Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2017
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Information Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)
Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 424.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 HTTP (1)
1.1.2 Byte (1)
1.1.3 Skimverklikker (‘Rootkit’) (1)
1.1.4 Regstelling (‘Patch’) (1)
1.1.5 Spam (1)
1.1.6 Rafel (‘Thread’) (Aanvaar multi-inryging) (1)
1.1.7 Topologie (1)
1.1.8 Mikroblog (Aanvaar ‘tweeting’) (1)
1.1.9 4G/LTE (1)
1.1.10 Bandwydte (1)
1.2 1.2.1 D kopieer jou eie CD om op jou mp3-speler te speel. (1)
1.2.2 B ʼn reeks logiese stappe wat ʼn probleem sal oplos. (1)
1.2.3 C tekslêer wat inligting met betrekking tot webwerwe stoor. (1)
1.2.4 D Digitale handtekening (1)
1.2.5 B Kabellose kommunikasie tussen PR's (PC’s) in
verskillende kamers. (1)
TOTAAL AFDELING A: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 3
AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Enige EEN feit
Dit moet van dieselfde grootte wees (aantal penne) / Moet in die
gleuwe op die moederbord pas.
Die spoed van die LSG (‘RAM’) moet verenigbaar met die moederbord
/ FSB / Stelselbus wees.
LET WEL:
Aanvaar ook enige melding van moederbordkompatibiliteit / kontrole /
vergelyking van die spesifikasies van die LSG (‘RAM’). (1)
2.1.2 (a) Die bedryfstelsel se gebruik van sekondêre berging (hardeskyf)
spasie as geheue (tydelike of gesimuleerde of addisionele RAM). (2)
(b) Enige EEN feit waarom virtuele geheue nie die oplossing is nie.
Virtuele geheue is stadig / die gebruik van spasie op die
hardeskyf as geheue sal die werkverrigting vertraag.
Sparteling (‘Thrashing’) kan voorkom.
Om doeltreffend te wees, ontstaan die behoefte aan ʼn groot
hoeveelheid sekondêre berging (spasie op hardeskyf) (1)
(a) Enige TWEE korrekte feite oor die kasgeheue
TWEE PUNTE VIR:
Instruksies / data wat waarskynlik benodig word deur die SVE
(‘CPU’), word in die kasgeheue geplaas, wat die tyd verminder
het terwyl daar vir instruksies / data van die LSG (‘RAM’) gewag
word en gevolglik verbeter dit die werkverrigting van die SVE
(‘CPU’).
EEN PUNT ELK VIR:
Kasgeheue is binne-in die SVE of naby.
Kasgeheue is ʼn vinniger tipe geheue – kan die SVE met
instruksies teen ʼn vinniger tempo voer.
Instruksies / data wat waarskynlik benodig word deur die SVE,
word in die kasgeheue geplaas. (2)
(b) RAM en kasgeheue is ander tipes geheue (DRAM en SRAM).
Kasgeheue word in die SVE gevind; LSG (‘RAM’) word op die
moederbord gevind.
Opgradering van RAM beteken vervanging van die DIMMs terwyl
die opgradering van die kasgeheue beteken dat die SVE vervang
word. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
2.2 2.2.1 Universele seriebus (‘Universal Serial Bus’) (1)
2.2.2 Aanvaar enige EEN van die volgende:
Firewire (Windows)
Thunderbolt (Mac)
HDMI (1)
2.2.3 Program wat ʼn bedryfstelsel instruksies gee hoe om met ʼn spesifieke
toestel te kommunikeer.
AANVAAR OOK:
Sagteware ontwerp om ʼn stuk hardeware te beheer. (2)
2.2.4 Standaarddrywer: Enige EEN korrekte feit
Is reeds deel van die bedryfstelsel.
Geen ekstra drywers hoef gelaai te word nie. (1)
2.2.5 Enige EEN toestel wat aan USB-poort koppel wat van standaard /
generiese drywer gebruik kan maak.
Voorbeelde van toestelle:
Muis
Sleutelbord.
Eksterne bergingstoestel (bv. hardeskyf / flitsskyf).
Drukker / skandeerder / kamera (1)
2.3 2.3.1 Ja / Nee en ʼn geldige rede om hul antwoord te regverdig. (1)
2.3.2 Enige TWEE voordele:
Kragtige SVE (‘CPU’)
Volskaalse bedryfstelsel
Uitbreibaar
MOENIE MOBILITEIT AANVAAR NIE
Enige TWEE nadele:
Grootte
Batterylewe
Nie altyd aan nie
Geen ingeboude sellulêre data nie (2 + 2) (4)
2.4 2.4.1 Spoed (GHz) en Kerne (‘Cores’) (2)
2.4.2 Enige TWEE korrekte feite oor die voorkoming van
oorverhitting
Groot koelplaat (‘heat sink’) op die CPU / North Bridge skyfiestel
(‘chipset’).
Gebruik termiese pasta
Hitte geleidende plaat oor stelselbus.
Bykomende koelventilators in geval.
Alternatiewe verkoelingstelsels – enige sinvolle voorbeeld. (2)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 5
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Aanvaar enige EEN
3G/LTE
ADSL
WiMAX (1)
3.1.2 Aanvaar enige TWEE voordele van die verbinding in VRAAG
3.1.1 genoem.
3G/LTE
Wyd beskikbaar in Suid-Afrikaanse stede
Laat mobiele toestelle ʼn internetverbinding toe
Vinnige data-oordragkoers
Betaal slegs vir data wat afgelaai / opgelaai word
ADHL (‘ADSL’)
Stabiel
Vinnige data-oordragkoers
Hoë bandwydte beskikbaar / beperkte bandwydte
Gelyktydige stem en data
Lae latensie
WiMAX
Vinnige data-oordragkoers
Kan kabellose toegang tot breëband vir tot 50 km vir
vaste stasies en 15 km vir mobiele stasies verskaf (2)
3.2 3.2.1 ʼn Roeteerder (‘Router’) bestuur die bandwydte omdat dit die
datapakkette kan inspekteer wanneer hulle aankom en die
korrekte bestemming van die data bepaal en dit
dienooreenkomstig stuur. (2)
3.2.2 Aanvaar enige TWEE ander vermoëns van ʼn roeteerder
Koppel verskillende netwerktipes saam
Verseker die veilige oordrag van data tussen netwerke
Hoofsaaklik gebruik om LAN’s in ʼn WAN te verbind /
Gebruik om netwerke aan die internet te koppel
Roeteerders kan ook vir poort-deurstuur gebruik word (2)
3.3 3.3.1 Enige EEN van die volgende:
Geen drade nie
Mobiliteit
Maklik om op te stel (1)
3.3.2 Enige TWEE van die volgende:
Beperkte reeks
Kan maklik binnegedring/kubergekraak (‘hacked’) word
Steurings
Stadiger as bedrade netwerk (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
3.4 3.4.1 ʼn Soekenjin werk as ʼn inligtingvinder (‘lokator’). Dit gebruik
sleutelwoorde of frases wat deur die gebruiker ingevoer word
wanneer inligting gesoek word. (1)
3.4.2 Dit is ʼn tegnologie / strategie wat gebruik word om ʼn hoë posisie
plasing op die soekresultatebladsy van 'n soekenjin te verkry. (2)
3.4.3 Enige DRIE van:
Geprofileerde of persoonlike soektogte
Konteksbewuste soektogte
Gemedieerde soektogte
Semantiese soektogte (3)
3.4.4 Enige EEN verduideliking:
Geprofileerde of persoonlike soektogte – ʼn tegniek wat gebruik
word om jou soekresultate aan te pas, wat hulle ooreenstem met
advertensies waarop jy waarskynlik sal reageer.
Konteks-bewuste soektogte – hier word die konteks of huidige
belange van jou web-navigeergeskiedenis gebruik om relevante
resultate te maak.
Gemedieerde soektogte – hier help derdeparty sagteware /
mense in die proses om die inhoud te organiseer.
Semanties gesoek – vir die toekoms sal dit soektogte outomaties
moontlik maak, met behulp van metadata, kontekstuele inligting
om resultate op te spoor. (2)
3.5 3.5.1 HTML – webwerf dokumentformatering taal ontwerp vir
blaaier
JavaScript – ʼn Skripsietaal wat ontwerp is om in ʼn webblaaier te laat
werk. (2)
3.5.2 Enige TWEE van:
Perl
Ruby
ASP.NET
Python
PHP (2)
3.5.3 Met bedienerskant-skripsie word dinamiese skepping van webblaaie
moontlik gemaak, terwyl dit maklik aan ʼn databasis gekoppel
word. (2)
3.5.4 Enige EEN van:
Maklike formatering van teks
Konsekwente formatering van teks (1)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 7
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Enige DRIE van:
Bestuur
Onderhoud
Sekuriteit-toegangsregte
Ondersteuning
Sagteware installeer
Konfigurasie van sagteware (3)
4.1.2 ʼn Relasionele databasis wat baie tabelle bevat wat deur
verhoudings gekoppel is. (1)
4.2 4.2.1 Enige TWEE van:
Bestaande dokumente
Bestaande werkstrome
Sakeplan/Besigheidsplan (2)
4.2.2 Data onderhoud behels die hou van inligting op datum. (1)
4.3 4.3.1 Normalisering verwys na die proses om ʼn databasis in
afsonderlike tabelle te organiseer om die duplisering van data
te vermy en ook anomalieë op te dateer / te skrap. (1)
4.3.2 Markup- of die Total Value-velde aangesien dit outomaties
bereken kan word wanneer 'n berekende veld gebruik word. (2)
4.3.3
Owners_Table Clothes_Table
PK Owner_ID 1 PK Clothes_ID
Name 8 FK Owner_ID
Contact Item
Basket
Value, etc
Tabelname
Primêre sleutels
Vreemde sleutel
Verband (‘Relationship’) (6)
4.4 4.4.1 SELECT * FROM Stock_DetailsTB Order BY TotalValue (2)
4.4.2 DELETE From Stock_DetailsTB WHERE Item=ʽDress’ (3)
4.4.3 UPDATE Stock_DetailsTB SET Contact = '0715624117'
WHERE Owner's Name = 'Malcolm Peter' (3)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
VRAAG 5
5.1 Kry die naam en van
Inisialiseer ʼn leë string
Kry die lengte van die naam en van
Loop deur die hele string
As die karakter nie ʼn klinker of ʼn spasie is nie, voeg dan by die leë
string
Verander die eerste en laaste karakter na ʼn hoofletter.
Voeg ʼn # by die einde toe (7)
5.2 5.2.1 Dui aan dat die eienskappe privaatvelde is (1)
5.2.2 Assessor-metodes word gebruik om die inhoud van ʼn objek-veld
terug te bring bv. GetTeamName, GetGender, GetDOB,
Mutator-metodes word gebruik om die inhoud van ʼn objek-veld
te verander bv. CalculateCost (4)
5.2.3 ʼn Konstruktor instansieer die voorwerp en inisialiseer die velde
van die voorwerp. (2)
5.2.4 Stel die voorwerpe-eienskappe in ʼn enkele stringveranderlike
op (1)
5.3
Een punt per korrekte kolom. (6)
[21]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 9
AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1 6.1.1 RFID-etiket
- Bevat die antenna, die stroombaan en die mikroskyfie.
RFID-leser
- Die leser lees die radiosignaal wat deur die etikette gestuur
word. (4)
6.1.2 Passiewe RFID-etikette, ontvang al hul krag van die leser.
Hierdie etikette doen niks totdat hulle die magneetveld van die
leser betree nie.
Aktiewe RFID-etikette, ontvang krag van aanboordbatterye
wat hulle in staat stel om oor lang afstande te kommunikeer. (4)
6.1.3 RFID-etikette sal nie raadsaam wees nie aangesien dit ʼn
stalletjie is en mense het nie ʼn aangewese toegangs- of
uittreepunt om na die etikette te kyk nie. (2)
6.2 6.2.1 Enige TWEE van:
Facebook
Twitter
Wechat
Myspace
Enige ander relevante antwoord. (2)
6.2.2 - Konstante onderbrekings verhoed dat jy jou aandag fokus
op enige taak wat jy veronderstel is om te doen.
- Sosiale netwerk kan elke dag ʼn paar uur van jou tyd
verkwis. (2)
6.2.3 Sosiale manipulasie (‘social engineering’) verwys daarna om ʼn
persoon te bedreig of mislei om inligting vrywillig uit te gee.
Dit bevat dikwels sensitiewe inligting soos wagwoorde of ander
inligting wat gebruik kan word om identiteitsdiefstal te pleeg. (2)
6.2.4 Wat jy ook al publiseer, is dadelik publiek en ‘kwesbaar’ in
terme van dit versprei kan word.
AANVAAR OOK:
Verskillende mense het toegang tot daardie inligting – veral as
die groep nie ʼn beheerde of beperkte lidmaatskap het nie. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
6.3 6.3.1 ʼn DoS (diensontsegging) (‘Distributed Denial of Service (DDS)’)
is ʼn aanval wat ʼn webwerf onbeskikbaar maak deur die
gebruik van duisende of miljoene rekenaars om data van die
webwerf terselfdertyd te versoek. Die bedieners word oorlaai,
kan nie reageer nie en effektief onbeskikbaar vir almal. (2)
6.3.2 ʼn Botnet is ʼn afstandbeheerde zombie-rekenaar wat met
kwaadwillige sagteware (‘malware’) besmet is. Dit maak dit vir
misdadigers moontlik om dit te gebruik om DoS-aanvalle te begin
of om ‘spam’ te stuur. (2)
6.3.3 Trolling saai onmin op die internet deur argumente te begin of
mense te ontstel deur inflammatoriese, vreemde of van die
onderwerp boodskappe in ʼn aanlyngemeenskap te plaas (soos ʼn
nuusgroep, forum, kletskamer of blog) met die doelbewuste
bedoeling om die lesers uit te lok.
Daarom kan mens nie ʼn DoS veroorsaak deur dit te doen nie. (2)
6.3.4 EEN van:
Kuberkraker (‘Hacker’)
Skriptiener (‘Scriptkiddie’)
Kuberkrimineel (‘Cyber-criminal’)
Spammer ens. (1)
6.4 6.4.1 Beveiligde soklaag (‘Secure Socket Layer’) (1)
6.4.2 Enkripsie is wanneer dit duidelik en maklik om te lees is, word dit
gegrabbel (‘scrambled’) om dit te beskerm en onleesbaar te
maak. (1)
6.4.3 Die deurblaaier konnekteer met die bediener met behulp van
https en versoek ʼn veilige verbinding.
Die bediener stuur die deurblaaier sy publieke sleutel en sy
sertifikaat om te bewys wie dit is.
Die deurblaaier genereer die geheime sleutel wat net vir die duur
van die kommunikasiesessie sal werk, die sleutel enkripteer dit
met die publieke sleutel van die bediener en stuur dit na die
bediener.
Die bediener ontsyfer die geheime sleutel en nou het albei die
geheime sleutel wat hulle tydelik vir die duur van hierdie
kommunikasiesessie. sal gebruik. (4)
6.5 6.5.1 Die gebruik van hulpbronne wat aangebied word as dienste oor
die internet en gedeel tussen baie gebruikers, insluitend
aanlynlêer-stoordienste en die bestuur van programme. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 11
6.5.2 Aanlynlêer-berging – Lêers op die internet stoor, wat vanaf
verskeie toestelle toegang verkry kan word en met ander
gedeel word.
Voorbeelde: Enige EEN
OneDrive
Dropbox
iCloud
Aanlynrugsteun – Gebruik om rugsteundata te maak wat jy net
toegang kry wanneer ʼn ramp voorkom en mag jou stelsel insluit
instellings bevat.
Voorbeelde: Enige EEN
Carbonite
Acronis
Crashplan (4)
6.5.3 STEM NIE SAAM NIE
Sinkroniseringsdienste bied nie ʼn inkrementele struktuur nie
en die sekuriteit van ʼn behoorlike aanlyn rugsteundiens nie.
OF
Rugsteundienste maak ʼn kopie van die lêers.
Sinkroniseringsdienste word outomaties bygewerk en verander
in die wolkberging sodat dit die hardeskyf weerspieël. (3)
6.5.4 Daar is ʼn program op die toestel geïnstalleer wat werk om die
gebruikerskoppelvlak te skep en so verminder dit die
hoeveelheid data wat oorgedra moet word. (2)
[41]
TOTAAL AFDELING F: 41
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP

Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Eng)
More from Grade 12 Information Technology

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 NSC June 2023 QP (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 NSC November 2023 QP

Question paper