Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2019
VERBRUIKERSTUDIES
NASIENRIGLYN
MARKS: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)
Grade 12 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Consumer Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Consumer Studies
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 293.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2019
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 1: KORTVRAE
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 A (1)
1.1.2 B (1)
1.1.3 D (1)
1.1.4 C (1)
1.1.5 A (1)
1.1.6 C (1)
1.1.7 C (1)
1.1.8 A (1)
1.1.9 C (1)
1.1.10 C (1)
1.1.11 D (1)
1.1.12 C (1)
1.1.13 B (1)
1.1.14 A (1)
1.1.15 B (1)
1.1.16 D (1)
1.1.17 D (1)
1.1.18 A (1)
1.1.19 C (1)
1.1.20 C (1)
1.2 1.2.1 D (1)
1.2.2 A (1)
1.2.3 G (1)
1.2.4 F (1)
1.2.5 E (1)
1.3 1.3.1 C (1)
1.3.2 B (1)
1.3.3 A (1)
1.4 A D F (3)
1.5 B D E H (4)
1.6 1.6.1 tuberkulose (1)
1.6.2 gastro-enteritis (1)
1.6.3 verkoop-teen-datum (1)
1.6.4 herwinning (1)
1.6.5 hernubaar (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) VERBRUIKERSTUDIES 3
VRAAG 2: DIE VERBRUIKER
2.1 Grysgoedere
2.1.1 Grysgoedere/parallelgoedere (1)
2.1.2 Goedkoper/kos minder (1)
2.1.3 As dit breek/foutief is, dan vind die koper dat daar geen waarborg
van die amptelike verskaffer is nie
Verkoper mag die item herstel maar die kwaliteit van die
herstelwerk mag substandaard wees
As die verkoper nie ʼn kennisgewing vertoon nie, sal die koper nie
weet dat dit grysgoedere is nie.
Die koper kan nie ʼn ingeligte besluit neem nie
Die verkoper mag miskien nie verduidelik wat
‘grysgoedere/produkkennisgewing’ beteken nie
Die verkoper kan die produk verander sodat dit nie soos die
oorspronklike produk lyk nie
Die produkte word nie deur goedgekeurde handelaars verkoop
nie
(Enige 2 x 1) (2)
2.2 Belasting/Inflasie
2.2.1 Gesondheid / minder besoedeling (1)
2.2.2 Suid-Afrikaanse Inkomstediens (1)
2.2.3 BTW (Belasting op Toegevoegde Waarde)
Aksynsbelasting (sondebelasting alkohol en tabak)
Petrol/brandstof
Invoerbelasting / doeanedienste
Motorlisensie / bestuurders / leerling
TV-lisensie
Hengellisensie / jaglisensie
Lugpassasiers (oorsese reis)
Omgewingsbelasting (op plastieksakkies)
(Enige 2 x 1) (2)
2.2.4 ʼn Gas wat tot die kweekhuis-effek bydra
Koolstofdioksied (CO2) en ander gasse tree op as ʼn kombers om
die hitte uit te hou / blokkeer hitte uit die aarde na die ruimte /
om te verhoed dat dit ontsnap
ʼn Kweekhuisgas bestraal / stel hitte in alle rigtings vry
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2019)
2.2.5 Pryse verhoog en jy kan minder koop / Jy kan minder uitgawes dek
Minder besteebare inkomste / verminder koopkrag van geld
Afname in lewenstandaard
Verminder die koopkrag van spaargeld
Pensioenarisse / mense met ʼn vaste inkomste word meer beïnvloed
Beleggings / spaargeld minder werd
Die ekonomie ly en impak op werkverliese / werkers (verbruikers) word
afgedank/raak werkloos
Brandstof styg en dus het dit ʼn impak op voedsel as die pryse verhoog
(Enige 4 x 1) (4)
2.3 Munisipale dienste
Vullisverwydering: As die vullis nie verwyder word nie sal dit ʼn ongesonde en
onveilige omgewing word
Elektrisiteit: Indien daar elektrisiteitonderbreking is, of as die 50 kWh
huishouding per maand nie die gratis elektrisiteitskwota
ontvang nie, sal hulle geen basiese beligting hȇ nie / kan
hulle nie die basiese huishoudelike apparaat gebruik nie / en
sal nie ligte hȇ nie
Water: As die toegang tot water nie beskikbaar is nie / as gratis
water nie aan armes voorsien word nie sal die gesondheid in
gedrang kom (‘compromised’) / ʼn impak op oorlewing hȇ
Swak kwaliteit water is ongesond
Sanitasie: Ongesonde lewensomstandighede / verspreiding van siekte /
kontaminasie as basiese behoeftes nie voorsien is nie /
toegang tot toiletfasiliteite is nodig
Paaie: As paaie ontoeganklik is / swak paaie sal ʼn impak op
veiligheid hȇ / mobiliteit / vermoë om ʼn inkomste te verdien
Rioolverwydering: Groot gesondheidsprobleme / met die vloei van riool in die
strate / riviere / besoedelde drinkwater
Infrastruktuur: Gebrek aan infrastruktuur affekteer gemeenskap se welsyn /
beperk toegang tot opvoeding / gesondheidsorg / onvoldoende
nooddienste
Algemene swak Industrieë/besighede sal nie daar oopmaak nie – beperkte
dienste: werksgeleenthede
Sosiale probleme soos tienerswangerskap /
kinderverwaarlosing / huismoles / dwelmmisbruik / misdaad/
etniese konflik / HIV/Vigs
LET WEL: Punte word toegeken vir die bespreking en nie vir die onderwerp nie.
As die bespreking in diepte bespreek word, word ʼn maksimum van 2
punte per area toegeken. Vraag is gebaseer op die basiese dienste
en 3 verskillende areas moet bespreek word. (6)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) VERBRUIKERSTUDIES 5
VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING
3.1 Lewensstylgedragspatrone
Oormatige alkohol
Rook
Gebrek aan oefening (Enige 2 x 1) (2)
3.2 Anemie
3.2.1 Ystertekort
Vroue verloor yster deur menstruasie
Verhoogde ystervereistes wat nie voldoende is tydens swangerskap nie
ʼn Dieet wat in yster ontbreek wanneer daar op gewigsverliesdieet en
verslankingsdieet gefokus word (Enige 1 x 1) (1)
3.2.2 Oormatige ysterverlies bv. menstruasie, bloedverlies deur besering en
bloeiende maagseer
Swak ysterabsorpsie bv. diarree, ingewandsiekte, medikasie (4)
3.2.3 Yster is ʼn komponent van hemoglobien in die rooibloedselle wat
suurstof na die liggaam dra. Suurstof is nodig vir die selle om korrek te
werk. Speel ook ʼn rol in die handhawing van ʼn gesonde
immuunsisteem (3 x 1) (3)
3.3 Eetversteurings
Obsessie oor liggaamsgewig / Ontevrede met liggaamsgewig
Verwronge liggaamsbeeld / Liggaamsgebrekkwessies / Swak selfbeeld
Gebruik soortgelyke metodes om gewig te verloor byvoorbeeld oormatige gebruik
van dieetpille, gebruik van purgeermiddel, diuretika, enemas, oormatige
oefening (3 x 1) (3)
3.4 Bestuur van anoreksie en bulimia
Psigoterapie om onderliggende oorsake te behandel
Hospitalisasie (in ernstige gevalle / mediese en psigologiese komplikasies)
Berading of kognitiewe gedragsterapie deur ʼn geestelike
gesondheidspesialis
Voedingsopvoeding / berading
Medikasie: antidepressante
Sluit by ʼn ondersteuningsgroep aan
Multidissiplinêre benadering met dokters, sielkundiges en dieetkundiges
Fisiese behoeftes word aangespreek sodat normale eetpatrone hervat kan word
Gedragsbeheer (Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2019)
3.5 Grafiek: Bloedglukosevlakke
3.5.1 1 – Hiperglukemie
2 – Hipoglukemie (2)
3.5.2 Insulien (1)
3.5.3 Wanneer jy maaltye oorslaan of nie genoeg eet nie / onreëlmatige
eetgewoontes
As jy hard/baie oefen of vir ʼn lang tyd sonder om ekstra kos te eet
As jy ʼn onderliggende siekte het, bv. gewas op pankreas
Die neem van sekere medikasie
Eet van baie vet
Eet hoë glukemiese-indeks voedsel (hoë GI)
(Die glukosevlakke styg baie gou en die liggaam stel baie insulien
vry om die glukosevlak in die bloed af te bring. Skielike verwydering van
die glukose van die bloed sal veroorsaak dat die glukosevlak benede die
normale vlak daal) (Enige 2 x 1) (2)
3.5.4 Glukosevlakke sal nie fluktueer nie / nie te hoog of te laag
nie wees
Gee deurlopende voorsiening van energie / sal nie sommer groot
hoeveelheid glukose in die bloed wees nie
Dit lei tot volgehoue energievlakke
Energie sal nie gou opraak nie / sal nie gou moeg voel nie wat lei tot
beter gewigsbeheer
Insulien sal nie voortdurend vervaardig word nie, wat die pankreas sal
oorstimuleer, wat die ontwikkeling van insulienweerstand
veroorsaak (Enige 5 x 1) (5)
3.6 Vigs en Voedselveiligheid
3.6.1 Vigslyers het ʼn swak immuunstelsel wat beteken groter vatbaarheid vir
infeksie (2)
3.6.2 Higiëniese praktyke wanneer met kos gewerk word:
Was jou hande vir ten minste 20 sekondes in warm seepwater voor en
nadat jy rou produkte hanteer het
Was jou hande nadat jy die toilet besoek, babadoeke omruil of na die
aanraak van babadoeke
Maak toebehore en oppervlakke skoon met warm seepwater na
voedselvoorbereiding
Voedselvoorbereidingsareas moet vry wees van vlieë en kakkerlakke
want hierdie insekte dra patogene van gekontamineerde voedsel of
direk van menslike afval na ander voedsel (Enige 4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) VERBRUIKERSTUDIES 7
3.7 Spyskaart – Hartsiektes
3.7.1 Versadigde vet en cholesterol (LDL) teenwoordig in kase
(kaas/maaskaas) is laag/verminderde vet / is beperk so wel as
onversadigde vet in vetsmere
Dit is beter vir ʼn persoon want minder vet akkumuleer in arteries / geen
blokkasies / sal nie die bloedcholesterolvlakke verhoog nie
Poli-onversadigde in salm help om bloedcholesterolvlakke te
verlaag
Mono-onversadigde vette in avokadopere / grondboontjies / goeie
plantaardige vette wat help om die bloedcholesterolvlakke te
verlaag
Transvette in vetsmere sal beperk wees omdat dit nie ʼn harde
margarien is nie / geen versadigde vette / afgeroomde vetvrye en sagte
smere/margarien/nie die harde blok sal minder transvette hê – dus
geen bydra tot kardiovaskulêre siektes nie
LET WEL: Moenie net enige regmerkie merk nie. Merk die tipe vet en
vergelyk die bron en voordeel. (Maks. 8) (8)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 4: KLEDING
4.1 Eko-mode
4.1.1 Die in-ding om te dra / tans populêr / ‘hot and happening’ (1)
4.1.2 Het minimum impak op die omgewing omdat:
Die hulpbronne nie opgebruik of permanent beskadig word wanneer
die produk vervaardig word nie
Min chemikalieë word gedurende die groei (kultivering) van die plant
en die prosessering (produksie) van die tekstiele gebruik
Materiale en kledingstowwe word van hernubare hulpbronne soos
bamboes en hennep geproduseer
Plante vereis minder water maar lewer goeie oeste sonder skade
aan die grond
Groei sonder plaagdoders en onkruiddoders en word vervaardig
deur geen bleikmiddels / chemiese kleursel te gebruik / natuurlike
plantkleursel
Is dikwels van herwinbare en herbruikbare tekstiele
LET WEL: Indien nie in paragraafvorm verskyn nie, -1 punt. (4)
4.2 Nabootsing en vervalsing
Nabootsing – maak gebruik van handelsnaam/ logo wat soortgelyk (‘similar)
is aan die oorspronklike handelsmerk/logo – of wettig
Vervalsing – ʼn kopie wat presies soos die oorspronklike lyk (replika)
of onwettige kopie van ʼn produk (2)
4.3 Retrospektiewe mode
4.3.1 Klere wat ʼn vorige era naboots/dieselfde as die vorige era/vroeëre
periode
Die 2018 (prent B) toon ook die afskouer en die kortmou-ontwerp
OF
Die ontwerp is ʼn moderne ontwerp.
Die 2018-rok het ʼn losser mou in plaas van die rek (‘elastic’) en geen
valletjies op die neklyn nie / met gewone wit kleedstof
LET WEL: Moet verwys na die prent vir ʼn tweede punt. (2)
4.3.2 Volwassenheid (1)
4.3.3 Gemiddelde mode / kontemporêre / standaard mode (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) VERBRUIKERSTUDIES 9
4.4 Modeveranderinge
Bekendes veroorsaak dat die modeverandering versnel, aangesien verkope
sal styg en meer klere aangekoop word / meer gewild / raak die verbruiker
sosiaal / sosiale faktor / is ʼn positiewe verandering
(Enige 3 x 1) (3)
4.5 Evaluering van uitrusting
Die uitrusting kan nie sonder ʼn das werk toe gedra word nie / sonder ʼn das nie
geskik nie hoewel die uitrusting vir werk geskik is omdat die kleure
neutraal is / wit, vlootblou en bruin
Al die uitrustings is ʼn klassieke styl/werkstyl / professionele voorkoms
Skoen: Toe / kleur pas by die broek
Baadjie: Styl is formeel, korrekte lengte, vlootblou is neutraal/klassieke styl
Hemp: Wit geskik. Langmou geskik
Broek: Korrekte styl / klassiek / formeel
LET WEL: Die uitrusting mag as ʼn geheel of as individuele kledingstukke
bespreek word.
Moenie dieselfde punt twee keer merk nie. (Enige 6 x 1) (6)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2019)
VRAAG 5: BEHUISING
5.1 Behuisingopsies
5.1.1 Die persoon is die wettige eienaar van die hele eiendom/land en die
strukture daarop (2)
5.1.2 Huurkontrak
Huiseienaar/verhuurder/eiendomseienaar
Huurder (3)
5.1.3 As daar enige skade aan die eiendom is
As huurgeld uitstaande is
As die perseel voor die huurtermyn verby is, verlaat word
(Enige 2 x 1) (2)
5.1.4 Opsie 1: Huur
Die huurder is nie verantwoordelik vir die versorging van die swembad
nie/sal nie betaal vir die gebruik van die swembad nie Tensy die
kontrak anders stipuleer
Die eienaar van die eiendom moet betaal vir chemikalieë/
onderhoud /instandhouding (Maks. 2)
Opsie 2: Deeltitel
Die eienaar betaal ʼn maandelikse heffing vir onderhoud van die
gemeenskaplike eiendom
Die swembad is gemeenskaplike eiendom (Maks. 2) (4)
5.1.5 Beter sekuriteit as om alleen op ʼn aparte erf te bly / 24 uur-sekuriteit
wat jy moontlik nie sou kon bekostig het as jy apart op ʼn erf gewoon
het nie
Geniet die gebruik van die swembad/ gemeenskaplike fasiliteite van
die kompleks sonder die verantwoordelikheid van persoonlike
versorging
Spaar geld want dit is slegs ʼn klein tuin wat goedkoper is om te
versorg as ʼn groot tuin
Hierdie komplekse is gewoonlik nader aan die stad dus spaar jy op
vervoerkoste
Jy het minder verantwoordelikhede/minder administrasie want die
korporatiewe liggaam beheer en bestuur die kompleks
Jy trek voordeel uit gedeelde verantwoordelikhede omdat dit in die
eienaar se belang is dat die kompleks goed versorg word
(Enige 4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) VERBRUIKERSTUDIES 11
5.1.6 Dit is nuut / niemand het dit voorheen besit nie / die koper is die
eerste eienaar
Geen persoon se naam hoef oorgedra te word nie /dit was nie
voorheen in iemand se naam nie
As die verkoper geregistreer is as ʼn BTW-ondernemer (‘vendor’)
(gewoonlik die geval waar die koop van eiendom as nuwe
ontwikkelaar vir BTW geregistreer is). Die verkoper het BTW in die
verkoopprys ingesluit. Belasting alreeds betaal (Enige 2 x 1) (2)
5.1.7 Oordragsfooie Oordragskoste
Hoofverskille Regskoste/prokureursfooie Regering
(Belasting)
Wie kry Prokureur / aktebesorger Suid-Afrikaanse
uiteindelik die Inkomste Diens/
fooi SAID
Waarop is die Hang af van eiendomsprys/ Hang af van die
fooie gebaseer regsfirma/regsvereniging se eiendom se prys /
aanbevole tariewe waarde van die
eiendom. Hoe hoër
die prys van die
huis, hoe hoër is die
bedrag
LET WEL: -1 as antwoord nie in tabelvorm is nie. (6)
5.1.8 (a) Koopakte
(b) Titelakte (2)
5.2 Huishoudelike apparaat – Mikrogolfoond
5.2.1 Behoefte van die gesin / waarvoor hulle dit sal gebruik /
funksionaliteit
Ruimte beskikbaar / grootte van die oond
Begroting / koste / regverdig die kenmerke en kwaliteit die prys
Kenmerke / goeie watt / het dit ʼn draaitafel / minder kenmerke
(‘features’) is goedkoper om te herstel
Waarborg / naverkopediens
Maklik om te gebruik (Enige 3 x 1) (3)
5.2.2 Outomatiese ontdooi en vooraf-geprogrammeerde instelling (2)
5.2.3 Menslike (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2019)
5.2.4 Outomatiese ontdooi Dit kan uitwerk hoe lank die voedsel
sal neem om te ontdooi
OF
Sal gouer wees as om te raai hoe lank
dit sal neem en tyd heeltyd aan te pas /
Pons slegs die korrekte gewig in
Vooraf geprogrammeerde Outomatiese kookwyse (‘auto cook’)/
instelling werk die kooktyd outomaties uit
OF
Jy hoef nie die kooktyd of kragvlak te
stel nie / dit sal die tyd uitwerk, jy pons
net die nommer vir die voedseltipe
in
1000 Watt vermoë Hoër watt-vermoë, raak gouer
warm
Draaitafel Deur nie die mikrogolfoond te stop en
die bak te draai nie, sal jy tyd bespaar
(3 Ontwerpkenmerke en 3 Verduidelikings) (6)
5.2.5 Spandeer geld oordeelkundig / om te begroot / spandeer ʼn
maksimum van R1 200
Vergelyk pryse / kry ʼn billike aanbod
Besoek winkels
Het na vier handelaars gegaan
Kyk of die mikrogolfoond ʼn terugneem-polis het
Lees die waarborg (Enige 3 x 1) (3)
[40]
VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP
6.1 6.1.1 Besigheidsidee
(a) Sy het die produk op haar vriende getoets (toets die monsters)
Haar vriende hou van die unieke geure
Het twee verskillende maaltydmonsters gemaak (Enige 1 x 1) (1)
(b) Spaar die geld wat sy as kelnerin verdien het / spaargeld (1)
(c) Huis / aanlyn (1)
6.1.2 Sy het die supermarkhandelsnaam probeer
Sy het na die aanlynhandelsmerke gekyk asook na haar
mededingers
Sy het ʼn aantreklike (‘catchy’) handelsnaam gekies
Sy het geweet haar maaltyd-‘kits’ moet meer aanloklik lyk
(Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019) VERBRUIKERSTUDIES 13
6.1.3 Sy is kreatief
Kennis van Verbruikerstudies wat sy op skool geneem het
Sy kan ʼn rekenaar gebruik
Sy het ʼn besigheidsbestuurskursus gevolg / het kennis om ʼn
besigheid te bestuur
Vriende help haar met smaak en gee haar terugvoering
Sy kan kook
Sy het kennis van giere (eko-vriendelike verpakking /vegetariërs)
Kennis oor teikenmark
Is gedissiplineerd om te spaar
Het menslike vaardighede (was ʼn kelnerin) (Enige 2 x 1) (2)
6.1.4 (a) Bestanddele plaaslik beskikbaar
Het ʼn verskaffer vir verpakkingsbokse (2)
(b) Omgewingsvriendelike verpakking / 100% herwinbaar
Gebruik minimale plastiek
Produk het 3 opsies (hoender, beesvleis en bone)
Unieke geure / kombinasies / heerlik (smaaklik)
Gesond
Vegetariër-opsies / plantbasis
Geleentheid om nuwe geure / bestanddele te probeer
Gerieflik / tydbesparend
Verkoop teen ʼn goeie prys (Enige 6 x 1) (6)
6.1.5 ‘Quickstix’ impliseer dat die maaltyd vinnig voorberei kan word / wat
pas by die behoefte aan geriefskos en om tyd te spaar (2)
6.1.6 Beskerm die produk
Wees veilig
Higiënies / hou die produk skoon en vars
Maklik vir verspreiding
Sterk om te vervoer
Maklik vir kliënte om te hanteer / oop / toe / goed ontwerp om te
hanteer
Beskerm die omgewing teen beskadiging
Maklik om te dra, uitstal en opstapel
Geskik vir die teikenmark (Enige 2 x 1) (2)
6.1.7 Moet vooruit beplan
Beplan haar tydskedule
Prioritiseer take
Ken tyd aan elke taak toe
Volg ʼn roetine
Netjiese werkarea
Moenie uitstel nie (Enige 4 x 1) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2019)
6.1.8 (a) R21, 00 + R5, 00 + R7, 00 + R 2, 50 + R 6, 00 + R30 = R71,50 (1)
(b) R71,50 x 65 ÷ 100 = R46,48
R71,50 + R46,48 = R117,98 = R118 (3)
(c) R46,48 x 120 = R5 577,60 (2)
LET WEL: -1 as die R-waarde nie in die finale antwoord is nie
6.1.9 Moet in ʼn stelling geskryf wees
Moet meld dat dit vier persone kan bedien
Moet sê verpakking is in ʼn herwinbare boks
Instruksies om te maak (resep) binne
Byvoorbeeld: Die maaltyd-‘kit’ bedien 4. Die bestanddele word in
aparte sakkies verpak en is in ʼn herwinbare boks met
ʼn resep. (4)
6.1.10 Boks is van herwinbare karton gemaak
Minimum plastiek gebruik / minder verpakking
Die boks kan hergebruik word
Die boks kan herwin word / kan na die herwinningsdepot geneem
word
Die karton is bioafbreekbaar
Ondersteun plaaslike verskaffers / nie ingevoer nie /
oppervalkbesoedeling
Spaar petrol – produkte word afgelewer
Vinnige voorbereiding gebruik minder elektrisiteit vir
voorbereiding
Beskerm die omgewing vir die toekomstige generasie/geslag
Koop slegs die nodige bestanddele / al die bestanddele wat jy nodig
het is in die houer / geen vermorsing
(Enige 7 x 1) (7)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 QP (Afr)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)
More from Grade 12 Consumer Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Con Stu ATP 2023 24

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 QP (Eng)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Eng)

Errata
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Errata

Question paper