Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 13 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2018 Memo (Afr)
Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2018. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 266.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
NSC June Exam 2018
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 2 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C (1)
1.1.2 D (1)
1.1.3 D (1)
1.2 1.2.1 C (2)
1.2.2 B (2)
1.3 1.3.1 RIT (Ryk Internet Toepassings)
('RIA (Rich Internet Applications)) (1)
1.3.2 Besluitsteunstelsel (BSS) ('Decision Support System(DSS)') (1)
1.3.3 Adware (1)
1.3.4 Botnet (1)
1.3.5 CMOS (1)
1.3.6 Data-verifikasie (1)
1.3.7 Swarthoed-kuberkraker/-krapper ('Black hat hacker'/cracker) (1)
1.3.8 Punt van verkope (PVV) stelsel ('Point of Sale (POS) system') (1)
1.3.9 Spam (1)
TOTAAL AFDELING A: 16
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 3 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Die moederbord is opgemaak uit verskillende aparte komponente (1)
2.1.2 Enige EEN
• Sleutelbord
• Muis
• Monitor
• Netwerkkabel
• Klankkabel/Luidspreker (1)
2.1.3 Om data en instruksies wat verwerk word te hou (1)
2.1.4 Kasgeheue is hoëspoed geheue wat data en instruksies hou wat
waarskynlik volgende deur die SVE gebruik gaan word en versnel
so die verwerking deur toegang tot data en instruksies wat op 'n
stadiger medium gestoor is vinniger te maak.
Konsepte:
Hoëspoed geheue
Stoor data en instruksies wat waarskynlik volgende gebruik gaan
word/ Onlangs gebruik is
Wag nie vir stadiger medium nie/kry vanaf stadiger medium (3)
2.1.5 Multiverwerking:
Meervoudige kerne word gebruik om meervuldige
programme/'threads' gelyktydig uit te voer (2)
2.2 2.2.1 Enige TWEE redes om mobiele toestelle te verkies:
• Altyd aan funksionaliteit
• Beskikbaar vir kommunikasie
• Kan omgeskakel word/Konvergensie ('Convergent')
• Kragtig/spoed
Aanvaar ook: Enige ander geskikte rede/voorbeeld (2)
2.2.2 Enige TWEE beperkende faktore van gebruik van mobiele
toestelle:
• Beperkte batterylewe
• Klein skermgrootte
• Moeilik om op klein virtuele sleutelbord te tik
• Beperkte stoorskapasiteit (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 4 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
2.2.3 Enige TWEE redes vir die gebruik van SSD's in plaas van
VTS'e:
• Geen bewegende dele wat beskadig kan raak in mobiele
omgewing nie/Meer robuus
• Vinniger om aan die gang te kom/Vinniger dataoordrag-tempo
• Kleiner dimensies om in klein toestelle in te pas
• Laer kragverbruik om krag te spaar (2)
2.3 2.3.1 Enige EEN verduideliking van Wolktoepassing:
Die verwerking van die sagteware op bedieners op die Internet
OF
'n Toepassing wat op die Internet is en nie op 'n lokale rekenaar
nie (1)
2.3.2 Enige TWEE redes vir die gebruik van SaaS:
• Sagteware word gehuur en nie gekoop nie/Goedkoper omdat
dit nie gekoop hoef te word nie/betaal vir opdaterings/
opdatering van sagteware
• Het altyd toegang tot die laaste weergawe van die sagteware
• Kan sagteware op 'n aantal toestelle gebruik/Kan programme in
enige blaaier ('browser') oopmaak
• Kry beperkte gratis wolkstoorruimte (2)
2.3.3 Enige EEN nadeel van wolkrekenaarverwerking:
• Die diensverskaffer kan toemaak/sluit
• Sekuriteitskwessies
• Het nog steeds 'n goeie rugsteunbeleid nodig
• Stadige oplaai/aflaai probleme (1)
2.3.4 Virtualisering
• Deel die bronne van kragtige masjiene tussen meervuldige
gebruikers
• Kombineer bronne van baie masjiene in een kragtige masjien (2)
2.4 2.4.1 Aanlyn digitale mediabron:
Aanlyn stoorplek wat eksklusief vir digitale inhoud soos musiek
en video's gebruik word (1)
2.4.2 Enige TWEE redes vir die gebruik van 'n mediabron:
• Gesentraliseerde data/maklike toegang
• Spaar lokale toestel se stoorspasie (2)
2.5 Enige EEN rede vir die gebruik van aanlyn rugsteun:
• Om 'n kopie van die data op 'n ander plek te hê
• Om data te rugsteun in die geval van 'n natuurramp (1)
TOTAAL AFDELING B: 24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 5 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
AFDELING C: KOMMUNIKASIETEGNOLOGIE EN NETWERKTEGNOLOGIE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Enige EEN
• Draagbaarheid en mobiliteit/'n Gebruiker kan deur middel van 'n
skootrekenaar of ander toestel koppel met die netwerk/Toegang
tot die netwerk van 'n wye area af
• 'n Toestel kan maklik by die netwerk gevoeg word
• Koste effektief deur datakoste te spaar (1)
3.1.2 Enige EEN
• Verskaf 'n unieke adres vir kommunikasie
• Om konflik te voorkom met adresse tydens kommunikasie (1)
3.1.3 Enige TWEE
• Te ver weg van die roeteerder
• Te veel gebruikers wat terselfdertyd toegang wil hê/tekort aan
genoeg bandwydte
• Inmenging/Steurings ('Interferences') soos Elektromagnetiese
steurings ('EMI')
• Steurings/Inmenging deur strukture soos bome/geboue (2)
3.2 3.2.1 Enige TWEE
• E-pos
• Veilig web-aanbieding
• Filtrering van spam (2)
3.2.2 Enige TWEE
• Hoë spoed/permanente konneksie
• Laat Internet toegang en telefoongebruik terselfdertyd toe
• Relatief goedkoop wanneer baie data gebruik word
• Aanpasbaarheid ('Scalability') (2)
3.2.3 Koppel toestelle aanmekaar en rig/reguleer verkeer tussen
toestelle. (2)
3.2.4(a) Enige EEN
• Glasvesel
• Lig
• Laser (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 6 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
3.2.4(b) Enige TWEE
• Minder steurings/inmenging/minder elektromagnetiese
inmenging ('EMI')
• Veilig en moeilik om toegang te kry/Geen afluistering nie
• Baie vinnige spoed
• Kan groter afstande dek sonder om geregenereer te word (2)
3.3 3.3.1 Enige EEN
'n Dun kliënt het:
• Geen hardeskyf
• Beperkte hardeware-bronne (1)
3.3.2 Enige TWEE
• Slegs nodig om sagteware op die bediener te installeer
• Spaar koste as gevolg van minder spesifikasie van kliënte
• Stoor spasie as gevolg van minder dimensies (2)
3.3.3 Enige EEN
• Voorsien krag vir 'n kort tydperk as daar 'n kragonderbreking is
• Voorsien krag om genoeg tyd te hê om die bediener op die
regte manier af te sluit ('shut down') (1)
3.4 3.4.1 Die personeel kan werk met bronne al is hulle weg van die
besigheidspersele/kantore enige tyd van die dag of nag
OF
Kan van 'n ander plek af toegang tot die besigheid se netwerk kry
met dieselfde sekuriteit as 'n lokale konneksie (1)
3.4.2 Enkripsie (1)
3.4.3 Enige TWEE
• Blokkering deur skansmuur ('Firewall')
• VPN se sekuriteitsbesonderhede is verkeerd ingesleutel/
Verkeerde wagwoord
• Geen Internettoegang
• Nie as 'n gebruiker op die VPN geregistreer nie
• Verkeerde konfigurasie van die VPN se sagteware (2)
3.5 Aanpasbaarheid ('Scalability') (1)
TOTAAL AFDELING C: 22
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 7 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Relasionele databasis is a databasis wat uit verskillende tabelle
wat met verwantskappe gekoppel is bestaan (2)
4.1.2 Enige EEN
Sluit van rekords word vereis:
• Om te voorkom dat veranderinge wat deur een van die
personeellede gemaak is verlore gaan
• As die rekord gesluit is, kan slegs een gebruiker toegelaat word
om veranderinge aan die inhoud van die rekord te maak.
• Toegang tot een rekord op dieselfde tyd kan veroorsaak dat
data korrup raak
• Anomalieë kan voorkom - data behoort betroubaar te bly (2)
4.1.3 Enige TWEE verantwoordelikhede van 'n databasis-
administrateur
(uitsluitend beplanning en skep van databasis)
• Stel gebruikersrekeninge en gebruikers se regte op
• Stel rugsteunstrategieë vir die databasis op
• Skep navrae vir die gebruikers van die databasis
• Monitor die werking van die databasis (2)
4.2 4.2.1 Dit verwys na 'n veld(e) wat dit moontlik maak dat die rekord uniek
geïdentifiseer kan word. (1)
4.2.2 Vreemde sleutel (1)
4.2.3 Dit beteken dat die primêre sleutel uit meer as een veld kan
bestaan. (1)
4.2.4 Een tot baie verwantskap
Een student kan baie boeke uitneem (2)
4.2.5 Enige EEN
'n Rekord aan die een kant (tblStudente) van die verwantskap kan
nie uitgevee word as dit gekoppel is met rekords aan die baie kant
(tblBoekeUitgeneem) van die verwantskap nie.
OF
'n Nuwe rekord kan nie ingesleutel word aan die baie
(blBoekeUitgeneem) kant van die verwantskap sonder 'n
ooreenstemmende rekord in die een (tblStudente) kant van die
verwantskap nie. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 8 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
4.2.6 (a) SELECT StudentNaam, StudentVan, FondseBeskikbaar
FROM tblStudente WHERE FondseBeskikbaar <= 30
SELECT met 3 regte velde -StudentNaam, StudentVan,
FondseBeskikbaar
FROM tblStudente
WHERE FondseBeskikbaar <= 30 (3)
(b) SELECT tblStudente.StudentNommer, Count(ISBN) AS
GetalUitgeneem FROM tblStudente, tblBoekeUitgeneem
WHERE tblStudente.StudentNommer =
tblBoekeUitgeneem.StudentNommer GROUP BY
tblStudente.StudentNommer HAVING (GetalUitgeneem > 2)
SELECT tblStudente. StudentNommer
Count(ISBN)
AS GetalUitgeneem
FROM tblStudente, tblBoekeUitgeneem
WHERE tblStudente. StudentNommer =
tblBoekeUitgeneem.StudentNommer
GROUP BY tblStudente.StudentNommer
HAVING (GetalUitgeneem > 2) (7)
TOTAAL AFDELING D: 23
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 9 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Kode wat uitgevoer gaan word as die toepassing begin/as die
program oopmaak/uitvoer (1)
5.1.2 Enige EEN:
• Die aantal herhalings is onbekend
• Die aantal herhalings hang van 'n voorwaarde af (1)
5.1.3 Om te bepaal wat die ASCII/ordinale waarde van 'n karakter is (1)
5.2 5.2.1 (a) As 'n klas/eenheid sy veranderlikes privaat hou/verklaar
sodat dit nie van buite die klas/eenheid toeganklik is nie
OF
Besonderhede van die attribute is weggesteek en nie direk
beskikbaar/toeganklik van buite die klas/eenheid nie (2)
(b) Enige EEN:
• DateTime
• String
• Date (1)
(c) +getStudentKode:String (1)
(d) +setAantekenNommer(iAantekenNommer:integer) (1)
(e) 'Auxiliary'/formatterings-/wysigingsmetode (1)
5.2.2 (a) Liniêr/sekwensieel (1)
(b) Enige EEN:
• Maak voorsiening vir toetsing vir hoof- en kleinletters
• Vermy die gebruik van vaste waardes soos 1000/Kan
slegs vir 1000 of meer studente gebruik word
• Soektog gaan aan al is die rekord gevind (1)
(c) bGevind false
iPos1
while bGevind = false AND iPos <= length van skikking
if arrStudNommers[iPos] =sSoek
arrWiskResultate[iPos] = sleutel nuwe punt in
bGevind true
inkrementeer iPos (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 10 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
5.3
NOT(Upcase(sNa
sNaam am[A]) in sKode A Is sNaam[A] Vertoon
['A','E','I','O','U']) = ' '?
Mark '' 1
Simon
True
M
2
False
False
3
False
True
Mr
4
False
True
Mrk
5
True
Mrk
(12/2
= 6)
TOTAAL AFDELING E: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 11 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Aanvaarbare Gebruiksbeleid ('Acceptable Use Policy') (1)
6.1.2 Om die gebruiker van 'n netwerkomgewing te voorsien van regte en
verantwoordelikhede wanneer hulle hulle IKT ('ICT')-bronne/
netwerk gebruik (2)
6.2 Sinchronisering van leer ('File syncing'):
Maak seker dat alle toestelle die mees onlangse opdatering van
dieselfde dokument bevat (2)
6.3 6.3.1 Enige TWEE vaardighede:
• Sagtewareprogrammeringsvaardighede
• Grafiese ontwerp vaardighede
• Kennis van MRK (Mens-Rekenaar-Koppelvlak) ('HCI') beginsels
• Kreatiwiteit en verbeelding
• Kennis omtrent voortuitgang in tegnologie (2)
6.3.2 Enige TWEE faktore:
• Bladsy moet outomaties van grootte verander/voorsiening maak
vir kleiner skerms
• Ander formaat en bladsy-uitleg/leesbaarheid
• Verkleinde grootte van beeldlêers ('image files')/minder data om
af te laai
• Sluit sekere inhoud uit/funksionaliteit/flitsspelers ('flash players')
• Moet werk op verskillende platvorms
• Beperkings in terme van verwerking en stoor op kleiner toestelle (2)
6.4 6.4.1 Enige EEN definisie van metadata:
• Addisionele data/inligting op die video wat saam met die lêer
gestoor is
• Data omtrent data (1)
6.4.2
Enige EEN
• MPEG-2
• MPEG-4
• .MP4
• .avi
• MKV
Aanvaar ook enige ander aanvaarbare saampersingstandaard (1)
6.5 6.5.1 Aanlyn seminare (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 12 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
6.5.2 Enige EEN
• Maak gebruik van RSS-invoere ('feeds')
• Geskikte toeps ('apps')
• Boodskapkennisgewings ('Message alerts')/SMS (1)
6.6 6.6.1 Enige DRIE funksies van 'n bedryfstelsel:
• Voorsien 'n koppelvlak
• Bestuur prosesse en take
• Bestuur geheue
• Bestuur toevoer en afvoer
• Bestuur die skryf/skrywe ('disk/s') (3)
6.6.2 Enige EEN voordeel van gebruik van kommersiële bedryfstelsel:
• Formele ondersteuning in terme van hulp wat beskikbaar is/Die
maatskappy wat die bedryfstelsel besit voorsien 'n hulpsentrum
('help desk')
• Regstellings ('Patches')/Dienspakkette word vrygestel met
opdaterings wat aan almal beskikbaar gestel word (1)
6.7 6.7.1 Radiofrekwensie-identifikasie ('Radio Frequency Identification') (1)
6.7.2 Passiewe etikette ontvang al die krag wat hulle nodig het van die
RFID-leseren hulle kan met die leser begin kommunikeer sodra
hulle binne die elektromagnetiese veld wat deur die leser
gegenereer word kom.
Aktiewe etikette ontvang hulle krag van hulle eie batterye ('on
board') wat hulle toelaat om langer afstande te dek/konstante
kommunikasie. (3)
6.7.3 Enige TWEE
• Geneig tot foute (menslike foute)
• Tydrowend
• Koste is betrokke vir die huur van personeel (2)
6.8 Net-etiket beskryf gedrag wanneer e-posse of enige ander vorm van
elektroniese kommunikasie gestuur word
(Enige EEN aanvaarbare voorbeeld )
• Jy behoort nie e-pos te gebruik om produkte te adverteer nie
• Moenie lang e-posse stuur nie
• Moenie baie groot dokumente aanheg aan jou e-posse nie
• Vermy spelfoute
• Moenie deelneem aan slegsê sessies per eposse nie ('flame wars')
• Moenie spam/slenters (hoaxes') aanstuur nie
• Moenie hoofletters gebruik nie
LET WEL:
Moenie algemene opmerkings aanvaar nie – die voorbeeld moet verband hou
met elektroniese kommunikasie. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 13 DBE/2018
SSE – Nasienriglyne
6.9 Enige EEN
• Mense wil die meer populêre, algemene en wenslike kulture volg en
verlaat op hierdie manier hulle eie kulture.
• Mense neig om meer te beweeg na wat as meer gesofistikeerde en
aantreklike kulture lyk en gee dan hulle eie tradisies, taal en lewenstyl op.
• Enige ander aanvaarbare antwoord (1)
6.10 6.10.1 (a) Enkripsie is die deurmekaarkrap van teks/data na 'n nuwe
formaat deur van 'n spesifieke stel reëls gebruik te maak (2)
(b) Publieke sleutel enkripsie:
• 'n Publieke sleutel word na die gebruiker/kliënt gestuur.
• Die boodskap word met die publieke sleutel geënkripteer
• Die boodskap kan slegs met die privaat sleutel wat deur
die ontvanger gehou word, gedekripteer word. (3)
6.10.2 (a) Die URL bevat https: (1)
(b) Enige TWEE
• Die sertifikaat word deur 'n derde party maatskappy soos
VeriSign voorsien
• Dit is aan 'n spesifieke webtuiste se adres gekoppel wat
die geldigheid daarvan bevestig
• Datum van geldigheid (2)
6.10.3 (a) Sosiale manipulasie verwys na die mislei ('conning') of skep
van 'n strik/skelmstreek wat veroorsaak dat 'n persoon uit
eie wil persoonlike inligting verskaf of uitgee. (2)
(b) Sensitiewe inligting soos wagwoorde of ander inligting wat
gebruik kan word om diefstal van identifikasie te pleeg.
Of enige ander gevolg wat sin maak/realisties is (1)
6.11 6.11.1 Inisiatiewe om tegnologie in 'n omgewingsvriendelike of
ekovriendelike manier te ontwerp, gebruik en weg te gooi/van
ontslae te raak. (1)
6.11.2 Enige TWEE
• Stoor rekords elektronies – gebruik minder papier
• Skandeer navorsing uit boeke eerder as om kopieë te maak
• Skakel rekenaars af as dit nie gebruik word nie
• Stel rekenaars op slaapmodus ('sleep mode') (2)
TOTAAL AFDELING F: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2018 QP (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 NSC June 2018 Memo (Eng)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2017 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2015 Memo (Afr)
More from Grade 12 Information Technology

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Memorandum