Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
2018
NASIENRIGLYNE
MARKS: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentMemorandum 











View all





Computer Applications Technology Grade 12 P2 NSC June 2018 Memo
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2018, 14 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 239.6 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 14
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS
• Gaan gedurende die nasiensessie gereeld na die vrae en die nasienriglyne terug.
• Dit is raadsaam om die vrae gereeld te lees (en te herlees) tesame met die kandidaat
se antwoord om na te gaan dat dit ooreenstem, sodat u nie deur die kandidaat se
stellings/antwoorde mislei word nie.
• Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar lees
eerder die hele antwoord. Indien jy twyfel, lees die hele antwoord en dan die vraestel
en nasienriglyn. Vra jouself of jou senior nasiener of die antwoord in die nasienriglyne
kan 'pas' voordat die korrekte punte aan die kandidaat toegeken word. Byvoorbeeld,
die nasienriglyne stel 'goedkoop' en die kandidaat se respons is 'minder duur'.
• Wees versigtig vir oorvleuelende antwoorde op 'n spesifieke vraag. In die algemeen
word een punt per feit toegeken.
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAAG 2: PASITEMS
1.1 B (1) 2.1 L (1)
1.2 D (1) 2.2 O (1)
1.3 B (1) 2.3 S (1)
1.4 A (1) 2.4 M (1)
1.5 C (1) 2.5 K (1)
1.6 A/B (1) 2.6 R (1)
1.7 C (1) 2.7 T (1)
1.8 D (1) 2.8 F (1)
1.9 B (1) 2.9 H (1)
1.10 C (1) 2.10 A (1)
Totaal: [10] Totaal: [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
(Nota aan nasiener: In Vraag 3.1, 3.2, 3.4 en 3.5, aanvaar die korrekte term selfs indien onwaar
nie gestel word nie. Moenie 'n punt toeken as slegs ONWAAR neergeskryf is nie.)
3.1 ONWAAR, Programfoute ('Bugs') (1)
3.2 ONWAAR, Vingerafdruk/Stem/Iris/Gesigsherkenning/Patroonslot ('Pattern
Lock')/Betroubare plekke ('Trusted places') (1)
3.3 WAAR (1)
3.4 ONWAAR, zombie/'bot' (1)
3.5 ONWAAR, Die ROUND/ROUNDUP/ROUNDDOWN-funksie (1)
[5]
TOTAAL AFDELING A: [25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1 • Teksredigeerders soos WordPad, Notepad ens.
• Woordverwerkingsprogramme soos MS Word ens.
(Enige een) (1)
4.2 • Aftreklys ('Dropdown')/Kombinasielys ('Combo box')
• Kiesblokkie ('Check box')
• Radioknoppies ('Radio buttons')
• Kieslys ('List box')
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar skuifbalk ('slider') en datumkieser
('date picker').) (2)
4.3 • Doen 'n antivirusskandering
• Toolkit
• Verwyder die besmette lêer
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar formateer.) (2)
4.4 • Stel meer spasie op die aandrywer beskikbaar, bv. Vee
ongewenste data uit/Skuif/Disk Cleanup/Argiveer ongebruikte
data na 'n ander aandrywer/Pers data saam
• Vermeerder stoorspasie, bv. Koppel met 'n eksterne HDD of
stoormedium/Voeg bykomende HDD of SSD by
• Doen pasgemaakte installasie ('custom installation') met
minder eienskappe
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar meer as een opsie per kolpunt.) (2)
4.5 • Sekere toestelle/komponente werk nie meer nie
• Probleme na die installering van nuwe hardeware/sagteware
• Gebruik as voorkomende maatreël voor nuwe
hardeware/sagteware geïnstalleer word.
• Die stelsel wil na 'n opdatering nie begin werk nie
• Verkies vorige stelselinstellings
(Enige twee) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
4.6 • Veranderings wat op die interaktiewe witbord gemaak word,
word outomaties op die rekenaar bygewerk
• Dit is groot genoeg vir baie mense om te sien
• Dit kan vir gesiggestremde mense gebruik word
• Laat samewerking toe
• Sketse teken
• Omskakeling van natuurlike handskrif na teks-gebaseerde
karakters
• Les kan gestoor word om later te speel
(Enige twee) (2)
4.7 • Filter in Explorer
• Soek resultate volgens tydskaal/'Date modified'
(Nota aan nasiener: Aanvaar om die ander lêers weg te steek.) (2)
4.8 • Verander sommige bokasletters na onderkasletters/Meng
bokas- en onderkasletters
• Gebruik spesiale karakters
• Maak die wagwoord langer
• Moenie letters en/of syfers herhaal nie/ Moenie patrone
gebruik nie
• Gebruik 'n verskeidenheid letters, karakters en objekte
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar voorbeelde van wagwoorde wat
twee of meer van die bostaande kriteria vertoon.) (2)
4.9 • ETG ('RAM') is duurder per GG ('GB')/VTA('SSD') is
goedkoper per GG ('GB')
• ETG ('RAM') is tydelik (onstabiel)/VTA ('SSD') is permanent
• SVE ('CPU') kommunikeer direk met ETG ('RAM')/SVE
kommunikeer nie direk met VTA('SSD') nie/RAM is vinniger as
SSD
• ETG ('RAM') is primêre stoor/VTA('SSD') is sekondêre stoor
( Enige twee) (2)
4.10 • Kliënte vra dienste aan
• Bediener verskaf 'n diens
( Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar werklike dienste wat deur die
bediener verskaf word, bv. sekuriteit, sagtewareopdatering ens.) (2)
4.11 • Die drywer werk nie behoorlik nie
• Nuwe sagteware is opgelaai (onversoenbaar met die drywer)
• Instellings/Rol-eienskappe ('Scrolling features') mag verander
het
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Moenie hardewarefaling aanvaar nie.) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
4.12 • Druk 'n model van 'n produk wat nog nie bestaan nie
• Kliënte kan 'n fisiese model bestudeer voordat dit vervaardig
word
• Gewone gebruikers kan maklik 3D-objekte skep
• Kan in die vervaardigingsproses gebruik word
• Maatskappy kan dit koste-effektief vind
( Enige twee)
(Nota aan nasiener: Aanvaar geskikte voorbeelde, bv. verwysing
na mediese toepassings.) (2)
4.13 'n Rekenaargegenereerde (3D)-wêreld/nagebootste waarin
gedeel kan word. (2)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 5: INTERNET EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 VOIP (1)
5.2.1 Plaas die toestelle baie naby aan mekaar/Laat die toestelle
aanmekaar raak (1)
5.2.2 • Oordrag van lêers/media
• Maak betalings
• Identifisering/Sekuriteit
• Begin 'n aksie/Begin 'n toep
(Enige twee) (2) (3)
5.3 • Die ontvanger se posstoor ('mailbox') is vol
• Die e-posadres is nie reg nie/bestaan nie
• Probleme met die e-posbediener
• Aanhegsel is te groot/Diensverskaffer se beperkings
• Te veel ontvangers is op die verspreidingslys
• Data CAP is uitgeput/Geen internettoegang
(Enige twee) (2)
5.4 Laat die gebruiker kan geselekteerde produkte/items
stoor/bygevoeg/ verwyder voordat 'n transaksie voltooi is (2)
5.5 • Batterylewe word vinniger uitgeput
• Algehele internet ondervinding is stadiger
• Data CAP mag vinniger uitgeput word/Datakoste kan toeneem
(Enige twee) (2)
5.6 • Gebruik 'n geskikte aanlyn webontwikkeling-/gasheerdiens
('hosting service'), bv. Wordpress
• Gebruik 'n IDV ('ISP') om dit op 'n bediener te sit
• Verkry 'n vaste IP-adres vir jou plaaslike bediener
(Enige een) (1)
5.7 • Toegang tot die netwerk word tot kliënte beperk
• Verminder die moontlikheid van 'n netwerk bottelnek/Voorkom
dat gebruikers opeenhoping van die netwerk veroorsaak/ Alle
gebruikers kry hulle regverdige deel van gebruik
• Beperk die internettoegangskoste vir die besigheid
(Enige twee) (2)
5.8 • Voorkom toegang tot sekere lêers/lêergidse
• Voorkom toegang tot sekere programme
• Blokkeer toegang tot sekere webruimtes
• Voorkom dat gebruikers stelselinstellings verander
(Enige twee) (2)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1 • Vraag moet keuses gee/Geslote vraag
• Nie te veel/te min opsies vir geslote vrae nie
• Vraag moet bondig en ondubbelsinnig wees
• Vraag moet oor die onderwerp van die opname handel
• Vraag moet nie irrelevante persoonlike inligting vereis nie
• Mens moet nie die antwoord van enige ander hulpbron af kan
kry nie
(Enige twee) (2)
6.2 • Voer uit/Kopieer na csv- of tekslêer/ander toepassing
• Voer in/Plak in 'n nuwe toepassing (2)
6.3 Veranderings aan die oorspronklike data sal outomaties
opgedateer word elke keer as daarna verwys word (1)
6.4.1 2 (1)
6.4.2 Hulle het te veel van hulle begroting spandeer/Hulle het
oorspandeer (1)
6.4.3 Navorsing (1)
6.4.4 • Voeg geldeenheidsimbole by die getalle/bedrae
• Voeg data-etikette by
• Voeg as-titels by
• Skuif die beskrywing ('legend') na die
linkerkant/regterkant/onderkant
• Gebruik 'n meer sinvolle grafiektitel
• Gebruik graderings-/tekstuurvul/kleur vir die stawe/kolomme
• Verwyder die desimale gedeelte van die getalle
• Verminder die eenhede van die y-as
(Enige drie) (3) (6)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 • Word gebruik om abstrakte/moeilike begrippe te verduidelik/
Verbind die werklikheid met digitale inhoud, bv. vlug opleiding,
mediese opleiding, ens.
• Ondersteun leermateriaal/goedkoper leermateriaal, d.w.s.
opvoedkundige doeleindes
• Vermaak doeleindes, bv. speletijies
• Verskaf addisionele inligting, bv. om toerisme te bevorder,
toerisme, bemarkingsdoeleindes, ens.
(Enige twee) (2)
7.2 • Uitvissing ('Phishing')/vals e-pos om persoonlike inligting te
bekom
• Gebruik van sosiale media om persoonlike inligting te bekom
• Skimkaping ('Pharming')/vals webtuistes wat voorgee om
werklik te wees
• Maak telefoonoproepe/stuur SMS wat voorgee om ware
maatskappye te wees
• Sif deur maatskappy se asblikke op soek na private inligting
(Enige twee) (2)
7.3 • Geen heffing op bankdienste nie/Min transaksiefooie
• Geen belasting/regeringsregulering nie
• Geld is enige plek ter wêreld beskikbaar/aanvaar
• Baie kleinhandelaars begin nou Bitcoin aanvaar
• Kan as 'n belegging gesien word
• Transaksies kan nie maklik opgespoor word nie
(Enige twee) (2)
7.4 • VPN kan vir geroofde programmatuur/torrent gebruik word
• Kubermisdadigers kruip agter VPN weg/Om (naamloos)
misdrywe te pleeg
• Moeilik vir regerings om VPN-diensverskaffers te reguleer
• Beheer/Sekuriteit
(Enige twee) (2)
7.5 • Moenie ander mense se persoonlike inligting/foto's sonder
hulle toestemming deel nie
• Moenie ander mense lastig val ('harass') nie, bv. Kuberboelie
of kuberagtervolging
• Moenie aanstootlike inhoud oplaai nie
• Wees bewus van kultuur- en geloofsverskille
• Moenie die liggingsbesonderhede van ander mense sonder
hulle toestemming deel nie
(Enige twee) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1 Die veld is 'n primêre sleutel (1)
8.2.1 Die spasiebalk is gebruik/Spasies is gebruik (1)
8.2.2 • Tabelstoppe ('Tabs')
• Tabelle ('Tables')
• Kolomme
(Enige twee) (2) (3)
8.3 • Om na 'n ander plek in die dokument te skuif
• Om 'n nuwe dokument oop te maak
• Om tussen webblaaie te navigeer
(Enige een) (1)
8.4 Sorteer deur die 'left to right'-instelling te gebruik/horisontaal
OF
Transponeer die lys na 'n vertikale lys
Sorteer getransponeerde lys (en transponeer terug) (2)
8.5 Kombineer LEFT-/MID- funksies met die FIND-/SEARCH-
funksies om die spasie te vind (2)
8.6 • Dik tabelraam/-rooster teenwoordig
• 2 rye
• 2 kolomme
• Ry 2 horisontaal saamgesmelt oor 2 selle
• Korrekte letters in elke sel
A B
C (6)
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
AFDELING C
VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1.1 3G/LTE/4G/Sellulêr/Satelliet
EN
Motivering:
Verkeersbeamptes sal op verskillende punte wees en sal dus
mobiele internetkoppelings nodig hê (2)
9.1.2 • Makliker/Vinniger om inligting vas te lê
• Bykomende inligting vanaf 'n databasis mag beskikbaar wees
• Daar sal 'n rekord van die strepieskodes wat geskandeer is
wees vir latere verwysing
• Inligting/Data sal meer akkuraat wees
(Enige twee) (2)
9.1.3 Slimtoestel bv. slimfoon, tablet, phablet (1)
9.1.4 Biometriese data (1) (6)
9.2.1 • 'Geo-tagging'
• Plaas 'n speld ('pin') op 'n kaart
• Neem op/Stoor GPS-koördinate bv. WhatsApp, Waze
(Enige twee) (2)
9.2.2 • Gebruik 'n toepassing wat outomaties beperk wie die blad kan
sien
• Gebruik eienskappe/privaatheidskontroles in die relevante
toepassing
• Laai inligting onder 'n bynaam/vals naam op
(Enige twee) (2)
9.2.3 • Oortreder kan jou vriend intimideer of aanrand
• Hy behoort nie die selfoon/kamera te hanteer terwyl hy
bestuur nie
• Jou vriend kan 'n ongeluk veroorsaak indien hy terselfdertyd
foto's neem en bestuur
(Enige een) (1) (5)
9.3.1 'n Toegewyde toestel het slegs een funksie (1)
9.3.2 Sommige drukkers het meerfunksie-eienskappe/Konvergensie
van eienskappe in een toestel/Drukker is dalk 'n multi-
funksietoestel (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
9.3.3 • Spaar op papier/druk verbruikbare items
• Beskerm die omgewing/Moedig groenrekenarisering aan
• Makliker om elektroniese dokumente te soek
• Rugsteun kan maklik gedoen word
• Stoor op fisiese stoorspasie
(Enige twee) (2)
9.3.4 Gebruik wolkberging
Gebruik eksterne stoormedia bv.
Hardeskywe/DVDs/flitsaandrywers ens. (2)
9.3.5 • Verskillende tipes data kan in 'n databasis gestoor word
• Dit is maklike om data na inligting te verwerk
• Navrae maak dit maklik om data te onttrek
• Resultate van navrae kan maklik in verslae aangebied word
• Vaslegging van data is relatief maklik/Maklike bestuur van (8)
data
(Enige twee) (2)
9.4.1 Possamevoeging (1)
9.4.2 • SMS
• E-pos
• Verkeerstoepassings
• Faks
(Enige twee) (2) (3)
9.5.1 • Geheuekaart
• Hardeskyf
• VTA ('SSD')
(Enige twee) (2)
9.5.2 • Resolusie/Megapixel
• ISO
• Sluiterspoed
• Grootte van die lensopening
(Enige een) (1) (3)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
VRAAG 10: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
10.1.1 • Oormatige gebruik van data/Hoë datakoste
• Konstante stroming mag 'n bottelnek vir ander gebruikers op
die netwerk veroorsaak/die netwerk stadig maak
(Enige een) (1)
10.1.2 Laai die video af/Stoor (1)
10.1.3 • Bemarking/Moontlike betaling
• Bepaling van die werkloosheidsyfer
• Lae besigtiging mag beteken dat die videotitel nie kykers
aantrek nie
(Enige twee) (2)
10.1.4 Minder data sal gebruik word
Lynspoed mag nie vinnig genoeg wees nie/Minder kans dat
buffering plaasvind/Beter werking (2)
10.1.5 • Selfiestok
• Driepoot ('Tripod')
(Enige een) (1)
10.1.6 • Stadige SVE ('CPU')
• Geen toegewyde grafikakaart/-passtuk ('adapter') nie
• Ondoeltreffende (grafika)geheue
• Die hardeskyf is vol
(Enige twee) (2) (9)
10.2.1 • Moenie hoofletters gebruik nie
• Aanhegsels behoort nie te groot te wees nie/Pers groot lêers
saam
• Moenie spelfoute of grammatikafoute maak nie
• Verseker dat jou e-pos vry van virusse is
• Voeg 'n betekenisvolle onderwerpreël in
• Stuur slegs werkverwante e-pos/Geen gemorspos
(Enige twee) (2)
10.2.2 • 'n Inpropprogram word benodig
• Die opwipblokkeerder ('pop-up blocker') is geaktiveer
• Weergawe van die deurblaaier is te oud
• ('Anti-malware') kon die inhoud geblokkeer het
• Gebruiker moes eers ingeteken het
• Beperkings op inhoud wat deur die stelseladministrateur
ingestel is
(Enige twee) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 14 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
10.2.3 Teken op die webtuiste in/RSS-voere (1)
10.2.4 • Opwipblokkeerder ('Pop-up blocker')
• Advertensie blokkeerder ('Ad-blocker')/Anti-spioenware ('Anti-
spyware')
• Besoek slegs aanbeveelde webruimtes
• Registreer en betaal 'n subskripsie
(Enige twee) (2)
10.2.5 • Gebruik die uitknipper ('snipping tool')
• Voeg 'n skermkopie in
• Druk Print Screen op die sleutelbord/Shift + Print Screen en
plak dit in die dokument/Druk na PDF
• Stoor die webblad
• Neem 'n foto met 'n slimfoon
• Druk 'n hardekopie uit
(Enige twee) (2)
10.2.6 • 'Zooming tool' in die webblaaier
• Skakel om na mobiele vertoning
• Roteer die toestel na landskap vertoning
• Verander die resolusie van die skerm
(Enige twee) (2) (11)
10.3.1 QR-kode (1)
10.3.2 QR-kodes word as 'n skakel na 'n URL
gebruik/webblad/lêer/teks (1)
10.3.3 • Wi-Fi
• E-pos na drukker/Wolkdruk ('Cloud print')
• Bluetooth
• NFC
(Enige een) (1) (3)
10.4 • Mikrofoon
• Braille sleutelbord
• Braille drukker
• Luidsprekers
• Groter skerm
(Enige twee) (2)
[25]
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Computer Applications Technology notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Computer Applications Technology questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Computer Applications Technology quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Computer Applications Technology past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Computer Applications Technology and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 NSC June 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Eng)
Related documents

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 NSC June 2017 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 NSC June 2016 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 QP
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper