Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2017
INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
*INFTA*
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2017 papers 





View all


_hlayiso.com_--7454979b-cba2-4b39-a884-69e6b1c0f5c6/v1-3f9dc1675d92ae7768e5/card.webp)
_hlayiso.com_--500d3219-d02f-4c1c-af0e-452a5fe87f3b/v1-bfe5f3f664d3f236ff89/card.webp)

Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2017 QP
Grade 12 Information Technology Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Information Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Information Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 501.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2017
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES AFDELINGS:
AFDELING A: Kortvrae (15)
AFDELING B: Stelseltegnologieë (24)
AFDELING C: Kommunikasie en Netwerktegnologieë (25)
AFDELING D: Data- en Inligtingsbestuur (24)
AFDELING E: Oplossingsontwikkeling (21)
AFDELING F: Geïntegreerde Scenario (41)
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Lees AL die vrae deeglik deur.
4. Die puntetoekenning dien oor die algemeen as ʼn aanduiding van die aantal
feite/redes wat benodig word.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
6. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 3
AFDELING A: KORTVRAE
VRAAG 1
1.1 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die
woord/term langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer.
1.1.1 Die protokol wat bepaal hoe webbladsye en hul inhoud oor die web
oorgedra word (1)
1.1.2 ʼn Versameling van 8 bisse (‘bits’) (1)
1.1.3 Versameling van programme wat ontwerp is om administrateursregte
te gebruik om beheer van ʼn rekenaar vir gevaarlike doeleindes te
verkry (1)
1.1.4 ʼn Opdatering wat afgelaai kan word om ʼn spesifieke programfout in
sagteware op te los (1)
1.1.5 Die elektroniese ekwivalent van gemorspos (1)
1.1.6 ʼn Deel van ʼn groter program wat onafhanklik, maar gelyktydig met
ander dele van dieselfde program werk (1)
1.1.7 Die uitleg van die fisiese verbinding van die rekenaars in ʼn netwerk (1)
1.1.8 Die plasing van kort teksinskrywings (140 karakters of minder)
gewoonlik via ʼn selfoon of slimfoon (1)
1.1.9 Die nuutste generasie van sellulêre kommunikasietegnologie (1)
1.1.10 Die totale hoeveelheid data wat binne ʼn gegewe periode van tyd van
een punt na ʼn ander oorgedra kan word (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
1.2 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
(1.2.1–1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.2.6 D.
1.2.1 Kopieregwet word NIE oortree as jy ...
A musiek kopieer van jou vriend se rekenaar na jou mp3-speler
NIE.
B ʼn CD van ʼn vriend leen en dit na jou rekenaar kopieer.
C musiek op die Internet vind en aflaai.
D Jou eie CD kopieer om op jou mp3-speler te speel. (1)
1.2.2 ʼn Algoritme is …
A ʼn stel instruksies, geskryf in ʼn rekenaartaal, wat ʼn probleem
sal oplos.
B ʼn reeks logiese stappe wat ʼn probleem sal oplos.
C die bronkode van ʼn rekenaarprogram wat ʼn probleem sal
oplos.
D ʼn reeks planne vir die ontwikkeling en verkoop van ʼn
rekenaarprogram. (1)
1.2.3 ʼn Koekie (‘cookie’) is ʼn ...
A binêre lêer wat toelaat dat ʼn program werk.
B HTML-lêer wat Internet-instellings bevat.
C tekslêer wat inligting met betrekking tot webwerwe stoor.
D lêer wat inligting oor ʼn databasistabel stoor. (1)
1.2.4 Watter EEN van die volgende verwys na ʼn enkripsieproses wat
gebruik word om die identiteit van die sender van ʼn e-pos te
bevestig?
A Digitale sertifikaat
B Digitale kloof
C Digitale handdruk
D Digitale handtekening (1)
1.2.5 Watter EEN van die volgende is NIE ʼn geskikte toepassing van
Bluetooth-tegnologie NIE?
A Kabellose kommunikasie tussen ʼn selfoon en kabellose
oorfone
B Kabellose kommunikasie tussen PR’s (‘PC’s’) in verskillende
kamers.
C Kabellose kommunikasie met PR-invoer- en uitvoertoestelle
D Kabellose kommunikasie tussen mobiele toestelle wat binne
reikwydte is. (1)
TOTAAL AFDELING A: 15
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 5
AFDELING B: STELSELTEGNOLOGIEË
VRAAG 2
Jou vriende het jou vertel om jou rekenaar die afgelope jaar te vervang as gevolg van sy
stadige werkverrigting. Jy oorweeg dit egter om dit op te gradeer en het baie navorsing
gedoen oor die voordele en nadele van die opgradering.
2.1 Jy is aangeraai om die LSG (‘RAM’) van die rekenaar te vervang om sy
werkverrigting te verbeter.
2.1.1 Hoe sal jy seker maak dat die nuwe LSG (‘RAM’) met die huidige
moederbord verenigbaar is? (1)
2.1.2 Een van jou vriende is van mening dat, as daar genoeg virtuele geheue
is, hoef jy nie die LSG (‘RAM’) op te gradeer nie.
(a) Verduidelik wat virtuele geheue is. (2)
(b) Verduidelik waarom virtuele geheue nie die oplossing sal wees
om die werkverrigting te verbeter nie. (1)
2.1.3 Die stelling, “Opgradering van LSG (‘RAM’) beteken meer kasgeheue is
beskikbaar”, was gemaak.
(a) Verduidelik die rol wat kasgeheue in die werkverrigting van ʼn
SVE (‘CPU’) speel. (2)
(b) Gee DRIE redes waarom hierdie stelling NIE waar is NIE. (3)
2.2 Die meeste van die benodigde randapparatuur word met USB-poorte aan die
rekenaar gekoppel. Standaarddrywers word gebruik.
2.2.1 Skryf die volledige term vir die akroniem USB neer. (1)
2.2.2 Noem EEN poort behalwe die USB-poort wat gebruik kan word om ʼn
digitale videokamera aan ʼn rekenaar te koppel. (1)
2.2.3 Definieer ʼn drywer in die konteks van rekenaarwerk. (2)
2.2.4 Wat word met die term standaarddrywer bedoel? (1)
2.2.5 Noem EEN toestel wat van ʼn standaarddrywer gebruik maak. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
2.3 Daar word voorgestel dat jy ʼn skootrekenaar kan koop, wat alles wat jou
tafelrekenaar kan doen, sal kan doen.
2.3.1 Stem jy saam met hierdie stelling? Motiveer jou antwoord. (1)
2.3.2 Noem TWEE voordele en TWEE nadele van ʼn skootrekenaar. (4)
2.4 Die SVE (‘CPU’) word as die brein van die rekenaarstelsel beskou.
2.4.1 Noem die twee hoofaspekte van die SVE wat oorweeg moet word
omdat hulle ʼn direkte invloed op die stelselwerkverrigting het. (2)
2.4.2 Die SVE (‘CPU’) oorverhit soms. Noem TWEE maniere waarop
oorverhitting voorkom kan word. (2)
TOTAAL AFDELING B: 24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 7
AFDELING C: KOMMUNIKASIE- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
VRAAG 3
Jou vriende moedig jou aan om ʼn ander rekenaar te koop en sê dat dit met jou
tablet, selfoon, drukker en selfs jou werkrekenaar in ʼn netwerk gekoppel kan
word.
3.1 Jy sal ʼn internetverbinding nodig hê.
3.1.1 Noem EEN tipe breëband internet-konneksie wat gebruik kan
word. (1)
3.1.2 Noem TWEE voordele van die tipe breëbandverbinding wat in
VRAAG 3.1.1 genoem word. (2)
3.2 ʼn Roeteerder (‘router’) sal ook ʼn vereiste vir die opstel van jou netwerk
wees.
3.2.1 Verduidelik kortliks waarom ʼn roeteerder (‘router’) die bandwydte
van ʼn netwerk doeltreffend kan bestuur. (2)
3.2.2 Noem TWEE ander funksies van ʼn roeteerder (‘router’). (2)
3.3 Jy sal ʼn kabellose netwerk vir jou toestelle moet opstel.
3.3.1 Noem EEN voordeel van ʼn kabellose netwerk. (1)
3.3.2 Noem TWEE nadele van ʼn kabellose netwerk. (2)
3.4 Jy noem vir jou vriende dat jy ʼn webwerf vir jou besigheid nodig het en dit
dan vir populêre soekenjins optimaliseer.
3.4.1 Noem wat ʼn soekenjin doen. (1)
3.4.2 Verduidelik die doel van die optimalisering van soekenjins. (2)
3.4.3 Noem DRIE maniere waarop soekenjins probeer om die soek na
inhoud op die web te verbeter. (3)
3.4.4 Beskryf EEN van die maniere wat in VRAAG 3.4.3 genoem is. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
3.5 Jy ontdek dat jy HTML, JavaScript en Cascading Style Sheets moet gebruik
om jou webwerf te laat reageer.
3.5.1 Onderskei tussen HTML en JavaScript. (2)
3.5.2 Jy het dalk ook ʼn bediener-kant skriptaal (‘server side scripting
language’) nodig. Gee TWEE voorbeelde van bediener-kant
programmeringstale. (2)
3.5.3 Dui aan waarom bediener-kant tegnologie (‘server side technology’)
bo ander tegnologieë verkies sou word. (2)
3.5.4 Gee EEN voordeel van die gebruik van Cascading Style Sheets. (1)
TOTAAL AFDELING C: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 9
AFDELING D: DATA- EN INLIGTINGSBESTUUR
VRAAG 4
Gedurende sommige naweke bedryf jy ʼn klein besigheid op die gewone plaaslike oop
mark. Jou besigheid behels die verkoop van tweedehandse items wat jou vriende en
kliënte bring. Jy voeg ʼn winsopslag van 30% by tot die waarde van al die goedere wat jy
verkoop. Om ʼn rekord van die verkope en voorraad te hou, besluit jy om die MS Access
databasisstelsel te gebruik.-
4.1 Een van jou vriende stel voor dat jy ʼn databasis-administrateur huur om jou te
help om die voorgestelde relasionele (‘relational’) databasis te skep.
4.1.1 Noem DRIE pligte wat deur ʼn databasis-administrateur uitgevoer word. (3)
4.1.2 Wat is ʼn relasionele (‘relational’) databasis? (1)
4.2 Om die databasis te ontwerp, moet jy die moontlike bronne van data
identifiseer.
4.2.1 Noem TWEE moontlike bronne van data vir jou databasis. (2)
4.2.2 Wat is betrokke by die onderhoud van data? (1)
4.3 Terwyl die databasis ontwerp word, word die volgende tabel genaamd
Stock_DetailsTB struktuur vir jou databasis voorgestel.
P_ID Owner_ID Item Basket Category Value Owner’s Contact MarkUp Total
Name Value
1 1 Dress Old Female R45.00 Joan 0582223 R13.50 R58.50
Clothing Ruthy 697
2 1 Slipper New Female R15.00 Joan 0582223 R4.50 R19.50
Shoes Ruthy 697
3 2 MU Cap New Male Cap R50.00 Malcom 0610209 R15.00 R65.00
Peter 961
4 2 Jersey Old Female R12.00 Malcom 0610209 R3.60 R15.60
Clothing Peter 691
4.3.1 Jy sal hierdie tabel moet normaliseer. Wat is die algemene doel van
normalisering? (1)
4.3.2 Watter veld sal jy as oortollig beskou? Motiveer jou antwoord. (2)
4.3.3 Gebruik ʼn diagram om die databasisse in TWEE tabelle te verdeel. Dui
die tabelname, primêre en vreemde sleutels, asook die verband tussen
die tabelle duidelik aan. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
4.4 Om navrae te skep vir die tabel Stock_DetailsTB, word SQL gebruik.
4.4.1 Skryf ʼn stelling om al die inligting uit die tabel te wys wat in
stygende volgorde volgens die prys gereël is. (2)
4.4.2 Skryf ʼn stelling wat die Item in die ou mandjie (‘basket’) genoem,
Dress, gaan verwyder. (3)
4.4.3 Malcolm Peter se telefoonnommer het verander. Verander die
kontaknommer na 0715624117. (3)
TOTAAL AFDELING D: 24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 11
AFDELING E: OPLOSSINGSONTWIKKELING
VRAAG 5
Jy organiseer ʼn klein LAN-geleentheid. Die deelnemers sal ʼn registrasievorm moet
voltooi. Die inligting sal gebruik word om tred te hou van hul resultate, asook kos-
bestellings. Toegangskodes sal nodig wees om toegang te verkry tot die perseel
waar die geleentheid sal plaasvind.
5.1 Om die toegangskode te skep, sal die gebruiker hul naam en van moet
invul. Al die klinkers en spasies moet verwyder word. Die eerste en laaste
karakter moet hoofletters wees en ʼn '#' moet aan die einde bygevoeg
word.
Skryf ʼn algoritme om die toegangskode te skep. (7)
5.2 Die volgende UML-diagram word gegee. Beantwoord die volgende vrae.
objLAN
- Name
- Surname
- ID
- Food
- TeamName
+ constructor create
+ tostring : string;
+ getTeamName : string;
+ CalculateCost
+ getDOB : string;
+ getGender : char;
5.2.1 Wat dui die '-' aan? (1)
5.2.2 Wat is die verskil tussen ʼn mutator- en toegangsmetode
(‘accessor’)?
Gee ʼn voorbeeld van elk deur van objLAN gebruik te maak. (4)
5.2.3 Wat is die doel van ʼn konstruktor (‘constructor’)? (2)
5.2.4 Wat is die doel van ʼn ‘tostring’-metode? (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
5.3 Om ʼn vloeidiagram te verstaan, word gesien as basiese kennis wat ʼn
programmeerder moet hê. Nog ʼn konsep wat van kardinale belang is, is die
vermoë om ʼn naspeurtabel (‘trace table’) te gebruik om die insette, verwerking
en verwagte afvoer op te spoor.
Stel jou vaardighede en kennis op die proef, deur die naspeurtabel (‘trace table’)
vir die volgende vloeidiagram te voltooi.
Teken ʼn naspeurtabel (‘trace table’) met die volgende opskrifte:
Die insetwaardes is die volgende:
1.8; 2.0; 1.0; 1.3; 1.0; 2.5; 2.0; 1.3; 1.8; 1.3; -1 (6)
TOTAAL AFDELING E: 21
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017) INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 13
AFDELING F: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
VRAAG 6
Om rekords van goedere te hou, ʼn netwerkstelsel op te stel en die toepaslike
sagtewarestelsels te identifiseer, word benodig om van jou klein tweedehandse
naweekbesigheid ʼn sukses te om maak.
6.1 Dit is deur ʼn betroubare vriend voorgestel dat om die voorraad veilig by die
stalletjie te hou, RFID-etikette aan die klere aangebring moet word.
6.1.1 Noem EN verduidelik die TWEE dele wat die RFID-stelsel uitmaak. (4)
6.1.2 Onderskei tussen ʼn passiewe en aktiewe RFID-etiket. (4)
6.1.3 Motiveer of dit raadsaam is om RFID-etikette vir jou stalletjiebestuur te
gebruik. (2)
6.2 In ʼn poging om jou besigheid effektief te bemark, word sosiale netwerke
voorgestel.
6.2.1 Noem TWEE sosiale netwerk-webwerwe wat jy kan gebruik om jou
produkte te bemark. (2)
6.2.2 Sosiale netwerkruimtes het ook ʼn negatiewe uitwerking op konsentrasie
en produktiwiteit. Beskryf TWEE sulke maniere waarop dit kan gebeur. (2)
6.2.3 Verduidelik wat sosiale manipulasie (‘social engineering’) is en hoe dit
negatief in die samelewing gebruik kan word. (2)
6.2.4 As jy jou besigheid vir groepe op die sosiale netwerke bemark, waarom
is dit belangrik dat jy versigtig moet wees wat jy publiseer? (1)
6.3 ʼn Kollega het ʼn toep (‘app’) ontwikkel wat jy gebruik om rekord van jou voorraad
te hou. Die meeste van die inligting is op die bediener en op een dag stuur hy jou
ʼn boodskap om jou te verwittig dat die webwerf aangeval is, maar hy werk aan
die oplossing van die probleem.
6.3.1 Hy noem dat dit ʼn DoS (diensontsegging) (‘Distributed Denial of Service
(DDS)’)-aanval is. Verduidelik wat dit is en hoe dit werk. (2)
6.3.2 Hy noem ook iets oor die ontdekking van die botnets wat vir hierdie
aanval gebruik word. Beskryf wat ʼn botnet doen. (2)
6.3.3 Jou neef dring daarop aan dat hierdie probleem veroorsaak is deur ʼn
trol op die netwerk. Argumenteer hoekom dit nie so kan wees nie. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2017)
6.3.4 Stel ʼn moontlike naam voor vir die tipe mense wat webwerwe met
kwaadwillige voornemens aanval. (1)
6.4 Ten einde bankbalanse veilig na te gaan en aanlyn te betaal, maak die bank
se webwerf van BSL (‘SSL’)-enkripsie- en dekripsietegnologie gebruik.
6.4.1 Waarvoor staan BSL (‘SSL’)? (1)
6.4.2 Wat word met die term enkripsie bedoel? (1)
6.4.3 BSL (‘SSL’) gebruik ʼn spesiale vorm van enkripsie genaamd,
publieke sleutel enkripsie (‘Public Key Encryption’). Verduidelik
kortliks hoe ʼn veilige verbinding tussen ʼn bediener en ʼn deurblaaier
met hierdie metode opgestel word. (4)
6.5 Wolkrekenarisering (‘Cloud computing’) het baie gewild geword sedert die
ontwikkeling en gewildheid van die internet en jy oorweeg dit ernstig.
Gewilde voorbeelde hiervan is aanlynstoor, aanlynrugsteun en lêer-
sinchroniseringsdienste.
6.5.1 Definieer die term wolkrekenarisering (‘cloud computing’). (2)
6.5.2 Onderskei tussen aanlynlêer-stoor en aanlynrugsteun en gee ʼn
voorbeeld van elk. (4)
6.5.3 Een van jou vriende glo dat lêer-sinchronisering dieselfde as ʼn
rugsteundiens is. Meld of jy SAAMSTEM of NIE MET HOM
SAAMSTEM NIE. Motiveer jou antwoord. (3)
6.5.4 Die meeste wolkrekenarisering (‘cloud computing’) toeps (‘apps’)
het ʼn lokale voorkant (‘local front end’). Wat beteken die term,
lokale voorkant (‘local front end’)? (2)
TOTAAL AFDELING F: 41
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 QP

Memorandum
Information Technology Grade 12 P2 2023 Memo (Afr)

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2022 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 QP

Question paper
Information Technology Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 QP
More from Grade 12 Information Technology

Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 2023 Memo (Afr)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 NSC June 2023 Memo (Eng)

Memorandum
Information Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Afr)
_hlayiso.com_--7454979b-cba2-4b39-a884-69e6b1c0f5c6/v1-3f9dc1675d92ae7768e5/card.webp)
Question paper
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Eng)
_hlayiso.com_--500d3219-d02f-4c1c-af0e-452a5fe87f3b/v1-bfe5f3f664d3f236ff89/card.webp)
Question paper
Information Technology Grade 12 P2 NSC June 2022 QP (Afr)

Question paper