Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD12
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1
NOVEMBER 2015
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan 32 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Skip to contentAll 2015 papers 
_hlayiso.com_--50e776f8-b245-4554-9243-5cf350cf10d2/v1-50c5c39841428639bad4/card.webp)




View all





Information Technology Grade 12 P1 NSC November 2015 Memo
Grade 12 Information Technology Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2015 (Afrikaans), 32 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2015. Memorandum, 32 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 32
- File size
- 496.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 32
This exam
NSC November Exam 2015
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 2 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
ALGEMENE INLIGTING:
• Hierdie nasienriglyne moet as basis tydens die nasiensessie gebruik word. Dit is
geskep om deur nasieners gebruik te word. Daar word van alle nasieners verwag
om 'n standaardiseringsvergadering by te woon om te verseker dat die riglyne
konsekwent tydens die nasien van kandidate se werk geïnterpreteer en toegepas
word.
• Let daarop dat kandidate wat 'n alternatiewe korrekte oplossing voorsien van dié
wat as voorbeeld van 'n oplossing in die nasienriglyne gegee is, volle krediet vir
die betrokke antwoord/oplossing sal ontvang, tensy die instruksies in die vraestel
nie gevolg is nie of die vereistes van die vraag nie nagekom is nie.
• Bylae A, B en C (bladsy 3–9) bevat die nasienrubriek vir elke vraag ongeag
watter een van die twee programmeringstale gebruik is.
• Bylae D, E en F (bladsy 10–19) bevat voorbeelde van oplossings in
programmeringskode vir Java vir Vraag 1 tot 3.
• Bylae G, H en I (bladsy 20–31) bevat voorbeelde van oplossings in
programmeringskode vir Delphi vir Vraag 1 tot 3.
• Kopieë van Bylae A, B en C (bladsy 3–9) moet vir elke kandidaat gemaak word
en tydens die nasiensessie voltooi word.
Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 3 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
BYLAE A
AFDELING A
VRAAG 1: NASIENRUBRIEK – ALGEMENE PROGRAMMERINGSVAARDIGHEDE
SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER:
MAKS. KANDIDAAT
VRAAG BESKRYWING
PUNTE SE PUNTE
Penaliseer slegs eenmaal vir die fout as die kandidaat 'n
probleem het om uit 'n komponent te lees.
1.1 Knoppie – [Vraag 1.1]
Onttrek die huidige gewig en die lengte uit die teksblokkies en
skakel beide om na reële getalle
Bereken LMI ('BMI') deur van regte formule gebruik te maak
Vertoon LMI in die afvoerarea geformateer tot 5 desimale
8
plekke
As (IF) stellings met korrekte intervalle (<18.5) (>=18.5 tot 25)
(>25) maak voorsiening vir al drie kategorieë
Vertoon regte boodskap
1.2 Knoppie – [Vraag 1.2]
Skep ’n teller en inisialiseer die teller
Onttrek die teikengewig uit die teksblokkie en skakel om na getal.
Toets (IF) of huidige gewig > teikengewig
Lus
7
Inkrementeer teller
Verminder gewig met 0.375
Vertoon teller en gewig (formatering geen punte)
anders
Vertoon die boodskap 'Ongeldige waarde ingesleutel'
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 4 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
1.3 Knoppie – [Vraag 1.3]
Onttrek die naam uit die teksblokkie
Skakel naam om na hoofletters
Inisialiseer 'n leë string vir die lidmaatskapkode
Verwyder klinkers en spasies:
Stap met lus deur die naam
Toets of die karakter nie 'n klinker of 'n spasie is nie
Voeg karakter by lidmaatskapkode
Toets of vroulik en voeg -V- by lidmaatskapkode
Toets of manlik en voeg -M- by lidmaatskapkode 14
Genereer ewekansige getal in die reeks 1 tot 9 (1 en 9 ingesluit)
Kry die getal karakters in die lidmaatskapkode
Bereken die laaste twee syfers (ewekansige getal+10+lengte)
Voeg by lidmaatskapkode (ewekansige getal+laaste twee
syfers)
Toets of allergie teksblokkie geselekteer is en las die
asteriskkarakter (*) by die lidmaatskapkode
Vertoon die lidmaatskapkode in die teksblokkie
1.4 Knoppie – [Vraag 1.4]
Selekteer 'n getal ewekansig in die korrekte interval (interval
moet 20 lede bevat)
Toets of die geselekteerde inskrywing in die skikking manlik of
vroulik is
Gebruik 'n voorwaardelike lus
Selekteer ewekansig 'n tweede getal in die korrekte 9
interval
Valideer die tweede getal (if) om te verseker dat die geslag
van die inskrywing nie dieselfde as die eerste is nie (as
kondisie van die lus)
Vertoon in afvoerarea:
die lidmaatskapkodes van die eerste en tweede lid wat
geselekteer is
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 5 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
1.5 Knoppie – [Vraag 1.5]
Sorteer die skikking alfabeties:
Gebruik twee lusse met die geldige teller waardes
Vergelyk lidmaatskapkodes (korrekte indekse)
Ruil twee waardes (-1 punt vir elke fout tot maksimum
van 3 punte)
Vertoon lede met allergieë:
12
Gebruik 'n lus
Toets of lid 'n allergie het
Vertoon lidmaatskapkode
Vertoon lede sonder allergieë:
Gebruik 'n lus
Toets of lid nie 'n allergie het nie
Vertoon lidmaatskapkode
TOTAAL: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 6 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
BYLAE B
AFDELING B
VRAAG 2: NASIENRUBRIEK – OBJEK-GEORIËNTEERDE PROGRAMMERING
SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER:
MAKS. KANDIDAAT
VRAAG BESKRYWING
PUNTE SE PUNTE
2.1.1 bepaalVervalDatum-metode:
Verkry die jaar se waarde uit datum van registrasie
4
(parameter waarde) en inkrementeer die waarde met twee
Kombineer korrek met res van datum
2.1.2 Konstruktor:
Definisie met drie regte parameters en datatipes
Ken parameterwaarde toe aan die naam en registrasiekode-
attribute
5
Gebruik die bepaalVervalDatum-metode met argumente om
die vervaldatum-attribuut te stel
Stel die sessiesVoltooi-attribuut op 0
2.1.3 stelSessiesVoltooi-metode
Regte definisie van metode met parameter
2
Ken die parameterwaarde aan die sessiesVoltooi-attribuut
toe
2.1.4 vermeerderSessiesVoltooi-metode:
Regte definisie van metode
2
Vermeerder sessiesVoltooi-attribuut met 1
2.1.5 evalueerVordering-metode:
Regte definisie van metode met regte parameter
Bereken die persentasie:
Gebruik sessiesVoltooi-attribuut se waarde
Gebruik van parameterwaarde (totale sessies)
Deling (penaliseer vir heelgetal deling)
8
Toets of persentasie groter is as 75 (> 75)
Stuur die boodskap terug dat die student kwalifiseer as 'n
instrukteur
Anders
Stuur die persentasie wat voltooi is terug met %-teken aan
die einde geformateer na twee desimale plekke
2.1.6 toString-metode:
Regte definisie van metode
Formateer op drie aparte reëls en regte attribute (-1 vir elke 4
verkeerde attribuut)(ignoreer [ ])
Regte terugstuur-stelling
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 7 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
2.2.1 Knoppie – [Vraag 2.2.1]
Instansieer 'n nuwe student objek met die regte volgorde en
datatipes as argumente 3
Vertoon die objek se besonderhede deur van die toString-
metode gebruik te maak
2.2.2 Knoppie – [Vraag 2.2.2]
Toets of die tekslêer bestaan deur van if/ try...except/
try...catch gebruik te maak
As die tekslêer nie bestaan nie:
Vertoon boodskap en verlaat/sluit program af (of
if...then...else so saamgestel om procedure te verlaat)
As die tekslêer bestaan:
Maak die knoppies btn223 en btn224 beskikbaar (enable)
Vertoon die naam van die student in die afvoerarea
Maak die tekslêer oop om uit die lêer te lees:
Delphi: AssignFile, RESET
Java: Skep objek om uit lêer te lees
Roep die setSessiesVoltooi-metode met paramater
waarde van 0
Stap deur lêer met 'n lus
Lees een reël uit die tekslêer
Deel reël op om die kode uit reël te onttrek (of toets of
reël student kode bevat)
Toets of kode ooreenstem met die kode van die student
wat geselekteer is 16
Onttrek datum
As sessie voltooid is
Roep die metode vermeerderSessiesVoltooi-
metode
Vertoon die datum in die vertoonarea
Vertoon die besonderhede van die objek deur van die
toString-metode gebruik te maak
LET WEL:
Daar is TWEE manier om die voltooide sessies waarde te
voltooi vir 2 punte.
Metode 1: Indien lokale veranderlike gebruik word vir tel benodig 3
stappe:
• Stel veranderlike/teller na 0
• Inkrementeer die veranderlike/teller binne-in lus
• Roep stelSessiesVoltooi-metode om attribuut te stel
Metode 2: Gebruik van attribute van objek benodig 2 stappe:
• Gebruik die setSessiesVoltooi-metode
• Roep die VermeerderSessiesVoltooi-metode binne-in
lus om die attribuut waarde te vermeerder.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 8 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
2.2.3 Knoppie – [Vraag 2.2.3]
Kry die datum uit die teksblokkie wat voorsien is
(JJJJ/MM/DD)
Bepaal of die kontroleblokkie geselekteer is
Stel 'n string saam:
Registrasiekode; datum en 'Is voltooi'
Roep die metode om die voltooide sessies te vermeerder
Else
Registrasiekode; datum en 'Is nie voltooi nie'
10
Skryf die saamgestelde string na tekslêer:
Maak die tekslêer oop om by te voeg by die lêer:
Delphi: Append
Java: Skep FileWriter objek om tot die lêer by te voeg
Skryf die string na die lêer writeln(Delphi)/println(Java)
Maak die lêer toe (CloseFile)
Vertoon boodskap dat data in die lêer gestoor is
Gebruik die toString-metode om die objek se inligting te
vertoon
2.2.4 Knoppie – [Vraag 2.2.4]
Onttrek die getal totale sessies wat nodig is uit die teksblokkie
wat voorsien is en skakel dit om na 'n getal 3
Gebruik van die evalueerVordering-metode met argument
Vertoon die afvoer van die vordering
TOTAAL: 57
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 9 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
BYLAE C
AFDELING C
VRAAG 3: NASIENRUBRIEK – PROBLEEMOPLOSSINGPROGRAMMERING
SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER:
MAKS. KANDIDAAT
VRAAG BESKRYWING
PUNTE SE PUNTE
Komponente Geskikte komponente:
• Verwerking: ten minste twee knoppies;
2
• Afvoer: richedit/stringgrid/textarea
Program- Modulêre ontwerp:
merings- • Definieer en skep ten minste een
tegnieke metode/funksie/prosedure en gebruik die
metode/funksie/prosedure reg
Programmeringstegnieke: (enige EEN van)
2
• Gebruik geskikte inkeping
• Gebruik beskrywende veranderlike name
• Maak gebruik van kommentaar
• Gebruik geskikte datastrukture
Vertoon Vertoon opskrifte van kolomme (Dag 1 tot Dag 4)
skikking met Vertoon opskrifte van rye (onderwerpe van werkswinkels)
opskrifte in Buitenste lus (ry/aantal werkswinkels) met teller
kolomme Binneste lus (kolom/dag)
Vertoon 2d-skikkingwaardes
Regte formatering van kolomme
8
Elke werkswinkels op nuwe lyn
LET WEL:
Of enige ander metode wat die korrekte afvoer genereer
sonder die gebruik van ’n lus.
Doen 'n Kry ry-indeks (werkswinkel) en
bespreking kolom-indeks (dag) uit toevoer
Toets by geselekteerde indeks vir beskikbare plek in 2D-
skikking (<20)
As plek beskikbaar:
Inkrementeer waarde in 2D-skikking met een
Roep vertoon metode/knoppie/skryf kode om te
11
vertoon
Vertoon boodskap dat die bespreking gedoen is
insluitend die dag en die werkswinkel
Geen plek beskikbaar:
Vertoon boodskap dat die werkswinkel volledig
bespreek is
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 10 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
Vol kaste Inisialiseer bottels water vir elke dag na nul
water Inisialiseer totale getal bottels water na nul
Regte lusse (vir ry en kolom)
Buitenste lus: 4, Binneste lus: 6
Inkrementeer dag se totale met skikking se waarde
Inkrementeer totale waarde
10
Vertoon die dag en totale in kolomme
Vertoon die totale aantal waterbottels
Bereken getal kaste water deur deling met 24
Korrek opgerond (rounded up)
Vertoon getal kaste
Kanselleer 'n Kry indeks van werkswinkel (wat gekanselleer moet word)
werkswinkel vanaf toevoer
Lus wat teller gebruik vir boonste skikkings limiet
Verwyder werkswinkel van werkswinkels skikking
Verwyder ooreenkomstige waardes vanuit die 2D-
skikking
Verminder die teller vir die maksimum aantal
werkswinkels
LET WEL:
Kan ook gedoen word deur geneste lusse te gebruik.
LET WEL:
Indien ’n vlag gebruik word:
10
• Gebruik vlagbeginsel vir korrekte ry
• Verskaf kode in die vertoon metode om die vlag te
akkommodeer
• Verskaf kode in die water bottel telling om die vlag
te akkommodeer
Verwyder die werkswinkel uit die kombinasielys
(combobox)
Vertoon die opgedateerde skikking
LET WEL:
Indien die oorspronklike vertoon-metode geroep word,
moet dit die opgedateerde skikking akkommodeer/of vlag
gebruik.
TOTAAL 43
OPSOMMING VAN KANDIDAAT SE PUNTE:
AFDELING A AFDELING B AFDELING C
VRAAG 1 VRAAG 2 VRAAG 3 GROOTTOTAAL
MAKS. PUNTE 50 57 43 150
KANDIDAAT SE PUNTE
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 11 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
BYLAE D: OPLOSSING VIR VRAAG 1: JAVA
========================================================================
Kode wat gegee is
========================================================================
public class Vraag1_Memo extends javax.swing.JFrame {
String[] arrLidKodes = new String[20];
public void vulLidKodes() {
arrLidKodes[0] = "PRTHNMM-M-421";
arrLidKodes[1] = "LYYHNBB-V-623*";
arrLidKodes[2] = "DFGQWJJK-M-220*";
arrLidKodes[3] = "NBVGTYY-V-926";
arrLidKodes[4] = "NBGTRFSSD-V-322*";
arrLidKodes[5] = "NJKYTRRTG-M-928";
arrLidKodes[6] = "JBHGTYGFTR-V-121";
arrLidKodes[7] = "HGTYRJJ-V-522*";
arrLidKodes[8] = "KJHYTGFDDRWQ-M-830";
arrLidKodes[9] = "NHYTRFDDD-M-221*";
arrLidKodes[10] = "NBVGTYYGHG-M-424";
arrLidKodes[11] = "CVBGFRXXS-M-726";
arrLidKodes[12] = "PLIUYHGTRF-M-323";
arrLidKodes[13] = "QWDFGENBG-M-423*";
arrLidKodes[14] = "RBRTHNDRKS-V-525";
arrLidKodes[15] = "MKJHTGFDD-M-625";
arrLidKodes[16] = "SDWRQWDDG-V-726";
arrLidKodes[17] = "HNGBBVFFDCCS-V-931";
arrLidKodes[18] = "NMBGHFDRLP-V-121";
arrLidKodes[19] = "BVCZZXGFDJK-M-122";
}
public Vraag1_Memo() {
initComponents();
this.setLocationRelativeTo(this);
vulLidKodes();
}=======================================================================
// Vraag 1.1
=======================================================================
private void btnVraag1_1ActionPerformed(java.awt.event.ActionEvent evt)
{
double beginGewig = Double.parseDouble(txfGewig.getText());
double lengte = Double.parseDouble(txfLengte.getText());
double lmi = beginGewig / (lengte * lengte);
String sLmi = String.format("%8.5f",lmi);
txaAfvoer_1_1.setText("LMI = " + sLmi + "\n");
if (lmi < 18.5) {
txaAfvoer_1_1.append("Ondergewig");
} else if (lmi <= 25) {
txaAfvoer_1_1.append("Normale gewig");
} else {
txaAfvoer_1_1.append("Oorgewig");
}
}
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 12 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
=====================================================================
// Vraag 1.2
=====================================================================
private void btnVraag1_2ActionPerformed(java.awt.event.ActionEvent evt)
{
int getalDae = 0;
double beginGewig = Double.parseDouble(txfGewig.getText());
double doelGewig = Double.parseDouble(txfDoelGewig.getText());
if (beginGewig > doelGewig) {
txaAfvoer_1_2.setText("Dag\tGewig\n");
while (doelGewig < beginGewig) {
getalDae++;
beginGewig -= 0.375;
txaAfvoer_1_2.append(getalDae + "\t" +
String.format("%6.3f",beginGewig) + "\n");
}
} else {
txaAfvoer_1_2.setText("Ongeldige waardes is ingesleutel");
}
}
======================================================================
// Vraag 1.3
======================================================================
private void btnVraag1_3ActionPerformed(java.awt.event.ActionEvent evt)
{
String naam = txfNaam.getText().toUpperCase();
//OR lidmaatskapKode = lidmaatskapKode.replaceAll("[AEIOU ]",
"");
String lidmaatskapKode = "";
for (int i = 0; i < naam.length(); i++) {
if (naam.charAt(i) != "A" && naam.charAt(i) != "E" &&
naam.charAt(i) != "I"
&& naam.charAt(i) != "O" && naam.charAt(i) != "U" &&
naam.charAt(i) != " ") {
lidmaatskapKode += naam.charAt(i);
}
}
int getalKarak = lidmaatskapKode.length();
if (rbnVroulik.isSelected()) {
lidmaatskapKode += "-V-";
}
if (rbnManlik.isSelected()) {
lidmaatskapKode += "-M-";
}
int randGetal = (int)(Math.random() * 9) + 1;
lidmaatskapKode = lidmaatskapKode + randGetal + (randGetal + 10
+ getalKarak);
if (chbAllergie.isSelected()) {
lidmaatskapKode += "*";
}
txfLidmaatskapNommer.setText(lidmaatskapKode);
}
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 13 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
======================================================================
// Vraag 1.4
======================================================================
private void btnVraag1_4ActionPerformed(java.awt.event.ActionEvent evt)
{
int randomGetal1 = (int) (Math.random() * 20);
String geslag = "-M-";
if (arrLidKodes[randomGetal1].contains("-V-")) {
geslag = "-V-";
}
int randomGetal2;
do {
randomGetal2 = (int) (Math.random() * 20);
} while (arrLidKodes[randomGetal2].contains(geslag));
txaAfvoer_1_4.setText("Premium-lede\n");
txaAfvoer_1_4.append("\n" + arrLidKodes[randomGetal1]);
txaAfvoer_1_4.append("\n" + arrLidKodes[randomGetal2]);
}
=====================================================================
// Vraag 1.5
=====================================================================
private void btnVraag1_5ActionPerformed(java.awt.event.ActionEvent evt)
{
for (int i = 0; i < 19; i++) {
for (int j = i + 1; j < 20; j++) {
if ((arrLidKodes[i]).compareTo(arrLidKodes[j]) > 0) {
String temp = arrLidKodes[i];
arrLidKodes[i] = arrLidKodes[j];
arrLidKodes[j] = temp;
}
}
}
for (int i = 0; i < 20; i++) {
if (arrLidKodes[i].contains("*")) {
txaAfvoer_1_5.append(arrLidKodes[i] + "\n");
}
}
for (int i = 0; i < 20; i++) {
if (!arrLidKodes[i].contains("*")) {
txaAfvoer_1_5.append(arrLidKodes[i] + "\n");
}
}
}
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 14 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
BYLAE E: OPLOSSING VIR VRAAG 2: JAVA
======================================================================
Kode wat gegee is
======================================================================
public class Student {
private String naam;
private String regKode;
private String vervalDatum;
private int sessiesVoltooi;
}=======================================================================
// Vraag 2.1.1
=======================================================================
private String bepaalVervalDatum(String regDatum) {
int jaar = Integer.parseInt(regDatum.substring(0, 4));
jaar = jaar + 2;
String vervalDatum = jaar + regDatum.substring(4);
return vervalDatum;
}
======================================================================
// Vraag 2.1.2
======================================================================
public Student(String naam, String regKode, String regDatum) {
this.naam = naam;
this.regKode = regKode;
vervalDatum = bepaalVervalDatum(regDatum);
sessiesVoltooi = 0;
}
========================================================================
// Vraag 2.1.3
========================================================================
public void setSessiesVoltooi(int counter) {
sessiesVoltooi = counter;
}
========================================================================
// Vraag 2.1.4
========================================================================
public void vermeerderSessiesVoltooi() {
sessiesVoltooi++;
}
=======================================================================
// Vraag 2.1.5
=======================================================================
public String evalueerVordering(int totaal) {
double persent = (sessiesVoltooi / (double) totaal) * 100;
if (persent > 75) {
return (naam + " kwalifiseer as "n instrukteur");
} else {
return ("Persentasie voltooi: " + String.format("%-2.2f",
persent) + "%");
}
}
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 15 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
=======================================================================
// Vraag 2.1.6
=======================================================================
public String toString() {
return (naam + " [" + regKode + "]\n" + "Vervaldatum: " +
vervalDatum + "\nVoltooide sessies: " + sessiesVoltooi);
}
// Kode wat voorsien is
public String getNaam() {
return naam;
}
public String getKode() {
return regKode;
}
public String getVervalDatum() {
return vervalDatum;
}
public int getSessiesVoltooi() {
return sessiesVoltooi;
}
}
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 16 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
GGK-KLAS: VRAAG2_OPLOSSING
=====================================================================
Kode wat gegee is
======================================================================
Student objStudent;
=======================================================================
// Vraag 2.2.1
=======================================================================
private void btnVraag221ActionPerformed(java.awt.event.ActionEvent evt)
{
objStudent = new Student(txfStudent.getText(),
txfRegKode.getText(), txfRegDatum.getText());
txaAfvoer.setText(objStudent.toString());
}
======================================================================
// Vraag 2.2.2
======================================================================
private void btnVraag222ActionPerformed(java.awt.event.ActionEvent evt)
{
try {
txaAfvoer.setText("Naam van student: " +
objStudent.getNaam() + "\n");
txaAfvoer.append(("Datums van voltooide sessies"));
Scanner inLeer = new Scanner(new FileReader("DataV2.txt"));
objStudent.setSessiesVoltooi(0);
while (inLeer.hasNext()) {
String reel = inLeer.nextLine();
Scanner scReel = new Scanner(reel).useDelimiter("#");
String kodeDatum = scReel.next();
String kode = kodeDatum.substring(0, 6);
if (kode.equals(objStudent.getKode())) {
String datum = kodeDatum.substring(kodeDatum.lastIndexOf(" "));
String status = scReel.next();
if (status.equalsIgnoreCase("Voltooi")) {
objStudent.vermeerderSessiesVoltooi();
txaAfvoer.append("\n" + datum);
}
}
}
txaAfvoer.append("\n\n" + objStudent.toString());
inLeer.close();
} catch (Exception e) {
JOptionPane.showMessageDialog(null, "Leer bestaan nie");
System.exit(0);
}
btnVraag223.setEnabled(true);
btnVraag224.setEnabled(true);
}
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 17 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
========================================================================
// Vraag 2.2.3
========================================================================
private void btnVraag223ActionPerformed(java.awt.event.ActionEvent evt)
{
String isVoltooi;
if (chbIsVoltooi.isSelected()) {
isVoltooi = "Voltooi";
objStudent.vermeerderSessiesVoltooi();
} else {
isVoltooi = "Nie voltooi nie";
}
String huidigeDatum = txfOpleiDatum.getText();
String reel = objStudent.getKode() + " het opleiding ontvang op"
+ huidigeDatum + "#" + isVoltooi;
try {
PrintWriter outFile = new PrintWriter(new FileWriter("DataV2.txt",
true));
outFile.println(reel);
outFile.close();
JOptionPane.showMessageDialog(null, "Inligting is na die teksleer
geskryf");
} catch (Exception e) {
}
txaAfvoer.append("\n\n" + objStudent.toString());
}
========================================================================
// Vraag 2.2.4
========================================================================
private void btnVraag224ActionPerformed(java.awt.event.ActionEvent evt) {
int totaleSessies = Integer.parseInt(txfTotaleSessies.getText());
lblVordering.setText(objStudent.evalueerVordering(totaleSessies));
}
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 18 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
BYLAE F: OPLOSSING VIR VRAAG 3: JAVA
========================================================================
Kode wat gegee is
========================================================================
public class Vraag3_Memo extends javax.swing.JFrame {
String[] arrWerkswinkels = {"Aerobies", "Liggaamsbou", "Kardio",
"Dans", "Energieaanvullings", "Eerstehulp"};
int[][] arrBesprekings = {{11, 14, 5, 14}, {15, 5, 20, 4},
{10, 14, 16, 20}, {20, 20, 20, 20}, {16, 7, 10, 7},
{10, 18, 13, 11}};
=======================================================================
// Verklaring van globale veranderlikes
=======================================================================
int getalWerkswinkels = 6;
=======================================================================
// Vertoon skikking met opskrifte – roep metode om te vertoon
=======================================================================
private void btnVertoonActionPerformed(java.awt.event.ActionEvent evt) {
vertoon();
}
========================================================================
// Doen 'n bespreking
========================================================================
private void btnBesprekingActionPerformed(java.awt.event.ActionEvent evt) {
String werkswinkel = cmbWerkswinkels.getSelectedItem().toString();
int dag = lstDae.getSelectedIndex() + 1;
String boodskap = "";
for (int r = 0; r < getalWerkswinkels; r++) {
if (werkswinkel.equals(arrWerkswinkels[r])) {
for (int c = 0; c < 4; c++) {
if (dag == (c + 1)) {
if (arrBesprekings[r][c] < 20) {
arrBesprekings[r][c] = arrBesprekings[r][c] + 1;
vertoon();
JOptionPane.showMessageDialog(null, werkswinkel + " op
Dag " + dag + " is suksesvol bespreek");
}
else {
JOptionPane.showMessageDialog(null, werkswinkel + " op
Dag " + dag + " is volbespreek");
}
}
}
}
}
}
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 19 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
========================================================================
// Bereken kaste water
========================================================================
private void btnWaterActionPerformed(java.awt.event.ActionEvent evt) {
int bottels[] = new int[4];
int totaleBottels = 0;
int kaste = 0;
for (int c = 0; c < 4; c++) {
for (int r = 0; r < getalWerkswinkels; r++) {
bottels[c] = bottels[c] + arrBesprekings[r][c];
}
totaleBottels = totaleBottels + bottels[c];
}
txaAfvoer.setText("\nBottels water wat benodig word\n");
for (int r = 0; r < 4; r++) {
txaAfvoer.append(String.format("Dag %-25s%-10s\n", (r + 1),
bottels[r]));
}
double antwoord = totaleBottels % 24;
if (antwoord == 0) {
kaste = totaleBottels / 24;
} else {
kaste = (totaleBottels / 24) + 1;
}
txaAfvoer.append(String.format("\n%-28s%-10s", "Totaal: ",
totaleBottels));
txaAfvoer.append(String.format("\n%-28s%-10s", "Kaste gebottelde
water wat benodig word: ", kaste));
}
========================================================================
// Kanselleer 'n werkswinkel
========================================================================
private void btnKanselleerActionPerformed(java.awt.event.ActionEvent evt) {
int werkswinkelNom = cmbWerkswinkels.getSelectedIndex();
cmbWerkswinkels.removeItemAt(werkswinkelNom);
for (int i = werkswinkelNom; i < getalWerkswinkels - 1; i++) {
arrWerkswinkels[i] = arrWerkswinkels[i + 1];
}
arrWerkswinkels[5] = "";
for (int r = werkswinkelNom; r < getalWerkswinkels - 1; r++) {
for (int c = 0; c < 4; c++) {
arrBesprekings[r][c] = arrBesprekings[r + 1][c];
}
}
getalWerkswinkels--;
vertoon();
}
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 20 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
========================================================================
// Metode om 2-dimensionele skikking met opskrifte te vertoon
========================================================================
public void vertoon() {
txaAfvoer.setText(String.format("%-25s", "Werkswinkel"));
for (int i = 1; i <= 4; i++) {
txaAfvoer.append(String.format("%-10s", "Dag " + i));
}
txaAfvoer.append("\n\n");
for (int r = 0; r < getalWerkswinkels; r++) {
txaAfvoer.append(String.format("%-25s", arrWerkswinkels[r]));
for (int c = 0; c < 4; c++) {
txaAfvoer.append(String.format("%-10s",
arrBesprekings[r][c]));
}
txaAfvoer.append("\n");
}
txaAfvoer.append("\n");
}
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 21 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
BYLAE G: OPLOSSING VIR VRAAG 1: DELPHI
unit Vraag1U_Memo;
interface
uses
Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls,
Forms, Dialogs, StdCtrls, Buttons, ComCtrls, ExtCtrls;
type
TfrmVraagEen = class(TForm)
bmbSluitAf: TBitBtn;
lblFormOpskrif: TLabel;
grbVraag11: TGroupBox;
grbVraag12: TGroupBox;
grbVraag13: TGroupBox;
grbVraag14: TGroupBox;
lblGewig: TLabel;
lblLengte: TLabel;
btnVraag1_1: TButton;
redVraag11: TRichEdit;
edtGewig: TEdit;
edtLengte: TEdit;
lblDoelGewig: TLabel;
edtDoelGewig: TEdit;
btnVraag1_2: TButton;
redVraag12: TRichEdit;
lblNaam: TLabel;
edtNaam: TEdit;
rgpGeslag: TRadioGroup;
grbAllergie: TGroupBox;
chkAllergie: TCheckBox;
lblKode: TLabel;
btnVraag1_3: TButton;
edtLidmaatskapkode: TEdit;
btnVraag1_4: TButton;
redVraag14: TRichEdit;
grbVraag15: TGroupBox;
btnVraag1_5: TButton;
redVraag15: TRichEdit;
procedure FormCreate(Sender: TObject);
procedure btnVraag1_1Click(Sender: TObject);
procedure btnVraag1_2Click(Sender: TObject);
procedure btnVraag1_3Click(Sender: TObject);
procedure btnVraag1_4Click(Sender: TObject);
procedure btnVraag1_5Click(Sender: TObject);
procedure bmbSluitAfClick(Sender: TObject);
private
{ Private declarations }
public
{ Public declarations }
end;
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 22 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
var
frmVraagEen: TfrmVraagEen;
implementation
{$R *.dfm}
{$R+}
var
arrLidKodes: array [1 .. 20] of String;
// ==================================================================
// Vraag 1.1
// ==================================================================
procedure TfrmVraagEen.bmbSluitAfClick(Sender: TObject);
begin
Application.Terminate;
end;
procedure TfrmVraagEen.btnVraag1_1Click(Sender: TObject);
var
rGewig, rLengte, rLMI: Real;
begin
rGewig := StrToFloat(edtGewig.Text);
rLengte := StrToFloat(edtLengte.Text);
rLMI := rGewig / sqr(rLengte);
redVraag11.Clear;
redVraag11.Lines.Add('LMI = ' + FloatToStrF(rLMI, ffFixed, 8,5));
if (rLMI < 18.5) then
redVraag11.Lines.Add('Ondergewig')
else if (rLMI <= 25) then
redVraag11.Lines.Add('Normale gewig')
else
redVraag11.Lines.Add('Oorgewig');
end;
// ==================================================================
// Vraag 1.2
// ==================================================================
procedure TfrmVraagEen.btnVraag1_2Click(Sender: TObject);
var
rGewig, rDoelGewig: Real;
iGetalDae: Integer;
begin
redVraag12.Clear;
rGewig := StrToFloat(edtGewig.Text);
rDoelGewig := StrToFloat(edtDoelGewig.Text);
iGetalDae := 0;
if (rGewig > rDoelGewig) then
begin
redVraag12.Lines.Add('Dag' + #9 + 'Gewig');
while (rGewig > rDoelGewig) do
begin
inc(iGetalDae, 1);
rGewig := rGewig - 0.375;
redVraag12.Lines.Add(IntToStr(iGetalDae) + #9 +
FloatToStrF(rGewig, ffFixed,8, 3));
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 23 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
end; // while
end // if
else
redVraag12.Lines.Add('Ongeldige waarde ingesleutel');
end;
// ==================================================================
// Vraag 1.3
// ==================================================================
procedure TfrmVraagEen.btnVraag1_3Click(Sender: TObject);
var
sLidmaatskapKode, sNaam: String;
A, iRandom, iGetalLetters, iTotaal: Integer;
sKontroleGetal : String;
begin
sNaam := Uppercase(edtNaam.Text);
sLidmaatskapKode := '';
for A := 1 to Length(sNaam) do
if NOT(sNaam[A] IN ['A', 'E', 'I', 'O', 'U', #32]) then
sLidmaatskapKode := sLidmaatskapKode + sNaam[A];
iGetalLetters := length(sLidmaatskapKode);
case rgpGeslag.ItemIndex of
0: sLidmaatskapKode := sLidmaatskapKode + '-V-';
1: sLidmaatskapKode := sLidmaatskapKode + '-M-';
end;
iRandom := Random(9) + 1;
iTotaal := iRandom + 10 + iGetalLetters;
sKontroleGetal := IntToStr(iRandom) + IntToStr(iTotaal);
sLidmaatskapKode := sLidmaatskapKode + sKontroleGetal;
if chkAllergie.Checked then
sLidmaatskapKode := sLidmaatskapKode + '*';
edtLidmaatskapKode.Text := sLidmaatskapKode;
end;
// ==================================================================
// Vraag 1.4
// ==================================================================
procedure TfrmVraagEen.btnVraag1_4Click(Sender: TObject);
var
iRandGetal1, iRandGetal2 : Integer;
sGeslag : String;
begin
iRandGetal1 := Random(20) + 1;
if pos('-M-', arrLidKodes[iRandGetal1]) = 0 then
sGeslag := '-M-'
else
sGeslag := '-F-';
repeat
iRandGetal2 := Random(20) + 1;
until (pos(sGeslag, arrLidKodes[iRandGetal2]) > 0);
redVraag14.Clear;
redVraag14.Lines.Add('Premium-lede' + #13);
redVraag14.Lines.Add(arrLidKodes[iRandGetal1]);
redVraag14.Lines.Add(arrLidKodes[iRandGetal2]);
end;
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 24 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
// ==================================================================
// Vraag 1.5
// ==================================================================
procedure TfrmVraagEen.btnVraag1_5Click(Sender: TObject);
var
i, j: Integer;
temp: String;
begin
//
for i := 1 to 19 do
for j := i + 1 to 20 do
begin
if arrLidKodes[i] > arrLidKodes[j] then
begin
temp := arrLidKodes[i];
arrLidKodes[i] := arrLidKodes[j];
arrLidKodes[j] := temp;
end;
end;
for i := 1 to 20 do
if pos('*', arrLidKodes[i]) > 0 then
redVraag15.Lines.Add(arrLidKodes[i]);
for i := 1 to 20 do
if pos('*', arrLidKodes[i]) = 0 then
redVraag15.Lines.Add(arrLidKodes[i]);
end;
// ==================================================================
procedure TfrmVraagEen.FormCreate(Sender: TObject);
begin
arrLidKodes[1] := 'PRTHNMM-M-421';
arrLidKodes[2] := 'LYYHNBB-V-623*';
arrLidKodes[3] := 'DFGQWJJK-M-220*';
arrLidKodes[4] := 'NBVGTYY-V-926';
arrLidKodes[5] := 'NBGTRFSSD-V-322*';
arrLidKodes[6] := 'NJKYTRRTG-M-928';
arrLidKodes[7] := 'JBHGTYGFTR-V-121';
arrLidKodes[8] := 'HGTYRJJ-V-522*';
arrLidKodes[9] := 'KJHYTGFDDRWQ-M-830';
arrLidKodes[10] := 'NHYTRFDDD-M-221*';
arrLidKodes[11] := 'NBVGTYYGHG-M-424';
arrLidKodes[12] := 'CVBGFRXXS-M-726';
arrLidKodes[13] := 'PLIUYHGTRF-M-323';
arrLidKodes[14] := 'QWDFGENBG-M-423*';
arrLidKodes[15] := 'RBRTHNDRKS-V-525';
arrLidKodes[16] := 'MKJHTGFDD-M-625';
arrLidKodes[17] := 'SDWRQWDDG-V-726';
arrLidKodes[18] := 'HNGBBVFFDCCS-V-931';
arrLidKodes[19] := 'NMBGHFDRLP-V-121';
arrLidKodes[20] := 'BVCZZXGFDJK-M-122';
end;
end.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 25 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
BYLAE H: OPLOSSING VIR VRAAG 2: DELPHI
OBJEKKLAS: STUDENT
unit StudentU;
// 'n Oplossing vir Vraag 2.1 - klaseenheid
interface
type
TStudent = class(TObject)
private
fNaam : String;
fRegKode : String;
fVervalDatum : String;
fSessiesVoltooi : Integer;
function bepaalVervalDatum(sDatum : String) : String;
public
constructor Create(Naam, RegKode, RegDatum: String);
procedure setSessiesVoltooi(iSessies : Integer);
procedure vermeerderSessiesVoltooi;
function evalueerVordering(iMaks : Integer) : String;
function toString: String;
function GetNaam : String;
function GetKode : String;
end;
implementation
uses SysUtils, Math;
{ TStudent }
//==========================================================
//Vraag 2.1.1
//==========================================================
function TStudent.BepaalVervalDatum(sDatum: String): String;
var
iJaar : Integer;
begin
iJaar:= StrToInt(copy(sDatum,1,4)) + 2;
result := IntToStr(iJaar) + copy(sDatum,5);
end;
//==========================================================
//Vraag 2.1.2
//==========================================================
constructor TStudent.Create(Naam, RegKode, RegDatum: String);
begin
fNaam := Naam;
fRegKode := RegKode;
fVervalDatum := bepaalVervalDatum(RegDatum);
fSessiesVoltooi := 0;
end;
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 26 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
//==========================================================
//Vraag 2.1.3
//==========================================================
procedure TStudent.setSessiesVoltooi(iSessies : Integer);
begin
fSessiesVoltooi := iSessies;
end;
//==========================================================
// Vraag 2.1.4
//==========================================================
procedure TStudent.VermeerderSessiesVoltooi;
begin
Inc(fSessiesVoltooi, 1);
end;
//==========================================================
//Vraag 2.1.5
//==========================================================
function TStudent.evalueerVordering(iMaks: Integer): String;
var
rVordering : Real;
begin
rVordering := (fSessiesVoltooi / iMaks) * 100;
if rVordering >= 75 then
Result := fNaam + ' kwalifiseer as ''n instrukteur'
else
Result := 'Persentasie voltooi: ' + FloatToStr(rVordering,
ffFixed,2,2) + '%';
end;
//==========================================================
//Vraag 2.1.6
//==========================================================
function TStudent.toString: String;
datumbegin
Result := fNaam + ' [' + fRegKode + '] ' + #13 +
'Verval : ' + fVervalDatum + #13 +
'Voltooide sessies: ' + IntToStr(fSessiesVoltooi);
end;
//====== Metodes wat gegee is ===============================
function TStudent.GetNaam: String;
begin
Result := fNaam;
end;
function TStudent.GetKode: String;
begin
Result := fRegKode;
end;
function TStudent.GetVervalDatum: String;
begin
Result := fVervalDatum;
end;
function TStudent.GetSessiesVoltooi: Integer;
begin
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 27 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
Result := fSessiesVoltooi;
end;
//================================================================
end.
HOOFVORMEENHEID: VRAAG2_U.PAS
unit Vraag2U_Memo;
interface
uses
Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms,
Dialogs, StdCtrls, Buttons, ComCtrls, ExtCtrls, StudentU;
type
TfrmVraagTwee = class(TForm)
bmbSluitAf: TBitBtn;
lblFormOpskrif: TLabel;
redVraag2: TRichEdit;
pnlKnoppies: TPanel;
btnVraag222: TButton;
btnVraag221: TButton;
pnlVraag223: TPanel;
btnVraag223: TButton;
lblTotaal: TLabel;
edtTotaleSessies: TEdit;
btnVraag224: TButton;
pnlVordering: TPanel;
lblVordering: TLabel;
lblIsVoltooi: TLabel;
chkIsVoltooi: TCheckBox;
lblOpleidingsdatum: TLabel;
edtOpleiDatum: TEdit;
lblStudent: TLabel;
lblRegDatum: TLabel;
lblRegKode: TLabel;
edtNaam: TEdit;
edtRegKode: TEdit;
edtRegDatum: TEdit;
procedure FormCreate(Sender: TObject);
procedure btnVraag221Click(Sender: TObject);
procedure btnVraag222Click(Sender: TObject);
procedure btnVraag223Click(Sender: TObject);
procedure btnVraag224Click(Sender: TObject);
private
{ Private declarations }
public
{ Public declarations }
end;
var
frmVraagTwee: TfrmVraagTwee;
implementation
var
objStudent: TStudent;
{$R *.dfm}
{$R+}
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 28 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
//==========================================================
//Vraag 2.2.1
//==========================================================
procedure TfrmVraagTwee.btnVraag221Click(Sender: TObject);
begin
objStudent := TStudent.Create(edtNaam.text, edtRegKode.text,
edtRegDatum.text);
redVraag2.Lines.Clear;
redVraag2.Lines.Add(objStudent.toString);
end;
//==========================================================
//Vraag 2.2.2
//==========================================================
procedure TfrmVraagTwee.btnVraag222Click(Sender: TObject);
var
TxtLeer: Textfile;
sReel, sRegKode, sDatum: String;
iTel: Integer;
begin
if not FileExists('DataV2.txt') then
begin
MessageDlg('Leer bestaan nie.', mtError, [mbOk], 0);
Exit;
end;
AssignFile(TxtLeer, 'DataV2.txt');
Reset(TxtLeer);
iTel := 0;
redVraag2.Clear;
redVraag2.Lines.Add('Naam van student ' + objStudent.GetNaam);
redVraag2.Lines.Add('Datums van voltooide sessies:');
While NOT EOF(TxtLeer) do
begin
readln(TxtLeer, sReel);
if pos(objStudent.GetKode, sReel) = 1 then
begin
Delete(sReel, 1, pos('op ', sReel) + 2);
sDatum := copy(sReel, 1, pos('#', sReel) - 1);
Delete(sReel, 1, pos('#', sReel));
if sReel = 'Voltooi' then
begin
redVraag2.Lines.Add(sDatum);
inc(iTel, 1);
end;
end;
end; // while
objStudent.setSessiesVoltooi(iTel);
CloseFile(TxtLeer);
redVraag2.Lines.Add(#10);
redVraag2.Lines.Add(objStudent.toString);
btnVraag223.Enabled := true;
btnVraag224.Enabled := true;
end;
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 29 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
//==========================================================
//Vraag 2.2.3
//==========================================================
procedure TfrmVraagTwee.btnVraag223Click(Sender: TObject);
var
TxtLeer: Textfile;
sReel, sVoltooi, sSesDatum: String;
begin
sSesDatum := edtOpleiDatum.text;
if chkIsVoltooi.Checked = false then
sVoltooi := 'Nie voltooi nie'
else
begin
sVoltooi := 'Voltooi';
objStudent.vermeerderSessiesVoltooi;
end;
sReel := objStudent.GetKode + ' het opleiding ontvang op ' + sSesDatum + '#'
+ sVoltooi;
AssignFile(TxtLeer, 'DataV2.txt');
Append(TxtLeer);
writeln(TxtLeer, sReel);
CloseFile(TxtLeer);
ShowMessage('Inligting is suksesvol na die leer geskryf');
redVraag2.Lines.Clear;
redVraag2.Lines.Add(objStudent.toString);
end;
//==========================================================
//Vraag 2.2.4
//==========================================================
procedure TfrmVraagTwee.btnVraag224Click(Sender: TObject);
var
iSessies: Integer;
sVordering: String;
begin
iSessies := StrToInt(edtTotaleSessies.text);
sVordering := objStudent.evalueerVordering(iSessies);
lblVordering.Caption := sVordering;
end;
// ==================================================================
// Supplied code
// ==================================================================
procedure TfrmQuestionTWO.FormCreate(Sender: TObject);
begin
btnVraag223.Enabled := false;
btnVraag224.Enabled := false;
end;
end.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 30 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
BYLAE I: OPLOSSING VIR VRAAG 3: DELPHI
unit Vraag3U;
interface
uses
Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms,
Dialogs, StdCtrls, Buttons, ExtCtrls, ComCtrls;
type
TfrmVraag3 = class(TForm)
pnlClose: TPanel;
bmbClose: TBitBtn;
pnlInput: TPanel;
grpToevoer: TGroupBox;
lblWerkswinkelBoodskap: TLabel;
lblOnderwerp: TLabel;
lblDag: TLabel;
cboOnderwerp: TComboBox;
lblOutput: TLabel;
lblKomponente: TLabel;
redVertoon: TRichEdit;
btnVertoon: TButton;
btnBespreking: TButton;
btnKanselleerWerkswinkel: TButton;
btnWater: TButton;
lstDag: TListBox;
lblSelekteerDag: TLabel;
procedure FormCreate(Sender: TObject);
procedure btnVertoonClick(Sender: TObject);
procedure btnBesprekingClick(Sender: TObject);
procedure vertoon;
procedure btnKanselleerWerkswinkelClick(Sender: TObject);
procedure btnWaterClick(Sender: TObject);
private
{ Private declarations }
public
{ Public declarations }
end;
var
frmVraag3: TfrmVraag3;
implementation
{$R *.dfm}
{$R+}
CONST
Maksry: Integer = 6;
MaksKol: Integer = 4;
var
arrWerkswinkels: array [1 .. 6] of String = (
'Aerobies',
'Liggaamsbou',
'Kardio',
'Dans',
'Energieaanvullings',
'Eerstehulp'
);
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 31 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
getalWerkswinkels: Integer = 6;
arrBesprekings: array [1 .. 6, 1 .. 4] of Integer = ((11, 14, 5, 14),
(15, 5, 20, 4), (10, 14, 16, 20), (20, 20, 20, 20), (16, 7, 10, 7),
(10, 18, 13, 11));
//==========================================================
// Vertoon
//==========================================================
procedure TfrmVraag3.btnVertoonClick(Sender: TObject);
begin
vertoon;
end;
//==========================================================
// Doen 'n bespreking
//==========================================================
procedure TfrmVraag3.btnBesprekingClick(Sender: TObject);
var
sWerkswinkel, sBoodskap: String;
i, iDag, iWerkwinkel: Integer;
begin
sWerkswinkel := cboOnderwerp.Text;
iWerkwinkel := 0;
for i := 1 to getalWerkswinkels do
if sWerkswinkel = arrWerkswinkels[i] then
iWerkwinkel := i;
if iWerkwinkel > 0 then
begin
iDag := lstDag.ItemIndex + 1;
if arrBesprekings[iWerkwinkel, iDag] < 20 then
begin
Inc(arrBesprekings[iWerkwinkel, iDag]);
sBoodskap := sWerkswinkel + ' op Dag ' + IntToStr(iDag) + ' is suksesvol
bespreek';
end
else
sBoodskap := sWerkswinkel + ' op Dag ' + IntToStr(iDag) + ' is
volbespreek';
end
else
sBoodskap := 'Werkswinkel: ' + sWerkswinkel + 'Nie beskikbaar';
MessageDlg(sBoodskap, mtInformation, [mbOk], 0);
vertoon;
end;
//==========================================================
// Kanselleer 'n werkswinkel
//==========================================================
procedure TfrmVraag3.btnKanselleerWerkswinkelClick(Sender: TObject);
var
i, iWerksW, iDae, iVerwyderReel: Integer;
sWerkswinkel: String;
begin
iVerwyderReel := 0;
sWerkswinkel := cboOnderwerp.Text;
for i := 1 to getalWerkswinkels do
if sWerkswinkel = arrWerkswinkels[i] then
begin
iVerwyderReel := i;
for iWerksW := iVerwyderReel to getalWerkswinkels - 1 do
arrWerkswinkels[iWerksW] := arrWerkswinkels[iWerksW + 1];
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Inligtingstegnologie/P1 32 DBE/November 2015
NSS – Memorandum
for iDae := 1 to 4 do
for iWerksW := iVerwyderReel to getalWerkswinkels - 1 do
arrBesprekings[iWerksW, iDae] := arrBesprekings[iWerksW + 1, iDae];
Dec(getalWerkswinkels);
end;
vertoon;
end;
//==========================================================
// Bepaal die getal kaste gebottelde water wat benodig word
//==========================================================
procedure TfrmVraag3.btnWaterClick(Sender: TObject);
var
iWerksW, iDae, iTotaal, iDagTot: Integer;
sReel: String;
begin
redVertoon.Paragraph.TabCount := 4;
redVertoon.Paragraph.Tab[0] := 160;
redVertoon.Paragraph.Tab[1] := 200;
redVertoon.Paragraph.Tab[2] := 250;
redVertoon.Paragraph.Tab[3] := 300;
redVertoon.Lines.Add('Bottels water wat benodig word');
iTotaal := 0;
for iDae := 1 to 4 do
begin
iDagTot := 0;
for iWerksW := 1 to getalWerkswinkels do
iDagTot := iDagTot + arrBesprekings[iWerksW, iDae];
redVertoon.Lines.Add('Dag ' + IntToStr(iDae) + #9 + IntToStr(iDagTot));
iTotaal := iTotaal + iDagTot;
end;
redVertoon.Lines.Add(#10 + 'Totaal: ' + #9 + IntToStr(iTotaal));
redVertoon.Lines.Add('Kaste gebottelde water wat benodig word:' + #9 +
FloatToStr(Round((iTotaal/24) + 0.5)));
end;
//==========================================================
// Vertoon
//==========================================================
procedure TfrmVraag3.vertoon;
var
iWerksW, iDae: Integer;
sReel: String;
begin
redVertoon.Clear;
redVertoon.Paragraph.TabCount := 4;
redVertoon.Paragraph.Tab[0] := 160;
redVertoon.Paragraph.Tab[1] := 200;
redVertoon.Paragraph.Tab[2] := 250;
redVertoon.Paragraph.Tab[3] := 300;
redVertoon.Lines.Add
('Werkswinkel' + #9 + 'Dag 1' + #9 + 'Dag 2' + #9 + 'Dag 3' + #9 + 'Dag 4'
+ #10);
for iWerksW := 1 to getalWerkswinkels do
begin
sReel := arrWerkswinkels[iWerksW];
for iDae := 1 to 4 do
sReel := sReel + #9 + IntToStr(arrBesprekings[iWerksW, iDae]);
redVertoon.Lines.Add(sReel);
end;
end.
end.
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 NSC November 2015 QP
_hlayiso.com_--50e776f8-b245-4554-9243-5cf350cf10d2/v1-50c5c39841428639bad4/card.webp)
Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 NSC November 2020 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 NSC November 2017 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 NSC November 2014 Memo

Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 NSC November 2014 Memo
More from Grade 12 Information Technology

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 November 2024 NSC QP

Memorandum