You're offline
Skip to content
Question paper

Computer Studies P1 (Bilingual) HG 2013 QP hlayiso.com

Subject: Information TechnologyGrade 12201321 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN COMPUTER STUDIES / REKENAARSTUDIE PAPER 1 / VRAESTEL 1 HIGHER GRADE / HOER GRAAD 2013 MARKS / PUNTE: 100 COMPUTER STUDIES/REKENAARSTUDIE HG : P1/V1 TIME / TYD: 3 hours / uur 7241 A This question paper consists of 11 pages. / Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. X05 DMT 1 Copyright reserved / Kopiereg voorbehou ‘™ ' ss) caurenc.
Downloaded from hlayiso.com Rekenaarstudie/HG/V1 74 DBE/2013 SSE INSTRUKSIES EN INLIGTING ile Hierdie is 'n drie-uur-eksamen. As gevolg van die aard van die eksamen is dit belangrik om kennis te neem dat jy NIE toegelaat sal word om die eksamenlokaal voor die einde van die eksamensessie te verlaat NIE. Jy het die léers hieronder nodig om die vrae te beantwoord. Jy sal dit kry op ’n CD wat aan jou verskaf word OF die toesighouer/onderwyser sal vir jou sé waar om dit op die hardeskyf van die werkstasie wat jy gebruik, te vind OF in die toepaslike netwerkléergids (network folder’). VRAAG 1 VRAAG 2 VRAAG 3 Vr1P.cfg Vr2P.cfg Vr3P.cfg Vri1P.dof Vr2P.dof Vr3P.dof VriP.dpr Vr2P.dpr Vr3P.dpr VriP.res Vr2P.res Vr3P.res Wereldspan.dat voorraad.txt Geen komponente mag weggelaat of bygevoeg word op die gegewe Delphi- vorms nie, tensy anders vermeld. Swak programmeringstegnieke sal gepenaliseer word. Die hulpfunksie (F1) van jou programmeertaal mag enige tyd gedurende hierdie eksamen geraadpleeg word. Stoor jou werk gereeld. Jou volledige eksamennommer moet op elke bladsy wat ingelewer word, verskyn. Koper vateto A LA) 28 ast
Downloaded from hlayiso.com Computer Studies/HG/P1 2 DBE/2013 SCE INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. This is a three-hour examination. Because of the nature of the examination it is important to note that you will NOT be allowed to leave the examination room before the end of the examination session. You require the files listed below in order to answer the questions. You will find it on a CD issued to you OR the invigilator/teacher will tell you where to find them on the hard drive of the workstation you are using OR in the appropriate network folder. QUESTION 1 QUESTION 2 QUESTION 3 Q1P.cfg Q2P.cfg Q3P.cfg Q1P.dof Q2P.dof Q3P.dof Q1P.dpr Q2P.dpr Q3P.dpr Q1P.res Q2P.res Q3P.res Worldteam.dat stock.txt No components may be added to or removed from the given Delphi forms, unless otherwise stated. Poor programming techniques will be penalised. The help function (F1) of your programming language may be consulted anytime during this examination. Save your work on a regular basis. Your complete examination number must appear on every page that you hand in. Conran rose JINN UMA) e92 ve
Downloaded from hlayiso.com Rekenaarstudie/HG/V1 3 DBE/2013 SSE VRAAG 1 Die krieketkomitee van die Pro 20-kriekettoernooi wil graag na afloop van die toernooi die topkolwers identifiseer. 'n Dataléer met die naam Wereldspan.dat is reeds op jou eksamendisket gestoor en bevat data oor die wéreld se beste kolwers. Maak dadelik 'n rugsteunkopie van hierdie dataléer op jou hardeskyf. Elke rekord in die dataléer hierbo bevat die volgende velde: Naam en van: (snaamvan) string met 30 karakters Nasionaliteit: (snasionaliteit) string met 3 karakters (bv. SA vir Suid-Afrika, NZ vir Nieu- Seeland) Getal lopies aangeteken: (igetallopies) heelgetal Getal wedstryde gespeel: (igetalwed) heelgetal Gemiddelde getal lopies per wedstryd: reéle getal (rgemlopies) (Hierdie veld sal aanvanklik 0 wees omdat die program die berekening moet doen.) Maak die léer 'VriP.dpr' in Delphi oop, gaan na File/Save As ... en stoor die eenheid (‘unit’) as 'Vr1U_XXXX.pas' (XXXX stel die laaste vier syfers van jou eksamennommer voor). Gaan nou na File/Save Project As ... en stoor die projek as 'VriP_XXXX.dpr'. Skryf 'n program wat verslae oor die spelers saamstel en vertoon en wat deur die keurkomitee bekyk kan word: Doen die volgende: 1.1 Verander slegs die Caption- en Name-eienskap van die onderskeie komponente op die vorm sodat elkeen met die figuur op die volgende bladsy ooreenstem. Voeg ook jou eksamennommer langs 'Vraag 1' by die Caption van die vorm in. ak ai FUT AMT TOA TU TA ceinaiial GAUTENG
Downloaded from hlayiso.com Computer Studies/HG/P1 3 DBE/2013 SCE QUESTION 1 The cricket committee of the Pro 20 cricket tournament wants to identify the top batsmen after the tournament is finished. A data file named Worldteam.dat is already stored on your examination disk and contains data on the world's best batsmen. Immediately make a backup copy of this data file on your hard disk. Each record in the data file above contains the following fields: Name and surname: (snamesurname) string of 30 characters Nationality: (snationality) string of 3 characters (e.g. SA for South Africa, NZ for New Zealand) Number of runs scored: (iruns) integer Number of games played: (igames) integer Average number of runs per game: real number (raverage) (This field will initially be 0 since the program has to do the calculation.) Open file 'Q1P.dpr’ in Delphi, go to File/Save As... and save the unit as 'Q1U_XXXX.pas' (XXXX represents the last four digits of your examination number). Now go to File/Save Project As ... and save the project as 'Q1P_XXXX.dpr'. Write a program which compiles and displays reports on the players which can be reviewed by the selection committee. Do the following: 1.1 Change only the Caption and Name properties of the different components on the form so that each corresponds with the figure on the next page. Also add your examination number to the Caption of the form next to 'Form 1'. Com em AAA ALUMI em
Downloaded from hlayiso.com Rekenaarstudie/HG/V1 4 DBE/2013 SSE btngemiddeld Meeras200 |) btnmeeras200 -—> redafvoer (2) 1.2 Skep verslag1: Bepaal en vertoon die gemiddelde getal lopies per speler per wedstryd. LETWEL: Hierdie gedeelte van die program moet die verslag skep en vertoon EN moet die gemiddelde getal lopies per wedstryd van elke speler na die dataléer toe skryf. Vertoon 'n opskrif vir die verslag. Die inligting moet netjies in kolomme in 'n 'rich edit’ vertoon word. Voorsien 'n gepaste opskrif vir elke kolom. Die verslag moet die volgende inligting bevat: o Die speler se naam en van o Die speler se nasionaliteit (Slegs die afkorting soos in die léer gestoor) o Die gemiddelde getal lopies wat die speler per wedstryd aangeteken het . Bereken die gemiddelde getal lopies wat elke speler per wedstryd aangeteken het. Vertoon die gemiddeld, afgerond tot 2 desimale plekke, en skryf die gemiddelde getal lopies per wedstryd-veld in die léer. Koper verano LLIN VMI ster
Downloaded from hlayiso.com Computer Studies/HG/P1 4 DBE/2013 SCE { Average f 7 { __ More200 btnaverage “| — btnmore200 >| redoutput 18 (2) 1.2 Create report1: Determine and display the average number of runs per player per game. NOTE: _ This part of the program must create and display the report AND write the average number of runs per game of each player to the data file. Display a heading for the report. The information should be displayed neatly in columns in a rich edit. Display a suitable heading for each column. The report should contain the following information: o The player's name and surname o The player's nationality (Only the acronym as stored in the file) o The average number of runs the player scored per game = Calculate the average number of runs each player scored in the game. Display the average, rounded off to 2 decimal places, and write the average number of runs per game field in the file. Conon coed LATVIAN) = Pee ne
Downloaded from hlayiso.com Rekenaarstudie/HG/V1 5 SSE Voorbeeld van verslag 1: Klik op 'n Gemiddelde-knoppie om die verslag hieronder te sien. Meeras200 Beste kolwers in wéreld Naam Nasionaliteit Chis Gayle Wi Kevin Pietersen ENG Jacques Kallis SA AB de Villiers SA Hahim Amla SA Shane Watson AUS Albie Morkel SA Kumar Sangakara = SL Marin Sammuels = WI Shensh Raina IND Vhetat Kholi IND Mahindra Dont IND Brendon Mc Cullum = NZ Bnan Kieswetter ENG Ross Taylor NZ Gemiddelde lopies per wedstryd 60.88 33.50 31.00 31.00 52.00 47.67 37.20 61.00 45,75 53.67 33.00 33.00 49.67 27.50 42.67 DBE/2013 Skep verslag 2: _ Bepaal en vertoon die name en totale getal lopies van al die spelers, behalwe dié van Nieu-Seeland, wat meer as 200 lopies per wedstryd aangeteken het. Elke speler moet sy eie, unieke toegangskaartjie hé. Genereer 'n unieke nommer vir elke speler deur die eerste letter van sy naam, 'n ewekansige (‘random’) getal (tussen 1 en 20) en die eerste twee letters van die land wat die speler verteenwoordig, te gebruik. Vertoon 'n opskrif vir die verslag. o Die naam en van en getal lopies van spelers wat: . NIE van Nieu-Seeland is NIE (Nieu-Seeland word deur die hoofletters NZ aangedui.) . Meer as 200 lopies per wedstryd aangeteken het o Unieke nommer vir elke speler aaiahieaiaiald HUY ART ONAN GAUTENG Die inligting moet netjies in kolomme in 'n 'rich edit’ vertoon word. Voorsien 'n gepaste opskrif vir elke kolom. Die verslag moet die volgende inligting bevat: Blaai om asseblief (26)
Downloaded from hlayiso.com Computer Studies/HG/P1 5 SCE Example of report 1: Click on an Average button to see the report below. More200 Best batters in the world Name and Sumame Nationality Chris Gayle Wi Kevin Pietersen ENG Jacques Kallis SA JAB de Villiers SA |Hahim Amla SA |Shane Watson AUS |Albie Morkel SA iKumarSangakara = SL Marlin Sammuels wi Sherish Raina IND Mherat Kholi IND Mahindra Doni IND Brendon Mc Cullum = NZ Brian Kieswetter ENG Ross Taylor NZ Average runs per game 60.88 33.50 2 31.00 ie 31.00 52.00 47.67 37.20 61.00 45.75 ie 53.67 33.00 33.00 49.67 27.50 42.67 DBE/2013 Create report 2: Determine and display the names and total runs of all the players NOT from New Zealand who scored more than 200 runs per game. Each player must have his own unique entrance ticket. Generate a unique number for each player by using the first letter of his name, a random number (between 1 and 20) and the first two letters of the country that the player represents. ° Display a heading for the report. e The information should be displayed neatly in columns in a rich edit. ° Display a suitable heading for each column. e The report should contain the following information: o The name and surname and number of runs for players who: = Are NOT from New Zealand (New Zealand is indicated by the capital letters NZ.) = Managed to score more than 200 runs per game o Unique number for each player Coprntesoved A AY A Please turn over (26)
Downloaded from hlayiso.com Rekenaarstudie/HG/V1 6 DBE/2013 SSE Voorbeeld van verslag 2: Gemiddelde | Meer as 200 lopies per wedstryd en nie van NZ Naam Aantal lopies Unieke nr Chris Gayle 487 Ci8wl Kevin Pietersen 201 K1SEN =| Hahim Ama 312 H20SA Shane Watson 286 S204U Kumar Sangakara 366 K20SL Marlin Sammuels = 366 Mawl Shensh Raina 322 S14IN (15) Lewer die volgende in vir VRAAG 1: e 'n Drukstuk van die eenheid (‘unit') Vr1U_XXXX.pas. Skryf VRAAG1 duidelik op elke bladsy wat jy uitdruk. Stoor die volgende op jou eksamendisket: ° Die eenheid (‘unit’) as Vr1U_XXXX en die projek as Vr1P_XXXX binne die VRAAG1-gids (‘directory’) e Die veranderde léer Wereldspan.dat [43] Koper vateto LCA AULA 2222s
Downloaded from hlayiso.com Computer Studies/HG/P1 6 DBE/2013 Example of report 2: 1 Average | More than 200 runs per game and not from NZ Name and Sumame Number of runs = Unique number Chris Gayle 487 Ciwi Kevin Pietersen 201 KIEN Hahim Amla 312 H18Sé Shane Watson 286 SSAU Kumar Sangakara 366 K6SL Marlin Sammuels 366 M14wil Sherish Raina 322 S7IN Submit the following for QUESTION 1: ° A printout of the unit Q1U_XXXX.pas. Write QUEST1 clearly on every page printed. Save the following on the examination disk: . The unit as Q1U_XXXX and the project as Q1_PXXXX in the QUEST1 directory e The modified file Worldteam.dat [43] Con eed NA UHI = tm cnr
Downloaded from hlayiso.com Rekenaarstudie/HG/V1 7 DBE/2013 SSE VRAAG 2 Inligting oor die krieketvoorraad van 'n sekere winkel word in 'n teksléer genaamd voorraad.txt gestoor. 'n Uittreksel uit die teksléer is soos volg: CB123,BS Bat,1000.20 B234,Morkel Ball,60.00 CB423,Gunn & Moore Bat,4000.00 B235,Kookaburra Ball,500.00 G345,Adidas Glove,600.00 P532,Grey Nichols Pads,900.00 H627, Albion Helmet, 1200.00 CB142,Adidas Bat,6000.00 B247,Platypus Ball,350.00 CB468,Morkel Bat,2000.00 Elke reél in die teksléer bestaan uit DRIE dele, naamlik die produkkode, die produkbeskrywing en die produk se prys, al drie deur kommas geskei. Maak die léer 'Vr2P.dpr' in Delphi oop, gaan na File/Save As ... en stoor die eenheid (‘unit’) as 'Vr2U_XXXX.pas'. (XXXX stel die laaste vier syfers van jou eksamennommer voor). Gaan nou na File/Save Project As ... en stoor die projek as 'Vr2P_XXXX.dpr'. 2.1 Verander slegs die Caption- en Name-eienskap van die onderskeie komponente op die vorm sodat elkeen met die figuur hieronder ooreenstem. Voeg ook jou eksamennommer langs 'Vraag 2' by die Caption van die vorm btnafvoer x redafvoer btnsoek Iblafvoer calc hiaiiaats UT AAA AO AUC A inal GAUTENG (2)
Downloaded from hlayiso.com Computer Studies/HG/P1 if DBE/2013 SCE QUESTION 2 Information about the cricket stock of a certain shop is stored in a text file named stock.txt. An extract from the file is as follows: CB123,BS Bat,1000.20 B234,Morkel Baill,60.00 CB423,Gunn & Moore Bat,4000.00 B235,Kookaburra Ball,500.00 G345,Adidas Glove,600.00 P532,Grey Nichols Pads,900.00 H627,Albion Helmet, 1200.00 CB142,Adidas Bat,6000.00 B247,Platypus Ball,350.00 CB468,Morkel Bat,2000.00 Each line in the text file consists of THREE parts, namely the product code, the product description and the price of the product, all three delimited by commas. Open the file 'Q2P.dpr' in Delphi, go to File/Save As... and save the unit as 'Q2U_XXXX.pas' (XXXX represents the last four digits of your examination number). Now go to File/Save Project As ... and save the project as 'Q2P_XXXX.dpr'. 2.1 Change only the Caption and Name properties of the different components on the form so that each corresponds with the figure below. Also add your examination number to the Caption of the form next to 'Question 2'. btndisplay redoutput btnsearch Ibldisplay co eed NAAN 2s mc
Rekenaarstudie/HG/V1 8 DBE/2013 Downloaded from hlayiso.com SSE 2.2 SOEK EN VERTOON In die 'OnActivate eventhandler’ van die vorm: 2.2.1 Pa fa Vs 2.2.3 Sleutel die inligting van die teksléer in en skryf dit na DRIE afsonderlike skikkings toe. Daar sal nie meer as 20 items in voorraad wees nie. Wanneer jy op binafvoer klik, moet die inhoud van die skikking in 'n ‘rich edit' 'redafvoer met gepaste opskrifte en subopskrifte vertoon word soos in die voorbeeld hieronder. Skryf 'n funksie gemiddeld wat die produkkode en produkprys as parameters sal ontvang. Indien die produkkode met 'n 'C' begin, moet die gemiddelde prys van die produkte bereken word. Die gemiddelde waarde moet teruggestuur word na btnafvoer en vertoon word in redafvoer soos in die voorbeeld op die vorige bladsy. Skryf 'n prosedure SoekProduk wat die produkkode wat deur die gebruiker ingesleutel is, sal ontvang. Dit sal dan 'n Boolese waarde met die naam Gevind terugstuur, wat sal aandui of die kode in die léer gevind is of nie. Indien die kode nie gevind is nie, moet daar 'n gepaste boodskap verskyn. Indien die kode gevind is, moet 'n gepaste boodskap verskyn. Afvoer | Produkkode: Produkbeskrywing Produk se prys CB123 BS Bat R 1,000.20 B234 Morkel Ball R 60.00 CB423 Gunn & Moore Bat R 4,000.00 B235 Kookaburra Ball R 500.00 G345 Adidas Glove R 600.00 P532 Grey Nichols Pads R 900.00 H627 Albion Helmet R 1,200.00 CB142 Adidas Bat R 6,000.00 B247 Platypus Ball R 350.00 CB468 Morkel Bat R 2,000.00 q Die gemiddelde pyrs ts: R 3,250.05 1 CB123 is gekry Kopiereg voorbehou FUT AAG OLA bined (1) (15) (10) (11)
Downloaded from hlayiso.com Computer Studies/HG/P1 8 2.2 2.2.1 2.2.2 2.2.3 SCE SEARCH AND DISPLAY In the OnActivate eventhandler of the form: DBE/2013 Key in the information from the text file and write it to THREE separate arrays. There won't be more than 20 items in stock. (1) When you click on btndisplay, the content of the array must be displayed in a rich edit 'redoutput with appropriate headings and subheadings as in the example below. (15) Write a function average that will receive the product code and product price as parameters. If the product code starts with a 'C’, the average price of the products must be calculated. The average value must be returned to bindisplay and display in redoutput as in the example on the previous page. (10) Write a procedure FindProduct that will receive the product code that the user keyed in. This will send back a Boolean value named Found, which will indicate whether the code was found within the file or not. If the code was not found, an appropriate message must be displayed. If the code was found, an appropriate message must be displayed. eles Display | Productcode Productdescniption Productprice CB123 BS Bat R 1,000.20 B234 Morkel Ball R 60.00 CB423 Gunn & Moore Bat R 4,000.00 B235 Kookaburra Ball R 500.00 G345 Adidas Glove R 600.00 P532 Grey Nichols Pads R 900.00 HE27 Albion Helmet R 1,200.00 CB142 Adidas Bat R 6,000.00 B24? Platypus Ball R 350.00 CB468 Morkel Bat R 2,000.00 The average price is: R 3,250.05 CB123 was found (11) CASE SE EIT OANA A iicaabalibatel
Downloaded from hlayiso.com Rekenaarstudie/HG/V1 9 DBE/2013 SSE Lewer die volgende in vir VRAAG 2: ° ‘n Drukstuk van die eenheid (‘unit') Vr2U_XXXX.pas. Skryf VRAAG2 duidelik op elke bladsy wat jy uitdruk. Stoor die volgende op jou eksamendisket: e Die eenheid (‘unit’) as Vr2U_XXXX en die projek as Vr2P_XXXX binne die VRAAG2-gids (‘directory’) [39] Koper verota JANN ALAIN 270 sme
Downloaded from hlayiso.com Computer Studies/HG/P1 9 DBE/2013 SCE Submit the following for QUESTION 2: e A printout of the unit Q2U_XXXX.pas. Write QUEST2 clearly on every page printed. Save the following on the examination disk: e The unit as Q2U_XXXX and the project as Q2_PXXXX in the QUEST2 directory [39] Copy reseed AA AYA A Pesotum vr
Downloaded from hlayiso.com Rekenaarstudie/HG/V1 10 DBE/2013 SSE VRAAG 3 Die krieketkomitee wil die getal lopies wat elke kolwer aanteken, opteken. Hulle benodig 'n program waar elke kolwer se lopies opgeteken sal word en dan 'n gesorteerde lys van al die lopies sal vertoon. Maak die léer 'Vr3P.dpr' in Delphi oop, gaan na File/Save As ... en stoor die eenheid (unit!) as 'Vr3U_XXXX.pas'. (XXXX stel die laaste vier syfers van jou eksamennommer voor). Gaan nou na die File/Save Project As... en stoor die projek as 'Vr3P_XXXX.dpr'. 3.1 Verander slegs die Caption- en Name-eienskap van die onderskeie komponente op die vorm sodat elkeen met die figuur hieronder ooreenstem. Voeg ook jou eksamennommer langs 'Vraag 3' by die Caption van die vorm in. Vv btnafvoer H—+| btnvoegby v redafvoer >| btnclose Die vorm hierbo gaan gebruik word om gereeld die jongste lys lopies te vertoon. Tien lopies is klaar by die skikking gevoeg. ahs Meas aatid FAUT AMATO ATO UA A Bieai om assebler
Downloaded from hlayiso.com Computer Studies/HG/P1 10 DBE/2013 SCE QUESTION 3 The cricket committee wants to record the number of runs that each batsman scored. They need a program where each batsman's runs are recorded and then display a sorted list of all the runs. Open the file ‘'Q3P.dpr’ in Delphi, go to File/Save As... and save the unit 'Q3U_XXXX.pas'. (XXXX represents the last four digits of your examination number). Now go to File/Save Project As ... and save the project as 'Q3P_XXXX.dpr'. e Change only the Caption and Name properties of the different components on the form so that each corresponds with the figure below. Also add your examination number to the Caption of the form next to 'Question 3'. btndisplay i btnadd i reddisplay >| btnclose The form above will be used to show the latest list of runs regularly. Ten runs are already added to the array. coprnosned NO UOT ee (1)
Downloaded from hlayiso.com Rekenaarstudie/HG/V1 11 DBE/2013 SSE 3.2 Elke keer wanneer 'n kolwer nog lopies aanteken, moet dit bygetel word met btnVoegby. Skryf kode vir btnAfvoer wat jou sal toelaat om die volgende te doen: Wanneer binAfvoer geklik word, moet die lopies op die regte plek op redafvoer verskyn sodat die lopies altyd van die hoogste na die laagste getal lopies gesorteer sal wees. (3) Die program moet aan die volgende vereistes voldoen: e 'n Globale skikking moet gebruik word om die lopies te stoor. (2) e — Skryf 'n prosedure, Sorteer, wat die lopies van die hoogste na die laagste getal sal sorteer. Hierdie prosedure moet geroep word in binAfvoer. e Jy moet slegs EEN prosedure skryf. (12) Sleutel die volgende lopies vanaf die sleutelbord in en voeg dit op die regte plek in die skikking in: 45. Voegby Alvoer | J Gove Lewer die volgende in vir VRAAG 3: e 'n Drukstuk van die eenheid (‘unit') Vr3U_XXXX.pas. Skryf VRAAG3 duidelik op elke bladsy wat uitgedruk word. Stoor die volgende op jou eksamendisket: e Die eenheid (‘unit’) as Vr3U_XXXX en die projek as Vr3P_XXXX binne die VRAAG3-gids (‘directory') [18] TOTAAL: 100 (oF FAUTV ANAT A GAUTENG
Computer Studies/HG/P1 11 DBE/2013 SCE 3.2 Every time a batsman scores more runs, it must be added using btnAdd. Downloaded from hlayiso.com Write code for btnDisplay which will allow you to do the following: When binDisplay is clicked, the runs must be displayed in its correct position on redoutput so that the runs will always be sorted from the highest to the lowest number of runs. The program must adhere to the following requirements: e Aglobal array must be used to store the runs. e Write a procedure, Sort, which will sort the runs from the highest to the lowest number. This procedure must be called in binDisplay. e You only have to write ONE procedure. Key in the following runs from the keyboard and insert it in the correct place in the array: 45. Add il Close | Submit the following for QUESTION 3: ° A printout of the unit Q3U_XXXX.pas. Write QUESTS clearly on every page printed. Save the following on your examination disk: ° The unit as Q3U_XXXXU and the project as Q3P_XXXX in the QUEST3 directory TOTAL: Conran rosned AA YAN A (3) (2) (12) [18] 100

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Information Technology

Explore more published documents in this catalogue.

View all