Skip to content

Information Technology Grade 12 P1 NSC June 2018 Memo (Afr)

MemorandumInformation TechnologyGrade 12201820 pages

Grade 12 Information Technology Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2018 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 2018 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 2 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne ALGEMENE INLIGTING: • Hiredie nasienriglyne moet as basis vir die nasiensessie gebruik word. Dit is voorberei om deur die nasieners gebruik te word. Daar word van alle nasieners vereis om 'n deeglike standariseringsvergaring by te woon om seker te maak dat die riglyne eenvormig geinterpreteer en toegepas word met die nasien van kandidate se werk. • Let op dat leerder wat alternatiewe korrekte oplossings voorsien as die wat as voorbeeld van 'n oplossing in die nasienriglyne gegee word, volle krediet moet kry vir die relevante oplossing, tensy die spesifieke instruksies in die vraag vraestel nie gevolg is nie of die vereistes van die vraag nie nagekom is nie. • Bylae A, B en C (Bladsye 3–9) sluit die nasienriglyne vir elke vraag en 'n tabel vir 'n opsomming van die leerder se punte in. • Bylae D, E en F (bladsye 10–20) bevat voorbeeld van 'n programmeringsoplossing vir VRAAG 1 tot VRAAG 3 in programmeringskode. • Kopieë van Bylae A, B, C en die opsomming van leerder se punte (bladsye 3–9) moet vir elke leerder gemaak word en tydens die nasiensessie voltooi te word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 3 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne BYLAE A AFDELING A VRAAG 1: NASIENRIGLYNE – ALGEMENE PROGRAMMERINGVAARDIGHEDE SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: MAKS. LEERDER VRAAG BESKRYWING PUNTE SE PUNTE 'n Leerder moet slegs eenmalig gepenaliseer word as dieselfde fout herhaal word. 1.1 Form [OnCreate gebeurtenis] Lees die opskrif uit die paneel Maak opskrif hoofletters 6 + -  + Vandag se datum  Verander skrif se styl na 'bold' Skryf opskrif terug na paneel 1.2 Knoppie [1.2 – Vertoon] Stel afvoerstring op 'n leë string Onvoorwaardelike lus (for) van 'Z' af na 'R' 6 Voeg saam cTeller en afvoerstring Vertoon afvoerstring in afvoerarea 1.3.1 Knoppie [1.3.1 – Totale getal woorde] Verklaar heelgetalveranderlike vir getal bladsye Lees getal bladsye uit 'spin edit' 5 Bepaal totale getal woorde Skryf totale getal woorde na 'edit box'as 'n heelgetal 1.3.2 Radiogroep [1.3.2 – Tipe boek] Toets of literatuur geselekteer is Deel totale getal woorde  deur WoordeLet veranderlike 7 Anders Deel totale getal woorde deur WoordeTeg veranderlike Skryf totale getal woorde na 'edit box' as 'n heelgetal  1.4 Kombinasieblokkie [cmbV1_4] Verklaar veranderlike as regte datatipe  Lees wagwoord uit kombinasieblokkie Kopieer uit wagwoord van posisie 3,  tot einde //Kopie1 Kopieer uit wagwoord van posisie 1, tot posisie 2 //Kopie2 Vervang wagwoord met kopie1 + kopie2 13 Kry posisie van # in wagwoord As posisie > 0 Vervang #-simbool met $-simbool Voeg 'n '.'-karakter in by posisie + 1 Vertoon gedekripteerde wagwoord in etiket ('label') Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 4 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 1.5 Knoppie [1.5 – Koördinate] Maak afvoerarea skoon  Vertoon regte opskrif in afvoerarea met oop reel  Lees waarde van x uit 'edit box' en skakel om na heelgetal Herhaal  13 (of while deur eerste stel koördinate eers te bereken en te vertoon) Bereken y:= m * x  + c  Vertoon koördinate:  formaat (x,y) komma en hakies  Verminder x met 2  Totdat y <= 0  Regte gebruik van 'n voorwaardelike lus  TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 5 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne BYLAE B AFDELING B VRAAG 2: NASIENRIGLYNE – OBJEKGEORIENTEERDE PROGRAMMERING SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: MAKS. LEERDER VRAAG BESKRYWING PUNTE SE PUNTE 'n Leerder moet slegs eenmalig gepenaliseer word as dieselfde fout herhaal word. Verklaar attribute 2.1.1 • String: (fTitel, fKatNom)  4 • Heelgetal: (fGetalBoeke, fGetalBoekeUit)  KONSTRUKTOR • Verklaring  • DRIE parameters (titel, katalogusnommer, getal boeke) 2.1.2 5  met regte datatipes  • Toeken van parameterwaardes aan attribute  • Inisialiseer fGetalBoekeUit-attribuut na 0  METODE – getKatalogusNommer 2.1.3 • Verklaring van metode – funksie  2 • Result-stelling  METODE – getGetalBoekeUit 2.1.4 • Verklaring van metode – funksie  2 • Result-stelling  METODE – setGetalBoekeUit 2.1.5 3 • Verklaring van metode – prosedure  met parameter  • Ken getal boeke uit toe aan fGetalBoekeUit-attribuut  METODE – isBoekBeskikbaar • Terugstuurtipe – Boolean  2.1.6 • IF-stelling met regte voorwaarde 3 fGetalBoeke - fGetalBoekeUit >= 1 • Stuur regte antwoord terug (True = as beskikbaar en False as nie beskikbaar)  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 6 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne METODE – toString • Verklaring van metode – funksie met string-terugstuurtipe  2.1.7 • Voeg string saam met attribute  5 • Regte byskrifte  • Regte omskakeling van heelgetalwaardes • Stuur Result terug Knoppie [2.2.1– Instansieer boek-objek] • Verklaring van metode • Onttrek die titel  en getal kopieë wat besit word uit redigeerblokkies  • Onttrek die katalogusnommer uit die kombinasieblokkie  2.2.1 • Instansieer objek: 8 objBoek := TBoek.Create(regte volgorde van parameters) • Gebruik toString-metode  om objek se inligting in afvoerarea te vertoon • Maak Dateer data op-knoppie aktief  2.2.2 Knoppie [2.2.2 – Dateer data op] • Toets AS BoekeData-tekslêer bestaan (FileExists())  • As tekslêer nie bestaan nie: o Vertoon geskikte boodskap en Verlaat gebeurtenis  As die BoekeData-lêer bestaan: • AssignFile  Reset  • Inisialiseer teller vir boeke uitgeneem na 0  • Inisialiseer teller vir boeke teruggebring na 0  • Gebruik 'n WHILE om deur die tekslêer te gaan  o Lees 'n enkele reel uit die tekslêer  o Gebruik 'n geskikte metode om die katalogusnommer te onttrek 20 o Toets of dit die regte katalogusnommer is   Onttrek die aksie U/T  {kry laaste karakter van string}  Gebruik case of if-stellings en vermeerder die regte teller  • Bereken getal boeke uit deur die tellerwaardes te gebruik  • Roep die setGetalBoekeUit-metode  met die regte argument  • Gebruik toString-metode om die inligting van die objek in die afvoerarea te vertoon  • Maak die groepblokkie grpVerwerk aktief  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 7 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne 2.2.3 Knoppie [2.2.3 – Neem boek uit] Stel sKode op ''  Toets of radiogroep se itemIndeks = 0 Toets of die isBoekBeskikbaar-metode TRUE terugstuur o Vertoon 'n boodskap dat die boek suksesvol uitgeneem is  o Stel sKode op 'U' Anders Vertoon 'n boodskap dat daar geen boeke beskikbaar is nie Anders 18 As getGetalBoekeUit = 0  Vertoon 'Ongeldige versoek'  Anders o Vertoon 'n boodskap dat die boek teruggebring is  o Stel sKode op 'T'  Toets of sKode nie 'n lëe string is nie AssignFile – BoekeData.txt-lêer  'Append'  na die tekslêer Skryf 'n reël teks in regte formaat (getKatalogusNommer#sKode)  Maak lêer toe  Roep btnV2_2_2-knoppie TOTAAL AFDELING B 70 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 8 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne BYLAE C AFDELING C VRAAG 3: NASIENRIGLYNE – PROBLEEMOPLOSSING MAKS. LEERDER VRAAG BESKRYWING PUNTE SE PUNTE 3.1 Kombinasieblokkie [3.1 – Selekteer naam] Onttrek naam uit kombinasieblokkie cmbPersoneel  Vertoon naam as deel van opskrif  Lus van 1 tot MaksRy 10 Lus van 1 tot MaksKol  Toets of arrPlasings[ry,kol]  = naam Vertoon in afvoerarea 'Dag' + dagnommer (kolom) + '-' +  'Biblioteek#' +biblioteek se nommer (ry)  3.2 Knoppie [3.2 – Skep nuwe skedule] Sleutel die dag waarop biblioteek 3 gesluit is in  Lus van 1 tot MaksRy  Lus van 1 tot MaksKol  Toets of ry = 1 (of toets deur case te gebruik en vir al 3 gevalle voorsiening te maak) Ken toe arrPlasings [r,c] = arrPersoneel[c]  Toets of ry = 2  Ken toe arrPlasings [r,c] = arrPersoneel [(MaksKol + 1)-c]  Toets of ry = 3  Toets of kolomwaarde = dag gesluit  Stel arrPlasings [r,c] = 'XXXXX'  20 Anders  Herhaal  Genereer 'n kolom van 1 tot 6 ewekansig Todat waarde in skikking (arrPlasings [ry1,kol] <> arrPersoneel [ewekansige getal]  EN  skikking (arrPlasings [ry2,kol] <> arrPersoneel [ewekansige getal]) Stel arrPlasings [ry,ckl] = arrPersoneel[ewekansige getal]  TOTAAL 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 9 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne OPSOMMING VAN LEERDER SE PUNTE: SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: AFDELING A AFDELING B AFDELING C VRAAG 1 VRAAG 2 VRAAG 3 GROOTTOTAAL MAKS. PUNTE 50 70 30 150 LEERDER SE PUNTE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 10 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne BYLAE D: OPLOSSING VIR VRAAG 1 unit Vraag1_U; interface uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms, Dialogs, ExtCtrls, StdCtrls, ComCtrls, Spin, Math; type TfrmV1 = class(TForm) pnlV1_2: TPanel; pnlV1_3: TPanel; pnlV1_1: TPanel; btnV1_2: TButton; pnlV1_5: TPanel; pnlV1_4: TPanel; Label1: TLabel; Label2: TLabel; redV1_5: TRichEdit; Label4: TLabel; edtV1_5: TEdit; btnV1_5: TButton; cmbV1_4: TComboBox; label16: TLabel; label15: TLabel; Label6: TLabel; Label7: TLabel; Label8: TLabel; Label5: TLabel; spnGetalBladsye: TSpinEdit; edtTydInMinute: TEdit; Label3: TLabel; Label9: TLabel; edtTotWoorde: TEdit; GroupBox1: TGroupBox; GroupBox2: TGroupBox; rgpTipeBoek: TRadioGroup; lblV1_4: TLabel; btnV1_3_1: TButton; edtString: TEdit; Label10: TLabel; procedure FormCreate(Sender: TObject); procedure btnV1_2Click(Sender: TObject); procedure btnV1_5Click(Sender: TObject); procedure cmbV1_4Change(Sender: TObject); procedure rgpTipeBoekClick(Sender: TObject); procedure btnV1_3_1Click(Sender: TObject); private { Private declarations } public { Public declarations } end; var frmV1: TfrmV1; // Kode wat voorsien is iTotGetalWoorde: Integer; implementation {$R *.dfm} Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 11 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne // =========================================================================== // Vraag 1.1 // =========================================================================== procedure TfrmV1.FormCreate(Sender: TObject); var sOpskrif: String; begin sOpskrif := pnlV1_1.Caption; pnlV1_1.Caption := UpperCase(sOpskrif) + ' - ' + DateToStr(date); pnlV1_1.Font.style := [fsBold]; end; // =========================================================================== // Vraag 1.2 // =========================================================================== procedure TfrmV1.btnV1_2Click(Sender: TObject); var // Kode wat voorsien is cTeller: Char; sAfvoer: String; begin sAfvoer := ''; for cTeller := 'Z' downto 'R' do begin sAfvoer := sAfvoer + cTeller; end; edtString.Text := sAfvoer; end; // =========================================================================== // Vraag 1.3.1 // =========================================================================== procedure TfrmV1.btnV1_3_1Click(Sender: TObject); // Kode wat voorsien is const WoordePerBladsy = 300; var iGetalBladsye: Integer; begin iGetalBladsye := spnGetalBladsye.Value; iTotGetalWoorde := WoordePerBladsy * iGetalBladsye; edtTotWoorde.Text := IntToStr(iTotGetalWoorde); end; // =========================================================================== // Vraag 1.3.2 // =========================================================================== procedure TfrmV1.rgpTipeBoekClick(Sender: TObject); // Kode wat voorsien is const WoordeLet = 250; WoordeTeg = 75; var iTotaleMinute: Integer; begin if rgpTipeBoek.ItemIndex = 0 then begin iTotaleMinute := iTotGetalWoorde DIV WoordeLet; end else begin iTotaleMinute := iTotGetalWoorde DIV WoordeTeg; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 12 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne end; edtTydInMinute.Text := IntToStr(iTotaleMinute); end; // =========================================================================== // Vraag 1.4 // =========================================================================== procedure TfrmV1.cmbV1_4Change(Sender: TObject); var sWagwoord: String; iPos: Integer; begin sWagwoord := cmbV1_4.Text; sWagwoord := copy(sWagwoord, 3) + copy(sWagwoord, 1, 2); iPos := pos('#', sWagwoord); if iPos > 0 then begin sWagwoord[iPos] := '$'; insert('.', sWagwoord, iPos + 1); // Alternatiewe oplossing // sWagwoord := copy(sWagwoord,1,iPos-1) + '$.' + copy(sWagwoord,iPos+1); end; lblV1_4.Caption := sWagwoord; end; // =========================================================================== // Vraag 1.5 // =========================================================================== procedure TfrmV1.btnV1_5Click(Sender: TObject); var iX, iY: Integer; iM, iC: Integer; begin // Kode wat voorsien is iM := 3; iC := -2; redV1_5.Clear; redV1_5.Lines.Add('Koördinate' + #13); iX := StrToInt(edtV1_5.Text); repeat iY := iM * iX + iC; redV1_5.Lines.Add('(x,y) = (' + IntToStr(iX) + ',' + IntToStr(iY) + ')'); iX := iX - 2; until iY <= 0; //Voorwaardelike lus end; end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 13 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne BYLAE E: OPLOSSING VIR VRAAG 2 OBJEKKLAS: unit Boek_U; interface uses SysUtils, Dialogs, Math; // =========================================================================== // Vraag 2.1.1 // =========================================================================== type TBoek = class(TObject) private fTitel : String; fKatNom : String; fGetalBoeke : Integer; fGetalBoekeUit : Integer; public constructor Create(sBoekTitel, sKatNommer : String; iGetalBoeke : Integer); function getKatalogusNommer : String; function getGetalBoekeUit: Integer; procedure setGetalBoekeUit(iBoekeUit: Integer); function isBoekBeskikbaar : Boolean; function toString : String; end; implementation { TBoek } // =========================================================================== // Vraag 2.1.2 // =========================================================================== constructor TBoek.Create(sBoekTitel, sKatNommer : String; iGetalBoeke: Integer); begin fTitel := sBoekTitel; fKatNom := sKatNommer; fGetalBoeke := iGetalBoeke; fGetalBoekeUit := 0; end; // =========================================================================== // Vraag 2.1.3 // =========================================================================== function TBoek.getKatalogusNommer: String; begin Result := fKatNom; end; // =========================================================================== // Vraag 2.1.4 // =========================================================================== function TBoek.getGetalBoekeUit: Integer; begin Result := fGetalBoekeUit; end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 14 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne // =========================================================================== // Vraag 2.1.5 // =========================================================================== procedure TBoek.setGetalBoekeUit(iBoekeUit: Integer); begin fGetalBoekeUit := iBoekeUit; end; // =========================================================================== // Vraag 2.1.6 // =========================================================================== function TBoek.isBoekBeskikbaar: Boolean; begin Result := fGetalBoeke - fGetalBoekeUit >= 1; //Alternatief: // var iGetalBeskikbaar ; Integer; // begin // iGetalBeskikbaar := fGetalBoeke - fGetalBoekeUit; // if iGetalBeskikbaar >= 1 then // Result := True // else // Result := False; // OF if iGetalBeskikbaar < 1 then // Result := False // else // Result := True; end; // =========================================================================== // Vraag 2.1.7 // =========================================================================== function TBoek.toString: String; var sMsg : String; begin sMsg := 'Die biblioteek het %d kopieë van die boek met die titel %s [%s].' + #13 + #13 + 'Die getal kopieë wat tans uitgeneem is, is %d.'; Result := Format(sMsg, [fGetalBoeke, fTitel, fKatNom, fGetalBoekeUit]); end; end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 15 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne HOOFVROMEENHEID:VRAAG2_U.PAS unit Vraag2_U; interface uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms, Dialogs, StdCtrls, ComCtrls, Buttons, ExtCtrls; type TfrmVraag2 = class(TForm) grpBInfo: TGroupBox; lblTitel: TLabel; edtTitel: TEdit; lblKatalogus: TLabel; lblKopiee: TLabel; edtGetalKopiee: TEdit; pnlAfsluit: TPanel; bmbClose: TBitBtn; redV2: TRichEdit; cmbKatNom: TComboBox; btnV2_2_1: TButton; btnV2_2_2: TButton; btnV2_2_3: TButton; grpVerwerk: TGroupBox; rgpVerwerk: TRadioGroup; btnHerstel: TButton; procedure btnV2_2_1Click(Sender: TObject); procedure btnV2_2_2Click(Sender: TObject); procedure btnV2_2_3Click(Sender: TObject); procedure cmbKatNomChange(Sender: TObject); procedure btnHerstelClick(Sender: TObject); private { Private declarations } public { Public declarations } end; var frmVraag2: TfrmVraag2; implementation uses Boek_U; {$R *.dfm} {$R+} var objBoek : TBoek; arrTitels :array [1..4] of String = ('Basiese Wiskunde', 'Laterale Denke', 'Kodering in Objekte', 'Eenvoudige Bemarking'); arrGetalBesit :array [1..4] of Integer =(4, 3, 3, 5); Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 16 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne // =========================================================================== // Vraag 2.2.1 // =========================================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_2_1Click(Sender: TObject); var sTitel, sKatNommer : String; iVoorraad : Integer; begin sKatNommer := cmbKatNom.Items[cmbKatNom.ItemIndex]; sTitel := edtTitel.Text; iVoorraad := StrToInt(edtGetalKopiee.Text); objBoek := TBoek.Create(sTitel, sKatNommer, iVoorraad); redV2.Clear; redV2.Lines.Add(objBoek.toString); btnV2_2_2.Enabled := true; end; // =========================================================================== // Vraag 2.2.2 // =========================================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_2_2Click(Sender: TObject); var TLeer : TextFile; sReel, sKatNommer : String; cAksie : Char; iTelGeleen, iTelTerug, iUit : Integer; begin redV2.Clear; if NOT FileExists('BoekeData.txt') then begin MessageDlg('Lêer nie gevind.', mtError, [mbOK], 0); Exit; end; redV2.Clear; AssignFile(TLeer, 'BoekeData.txt'); Reset(TLeer); iTelGeleen := 0; iTelTerug := 0; while not Eof(TLeer) do begin Readln(TLeer, sReel); sKatNommer := Copy(sReel, 1, Pos('#', sReel)-1); if objBoek.getKatalogusNommer = sKatNommer then begin cAksie := sReel[Length(sReel)]; case cAksie of // Of gebruik 2 if-stellings 'U' : inc(iTelGeleen, 1); // Of gebruik if .. then .. else 'T' : inc(iTelTerug, 1); end; end; //if end;//while CloseFile(TLeer); iUit := iTelGeleen - iTelTerug; objBoek.setGetalBoekeUit(iUit); redV2.Lines.Add(objBoek.toString); grpVerwerk.Enabled := true; end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 17 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne // =========================================================================== // Vraag 2.2.3 // =========================================================================== procedure TfrmVraag2.btnV2_2_3Click(Sender: TObject); var sKatNommer, sKode : String; TLeer : TextFile; begin sKode := ''; if rgpVerwerk.ItemIndex = 0 then begin if objBoek.isBoekBeskikbaar then begin ShowMessage('Die boek is suksesvol uitgeneem.'); sKode := 'U'; end else ShowMessage('Geen kopieë beskikbaar nie'); end else if objBoek.getGetalBoekeUit = 0 then ShowMessage('Ongeldige versoek') else begin sKode := 'T'; ShowMessage('Die boek is suksesvol teruggebring.'); end; if sKode > '' then begin AssignFile(TLeer, 'BoekeData.txt'); Append(TLeer); Writeln(TLeer,objBoek.getKatalogusNommer + '#'+ sKode); CloseFile(TLeer); rgpVerwerk.ItemIndex := -1; end; btnV2_2_2.click; end; // Kode wat voorsien is procedure TfrmVraag2.btnHerstelClick(Sender: TObject); var fout: Boolean; begin DeleteFile('BoekeData.txt'); CopyFile('BoekeDataRugsteun.txt','BoekeData.txt', fout); end; // Kode wat voorsien is procedure TfrmVraag2.cmbKatNomChange(Sender: TObject); var iIndeks : Integer; begin iIndeks := cmbKatNom.ItemIndex + 1; edtGetalKopiee.Text := IntToStr(arrGetalBesit[iIndeks]); edtTitel.Text := arrTitels[iIndeks]; end; end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 18 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne BYLAE F: OPLOSSING VIR VRAAG 3 unit Vraag3_U; interface uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms, Dialogs, ExtCtrls, StdCtrls, ComCtrls, pngimage; type TfrmV3 = class(TForm) redAfvoer: TRichEdit; GroupBox1: TGroupBox; btnV3_2: TButton; GroupBox2: TGroupBox; cmbPersoneel: TComboBox; Panel1: TPanel; Image1: TImage; procedure btnV3_2Click(Sender: TObject); procedure Vertoon; procedure cmbPersoneelChange(Sender: TObject); procedure FormActivate(Sender: TObject); private { Private declarations } public { Public declarations } end; // =========================================================================== // Kode wat voorsien is: Verklarings // =========================================================================== const iMaksRy = 3; iMaksKol = 6; var frmV3: TfrmV3; arrPersoneel: array [1 .. 6] of String = ( 'Trevor', 'Nkosi', 'Tamzin', 'Anette', 'Bongi', 'Simon' ); arrPlasings: array [1 .. 3, 1 .. 6] of String = (('Nkosi', 'Simon','Anette', 'Bongi', 'Tamzin', 'Trevor'), ('Anette', 'Tamzin','Simon', 'Trevor', 'Bongi', 'Nkosi'), ('Bongi', 'XXXXX', 'Trevor','Nkosi', 'Nkosi', 'Tamzin')); implementation {$R *.dfm} Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 19 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne // =========================================================================== // Kode wat voorsien is: Prosedure Vertoon // =========================================================================== procedure TfrmV3.Vertoon; Var sReel: String; iTel, iR, iC: Integer; begin redAfvoer.Clear; sReel := '' + #9#9; for iTel := 1 to iMaksKol do begin sReel := sReel + 'Dag ' + IntToStr(iTel) + #9#9; end; redAfvoer.Lines.Add(sReel); for iR := 1 to iMaksRy do begin sReel := 'Biblioteek ' + IntToStr(iR) + #9; for iC := 1 to iMaksKol do begin sReel := sReel + arrPlasings[iR, iC] + #9#9; end; redAfvoer.Lines.Add(sReel); end; end; // =========================================================================== // Kode wat voorsien is: FormActivate // =========================================================================== procedure TfrmV3.FormActivate(Sender: TObject); begin Vertoon; end; // =========================================================================== // Vraag 3.1 // =========================================================================== procedure TfrmV3.cmbPersoneelChange(Sender: TObject); Var iRy, iKolom: Integer; sNaam: String; begin Vertoon; sNaam := cmbPersoneel.Text; redAfvoer.Lines.Add(#13 + sNaam + ' se ' + 'skedule'); for iKolom := 1 to iMaksKol do begin for iRy := 1 to iMaksRy do begin if arrPlasings[iRy, iKolom] = sNaam then redAfvoer.Lines.Add('Dag ' + IntToStr(iKolom) + '-Biblioteek#' + IntToStr(iRy)); end; end; end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 20 DBE/2018 SSE – Nasienriglyne // =========================================================================== // Vraag 3.2 // =========================================================================== procedure TfrmV3.btnV3_2Click(Sender: TObject); Var iRy, iKolom, iGetal, iDagGesluit: Integer; begin iDagGesluit := StrToInt(InputBox('Biblioteek 3 gesluit', 'Sleutel die nommer van die dag in waarop biblioteek 3 gesluit is', '1')); for iRy := 1 to iMaksRy do begin for iKolom := 1 to iMaksKol do begin case iRy of 1: arrPlasings[iRy, iKolom] := arrPersoneel[iKolom]; 2: arrPlasings[iRy, iKolom] := arrPersoneel[7 - iKolom]; 3: if iKolom = iDagGesluit then begin arrPlasings[iRy, iKolom] := 'XXXXX'; end else begin repeat iGetal := Random(6) + 1; until ((arrPlasings[1, iKolom] <> arrPersoneel[iGetal])) AND ((arrPlasings[2, iKolom] <> arrPersoneel[iGetal])); arrPlasings[iRy, iKolom] := arrPersoneel[iGetal]; end; // case end; // else end; // iKolom end; // iRy // Kode wat voorsien is Vertoon; end; end. Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Information Technology

View all