Skip to content

Information Technology Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

MemorandumInformation TechnologyGrade 12201821 pages

Grade 12 Information Technology Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 FEBRUARIE/MAART 2018 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 2 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne ALGEMENE INLIGTING  Hierdie nasienriglyne moet as die basis vir die nasiensessie gebruik word. Dit is voorberei om deur nasieners gebruik te word. Daar word na alle nasieners verwag om 'n deeglike standaardiseringsvergadering by te woon om seker te maak dat die riglyne konsekwent geïnterpreteer en tydens die nasien van die kandidate se werk toegepas word.  Let op dat leerders wat 'n alternatiewe korrekte oplossing as wat as voorbeeld van 'n oplossing in die nasienriglyne gegee word verskaf, volle krediet vir die relevante oplossing moet kry tensy die spesifieke instruksies in die vraestel nie gevolg is nie of die vereistes van die vraag nie nagekom is nie.  Bylaag A, B en C (bladsy 3–8) sluit die nasienrubriek vir elke om te gebruik vir enigeen van die twee programmeringstale in.  Bylaag D, E en F (bladsy 9–21) bevat voorbeelde in programmeringskode van oplossings vir VRAAG 1 tot VRAAG 3.  Kopieë van Bylaag A, B en C (bladsy 3–8) en die opsomming van leerderpunte (bladsy 8) moet vir elke leerder gemaak word en tydens die nasiensessie voltooi word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 3 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne BYLAAG A AFDELING A VRAAG 1: NASIENRUBRIEK - ALGEMENE PROGRAMMERINGSVAARDIGHEDE SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: MAKS. LEERDER- VRAAG BESKRYWING PUNTE PUNT 'n Leerder moet slegs een maal gepenaliseer word as dieselfde fout herhaal word. 1.1 [Knoppie 1.1 – Totale area] Verkry die radius  skakel om na real Verkry die basis en hoogte  uit editblokkies Area van sirkel = pi *  Sqr(radius)  Area van driehoeke = 0.5 * basis * hoogte  * aantal driehoeke 12  Vertoon die area van sirkel met byskrif  Vertoon die area van driehoeke in totaal  Bereken totale area van sirkel en driehoeke  Vertoon die totale area tot 2 desimale plekke  1.2 [Knoppie 1.2 – Volgende blou maan] Vind posisie van dubbelpunt (':') in byskrif ('label')  Verkry maanjaar vanuit byskrif  en skakel om na integer  Repeat Tel 3 by die maanJaar  9 Until maanJaar >  jaar van huidige stelsel datum Vertoon maanJaar  Korrekte lus bv. repeat...until  1.3 [Knoppie 1.3 – Grootste gemene deler] Verkry getal 1 van editblokkie  skakel om na integer Verkry getal 2 van editblokkie  Lus x van 1  tot Minimum (getal1,getal2)  10 Toets of (getal 1 mod x = 0)  AND  (getal2 mod x =0)  Stel ggd na x  Vertoon ggd in die editblokkie  1.4 Knoppie [1.4 – Verwyder klinkers] Verkry sin vanuit editblokkie  Stel 'n tydelike veranderlike na die eerste karakter van sin Lus x van 2  tot lengte van sin  11 if (sin[x - 1] = ' ')  OR  NOT(upcase (sin[x])  in ['A', 'E', 'I', 'O', 'U'])  tydelik = tydelik + sin[x]  Vertoon tydelik in editblokkie  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 4 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 1.5 [Knoppie 1.5 – Skyfievertoning] Vir inisialisering van totaal en groeptotaal  Stel totaal = 0 Stel groepNommer= 0 Gebruik 'n lus en toets of totaal < SitplekkeBeskikbaar  (konstante gegee) Gebruik 'n toevoerblokkie ('input box') om die getal 12 mense in te lees  Indien getal mense in groep  <= (SitplekkeBeskikbaar - total) Inkrementeer groepNommer  Inkrementeer totaal met die getal mense  Vertoon groepNommer and getal mense  Anders Vertoon boodskap  met korrekte waardes  Einde van lus TOTAAL AFDELING A: 54 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 5 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne BYLAAG B AFDELING B VRAAG 2: NASIENRUBRIEK - OBJEK-GEÖRIENTEERDE PROGRAMMERING SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: LEERDER- VRAAG BESKRYWING VRAAG PUNT 2.1.1 Konstruktor: Opskrif met SLEGS vier waardes Drie string parameters en een real  4 Ken parameter waardes toe aan vier attribute Ken false toe aan fNavigasieStatus attribuut 2.1.2 toegangsMETODE: 2 Konstellasie: 'return' tipe string stuur attribuut terug 2.1.3 stelNavigasieStatus PROSEDURE: Gebruik van 'n prosedure (nie funksie nie) 3 Ontvang Boolse waarde Stel waarde van fNavigasieStatus attribuut 2.1.4 bepaalSigbaarheid FUNKSIE: Indien afstand kleiner as 80 Duidelik sigbaar Anders {afstand >= 80} Indien afstand <= 900  Indien grootte <= 2  Skaars sigbaar met blote oog  11 Anders {grootte >2} Sigbaar met behulp van standaard optiese hulp  Anders {afstand > 900} Slegs sigbaar met behulp van gespesialiseerde optiese hulp  Stel resultaat na sigbaarheid waarde 2.1.5 toString METODE Voeg attribute toe tot afvoer string - naam, konstellasie, grootte en ligjare  met korrekte byskrifte  Indien ster 'n navigasie ster is 6 Voeg by sternaam ' is 'n navigasie ster.' by boodskap  Anders Voeg by sternaam ' is 'n passiewe ster.' by boodskap  Stel resultaat na saamgestelde sin  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 6 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 2.2.1 Knoppie – [2.2.1 – Instansieer objek]: Verkry die naam van die ster vanuit die kombinasieblokkie  Assign  en Reset  Inisialiseer Vlag ('found')/Teller  Voorwaardelike lus (while/repeat) NOT EOF & NOT Found Lees reël vanuit die tekslêer  Vergelyk of reël = naam van die ster  Lees DRIE reëls vanuit die tekslêer  Instansieer ster objek - Create objSterX  (param)  Korrekte getal en volgorde van parameters objSterX := TStar.Create(parameters) Boolse veranderlike gestel na false om deur skikking 24 te soek  Lus van 1 tot lengte van skikking Toets of sternaam voorkom in skikking  Stel Boolse verandelike na true Roep 'set' metode vir navigasie ster,  deur resultaat van Boolse veranderlike as parameter te gebruik Verander vlag na true  Aktiveer ('enable') die paneel pnlKnoppies  Toets of ster nie gevind is nie ('NOT found'): Vertoon boodskap  Aktiveer tab sheet 2  Sluit lêer (CloseFile) 2.2.2 Knoppie – [2.2.2 - Vertoon]: Gebruik toString metode en vertoon objek 3 Laai konstellasie prent vanaf lêer en vertoon 2.2.3 Knoppie – [2.2.3 - Sigbaarheid]: Gebruik die sterobjek om metodes te roep: objSter.getNaam 3 objSter.bepaalSigbaarheid Vertoon in korrekte formaat  TOTAAL AFDELING B: 56 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 7 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne BYLAAG C AFDELING C VRAAG 3: NASIENRUBRIEK - PROBLEEMOPLOSSING SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: LEERDER VRAAG BESKRYWING VRAAG -PUNT 3.1 Knoppie [3.1 – Begin spel] Lees die vlak uit die radiogroep Toets vir vlak en ken getal planete toe aan veranderlike  Vlak 1 (50); Vlak 2 (40); Vlak 3 (30) Vertoon 0 op paneel en stel ItemIndeks van cmbRy en cmbKol op 0  Vee afvoerarea met foutiewe raaiskote uit Inisialiseer veranderlikes vir tellers  VulOp ('Populate'): Vul skikking met - deur lus te gebruik vir rye en kolomme  Herhaal korrekte aantal kere (while/repeat)  om: Lukrake ('random') posisie vir ry  en kolom te bepaal  22 Toets of posisie planeet bevat  en.. plaas # in posisie verminder planete wat geplaas moet word  Vertoon: Skoon spelbord in afvoerarea  Lus deur die rye  Skep afvoerstring  Lus deur die kolomme Indien planeet voeg # by tot afvoerstring Anders voeg - by afvoerstring Vertoon afvoerstring op spelbord Aktiveer Speel Knoppie  3.2 Knoppie [3.2 - Speel] Verkry ry en kolom uit kombinasieblokkie  Inkrementeer getal raaiskote  Vind karakter by die posisie in skikking Toets of karakter planeet is  Vervang met plekhouer Anders 13 Vertoon ry en kolom in area vir foutiewe raaiskote Dateer vertoon op spelbord op  Vertoon getal raaiskote op paneel  Indien twee planete gevind is  vertoon 'Spel gewen' boodskap  Anders vertoon 'Spel verloor' boodskap.  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 8 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne 3.3 Knoppie [3.3 – Onthul planete] Lus deur rye Skep afvoerstring Lus deur kolomme 5 Voeg skikkingwaarde by afvoerstring Vertoon afvoerstring TOTAAL AFDELING C: 40 OPSOMMING VAN LEERDER PUNTE: SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: AFDELING A AFDELING B AFDELING C GROOT- VRAAG 1 VRAAG 2 VRAAG 3 TOTAAL MAKS. 54 56 40 150 PUNTE LEERDER PUNTE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 9 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne BYLAAG D: OPLOSSING VIR VRAAG 1 unit Vraag1_U; interface uses Windows,Messages,SysUtils,Variants,Classes, Graphics, Controls,Forms, Dialogs, StdCtrls, ExtCtrls, ComCtrls, jpeg, DateUtils, Math; type TfrmV1 = class(TForm) PageControl1: TPageControl; TabSheet1: TTabSheet; TabSheet2: TTabSheet; Prent1: TImage; btnV1_1: TButton; redV1_1: TRichEdit; edtRadius: TEdit; edtBasis: TEdit; edtHoogte: TEdit; Label1: TLabel; Label2: TLabel; Label3: TLabel; Label4: TLabel; Label5: TLabel; Label7: TLabel; lblInfo: TLabel; Label9: TLabel; edtVr1_2: TEdit; btnV1_2: TButton; Prent2: TImage; TabSheet4: TTabSheet; TabSheet5: TTabSheet; TabSheet6: TTabSheet; edtSin: TEdit; Label10: TLabel; btnV1_4: TButton; edtVerwyderKlinkers: TEdit; Label11: TLabel; Label12: TLabel; edtGetal1: TEdit; edtGetal2: TEdit; btnV1_3: TButton; edtGGD: TEdit; redVraag1_5: TRichEdit; btnV1_5: TButton; procedure btnV1_1Click(Sender: TObject); procedure btnV1_2Click(Sender: TObject); procedure btnV1_3Click(Sender: TObject); procedure btnV1_5Click(Sender: TObject); procedure btnV1_4Click(Sender: TObject); private { Private declarations } public { Public declarations } end; var Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 10 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne frmV1: TfrmV1; implementation {$R *.dfm} // Vraag 1.1 // ======================================================================== procedure TfrmV1.btnV1_1Click(Sender: TObject); Const rPi = 3.14159; iGetal = 8; Var rRadius, rAreaSirkel, rBasis, rHoogte, rAreaDriehoeke, rTotaleArea: real; begin rRadius := StrToFloat(edtRadius.Text); rBasis := StrToFloat(edtBasis.Text); rHoogte := StrToFloat(edtHoogte.Text); rAreaSirkel := rPi * Sqr(rRadius); redV1_1.Lines.Add('Area van sirkel = ' + FloatToStr(rAreaSirkel)); rAreaDriehoeke := 0.5 * rBasis * rHoogte* iGetal; redV1_1.Lines.Add('Totale area van driehoeke = ' + FloatToStr(rAreaDriehoeke)); rTotaleArea := rAreaSirkel+ rAreaDriehoeke; redV1_1.Lines.Add('Totale area = ' + FloatToStrF(rTotaleArea, ffFixed, 6, 2)); end; // Vraag 1.2 // ======================================================================== procedure TfrmV1.btnV1_2Click(Sender: TObject); Const iToename = 3; Var dDatum: TDateTime; iDubPunt, iMaanJaar: integer; begin iDubPunt := pos(':', lblInfo.Caption); iMaanJaar := StrToInt(copy(lblInfo.Caption, iDubPunt + 1, 4)); repeat iMaanJaar := iMaanJaar + iToename; until iMaanJaar > YearOf(now); edtVR1_2.Text := IntToStr(iMaanJaar); end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 11 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne // Vraag 1.3 // ======================================================================== procedure TfrmV1.btnV1_3Click(Sender: TObject); Var iGetal1, iGetal2, iGGD, i: integer; begin iGetal1 := StrToInt(edtGetal1.Text); iGetal2 := StrToInt(edtGetal2.Text); for i := 1 to Min(iGetal1, iGetal2) do begin if (iGetal1 mod i = 0) and (iGetal2 mod i = 0) then begin iGGD := i; end; end; edtGGD.Text := IntToStr(iGGD); end; // Vraag 1.4 // ======================================================================== procedure TfrmV1.btnV1_4Click(Sender: TObject); Var sSin, sTyd: String; i: integer; begin sSin := edtSin.Text; sTyd := sSin[1]; for i := 2 to length(sSin) do begin if (sSin[i - 1] = ' ') OR NOT(upcase(sSin[i]) in ['A','E','I','O','U']) then sTyd := sTyd + sSin[i]; end; edtVerwyderKlinkers.Text := sTyd; end; // Vraag 1.5 // ======================================================================== procedure TfrmV1.btnV1_5Click(Sender: TObject); Const iSitplekkeBeskikbaar = 100; Var iGroepNommer, iGetalMense, iTotaal: integer; begin // Kode wat voorsien is redV1_5.Clear; redV1_5.Lines.Add('Groepnommer' + #9#9 + 'Getal mense'); iTotaal := 0; iGroepNommer := 0; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 12 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne while iTotaal < iSitplekkeBeskikbaar do begin iGetalMense := StrToInt(Inputbox('', 'Voer die getal mense in die groep in', '')); if iGetalMense <= (iSitplekkeBeskikbaar - iTotaal) then begin Inc(iGroepNommer); Inc(iTotaal, iGetalMense); redQues1_5.Lines.Add(IntToStr(iGroepNommer) + #9#9#9 + IntToStr (iGetalMense)); end // if else begin ShowMessage('Kan nie ''n groep van ' + IntToStr(iGetalMense) + ' mense aanvaar nie.' + #13 + 'Getal sitplekke beskikbaar is ' + IntToStr(100 - iTotaal)); end; // else end; // while end; end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 13 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne BYLAAG E: OPLOSSING VIR VRAAG 2 OBJEKKLAS: unit Ster_U; interface type TSter = class(TObject) private // Kode wat voorsien is fNaam: String; fGrootte: real; fAfstand: integer; fKonstellasie: String; fNavigasieStatus: Boolean; public constructor Create(sNaam: String; rGrootte: real; iAfstand: integer; sKonstellasie: String); function getKonstellasie: String; procedure setNavigasieStatus(bStatus: Boolean); function bepaalSigbaarheid: String; function toString: String; // Kode wat voorsien is function getNaam: String; end; implementation Uses Math, SysUtils; {$R+} ======================================================================== // Vraag 2.1.1 ======================================================================== constructor TSter.Create(sNaam: String; rGrootte: real; iAfstand: integer; sKonstellasie: String); begin fNaam := sNaam; fGrootte := rGrootte; fAfstand := iAfstand; fKonstellasie := sKonstellasie; fNavigasieStatus := false; end; ======================================================================== // Vraag 2.1.2 ======================================================================== function TSter.getKonstellasie: String; begin result := fKonstellasie; end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 14 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne ======================================================================== // Vraag 2.1.3 ======================================================================== procedure TSter.setNavigasieStatus(bStatus: Boolean); begin fNavigasieStatus := bStatus; end; ======================================================================== // Vraag 2.1.4 ======================================================================== function TSter.bepaalSigbaarheid: String; var sSigbaarheid: String; begin if (fAfstand < 80) then sSigbaarheid := 'Duidelik sigbaar' else if (fAfstand <= 900) then if (fGrootte <= 2) then sSigbaarheid := 'Skaars sigbaar met die blote oog' else sSigbaarheid := 'Slegs sigbaar met behulp van standaard optiese hulp' else sSigbaarheid := 'Slegs sigbaar met behulp van gespesialiseerde optiese hulp'; Result := sSigbaarheid; end; ======================================================================== // Vraag 2.1.5 ======================================================================== function TSter.toString: String; var sAfvoer: String; begin sAfvoer := Format('%s behoort aan die' + ' %s-konstellasie.' + #13 + #13 + 'Die ster het ''n grootte van %3.2f en is %d ligjare vanaf die Aarde.' + #13+ #13 , [fNaam, fKonstellasie, fGrootte, fAfstand]); if fNavigasieStatus then sAfvoer := sAfvoer + fNaam + ' is ''n navigasie ster.' else sAfvoer := sAfvoer + fNaam + ' is ''n passiewe ster.'; result := sAfvoer; end; ======================================================================== // Kode wat voorsien is // ======================================================================== function TSter.getNaam: String; begin result := fNaam; end; end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 15 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne HOOFVORM EENHEID: VRAAG2_U.PAS unit Vraag2_U; interface uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms, Dialogs, StdCtrls, Buttons, ComCtrls, ExtCtrls, jpeg, Ster_U; type TfrmV2 = class(TForm) bmbClose: TBitBtn; btnV2_2_1: TButton; redAfvoer: TRichEdit; lblOpskrif: TLabel; cmbSter: TComboBox; imgV2: TImage; pnlKnoppies: TPanel; lblVrNom: TLabel; btnV2_2_2: TButton; btnV2_2_3: TButton; procedure FormCreate(Sender: TObject); procedure FormCanResize(Sender: TObject; var NewWidth, NewHeight: Integer; var Resize: Boolean); procedure cmbSterChange(Sender: TObject); procedure btnV2_2_1Click(Sender: TObject); procedure btnV2_2_2Click(Sender: TObject); procedure btnV2_2_3Click(Sender: TObject); private { Private declarations } public { Public declarations } end; var frmV2: TfrmV2; // Kode wat voorsien is objSterX: TSter; implementation var arrNavigasieSterre: array [1 .. 58] of String = ( 'Alpheratz','Ankaa','Schedar','Diphda','Achernar','Hamal','Acamar', 'Menkar','Mirfak','Aldebaran','Rigel','Capella','Bellatrix','Elnath', 'Alnilam','Betelgeuse','Canopus','Sirius','Adhara','Procyon','Pollux', 'Avior','Suhail','Miaplacidus','Alphard','Regulus','Dubhe','Denebola', 'Gienah','Acrux','Gacrux','Alioth','Spica','Alkaid','Hadar','Menkent', 'Rigil Kentaurus','Arcturus','Zubenelgenubi','Kochab','Alphecca', 'Antares','Atria','Sabik','Shaula','Rasalhague','Eltanin', 'Kaus Australis','Vega','Nunki','Altair','Peacock','Deneb','Enif', 'Al Na''ir','Fomalhaut','Markab','Polaris'); {$R *.dfm} {$R+} Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 16 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne // Vraag 2.2.1 // ===================================================================== procedure TfrmV2.btnV2_2_1Click(Sender: TObject); var sSterNaam: String; tLêer: textFile; sLyn, sKonstelasie: String; rGrootte : Real; bLêerGevind, bSkikkingGevind: Boolean; A, iAfstand : Integer; begin // Vraag 2.2.1 sSterNaam := cmbSter.Items[cmbSter.ItemIndex]; AssignFile(tLêer, 'SterData.txt'); Reset(tLêer); bLêerGevind := false; While NOT Eof(tLêer) AND NOT bLêerGevind do begin Readln(tLêer, sLyn); if Trim(sSterNaam) = Trim(sLyn) then begin Readln(tLêer, rGrootte); Readln(tLêer, iAfstand); Readln(tLêer, sKonstelasie); objSterX := TSter.Create(sSterNaam, rGrootte, iAfstand, sKonstelasie); bSkikkingGevind := false; for A := 1 to Length(arrNavigasieSterre) do if pos(arrNavigasieSterre[A], objSterX.getNaam) > 0 then bSkikkingGevind := true; objSterX.setNavigasieStatus(bSkikkingGevind); bLêerGevind := true; pnlKnoppies.Show; end; end; if NOT bLêerGevind then begin sLyn := 'Die ster is nie in die lêer gevind nie.'; MessageDlg(sLyn, mtError, [mbOK], 0); // pctrlQ2.ActivePageIndex := 1; pnlKnoppies.Hide; end; CloseFile(tLêer); end; // Vraag 2.2.2 // ===================================================================== procedure TfrmV2.btnV2_2_2Click(Sender: TObject); begin // Vraag 2.2.2 redAfvoer.Clear; //Kode wat voorsien is redAfvoer.Lines.Add(objSterX.toString); imgV2.Picture.LoadFromFile(objSterX.getKonstellasie + '.jpg'); end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 17 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne // ===================================================================== // Vraag 2.2.3 // ===================================================================== procedure TfrmV2.btnV2_2_3Click(Sender: TObject); begin // Vraag 2.2.3 redAfvoer.Clear; redAfvoer.Paragraph.TabCount := 1; redAfvoer.Paragraph.Tab[0] := 50; redAfvoer.Lines.Add('Ster: ' + #9#9 +objSterX.getNaam); redAfvoer.Lines.Add('Sigbaarheid: ' +#9 + objSterX.bepaalSigbaarheid); end; {$REGION ' Kode wat voorsien is'} // ===================================================================== // Kode wat voorsien is - Moenie verander nie // ===================================================================== procedure TfrmV2.cmbSterChange(Sender: TObject); begin redAfvoer.Clear; pnlKnoppies.Hide; imgV2.Picture := nil; end; procedure TfrmV2.FormCanResize(Sender: TObject; var NewWidth, NewHeight: Integer; var Resize: Boolean); begin Resize := false; end; procedure TfrmV2.FormCreate(Sender: TObject); begin CurrencyString := 'R'; // pctrlQ2.ActivePageIndex := 0; pnlKnoppies.Hide; end; {$ENDREGION} end. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 18 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne BYLAAG F: OPLOSSING VIR VRAAG 3 unit Vraag3_U; interface uses Windows, Messages, SysUtils, Variants, Classes, Graphics, Controls, Forms, Dialogs, StdCtrls, ExtCtrls, ComCtrls, Buttons; type TfrmV3 = class(TForm) redV3Spelbord: TRichEdit; rgbV3: TRadioGroup; btnV3_1BeginSpel: TButton; btnClose: TBitBtn; btnV3_2Speel: TButton; cmbRy: TComboBox; cmbKol: TComboBox; Label1: TLabel; Label2: TLabel; Label3: TLabel; Label4: TLabel; redV3Foutief: TRichEdit; btnV3_3Onthull: TButton; Label5: TLabel; pnlV3GetalRaaiskote: TPanel; pnlSpeel: TPanel; procedure btnV3_1BeginSpelClick(Sender: TObject); procedure VulOp; procedure vertoon; procedure btnV3_2SpeelClick(Sender: TObject); procedure btnV3_3OnthullClick(Sender: TObject); private { Private declarations } public { Public declarations } end; var frmV3: TfrmV3; iAantal: integer; iGevind: integer = 0; iGetal: integer; // =================================================================== // Kode wat voorsien is // =================================================================== arrSpel: array [1 .. 9, 1 .. 9] of char; implementation {$R *.dfm} {$R+} Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 19 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne // =================================================================== // Vraag 3.1 // =================================================================== procedure TfrmV3.btnV3_1BeginSpelClick(Sender: TObject); var iVlak: integer; begin // Vraag 3.1 iVlak := rgbV3.ItemIndex; case iVlak of 0: iAantal := 50; 1: iAantal := 40; 2: iAantal := 30; end; iGevind := 0; iGetal := 0; pnlV3GetalRaaiskote.Caption := IntToStr(iGevind); btnV3_2Speel.Enabled := true; redV3Foutief.Clear; cmbRy.ItemIndex:=0; cmbKol.ItemIndex:=0; VulOp; vertoon; end; procedure TfrmV3.VulOp; var iRy, iKol: integer; begin for iRy := 1 to Length(arrSpel) do begin for iKol := 1 to Length(arrSpel) do begin arrSpel[iRy, iKol] := '-'; end; end; while iAantal <> 0 do begin iRy := random(9) + 1; iKol := random(9) + 1; if (arrSpel[iRy, iKol] = '-') then begin arrSpel[iRy, iKol] := '#'; dec(iAantal); end; end; end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 20 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne procedure TfrmV3.vertoon; var iRy, iKol: integer; sReel: string; begin redV3Spelbord.Clear; for iRy := 1 to Length(arrSpel) do begin sReel := ''; for iKol := 1 to Length(arrSpel) do begin if arrSpel[iRy, iKol] = '$' then sReel := sReel + '# ' else sReel := sReel + '- '; end; redV3Spelbord.Lines.Add(sReel); end; end; // =================================================================== // Vraag 3.2 // =================================================================== procedure TfrmV3.btnV3_2SpeelClick(Sender: TObject); var iRy, iKol: integer; cKar: char; begin // Vraag 3.2 iRy := StrToInt(cmbRy.text); iKol := StrToInt(cmbKol.text); cKar := arrSpel[iRy, iKol]; Inc(iGetal); if cKar = '#' then begin arrSpel[iRy, iKol] := '$'; Inc(iGevind); end else begin redV3Foutief.Lines.Add('R' + IntToStr(iRy) + ', C' +IntToStr(iKol)); end; vertoon; pnlV3GetalRaaiskote.Caption := IntToStr(iGetal); if (iGevind >= 2) AND (iGetal <= 5) then begin btnV3_2Speel.Enabled := false; ShowMessage('Spel gewen'); end; if (iGetal >= 5) AND (btnV3_2Speel.Enabled) then begin btnV3_2Speel.Enabled := false; ShowMessage('Spel verloor'); end; end; Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Inligtingstegnologie/V1 21 DBE/Feb.–Mrt. 2018 NSS – Nasienriglyne // =================================================================== // Vraag 3.3 // =================================================================== procedure TfrmV3.btnV3_3OnthullClick(Sender: TObject); var iRy, iKol: integer; sReel: string; begin // Vraag 3.3 redV3Spelbord.Clear; for iRy := 1 to Length(arrSpel) do begin sReel := ''; for iKol := 1 to Length(arrSpel) do begin sReel := sReel + arrSpel[iRy, iKol] + ' '; end; redV3Spelbord.Lines.Add(sReel); end; end; end. Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Information Technology

View all