NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2023
VERBRUIKERSTUDIES
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.
Skip to contentAll 2023 papers 





View all





Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Afr)
Grade 12 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Consumer Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Consumer Studies
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 327.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2023
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2023)
AFDELING A
VRAAG 1: KORTVRAE
1.1 1.1.1 C (1)
1.1.2 D (1)
1.1.3 B (1)
1.1.4 B (1)
1.1.5 A (1)
1.1.6 D (1)
1.1.7 C (1)
1.1.8 B (1)
1.1.9 D (1)
1.1.10 A (1)
1.1.11 C (1)
1.1.12 B (1)
1.1.13 A (1)
1.1.14 D (1)
1.1.15 C (1)
1.1.16 D (1)
1.1.17 C (1)
1.1.18 B (1)
1.1.19 A (1)
1.1.20 B (1)
1.2.1 F (1)
1.2.2 C (1)
1.2.3 G (1)
1.2.4 B (1)
1.2.5 A (1)
1.3.1 C (1)
1.3.2 E (1)
1.3.3 B (1)
1.4.1 Aanbod-om-te koop ooreenkoms (1)
1.4.2 Korporatiewe liggaam (1)
1.4.3 Verband (1)
1.4.4 Huurkontrak (1)
1.4.5 Voltitel (1)
1.5 B, E, F (Enige volgorde) (3)
1.6 A, C, D, F (Enige volgorde) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) VERBRUIKERSTUDIES 3
AFDELING B
VRAAG 2: DIE VERBRUIKER
2.1 Noem die hoofbron van inkomste vir die Suid-Afrikaanse regering.
Inkomstebelasting (Onthou, maklik) (1)
2.2 Skryf die afkorting LBS volledig uit.
Lopende betaalstelsel (Onthou, maklik) (1)
2.3 Verduidelik die onderstaande terme.
2.3.1 Waarborg
ʼn Waarborg is ʼn geskrewe onderneming, wat belowe om ʼn artikel te
herstel of te vervang as dit of as dit breek nie reg werk nie, in ʼn
spesifieke periode. (S bl. 175)
OF
ʼn Waarborg is ʼn geskrewe belofte om die item te vervang of te
herstel, as die item nie in terme van die waarborg nakom nie.
(F bl. 1.53)
(Onthou matig) (2)
2.3.2. Garansie
ʼn Garansie is ʼn versekering dat die produk in ʼn werkende toestand vir
ʼn spesifieke lengte van tyd sal bly. ʼn Garansie is ʼn belofte van die
vervaardiger dat hulle dit sal uitsorteer indien enige probleme met die
produk of diens wat waarmee hulle nie tevrede is nie in terme van
garansie, die geld wat betaal is terug sal gee. (S bl. 175)
OF
ʼn Garansie is ʼn belofte in skrif wat die kwaliteit of duursaamheid van ʼn
produk of diens ʼn sekere standaard sal handhaaf en indien die produk
of diens nie tevrede in terme van die garansie is nie, sal die geld
terugbetaal of terug gegee sal word. (F bl.153)
(Onthou magtig) (2)
2.4 2.4.1. Identifiseer die bedrogspul in die spotprent geïllustreer.
Werk-van-huis-af bedrogspul / werk-van-die huis-as-slenters
(Onthou maklik) (1)
2.4.2. Waarom sal ʼn verbruiker kwesbaar vir die bedrogspul wees?
Verbruikers soek ekstra geld, en dit klink soos ʼn maklike manier om
geld te maak. (Onthou maklik) (1)
2.4.3. Maak ʼn verbruiker bedag op TWEE waarskuwingstekens van
hierdie bedrogspul.
• Jy moet geld betaal voordat jy die werk begin
• Jy is ʼn werk aangebied sonder dat jy aansoek gedoen het.
(S bl. 177, F bl. 156)
(Onthou magtig) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2023)
2.5 Bespreek hoe die volgende belastings ʼn verbruiker se besteebare
inkomste affekteer.
2.5.1 BTW (Belasting op toegevoegde waarde)
BTW is ʼn versteekte belasting en die verbruiker is nie altyd bewus
hoeveel belasting hulle betaal nie. Alle verbruikers betaal BTW,
ongeag hulle inkomste of die verkoopprys van die item. BTW word
bygevoeg by die produkte en dit maak dit duurder, dus minder
besteebare inkomste vir verbruikers.
(S bl. 181, F bl. 159)
(Verstaan, magtig) (2)
2.5.2 Eiendomsbelasting
Eiendomsbelasting word volgens ʼn glyskaal betaal. Verbruikers sal nie
kan bekostig om ʼn huis te koop weens die belasting wat betaal moet
word. (Belasting sal die besteebare inkomste verminder vir die
aankoop van ʼn huis.).
Eiendomsbelasting vermeerder soos die markwaarde van die huis
vermeerder en dus verminder dit die besteebare inkomste.
(S bl. 181, F bl. 159)
(Verstaan, magtig) (2)
2.6 2.6.1 Verduidelik hoe ʼn piramideskema werk
Piramideskema bestaan wanneer lede vergoeding ontvang van die
werwing van ander lede eerder as die verkope van goedere of dienste.
Soos meer lede gewerf word, beweeg vorige lede na ʼn hoër vlak van
die piramide. (S bl. 178)
OF
Daar is een persoon op die boonste vlak wat mense oorreed om geld
in die skema te belê. Elke persoon werf meer mense sodat die skema
kan groei van ʼn enkele persoon op die boonste vlak na groot
hoeveelheid mense op die basis. (F bl. 157) (Verstaan, maklik) (2)
2.6.2 Differensieer hoe verbruikers geaffekteer kan word deur ʼn wettige
skema (multivlak-bemarking) en ʼn piramideskema. Tabuleer jou
antwoord soos volg:
Wettige piramideskema Piramideskema
Multivlak- bemarking
Effek op Die verbruiker betaal geld en Die verbruiker betaal
verbruikers ontvang ʼn produk in ruil. geld en ontvang ʼn
Die meer mense gewerf word, ʼn belofte van
beter kommissie sal verdien uitbetaling op
word. belegging maar
verloor al die geld op
die einde.
(2) (2)
(Verstaan, magtig)
(F bl. 162, S bl. 178–179) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) VERBRUIKERSTUDIES 5
2.7 2.7.1 Bespreek redes waarom stokvel op die toeneem is en hoe sal die
verbruikers baat vind.
Verbruikers ervaar moeilike ekonomiese tye, veral na die Covid-19
pandemie. Mense het hulle werk verloor, en probeer om finansiële
stabiliteit te kry. Deur by ʼn stokvel aan te sluit kan hulle geld spaar en
dit help om hul finansies te bestuur. Die stokvel kan krediet gee aan die
lede en die lede kan in die winste deel. ʼn Stokvel skep mini-gemeenskappe
(ondersteuningsnetwerke) waarin mense met soortgelyke uitkyke gereeld
kan ontmoet vir sosialisering, en ondersteuning om met maandelikse
bydraes vol te hou. Die besparing van ʼn stokvel maak dit moontlik vir die
verbruiker om grootskaalse aankope aan te gaan.
(Toepassing, magtig, S bl. 177, F bl. 156)
(Enige 5 x 1) (5)
2.8 2.8.1 Beskryf maniere hoe munisipaliteite die fondse kan aanwend om
voordeel vir dienslewering aan burgers te verbeter.
• Voorsien basiese dienste aan alle burgers (water en elektrisiteit)
• Gratis elektrisiteit / water / gas voorsien per huishouding
• Riool kollektering en verwydering
• Vullisverwydering
• Munisipaliteit gesondheidsdienste / Voorsiening vir gesondheids-
klinieke
• Brandweerdienste
(Toepassing, maklik, S bl. 201–204, F bl. 179)
(Enige 5 x 1) (5)
2.9 2.9.1 Definieer die term inflasie.
Inflasie kom voor wanneer pryse van goedere styg maar die hoeveelheid
geld beskikbaar om goedere te koop bly dieselfde. (S bl. 184)
OF
Die styging in pryse van goedere en dienste oor ʼn spesifieke periode
gemeet. (F bl. 162)
(Onthou, magtig) (2)
2.9.2 Analiseer hoe die impak van verlaagde inflasiekoers op die verbruiker
in die tydperk.
• Inflasie sal normaalweg afname in die koopkrag van geld het, maar ʼn
geringe afname in inflasie, sal die verbruiker meer besteebare inkomste
gedurende hierdie tyd het.
• Desember is gewoonlik ʼn moeilike maand / en die verbruikers sal die
afname verwelkom sodat hulle meer geld kan hê om gedurende die
feestyd te spandeer.
• Verbruikers met vaste inkomstes soos pensioenarisse sal verligting,
gedurende die tyd kry, aangesien inflasie hulle die meeste
affekteer.
• Vervaardigers kan produksie vermeerder aangesien meer produkte
gedurende hierdie tyd verkoop sal word.
• Verbruikers wat geld oor ʼn langtermyn leen kan voordeel trek as hulle
geld teen ʼn laer vaste rentekoers leen.
• Verbruikers wat ʼn hoër vaste rentekoers op ʼn huislening het, sal nie
voordeel uit die afname in inflasie trek nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2023)
• As die huispryse teen ʼn laer rente koers groei sal meer verbruikers
eiendom kan bekostig.
(Analise, moeilik) (8)
[40]
VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING
3.1 Lys DRIE voordele van organies geproduseerde voedsel op die natuurlike
omgewing kan hȇ.
• Chemikalieë/bemestingstowwe/insekdoders/onkruiddoders wat die
natuurlike omgewing kan beskadig word nie gebruik nie.
• Water is skoner / besoedeling is beperk of minder.
• Organiese boerdery verbeter die grondkwaliteit.
• Gewasrotasie voorkom dat peste en siektes in by ʼn veld kan voorkom.
• Organiese boerdery voorsien goeie omstandighede vir vee.
(Onthou, maklik)
(Enige 3 x 1) (3)
3.2 Gee redes waarom die volgende additiewe/bymiddels by voedsel gevoeg
word.
3.2.1 Lesitien
Emulsifiseerder
Voorkom die skeiding van olie en water / laat olie en vloeistowwe saam
meng / laat die kombinering van olie en water toe. (Onthou, maklik) (2)
3.2.2 Vitamien C / askorbiensuur
Anti-oksidant
Voorkom die oksidasie van voedsel Voorkom galsterigheid of
verkleuring
(Onthou, maklik)
(Enige 2 x 1) (2)
3.2.3 Swaweldioksied
Voorkom verbruining van droë vrugte/ vrugte sap (onthou, maklik) (1)
3.3 Teken die onderstaande tabel oor en voltooi die inligting wat weggelaat is.
Dixie Freya
3.3.1 Eetversteuring Anorexia Bulimia
(1) (1)
(Onthou, maklik) (2)
3.3.2 Eetgewoonte Geheimsinnig oor Herhaaldelike episodes van
kos vergryping / eet groot
uithongering hoeveelhede kos gevolg deur
gebruik van opgooi / gebruik van
lakseermiddel of lakseermiddel om ontslae te
oorgebruik van raak van die kos.
dieëtpille Vas mag deel vorm van die eet
gewoontes
(Enige 2)
(Enige 2) (verstaan, maklik) (4)
(F bl. 83 S p 94–95)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) VERBRUIKERSTUDIES 7
3.4 3.4.1 Gee TWEE redes vir vetsug.
• Om meer kilojoules in te neem as wat die liggaam verbrand / ooreet.
• Gebrek aan oefening. (onthou, maklik) (2)
3.4.2 Skryf ʼn paragraaf oor die bestuur van vetsug. maak spesiaal verwysing
aan leefstyl veranderinge, koolhidrate en vetinname.
• Vetsug kan bestuur word deur die kontrole van voedsel van kos wat jy
eet, wat goeie eetgewoontes skep en jou fisiese aktiwiteite. ʼn
Gebalanseerde energie-beperkte dieet moet gevolg word deur die
insluiting van lae-G.I. en volgraan koolhidrate wat hoog in vesel is
om jou langer vol te hou. Legumiene kan geëet word want dit het ʼn
lae G.I. -waarde want dit maak jou vol en is laag in vet. Verminder
jou vetinname deur die voedsel te rooster, bak of stoom in plaas
daarvan om dit te braai. Eet meer hoender en vis want dit bevat
minder vet en cholesterol as rooivleis. Eet minder suikerryke voedsel /
versoete voedsel / suikerryke drankies.
• Eet versnaperings van gesonde voedsel en eet minder gemorskos /
wegneem etes het versteekte vette.
Nasienriglyne:
• 2 punte leefstyl veranderinge
• 2 punte vir verminder koolhidrate
• 2 punte vir verminderde vette
(Toepassing, magtige) (6)
3.5 3.5.1 Noem die bestanddeel op die voedsel-etiket wat vermy moet word as
ʼn persoon gluten-intolerant is.
Volgraan (Onthou, maklik) (1)
3.5.2 Beskryf die toestand gluten-intoleransie.
Gluten-intoleransie is ʼn intestinale versteuring wanneer die liggaam
intolerant vir gluten is. Die voering van die dunderm word beskadig as
gevolg van reaksie om gluten te eet. Wanneer ʼn persoon met seliakie-
siekte voedsel met gluten eet, sal die immuunstelsel reageer en die villi
beskadig. Die villi kan dus minder essensiële nutriënte absorbeer.
(S bl. 93)
OF
Gluten-intoleransie is ʼn spektrum van “versteurings” insluitend seliakie,
waaring gluten nadelige effek op die liggaam het. Gluten beskadig die
voering van die dunderm wat veroorsaak dat die nutriënte deur die
liggaam gaan sonder dat dit geabsorbeer word. Seliakie kan lei tot
wanvoeding as dit nie behandel word nie. (F bl. 77–78)
(Verstaan, magtig) (4)
3.5.3 Regverdig die korrektheid van die eis deur die volgende vereistes.
(a) Lae in vet
Die eis is regverdig. Lae in vet moet 3 g per 100 g wees en die totale
vet per 100 g is 2,3 g (Toepassing, magtig) (2)
(b) Hoog in vesel
Die eis is geldig. Hoog in vesel moet 4,6 g per 100 g wees en die
totale vesel per 100 g is 11,6 g (Toepassing, magtig) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2023)
3.6 Datumstempels verskyn op voedselverpakking. Bespreek die implikasie
gebruik(verkoop)-teen-datum op etikette vir die verbruiker.
• “Gebruik(verkoop)-teen” dui aan dat die produk is nie bemarkbaar nie / kan
nie verkoop na die datum nie.
• Dit verskyn op bederfbare produkte byvoorbeeld melk, vleis, vis ens.
• Gebruik(verkoop)-teen” verwys na die produk waartydens die produk nog
van ʼn goeie kwaliteit is en veilig is om te eet.
• Die verbruiker mag siek word / voedselvergifting opdoen as die produk na
die datum geëet word.
• Die gebruik(verkoop)-by-datum wat naby is beteken dat die produk binne ʼn
kort tyd geëet moet word.
(Toepassing, magtig)
(Enige 3 x 1) (3)
3.7 Evalueer die onderstaande spyskaart vir ʼn persoon wat laktose-intolerant
is.
Voordele
• Muesli met amandels is geskik aangesien amandels is hoog in kalsium en ʼn
laktose-intolerante persoon sal ʼn kalsiumgebrek het.
• Joghurt is ʼn goeie gekultiveerde suiwel en ʼn laktose-intolerant persoon
kan dit gebruik en die laktose word in melksuur in die vervaardiging omgesit.
• Omelet met salm is goed omdat salm kalsium bevat.
• Eiers het ook ʼn betjiekalsium.
Nadele
• Kaas in die omelet kan nie verduur word deur ʼn persoon wat laktose
intolerant is nie.
• Die koffie voorkom die absorpsie van kalsium wat kan tot ʼn kalsium
gebrek kan lei.
Gevolgtrekking: Die ontbyt is geskik.
Nasienriglyne:
• 1 punt vir gevolgtrekking
• 3 punte vir voordele
• 2 punte vir nadele (6)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) VERBRUIKERSTUDIES 9
VRAAG 4: KLEDING
4.1 4.1.1 Gee die korrekte modeterm vir die woord herlewe ‘rebooted’ soos
in die teks gebruik word.
Mode-herlewing / Retrospektiewe mode
(Onthou, maklik) (F p50, S bl. 53) (1)
4.1.2 Identifiseer die kurwe wat die modegier verteenwoordig.
A (1)
4.1.3 Definieer die volgende terme wat in die teks gebruik word
(a) Handelsnaam
Enige woord, simbool, naam of toestel wat ʼn persoon gebruik om
te identifiseer en te onderskei tussen hom of haar goedere wat
vervaardig of verkoop word deur ander. (2)
(b) Namaaksels (“Knock-offs”)
Kopieë of namaaksels van iets populêr wat vir minder as die
oorspronklike verkoop word. (Onthou, matig) (2)
4.1.4 Verduidelik die negatiewe ekonomiese impak van die vervalsing
die ‘Moon Boot’-handelsmerk.
• Die oorspronklike Moon Boot-handelsmerk kan ʼn verlies aan verkope
het / verloor inkomste.
• Die oorspronklike beeld sal beskadig word.
• Verbruikers sal geloof verloor in die handelsnaam en dus minder
koop.
• Dit voorkom dat die geregistreerde handelsname die markte betree
waar handelsrowery van handelsname bestaan.
• Namaaksels/Vervalsings ontneem die nasionale ekonomie van
doeane-dienste en belastinginkomste.
• Geen kompetisie in die mark, of prysoorloë om ooreen te stem met
laer pryse van nagemaakte produkte.
(Verstaan, magtig) (S bl. 62 F bl. 2)
(Enige 4 x 1) (4)
4.2 4.2.1 Beskryf waarom bamboes as volhoubaar beskou word.
• Bamboes groei vinnig
• Geen insekdoders word gebruik / groei in ʼn vriendelike omgewing
manier
• Gemaak van hernubare gewasse met goeie opbrengs
• Kan maklik herplant word
• Vereis baie min water
• Prosessering gebruik minder chemikalieë wat nie die omgewing
sal beskadig nie.
• Minder chemikalieë gebruik gedurende groei en prosessering.
(toepassing magtig)(S p 67, F bl. 60)
(Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2023)
.
4.3 4.3.1 Verduidelik hoe die tegnologiese verandering modes kan beïnvloed.
• Tegnologie laat toe dat nuwe kledingstowwe geskep kan word, met
nuwe eienskappe soos verbeterde elastisiteit.
• Rekstowwe was geskep om liggaamsklewende kledingstowwe meer
gemaklik maak om te dra.
• Biotegnologie en nanotegnologie verbeter die reeks kledingstowwe
vir sportsklere om dit beter te laat doen.
• Ontwikkeling in die vervaardigingsindustrie het masjiene geskep om
patroon-ontwerpe en breimetodes te verbeter.
• Tegnologie het sosiale media en die internet geskep wat dit moontlik
gemaak om toegang te verkry en verskillende klere te sien, en dit het
ook die verspreidingsmetodes van modieuse klere verbeter.
• Die behoefte aan volhoubaarheid het tot verbeterde eko-vriendelike
kledingstowwe gelei.
(Toepassing, maklik) (S bl. 54, F bl. 50)
(Enige 3 x 1) (3)
4.4 Analiseer die geskiktheid van die uitrusting vir ʼn mode-tydskrif skrywer
• Die vlootblou baadjiepak is ʼn klassieke styl, en dit lyk formeel.
• Die geblomde bostuk kan individualiteit beklemtoon en lyk baie formeel.
• Die goue oorbelle, armband en horlosie is klassieke juweliersware en dit gee
ʼn formele voorkoms.
• Die halssnoer is nie oorweldigend nie, en dit kan as ʼn modeneiging gesien
word en prikkel belangstelling en styl aan die uitrusting.
• Die donker blou skoene is ʼn klassieke styl, wat formeel lyk en dit kan
meerdoelig wees.
• Gevolgtrekking. Die uitrusting is geskik.
Een punt vir gevolgtrekking en 3 feite.
(Analisering, magtig)
(Enige 3 feite) (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) VERBRUIKERSTUDIES 11
VRAAG 5: BEHUISING
5.1 5.1.1 Verwys na die advertensie en identifiseer die tipe
huiseienaarskap.
Deeltitel (Onthou, maklik) (1)
5.1.2 Gebruik die inligting in die advertensie en lys DRIE voordele om
een van die eenhede te kies.
• Elke eenheid kom met ʼn parkeerplek en ʼn 3 m2 balkon
• Maklik toegang tot vervoerroetes
• Elektriese perimeter-omheining met 24-uur sekuriteit
• Geen oordragskoste
• ʼn Aantal slaapkamer opsies
• Moontlikheid om uit te huur vir ʼn inkomste
(Onthou, maklik)
(Enige 3 x 1) (3)
5.1.3. Noem die organisasie wat kan sê dat ʼn bouer geregistreer is.
NHBRR (Nasionale Huisbouersregistrasieraad).
(Onthou, maklik) (1)
5.1.4 Die eienaar van die eenhede betaal ʼn heffing. Noem TWEE
gebruike van heffing vir hierdie tipe huiseienaarskap.
• Die heffing word vir die onderhoud van die ontspanningsareas
gebruik.
• Betaling van munisipale belasting
• Versekering
• Herstel en onderhoud van gemeenskaplike areas.
• Toelae en salarisse vir tuinpersoneel of sekuriteitspersoneel.
• Dekking van enige ekstra uitgawes soos toevallige beskadiging.
(Verstaan, magtig)
(S p 140, F bl. 119)
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2023)
5.1.5 Voorsien TWEE voordele en TWEE nadele om ʼn huis te bou.
Tabuleer jou antwoord as volg:
Voordele van bou van ʼn huis Nadele vir die bou van ʼn huis
• Bou kos minder as om ʼn huis • Altyd ʼn risiko van foutiewe
te koop. konstruksie.
• Die eienaar kan die huis • Bou van ʼn huis kan meer kos as
ontwerp om by die behoeftes om huis te koop.
en smaak aan te pas. • As die bouwerk vertraging
• Die nuutste ontwerpe en ondervind, mag die eienaar
tegnologie kan gebruik ongerief en stres ondervind.
word. • Beheer van die projek, kan
• Dit is moontlik om ʼn moeilik wees.
omgewingsvriendelike huis te • Die bou van ʼn huis kan
ontwerp. tydrowende wees.
• Die huis kan voltooi word • Kwaliteitbeheer is belangrik, maar
volgens die eienaar se eie dit kan probleme veroorsaak.
skedule. • Kan ʼn duur storie wees om ʼn
• As daar nie genoeg fondse is nuwe tuin/addisionele koste na
nie, kan die bouwerk stil konstruksie soos tuinversiering te
staan/onderbreek word. doen.
• Die bou van ʼn huis is ʼn • Dar mag nog onvoorsiene koste
belegging. Dit is ʼn vorm van soos erf voorbereiding.
besparing, want dit is • Die bou van ʼn huis moet voldoen
belegging in die waarde kan aan boukodes en regulasies.
verhoog.
• Alle toebehore en
komponente van die huis is
nuut en behoort te werk.
(Enige 2) (Enige 2)
(onthou, matig) (S p 138, F bl. 118)
(Enige 4 x 1) (4)
5.2 Bestudeer die onderstaande advertensie en beantwoord die vrae wat volg.
5.2.1 Noem ʼn ander tipe vrieskas wat beskikbaar is die verbruiker.
Kistipe (vrieskas) (Onthou, maklik) (1)
5.2.2 Watter funksie dui aan dat die vrieskas omgewingsvriendelik is?
A+ energie-skatting (Verstaan, maklik) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) VERBRUIKERSTUDIES 13
5.2.3 Bespreek die impak van menslike en nie-menslike verbruik wanneer
hierdie vrieskas gebruik word.
Menslike energie
• Spaar tyd met die nie-bevrore sisteem (‘no-frost system’) want dit
maklik om te onderhou.
OF
• Voedsel is meer georganiseer deurdat dit in verskillende laaie is, wat
tyd spaar om sekere items te vind.
• Regop tipe vrieskas is maklik om voedsel te pak en uitpak – nie nog
om te buk, minder fisiese inspanning.
Nie-menslike energie
• Regop tipe vrieskas gebruik meer elektrisiteit as die kistipe.
• Geen-vries opsie gebruik meer elektrisiteit as die gewone ontvries-
vrieskas.
• A+ energieskatting sal meer elektrisiteit spaar want dit is meer
energie doeltreffendheid. (Analisering, moeilik) (2 x 2) (4)
5.2.4. Bereken die totale koste van die huurkoop:
R5 800 – R1500= R4 300
R4 300 x 20% = R860
Totaal koste: R4 300 + R860 + R1 500 = R6 660
(Toepassing, matig) (3)
[20]
VRAAG 6: ENTREPRENERSKAP
6.1 Verduidelik die volgende terme m.b.t klein besigheidspraktyke.
6.1.1 Aanvangskoste
Aanvangskoste sluit in alle koste wat betaal moet word, om ʼn besigheid
te begin soos byvoorbeeld ʼn besigheidslisensie. (S bl. 18)
OF
Aanvangskoste is in rand of enige iets wat jy spandeer op voordat die
produksie begin. (F bl. 35)
(Onthou, maklik) (2)
6.1.2 Volhoubare winsgewendheid
Volhoubare winsgewendheid beteken dat die besigheid sal groei, en sal
nog steeds in wins toon oor ʼn langtermyn. (S p 34)
OF
Volhoubare winsgewendheid is ʼn besigheid se vermoë om ʼn bestendige
vlak van produksie van verkope te handhaaf sonder om beskikbare
kontant uit te put. (F bl. 35)
(Onthou, maklik) (2)
6.2 Meld TWEE faktore wat word by bemarkingstrategieë oorweeg moet.
• Produk
• Mense
• Plek
• Promosie
• Prys (Onthou, maklik) (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2023)
6.3 Beskryf hoe ʼn entrepreneur ʼn goeie klanteverhoudinge kan behou.
• Dit is belangrik om in die behoeftes van kliënte te voldoen / maak seker dat jy
aan klante voorsien wat hulle wil benodig of wil hȇ.
• Laat kliënte belangrik voel, om te verseker dat hulle besigheid met jou wil
doen/Wees vriendelik en luister na die klagtes aandagtig sonder
onderbrekings.
• Gee onmiddellik aandag aan die klagtes en los die probleem op as jy kan.
• Kry gereeld terugvoering van kliënte en gebruik dit om die besigheid te
verbeter.
• Gee duidelike inligting oor die produk of diens.
• Kom jou beloftes na.
• Skryf navrae of klagtes neer vir toekomstige verwysing.
• Bel altyd terug as jy belowe het om dit te doen. (Enige 3 x 1) (3)
6.4 6.4.1 Identifiseer faktore wat sal verseker dat Katie se besigheid die
potensiaal het om winsgewend te word.
Sy het ʼn passie vir naaldwerk.
Sy is hardwerkend en kreatief. (Onthou, maklik) (2)
6.4.2 Verduidelik die voordele om die TWEE werkers op te lei.
Opleiding sal hulle help om:
• Doen die werk/ weet wat van hulle verwag word.
• Verbeter die kwaliteit van die werk.
• Verhoog produktiwiteit.
• Wees gemotiveerd/ goeie moraal.
• Om afval te verminder.
• Verminder die onderhoud en herstel van toerusting.
(verstaan, matig. S bl 26, F p 25) (Enige 4 x 1) (4)
6.4.3 Beskryf enige TWEE prysstrategieë wat Katie kon gebruik het om
die verkoopprys van die poppe te bepaal.
• Kostegebaseerde/Waarde-vir-geld-prysbepaling: Katie kan die
verkoopprys bepaal deur al die kostes in die produksie optel en ʼn
winsopslag bysit.
• Onderkruipprys-bepaling: Katie kan die verrkoopprys bepaal wat
die kliënte gewillig is om te bepaal.
• Premium-prysbepaling: Katie produseer ʼn unieke/eiesoortige
handgemaakte pop en kan die verkoopprys bo die gemiddelde
markprys vir ʼn pop vasstel.
• Afroomprysbepaling: Katie se produk kan as uniek gesien word en
ʼn eksklusiewe produk want sy verpersoonlik haar bestellings. Hierdie
prysstrategie is hoogs as gevolg van die eksklusiwiteit.
(verstaan, matig) (S p 30–31, F bl. 32)
(Enige 2 x 2) (4)
6.4.4 Beskryf hoe die volgende Katie se besigheid suksesvol kan bemark.
(a) Mondelingse reklame
Wat mense oor haar produk/ produkte / foto’s het belangstelling laat
ontstaan / ʼn begeerte om die produk te koop / die vermeerdering van
bestellings het haar besigheid laat verbeter.
(Toepassing, matig) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2023) VERBRUIKERSTUDIES 15
(b) Selfoon foto’s
Meeste mense het selfone dus maklik / vinnig om foto’s en
inligting na ander, of op sosiale media platvorms. Foto’s van
produkte trek mense aan om te koop en die produk te bestel.
(Toepassing, matig) (3)
6.4.5 (a) Bereken die verkoopsprys van EEN lappop.
Rond die verkoopsprys tot die naaste rand af.
Toon alle berekeninge.
R240,00 + R1 000,00 + R500,00 = R1 740,00
R1 740,00 x 70% = R1 218,00
R1 740,00 + R1 218,00 = R2 958,00
R2 958,00 ÷ 8 = R369,75
= R370,00
OF
R240,00 + R1 000,00 + R500,00 = R1 740,00
R1 740,00 ÷ 8 = R217,50
R217,50 x 70% = R152,25
R217,50+ R152,25 = R369,75
= R370,00
(Toepassing, matig) (6)
(b) Bereken die wins wat op een pop gemaak word.
R2 958,00 – R1740,00 = R1 218,00 ÷ 8 = R152,25
OF
R369,75 – R217,50 = R152,25
(Toepassing, matig) (2)
6.5 Analiseer hoe Katie die maak van groen produkte tot die volhoubaarheid
van Katie se besigheid kan bydra.
• Gebruik herwinbare kleedstof om die poppe te maak.
• Produkte gebruik nie elektrisiteit nie en is dus meer volhoubaar, en
verminder die elektrisiteitsverbruik.
• Verpakking kan weer gebruik word, en dien as ʼn drasak vir die pop.
• Minimale vermorsing omdat alle stukke van kledingstof gebruik word.
• Verminder groenhuisgasse, omdat die werkers van die huis af kan werk en
hoef nie na die werk en terug te reis nie.
• Verminder toksiese chemikalieë vir die kleur van kledingstowwe deur
natuurlike kleurstof te gebruik.
• Aanlynwinkels kan advertensies aanlyn en digitaal doen, en verminder dus
die gebruik van papier om fakture en advertensies te druk.
• Basiese poppe word vooraf gemaak en dan na ʼn kliënt se spesifieke
bestelling aangepas, dus word geen onnodige produksie van goedere
gemaak nie.
• Produkte het nie ʼn vervaldatum nie, en is dus meer volhoubaar.
(Analisering, moeilik) (F bl. 26, 27 S bl. 26, 27) (8)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)
More from Grade 12 Consumer Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Con Stu ATP 2023 24

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 QP (Eng)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Eng)

Errata
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Errata

Question paper