Skip to content

Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo

MemorandumInformation TechnologyGrade 12201915 pages

Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE P2 NOVEMBER 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 2 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING A: KORTVRAE VRAAG 1 1.1 1.1.1 D (1) 1.1.2 B (1) 1.1.3 C (1) 1.1.4 A of D  (1) 1.1.5 C (1) 1.2 1.2.1 J KSV ('CSS') (1) 1.2.2 F Drywer (1) 1.2.3 D Topologie (1) 1.2.4 N Netskans ('Firewall') (1) 1.2.5 K Inkrementele rugsteun (1) 1.2.6 A Klient (1) 1.2.7 R DBA (1) 1.2.8 I Rekenaarwurm (1) 1.2.9 B Verswakking (1) 1.2.10 C AGB ('AUP') (1) TOTAAL AFDELING A: 15 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 3 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING B: STESELTEGNOLOGIEË VRAAG 2 2.1.1 8 / 2 x 4 GG/GB  (1) 2.1.2 HDD  RPM / draaiende skyf / bewegende dele / rotasiespoed  (2) 2.1.3 1500 - 1536 GG/GB / gigagrepe/ ('gigabyte')  (1) 2.2.1 Gaan haal instruksies en data uit die geheue (ETG) ('RAM'). Dekodeer die instruksies. (2) 2.2.2 Programme word in kleiner dele wat drade ('threads') genoem word, opgedeel.  (2) Drade kan gelyktydig uitgevoer word as hulle aparte onafhanklike programme is.  2.3.1 Enige TWEE:  • Spoed van verwerkingskerne / verwerkingsvermoë / klokspoed • Aantal verwerkingkerne / pyplynverwerking • Hoeveelheid geheue / toegewyde geheue / bandwydte van geheue • Tipe geheue • GPU cache / GPU (2) • Die spoed van kommunikasie met die moederbord / Of dit in 'n PCI-Express x 8- of PCI Express x 16-gleuf geïnstalleer is. 2.3.2 Die ingeboude grafiese aansluitstuk ('adapter') word gebruik wanneer take wat nie intensiewe grafiese verwerking nodig het nie uitgevoer word om batterykrag te spaar.  Wanneer programme wat meer intensiewe grafiese verwerking benodig (2) skakel die skootrekenaar oor om die grafiese kaart te gebruik. Enige twee konsepte • Verbeterde grafika vermoë • Spaar batterykrag • Verlig CPU verwerking • Kan nie grafikakaart opgradeer / invoeg nie 2.4.1 Power On Self Test  (1) 2.4.2 POST toets / bepaal of al die belangrike hardeware (ETG ('RAM'), HDD, ens.) teenwoordig is en werk.  (1) 2.5.1 Aparte tegnologieë en funksies is saamgestel binne een meerdoelige toestel.  (1) 2.5.2 Hulle kan verskillende slimfone/BS(OS)/platvorm op 'n rekenaar (1) simuleer/naboots/toets.  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 4 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 2.6 Enige TWEE:  • Maak onnodige programme toe om geheue beskikbaar te stel. • Voeg meer ETG ('RAM') by jou rekenaar. • Maak seker dat jy 'n 64-bis bedryfstelsel gebruik. Anders kan jou rekenaar nie meer as 4 GG ('GB') gebruik nie. (2) • Maak gebruik van ‘n vinniger stoortoestel (bv.SSD). • Maak gebruik van wolk-/ bediener- stoor/prosessering. 2.7.1 Om die SVE ('CPU') te verbind/hou.  (1) 2.7.2 Hardeware kan bygevoeg of verwyder word terwyl die rekenaar aan is.  (1) 2.8.1 Enige TWEE:  • Beperkte eienskappe/volle weergawe is onderhewig aan 'n (2) tydsbeperking. • Lisensie moet vir die volle weergawe gekoop word. • Beskikbaar as ‘n toetsweergawe/ probeer voor koop 2.8.2 (a) 'n Gereelde (gewoonlik maandelikse) inskrywingsfooi moet betaal / (1) huur word om die sagteware te kan gebruik.  (b) Enige EEN:  (1) • Gebruiker kry altyd die nuutste weergawe van die sagteware. • Betaal slegs wanneer gebruik word / skaalbaarheid van sagteware. • Prosessering word in die wolk/ bediener/ ander plek gedoen/ nie op eie rekenaar. • Bespaar stoorplek / hoef nie op HDD te installeer nie • Nie nodig op rugsteune te maak nie • Toegang op baie toestelle / vanaf baie plekke 2.9 Die verstrooiing ('scattering') / verspei van dele van ‘n lêers  oor verskillende sektore op die skyfwat die toegangspoed tot data op die skyf stadig maak. (1) TOTAAL AFDELING B: 25 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 5 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING C: KOMMUNIKASIETEGNOLOGIE EN NETWERKTEGNOLOGIE VRAAG 3 3.1 3.1.1 UTP / STP / Ethernet kabel / Veselopties (1) 3.1.2 Die roeteerder stuur/herversend data/inligting oor ‘n netwerk / Internet is en kies die beste roete na die bestemming toe.  Konsepte • Stuur data tussen netwerke / Internet • Na die korrekte bestemming (redirecting) (2) 3.2 3.2.1 Enige TWEE:  • Maklik om koordlose netwerk op te stel. • Dit is maklik om nuwe / meer toestelle by te voeg • Laer opstelkoste • Voorsien aanpasbare uitleg aan gebruikers van koordlose/mobiele toestelle. • Verbeterde beweeglikheid • Verskaf konneksies waar kabels onmoontlik id Enige antwoord ivm geen kabels benodig (2) 3.2.2 Dit is 'n versender en ontvanger met 'n antenna om radiogolwe te stuur en/of te ontvang.  Enige TWEE konsepte • Konneksie na netwerk/Internet/koordloos (WiFi) • Stuur - en ontvang seine • Gebruik radiogolwe (2) 3.3 3.3.1 Verkry toegang tot en gebruik iemand anders se internetkonneksie (data) onwettig / sonder toestemming.  (1) 3.3.2 Enige TWEE:  • Moenie die verstekwagwoord behou nie / goeie wagwoord policies– vervang dit met 'n goeie oorspronklike wagwoord. • Verander die wagwoord op 'n gereelde basis / gebruik goeie wagwoord beleid • Moenie jou Wi-Fi-verbinding oop los nie / beveilig dit met 'n wagwoord / gebruik ’n wagwoord. • Beperk die aantal toestelle / hoeveelheid data / lys van gebruikers • Maak die hotspot onsigbaar. • Bepaal die geldigheid van die MAC-adres • Beperk die gebied • Skakel af indien nie gebruik word nie (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 6 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 3.4 3.4.1 Die webtuiste gebruik die voorkeure van 'n gebruiker wat gestoor is om die tuiste te skep / dit sal vir elke gebruiker verskillend wees / dit maak die gebruiker se ervaring van jou besigheid persoonlik.  Interaktiwiteit  Maklike navigering / opdatering Enige drie konsepte • Persoonlik / verskil vir alle gebruikers • Generated on the server • gebaseer op parameters • Interaktief • Maklik om inhoud te bestuur (3) 3.4.2 Maak van soekenjinoptimalisering ('SEO') gebruik  (1) 3.4.3(a) 'n Stel reëls vir enkodering en dekodering van data vir oordrag  (2) 3.4.3(b) Dit is 'n veilige protokol vir transaksies (1) 3.5 3.5.1 PAN: – dit het 'n beperkte reikwydte/klein gebied (1) 3.5.2 VPN: gebruik die Internet / publieke netwerk  Teken met dieselfde privaatheid / sekuriteit as 'n LAN aan. (2) 3.6 3.6.1 Webtoepassing  met die funksies en eienskappe van tradisionele toepassings / sagteware.  (2) 3.6.2 Enige EEN:  • Google Docs • Microsoft Office Live • Office 365 • MS Office 365 (1) 3.7 Enige TWEE:  • Maklik om te gebruik • Toeganklikheid • Bemarking van besigheid deur toepassingswinkels • Kennisgewings • Gebruik van ekstra funksies / sensors / eienskappe in mobiele toestelle (2) 3.8 3.8.1 Verwerking waar die fisiese plek van objekte /toestelle /persone gebruik word. (1) 3.8.2 GPS  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 7 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 3.9 3.9.1 'n Podgooi is 'n audio / opgeneemde lêer beskikbaar op ’n netwerk vir aflaai  (2) 3.9.2 Enige EEN:  • Reële tyd aflewering van media-inhoud na 'n toestel wat dit ontvang. • Om 'n lêer van 'n aanlyn bron af te speel waar die lêer nie permanent op die toestel wat ontvang gestoor is nie. (1) TOTAAL AFDELING C: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 8 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR VRAAG 4 4.1 Waarde moet uniek/geen duplikate wees.  (1) 4.2 Toets reeks ('Range check') / valideringsreël  (1) 4.3 4.3.1 KlientSAID en KlientSAID_Verwys  (1) 4.3.2 Een-tot-Baie verwantskap  Aan die Een se kant: tblKliente-tabel Aan die Baie se kant: tblBestellings-tabel Konsepte • Regte tipe verwantskap • Regte tabel aangedui aan die een- en aan die baie-kant (2) 4.4 Die byvoeg van die KlientOuderdom-veld sal data-oortolligheid ('data redundancy') veroorsaak omdat ouderdom van die IDnommer afgelei kan word. (1) 4.5 Tafelrekenaar DBMS ('DBMS')  Tafelrekenaar DBBS sal voldoende wees as die besigheid klein is en van 'n enkele gebou af bedryf word.  OF Bediener DBBS ('DBMS') Bediener DBBS sal meer aanpasbaar wees / sal beter toeganklikheid verskaf / baie gebruikers. Leerder wat tafel/bediener DBBS met 'n geskikte motivering verskaf vir twee punte (2) 4.6 4.6.1 Uitvoerfout  (1) 4.6.2 Referensiële integriteit / relational tables (1) 4.7 Hou identiese kopieë  van 'n databasis (1) 4.8 Enige TWEE:  • Gebruik verskillende wagwoorde vir verskillende rekeninge ('accounts'). • Maak wagwoorde lank in lengte. • Vermy die gebruik van woorde uit 'n woordeboek. • Vermy die gebruik van persoonlike inligting omtrent jou of jou familie. • Verander die wagwoorde gereeld. • Sluit 'n kombinasie van spesiale karakters, hoofletters en kleinletters en getalle in. • Vermy sleutelbordpatrone (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 9 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 4.9 Private / nie toepaslike inligting word ingesamel  sonder die gebruiker se medewete.  (2) 4.10 Die praktyk om groot stelle data binne bestaande databasisse (en datapakhuise) te bestudeer met die doel om nuwe inligting te genereer/ patrone/ neigings/tendense in data te kry. (1) 4.11 Dit is die boekhouding van veranderinge wat in die databasis aangebring is OF Hou boek van: Wie die veranderinge aangebring het. Wanneer die veranderinge aangebring is. (2) 4.12 As 'n rekord oop is om daaraan te kan verander is die rekord as 'in gebruik' gemerk.  Geen ander entiteit kan veranderinge aan daardie spesifieke rekord aanbring voordat die 'in gebruik' merk/slot verwyder is nie.  (2) TOTAAL AFDELING D: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 10 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING VRAAG 5 5.1 5.1.1 String / text (1) 5.1.2 Integer / number (1) 5.2 5.2.1 Enige EEN:  NOT((10>5.0) OR False) NOT(True OR False) Finale antwoord False  (2) 5.2.2 Enige EEN:  (False = NOT True) AND (5.0 = 10/2) True AND True Finale antwoord True  (2) 5.3 5.3.1 2  (1) 5.3.2 5 keer  (1) 5.3.3 4  (omdat die herhaling/lus vir 1 nog nie uitgevoer is nie) (2) 5.4 Minimum: 5  Maksimum: 12  (2) 5.5 Ceil()  (1) 5.6 Enige EEN:  • Elke enkele element moet vergelyk/getoets word. • Dit lank vat om uit te voer. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 11 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 5.7 1 Vertoon 'Tik asseblief 'n string syfers in' 2 sToevoer  toevoer 3 Lus i van 1 tot length(sToevoer)  4 sReel  ''  5 n  sToevoer[i]  6 Lus j van 1 tot n  7 sReel  sReel + '*'  8 Vertoon sReel  Konsepte Korrekte buitenste lus Inisialiseer uitvoerveranderlike voor die binneste lus Binneste lus (1) vanaf 1 tot by karakter in buitenste lus posisie (1) Voeg ‘*’ by uivoerveranderlike (1) in binneste lus Vertoon uitvoerveranderlike (1) (6) TOTAAL AFDELING E: 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 12 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO VRAAG 6 6.1 6.1.1 'n Mobiele kantoor verwys na 'n situasie waar jy die draagbare toestelle wat nodig is vir jou besigheid en die kommunikasietoerusting saam met jou kan dra en wat jou bereikbaar maak . Konsepte Beskryf mobiliteit Kantoortoerusting (2) 6.1.2 Enige EEN:  • Werk vanaf enige plek • 'n Vryskutwerker vermy die koste om huur te betaal • Hulpbronne en toerusting is altyd byderhand • Werk word nie beperk deur toegang tot kantoor nie (1) 6.2 6.2.1 Wolk ('Cloud') / Internet / Kuberspasie ('Cyberspace') /Web (1) 6.2.2 Enige TWEE regte voorbeelde van wolkstoordienste:  Google Drive DropBox OneDrive MediaFire MEGA iCloud NextCloud SkyDrive (2) 6.2.3 Enige TWEE:  Beeldlêers Videolêers Klanklêers Tekslêers Medialêers (2) 6.2.4 Enige ONE: • 'n Mediaplatform vir professionele persone gebruik. • Skep ‘n werks-/ervaringsprofiel / werksgeleenthede. • Bemarkingsplatform vir professionele persone. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 13 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 6.2.5 Enige TWEE:  • Moenie persoonlike besonderhede soos selfoonnommers / id / wagwoorde deel nie / sosiale ingenieurswese • Moenie wagwoorde verskaf nie • Aktiveer die privaatheid-instellings • Stel share location funksie af / moenie bewegings deel nie • Blok ongewenste gebruikers • Stel cookies af • Beperk derdeparty toepassings • Moenie vreemdelinge as vriende aanvaar nie (2) 6.3 Die proses om twee of meer stelle data oor meervuldige toestelle /locations  opgedateer te kry met die nuuste/same weergawes  van die data. (2) 6.4 6.4.1 Enige TWEE:  • Maklik om uitgediende hardeware op te gradeer.  • Maklik om te herstel/stukkende/foutiewe hardeware te vervang.  • Persoonlike aanpassings (2) 6.4.2 Enige EEN:  • Webcam/camera/slimfoon • Speakers / oorfone • Mikrofoon • Koordlose kopstuk (1) 6.5 6.5.1 Verspreide rekenaarverwerking is 'n stelsel waar hulpbronne van verskillende rekenaars  gedeel word en gebruik word om 'n enkele probleem op dieselfde tyd op te los.  Konsepte Meer as een rekenaar Om ‘n spesifieke/een taak uit te voer (2) 6.5.2 Deur sagteware op hulle rekenaars af te laai en te installeer wat outomaties aan die projek begin werk as hulle rekenaars nie besig is nie/luier. Enige TWEE konsepte • Toestemming vir gebruik van rekenaar • Verskaf / deel verwerkingskrag • Slegs gebruik wanneer rekenaar luier / nie in gebruik is nie • Toepaslike sagteware moet geïnstalleer word vir gebruik (2) 6.6 6.6.1 Kunsmatige intelligensie ('Artificial Intelligence')  (1) 6.6.2 Omdat die ontwikkelaar van 'n kennisbasis gebruik maak is daar 'n vasgestelde/moontlike uitkomste/'antwoorde' op elke vraag of kriteria. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 14 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 6.7 6.7.1(a) Enige TWEE:  • Anti-kwaadwillig sagteware produkte / Anti-virus • Bedryfstelsel / stelselsagteware • Firewall • Firmware / BIOS • Aanvaar ook webblaaier ('web browser') • Produkspesifieke opdaterings (2) 6.7.1(b) Anti-kwaadwillig / Anti-virus sagteware produkte: om toe te laat dat nuwer vorms van kwaadwillge sagteware opgespoor kan word  Bedryfstelsel: kwaadwillige sagteware ('malware') misbruik foute of swakhede in die sekuriteit van stelselsagteware.  (2) 6.7.2 Kwaadwillige sagteware wat toegang tot data/toestelle sluit of dit enkripteer  totdat 'n afpersingsbedrag betaal is . Konsepte • Kwaadwillige sagteware veroorsaak dat data/toestelle nie beskikbaar / onleesbaar. • Bedrag geld moet betaal/Afpersgeld word om data weer beskikbaar te maak of data te dekripteer. (2) 6.8 6.8.1 'n Aanval wat veroorsaak dat 'n webtuiste/server nie beskikbaar is nie  deur duisende rekenaars/botnets/zombies te gebruik om data van dieselfde webtuiste af op dieselfde tyd / oorlaaing aan te vra.  (2) 6.8.2 Script kiddie (1) 6.9 6.9.1 Enige EEN:  Toestel wat 'n battery gebruik vir kragtoevoer. Toestel wat gebruik word in die geval van geen kragtoevoer / probleem met kragtoevoer. (1) 6.9.2 Enige EEN:  • Help om hardeware teen krag onderbrekings en fluktuering in krag te beskerm. • Hou rekenaar aangeskakel gebruiker toelaat om data waaraan tans gewerk word te stoor / om rekenaar af te skakel . (1) 6.9.3 Verliesende ('Lossy')  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V2 15 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 6.10 6.10.1 Digitale regte bestuur ('Digital rights management' ) (1) 6.10.2 Enige EEN:  • BitTorrent /Utorrent/Torrent • FTP (1) 6.11 6.11.1 Enige TWEE:  • Skakel toestelle soos Bluetooth, GPS, Wi-Fi, ens. wat radiogolwe uitstuur of ontvang af • Skakel modus wat batterykrag spaar aan. • Deaktiveer sinkroniseringsfunksionaliteite ('sync'). • Beperk agtergrondaktiwiteite. • Maak toepassings toe wat nie in gebruik word nie (verminder multitake). • Verminder die helderheid van die skerm. • Vermy die speel van media- of videospeletjies op slimfone omdat dit batterykrag baie gou uitput. • Dra ‘n batterypak. (2) 6.11.2 Enige EEN:  • 'n Internetkonneksie is nodig. • Albei gebruikers moet dieselfde sagteware gebruik om deur middel van VoIP te kan kommunikeer. • Krediete moet aangekoop word om telefone wat nie op die Internet is nie te skakel. • VoIP kan baie data oordra, veral vir video-oproepe, wat dit duur maak of veroorsaak dat die data-limiet gou bereik word. • Kwaliteit van oproepe word maklik geaffekteer deur stadige of internetkonneksies van swak kwaliteit. (1) TOTAAL AFDELING F: 40 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Information Technology

View all