Skip to content

Information Technology Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo

MemorandumInformation TechnologyGrade 12202029 pages

Grade 12 Information Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 29 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR SERTIFIKAAT/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2020 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 29 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 2 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne ALGEMENE INLIGTING:  Hierdie nasienriglyne moet as die basis vir die nasiensessie gebruik word. Dit is voorberei om deur nasieners gebruik te word. Daar word na alle nasieners verwag om 'n deeglike standaardiseringsvergadering by te woon om seker te maak dat die riglyne konsekwent geïnterpreteer en tydens die nasien van die kandidate se werk toegepas word.  Let op dat leerders wat 'n alternatiewe korrekte oplossing as wat as voorbeeld van 'n oplossing in die nasienriglyne gegee word verskaf, volle krediet vir die relevante oplossing moet kry tensy die spesifieke instruksies in die vraestel nie gevolg is nie of die vereistes van die vraag nie nagekom is nie.  Bylaag A, B, C en D (bladsy 3-12) sluit die nasienrubriek vir elke om te gebruik vir enigeen van die twee programmeringstale in.  Bylaag E, F, G en H (bladsy 13-29) bevat voorbeelde in programmeringskode van oplossings vir VRAAG 1 tot VRAAG 4.  Kopieë van Bylaag A, B, C, D en die opsomming van die leerder se punte (bladsy 3-12) moet vir elke leerder gemaak word en tydens die nasiensessie voltooi word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 3 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne BYLAAG A VRAAG 1: NASIENRUBRIEK - ALGEMENE PROGRAMMERINGSVAARDIGHEDE SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: MAKS. LEERDER- VRAAG BESKRYWING PUNTE PUNT 1.1 Knoppie [1.1 – Kleure] Verander die skrifgrootte van cmbV1_1 na 12pt 4 cmbV1_1.items.add Voeg blou by Stel item se indeks op 0 /stel text to ‘Groen’  1.2 Knoppie [1.2 – Vlieër] Skep ‘n veranderlike vir oppervlakte (rOppvlak) Toets of iDiagA > iDiagB rOppvlak = iDiagA * iDiagB  /2 8 Vertoon rOppvlak op lblV1_2 geformatteer tot een desimaal Anders Vertoon foutboodskap 1.3 Knoppie [1.3 – Binêre getal] Verkry desimale getal uit ‘edit box’, skakel om na heelgetal Inisialiseer afvoerstring vir binêre waarde Lus (Loop)  terwyl desimale getal > 0 Res = desimale getal MOD 2  (resultaat 0 of 1) Desimale getal  = desimale getal DIV 2  Voeg res wat omgeskakel is na ‘n string by aan die begin van 11 die afvoerstring  Vertoon binêre getal op ‘label’ lblV1_3  Alternatiewe: Lus terwyl desimale getal div 2 > 0 Herhaal totdat desimale getal = 0 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 4 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 1.4 Knoppie [1.4 – Woordspeletjie] Inisialiseer totaal na 0  Verkry woord uit ‘edit box’  en verander na hoofletter Toets of dit nie enkele woord is nie (Spasie is gevind)  Maak ‘edit box’ skoon Stel fokus op die ‘edit box’ Vertoon foutboodskap Anders 17 Lus (Loop) deur woord deur lengte van woord te gebruik  Verkry karakter by lus se veranderlike Toets of dit ‘n klinker is  Tel 3 by totaal  Anders Toets vir ander alfabetiese karakter  Tel 2 by totaal  Anders Tel 1 by totaal  Vertoon totale waarde van woord in ‘richedit’ TOTAAL AFDELING A: 40 BYLAAG B VRAAG 2: NASIENRUBRIEK - DATABASISPROGRAMMERING SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: MAKS. LEERDER- VRAAG BESKRYWING PUNTE PUNT 2.1 SQL-stellings 2.1.1 Knoppie [2.1.1 – Lys van werknemers] SELECT * FROM tblWerknemers ORDER BY PosTitel, UurlikseLoon DESC Concepts: SELECT *  4 FROM tblWerknemers  ORDER BY PosTitel  ,UurlikseLoon DESC  2.1.2 Knoppie [2.1.2 – Ingenieurs] SELECT WerknemerID, Van, Naam FROM tblWerknemers WHERE PosTitel LIKE "%Engineer%" Concepts: 4 SELECT WerknemerID, Van, Naam  FROM tblWerknemers  WHERE PosTitel LIKE  "%Ingenieur%"'  2.1.3 Knoppie [2.1.3 – Postitel] SELECT DISTINCT PosTitel FROM tblWerknemers OF 3 SELECT PosTitel FROM tblWerknemers GROUP BY PosTitel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 5 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne Concepts: SELECT DISTINCT  PosTitel  FROM tblWerknemers  OF SELECT PosTitel (1) FROM tblWerknemers (1) GROUP BY PosTitel (1) 2.1.4 Knoppie [2.1.4 – Verwyder rekords] DELETE FROM tblLogUre WHERE UreGewerk = 99 Konsepte: 2 DELETE FROM tblLogUre  WHERE UreGewerk = 99  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 6 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: NASIENRUBRIEK – VERVOLG 2.1.5 Knoppie [2.1.5 – Oortyd] SELECT Van, FORMAT(SUM((UreGewerk - 8) * UurlikseLoon * 2), "CURRENCY") AS OortydBedrag FROM tblWerknemers E, tblLogUre H WHERE E.WerknemerID = H.WerknemerID AND ureGewerk > 8 GROUP BY Van SELECT Van,  FORMAT(SUM  ((UreGewerk - 8)  * UurlikseLoon * 2 ), "CURRENCY")  AS OortydBedrag  FROM tblWerknemers E, tblLogUre H  WHERE E.WerknemerID = H.WerknemerID  AND ureGewerk > 8 9 GROUP BY Van  Konsepte: Verkry Van (1) Formatteer oortyd betaal as geldeenheid (1) Gebruik SUM-funksie reg (1) Bereken aantal ure oortyd gewerk (1) Vermenigvuldig resultaat van bostaande stap met UurlikseLoon * 2 (1) Noem berekende veld OortydBedrag (1) Verkry data uit tblWerknemers en tblLogUre (1) Toets of daar ‘n verwantskap is tussen PKen FK (1) Groepeer resultate volgens Van (1) Subtotaal: 22 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 7 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 2.2 DATABASISMANIPULASIE deur Delphi-kode te gebruik 2.2.1 Knoppie [2.2.1 – Werknemers met noodhulp] Vertoon kolomopskrifte // Is voorsien Inisialiseer teller as 0 Set tblWerknemers om van eerste rekord af te begin lees  Lus (Loop) terwyl nie tblWerknemers.Eof  7 Toets of tblWerknemers[‘NoodHulpOpleiding’] = True  Vertoon WerknemerID, Van en PosBeskrywing  Inkrementeer teller met 1  Gaan na volgende rekord in tblWerknemers  Vertoon teller  omgeskakel na string 2.2.2 Knoppie [2.2.2 – Voeg nuwe werknemer by] tblWerknemers.Insert  tblWerknemers['WerknemerID'] := 'EMP986';  tblWerknemers['Naam'] := 'Robert' tblWerknemers['Van'] := 'Laubscher'  tblWerknemers['UurlikseLoon'] := 195.00  tblWerknemers['PosTitel'] := 'Mariene Ingenieur' tblWerknemers['NoodHulpOpleiding'] := True  tblWerknemers.Post  Alternatiewe 6 tblWerknemers[UurlikseLoon] := 'R195.00'; tblWerknemers [UurlikseLoon] := FloatToStrF(195.00,ffCurrency,6,2); Konsepte: Insert/Append (1) Stringveranderlikes – ID (1) Naam en Van (1) PosTitel en UurlikseLoon (1) NoodHulpOpleiding (1) Post (1) 2.2.3 Knoppie [2.2.3 – Dateer ure gewerk op] Kry aantal ure (iUre of sUre) uit edtV2_2_3, Skakel om na heelgetal 5 tblLogUre.Edit  tblLogUre[‘UreGewerk’] = iUre  tblLogUre.Post  Subtotaal: 18 TOTAAL AFDELING B: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 8 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne BYLAAG C VRAAG 3: NASIENRUBRIEK - OBJEK-GEÖRIENTEERDE PROGRAMMERING SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: MAKS. LEERDER- VRAAG BESKRYWING PUNTE PUNT 3.1.1 Konstruktor-metode: Hoof met regte parameterwaardes (korrekte volgorde en datatipes) Ken klant se ID parameterwaarde toe aan fKlantID  Ken houergrootte se parameterwaarde toe aan 4 fHouerGrootte Ken stoortyperk se parameterwaarde toe aan fStoorTydperk Stel fBedragBetaal op 0  3.1.2 getBedragBetaal-metode: Funksie se opskrif met real/double as terugstuur-datatipe  2 fBedragBetaal toegeken aan result  3.1.3 OpdateerBedragBetaal-metode: Prosedure-opskrif met real/double parameterwaarde  Inkrementeer fBedragBetaal  3 Gebruik die parameterwaarde  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 9 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 3.1.4 berekenKoste-metode: Funksie verklaar met double/real terugstuur-datatipe As fHouerGrootte = ‘S’ Stel aanvanklike koste op 1000.00 Anders as fHouerGrootte = ‘M’ Stel aanvanklike koste op 1750.00 Anders Stel aanvanklike koste op 2500.00 Koste = StoorTydperk * aanvanklike koste Persentasie afslag = 10% vir elke vermeerdering van 6 maande deur die floor/trunc/div-funksie te gebruik of ander toepaslike kode Toets of afslag > 50 Stel afslag op 50 Bereken afslagwaarde 11 Stuur koste as ‘result’ terug Aangepaste merkbenadering Ken punte toe vir die volgende konsepte: Funksie verklaring met terugstuur datatipe (heelgetal/string) Toets vir die houergrootte  Toekenning van korrekte koste per grootte Bereken koste met formule Bepaal persentasie afslag deur maande te gebruik Stel afslag persentasie na 50 Bereken afslag waarde Stuur koste terug in result 3.1.5 toString-metode: ‘Labels’ (Klant se ID, Houergrootte, Stoortydperk, Bedrag betaal)  3 Regte attribute Regte omskakelings (bedrag betaal – float; stoortydperk – integer)  Subtotaal: Objekklas 23 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 10 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: NASIENRUBRIEK (VERVOLG) MAKS. LEERDER VRAAG BESKRYWING PUNTE - PUNT 3.2.1 Knoppie [3.2.1 – Instansieer objek] Het KlantID uit ‘edit box’ as argument gebruik  Het eerste karakter  van geselekteerde item in ‘list box’ as argument gebruik  Het aantal maande uit ‘spin edit’ as argument gebruik  7 Instansieer die objTransaksie-objek: objTransaksie:=  TTransaksie.Create (correct order, data types) Stel btnV3_2_1 onaktief  3.2.2 (a) Knoppie [3.2.2 (a) – Vertoon bedrag verskuldig] Roep die berekenKoste-metode as ‘n funksie 3 Vertoon die bedrag verskuldig op pnlV3_2_2  3.2.2 (b) Knoppie [3.2.2 (b) – Verwerk betaling] verkry waarde uit edtV3_2_2  Roep opdateerBedragBetaal  met onttrekte waarde as argument BedragVerskuldig := berekenKoste  - getBedragBetaal  5 Konsepte: Korrekte roepstelling van metode Korrekte berekening (-) Vertoon die opgedateerde bedrag verskuldig op pnlV3_2_2  3.2.3 Knoppie [3.2.3 – Sien besonderhede] Roep die toString-metode  2 Vertoon in die richedit  Subtotaal: Vormklas 17 TOTAAL AFDELING C: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 11 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne BYLAAG D VRAAG 4: NASIENRUBRIEK – PROBLEEMOPLOSSING SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: MAKS. LEERDER VRAAG BESKRYWING PUNTE - PUNT 4.1.1 Knoppie [4.1 – Skep hawehouers] Lus (Loop) 50 keer  Genereer reële getalle tussen 1 en 99 (inklusief) Rond af tot 1 desimaal 4 Stoor die waardes in arrHouers-skikking Alternatiewe 4.1.2 Knoppie [4.1.2 – Vertoon hawehouers] Stel indeks op 0 Lus deur 5 keer (vir rye)  sReel := ‘ ‘  Lus 10 keer (vir kolomme)  Inkrementeer die indeks met 1  sReel := sReel + FloatToStr(arrHouers[iIndeks])  + #9; Vertoon sReel in die rich edit redV4_1_2 8 Alternatief: sReel := sReel + FloatToStr(arrHouers[c+(10*(r-1)]) (3) + #9(1) Konsepte: Gebruik lus (loop) veranderlikes (1) Berekening (1) Floattostr (1) Space(1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 12 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 4.2 Knoppie [4.2 – Houers gelaai om verskeep te word] Stel TotaleGewig op nul (0)  Inisialiseer die vertoonveranderlike (sReel)  Stel indeks op 1  Lus index < 50 As (TotaleGewig + gewig van die houer by die indeks) <= 200 dan Voeg gewig van houer by indeks van arrHouers skikking by TotaleGewig Voeg die gewig van die houer by indeks van arrHouers- en voeg #9  by sReel Inkrementeer die indeks Buite lus: 18 Vertoon die gewig van die houers wat gelaai is om verskeep te word in die richedit  Vertoon die totale gewig van die houers wat gelaai is op die paneel  Ken lêerveranderlike aan die naam van die tekslêer toe Rewrite  Skryf die gewig van die houers wat gelaai is om verskeep te word na die tekslêer Tonne.txt  Maak tekslêer toe  Alternatief: For loop 1 tot 50 (3 punte) TOTAAL AFDELING D: 30 GROOTTOTAAL: 150 OPSOMMING VAN LEERDER SE PUNTE: SENTRUMNOMMER: LEERDER SE EKSAMENNOMMER: AFDELING A AFDELING B AFDELING C AFDELING D GROOT- VRAAG 1 VRAAG 2 VRAAG 3 VRAAG 4 TOTAAL MAKS. 40 40 40 30 150 PUNTE LEERDER SE PUNTE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 13 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne BYLAAG E: OPLOSSING VIR VRAAG 1 unit Vraag1_U; interface uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms, Dialogs, StdCtrls, ExtCtrls, Spin, pngimage, ComCtrls, Math, Buttons; type TfrmVraag1 = class(TForm) GroupBoxV1_1: TGroupBox; GroupBoxV1_4: TGroupBox; edtV1_4: TEdit; Label9: TLabel; redV1_4: TRichEdit; GroupBoxQ1_3: TGroupBox; edtV1_3: TEdit; btnV1_3: TButton; Label10: TLabel; lblV1_3: TLabel; btnV1_1: TButton; cmbV1_1: TComboBox; btnClose: TBitBtn; GroupBoxV1_2: TGroupBox; Image2: TImage; lblV1_2: TLabel; btnV1_2: TButton; btnV1_4: TButton; procedure btnV1_2Click(Sender: TObject); procedure btnV1_4Click(Sender: TObject); procedure btnV1_3Click(Sender: TObject); procedure btnV1_1Click(Sender: TObject); private { Private declarations } public { Public declarations } end; var frmVraag1: TfrmVraag1; implementation {$R *.dfm} //=================================================================== // Vraag 1.1 – 4 punte //=================================================================== procedure TfrmVraag1.btnV1_1Click(Sender: TObject); begin // Vraag 1.1 cmbV1_1.Font.Size := 12; cmbV1_1.Items.Add('Blou'); cmbV1_1.ItemIndex := 0; end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 14 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne //=================================================================== // Vraag 1.2 – 8 punte //=================================================================== procedure TfrmVraag1.btnV1_2Click(Sender: TObject); var iDiagA, iDiagB: integer; rOppvlak: real; begin // Kode wat voorsien is iDiagA := StrToInt(InputBox('Diagonaal een van vlieër (cm)', 'Sleutel die waarde van diagonaal een (A) in: ', '20')); iDiagB := StrToInt(InputBox('Diagonaal twee van vlieër (cm)', 'Sleutel die waarde van diagonaal twee (B) in:', '')); // Vraag 1.2 if iDiagA > iDiagB then begin rOppvlak := (iDiagA * iDiagB) / 2; lblV1_2.Caption := 'Die oppervlakte van die vlieër is ' + FloatToStrF(rOppvlak, ffFixed, 10, 1) + ' vierkante cm.' ; end else begin Showmessage('Die waarde van diagonaal twee (B) moet kleiner wees as die waarde van diagonaal een (A)'); end; end; //=================================================================== // Vraag 1.3 – 11 punte //=================================================================== procedure TfrmVraag1.btnV1_3Click(Sender: TObject); // Kode wat voorsien is var iGetal, iRes: integer; sBiner: String; begin // Vraag 1.3 iGetal := StrToInt(edtV1_3.Text); sBiner := ''; while iGetal <> 0 do begin iRes := iGetal MOD 2; iGetal := iGetal DIV 2; sBiner := IntToStr(iRes) + sBiner; end; lblV1_3.Caption := 'Binêre getal: ' + sBiner; end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 15 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne //=================================================================== // Vraag 1.4 – 17 punte //=================================================================== procedure TfrmVraag1.btnV1_4Click(Sender: TObject); var sWoord: String; iTotaal, iWaarde, iRand, iLen, iTel: integer; cKarakter: char; begin // Kode wat voorsien is redV1_4.Clear; // Vraag 1.4 iTotaal := 0; sWoord := Uppercase(edtV1_4.Text); if pos(' ', sWoord) = 0 then begin iLen := Length(sWoord); for iTel := 1 to iLen do begin cKarakter := sWoord[iTel]; if cKarakter in ['A', 'E', 'I', 'O', 'U'] then iTotaal := iTotaal + 3 else if cKarakter in ['A'..'Z'] then iTotaal := iTotaal + 2 else iTotaal := iTotaal + 1; end; redV1_4.lines.Add('Totale getal punte: ' + IntToStr(iTotaal)); end else begin edtV1_4.Clear; edtV1_4.SetFocus; ShowMessage('Gediskwalifiseer - meer as een woord is ingesleutel.'); end; end; end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 16 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne BYLAAG F: OPLOSSING VIR VRAAG 2 unit Vraag2_U; interface uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms,Dialogs, StdCtrls, Buttons, ExtCtrls, ConnectDB_U, DB, ADODB, Grids,DBGrids, ComCtrls, DateUtils, DBCtrls, Spin; type TfrmVraag2 = class(TForm) pnlBtns: TPanel; bmbHerstelDB: TBitBtn; grpTblUurAangeteken: TGroupBox; grpTblWerknemers: TGroupBox; dbgWerknemers: TDBGrid; dbgLogUre: TDBGrid; tabsV2_2ADO: TTabSheet; tabsV2_1SQL: TTabSheet; btnV2_2_1: TButton; redV2: TRichEdit; grpResultate: TGroupBox; dbgSQL: TDBGrid; grpOutput: TGroupBox; pgcTabs: TPageControl; btnV2_1_1: TButton; btnV2_1_2: TButton; btnV2_1_3: TButton; btnV2_1_4: TButton; btnV2_1_5: TButton; btnV2_2_2: TButton; btnClose: TBitBtn; GroupBox1: TGroupBox; edtV2_2_3: TLabeledEdit; btnV2_2_3: TButton; procedure bmbHerstelDBClick(Sender: TObject); procedure FormCreate(Sender: TObject); procedure FormClose(Sender: TObject; var Action: TCloseAction); procedure btnV2_1_1Click(Sender: TObject); procedure btnV2_1_2Click(Sender: TObject); procedure btnV2_1_3Click(Sender: TObject); procedure btnV2_1_4Click(Sender: TObject); procedure btnV2_1_5Click(Sender: TObject); procedure btnV2_2_1Click(Sender: TObject); procedure btnV2_2_3Click(Sender: TObject); procedure btnV2_2_2Click(Sender: TObject); private public end; var frmVraag2: TfrmVraag2; dbCONN: TConnection; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 17 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne // --- Globale veranderlikes wat voorsien is --- tblWerknemers, tblLogUre: TADOTable; qryDB: TADOQuery; implementation {$R *.dfm} {$R+} Vraag 2.1 - SQL-afdeling // ===================================================== // Vraag 2.1.1 - 4 punte // ===================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_1_1Click(Sender: TObject); var sSQL1: String; begin sSQL1 := 'SELECT * FROM tblWerknemers ' + 'ORDER BY PosTitel, UurlikseLoon DESC'; // Kode wat voorsien is - moenie verander nie dbCONN.RunSQL(sSQL1, dbgSQL,1); end; // ===================================================== // Vraag 2.1.2 - 4 punte // ===================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_1_2Click(Sender: TObject); var sSQL2: String; begin sSQL2 := 'SELECT WerknemerID, Van, Naam FROM tblWerknemers ' + 'WHERE PosTitel LIKE "%Ingenieur%"'; // Kode wat voorsien is - moenie verander nie dbCONN.RunSQL(sSQL2,dbgSQL,2); end; // ===================================================== // Vraag 2.1.3 - 3 punte // ===================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_1_3Click(Sender: TObject); var sSQL3: String; begin sSQL3 := 'SELECT DISTINCT PosTitel FROM tblWerknemers'; // Kode wat voorsien is - moenie verander nie dbCONN.RunSQL(sSQL3,dbgSQL,3); end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 18 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne // ===================================================== // Vraag 2.1.4 - 2 punte // ===================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_1_4Click(Sender: TObject); var sSQL4: String; bChange: boolean; begin sSQL4 := 'DELETE FROM tblLogUre ' + 'WHERE UreGewerk = 99'; // Kode wat voorsien is - moenie verander nie dbCONN.ExecuteSQL(sSQL4, bChange); if bChange then begin MessageDlg('Databasis is opgedateer.', mtInformation, [mbOK], 0); end; end; // ===================================================== // Vraag 2.1.5 - 9 punte // ===================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_1_5Click(Sender: TObject); var sSQL5: String; begin sSQL5 := 'SELECT Van, FORMAT(SUM((UreGewerk - 8) * (UurlikseLoon * 2)), "CURRENCY") ' + 'AS OortydBedrag ' + 'FROM tblWerknemers E, tblLogUre H ' + 'WHERE E.WerknemerID = H.WerknemerID AND UreGewerk > 8' + 'GROUP BY Van'; // Kode wat voorsien is - moenie verander nie dbCONN.RunSQL(sSQL5,dbgSQL,5); end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 19 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne Vraag 2.2 - Delphi-afdeling // ===================================================== // Vraag 2.2.1 - 7 punte // ===================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_2_1Click(Sender: TObject); var itel: integer; begin // Kode wat voorsien is redV2.Clear; redV2.Paragraph.TabCount := 3; redV2.Paragraph.Tab[0] := 100; redV2.Paragraph.Tab[1] := 190; redV2.SelAttributes.Style := [fsBold, fsUnderline]; redV2.Lines.Add('WerknemerID' + #9 + 'Van' + #9 + ' PosTitel '); // Sleutel jou kode vir Vraag 2.2.1 hier in iTel := 0; tblWerknemers.First; while tblWerknemers.Eof = False do begin if tblWerknemers['NoodHulpOpleiding'] = True then begin redV2.Lines.Add(tblWerknemers['WerknemerID'] + #9 + tblWerknemers['Van'] + #9 + tblWerknemers[' PosTitel ']); Inc(itel); end; tblWerknemers.Next; end; redV2.Lines.Add(#10 + 'Totale getal werknemers met noodhulpopleiding: ' + IntToStr(itel)); end; // ===================================================== // Vraag 2.2.2 - 6 punte // ===================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_2_2Click(Sender: TObject); begin // Vraag 2.2.2 tblWerknemers.Insert(); tblWerknemers['WerknemerID'] := 'EMP986'; tblWerknemers['Naam'] := 'Robert'; tblWerknemers['Van'] := 'Laubscher'; tblWerknemers['UurlikseLoon'] := 195.00; tblWerknemers[' PosTitel '] := 'Mariene Ingenieur'; tblWerknemers['NoodHulpOpleiding'] := True; tblWerknemers.Post(); end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 20 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne // ===================================================== // Vraag 2.2.3 - 5 punte // ===================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_2_3Click(Sender: TObject); var iUre: Integer; begin // Vraag 2.2.3 iUre := StrToInt(edtV2_2_3.Text); tblLogUre.Edit(); tblLogUre['UreGewerk'] := iUre; tblLogUre.Post(); end; //=================================================================== // Stel DB-konneksies op - MOENIE VERANDER NIE! //=================================================================== {$REGION DB CONNECTION} // ===================================================== procedure TfrmVraag2.bmbHerstelDBClick(Sender: TObject); begin // Restores the Database dbCONN.RestoreDatabase; redV2.Clear; dbCONN.setupGrids(dbgWerknemers, dbgLogUre, dbgSQL); // redV2.Clear; // Formatting field datatypes // tblWerknemers := dbCONN.tblOne; // tblLogUre := dbCONN.tblMany; // qryDB := dbCONN.qry; end; // ===================================================== procedure TfrmVraag2.FormClose(Sender: TObject; var Action: TCloseAction); begin // Disconnects from database and closes all open connections dbCONN.dbDisconnect; end; // ===================================================== procedure TfrmVraag2.FormCreate(Sender: TObject); begin // Sets up the connection to database and opens the tables. dbCONN := TConnection.Create; dbCONN.dbConnect; tblWerknemers := dbCONN.tblOne; tblLogUre := dbCONN.tblMany; // qryDB := dbCONN.qry; dbCONN.SetupGrids(dbgWerknemers, dbgLogUre, dbgSQL); pgcTabs.ActivePageIndex := 0; end; // ===================================================== {$ENDREGION} end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 21 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne BYLAAG G: OPLOSSING VIR VRAAG 3 OBJEKKLASEENHEID: unit Transaksie_U; interface type TTransaksie = class(TObject) private var fKlantID: String; fHouerGrootte: char; fStoorTydperk: integer; fBedragBetaal: real; public constructor create( sKlantID: String; cHouerGrootte: char; iStoorTydperk: integer); function getBedragBetaal: real; procedure opdateerBedragBetaal(rBedragBetaal: real); function berekenKoste: real; function toString: String; end; implementation { TStorage } uses SysUtils, Math; //==================================================================== // Vraag 3.1.1 – 4 punte //==================================================================== constructor TTransaksie.create(sKlantID: String;cHouerGrootte: char; iStoorTydperk: integer ); begin fKlantID := sKlantID; fHouerGrootte := cHouerGrootte; fStoorTydperk := iStoorTydperk; fBedragBetaal := 0.00; end; //=================================================================== // Vraag 3.1.2 – 2 punte //=================================================================== function TTransaksie.getBedragBetaal: real; begin result := fBedragBetaal; end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 22 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne //=================================================================== // Vraag 3.1.3 – 3 punte //=================================================================== procedure TTransaksie.opdateerBedragBetaal(rBedragBetaal: real); begin fBedragBetaal := fBedragBetaal + rBedragBetaal; end; //=================================================================== // Vraag 3.1.4 – 11 punte //=================================================================== function TTransaksie.berekenKoste: real; var rKoste, rPersentasieAfslag: real; begin case fHouerGrootte of 'K': rKoste := 1000.00; 'M': rKoste := 1750.00; 'G': rKoste := 2500.00; end; rKoste := fStoorTydperk * rKoste; rPersentasieAfslag := Floor(fStoorTydperk / 6) * 0.1; if rPersentasieAfslag > 0.5 then begin rPersentasieAfslag := 0.5; end; result := rKoste - (rKoste * rPersentasieAfslag); end; //=================================================================== // Vraag 3.1.5 – 3 punte //=================================================================== function TTransaksie.toString: String; begin result := 'Klant se ID: ' + fKlantID + #10 + 'Houergrootte: ' + fHouerGrootte + #10 + 'Stoortydperk (maande): ' + IntToStr(fStoorTydperk) + #10 + 'Bedrag betaal: ' + Format('%.2m', [fBedragBetaal]); end; end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 23 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne HOOFVORMEENHEID: unit Vraag3_U; interface uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms, Dialogs, StdCtrls, CheckLst, ExtCtrls, Buttons, Spin, ComCtrls; type TfrmVraag3 = class(TForm) gbxV3_2_1: TGroupBox; gbxVraghouerGrootte: TGroupBox; lstV3_2_1: TListBox; gbxKlientID: TGroupBox; edtV3_2_1: TEdit; gbxAantalMaande: TGroupBox; spnV3_2_1: TSpinEdit; gbxV3_2_3: TGroupBox; redV3_2: TRichEdit; btnV3_2_1: TButton; btnV3_2_3: TButton; btnHerstel: TButton; gbxV3_2_2: TGroupBox; btnV3_2_2_b: TButton; gbxBedrag: TGroupBox; edtV3_2_2: TEdit; pnlV3_2_2: TPanel; btnV3_2_2_a: TButton; procedure btnV3_2_1Click(Sender: TObject); procedure FormCreate(Sender: TObject); procedure btnV3_2_3Click(Sender: TObject); procedure btnHerstelClick(Sender: TObject); procedure btnV3_2_2_bClick(Sender: TObject); procedure btnV3_2_2_aClick(Sender: TObject); private public end; var frmVraag3: TfrmVraag3; implementation {$R *.dfm} uses Transaksie_U; var objTransaksie: TTransaksie; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 24 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne //=================================================================== // Vraag 3.2.1 – 7 punte //=================================================================== procedure TfrmVraag3.btnV3_2_1Click(Sender: TObject); var sKlantID: String; cHouerGrootte: char; iStoorTydperk: integer; begin // Vraag 3.2.1 sKlantID := edtV3_2_1.Text; cHouerGrootte := lstV3_2_1.Items[lstV3_2_1.ItemIndex][1]; iStoorTydperk := spnV3_2_1.Value; objTransaksie := TTransaksie.create(sKlantID,cHouerGrootte, iStoorTydperk); btnV3_2_1.Enabled := False; end; //=================================================================== // Vraag 3.2.2(a) – 3 punte //=================================================================== procedure TfrmVraag3.btnV3_2_2_aClick(Sender: TObject); begin // Vraag 3.2.2 (a) pnlV3_2_2.Caption := 'Bedrag verskuldig: ' + Format('%.2m', [objTransaksie.berekenKoste]); end; //=================================================================== // Vraag 3.2.2(b) – 5 punte //=================================================================== procedure TfrmVraag3.btnV3_2_2_bClick(Sender: TObject); var rBedragBetaal: real; begin // Vraag 3.2.2 (b) rBedragBetaal := StrToFloat(edtV3_2_2.Text); objTransaksie.opdateerBedragBetaal(rBedragBetaal); pnlV3_2_2.Caption := 'Bedrag verskuldig: ' + Format('%.2m', [objTransaksie.berekenKoste - objTransaksie.getBedragBetaal]); end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 25 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne //=================================================================== // Vraag 3.2.3 – 2 punte //=================================================================== procedure TfrmVraag3.btnV3_2_3Click(Sender: TObject); begin // Kode wat voorsien is redV3_2.Clear; // Vraag 3.2.3 redV3_2.Lines.Add(objTransaksie.toString); end; //=================================================================== // Kode wat voorsien is //=================================================================== procedure TfrmVraag3.FormCreate(Sender: TObject); begin CurrencyString := 'R'; lstV3_2_1.ItemIndex := 0; end; procedure TfrmVraag3.btnHerstelClick(Sender: TObject); begin FreeAndNil(objTransaksie); btnV3_2_1.Enabled := True; end; end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 26 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne BYLAAG H: OPLOSSING VIR VRAAG 4 unit Vraag4_U; interface uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms, Dialogs, Grids, StdCtrls, ComCtrls, ExtCtrls, jpeg, pngimage, Math; type TfrmVraag4 = class(TForm) GroupBox1: TGroupBox; redV4_1: TRichEdit; btnV4_1_2: TButton; GroupBox2: TGroupBox; GroupBox3: TGroupBox; Image1: TImage; redV4_2: TRichEdit; pnlV4: TPanel; btnV4_2: TButton; btnV4_1_1: TButton; procedure btnV4_2Click(Sender: TObject); procedure btnV4_1_2Click(Sender: TObject); procedure btnV4_1_1Click(Sender: TObject); procedure FormCreate(Sender: TObject); private { Private declarations } tLeer : TextFile; arrHouers : array [1..50] of real; // arrSkip : array [1..5, 1..10] of real; public { Public declarations } end; //====================================================================== // Kode wat voorsien is - MOENIE VERANDER NIE //====================================================================== const arrTempHouers : array[1..50] of real = (31.2,43.4,5.1,41.2,52.6,41.9,97,49.3,15.8,39.5, 78.8,96.3,67.8,47.2,31.4,18.4,27,1.4,33.5,16.5, 58.3,9.9,62.9,11.8,62.5,59,13.4,49.8,60.4,74.5, 13.5,67.7,94,39.4,47.4,13.1,26.2,63,89,22.3, 54,16.9,38.6,46.2,22.5,11.4,65.1,48.6,41.4,47.9); var frmVraag4: TfrmVraag4; implementation {$R *.dfm} //====================================================================== Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 27 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne // Vraag 4.1.1 – 4 punte //====================================================================== procedure TfrmVraag4.btnV4_1_1Click(Sender: TObject); var iRy : integer; begin // Kode wat voorsien is btnV4_2.Enabled := false; redV4_2.Clear; redV4_1.Clear; pnlV4.Caption := ' ' ; // Vraag 4.1.1 for iRy := 1 to 50 do arrHouers[iRy] := RoundTo(Random() + Random(99),-1); btnV4_1_2.Enabled := true; //for iRy := 1 to 50 do //arrHouers[iRy] := arrTempHouers[iRy]; end; //====================================================================== // Vraag 4.1.2 – 8 punte //====================================================================== procedure TfrmVraag4.btnV4_1_2Click(Sender: TObject); var iRy, iKolom, iIndeks : integer; sReel : String; begin // Kode wat voorsien is redV4_1.Clear; btnV4_2.Enabled := true; // Vraag 4.1.2 iIndeks := 0; for iRy := 1 to 5 do begin sReel := ''; for iKolom := 1 to 10 do begin Inc(iIndeks); sReel := sReel + FloatToStr(arrHouers[iIndeks])+ #9; end; redV4_1.Lines.Add(sReel); end; end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 28 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne //====================================================================== // Vraag 4.2 – 18 punte //====================================================================== procedure TfrmVraag4.btnV4_2Click(Sender: TObject); var rTotaleGewig : real; iRy,iKolom,iIndeks : integer; sReel : String; begin // Kode wat voorsien is redV4_2.Clear; //Vraag 4.2 rTotaleGewig := 0; iIndeks := 1; sReel := ''; while (iIndeks <= 50) and (rTotaleGewig <= 200) do begin if (rTotaleGewig + arrHouers[iIndeks]<= 200) then rTotaleGewig := rTotaleGewig + arrHouers[iIndeks]; Inc(iIndeks); end; // Alternatief { iRy := 1; iIndeks := 1; //one dim array sReel := ''; while (rTotaleGewig < 200) and (iRy < 5) do begin iKolom := 1; while (iKolom < 11) and (iIndeks <= 50) do begin arrSkip[iRy,iKolom] := arrHouers[iIndeks]; if rTotaleGewig + arrSkip[iRy,iKolom] <= 200 then //rTotaleGewig + arrHouers[iIndeks] <= 200 begin sReel := sReel + FloatToStr(arrSkip[iRy,iKolom])+#9 ; rTotaleGewig := rTotaleGewig + arrSkip[iRy,iKolom]; Inc(iKolom); end; Inc(iIndeks); end; Inc(iRy); end; } AssignFile(tLeer,'Tonne.txt'); Rewrite(tLeer); writeln(tLeer,sReel); CloseFile(tLeer); Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 29 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne redV4_2.Lines.Add(sReel); pnlV4.Caption := 'Totale gewig van die vrag: ' + FloatToStr (rTotaleGewig ); end; // Kode wat voorsien is procedure TfrmVraag4.FormCreate(Sender: TObject); begin btnV4_1_2.Enabled := false; btnV4_2.Enabled := false; end; end. Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Information Technology

View all