ✓ - wat nuttig vir die omgewing is / en daarom biodiversiteit verminder ✓ (Merk slegs eerste EEN) (2) 3.5 3.5.1 behandeling ✓ / mondeling of inspuitbare (1) 3.5.2 Hulle het 200 deelnemers gebruik ✓ (Merk slegs eerste EEN) (1) 3.5.3 100 ✓ – (28+12+2) ✓ OF 100 ✓ – 42 ✓ = 58 ✓ deelnemers (3) 3.5.4 - Hulle hou op om kliniek toe te gaan ✓* - omdat hulle bang is vir inspuitings ✓ - omdat hulle nie vervoer het nie ✓ - omdat hulle vergeet ✓ - omdat hulle weg trek ✓ (Merk slegs eerste EEN) ✓* + Enige 1 (2) 3.5.5 - Sommige TB-bakterieë is weerstandig teen rifampisien/middels en sommige nie ✓ - Wanneer rifampisien/middel toegedien word, ✓ - oorleef die TB-bakterieë wat weerstandig is teen rifampisien ✓ - Terwyl die TB-bakterieë wat geen weerstand teen rifampisien het nie,sterf. ✓ - Die TB-bakterieë wat oorleef, plant voort ✓ - en dra sodoende die alleel vir weerstandigheid teen rifampisien aan hul nageslag oor ✓ - Die volgende generasie sal dus 'n hoër proporsie individue wat rifampisien/middelweerstandig is, hê ✓ (Enige 5 x 1) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V2 11 3.5.6 Pasiënte moet … wees - dieselfde ouderdom ✓ - dieselfde ekonomiese vlak ✓ - dieselfde gesondheid ✓ hê/ nie ander siektes hê nie (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2 x 1) (2) 3.5.7 - Om te verseker dat die tuberkulose-bakterie heeltemal doodgemaak word ✓ - En die TB nie weer voorkom/verskyn nie ✓ (2) [50] TOTAAL AFDELING B: 100 GROOTTOTTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Life Sciences

View all