Downloaded from hlayiso.com
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
IOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
SENIOR SERTIFIKAAT/
SENIOR CERTIFICATE
NASIONALEGRAAD
SENIOR12SERTIFIKAAT
R SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
INLIGTINGSTEGNOLOGIE P2
NOVEMBER 2020
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers _hlayiso.com_--50e776f8-b245-4554-9243-5cf350cf10d2/v1-50c5c39841428639bad4/card.webp)





View all





Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2020 Memo
Grade 12 Information Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 331.2 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Questions in this paper
- Question 1.1Solution Development and Software Engineering5 marks
- Question 1.2Solution Development and Software Engineering10 marks
- Question 2Systems Technologies25 marks
- Question 3Systems Technologies30 marks
- Question 4Database Design and SQL20 marks
- Question 5Solution Development and Software Engineering20 marks
Show all 7 questions
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 2 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 1.1.1 A (1)
1.1.2 C (1)
1.1.3 D (1)
1.1.4 C (1)
1.1.5 D (1)
1.2 1.2.1 E RAID (1)
1.2.2 R / C Alternatiewe sleutel / (1)
Vreemde sleutel
1.2.3 P Biometrika (1)
1.2.4 L BSL ('SSL') (1)
1.2.5 A Digitale kloof (1)
1.2.6 O Skyfdefragmentering (1)
('Disk defragmentation')
1.2.7 Q Drywers ('Drivers') (1)
1.2.8 M LOP ('FTP') (1)
1.2.9 J Terugrol ('Rollback') (1)
1.2.10 H Nutsprogramme (1)
('Utility software')
TOTAAL AFDELING A: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 3 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Enige EEN:
Vinniger toegangspoed / leesspoed.
Nie nodig om gedefragmenteer te word nie.
Meer betroubaar as gevolg van afwesigheid van bewegende dele.
Gebruik minder krag / meer effektiewe gebruik van energie.
Kleiner fisiese grootte. (1)
2.1.2 Enige EEN:
Duurder in vergelyking met hardeskywe.
Moeilik/onmoontlik om alle data te herwin. (1)
2.2 2.2.1 ETG ('RAM') verloor sy inhoud as krag af is /rekenaar afgeskakel is.
Of enige ander regte verduideliking. (1)
2.2.2 Enige EEN:
As dit 'n 64-bis bedryfstelsel / rekenaar is, kan dit meer as 4 GG RAM
gebruik.
OF
Indien dit ‘n 32-bit rekenaar / bedryfstelsel is sal dit nie meer as 4 GG
RAM gebruik nie. (1)
2.2.3 (a) Soliede staat aandrywer. (1)
(b) Enige TWEE:
Bedryfstelsel en programwerkverrigting/toegangspoed sal
vinniger wees.
Groot hoeveelhede data kan op die goedkoper hardeskyf
gestoor word terwyl programme wat hoë werkverrigting vereis
op die duurder SSD gestoor kan word.
Vinniger toegangspoed / leesspoed / vinniger ‘boot’- tyd.
Nie nodig om gedefragmenteer te word nie.
Meer betroubaar as gevolg van afwesigheid van bewegende
dele.
Gebruik minder krag / meer effektiewe gebruik van energie.
Kleiner fisiese grootte. (2)
2.3 2.3.1 Enige EEN:
Virtualisering
Nabootser
OF enige korrekte voorbeeld van virtualisasie sagteware. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 4 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
2.3.2 Enige TWEE van die volgende konsepte:
regstellings
opdaterings
nuwe eienskappe
sekuriteit
wat bygevoeg word sedert die bekendstelling van die oorspronklike
sagteware / vorige dienspakket. (2)
2.4 2.4.1 'n Taal wat maklik vir mense is om te skryf en te verstaan
/ taal naby aan dit wat mense praat omdat dit met die Engelse taal
verband hou. (1)
2.4.2 (a) Verskil: 'n Interpreteerder vertaal reël vir reël
Die vertaler vertaal die hele program (2)
(b) Interpreteerder Kompileerder
'n Interpreteerder vertoon Die kompileerder voorsien 'n
foutboodskap(pe) reël vir reël. lys met foutboodskappe.
Skep nie 'n uitvoerbare lêer nie. Skep 'n uitvoerbare lêer.
(2)
(c) Delphi gebruik 'n kompileerder. (1)
2.4.3 'n TPK ('API') is die koppelvlak tussen die programmeringstaal
en die bedryfstelsel (hardeware) / sagteware / enige ‘services’. (2)
2.5 2.5.1 DIMM-gleuwe ('slots') (1)
2.5.2 SATA-koppelings ('connectors') / USB / Fire wire / Thunderbolt (1)
2.5.3 Enige EEN:
PCI-express-gleuf ('slot') (PCI-e)
AGP
USB (1)
2.6 Die stelselklolk genereer impulse wat die spoed van data-oordrag tussen
komponente bepaal.
Konsepte:
Die stelselklok genereer impulse. (1)
Die impulse bepaal die spoed waarteen data oordrag plaasvind. (1) (2)
2.7 2.7.1 Masjiensiklus (1)
2.7.2 Punt-tot-punt-konneksie (1)
TOTAAL AFDELING B: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 5 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIE
VRAAG 3
3.1 3.1.1 (a) Bandwydte is die totale hoeveelheid data wat in 'n netwerk
versend en ontvang / oorgedra kan word binne 'n gegewe
tydsinterval. (1)
(b) Mega bits per second. (1)
3.1.2 Enige TWEE:
Laer sein afname oor langer afstande (laer verswakking)
Word meestal nie deur elektromagnetiese steurings (EMI)
geaffekteer nie.
Geen afluistering (eavesdropping) / Groter sekuriteit.
Geen lynkruising (crosstalk). (2)
3.1.3 Enige TWEE:
UTP is minder onderhewig aan fisiese faktore (geboue/bome).
UTP is nie so stadig wanneer tussen baie gebruikers gedeel
word nie.
UTP minder onderhewig aan EMI.
UTP het meersekuriteit.
Alternatief:
Antwoorde kan vanuit die Wi-Fi perspektief geantwoord word. (2)
3.1.4 'n Kabel wat verskillende netwerksegmente van LANs verbind.
OF
'n Rugsteun is deel van 'n rekenaarnetwerk wat verskillende dele van
'n netwerk met mekaar verbind om 'n pad te voorsien om inligting te
kan uitruil. (1)
3.1.5 Enige EEN:
'n NKK ('NIC') (netwerkkoppelvlakkaart) fasiliteer/voorsien (1)
kommunikasie/konneksie tussen 'n rekenaar en 'n netwerk
medium.
Enkodeer en dekodeer boodskappe tussen die rekeaarnetwerk
en die rekenaarmedium.
3.2 Enige EEN:
'n Diens wat gebruikers toelaat om die inhoud van 'n video op aanvraag
te kyk
Gebruikers kan kies wat om wanneer te kyk ( hoef nie op geskeduleerde
tyd te kyk nie).
Enige toepaslike antwoord (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 6 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3 3.3.1 Enige EEN:
Verminder die moontlikheid van onwettige/kwaadwillige sagteware
wat onwettig oor die netwerk deur middel van BitTorrent-kliënte
afgelaai word.
Sodat die netwerk se bandwydte nie deur verkeer van goed wat
deur BitTorrent afgelaai word oorheers word nie. (1)
3.3.2 Kopiereg materiaal word nie afgelaai nie. (1)
3.4 Blogs kan deur enige persoon gepubliseer word.
Inligting word nie geverifieer nie. (2)
3.5 'n Statiese webblad vertoon presies dieselfde inligting elke keer as daarna
gekyk word terwyl inligting wat in 'n dinamiese webblad vertoon word anders
mag lyk gebaseer op ‘n spesifieke gebruikerprofiel/ tyd / omgewing / meer
interaktief. (2)
3.6 Enige EEN:
Die dokument is nie verander nie.
Bevestig die persoon wat enige elektroniese dokumente gestuur het se
identiteit. (1)
3.7 3.7.1 Webblaaier
Aanvaar ook 'n regte voorbeeld soos Internet Explorer/Mozilla Firefox (1)
3.7.2 Enige TWEE:
Style waarna HTML-lêers kan verwys en wat deur HTML-lêers
gebruik kan word, kan in ‘n enkele lêer / een keer gedefinieer
word.
As 'n verandering in die CSS-lêers gemaak word sal al die
HTML lêers wat na die style in die CSS-lêers verwys
opgedateer wees.
Style is gesentraliseer en veranderinge word goed
geïmplementeer sonder dat dit nodig is om die
formatering/stylinstellings ('settings') van al die meervuldige
plekke regoor die HTML-lêers hoef te verander.
Konsepte:
Skep en stoor ontwerp in ‘n enkele lêer / slegs een keer gedoen(1)
Alle webblaaie gebruik die ontwerp wat in die lêer gestoor is(1) (2)
3.7.3 Kombineer JavaScript met 'n blaaier-opdrag om die blaaier toe te laat
om data af te laai sonder om die hele webbladsy te verfris.
OF
Laat dataversoeke in die agtergrond toe wat slegs een afdeling van die
webbladsy opdateer (1 punt) sonder om die volledige webbladsy op te
dateer. (1 punt) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 7 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
3.8 3.8.1 'n Groep rekenaars wat deur 'n kwaadwillige sagteware / hacker /
rekenaarkrimineel beheer word en wat saamwerk om op 'n
onwettige manier gebruik te word. (2)
3.8.2 Die gebruik van ‘n groot aantal rekenaars om ‘n bediener/diens te
oorlaai met ‘n groot aantal versoeke wat die bediener ontoeganklik
maak. (3)
3.8.3 Dit is die rekenaar wat gebruik/beheer word deur 'n rekenaar-
misdadiger / kwaadwillige sagteware tydens 'n DDoS-aanval or any
other activities. (1)
3.9 3.9.1 'n Tipe kwaadwillige sagteware wat rekord hou van sleutels wat op die
sleutelbord gedruk is en dit na 'n derde party toe stuur. (1)
3.9.2 Enige TWEE:
Installering van teen-kwaadwillige sagteware ('anti-malware').
Gebruik van 'n skansmuur ('firewall').
Hou al jou sagteware opgedateer.
Volg 'n goeie wagwoordbeleid.
Moenie onbekende e-posse aanhangsels oopmaak nie.
Gebruik veilige webtuistes.
Bly op hoogte van nuutste ontwikkelings.
Wees versigtig om persoonlike inligting uit te gee.
Moenie suspisieuse sagtewate installeer nie. (2)
TOTAAL AFDELING C: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 8 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGBESTUUR
VRAAG 4
4.1 4.1.1 Data van primêre sleutel se veld moet uniek wees (geen duplikate
nie).
Kan nie nul/leeg wees nie. (2)
4.1.2 (a) InvoerderID tblAansoeke (2)
(b) Een-tot-Baie (1)
4.1.3 Entiteitverwantskapdiagram ('Entity Relationship Diagram')
Aanvaar ook ER-diagram / ERD (1)
4.2 Enige EEN:
Boolean
Yes/No
True/False (1)
4.3 Die getal dae wat dit neem om die versoek te verwerk kan bereken word. (1)
4.4 4.4.1 Enige EEN:
'n Weergawe van 'n stuk sagteware wat beskikbaar gemaak
word om getoets te word. Word tipies deur 'n beperkte getal
gebruikers getoets.
Weergawe voordat dit algemeen vrygestel word.
‘n Toetsweergawe van die sagteware. (1)
4.4.2 Enige EEN:
Valideringsreël / reikwydte / formaattoets
Beperk toevoer met 'n komponent (of voorbeeld van ‘n spesifieke
komponent bv listbox / combobox). (1)
4.5 4.5.1 Twee punte:
Toets vir regte interval/reeks (0 of 1).
OF
Een punt vir elk van die volgende:
Toets vir aanvaarbare data
Toets vir regte datatipe (Number).
(2)
4.5.2 Dataverifikasie:
Kontroleer of data reg is van 'n mens se perspektief / inligtingbron (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 9 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.6 Enige TWEE:
Beheerde toegang tot gebou deur middel van NVK ('NFC') naby-veld-
kommunikasie/RFID.
Gebruik biometriese sekuriteit om toegang tot 'n gebou te beheer.
Sit bedieners ('servers')/stoortoestelle in kamer/kabinet wat gesluit kan
word.
Huur sekuriteitspersoneel om toegangsbeheer tot data toe te pas.
Maak gebruik van wolkdienste / bediener wat nie op die perseel is nie (2)
4.7 4.7.1 Data-onafhanklikheid verwys na skeiding tussen sagteware wat die
databasistoepassing gebruik en die werklike datastrukture wat deur
die DBBS se bediener bestuur word (2)
4.7.2 Logiese onafhanklikheid (1)
4.7.3 Enige TWEE
Die gebruiksagteware/toepassing kan nie die struktuur of
formaat van die data verander nie
Baie toepassings kan met dieselfde data werk omdat die fisiese
struktuur nie 'n faktor is nie
DBBS se sagteware hanteer die werklike bestuur van data. (2)
TOTAAL AFDELING D: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 10 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING
VRAAG 5
5.1 5.1.1 'n Sintaksfout kom voor as die reëls van die programmeringstaal oortree
word
OF ‘n fout wat voorkom dat die program kan uitvoer.
'n Looptydfout kom voor as die program uitgevoer word en 'n probleem
word ondervind
OF ‘n voorbeeld van ‘n fout wat programuitvoering stop
(2)
5.1.2 Enige TWEE sinvolle riglyne:
Verduidelik die fout in verstaanbare terme aan die gebruiker.
Verskaf 'n aanduiding of die probleem deur hardeware of
sagteware veroorsaak is.
Verduidelik hoe om die probleem op te los.
Gee 'n aanduiding of dit die program se fout is of as gevolg van
iets wat die gebruiker gedoen het. (2)
5.2 Die skikking moet gesorteer word voordat binêre soek gedoen kan word. (1)
5.3 5.3.1 Enige EEN
Veranderlike S is nie 'n aanvanklike waarde gegee nie (nie
geïnisialiseer nie).
Veranderlike S moet geïnisialiseer word voordat die lus uitgevoer
word. (1)
5.3.2 Enige TWEE
Inkeping om 'n leesbare struktuur te gee.
Beskrywende veranderlike name om te help om die doel van die
kode te verstaan.
Voeg kommentaar by om die doel van die program te verduidelik.
Oop lyne tussen kode. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 11 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
5.4 Blokno f1 f2 i I<3 fn Afvoer
1 2
2 3
3 1
4 Ja
5 5
6 3
7 5
8 2
4 Ja
5 8
6 5
7 8
8 3
4 Nee 12/2
9 8 = (6)
5.5 Inc(i) / Inc(i,1) (1)
5.6 5.6.1 + dui publieke lede/metodes/attribute aan.
- dui private lede/metodes/attribute aan.
Aanvaar publiek en privaat in die spesifieke volgorde. (2)
5.6.2 Enige TWEE:
setPlek() se parameter spesifiseer nie die datatipe nie.
getKapasiteit()-metode moet 'n heelgetal (integer) datatipe
terugstuur.
setGebeurtenisDatum moet ‘n string datatipe ontvang. OF
fGebeurtenisDatum moet ‘n datum datatipe wees.
NOTA:
Aanvaar ook slegs die metode name sonder rede waarom dit verkeerd
is. (2)
5.6.3 toString (1)
TOTAAL AFDELING E: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 12 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
6.1 6.1.1 Enige TWEE:
Kasgeheue is fisies nader aan / op die SVE ('CPU').
Kasgeheue stuur onlangse / gereelde / moontlik gebruikte
instruksies.
Tipe geheue wat vir kasgeheue gebruik word is vinniger. (2)
6.1.2 Enige TWEE:
Die SVE se spoed in GHz – hoër spoed verbeter
werkverrigting
Getal kerne ('cores') – meer vir beter werkverrigting
Aantal drade - meer drade vir vinniger werkverrigting (2)
6.1.3 (a) Virtuele geheue (1)
(b) Deur inligting wat nie gebruik word nie uit te ruil ('swapping
information') tussen die hardeskyfspasie/virtuele
geheue/addisionele geheue en die ETG ('RAM').
Enige TWEE van die volgende konsepte:
Inligting wat nie gebruik word nie
Tydelik verwyder van RAM na hardeskyf
Gedeelte van die hardeskryf wat tydelik as RAM gebruik
word
Gestoor totdat dit weer nodig is/gebruik word (2)
6.2 Enige TWEE:
Nie so 'n wye reeks sagteware toepassings beskikbaar wat dit
ondersteun soos vir MacOS en Microsoft Windows nie (beperkte
aanpasbaarheid).
Amptelike ondersteuning is beperk.
Mag foute bevat aangesien enige iemand die bronkode kan verander.
Baie verskillende weergawe bestaan wat verwarrend vir gebruikers kan
wees.
Niemand is verantwoordelik vir sagteware probleme nie. (2)
6.3 6.3.1 Enige TWEE:
Aanpasbaarheid ('Scalability').
Kan enige plek waar Internet toegang is toegang
verkry('Ubiquity').
Laat samewerking toe.
Nie nodig om instandhouding of opgradering van hardeware
te doen nie.
Nie nodig om sagteware te installeer of opgradering te doen
nie.
Gebruik nie lokale hulpbronne / stoorspasie nie. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 13 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
6.3.2 Die verspreiding/deel van hulpbronne van kragtige rekenaars tussen
gebruikers
Die kombinering van hulpbronne van verskillende rekenaars om 'n
baie kragtige diens te skep (2)
6.4 6.4.1 Enige TWEE:
Kan toegang tot e-pos van enige plek kry as jy toegang tot
die Internet het.
Geen addisionele kostes vir e-pos diens nie.
Gebruik jou webblaaier om toegang tot e-pos te kry
Aanpasbaarheid ('Scalability')
Kan enige plek waar Internet toegang is toegang
verkry('Ubiquity')
Kontrakteer onderhoud en opgradering van hardeware uit
Kontrakteer die installering van sagteware en opgraderings
uit
Gebruik nie lokale hulpbronne – bv stoorspasie. (2)
6.4.2 (a) Enige TWEE:
Blaaier hou boek van alles wat gedoen is deur die
gebruiker wat aangeteken / aanlyn is.
Bou 'n gedetailleerde profiel op wat gebaseer is op
algemene belangstellings en gewoontes.
Filtreer resultate gebaseer op geskiedenis.
Enige ander geldige antwoord wat na die
gebruikersprofiel verwys. (2)
(b) Die soekenjin gebruik data (bv. plek) om resultate meer
relevant te maak. (1)
(c) Enige EEN:
Resultate van die soek sal minder trefaksies ('hits')
oplewer/meer relevant wees.
Meer verskaffers. (1)
6.4.3 Enige TWEE:
Mobiele toestelle is meer algemeen beskikbaar.
Koppelvlak is meer vaartbelyn.
Kan maklik kennisgewings op gebruiker se toestel ontvang.
Kan 'n mobiele toep gebruik terwyl jy rondbeweeg (enige
plek).
In staat om data lokaal op toestel te 'cache' sodat data van
lyn af toeganklik is.
Minder data word gebruik.
Hoef nie lang URL te onthou nie / toep is toegewy aan ‘n
spesifieke webblad. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 14 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
6.5 Enige TWEE:
Die maatskappy bedryf 'n klein besigheid wat nie die kompleksiteit van
'n verspreide databasis vereis nie.
Dit is duurder om 'n verspreide databasis op te stel en te onderhou.
'n Verspreide databasis is kompleks om op te stel en te onderhou.
Sinkronisasie van data is meer kompleks.
Sekuriteit is meer kompleks. (2)
6.6 6.6.1 Enige TWEE
Om toegang tot lêers en dokumente / maatskappy van enige
plek af te kry
Met dieselfde sekuriteit as in die kantoor / LAN
Met dieselfde hulpbronne / sagteware as in die kantoor / LAN (2)
6.6.2 Enige EEN:
(Engels – aanvaar ook Afrikaanse vertaling/beskrywing)
'Battery saver'
'Power & sleep'
‘Mobile hotspot’
‘Airplane mode’
‘Location’
‘Blue tooth’ (1)
6.6.3 Die deel van sellulêre Internet verbindings om toestelle deur
middel van Wi-Fi / radio te verbind. (2)
6.6.4 (a) Multitaakverwerking: Bedryfstelsel verdeel verwerkingstyd,
tussen verskillende take/ toepassings/ programme lyk asof
take gelyktydig verwerk word. (2)
(b) Multiverwerking verskil op die volgende manier:
Gebruik meer as een SVE-kern
Om verskillende take of drade ('threads') gelyktydig te
verwerk. (2)
6.6.5 Laat kommunikasie/deel tussen elektroniese toestelle op 'n kort
afstand van mekaar toe.
OF 'n regte en geskikte beskrywing. (1)
6.7 Enige TWEE:
Kwaliteit van die oproep word deur Internetkonneksie se spoed en
verkeer beïnvloed.
Om met VoIP te kommunikeer moet alle partye dieselfde
kliëntesagteware gebruik.
Video-oproepe kan duur wees om oor die Internet te maak.
‘n Hoë spoed en stabiele Internetkonneksie (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/V2 15 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
6.8 Enige TWEE
IoT kan gebruik word om temperature van 'n afstand af te
beheer/monitor.
IoT kan gebruik word om bestuur in kennis te stel van probleme met
die vrieskas se temperatuur.
IoT kan gebruik word om boek te hou van temperature wat die
geskiedenis van temperatuurvlakke aandui en wat as hulpmiddel
gebruik kan word vir besluitneming.
Enige ander korrekte/aanvaarbare antwoord. (2)
6.9 6.9.1 Enige EEN:
Radio/Radiogolwe
Elektromagnetisme / Elektromagnetiese golwe (1)
6.9.2 Enige TWEE
Meer as een etiket ('tag') kan op dieselfde tyd gelees word.
Versteekte ttikette kan gelees word/hoef nie in sig te wees
nie.
Etikette kan gelees word al beweeg dit/hoef nie stilgehou te
word nie.
Verbeterde akkuraatheid.
Spoed van rekordering.
Rekordering kan oor ‘n afstand geskied.
Uit ‘n sekuriteits oogpunt (Scenario vir vraag):
RFID kan nie so maklik soos barcode gedupliseer word nie.
Enige ander korrekte sekuriteitsvoorbeelde. (2)
TOTAAL AFDELING F: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--50e776f8-b245-4554-9243-5cf350cf10d2/v1-50c5c39841428639bad4/card.webp)
Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2019 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2018 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 NSC November 2016 Memo
More from Grade 12 Information Technology

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Memorandum