Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
NOVEMBER 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers 





View all





Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo
Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 407.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
NSC November Exam 2018
Questions in this paper
- Question 1.1Solution Development and Software Engineering7 marks
- Question 1.2Systems Technologies8 marks
- Question 2Systems Technologies23 marks
- Question 3Systems Technologies42 marks
- Question 4Database Design and SQL24 marks
- Question 5Solution Development and Software Engineering30 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 2 DBE/November 2018
SSE – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D (1)
1.1.2 B (1)
1.1.3 D (1)
1.1.4 A (2)
1.1.5 Foutiewe vraag – gee moontlike antwoord
1.2 1.2.1 CMOS (Aanvaar ook BTAS(BIOS), Firmware) (1)
1.2.2 Biometrika/Bio-herkenning (authentication)/ Enige spesifieke
korrekte antwoorde soos bv stemherkenning, gesig-/iris-
/vingerafdruk-skandering
Moenie aanvaar nie:
Digitale vingerafdrukke; slegs vinger-/gesig-/irisafdruk. (1)
1.2.3 Digitale handtekening (1)
1.2.4 Nutssagteware (1)
1.2.5 Konstruktor (1)
1.2.6 Normalisering (1)
1.2.7 Naspeurtabel (1)
(Aanvaar ook ingeboude ontfouter ‘watch facility of the built-in-
debugger’)
1.2.8 Verliesende samepersing (1)
TOTAAL AFDELING A: 13
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 3 DBE/November 2018
SSE – Nasienriglyne
AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
2.1 Enige TWEE
• Draagbaar/kan tussen tafels rondloop en bestellings vat
• Klein in grootte/maklik om in hand te pas
• Geen kabels/Kabelloos/Kan aan stelsel koppel met behulp van Wi-Fi
• Raakskerms maak seleksie van opsies vinnig/maklik om te gebruik
• Spaar tyd/vinniger neem van bestellings/betaling
Daar moet verwysing wees na ‘n eienskap van die tablet met die plasing van
bestelling.
Moenie enige verwysing na kostes aanvaar nie.
Moenie algemene antwoord aanvaar wat van toepassing is op enige toestel
nie.
Moenie antwoorde aanvaar wat slegs van toepassings is op die
sagteware/GGK (GUI). (2)
2.2 2.2.1 Enige TWEE
• SVE/verwerker
• Hardeskyf/bergng
• Geheue/LSG ('RAM')
• Moederbord (2)
2.2.2 Enige TWEE
• Vee tydelike internet lêers uit
• Maak 'recycle bin' leeg
• Vee ander tydelike lêers uit
• Vee lêers uit wat afgelaai is
• Ontfout lêers wat laat val is ('dump files')
• Vee opstel loglêers ('setup log files') uit
• Vee stelselfout geheueval lêers ('memory dump files') uit
• Vee ongebruikte/onnodige/ongewensde lêers (2)
2.3 2.3.1 Enige TWEE verskille tussen standaard LSG en kasgeheue:
• Kasgeheue is vinniger as LSG
• Kasgeheue het kleiner kapasiteit as LSG
• Kasgeheue stoor instruksies wat onlangs gebruik is/het
voorafhaaleenheid (pre-fetch unit) terwyl LSG die hele
program stoor
• Kasgeheue kom voor op SVE en LSG op die moederbord
• Kasgeheue is duurder per MG as LSG
• Kasgeheue is SRAM/staties en LSG is DRAM/dinamies
• Dit is makliker om LSG op te gradeer (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 4 DBE/November 2018
SSE – Nasienriglyne
2.3.2 Drywersagteware fasiliteer kommunikasie tussen die
rekenaaren die drukker/hardeware
OF
Drywersagteware laat die bedryfstelsel/rekenaar toe om met die
hardeware/drukker te kan kommunikeer/beheer/bestuur.
OF
Drywersagteware wat die basiese instruksies van die
bedryfstelsel omskakel na boodskappe wat deur die hardeware
komponent geinterpreteer kan word.
Konsepte:
• Kommunikasie/skakel instruksies om
• Hardeware/drukker (2)
2.3.3 Om ‘n lisensie vir die sagteware te hê/weergawe van die te
voorkom dat onwettige kopieë van die sagteware gebruik word
OF
Om al/die gelisensieerde funksies van die program/sagteware
beskikbaar te maak (1)
2.3.4 (a) Enige EEN voordeel van installering van opdaterings:
• Het altyd die nuutste funksies/glanspunte
• Foute en probleme word opgelos
• Sekuriteit skuiwergate word reggemaak
• Verhoog werksverrigting/werk vinniger (1)
2.3.4 (b) Enige EEN nadeel in die outomatiese installering van
opdaterings:
• Onverwagte/onbeplande gebruik van data
• Opdatering wat oorhaastig uitgereik word skep soms meer
probleme as wat dit oplos/verloor bestaande/bekende/vooraf
ingestelde instellings (settings)
• Ongewenste eienskappe/voorkeure word bygevoeg
• Maak stelsel stadig (a.g.v. agtergrond prosesse)
• Ongevraagde weer aansit ('restart')/ongewensde
tydsberekening van opgradering (1)
2.3.5 (a) Wanneer LSG ('RAM') vol word/vol is (1)
2.3.5 (b) Die bedryfstelsel maak gebruik van spasie op die hardeskyf as
ekstra LSG
OF
• Gebruik ('n toegewyde) area op hardeskyf/berging/stoor
• Skuif data na hardeskyf/virtuele geheue waar dit maklik weer
bekombaar is (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 5 DBE/November 2018
SSE – Nasienriglyne
2.4 2.4.1 Enige EEN:
• Fisiese skade
• Krag opwelling ('power surge')
Aanvaar ook voorbeelde fisiese skade soos die laat val van die
PR wat 'n hardeskyf kop botsing veroorsaak tydens vervoer/mors
van water op moederbord of hardeskyf met oop rekenaarkas
Moenie aanvaar nie: Enige voorbeeld of verwysing na data wat
beskadig word (1)
2.4.2 UPS/inverter (‘invertor’) (1)
2.4.3 Rugsteun:
'n Duplikaat kopie van 'n lêer word geskep op ‘n ander
toestel/om gebruik te word indien die oorspronklike beskadig raak
of verlore gaan
Argivering:
Lêers wat minder gereeld gebruik word/ou lêers kan
(saamgepers) en gestoor word waar dit weer verkry kan word
wanneer benodig (3)
2.4.4 Monitor kommunikasie met die rekenaar/stelsel en die
internet/ander netwerke en blokkeer ongemagtigde
kommunikasie deur sagteware/kwaadwillige sagteware (2)
TOTAAL AFDELING B: 23
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 6 DBE/November 2018
SSE – Nasienriglyne
AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
VRAAG 3
3.1 Enige TWEE voordele van netwerke
• Vinnige en effektiewe kommunikasie
• Sentralisering van data/data is altyd op datum
• Oordrag van lêers tussen toestelle
• Ontspanning/LAN rekenaarspeletjies/Kyk van flieks
• Verbeterde beheer en sekuriteit (2)
3.2 3.2.1 'n NKK (NIC) word gebruik om data te enkodeer of om te skakel
sodat die data oor die spesifieke medium versend kan word en
dekodeer die data wat ontvang word.
Konsepte:
Dekodeer/Enkodeer
Maak kommunikasie tussen toestelle oor 'n netwerk moontlik (2)
3.2.2 Radiogolwe (1)
3.3 3.3.1 Optiesevesel kabels (1)
3.3.2 ‘n Redes met verduideliking vir die aanspreek van swak seinsterkte
‘n Toestel/Tegniek met gelidge verduideliking
Aanvaar ook: Enige TWEE van die volgende
• Verskaf voldoende/veelvuldige toegangspunte
• Inmenging/afskerming deur strukture moet beperk word deur
toegangspunte strategies/in sig te plaas
• Gebruik 'n versterker/herhaler/roeteerder/toestel om seinsterkte
te verhoog/WiMax
• Beperk die lawaai deur verskillende frekwensies te gebruik (2)
3.3.3 Enige TWEE redes vir gebruik van WiMax:
• Groter reikafstand
• Vinniger/vinniger kommunikasie
• Verskaf hoër bandwydte/data oordrag
• Beter sekuriteit (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 7 DBE/November 2018
SSE – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 Die semantiese web verwys na 'n web waar die inhoud
geoptimaliseer is vir rekenaars en toestelle sodat die inhoud
intelligent navigeer en filtreer kan word sonder menslike interaksie
en betrokkenheid.
Konsepte: Enige TWEE vir Semantiese web
• Inhoud geoptimaliseer
• Intelligente navigering/filtrering
• Sonder menslike betrokkenheid (2)
3.4.2 Enige EEN rede vir die gebruik van metadata:
• Om addisionele inligting waarop spesifieke soektogte gedoen
kan word, te verskaf.
• Soektogte is geoptimaliseerd
• Verbeterde resultate
Aanvaar enige verduideliking dat metadata gebruik word om
resultate vir spesifieke soektogte te verbeter. (1)
3.5 3.5.1 POP3 (1)
3.5.2 Kennisgewing – die gebruiker word in kennis gestel dat 'n nuwe e-
pos ontvang is deur 'n klank of boodskap
'Push'-tegnologie – Die gebruiker ontvang ‘n epos/word in kennis
gestel en die e-pos word outomaties na die toestel afgelaai (2)
3.5.3 ‘n Skakel/lêergids word gedeel met ‘n ander gebruiker
Konsepte vir die beskikbaarmaking van groot lêers:
• Lêergids/skakel word voorsien
• Berging/stoor gedeel word (shared) (2)
3.5.4 (a) Strikroof ('phishing') is 'n tegniek om persoonlike/sensitiewe
inligting te verkry vanaf ‘n gebruiker wat voorkom asof dit vanaf 'n
geldige instansie afkomstig is om die gebruiker te flous om inligting
te verskaf.
Konsepte:
• Voorsien/verskaf persoonlike inligting
• Blyk om geldig te wees/flous gebruiker (2)
3.5.4 (b) Enige EEN voorbeeld van strikroof (phising):
• Versoek om bankbesonderhede te bevestig
• Versoek om pin-nommer vir bankkaarte te gee
• Versoek om naam te bevestig en wagwoord te verskaf
• Versoek persoonlike inligting (1)
TOTAAL AFDELING C: 21
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 8 DBE/November 2018
SSE – Nasienriglyne
AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR
VRAAG 4
4.1 Enige EEN voorbeeld van die rol van databasis in ‘n POS
• Wanneer 'n transaksie plaasvind, word die databasis opdateer om
voorraad te vermeerder of te verminder/items beskikbaar/Relevante data
wat by verkooppunt verkry word, word vir restaurant gestoor
• Kliënte se inligting word opdateer wanneer hulle betaal vir etes
• Rekenkundige inligting word opdateer wanneer kliënte betaal
• Verkry item se (nuutste) inligting/pryse uit die databasis
• Kan berekenings doen/statistiek genereer
OF
Enige ander geldige voorbeeld wat te doen het met data gebruik in
verkoopsomgewing (1)
4.2 4.2.1(a) Enige EEN datatipe:
• String
• Teks ('Text') (1)
4.2.1(b) Enige EEN datatipe:
• Boolean
• Yes/No (Aanvaar ook: Ja/Nee)
• True/False (Aanvaar ook: Waar/Onwaar/Vals) (1)
4.2.2 Die tabel sal gesorteer word volgens die voorletter en nie volgens
die van nie
OF
Die kelner se van en voorletter is in een veld vasgelê/Voorletters is
vasgelê as die eerste deel van die voorletter en van veld (1)
4.2.3 tblKelner
PS WerkkaartNo (a)
NormaleUreGewerk
WeekBeginDatum (b)
UreOortyd (b)
VS (b)
KelnerID
(FK)
(b) TotaleUre is NIE ingesluit NIE
(c) VS (FK) korrek geïdentifiseer
NOTA:
Die veldname mag verskil van die wat in die tabel hierbo voorkom (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 9 DBE/November 2018
SSE – Nasienriglyne
4.2.4 Een Kelner het baie Werkkaarte
KELNER het WERKKAART
Puntetoekenning:
Korrekte ERD diagram formaat
Een (kelner) tot baie (werkkaart) verhouding
Plaas entiteite in regte verhouding/volgorde (3)
4.3 4.3.1 Enige EEN kwessie wat fisiese integriteit van data bedreig:
• Kragonderbreking
• Natuurrampe
• Meganiese faling van hardeware
• Diefstal van toestelle (1)
4.3.2 Enige TWEE aspekte wat logiese integriteit verseker:
• Data validering/valideringsreëls
• Elke rekord het 'n unieke primêre sleutel
• Normaliseringsreëls toegepas
• Verseker verwysingsintegriteit ('referential integrity')/Vreemde
sleutel moet verwys na 'n bestaande rekord in ander tabel
• Verifikasie van data (2)
4.4 Enige DRIE primêre verantwoordelikhede van databasisadministrateur:
• Ontwerp van die databasis
• Sekuriteit van die databasis/toegangsregte
• Rugsteun en herstel planne en beleid/opdatering van sagteware
• Monitering van werkverrigting van databasis
• Beheer/onderhou die databasis (3)
4.5 Bediener DBBS:
Bestuur van 'n groot aantal gelyktydige konneksies aan die databasis om
transaksies uit te voer/Dit laat groot 'n aantal gebruikers toe om gelyktydig
met 'n databasis te konnekteer
Konsepte:
• Veelvuldige konneksies/gebruikers
• Gelyktydige toegang (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 10 DBE/November 2018
SSE – Nasienriglyne
4.6 4.6.1 Enige EEN rede vir sekuriteit:
• Data word oor netwerke oorgedra
• Baie bedieners word gebruik/Baie stelsels word gebruik
• Skep sekuriteit blootstelling op veelvuldige fronte/baie
gebruikers (1)
4.6.2 Enige EEN voordeel om met verspreide databasis te werk:
• Vinniger werkverrigting/minder opeenhoping
• Minder aftyd ('downtime')
• Indien konneksie onderbreek word, word databasis nie
beskadig/gekorrupteer nie (1)
4.6.3 Partisionering:
Elke plek bestuur sy eie deel van die databasis en laai data op
na sentrale databasis in geskeduleerde bondels.
Konsepte:
• Lokale data
• Opgelaai na sentrale databasis (2)
TOTAAL AFDELING D: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 11 DBE/November 2018
SSE – Nasienriglyne
AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 Enige TWEE riglyne vir skryf van leesbare bronkode:
• Kommentaar in kode
• Beskrywende veranderlike name
• Modulariteit
• Inkeping
• Oop lyne tussen afdelings
• Opvoubare areas (‘Collapsable regions’) (2)
5.1.2 'n Algoritme is 'n moontlike oplossing vir 'n probleem wat 'n
aantal stappe/instruksies bevat
Konsepte:
• Stel instruksies/stappe
• Om ‘n opdrag/taak uit te voer/probleem op te los (2)
5.1.3 (a) Ontfouting is die tegniek/proses vir die vind/soektog na en die
oplos van defekte/probleme/foute (‘bugs’) (2)
5.1.3 (b)(i) Looptydfout is 'n fout wat 'n terminering of onderbreking in die
uitvoer van die program veroorsaak.
Moenie aanvaar nie: voorkoming van program uitvoer (1)
5.1.3 (b) (ii) Enige EEN voorbeeld van 'n looptyd fout:
• Deling deur 0
• Datatipe pas nie/tik woord in, in plaas van 'n getal
• Verwysing na 'n indeks in 'n skikking wat nie deel is van die
verklaring nie.
• Poog om 'n hulpbron/lêer te gebruik wat nie beskikbaar is nie.
Aanvaar ook ander geldige voorbeelde. (1)
5.1.4 WHILE…DO REPEAT…UNTIL
Voer uit terwyl voorwaarde Voer uit totdat voorwaarde
waar is waar is
Die stellings mag glad nie Voer ten minste een maal uit
uitgevoer word nie afhangende ongeag die voorwaarde
van die voorwaarde (2)
5.1.5 Stelling 1: veranderlike X := 5 mod 2;
Integer/Real/Enige getal datatipe
Stelling 2: veranderlike Y := 5 mod 2 = 0;
Boolean (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 12 DBE/November 2018
SSE – Nasienriglyne
5.2 5.2.1 Skep 'n skakel tussen die eksterne/fisiese/teks-lêer en die
lêerveranderlike/logiese lêer in die program (2)
5.2.2 Enige EEN rede vir vervanging van APPEND met REWRITE:
• Die lêer sal skoongemaak word/inhoud sal verwyder word
OF
• Rewrite stelling sal die bestaande inhoud vervang/oorskryf met
Mev Smith se rekord.
Moet nie aanvaar: Skep nuwe lêer. (2)
5.2.3 Enige EEN rede vir T/A-fout:
• Die lêer was nie tydens die vorige prosedure gesluit nie/Die
lêerbuffer is nie skoongemaak nie/die lêer is korrup
• Die lêer is nie korrek toegeken nie
• 'Append' of 'rewrite' is nie gebruik om die lêer oop te maak nie/
'Reset' is gebruik om die lêer te open
• Writeln-stelling verwys nie na die tekslêer nie
(voorbeeld: writeln(sline))
• Die uitvoerbare lêer is nie in die selfde lêergids ('folder') as die
tekslêer nie
• Die lêer is toegemaak (‘closed’) (1)
5.3 5.3.1 PIN x c Is x < 1? Is c <>5 ? Vertoon
623 623 0
62.3
1
Vals/False
6.23
2
Vals/False
0.623
3
Waar/True
Waar/True
Fout in
PIN (12/2
vir GEEN addisionele inligting = 6)
5.3.2 Enige EEN vereiste vir pin:
• c=5
• Die gebruiker moet 'n pin wat 5 syfers bevat, inlees. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 13 DBE/November 2018
SSE – Nasienriglyne
5.4 Merk konsepte:
1 punt – Binneste lus
1 punt – Lus tot by korrekte teller
1 punt – Samestelling van afvoerstring
1 punt – Vertoon in korrekte posisie
1 punt – Herstel afvoerstring veranderlike/beweeg na volgende lyn
Reël Algoritme_Vertoon_Patroon
1 Lees getal in
2 Lus teller 1 tot getal
3 afvoer ''
4 Lus teller2 1 tot teller
5 afvoer afvoer + teller2
6 Einde van Lus teller2
7 Vertoon afvoer
8 Einde van Lus teller
Konsepte:
1 punt – Maak afvoer veranderlike skoon op regte plek
1 punt – Binneste lus op korrekte plek
1 punt – Binneste lus (teller2) van 1 tot buitenste lus teller
1 punt – Voeg binneste lus teller by afvoerstring
1 punt – Vertoon afvoerstring, buite binneste lus, binne buitenste lus
ALTERNATIEWE OPLOSSING
Reël Algoritme_Vertoon_Patroon
1 Lees getal in
2 Lus teller 1 tot getal
3 Lus teller2 1 tot teller
4 Vertoon teller2 (een karakter)
5 Einde van Lus teller2
6 Beweeg na volgende lyn
7 Einde van Lus teller
Aanvaar enige ander algoritme wat die probleem oplos. (5)
TOTAAL AFDELING E: 29
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 14 DBE/November 2018
SSE – Nasienriglyne
AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Area waar kabelose/WiFi\Internet -toegang beskikbaar is/gedeel (2)
word /gekonnekteer aan
6.1.2 Nie geënkripteerde lêers/data wat versend word kan onderskep
word
OF
Enige enige aanvaarbare voorbeeld dat persoonlike inligting
blootgestel kan wees/hacking/bedreiging van malware/virusse (1)
6.1.3(a) 'n Eweknie ('peer-to-peer') protokol/netwerk vir die aflaai van
lêers vanaf die internet
OF
Lêerdeling sagteware (file sharing software) (1)
6.1.3(b) Enige TWEE redes waarom BitTorrent geblok moet word:
• Sekuriteitskwessies
• Om roofkopiëring van sagteware te voorkom
• Datagebruik/Datalimiet
• Opeenhoping/Maak werkverrigting van die netwerk stadig (2)
6.2 6.2.1 Virtuele Privaat Netwerk (1)
6.2.2 Laat gebruikers toe om by 'n netwerk in te teken via die internet
met dieselfde sekuriteit as die van 'n LAN.
Konsepte: Enige TWEE
• Aanteken aan netwerk via Internet
• Afgeleë plek
• Netwerk/konneksie met sekuriteit (2)
6.3 6.3.1 (a) Dinamiese blad
Enige EEN motivering:
• Addisionele parameters is ingesluit wat inligting aan die
sagteware op die bediener verskaf om die dinamiese webblad
te skep.
• ABB – (Aktiewe Bediener Bladsye) is dinamies van aard.
('ASP – Active Server Pages') (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 15 DBE/November 2018
SSE – Nasienriglyne
6.3.1 (b) Enige EEN vir ‘n mobiele webtuiste:
• M voorvoegsel
OF
• Eindig met .mobi (2)
6.3.2 (a) Enige TWEE wenke om kragverbruik te verminder
• Skakel toestelle af wanneer nie gebruik word nie
• Verander skerm verstellings na dof
• Bestuur van krag/Gebruik 'n outomatiese toep wat toeps laat
slaap
• Maak onnodige toeps toe
• Skakel Wi-Fi af wanneer nie gebruik word nie
• Skakel Bluetooth/GPS af wanneer nie gebruik word nie (2)
6.3.2 (b) Enige EEN manier om impak op omgewing te verminder
• Stuur ou toerusting vir herwinning ('e-cycler')
• Skenk bruikbare toerusting aan ander
• Hergebruik parte wat steeds bruikbaar is in ander rekenaars (1)
6.3.3 SEO/Soek(enjin)-optimalisering (1)
6.4 6.4.1 VDoS ('DDoS'):
'n Groot aantal botrekenaars word gebruik om die bedieners wat
die restaurant se webtuiste huisves te oorlaai met 'n groot aantal
versoeke , die bedieners word so oorlaai dat dit nie kan reageer
nie en die webtuiste raak ontoeganklik
Konsepte:
• Groot hoeveelheid versoeke/oorlaaïng (overloading) met
versoeke
• Webtuiste raak onbereikbaar (2)
6.4.2 Enige TWEE maatreëls om kubermisdaad te voorkom:
• Installeer en dateer anti-virus sagteware op
• Gebruik 'n netskans ('firewall')
• Gebruik 'n sterk wagwoord
• Maak seker dat sagteware gereeld opgedateer word
• Wees bewus van neigings in kubermisdaad/lei personeel op
om waaksaam te wees
• Moenie op strikroof ('phishing') e-pos antwoord nie
• Maak gebruik van enkripsie
• Menslike verifiëring/Captcha (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 16 DBE/November 2018
SSE – Nasienriglyne
6.5 6.5.1 Die toep is gekoppel aan die Internet
Die koppelvlak van die toep is geïnstalleer op die toestel en die
data is toeganklik/gestoor in die wolk ('cloud')/webbediener (2)
6.5.2 Enige TWEE redes waarom toep gewilder is as webblaaie:
• Koppelvlak is makliker om te navigeer
• Het 'n toegewyde doel
• Toeps weet waar om data te vind /het nie nodig om URL's in te
lees nie
• Al die koppelvlak data is reeds op toestel installeer/maak
reaksietyd vinniger/gebruik minder data
• Kan data in die agtergrond gaan haal
• Gee kennisgewings
• Kan werk met sinchronisering van toestel/aanlyn stoor
• Kan addisionele sensors soos GPS gebruik (2)
6.5.3(a) GPS (1)
6.5.3(b) Enige TWEE voordele van ‘n aanmelddiens:
• Gebruikers sal weet indien vriende restaurant besoek en kan by
hulle aansluit
• Skep van kliënt profiele
• Advertering van spesifieke aanbiedings/Bemarking van die
restaurant
• Wanneer iemand naby restaurant is, kan die persoon ingenooi
word
• Maklik toeganglik vir aanlyn bestellings
• Onsigbare data vaslegging
• Terugvoer vanaf kliënte (2)
6.6 6.6.1 Die doel van 'n data pakhuis is om berging te verskaf vir groot
hoeveelhede data en instrumente om toegang tot data moontlik
te maak vir data-ontginning.
Konsepte:
• Groot hoeveelheid data gestoor
• Gebruik van data (2)
6.6.2 Enige TWEE rolle mense speel in data-ontginningsproses:
• Selekteer/versamel/berei datastelle
• Interpreteer/verslaggewing
• Verifieer die resultate van data-ontginning
• Ontwikkel data-ontginning sagteware en algoritmes
Aanvaar ook: Spesifieke voorbeelde (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 17 DBE/November 2018
SSE – Nasienriglyne
6.6.3 Om versteekte tendense te identifiseer waarmee bestuursbesluite
geneem kan word, soos byvoorbeeld die aankoop van meer
voorraad vir maande waar daar groot aantal kliënte is.
Konsepte:
• Identifiseer tendense/patrone
• Gebruik inligting op 'n praktiese wyse in ‘n restaurant omgewing
Aanvaar: Geldige voorbeeld en verduideliking van die gebruik van
die data vanuit die grafiek (2)
6.7 6.7.1 Enige TWEE voordele vir gebruik van aanlyn toepassing:
• Het nie self baie kragtige hulpbronne nodig nie/verwerking word
iewers anders gedoen
• Word nie op stelsel installeer nie/spaar hardeskyf spasie
• Jongste weergawe altyd beskikbaar
• Voer uit in deurblaaier
• Kan op enige toestel gebruik word
• Kan van enige plek met Internettoegang gebruik word
• Automatiese aanlyn rugsteun van data
Moenie aanvaar nie: Funksionaliteit of Koste (2)
6.7.2 Het nie internettoegang nodig om sagteware te gebruik nie. (1)
TOTAAL AFDELING F: 37
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2018 QP

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2018 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo
More from Grade 12 Information Technology

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Memorandum