Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
2017
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2017 papers 





View all





Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2017 Memo (Afr)
Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2017 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2017. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 337.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
NSC June Exam 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 2 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D (1)
1.1.2 B (1)
1.1.3 D (1)
1.1.4 B (1)
1.1.5 D (1)
1.2 1.2.1 Datalimiet ('CAP')/Databondel (1)
1.2.2 Blog/Weblog (1)
1.2.3 Kuberkraker/Kraker (1)
1.2.4 DNS (Domain Name System) (1)
1.2.5 HTTPS/SSL (1)
1.2.6 'Flashing' van die LAG ('ROM') (1)
1.2.7 'Instant messaging' (IM) (1)
1.2.8 MP3 (MPEG-1, Audio Layer 3) (1)
1.2.9 'Piggybacking' (1)
1.2.10 'POST' ('Power-on-self-test') (1)
TOTAAL AFDELING A: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 3 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
2.1 Enige TWEE redes vir die gebruik van dun-kliënte:
• Minder hardeware maak dit goedkoper/Benodig nie baie kragtige
hardeware nie aangesien bediener die verwerking doen
• Minder fisiese spasie nodig
• Sagteware hoef net op bediener installeer te word /Programme word vanaf
bediener gelaai en gedeel
• Verminder sekuriteitsbedreigins (2)
2.2 2.2.1 Op die LAG ('ROM') skyfie (OF enige ander tipe LAG) (1)
2.2.2 Enige TWEE funksies van die BTAS('BIOS')
• Kontroleer dat alle hardeware gekonnekteer en in werkende
toestand is ('POST')
• Voorsien die gebruiker van ‘n keuselys met opstellingsopsies
konfigurering op laagste vlak/'CMOS' verstellings
• Vind en laai die bedryfstelsel
• Beheer hardeware op lae vlak (2)
2.3 2.3.1 Multiverwerking (1)
2.3.2(a) Die hoofdoel is om te voorkom dat 'n stadiger medium die
werkverrigting van 'n vinniger medium stadiger maak. (2)
2.3.2(b) Skyf-kasberging:
Elke hardeskyf het ingeboude hoë-spoed geheue (LSG) wat
gebruik word om data wat gelees/geskryf word op die skyf te berg,
en dus die volgende versoek vir die van dieselfde data vanaf die
hardeskyf vinniger sal plaasvind. (2)
2.3.3 Enige EEN: (Benoeming) (verduideliking)
• Vergroot LSG/geheue – om meer data en instruksies te kan
stoor/minder gebruik van virtuele geheue
• Gebruik van VTA in plek van hardeskyf – vinniger toegangspoed
• Beter grafikakaart – beelde word vinniger genereer en verminder
las/lading op SVE
• Vervang ou moederbord met 'n nuwe bord met hoër bus-spoed –
vinniger dataoordrag
• Multikernverwerker - vervang enkel kern verwerker met
multikernverwerker (2)
2.4 Omskakel/vertaal/verander bronkode/hoëvlak-taal se kode na masjienkode
wat die SVE verstaan.
LET WEL:
Om die uitvoerbare program-kopie ('exe'-lêer) te skep in verkeerde omdat dit
nie ʼn algemene taak is nie. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 4 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
2.5 Enige TWEE aspekte wat oorweeg moet word:
• Versoenbaarheid
• Koste
• Sagteware vereistes (2)
2.6 2.6.1 Enige TWEE maniere om elektrisiteitsverbruik te verminder:
• Verminder helderheid van skerms
• Prop laaiers wat nie gebruik word nie uit
• Verander die balans tussen kragverbruik en werkverrigting
• Stel toestelle om te slaap/hiberneer
• Koop energie effektiewe toestel aan (2)
2.6.2 Enige TWEE voordele:
• Groter produktiwiteit – spaar tyd om elektroniese dokumente te
skep/Elektroniese kommunikasie verhoog produktiwiteit
• Beskikbaarheid van inligting – toegang tot huidige/akkurate
data/beskikbaarheid van inligting op die web
• Minder werknemers – bespaar op loonrekening se uitgawes
• Koste besparing – hoef nie alles te druk nie wat papier spaar
LET WEL:
Moenie punte toeken vir herhaling van dieselfde konsep nie of vir
enige verwysing na die gebruik van die Internet. (2)
2.7 2.7.1 Enige TWEE
Effektiewe rugsteunprogram sluit die volgende in:
• Skep 'n skedule om lêers te rugsteun/Onthou om gereelde
(daagliks, weekliks en maandeliks) rugsteunkopieë te maak
• Kies om net lêers te rugsteun wat na laaste rugsteun verander is
• Gebruik inkrementele rugsteun
• Samepersing van lêers om spasie op rugsteunmedium te spaar
• Moenie rugsteun op dieselfde rekenaar se hardeskyf stoor nie
• Hou rugsteunkopie verkieslik gestoor op ʼn ander plek
• Rugsteun slegs gebruikerdata aangesien sagteware weer
installeer kan word (2)
2.7.2 Skyffragmentasie van hardeskyf vind plaas wanneer: volledige
rekenaarlêers nie in aaneenlopende klusters op hardeskyf gestoor
word nie . (1)
2.8 Enige TWEE
• Klein fisiese afmetings
• Geen bewegende dele/meer robuus
• Vinniger dataoordrag
• Gebruik minder elektrisiteit (2)
TOTAAL AFDELING B: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 5 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Enige TWEE:
• Maklik op te installeer
• 'UTP' is goedkoper as optiese vesel
• Buigbaar (2)
3.1.2 Roeteerder
Aanvaar ook: Enige tipe modem (1)
3.1.3 Ster (1)
3.2 Enige TWEE voordele in gebruik van kliënt-bediener netwerk:
• Meer gesofistikeerde sekuriteit
• Beter werkverrigting (vinniger)
• Groot hoeveelheid berging op die bediener sodat werkstasie nie groot
hardeskywe benodig nie
• Meer geskik vir 'n groot aantal/veelvuldige rekenaars/gebruikers (2)
3.3 3.3.1 Enige EEN rede om sagteware te opdateer:
• Stel foute reg wat rekenaar vatbaar maak vir kuberkrakers
• Stel foute reg wat kan lei tot data verlies wanneer program faal
• Maak sekuriteit-skuiwergate toe
• Voeg nuwe funksies by in bestaande sagteware (1)
3.3.2 Enige TWEE pligte van die stelseladministrateur:
• Maak gereelde rugsteun
• Skep/verwyder gebruiker
• Bestuur/monitering van gebruikersregte
• Roetine onderhoud op lêers/huishouding
• Byvoeg/installering van hardeware. (2)
3.4 3.4.1 Wagwoord beskerming: om ongemagtigde toegang/veranderings
aan data te voorkom . (1)
3.4.2 'Malware' is: sagteware wat spesifiek ontwerp is om sonder die
gebruiker se medewete dit-self te installeer en dan 'n negatiewe
uitwerking op rekenaarstelsel te hê.
NOTA - Moenie voorbeelde aanvaar nie. (2)
3.4.3 'n Skansmuur ('firewall') verskaf sekuriteit deur die kommunikasie
en poorte te monitor om ongemagtigde toegang tot hierdie
poorte en tot die netwerk te voorkom. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 6 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
3.5 3.5.1 Koekie is 'n tekslêer wat lokaal op die hardeskyf gestoor word
wanneer 'n webtuiste besoek word, met konfigurasie verstellings
wat die gebruiker se voorkeure weerspieël. (2)
3.5.2 'n Dinamiese webblad word deur sagteware wat op die
webbediener loop elke keer wanneer die webblad besoek word
geskep.
Wanneer 'n dinamiese webblad deur verskillende gebruikers
besoek word sal elke gebruiker verskillende inhoud sien. (2)
3.5.3 'Cascading style sheet (CSS)' bevat die formaat vir hoe 'n
spesifieke objek op die webdeurblaaier vertoon moet word en
dus hoef die web ontwerper nie afsonderlike kode vir elke webblad
volgens gebruikers se individuele konfigurasie/voorkeure te skep
nie bv.: verskillende kleurskemas (2)
3.5.4(a) Bevestig die identiteit van 'n persoon/organisasie/webtuiste (1)
3.5.4(b) Enige TWEE
• Eienaar se publieke sleutel
• Eienaar se naam
• Land van oorsprong
• Datum van uitreiking
• Vervaldatum van publieke sleutel
• Naam van uitreiker
• Serienommer van sertifikaat
• Digitale handtekening van uitreiker (2)
TOTAAL AFDELING C: 23
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 7 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR
VRAAG 4
4.1 Oracle (1)
4.2 Enige TWEE
• Data integriteit
• Data onafhanklikheid
• Data sekuriteit
• Data oortolligheid (2)
4.3 4.3.1 Rekord – versameling velde/1 ry data/gegewens van 'n entiteit (1)
4.3.2 BeginDatum of EindDatum
Teks moet verander na DatumTyd ('DateTime') datatipe
LET WEL: GidsTelNom kan nie verander word nie (2)
4.3.3(a) Opdaterings onreëlmatigheid:
Indien die telefoonnommer van die toergids Kajal Singh
verandersal die inligting in al die rekords waar Kajal Singh die
toergids is verander moet word.
Konsepte:
• Telefoonnommer verandering
• Baie rekords moet opdateer word (2)
4.3.3(b) Verdeel die tabel in meer as een tabel
Elke tabel moet 'n primêre sleutel hê
Skep 'n een-tot-baie verwantskap tussen tabelle (3)
4.3.4 Al die rekords in die tabel sal uitgevee word
LET WEL: Moenie uitvee van die tabel aanvaar nie (2)
4.4 Die data word gespieël/dupliseer in parallelle stelle van data, sodat indien
die een stel faal die ander stel gebruik sal kan word. (2)
4.5 Data-ontginning – Sagteware word gebruik om tendense/patrone in groot
hoeveelhede data te identifiseer. (2)
4.6 'n Kuberkraker tik 'n SQL-stelling in 'n dataveld/navraag parameter in, in die
plek van die vereiste data. (2)
4.7 4.7.1 Enige TWEE van:
• Voorkom opeenhoping van dataverkeer op 'n enkele bediener
• Voorkom onnodige oordrag van data
• Stelsel sal nie van lyn af wees indien 'n enkele bediener faal nie (2)
4.7.2 Duplisering
Partisionering (2)
TOTAAL AFDELING D: 23
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 8 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING
VRAAG 5
5.1 5.1.1(a) 1) Combo box/List box/Radio group/Radio button
2) Spin edit/Spinner/Slider
3) Check box/Combo box/Radio group/Radio button (3)
5.1.1(b) Enige TWEE
• Kliëntnaam
• Datum van besoek
• Begindatum
• Einddatum
• Getal dae
Enige ander geldige voorbeeld. (2)
5.1.2(a) (i) Geldige data – Die data voldoen aan die spesifieke vereistes
vir formaat/reeks/data tipe
(ii) Geverifieerde data – Die gebruiker het bevestig dat die regte
opsie wel selekteer/regte data ingelees is. (2)
5.1.2(b) Die akkommodasie kan slegs selekteer word vanaf die betrokke
seleksie komponent se lys van aanvaarbare waardes. (1)
5.2 5.2.1 Logiese fout – alhoewel die program werk wanneer dit uitgevoer
word word foutiewe resultate/afvoer gelewer (2)
5.2.2(a) • X ← teller1
• Y ← 3 OF (Delphi – teller2 + 1)
Aanvaar ook:
arrBesoekers[teller1, 3] ← totaal (2)
5.2.2(b) A (tussen reëls 6 en 7) (1)
5.2.3 2 For teller2 ← 1 to 2
3 totaal ← 0
4 For teller1 ←1 to 12
5 totaal ← totaal + arrBesoekers [teller1,teller2]
LET WEL: Verseker data indekse nie in reël 5 omgeruil is nie. (2)
5.2.4 tydelik arrBesoekers[5,1]
arrBesoekers[5,1] arrBesoekers[5,2]
arrBesoekers[5,2] tydelik (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 9 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
5.3. 5.3.1 Objekgeoriënteerde Programmering
('Object-oriented Programming') (1)
5.3.2 Word gebruik om 'n objek mee te instansieer (1)
5.3.3 Die getal dae kan bereken word vanuit die ander velde/attribute (1)
5.3.4 Dit is slegs beskikbaar in die objekklas.
Of
Nie toeganklik vanaf ander klasse nie (1)
5.3.5 Om die beginDatum veld/attribuut in die objek te verander, indien
die oorspronklike begindatum van die bespreking verander het (2)
5.3.6 Die toString metode word gebruik om al die attribute van die objek
te kombineer as 'n enkel string (2)
TOTAAL AFDELING E: 26
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 10 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Enige EEN motivering vir die gebruik van mobiele toestelle:
• Konvergensie/baie funksies in een toestel
• Kan toegang kry tot e-pos
• Kan sekere dokumente oopmaak en lees
• Persoonlike organiseerder
• Aanlyn bank
Moenie vewysings na grootte/mobiliteit/draagbaarheid aanvaar nie (1)
6.1.2 Enige TWEE nadele in gebruik van slimfone:
• Moeilik om data toe te voer op klein skerm
• Beperkte battery lewe - moet gereeld gelaai word
• Mobiele bedryfstelsel beperk die toepassings
• Nie maklik om uit te brei met randapparatuur
• Koste van data wat op foon gebruik word (2)
6.1.3 Aanlyn sinchronisasiediens (1)
6.2 Enige TWEE metodes om toegang te verkry:
• Biometriese skandeerders
• RFID kaarte
• NFC kaarte
• Sleutelpaneel met wagwoorde (2)
6.3 6.3.1 Aanvaarbare gebruiksbeleid ('Acceptable Use Policy') (1)
6.3.2 Enige TWEE van die volgende:
• Watter stoortoestelle mag gebruik word
• Watter webtuistes mag nie besoek word nie (internet gebruik)
• Wanneer mag rekenaars gebruik word
• Waarvoor mag e-pos gebruik word
• Watter aksies sal geneem word teen oortreders van die beleid
Enige ander geldige voorbeeld (2)
6.3.3 • Gebruik van maatskappy se tyd vir persoonlike gebruik/versteur
deur voortdurende onderbreking van media boodskappe
• Misbruik van maatskappy se hulpbronne, soos bandwydte (2)
6.4 6.4.1 Intranet is:
• 'n lokale privaat netwerk
• Is beskikbaar op ʼn blaaier as webbladsye
OF
Die maatskappy se dokumente is beskikbaar deur
webblaaie/internet tipe omgewing aan die reisagente met
toegangsregte op die maatskappy se privaat netwerk. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 11 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
6.4.2 Teken in op VPN (1)
6.5 6.5.1 Enige EEN van
NKB maak dit moontlik vir rekenaar om aan die netwerk te koppel.
NKB beheer die vloei van data na die netwerk (1)
6.5.2 Die doel van die MAC adres is om te verseker dat die
netwerktoestel 'n unieke adres het (1)
6.6 6.6.1 Neem 'n foto met 'n slimfoon/digitale kamera (1)
6.6.2 Enige TWEE redes om toestelle te netwerk:
• Deel van dokumente via 'NAS'
• Deel van sagteware
• Maklike kommunikasie
• Deel van data/dokumente
• Sentralisering van data
• Verbeterde bestuur van toestelle en hulpbronne (2)
6.6.3 Enige EEN
• Bluetooth
• Wi-Fi
• Aanvaar ook koordlose konneksie (1)
6.7 6.7.1 Enige EEN
• Webdeurblaaier wat 'n wolkgebaseerde koppelvlak uitvoer
• Installeerbare gebruikers-koppelvlak/toepassing/toep (1)
6.7.2 Enige TWEE voordele van 'SaaS':
• Huur sagteware eerder as om 'n lisensie te koop
• Kan op veelvuldige toestelle geinstalleer word
• Kan die wolk weergawe op enige toestel gebruik
• Het toegang tot 'n sekere hoeveelheid wolk-stoorspasie
• Opdatering word outomaties gedoen/altyd die nuutste weergawe
• Toeganklik vanaf enige toestel met Internet toegang (2)
6.7.3 Die hulpbronne van kragtige rekenaars word gedeel tussen 'n groot
aantal gebruikers – virtuele bediener
OF
Die hulpbronne van 'n groot aantal rekenaars word kombineer om 'n
baie kragtige diens te skep - dit kom voor asof dit 'n enkele masjien
is. (2)
6.7.4 Enige TWEE nadele van wolk rekenaarverwerking:
• Benodig Internet konneksie/stabiele konneksie
• Sekuriteit van data
• Gratis stoor is beperk
• Moet aanlyn wees om te kan saamwerk
• Is slegs beskikbaar solank as wat maatskappy wat diens verskaf
bestaan
• Data-koste (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 12 DBE/2017
SSE – Nasienriglyne
6.8 6.8.1 Data word deurmekaar gemaak volgens 'n spesifieke algoritme (2)
6.8.2 Publieke sleutel-enkripsiemetode: Gebruik 'n Publieke sleutel om
data te enkripteer en 'n Privaat sleutel (geheim/versteek) om data
te dekripteer . (2)
6.8.3 Enige EEN nadeel in die gebruik van BitCoin:
• Transaksies kan nie kanselleer word nie/omgekeer word nie
• Geen persoon/entiteit is aanspreeklik nie
• Moet eers as gebruiker aanlyn registreer (1)
6.9 6.9.1 Eweknie protokol vir die oordrag van groot lêers oor 'n
netwerk/Internet (2)
6.9.2 Enige TWEE voordele in die gebruik van ' BitTorrents':
• Baie gebruikers kan populêre lêers vinnig aflaai
• 'n Enkele persoon is nie alleen verantwoordelik vir al die koste
om lêers beskikbaar te stel vir aflaai nie/Verminder koste om
lêers beskikbaar te stel
• Sekere mate van gelykheid in deling – wanneer 'n gebruiker
lêers aflaai, word dit ook aan ander gebruikers beskikbaar gestel
om vanaf hierdie rekenaar af te laai/te deel
• Effektiewe gebruik van aflaai-bandwydte
• Kliënte sagteware is gewoonlik gratis (2)
6.10 Enige TWEE:
• Aflaai van Gratisware ('Freeware')
• Aflaai van Deelware ('Shareware') en demonstrasie sagteware
• Aflaai van geregistreerde Eiendomsregtelike sagteware (2)
TOTAAL AFDELING E: 38
GROOT TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Eng)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Eng)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afr)
More from Grade 12 Information Technology

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Memorandum