Skip to content

Information Technology Grade 12 P2 2023 Memo (Afr)

MemorandumInformation TechnologyGrade 12202312 pages

Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2023 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 Saamgestelde sleutels ✓ (1) 1.1.2 Data-oortolligheid ✓ (1) 1.1.3 Nutsdienste/Nutsprogramme ✓ (1) 1.1.4 Digitale gaping/‘Digital Divide’ ✓ (1) 1.1.5 Bus ✓ (1) 1.1.6 Data ‘cap’ ✓ (1) 1.1.7 Telependel/Afstandwerk/Aanlynwerk ✓ (1) 1.1.8 Konvergensie ✓ (1) 1.1.9 Kunsmatige Intelligensie/‘AI’ ✓ (1) 1.1.10 ‘Router’ ✓ (1) 1.2 1.2.1 A ✓ – (Enkapsulasie) (1) 1.2.2 B ✓ – (Attribute) (1) 1.2.3 C ✓ – (Masjienkode) (1) 1.2.4 D ✓ – (AJAX) (1) 1.2.5 C ✓ – (‘Rich Text Format’) (1) TOTAAL AFDELING A: 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 3 AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË VRAAG 2 2.1 2.1.1 Videokaart/Grafikakaart ✓ (1) 2.1.2 Enige EEN: ✓ • Genereer beelde/afvoer wat deur die monitor vertoon word. • Genereer beelde van beide grafika en teks wat deur die monitor vertoon word. (1) 2.1.3 Enige EEN: ✓ • ‘Accelerated Graphics Port’ (AGP) • PCI uitbreidingsgleuf • PCI Express uitbreidingsgleuf (1) 2.1.4 • ‘Graphics Processing Unit/GPU’ ✓ • Video ETG/VETG/Geheuemodule ✓ (2) 2.1.5 • Waaier ✓ • ‘Heat sink’ ✓ (2) 2.1.6 • Video Graphics Adapter (VGA) poort ✓ • Digital Video Interface (DVI) poort ✓ • HDMI poort ✓ (3) 2.2 • Skyffragmentasie is wanneer lêers wat op ʼn skryf is opgebreek word in stukke en oral op die skyf gestoor word. ✓ • Skyfdefragmentasie is ʼn proses wanneer spesiale sagteware gebruik word om die lêers op die skyf te herrangskik sodat hulle in hul regte volorde gestoor kan word. ✓ (2) 2.3 ‘Plug-and-Play/PnP’ ✓ (1) 2.4 Enige DRIE verskille: ✓✓✓ VTA HDD • Elektronies (VTA het geen • Meganies (HDD het beweegbare dele beweegbare dele). om data te lees en skryf). • Vinnig • Stadig • Genereer minder hitte en • Genereer meer hitte omdat dit gebruik minder krag beweegbare dele het en gebruik meer krag • Groot stoorkapasiteit • Groot stoorkapasiteit • Baie duur per gigabyte • Goedkoop (Die koste per GB is minder as die koste per GB van VTA). (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) 2.5 Enige DRIE: ✓✓✓ • Perongeluk lêers verwyder • ʼn Skyf herformateer • Nie verseker dat gereelde rugsteun gemaak word nie • Verkeerde data in ʼn program in lees • Draagbare stoortoestelle verloor of verlê • Toelaat dat ongemagtigde gebruikers toegang tot data het en nie die basiese sekuriteitbeginsels toepas nie soos ʼn veilige wagwoorde het en dit gereeld verander. (3) 2.6 2.6.1 • ‘Copy and paste’ ✓ • Rugsteun en herstel ✓ • Aanlynrugsteun ✓ (3) 2.6.2 • Volle rugsteun (‘Full backup’) ✓ • Differensiële rugsteun (‘Differential backup’) ✓ • Inkrementele rugsteun (‘Incremental backup’) ✓ (3) 2.7 • Maklik om ʼn rekenaar toestel reg te maak deur die foutiewe komponent te vervang (instandhouding) ✓ • Maklik om ʼn rekenaar toestel op te gradeer deur die komponent met ʼn nuwe of beter komponent te vervang. ✓ (2) 2.8 Enige TWEE: ✓✓ • Maak rekenaar skoon deur ʼn ‘disk clean-up’ hulpmiddel te gebruik • Sagteware wat nie gebruik word nie te verwyder (‘Uninstall’) • Die herwinningsdrom leeg te maak • Data, wat nie gereeld gebruik nie, saam te pers. (2) TOTAAL AFDELING B: 29 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 5 AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË VRAAG 3 3.1 3.1.1 Node(s) ✓ (1) 3.1.2 (a) Netwerktopologie verwys na die uitleg/rangskikleing van die fisiese verbinding van rekenaars in ʼn netwerk. ✓ (1) (b) ‘Base station’ ✓ (1) (c) Enige TWEE: ✓✓ • Vinnige, effektiewe kommunikasie • Deel van hardeware hulpbronne • Sentralisasie van data • Oordrag van lêers • Ontspanning/Plesier (‘Leisure’) • Verhoogde beheer en sekuriteit • Buigsame toegang (2) 3.1.3 • ‘Vet kliënt’✓is rekenaars wat meestal hul eie toepassings gebruik wat op hul plaaslike hardeskywe laat loop en maak min van netwerkdienste gebruik. ✓ • ‘Dun kliënt’ ✓ is rekenaars wat geen hardeskyf het nie en heeltemal afhanklik van die bediener is om toepassings te gebruik en om data lêers te stoor. ✓ (4) 3.1.4 (a) Skakelaar ✓ (1) (b) Enige TWEE: ✓✓ • Verbind rekenaars in ʼn netwerk na ʼn sentrale ligging. • Dit lei die verkeer tussen toestelle wat aan die netwerk gekoppel is. • Ontvang seine/data van oral en stuur dan die sein/data dit na een of meer bestemming • Dit kan ook gebruik word om twee netwerke met mekaar te verbind. • ʼn Skakelaar dien as beheerder aktiveer networktoestelle om met mekaar kommunikeer. (2) 3.1.5 (a) Netskans ✓ (1) (b) Enige TWEE rolle: ✓✓ • Netskans beperk die rekenaar se kommunikasie na die mees algemene instellings. • Netskans laat jou toe om die instellings vir elke toep na te gaan te verander en toegang na spesifieke poorte te beheer. • Netskans stop enige ongevraagde inligting om deur die netkans te gaan. • Netskans keer dat kwaadwillige gebruikers op die internet virusse na jou rekenaar stuur. • Wanneer jy ʼn nuwe program, wat die internet gebruik, oop maak, sal die netskans vir jou vra of die program data kan stuur of ontvang. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) 3.1.6 Wi-Fi/Kabellose verbinding ✓ • Verbind ʼn toestel wat ‘wireless’ met ʼn netwerk of ʼn ander toestel kan verbind om data te stuur en ontvang. ✓ (2) 3.2 Enige TWEE: ✓✓ • ʼn Toep se koppelvlak is makliker om te navigeer. • Dit het ʼn toegewyde doel en as gevolg is daar geen afleidings of verloor van fokus nie. • Met ʼn toep hoef jy nie URLs te onthou of boekmerke te gebruik om te gaan waar jy will wees nie. • Al die koppelvlakdata is reeds geïnstalleer op jou toestel as deel van die toep en hoef nie afgelaai te word nie. • Toeps versnel die reaksie van die toep en verminder die hoeveelheid data wat die toep moet aflaai. • Toeps kan gestel word om data in die agtergrond te kry, selfs as jy nie die toep gebruik nie. • ʼn Toep stel jou ook in kennis van belangrike veranderinge of gebeurtenisse. • Toeps kan met sinchroniseer diens werk, wat beteken dat die data op jou toestel word aanhoudend met ʼn aanlyn berging gesinchroniseer in die ‘cloud’ en ken maklik verkry word op jou toestel, insluitend jou. • Toeps kan ook additionele sensors in mobiele toestelle gebruik (bv. GPS, kompas, versnellingsmeters ens.) word wat beteken dat jy ʼn beter ervaring sal hê in vergelyking met ʼn webbladsy. (2) 3.3 Protokol ✓ (1) 3.4 3.4.1 URL verkorter is ʼn hulpmiddel/diens wat ʼn lang URL verkort na ʼn korter weergawe. ✓ (1) 3.4.2 Enige TWEE voordele: ✓✓ • Dit is geskik vir boodskapkommunikasietoepassings (Twitter) wat gebruikers beperk tot die aantal karakters wat hulle in hul boodskap kan tik. • Dit is makliker om te onthou of tik sonder foute. • Laat jou toe om die skakels wat jy geskep het, op te spoor. (2) TOTAAL AFDELING C: 23 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 7 AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR VRAAG 4 4.1 • Fisiese integriteit ✓ is die proses om praktiese kwessies soos kragonderbrekings, meganiese onderbrekings, natuurrampe te oorkom en die hantering van berging en herwinning van data. ✓ • Logiese integriteit ✓ behels die korrektheid van data en of dit sin maak in ʼn spesifieke konteks. ✓ (4) 4.2 4.2.1 Waar ✓ (1) 4.2.2 Waar ✓ (1) 4.2.3 Onwaar ✓ (1) 4.2.4 Waar ✓ (1) 4.3 Enige TWEE: ✓✓ • Akkuraatheid • Korrektheid • Huidig • Volledig • Relevant • Konsekwent (2) 4.4 4.4.1 Datasekuriteit behels die beskerming van data teen verlies/diefstal. ✓ (1) 4.4.2 Enige DRIE: ✓✓✓ • Wagwoorde • Enkripsiekodes • Vingerafdruklesers • Gesigherkenningstelsels • Handgeometriestelsels • Stemherkenningstelsels • Iris-herkenningstelsels • Biometriese sekuriteit • Handtekeningverifikasiestelsels (3) 4.5 4.5.1 • tblGates – GateID ✓ • tblVisitors – VehicleNo ✓ (2) 4.5.2 • Accommodation ✓ • Overseas ✓ • Out ✓ (3) 4.5.3 (a) tblVisitors ✓ (1) (b) Entrance ✓ (1) 4.5.4 Enige EEN: ✓ • 1:M • 1:∞ (1) 4.5.5 Datum/Tyd ✓ (1) TOTAAL AFDELING D: 23 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING VRAAG 5 5.1 InputBox ✓ (1) 5.2 5.2.1 Onwaar ✓ (1) 5.2.2 Waar ✓ (1) 5.2.3 Onwaar ✓ (1) 5.2.4 Waar ✓ (1) 5.2.5 Waar ✓ (1) 5.3 • Writeln is ʼn funksie wat ʼn reël by die huidige wyserposisie byvoeg en dan die wyserposisie na die volgende reël skuif. ✓ • Write is ʼn funksie wat ʼn reël by die huidige wyserposisie byvoeg maar skuif nie die wyserposisie na die volgende reël skuif nie. ✓ (2) 5.4 • Konstant ✓ • Via programmeringskode (OnCreate / OnActivate) ✓ • Tekslêer ✓ • Via komponente ✓ (4) 5.5 • Konstruktor is ʼn metode wat gebruik word om ʼn objek te skep en die eienskappe van ʼn objek te inisialiseer. ✓ • Destruktor is ʼn metode wat gebruik word om die objek uit die rekenaar se geheue te verwyder. ✓ (2) 5.6 5.6.1 ‘Method stub’ is die raamwerk van die metode se kode struktuur wat under ‘implementation’ gevind kan word en wat gebruik word om kode in te tik. ✓ (1) 5.6.2 Ctrl + Shift + C ✓ (1) 5.6.3 • T✓ • Type ✓ (2) 5.7 ʼn ‘toString’ metode word gebruik om die eienskappe van ʼn klas na ʼn formateerde string vir afvoer oor te skakel. ✓ (1) 5.8 ‘Method signature’ ✓ (1) 5.9 ‘Overload/Overloading’ ✓ (1) TOTAAL AFDELING E: 21 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 9 AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO VRAAG 6 6.1 6.1.1 Enige EEN: ✓ • Internet van Dinge (IvD) verwys na miljarde toestelle regoor die wêreld wat verbind is aan die Internet deur sensors en Wi-Fi verbind is. • Internet van Dinge (IvD) verwys na die neiging waar alle soorte objekte en toestelle, deur die Internet aanmekaar verbind is. (1) 6.1.2 Enige TWEE: ✓✓ • Verbeter verwerkingskrag van ingebedde platforms • Ontwikkeling van kleiner bedryfstelsels en protokol • Ontwikkeling van kabellose kommunikasie • Data pryse (goedkoper) • Ontwikkeling van ʼn GPS-stelsel • AI Kunsmatige Intelligensie (Artificial Intelligence) (2) 6.1.3 Enige DRIE: ✓✓✓ • Afvalbestuur • Daaglikse pendel • ‘Smart’ stede • Landbou • Besighede • ‘Smart’ watersensors (3) 6.2 6.2.1 Hommeltuig ✓ (1) 6.2.2 Enige EEN: ✓ • ʼn Hommeltuig is onbemande vliegtuig. • ʼn Hommeltuig is ʼn vlieënde robot wat van ʼn afstand beheer kan word. Dit kombineer verskeie tegnologieë soos GPS, sensors, kunsmatige intelligensie en video kameras. (1) 6.2.3 Any THREE: ✓✓✓ • Hommeltuie is goedkoper in vergelyking met bemande vliegtuie, maklik om te gebruik en kan vinnig akkurate data bymekaar maak. • Hommeltuie kan na afgeleë areas wat moeilik/onmoontlik is om toegang te kry, te vlieg wat • Hommeltuie kan gebruik word vir vinnige bou-inspeksies, kragdrade en groot-skaalse industriële toerusting. • Hulle kan gebruik word vir lugkartering van topografie. • Hulle word gebruik vir voorbereiding van die bou van ʼn pad of grawe van ʼn myn. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) 6.2.4 Enige DRIE: ✓✓✓ • Landbou • Rampbestuur • Fotografie • Film-bedryf • Joernalisme • Wetenskap • Natuurbewaring en wildebewaring • Weermag • Sekuriteit • Kommersiële gebruik • Versekeringsmaatskappye of Geografiese kartering (3) 6.3 6.3.1 Enige DRIE voordele: ✓✓✓ • ‘Scalability’ • ‘Ubiquity’ (Enige plek/Enige tyd) • Maak samewerking moontlik • Uitkontrakteer die instandhouding en opgradering van hardware • Uitkontrakteer die instandhouding en opgradering van sagteware • Minimale opstelling vereis • Minimale aanvanklike koste • Sagteware word outomaties op die wolkrekenaars opgedateer • Nuwe kenmerke word gereeld bygevoeg • Kan vanaf enige rekenaar met internetverbinding gebruik word • Makliker om saam te werk of inligting met ander gebruikers te deel. (3) 6.3.2 • Wolk-baseerde toeps ✓ • Aflaaibare, plaaslik geïnstalleerde toepassings ✓ • Geïntegreerde produkte ✓ (3) 6.3.3 Enige EEN: ✓ • Virtuele realiteit is ʼn kunsmatige omgewing wat met sagteware geskep word. • Virtuele realiteit is ʼn rekenaargegenereerde simulasie van ʼn driedimensionele beeld of omgewing. (1) 6.3.4 Enige TWEE: ✓✓ • Speletjies • Weermag • Onderwys • Gesondheid • Vermaak • Mode • Erfenis • Besigheid • Ingeneurswese • Sport • Media • Wetenskaplike visualisering • Telekommunikasie (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 11 6.4 6.4.1 Enige EEN: ✓ • Aangepaste realiteit is ʼn rekenaargegenereerde beeld op ʼn gebruiker se siening van die werklike wêreld. • Aangepaste realiteit neem die fisiese wêreld en voeg voorwerpe soos grafika binne die werklike wêreld by. • Aangepaste realiteit verander die omgewing rondom jou in ʼn digitale koppelvlak deur virtuele voorwerpe in die regte wêreld in reële tyd te plaas. (1) 6.4.2 Enige TWEE: ✓✓ • Produkaansig • Verbeter inhoud • Opleiding • Produktiwiteit • Betrek gehoor (2) 6.4.3 Enige TWEE: ✓✓ • Batterylewe • Bluetooth-konnektiwiteit • Aansig in 3D • Bergingskapasiteit aan boord • Aanboord OS/webblaaier • Toevoer/Afvoer (knoppies, ‘eye tracking’, versnellingsmeter) • Mikrofoon • Klank kapasiteit • Vertoningskapasiteit • Visuele ‘tracking’ (2) 6.5 6.5.1 Enige EEN: ✓ • Drabare toestelle is toestelle wat jy op jou lyf dra in plaas daarvan om dit in ʼn sak rond te dra. • Drabare toestelle is mobiele toestelle wat as bykomstighede of deel van klere gedra word wat data uit verskeie omgewings genereer en met ander rekenaartoestelle of netwerke kommunikeer. (1) 6.5.2 Enige TWEE: ✓✓ • Slim horlosies • Fiksheid ‘trackers’ • Slim brille • Slim klere • ‘Gaming’ industrie (Handskoene, Kopstukke) • Ingeplante draagbare toestelle (2) 6.6 • E-leer is die skepping van ʼn leeromgewing waar individue hul rekenaars gebruik om deel te neem aan onderrig om hul opvoeding te bevorder. ✓ • M-leer is ʼn vorm van onderwys en opleiding wat via die internet gelewer en met behulp van mobiele toestelle soos tablette en slimfone uitgevoer word. ✓ (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2023) 6.7 6.7.1 Enige EEN: ✓ • Groot data is baie groot (gestruktureerde en ongestruktureerde) datastelle wat met behulp van rekenaars ontleed word om tendense en assosiasies te vind. • Groot data is ʼn versameling van data van tradisionele digitale bronne binne en buite die organisasie. (1) 6.7.2 Enige TWEE: ✓✓ • Mobiele padkaarte • Mediese rekords • Aanlynkoop • Lojaliteitskaarte van winkels • Musiek (2) 6.8 Enige EEN: ✓ • Naby-Veld-Kommunikasie is ʼn standaard wat toestelle soos slimfone toe laat om kabelloos te koppel wanneer hulle naby aan mekaar gebring word. • NVK is ʼn tegnologie wat is op radiofrekwensie-identifikasie of RFID gebou wat ʼn toestel toe laat om inligting/data via radiogolwe na ʼn ander toestel of na ʼn ander RFID-geaktiveerde merker te stuur en ʼn sekere aksie te aktiveer. • NVK maak ‘tap-and-go’ dienste moontlik en word gereeld in slimfone en slimhorlosies gebruik. • NVK is ʼn kabellose tegnologie wat ʼn toestel in staat stel om data van ʼn ander naby-geleë NVK-toestel te versamel en te interpreteer. (1) 6.9 Enige EEN: ✓ • Networkvorming is die verlaging van beskikbare bandwydte deur ISP sodra jy jou maandelikse limiet oorskry het. OF Networkvorming is ʼn tegniek waar sekere dienste (e-pos) voorkeur gegee word terwyl ander (soos sosiale media netwerke) word minder prioriteit gegee sodat werkverrigting van belangriker dienste beter kan wees. Enige EEN: ✓ • Netwerkversperring vind plaas wanneer ISP jou internetspoed doelbewus vertraag. OF • Versperring vind plaas wanneer jou ISP jou internetverbinding vertraag en dit vind plaas wanneer jou ISP agterkom dat jou aflaaie buitensporige hoeveelhede data gebruik het. (2) TOTAAL AFDELING F: 39 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Information Technology

View all