Skip to content
Memorandum

Consumer Studies Grade 12 NSC November 2016 Memo

Grade 12 Consumer Studies memorandum from the NSC November Exam 2016, 24 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Consumer StudiesGrade 12201624 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIVIKAAT GRAAD 12 VERBRUIKERSTUDIES NOVEMBER 2016 MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 24 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 2 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 1: KORTVRAE 1.1 1.1.1 B Onthou, maklik (Verken, p.182–184; Suksesvol, p.202) (1) 1.1.2 D Onthou, maklik (Verken, p.163; Suksesvol, p.180) (1) 1.1.3 C Toepassing, matig (Verken, p.173–4; Suksesvol, p.192–4) (1) 1.1.4 C Onthou, maklik (Verken, p.72; Suksesvol, p.81) (1) 1.1.5 A Onthou, maklik (Verken, p.95; Suksesvol, p.111) (1) 1.1.6 B Onthou, matig (Verken, p.101; Suksesvol, p.119) (1) 1.1.7 C Onthou, maklik (Verken, p.103; Suksesvol, p.123–124) (1) 1.1.8 C/D Onthou, maklik (Verken, p.89–91; Suksesvol, p.103–109) (1) 1.1.9 A Verstaan, maklik (Verken, p.49–50; Suksesvol, p.50) (1) 1.1.10 C Verstaan, maklik (Verken, p.49; Suksesvol, p.51) (1) 1.1.11 B Onthou, maklik (Verken, p.128; Suksesvol, p.146) (1) 1.1.12 C Verstaan, moeilik (Verken, p.127–128; Suksesvol, p.145) (1) 1.1.13 A/D Toepassing, moeilik (Verken, p.137; Suksesvol, p.157) (1) 1.1.14 B Verstaan, matig (Verken, p.130; Suksesvol, p.149) (1) 1.1.15 A Verstaan, maklik (Verken, p.120; Suksesvol, p.138) (1) 1.1.16 C Onthou, matig (Verken, p.16; Suksesvol, p.22) (1) 1.1.17 D Onthou, maklik (Verken, p.25; Suksesvol, p.25) (1) 1.1.18 D Onthou, maklik (Verken, p.31; Suksesvol, p.30) (1) 1.1.19 A Onthou, matig (Verken, p.40; Suksesvol, p.42) (1) 1.1.20 B Toepassing, matig (Verken, p.35; Suksesvol, p.34) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 3 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 1.2 1.2.1 V (Verken, p. 90; Suksesvol, p. 107) (1) 1.2.2 A/D (Verken, p. 90; Suksesvol, p. 106) (1) 1.2.3 C (Verken, p. 89; Suksesvol, p. 104) (1) 1.2.4 B (Verken, p. 89; Suksesvol, p. 103) (1) Onthou, matig 1.3 1.3.1 Stokvel / spaarklub (Verken, p. 161; S (1) p.77) 1.3.2 Onbillike sakepraktyke / swendelskema / (1) bedrog (Verken, p. 161; S .176 1.3.3 Grysgoedere/skuilinvoere (V, p. 158; S,p.176) (1) 1.3.4 (Onwettige) Piramideskema (V, p. 162; S, .179) (1) 1.3.5 Afkoeltydperk (V, p. 157; S,p.173) (1) 1.3.6 Stapelvlakskema/vermenigvuldigskema / (V, p. 162; S, p179) (1) wettige piramiede skema  Onthou, matig 1.4 A(in enige volgorde) D E F (4) Verstaan, matig (Verken, bladsy 39–40; Suksesvol, bladsy 41) 1.5.1 D 1.5.2 F 1.5.3 I 1.5.4 O / P 1.5.5 R 1.5.6 X (6) Analisering; toepassing, matig (Verken, bladsy 56–60; Suksesvol, bladsy 59–65) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 4 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 2: DIE VERBRUIKER 2.1 Noem TWEE vorme van hernubare energie. • Waterenergie/hidroëlektrisiteit / hidrokrag / getykrag  • Wind(energie) (Nie lug nie) • Son(energie) • Energie uit hout / dieremis / brandstof / groente / groente-olie / bio-energie / biomassa • Geotermiese energie (Enige 2) (2) Onthou, maklik (Verken, bladsy 171–172; Suksesvol, bladsy 191–192) 2.2 Verduidelik die term uitvissing (phishing) • Uitvissing e-posse is vals e-posse / telefoonoproepe / webtuiste1 • gewoonlik deur voor te gee dat dit wettig van 'n bank/ander Finansiële instellings is,2 • wat die verbruiker vra om sy / haar persoonlike besonderhede te verander / finansiële inligting / en bedrieg die verbruiker deur sy / haar kredietkaart nommer, rekening, gebruikersnaam en wagwoord vir die uitvissers te gee. 3 OF • Wanneer 'n eposboodskap/webtuiste/telefoonoproep 4 • daarop gemik is om geld van 'n niksvermoedende verbruiker te steel 5 • Dit word soms vir identiteitsdiefstal gebruik6 (Enige 3) (3) Onthou, maklik (Verken, bladsy 159–160; Suksesvol, bladsy 176–177) 2.3 Verduidelik hoe 'n verhoging van BTW voedselpryse en die besteebare inkomste van Suid-Afrikaanse verbruikers sal beïnvloed • Sommige basiese voedselitems (bruinbrood / mieliemeel /lensies / melkpoeier / droëmielies / mielierys / stampmielies / rys / melk / vrugte / groente /eiers) word uitgesluit/vrygestel van BTW/ geen waardasie1, hierdie produkte sal steeds geen waardasie hê al het BTW gestyg.2 • As BTW verhoog word, dan sal die produksiekoste/ elektrisiteit / vervoer/ water / oorhoofse kostes van alle voedselitems verhoog3 (ongeag of dit belas word of nie) dit sal lei tot hoër voedselpryse 4 gevolglik verminder die besteebare inkomste van verbruikers5 • Verbruikers, veral laer inkomste verbruikers sal swaarder kry/ sal nie in hulle basiese behoeftes kan voorsien nie6 en verbruikers sal minder produkte koop.7 (Enige 4) (4) Verstaan, matig (Verken, bladsy 164–165; Suksesvol, bladsy 181) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 5 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 2.4 2.4.1 Haal 'n sin uit die inligting hierbo aan om die term inflasie te beskryf. • Om in Suid Afrika te woon is nie meer goedkoop nie omdat pryse aanhou styg./ /klim1 • 'n Verhoging in brandstof, diesel en verbruikersprodukte-koste het drasties verhoog in die laaste paar jaar2 • Die waarde van die rande wissel gedurig. (Enige 1) (1) Onthou, maklik (Verken, bladsy 167; Suksesvol, bladsy 184–185) NOTA: Aanvaar 'prysstygings' in plaas van volsin. 2.4.2 Gebruik die inligting hierbo en identifiseer TWEE items wat in die verbruikersmandjie ingesluit kan word wanneer die verbruikersprysindeks geaffekteer word. • Petrol • Diesel • Kleding • Rekenaars • Verbruikersprodukte (Enige 2) (2) Onthou, maklik (Verken, bladsy 164–165; Suksesvol, bladsy 181) 2.5 Bespreek hoe die installering van hierdie stortkop kan bydra tot die volhoubare verbruik van: 2.5 2.5.1 Water Hierdie tipe stortkop gebruik 50% / 60% minder water / bespaar watermaar behou die druk / krag / waterdruk. (2) 2.5.2 Elektrisiteit Dit bespaar elektrisiteit / minder elektrisiteit word gebruikomdat minder warm water die warmwaterstelsel verlaat. (2) Verstaan, matig (Verken, p 180; Suksesvol bladsy, 199) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 6 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 2.6 Spaar meer, spaar langer, vertraag jou aftrede: • Dit sal help om rykdom bymekaar te maak / het meer geld beskikbaar1 omdat spaargeld (saamgestelde) rente verdien.2 • Hoe langer 'n persoon spaar, hoe meer geld word bymekaar gemaak3 om te help om inflasie/prysverhogings van goedere en dienste te beveg.4 • Aftree inkomste is gewoonlik minder as inkomste wanneer mens in diens is/werk.5 • Daar sal meer geld vir luukshede / vakansies / hulp aan kinders beskikbaar wees. (Enige 2) Om 'n goeie mediesehulp te hê met 'n omvattende dekking: • Soos 'n persoon ouer word, gaan gesondheid agteruit.1 Mediese behoeftes sal meer word.2 Daarom sal 'n omvattende mediese hulpskema verseker dat mediese behoeftes gedek word / betaal minder uit jou sak.3 • Inflasie sal 'n styging in mediese onkoste / uitgawes veroorsaak4 en sal 'n impak op die begroting hê, wat minder geld beskikbaar sal maak vir daaglikse lewensuitgawes.5 • Kry goeie/beter gesondheidsorg / hoef nie kliniek toe te gaan nie.6 (Enige 2) Betaal jou huisverband voor aftrede af: • Hoe vinniger 'n huisverband / lening afbetaal word, hoe minder rente word betaal.1 • Wanneer die verband afbetaal is, is geen maandelikse paaiemente verskuldig2 wat die besteebare inkomste verhoog. 3 • Eiendom wat afbetaal is, is 'n belegging/aanwins4 • Indien die huisverband / huislening nie voor aftrede afbetaal is nie, mag die paaiemente5 nie op pensioengeld / aftreegeld inkomste bekostigbaar wees nie / eiendom sal teruggeneem word 6 • Mag afhanklik word van ander familielede. 7 (Enige 2x2) (4) Analisering, moeilik (Verken, bladsy 166–169; Suksesvol, bladsy 183–184) LET WEL: TWEE punte kan vir enige TWEE van die drie aspekte toegeken word. [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 7 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING 3.1 Definieer die term vetsug. • Vetsug is 'n toestand van oormatige vetheid / te veel vet / liggaamsvet / gewig oorskry 'n standaard gebaseer op lengte / BMI is meer as 30 / wanneer individu se gewig meer as 20% van die normale gewig is (1) Onthou, maklik (Verken, bladsy 83; Suksesvol, bladsy 83) NOTA: Moet nie oorgewig aanvaar nie. 3.2 Noem VIER punte om ingedagte te hou wanneer gastro-enteritis by volwassenes behandel word. • Hou op om soliede voedsels vir 'n paar uur te eet sodat jou maag kan stabiliseer.1 • Vermy water van onsekere gehalte/drink bottel water / gekookte water / helder vloeistowwe / vrugtesap / drink ten minste 200 ml per uur vir volwassenes.2 • Voorkom of behandel ontwatering / voorkom dehidrasie.3 deur aan ys of bevrore suigstokkies te suig / neem klein, gereelde slukkies vloeistof • Drink elektroliete bv sorol/ Rehydrate / gekookte water, suiker en sout / sportdrankies4 • Begin weer stadigaan / geleidelik eet.5 • Eet voedsel wat gewoonlik goed verdra word / maklik verteerbaar is soos droë roosterbrood / jellie / piesangs / gerasperde appel / rys / helder sop.6 • Vermy suiwelprodukte / kafeïne / alkohol / vetterige voedsel / voedselsoorte wat speserye bevat.7 • Raadpleeg 'n dokter / kliniek eerder as om selfmedikasie te probeer indien die diarree ernstig is / dit nie binne 'n aantal dae verbeter nie / daar bloed is en / of slym/mukus in die stoelgang / koors met kouekoors voorkom / of daar ontwatering met volhardende diarree is.8 • Rus. 9 (Enige 4) (4) Onthou, maklik (Verken, bladsy 91; Suksesvol, bladsy 109) 3.3 3.3.1 Watter bestanddeel kom in die grootste hoeveelheid voor.? Gefiltreerde water  (1) Onthou, maklik (Verken, bladsy 97; Suksesvol, bladsy 118) 3.3.2 Identifiseer die bestanddeel wat gewoonlik bestraal word. • Speserye (1) Verstaan, matig (Verken, bladsy 105; Suksesvol, bladsy 128) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 8 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 3.3.3 Identifiseer DRIE bestanddele op die etiket wat een of meer van die algemeenste allergene bevat. • (Vars) room • Botter • (Kaas)Pecorino • Parmesaan • Kleurmiddel • Geurmiddel (Enige 3) (3) Onthou, maklik (Verken, bladsy 79; Suksesvol, bladsy 92) 3.3.4 Verduidelik die funksie van sorbiensuur as 'n chemiese preserveermiddel in hierdie produk. • Dit was bygevoeg om die rakleeftyd van die produk te verleng/ produk teen agteruitgang te beskerm1/ vertraag ensiematiese werking2 wat aanleiding kan gee tot voedselbederf / verrotting 3 • Maak die voedsel veiliger4 om te eet omdat die groei van mikro-organismes inhibeer / vertraag .5 – wat kan lei tot voedselvergiftiging6 (Enige 2) (2) Verstaan, matig (Verken, bladsy 94; Suksesvol, bladsy 113) 3.3.5 Bespreek waarom hierdie produk NIE geskik is vir die voorkoming van osteoporose nie. • Hoewel die produk kalsium / fosfor1 bevat mag dit nie 'n impak hê op die voorkoming van osteoporose nie, omdat dit moontlik nie gereeld / daagliks ingeneem word nie.2 Die hoeveelheid voedingstowwe teenwoordig is ontoereikend 3 en mag nie 'n impak hê op die voorkoming van osteoporose nie • Baie min / geen vitamien D4 om te help met kalsium absorbsie.5 (Enige 2) (2) Toepassing, maklik (Verken, bladsy 76, Suksesvol, bladsy 90) 3.4 3.4.1 Identifiseer DRIE bestanddele op die etiket wat 'n persoon met laktose –intoleransie moet vermy. • Room • Melk • Laevet melk • Poeiermelk  (Enige 2) (2) Onthou, maklik (Verken, bladsy 79; Suksesvol, bladsy 93) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 9 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 3.4.2 Verduidelik waarom ONTBYT B tot arteriosklerose sal bydra • Sjokolade croissants / room / volroommelk / beesworsies / gebraaide eier / botter / nie-suiwel witmaker / witsel1 bevat dierlike / (versadigde) vet2 wat plaak vorm 3 wat die bloedvate / slagare sal vernou / verstop4 en die bloedcholesterolvlak sal verhoog.5 • Hierdie voedsels is hoog in laedigtheid lipoproteïen/slegte/ gevaarlike cholesterol,6 wat die bloedvate/slagare vernou. • Margariensmeer op die brood / sjokolade in die croissants bevat transvetsure7 wat die laedigtheid lipoproteïen sal laat styg8 en bydra tot arteriosklerose. • Hierdie spyskaart bevat baie min vesel.9 wat cholesterol verlaag10 • Oormatige inname van verfynde koolhidrate soos 11 mielievlokkies / sjokolade croissants dra by tot arteriosklerose. (Enige 6) (6) Toepassing, moeilik (Verken, bladsy 74; Suksesvol, bladsy 84) 3.4.3 Gee DRIE redes waarom ONTBYT A die beste keuse sal wees om anemie te bestuur • Aarbeie / veselperske / kiwivrug is ryk in vitamien C1 wat die absorpsie van yster bevorder.2 • Muesli / volgraanbrood/lewer bevat yster3 om te help met die vorming van hemoglobien/rooibloedselle.4 yster van dierl • ike bronne word beter geabsorbeer as yster van plantaardige bronne5 • Muesli / volgraanbrood/lewer bevat foliensuur6 wat benodig word vir die produksie van rooibloedselle.7 • Lewer / eier bevat vitamien B 12 8 wat help met die vorming van rooibloedselle.9 (Enige 3 x 2) (6) Toepassing, matig (Verken, bladsy 77; Suksesvol, bladsy 90–91) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 10 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 3.5 Veduidelik waarom die nutriente in die uittreksel hierbo 'n positiewe invloed op mense met MIV/Vigs sal hê. • Al die nutriënte wat genoem word / vitamien A, B-vitamiene, selenium, yster en sink versterk / beskerm / hou die immuunstelsel in stand.1 • 'n Sterker immuunstelsel verlaag die risiko van infeksie in mense met MIV/VIGS.2 • Vitamien A hou die voering van die longe / maag / ingewande gesond / in stand3 om dit moeilik te maak vir kieme om in die liggaam te kom en infeksies te veroorsaak.4 Tydens infeksies, is daar 'n toenemende verlies aan vitamien A uit die liggaam5 en die vitamien A sal nie vervang word nie. Vitamien A is 'n anti-oksidant 6 wat selle teen beskadiging beskerm.7* Dit help om infeksie te voorkom8* en mag help om die siekte te vertraag deur die immuunstelsel gesond te hou.*9 • B vitamiene word benodig om 'n gesonde immuunstelsel en senuweestelsel in stand te hou.10 • Vitamien C / Sink / Selenium beskerm die immuunstelsel deur te help om beskikbare T selle te aktiveer.11 Selenium / Vitamien C is 'n anti- oksidant12 wat die selle teen beskadiging beskerm.*13 Dit help om infeksie te voorkom*14 en mag die siekte vertraag deur die immuunstelsel gesond te hou.*15 • Sink verbeter die aptyt16 • Omdat MIV/Vigs die immuunstelsel verswak,17 is hierdie nutriënte belangrik om die immuunstelsel te versterk.18 Hierdie nutriënte sal 'n persoon met MIV/Vigs help om teen infeksies te veg19, die welstand verbeter20, die ontwikkeling van volskaalse Vigs te vertraag21 en lewe te verleng.22 (Enige 4) (4) LET WEL: *Die verduideliking van 'n anti-oksidant kan slegs EEN KEER punte verdien. Die punte kan toegeken word vir die verduideliking van 'n antioksidant vir vitamien A of selenium. Verstaan, matig (Verken, bladsy 84–85; Suksesvol, bladsy 99–100,105) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 11 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 3.6 Suid-Afrika ondervind dikwels droogtes. Analiseer hoe droogtes voedselsekerheid en die Suid-Afrikaanse ekonomie negatief beïnvloed kan word. • Gesinne wat hulle eie groente kweek / hul eie lewende hawe / vee het / selfvoorsienend is, mag nie genoegsame voedsel hê om te eet nie.1 Gesinne moet dan hul eie groente / vleis koop wat ekstra druk op hul besteebare inkomste sal plaas. 2 • 'n Afname in voedselproduksie mag lei tot verhoogde voedselpryse / inflasie.3 Mense / die armes mag nie in staat wees om genoeg voedsel te bekostig nie.4 As minder vrugte en groente geëet word sal verbruikers nie aan hul voedingsbehoeftes voldoen nie5 hulle sal siek word omdat daar nie aan hulle voedingsbehoeftes voldoen word nie en plaas meer druk op die ekonomie.6 • Toelae mag gegee word wat druk op die ekonomie sal plaas.7 • 'n Afname in voedselproduksie kan lei tot voedselinvoere uit ander lande.8 Dit sal lei tot verdere verhoging van voedselpryse9 en meer mense wat honger ly10 omdat ingevoerde pryse onbekostigbaar kan wees.11 • Suid-Afrika mag nie genoeg voedsel / gepreserveerde vrugte / wyn / avokado's / mielies / suiwelprodukte hê om na ander lande uit te voer nie12 dus verminder die nasionale inkomste / aksynsbelasting / BBP (bruto binnelandse produk)13 Daar mag minder fondse / geld beskikbaar wees om honger / arme gesinne te onderhou. 14 • Indien minder voedsel geproduseer word, mag voedselfabrieke sluit,15 mense / plaaswerkers sal hul werk verloor16 wat minder huishoudelike inkomste tot gevolg sal hê17 minder geld vir voedselaankope18 • Met ernstige droogte dun boere hul vee uit / slag die vee omdat hulle nie kan bekostig om die diere te voer nie / hou op om te boer.19 Werkers word werkloos en verhuis na stedelike areas wat tans baie druk plaas op voedselsekerheid, omdat daar nie genoeg werkgeleenthede is nie . 20 • Voedselsekuriteit statistieke in Suid-Afrika toon aan dat onsekerheid tans groter in stedelike areas is as in landelike areas. 21 • Die inflasiekoers sal styg22 • Meer veldbrande 23 wat landbougrond vernietig. • Die bogenoemde lei tot swakker voedselsekuriteit 24 (Enige 8) (8) Analisering, moeilik (Verken, bladsy 106–107, 177–178; Suksesvol, bladsy128–130) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 12 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 4: KLEDING 4.1 Definieer die term kleredragkode. • 'n Kleredragkode is 'n stel reëls1 oor die tipe klere wat die maatskappy verwag van werkers om werk toe te dra.2 • 'n Dokument wat deur die maatskappy opgestel word om die tipe kleredrag te spesifiseer3 wat aanvaarbaar is vir hul werknemers.4 • 'n Spesifieke manier hoe 'n persoon moet aantrek5 vir 'n spesifieke geleentheid op 'n spesifieke tyd.6 • Wat verwag word dat 'n persoon op 'n spesifieke tyd, plek of geleentheid7 moet dra. 8 (Enige 2) (2) Onthou, maklik (Verken, bladsy 54; Suksesvol, bladsy 57) 4.2 Skryf 'n paragraaf om te verduidelik wat ekovriendelike kleedstowwe is. Ekovriendelike kleedstowwe word in 'n omgewingsvriendelike manier gekweek/geproduseer/vervaardig.1 Ekovriendelike kleedstowwe het 'n lae koolstofvoetspoor.2 Dit word gekweek/geproduseer van oeste wat min/geen plaagdoders/chemikalieë3 vereis om te groei/tydens prosessering. Dit gebruik minder water4 en energie5 om te produseer en te prosesseer. Dit skep minder afval/besoedeling.6 Dit word gemaak van hernubare hulpbronne (bamboes, hennep)7 soos plante wat goeie opbrengste lewer en minder water vereis.8 Organiese tekstiele/grondstowwe word gebruik.9 Natuurlike plantgebaseerde / geen skadelike / toksiese kleurmiddels word gebruik wanneer ekovriendelike tekstiele vervaardig word.10 Sommige vesels word herwin11 hergebruik12 om nuwe/ virgin kleedstowwe te vervaardig, afval kleedstowwe op vullishope 13 Kleedstowwe word volgens 'n etiese, sosiaal- verantwoordelike kode van vervaardigingsgedrag/billike handel ('Fair trade')14 vervaardig (Enige 6) (6) LET WEL: Trek EEN punt af indien die antwoord nie in 'n paragraaf geskryf is nie. Onthou, maklik (Verken, bladsy 61; Suksesvol, bladsy 67) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 13 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 4.3 Verduidelik hoe die veranderende rol van vroue in die werkplek 'n positiewe invloed op modeveranderinge het deur na die volgende fatore te verwys: 4.3.1 Ekonomiese faktore • Wanneer die ekonomie groei, skep dit meer werkgeleenthede vir vroue/meer vrouens werk1 en hulle het geld/meer rykdom/hulle kan bekostig2 om meer klere te koop/hulself aan te trek soos hulle wil3 en dit stimuleer modeverandering.4 • Meer vrouens werk5 en benodig professionele/formele klere geskik vir die werkplek6 wat lei tot positiewe veranderinge in mode.7 • Omdat vroue werk, word hulle kredietwaardig8 hulle koop meer klere9 en dit stimuleer modeverandering.10 (Enige 2) (2) Toepassing, matig (Verken, bladsy 49, 51; Suksesvol, bladsy 53–54 ) 4.3.2 Sosiale faktore • Vroue reis meer/het meer mobiliteit1 en dit skep 'n behoefte vir gemaklike/informele klere2 wat modeverandering stimuleer.3 • Vroue is meer bewus van hul gesondheid/liggaamsvorm/ gaan gimnasium toe/oefen4 en dit beïnvloed die ontwikkeling van sportdrag.5 • Vroue boots welbekende persoonlikhede/vroue in leierskapsposisies wat hulle bewonder, na6 en modeontwerpers ontwikkel aanhoudend nuwe en innoverende modes om voorsiening te maak vir veranderende behoeftes.7 • Vroue woon die korporatiewe wfunksies by8 en benodig formele klere,9 wat modeverandering tot gevolg sal hê.10 • Oorkruis kulturele kontak11 stimuleer mode verandering.12 (Enige 2) (2) Toepassing, matig (Verken, bladsy 49, 51; Suksesvol, bladsy 53–54) 'Stimulates fashion change' cannot be awarded a mark if it stands on its own. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 14 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 4.4 4.4.1 Verduidelik die optiese illusies wat in hierdie uitrusting deur die gebruik van kleur geskep word. • Die twee kontrasterende kleure / ligte kleur wat in die baadjie gebruik word1 sny die liggaam visueel in die helfte/twee dele2 en skep die illusie dat die vrou korter is.3 • Die roomkleur skep 'n horisontale lyn4oor die heupe. Dit skep die illusie dat die heupe wyer is.5 • Die ligte baadjie / kleur6 skep 'n illusie dat die vrou se bolyf groter / breër is.7 • Die donker broek / kleur8 skep 'n illusie dat die onderlyf kleiner / nouer is bokant die knieë, dit laat die onderlyf korter vertoon.9 (Enige 4) (4) Toepassing, moeilik (CAPS, graad 11-werk) 4.4.2 Motiveer waarom die baadjie 'n goeie keuse is vir 'n basiese item vir 'n werkersklerekas. • Die baadjie is geskik omdat dit formeel/professioneel / presentable / gesofistikeerd vertoon.1 • Die styl is klassiek 2 en sy sal dit vir 'n lang tyd kan dra / tydloos.3 • Dit is veelsydig/ geskik vir somer en winter / kan gemeng en pas word4 met rompe / broeke / rok.5 • Die kleur is neutraal / effe / eenkleur / basies en kan gemeng en pas word met ander kleure.6 • Dit pas goed / komplimenteer die figuur / nie ontblotend nie6 • Die kom voor dat dit 'n goeie kwaliteit baadjie is.7(Enige 4) (4) Evaluering, matig (Verken, bladsy 53–58; Suksesvol, bladsy 62–64) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 15 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 5: BEHUISING 5.1 Noem TWEE kostes wat in verbandregistrasiefooie ingesluit word. • Prokureursfooivir die optrek van die verband dokumente/registrasie van die verbandBelasting/seëlkoste • Posversending • Aktekantoorregistrasiefooi • BTW (Enige 2) (2) Onthou, maklik (Verken, bladsy 127; Suksesvol, bladsy 146) 5.2 Noem wie se verantwoordelikheid dit is om die reëls en regulasies in 'n deeltitelkompleks te bepaal. • Regspersoon/huiseienaarsvereniging/korporatiewe liggaam. (1) Onthou, maklik (Verken, bladsy 123; Suksesvol, bladsy 141) 5.3 Verduidelik waarom maandelikse heffings in aanmerking geneem moet word wanneer deeltiteleiendom gekoop word. • Heffings moet maandeliks betaal word / is verpligtend.1 • Heffings mag moontlik verhoog / styg jaarliks/weens inflasie.2 • Die koper moet moet begroot3 om seker te maak dat hy / sy dit kan bekostig om die heffings te betaal 4 (Enige 2) (2) Verstaan, maklik (Verken, bladsy 122–123; Suksesvol, bladsy 140–141) 5.4 Verduidelik die volgende terme 5.4.1 Verbandlenings Verbandlening is 'n lening/geld1 wat verkry word op vaste eiendom / huis verskaf sekuriteit vir lening / gee die regte van die eiendom oor.2 OF 3 Geld geleen / 'n Lening wat gemaak is aan die eienaar van die eiendom, waar die eiendom die sekuriteit vir die lening is.4 OF 'n Dokument wat die koper onderteken om te belowe / saamstem dat hy/sy die lening vir die eiendom / huis5 sal terug betaal6 (Enige 2) (2) Onthou, matig (Verken, bladsy 126; Suksesvol, bladsy 145) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 16 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 5.4.2 Koopakteooreenkoms 'n Formele geskrewe, wettige / ondertekende ooreenkoms / terme en voorwaardes1 tussen 'n koper en verkoper / albei partye2 van eiendom. Die aanbod omte koop.word diekoopakteooreenkoms3 nadat dit deur die koper en verkoper / albei partye4 geteken is. ...(Enige 2) (2) Onthou, maklik (Verken, bladsy 125; Suksesvol, bladsy 142) 5.5 Vergelyk 'n kontantbetaling met 'n kredietkaartbetaling. 5.5.1 KONTANT KREDIETKAART • Goedkoper  • Duurder • Geen rente word gehef. • Rente gehef is hoog. • Kan 'n afslag kry. • Geen afslag. • Geen ekstra • Bank administrasiekoste administrasiekoste nie. moet betaal word. • Eenmalige betaling • Kan in maandelikse paaimente betaal word • Geen skuld nie / kan nie • Kan skuld aangaan / kan meer bestee as wat jy nie meer bestee as wat jy kan bekostig nie / geen kan bekostig nie / impulsiewe aankope impulsiewe aankope nie • Nie veilig om kontant • Veiliger om kredietkaart saam te dra nie. saam te dra (Enige 2) (Enige 2) (4) Verstaan, matig (Verken, bladsy 148; Suksesvol, bladsy 162) LET WEL: Trek EEN punt af indien nie in tabelformaat beantwoord is nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 17 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 5.5.2 Verduidelik die voordele van die volgende aspekte van die gasstoof: (a) TWEE Universele veiligheidsontwerp eienskappe. • Verskillende grootte branders1 omdat dit moontlik is om die kookware by die grootte van die brander te pas2 voorkom dit ongelukke. • Kinderveilige sluitmeganisme3 maak die gasstoof veilig vir kinders/verminder die risiko van onveilige/ onbeheerde gastoevoer.4 • Veiligheidskenmerk wat die gastoevoer afsluit5 as die vlam nie aangesteek word nie.6 • Rooster van die brander hou die kookware in plek/ stabiel7 en voorkom ongelukke8 • Knoppe aan die voorkant9 is maklik / veilig10 om te gebruik. • Duidelike instruksie handleiding11 maak dit makilk om te verstaan en veiligheidsprosedures te volg.12 (2 x 2) (4) Toepassing, matig (Verken, bladsy 136; Suksesvol, bladsy 159) (b) Menslike energieverbruik • Duidelike instruksiehandleiding maak dit maklik om instruksies te volg1 en daarom maklik om die gasstoof te gebruik.2 • Die rooster kan opgelig word,3 dus is dit maklik om onder skoon te maak.4 • Dit is vinniger as elektrisiteit5 en bespaar tyd.6 (Enige 2) (2) Toepassing, matig (Verken, bladsy 136–137; Suksesvol, bladsy 159) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 18 DBE/November 2016 NSS – Memorandum (c) Nie-menslike energieverbruik • Gas is goedkoper as elektrisiteit, dus is dit goedkoper om gebruik.1 • Verskillende grootte branders kan gebruik word wat 'n beter verspreiding van hitte het, en dit meer effektief maak omdat minder gas gebruik word.2 • Hitte is onmiddelik/vinnig daar4 dus word minder energie vir gaarmaak gebruik.5 • Meer omgewingsvriendelik omdat minder elektrisiteit gebruik word – minder water gebruik word om elektrisiteit op te wek4 en die besoedeling wat deur die opwek van elektrisiteit veroorsaak word, word verminder / koolstofspoor is kleiner/ minder5 (Enige 2) (2) Toepassing, matig (Verken, bladsy 139; Suksesvol, bladsy 159) 5.5.3 Beskryf die positiewe impak van gas op die natuurlike omgewing. 5.5.3 • Gas is die skoonste fossielbrandstof,1 dit gee nie rook af nie / brand skoner as steenkool/olie. 2 • Produseer baie lae koolstofdioksied/vrystellings3 daarom minder (lug)besoedeling.4 Gas is dus minder skadelik vir die omgewing/meer eko/omgewingsvriendelik / kleiner koolstofspoor.5 • Dra baie min tot aardverwarming / klimaatsverandering by / minder skade aan osoonlaag.6 (Enige 4) (4) Verstaan matig (Verken bladsy 169–170; Suksesvol bladsy 190,194–195) 5.6.1 Identifiseer die tweejaar-tydperk waartydens 'n vaste rentekoers meer voordelig vir 'n huiseienaar met 'n verbandlening sou gewees het. • 2007–2008 / 2009 (1) Onthou, maklik (Verken, bladsy 127; Suksesvol, bladsy 145) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 19 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 5.6.2 Gee redes vir jou antwoord op VRAAG 5.6.1 • Vanaf 2007 – 2009, het die rentekoers verhoog/aansienlik gestyg/met omtrent 5%.1 • Vaste rentekoerse beteken dat huislening paaiemente konstant bly/nie verander het nie2 en die lener word beskerm teen opwaartse wisselinge.3 (Enige 2) OF • Indien 'n huiseienaar 'n vaste rentekoers in 2007 gehad het, sou rentekoerse dieselfde gebly het / teen omtrent 7%4 en die maandelikse terugbetaling sou dieselde gebly het / sou dit nie verhoog het nie.5 (Enige 2) (2) Toepassing, matig (Verken, bladsy 127; Suksesvol, bladsy 145) 5.7 5.7.1 Bespreek die nadele van die huis se verhuring vir Mnr Bones. • Mnr. Bones is verantwoordelik vir heffings/belasting1 en instandhouding/herstelwerk te betaal.2 • Huurders mag nie dieselfde trots soos Mnr. Bones hê nie3 en die eiendom beskadig, wat kan lei tot meer uitgawes om beskadigde items te herstel/onnet huurders4 • Mnr. Bones het inkomste in die langduur verloor5 omdat huurders nie 'n deposito betaal het nie/huurders het verhuis sonder vooraf kennisgewing6 wat hy kon gebruik het om skade aan die eiendom te herstel.7 • Mnr. Bones het gesukkel om huurders te kry wat die huis vir 'n lang tydperk beset.8 Hulle het nie die terme en voorwaardes vir huur (kontrak/huurooreenkoms)9 nagekom nie. • Die huis was in 'n ou residensiële area / waarskynlik 'n ou huis / area met 'n hoë misdaadkoers.10 (Enige 4) (4) Toepassing matig (Verken, bladsy 122; Suksesvol, bladsy 137) NOTA: Die antwoord moet verband hou met die vraag 5 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 20 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 5.7.2 Mnr Bones het nie 'n goeie belegging gemaak nie. Motiveer hierdie stelling. • Om 'n huis te koop in 'n ou residensiële area is 'n risiko omdat daar 'n hoë misdaakoers is,1 hy het nie 'n waarborg gehad dat hy dit sou kon verkoop nie2 • Die ou huis vereis meer instandhouding – is 'n risiko.3 • Om 'n huis te koop is 'n langtermyncommitment / duurder4 en hy kon dit moontlik nie bekostig om elke maand5 die lening terug tebetaal nie6 • Hy het die huis teen 'n prys effens hoër as die koopprys verkoop en dit was moontlik nie genoeg om 'n ander huis te koop nie / lae opbrengs op belegging7 of om die betaling vir kapitaalwinsbelasting te dek nie.8 • Die verwagte huur was te hoog vir die area waarin die huis geleë was. 9 • Hy het moontlik 'n verlies gely. 10 Om huurders toe te laat om die huis te beset sonder om 'n deposito te betaal was nie 'n goeie belegging nie. 11 • Hy het nie 'n vaste huur inkomste gehad nie 12 • Hy het op herstelwerk spandeer13 en die geld is nooit verhaal toe die huis vir 'n klein wins verkoop is nie.14 • Mnr Bones was verantwoordelik vir al die kostes wat aangegaan is met die inbraak16 (Enige 8) (8) Analisering, moeilik (Verken, bladsy 122; Suksesvol, bladsy 140) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 21 DBE/November 2016 NSS – Memorandum VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP 6.1 Noem VIER faktore wat 'n entrepreneur moet oorweeg wanneer 'n geskikte produk vir kleinskaalse produksie gekies word. • Beskikbaarheid van menslike vaardighede. • Beskikbaarheid van finansiële hulpbronne / aanvangskostes / bedryfskostes. • Beskikbaarheid van werkruimte. • Beskikbaarheid van grondstowwe / ander hulpmiddels. • Verbruikersaantrekkingskrag / teikenmark. (Enige 4) (4) Onthou, maklik (Verken, bladsy 10–13; Suksesvol bladsy 16–20) 6.2 Noem EEN voorbeeld van elk van die volgende tipes media wat gebruik gebruik kan word om 'n produk te adverteer: 6.2.1 Gedrukte media • Koerante/ Strooibiljette / Pamflette / brosjures / plakate / besigheidskaarte / tydskrifte / pryslyste / katalogusse / etikette / verpakking (Enige 1) (1) Onthou, maklik (Verken, bladsy 31; Suksesvol, bladsy 30) 6.2.2 Elektroniese media • Internet / sosiale media / WhatsApp / TV / Radio / Bioskoop / 'Facebook ' / 'Twitter '/ 'Instagram' / Selfone (Enige 1) (1) Onthou, maklik (Verken, bladsy 31; Suksesvol, bladsy 30) 6.3 Noem die doel van 'n finansiële-uitvoerbaarheids-studie • Om die sterkpunte1 en swakhede2 van 'n bestaande besighede / nuwe besigheidsidee te ontdek. • Om te bepaal of die besigheid 'n sukses sal wees3 nadat die totale koste en moontlike inkomste oorweeg is.4 • Sal die entrepreneur help om doelgerig te besluit of hy / sy moet voortgaan met 'n besigheidsidee.5 • Sal help om te identifiseer hoe die besigheidsidee verander/aangepas kan word om winsgewendheid te verseker. 6 • Om te bereken hoeveel aanvangskapitaal benodig word,7 waar dit verkry kan word,8 die tipe opbrengs / wins op belegging.9 (Enige 2) (2) Onthou, matig (Verken, bladsy 35; Suksesvol, bladsy 35) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 22 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 6.4 Gee redes waarom dit vir 'n onderneming belangrik is om die produksiekoste en verkoopprys van produkte akkuraat te bereken vir volhoubare winsgewendheid. • Dit sal lei tot realistiese / kompeterende prysbepaling1 wat sal lei tot stimulering van verkope / meer verkope, wat volhoubare winsgewendheid / verkope2 tot gevolg sal hê. (2) Verstaan, matig (Verken, bladsy 18; Suksesvol, bladsy 22) 6.5 6.5.1 Hoe maak Nellie seker dat die ontwerp van die verpakking vir die haarbande aantreklik vir verbruikers is? • Die koeverte is mooi1 omdat sy gekleurde2 papier en knope3 gebruik om die koeverte te versier. • Die koeverte word handgemaak / uniek.4 • Die koeverte kan hergebruik word.5 • Die verpakking is goedkoop6 omdat sy herwinde / goedkoop verpakkingsmateriaal gebruik.7 • Die verpakking is omgewingsvriendelik / ekovriendelik omdat sy herwinde papier / knope / rou materiaal gebruik.8 • Die verpakking maak maklik oop en toe / goed ontwerp.9 • Die koeverte hou die haarbande skoon. 10 (Enige 6) (6) Verstaan, matig (Verken, bladsy 30; Suksesvol, bladsy 29) 6.5.2 Noem die verspreidingsmetode wat Nellie gebruik om die (a) haarbande te verkoop. • Direkte verkoopmetode / verspreidingsmetode. (1) Onthou, maklik (Verken, bladsy 33; Suksesvol, bladsy 32) Bespreek TWEE voordele van die verspreidingsmetode wat (b) Nellie gebruik om haar produk te verkoop. • Daar is geen middelman wat betaal moet word nie / deel nie die wins nie1 • Hoef nie vir 'n stalletjie te betaal nie.2 • Addisionele vervoerkoste word nie vereis nie omdat sy elke dag skooltoe gaan.3 • Sy is direk met die kliënte in interaksie / met hulle praat / 'n verhouding met hulle opbou.4 • Haarbande kan pasgemaak word volgens die behoeftes van die teikenmark.5 (Enige 2) (2) Toepassing, matig (Verken, bladsy 33; Suksesvol, bladsy 32) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 23 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 6.5.3Bespreek maniere waarop Nellie volhoubare produksie handhaaf. Teikenmark behoeftes • Nellie produseer haarbande in 'n verskeidenheid patrone om haar teikenmark se behoeftes te bevredig.1 • Sy hekel elke dag dus volhou sy die produksie van haarbande.2 • Sy maak 'n wins wat volhoubaar sal wees vir produksie. 3 • Sy koop voorraad met die wins wat sy verdien, wat volhoubaar sal wees vir produksie. 4 • Goeie rekords help dat sy ingelig bly en bevorder volhoubare produksie. 5 Omgewingsvriendelik • Sy gebruik herwinde, gekleurde papier 6 en sy hergebruik knope van ou klere7 vir verpakking, dus verminder sy die gebruik van natuurlike hulpbronne/nuwe papier/nuwe knope. 8 • Sy gebruik patrone uit tydskrifte/skoendose / ou knope,9 dus verminder sy afval10 en besoedeling.11 • Sy gebruik haar ouma se hekelpenne. 12 • Papier is bio-afbreekbaar wat volhoubaarheid bevorder. 9 • Geen toksiese materiaal/geen nodigheid vir ekstra verf / kleursel / chemikalieë / nuwe knope.14 Dit verminder skade aan die omgewing / verminder die koolstofvoetspoor.15 (Enige 6) (6) Toepassing, moeilik (Verken, bladsy 26; Suksesvol, bladsy 26) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Verbruikerstudies 24 DBE/November 2016 NSS – Memorandum 6.5.4 Bereken die produksiekoste en verkoopprys van EEN haarband. Toon ALLE berekeninge en rond die finale bedrag tot die naaste rand af Vir een haarband = R36,00/5 = R7,20 Gom vir 1 koevert = R25,00/20 = R1,25 Arbeid vir een haarband = R6,00 Totale produksiekoste vir een haarband = R7,20 + R1,25 + R6,00 = R14,45 R14,45 x 65% = R9,39 R14,45 + R9.39 = R23,84 = R24,00 (7) LET WEL: Die Rand (R) waarde moet by die verkoopprys aangedui word – geen punt as slegs 24 geskryf word. Toepassing, matig (Verken, bladsy 35–40; Suksesvol, bladsy36–37) 6.5.5 Analiseer hoe Nellie doeltreffende produksie van kwaliteitprodukte verseker. • (Beplanning): Nellie beplan haar tyd / produksie1sy doen al haar pligte en produseer steeds kwaliteit haarbande.2 • (Nakoming van spesifikasies): Sy gebruik patrone uit tydskrifte om pragtige haarbande3 volgens die patroon se spesifikasies4 te produseer . • (Gehaltebeheer): Sy pas gehaltebeheer toe5 omdat die haarbande pragtig / netjies gehekel / afgewerk is / maak haar eie koeverte / verpakking.6 is. • (Netjiese werkplek): Garing en hekelnaalde / koeverte / knope word in skoenbokse/patrone in lêers gebêre/ 7 en dit hou haar werkplek netjies.8 • (Voorraadbeheer): Nellie se opbergmetode9 help haar met voorraadbeheer10 maak dit maklik om te bepaal hoeveel garing / koeverte / knope / gom / rou materiaal sy benodig.11 • (Noukeurige beheer van finansies): Sy hou rekords van al haar inkomste en uitgawes.12 en sy spandeer nie te veel geld op verpakking nie 13 (Enige 8) (8) Analisering, moeilik (Verken bladsy 15–19; Suksesvol bladsy 21–23) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 12 Consumer Studies

View all
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2016 Memo | Hlayiso