Skip to content

Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

MemorandumConsumer StudiesGrade 12202416 pages

Grade 12 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2024 VERBRUIKERSTUDIES NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye. Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 2 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2024) AFDELING A VRAAG 1: KORTVRAE 1.1 1.1.1 C  Onthou, maklik (Verken, bl. 166; Suksesvol, bl. 184) (1) 1.1.2 D  Verstaan, maklik (Verken, bl. 182; Suksesvol, bl. 201) (1) 1.1.3 C  Onthou, maklik (Verken, bl. 174; Suksesvol, bl. 193) (1) 1.1.4 D  Verstaan, matig (Verken, bl. 179; Suksesvol, bl. 199) (1) 1.1.5 A  Verstaan, matig (Verken, bl. 16; Suksesvol, bl. 22) (1) 1.1.6 D  Onthou, maklik (Verken, bl. 25, Suksesvol, bl. 26) (1) 1.1.7 D  Analiseer, matig (Verken, bl. 13; Suksesvol, bl. 19) (1) 1.1.8 B  Verstaan, maklik (Verken, bl. 72; Suksesvol; bl. 80) (1) 1.1.9 B  Toepassing, maklik (Verken, bl. 72; Suksesvol, bl. 82) (1) 1.1.10 A  Toepassing, maklik (Verken, bl. 93; Suksesvol, bl. 113) (1) 1.1.11 D  Onthou, maklik (Verken, bl. 104; Suksesvol, bl. 126) (1) 1.1.12 C  Verstaan, matig (Verken, bl. 91; Suksesvol, bl. 109) (1) 1.1.13 C  Verstaan, matig (Verken, bl. 103; Suksesvol, bl.123) (1) 1.1.14 B  Onthou, maklik (Verken, bl. 105, Suksesvol, bl. 127) (1) 1.1.15 C  Verstaan, moeilik (Verken, bl. 106; Suksesvol, bl. 128) (1) 1.1.16 D  Onthou, maklik (Verken, bl. 49, Suksesvol, bl. 51) (1) 1.1.17 C  Toepassing, matig (1) 1.1.18 B  Verstaan, matig (Verken, bl. 164; Suksesvol, bl. 182) (1) 1.1.19 A  Toepassing, matig (Verken, bl. 130; Suksesvol, bl. 148) (1) 1.1.20 A  Analiseer, matig (Verken, bl. 126, Suksesvol, bl. 144) (1) 1.2 B (1) D (1) E (1) G (Enige volgorde) (1) Verstaan, maklik (Verken, bl. 75; Suksesvol, bl. 89) 1.3 1.3.1 Bloedglukosevlakke Onthou, matig (Verken, bl. 71; Suksesvol,bl. 78) (1) 1.3.2 Glisemiese Indeks  Onthou, matig (Verken, bl. 71; Suksesvol, bl. 77) (1) 1.3.3 Teikenmark/ groep  Onthou, matig (Verken, bl. 34; Suksesvol, bl. 33) (1) 1.3.4. Winsopslag 🗸 Onthou, matig (Verken, bl. 37, Suksesvol, bl. 38) (1) 1.3.5. Gestandaardiseerde resep  Onthou, matig (Verken, bl.16, Suksesvol, bl.21) (1) 1.3.6. Kontantvloei-vooruitskatting  / kontantvloeiprojeksie (1) Onthou, matig (Verken, bl. 40, Suksesvol, bl. 42) 1.4 B (1) D (1) F🗸 (1) G (Enige volgorde) (1) Verstaan, matig (Verken, bl. 103-105; Suksesvol, bl. 123-127) 1.5 1.5.1. H🗸 (1) 1.5.2. I🗸 (1) 1.5.3. G🗸 (1) 1.5.4. B🗸 (1) 1.5.5. D🗸 (1) 1.5.6. F🗸 Toepassing, matig (Verken, bl. 155 -160; Suksesvol, 169 –176) (1) TOTAAL AFDELING A: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) VERBRUIKERSTUDIES 3 AFDELING B VRAAG 2: DIE VERBRUIKER 2.1 Wat indirekte belasting is en gee TWEE voorbeelde daarvan. • Indirekte belasting is verskuil 🗸 in die pryse van goedere en dienste, 🗸 so ons is nie altyd bewus van die hoeveelheid belasting wat ons betaal nie. 🗸 • Voorbeelde is BTW,🗸 Aksynsbelasting (Sondebelasting), Invoerbelasting,🗸 Lisensies, 🗸 Brandstofheffing 🗸 (Enige 4 x 1) (4) Onthou, maklik (Verken, bl. 165; Suksesvol, bl. 182) 2.2 Funksie van SAID (SARS) • Tree as ʼn belastinginvorderingsagentskap op namens die regering.  (1) Onthou, maklik (Verken, bl.163; Suksesvol, bl. 180) 2.3 Verskil tussen VPI en inflasie • VPI meet die veranderinge in die koste van goedere en dienste 🗸 oor ʼn spesifieke tydperk. 🗸 Dit is die maatstaf wat jou help om die styging in pryse te bepaal. 🗸 Toepassing, matig (Verken, bl. 167) • VPI wys ʼn verandering in die prys van produkte en dienste. 🗸 Dit word gebruik om veranderinge in die ekonomie te meet 🗸 asook verandering in lewenstandaard. 🗸 Toepassing, matig (Suksesvol, bl. 185) • Inflasie is die persentasie waarteen die prys 🗸 van goedere en dienste vermeerder. 🗸 Toepassing, matig (Suksesvol, bl. 185) • Inflasie is die styging in die prys van goedere en dienste, 🗸 oor ʼn spesifieke tydperk gemeet. 🗸 (Enige 4 x 1) (4) Toepassing, matig (Verken, bl. 167) 2.4 Advertensie 2.4.1 Voordele vir die installering van die Eskom hittepomp • Dit kan die koste van jou elektrisiteitsrekening met tot 67% verlaag. 🗸 • Jy sal korting/afslag toegestaan word deur Eskom wanneer die hittepomp geïnstalleer word. 🗸 • Jy sal toegang tot kits warm water het enige tyd van die dag. 🗸 • Die vermindering van die gebruik van elektrisiteit het ʼn positiewe uitwerking op die omgewing. (Enige 3 x 1) (3) Onthou, maklik 2.4.2 Verduidelik, met rede, hoe die stygende koste van elektrisiteit die Suid-Afrikaanse ekonomie negatief kan beïnvloed. • Stygende koste van elektrisiteit veroorsaak dat ander goedere en dienste aangebied, duurder raak. 🗸 • Die verbruiker ontvang nie verhogings wat die koste van verhoogde pryse dek nie. 🗸 • Verbruikers se koopkrag is verminder. 🗸 • Dit veroorsaak dat minder produkte vervaardig word en dit lei tot werksverliese. 🗸 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 4 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2024) • Dit lei tot hoër werkloosheid en daar sal ʼn gebrek aan werksgeleenthede wees. 🗸 • Dit kan aanleiding tot ʼn resessie in die land gee. 🗸 (Enige 3 x 1) (3) Toepassing, moeilik 2.4.3 Verduidelik die voordele om ʼn gasstoof te het. • Jy sal elektrisiteit bespaar en ʼn ligter lading op die land se oorbelaaide sisteem plaas. 🗸 • Jy sal nie so afhanklik van elektrisiteit wees nie. 🗸 • Verlaag jou vraag na elektrisiteit en verminder die negatiewe omgewings-impak verbonde aan die opwekking van elektrisiteit. 🗸 • Jy kan jou koolstofvoetspoor met tot 50% laat krimp deur vir kook van elektrisiteit na gas oor te skakel / Dit is meer omgewingsvriendelik. 🗸 • Dit is ʼn relatiewe skoon fossielbrandstof in vergelyking met steenkool en olie. 🗸 • Dit is gerieflik om te gebruik en maklik om te berg en te vervoer. 🗸 • Dit kan in afgeleë plekke gebruik word waar daar nie elektrisiteit beskikbaar is nie. 🗸 • Indien dit reg gebruik word, is VPG heeltemal veilig, soos elektrisiteit. 🗸 • Gas is goedkoper as elektrisiteit / Met ʼn gasstoof betaal jy net vir dit wat jy gebruik, terwyl met elektrisiteit betaal jy ook vir die tyd wat dit neem vir die stoofplaat om warm te raak. 🗸 • Gastoestelle het byna geen onderhoud nodig nie. 🗸 • Word nie deur beurtkrag en kragonderbrekings geraak nie. 🗸 • Gasstowe produseer onmiddellike hitte wat baie akkuraat beheer kan word/kook gouer. ✓ • Gas is geskik vir binnenshuise gebruik omdat dit skoon is en sonder rook brand. ✓ • Gasstowe is goedkoper as elektriese stowe. ✓ (Enige 4 x 1) (4) Verstaan, matig (Verken, bl. 176; Suksesvol, bl. 195) 2.5 Scenario 2.5.1 Tipe spaarklub in ons gemeenskap genoem. • Stokvel  (1) Onthou, maklik (Verken, bl. 161; Suksesvol, bl. 177 en 178) 2.5.2 Identifiseer waarom hierdie klubs as wettig beskou word. • Geld word in ʼn gemeenskaplike fonds inbetaal. 🗸 • Kontant/kruideniersware word op ʼn rotasiebasis ontvang. 🗸 • Alle lede trek voordeel. 🗸 (3) Verstaan, matig (Verken, bl. 161 en 162; Suksesvol, bl. 177 en 178) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) VERBRUIKERSTUDIES 5 2.5.3 Bespreek hoe klublede baat vind by nie-bederfbare kruideniersware wat in grootmaat aangekoop word. • Grootmaat/groothandelpryse is goedkoper/meer kan gekoop word. 🗸 • Gesinne mag oor ʼn langer tydperk nie-bederfbare kruideniersware/ voedsel hê om hulle te voed/Meer voedselsekerheid vir hierdie gesinne/uitgebreide families. 🗸 • Om kruideniersware in grootmaat te koop mag die impak van voedsel- inflasie oor ʼn tydperk verminder. 🗸 • Vervoer/taxi/buskostes word verminder as in grootmaat gekoop word. 🗸 • Meer beskikbare inkomste is beskikbaar vir ander behoeftes. 🗸 (5) Toepassing, moeilik (Verken, bl. 168; Suksesvol, bl. 161) 2.6 Verduidelik wat ʼn uitsluitingsklousule is. • ʼn Uitsluitingsklousule is ʼn klousule wat in ʼn kontrak ingesluit word wat ʼn party vryskeld van enige aanspreeklikheid 🗸 sou hy of sy nie die ooreenkoms nakom nie 🗸 of indien die ooreengekome produk nie die doel dien waarvoor dit gekoop is nie. 🗸 • ʼn Vrystellingsklousule in ʼn kontrak spreek ʼn party vry van enige aanspreeklikheid 🗸 indien hy of sy versuim om die ooreenkoms te eerbiedig 🗸 of wanneer die produk of diens waaroor ooreengekom, nie voldoen aan die doel waarvoor dit gekoop is nie. 🗸 (3) Verstaan, matig (Verken, bl. 156; Suksesvol, bl. 173) 2.7 E-pos 2.7.1 Analiseer die e-pos en verduidelik met ʼn rede, hoe ʼn verbruiker moet reageer. • Dit is hoogs waarskynlik dat die ʼn vals e-pos /uitvissing/ bedrogspul/ identiteitsdiefstal is. 🗸 • Dit is hoogs onwaarskynlik dat enige finansiële instelling ʼn rentekoers so laag soos 5% sal aanbied 🗸 aangesien dit veel laer as die repokoers is en die instelling dan geen geld sal maak nie. 🗸 • Hierdie ooreenkoms lyk te goed om waar te wees, so dit is moontlik te goed om waar te wees/onwaar. 🗸 • ʼn Verbruiker moenie enige persoonlike besonderhede aan Cash King gee / e-pos nie. 🗸 • Om die woorde eenkeer-in-ʼn-leeftyd aanbod te gebruik, word die verbruiker aangemoedig om die aanbod so vinnig as moontlik te aanvaar/wil nie dat die verbruiker uit mis op die offer nie.🗸 • Die beste sal wees om die e-pos uit te vee. 🗸 (Enige 5 x 1) (5) Analiseer, matig (Verken, bl. 159; Suksesvol, bl. 177) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 6 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2024) 2.8 Verantwoordelikhede van gemeenskappe rakende die gebruik van munisipale dienste. • Betaal munisipale tariewe en dienste stiptelik. 🗸 • Raak betrokke by die munisipaliteit wanneer openbare kommentaar/ insette gevra word. 🗸 • Volg die korrekte prosedure wanneer hulle hul regte uitoefen. 🗸 • Stem in verkiesings om die verandering wat jy wil hê, te sien. 🗸 • Werk saam en neem deel aan gemeenskapsaktiwiteite. 🗸 • Respekteer die munisipale regte van ander lede van die gemeenskap. 🗸 • Die gemeenskap het ʼn verantwoordelikheid om munisipaliteite aanspreeklik te hou vir hul grondwetlike verpligtinge. 🗸 • Kla oor swak dienslewering, maar gee ook komplimente waar dit toekom deur die korrekte kanale te volg. 🗸 • Gehoorsaam wette en regulasies. 🗸 • Moenie dienste misbruik of steel nie. 🗸 • Waardeer en hanteer dienste met sorg en respek. 🗸 (Enige 4 x 1) (4) Evaluering, matig (Verken, bl. 185; Suksesvol, bl. 205) [40] VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING 3.1 Misleidende en vals bewerings op produk: 100% of oorspronklike lemoensap 🗸 want volgens die bestanddele lys bevat die produk water. 🗸 (2) Verstaan, matig (Verken, 101 en 102; Suksesvol, bl. 121) 3.2 TWEE bestanddele wat allergiese reaksies veroorsaak. Tabuleer jou antwoord as volg: 3.2.1 TWEE BESTANDDELE 3.2.2 DOELWIT Tartrasien 🗸 Dien as ʼn kleurmiddel. 🗸 Kalium nitraat 🗸 Tree as preserveermiddel op. 🗸 Verstaan, matig (Verken, bl. 95 en 96; Suksesvol, bl. 113) (4) 3.3 Gee DRIE redes waarom anti-oksidante as voedsel additiewe gebruik word. • Anti-oksidante preserveer die gehalte van voedsel 🗸 en kan die raklewe van voedsel verleng. 🗸 • Dit voorkom galsterigheid 🗸 en die ontwikkeling van onaangename reuke 🗸 in margarien /kookolie/koekies/aartappelskyfies/sopmengsels. • Preserveer die kleur van vars gesnyde vrugte en groente/vertraag ensimatiese verbruining/verkleuring in vrugte en groente/vrugtesappe/koeldranke/ingelegde groente/bevrore vrugte. 🗸 (Enige 3 x 1) (3) Skep, matig (Verken, bl. 94; Suksesvol bl. 114) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) VERBRUIKERSTUDIES 7 3.4 Noem DRIE voordele wat organiese voedsel vir die natuurlike omgewing kan inhou. • Chemikalieë/kunsmis/plaagdoders/onkruiddoders wat die natuurlike omgewing skade kan aandoen, word nie gebruik nie.  • Water bly skoner/waterbesoedeling word verminder.  • Organiese boerdery verbeter grondgehalte.  • Wisselbou voorkom die opbou van plae en siektes.  • Organiese boerdery praktyke voorsien gunstige omstandighede vir lewende hawe.  (Enige 3 x 1) (3) Toepassing, maklik (Verken, bl.104; Suksesvol, bl. 125 en126) 3.5 Lys DRIE tipes inligting wat op ʼn voedsel-etiket moet verskyn: • Naam van die produk 🗸 • Naam van die vervaardiger 🗸 • Handelsnaam/merk/logo/embleem 🗸 • Adres / besonderhede van die vervaardiger 🗸 • Land van oorsprong 🗸 • Bestanddele 🗸 • Bergingsinstruksies 🗸 • Voedingkundige inligting 🗸 • Gewig/massa/volume/hoeveelheid/grootte 🗸 • Prys/strepieskode 🗸 • Allergene 🗸 • Datumstempel/ verkoop-teen datum/ beste-voor datum🗸 (Enige 3 x 1) (3) Onthou, maklik (Verken, bl. 97 en 98; Suksesvol bl. 117 en 118) 3.6 Bestudeer die prent: 3.6.1 Identifiseer die voedsel-verwante gesondheidstoestand. • Osteoporose 🗸 (1) Verstaan, matig (Verken, bl. 75; Suksesvol bl. 89) 3.6.2 Definieer die voedsel-verwante gesondheidstoestand. • Osteoporose is die gevolg van ʼn dieet wat laag in kalsium is, 🗸 kalsium word teen ʼn vinniger tempo uit die bene onttrek as wat dit vervang word.  Die beendere raak kleiner, dunner en so bros dat dit maklik breek. 🗸 • Osteoporose beteken poreuse bene. 🗸 Dit ontwikkel wanneer kalsium en minerale vinniger uit die been verlore gaan as wat dit aangevul word. 🗸 Die bene word dunner, minder dig, bros swak en breek maklik. 🗸 (Enige 2 x 1) (2) Onthou, maklik (Verken bl. 75; Suksesvol, bl. 89) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 8 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2024) 3.6.3 Ondersoek VIER redes waarom vrouens met ʼn klein liggaamsmassa en ouer as 50 meer geneig is om die voedselverwante gesondheids- toestand in VRAAG 3.6.1 te ontwikkel. • Lae estrogeenvlakke (die vroulike hormoon estrogeen beskerm die liggaam teen beenverlies)  • Haar liggaamsvorm verhoog haar kans vir osteoporose (kort, klein geboude mense met ʼn klein liggaamsmassa het minder been om te verloor as iemand wat langer/groter is) 🗸 • Sy is vroulik/vrouens toon ʼn groter risiko vir die ontwikkeling van osteoporose ✓ aangesien vrouens se beendigtheid laer is. ✓ • Op vyftigjarige ouderdom is sy waarskynlik post-menopousaal ✓ en is daar ʼn afname in haar estrogeenvlakke/estrogeen voorkom gewoonlik beenverlies ✓ en ʼn tekort aan kalsium, fosfor en vitamien D waarsonder jy nie nuwe been kan vorm/bou nie. ✓ LET WEL: 1 punt vir feit en 1 punt vir verduideliking (Enige 4 x 1) (4) Toepassing, moeilik (Verken bl. 75 en 76, Suksesvol bl. 89) 3.7 Verduidelik die betekenis van voedseloordraagbare siektes: • Voedseloordraagbare siektes is infeksies wat oorgedra word deur die eet van gekontamineerde kos, 🗸 of deur kontak met water, diere en ander omgewingsbronne. 🗸 • Voedseloordraagbare siektes word deur stowwe/agente wat die liggaam deur die inneem van voedsel, binnedring, veroorsaak 🗸 (Enige 2 x 1) (2) Onthou, maklik (Verken, bl. 86; Suksesvol, bl. 103) 3.8 Lys DRIE riglyne om die oordrag van voedseloordraagbare siektes te voorkom. • Persoonlike higiëne – handhaaf te alle tye goeie persoonlike higiëne 🗸 • Higiëniese voorbereiding en berging van voedsel – hou voedselvoorbereidingsareas skoon 🗸 • Vernietig bakterieë deur behoorlike gaarmaak. 🗸 • Temperatuur beheer ‒ warm kos moet teen ʼn temperatuur van bo 60 ºC gehou word en koue kos teen 5 ºC. ✓ • Voorkom kontaminasie van voedsel. 🗸 (Enige 3 x 1) (3) Onthou, maklik (Verken, bl. 87 en 88) 3.9 Lees die uittreksel: 3.9.1 Gee ʼn ander naam vir Hepatitis A • Aansteeklike/oneffektiewe geelsug (1) Onthou, maklik (Verken, bl. 89, Suksesvol, bl.103) 3.9.2 Verwantskap tussen 5 Februarie en 27 Februarie • Hierdie tydperk is die inkubasie periode van drie tot vyf weke (12 tot 50 dae) 🗸 (1) Onthou, maklik (Verken, bl. 89; Suksesvol, bl. 103) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) VERBRUIKERSTUDIES 9 3.9.3 Voorspel DRIE oorsake wat Lynn se siekte veroorsaak. • Die kok/kokke by die restaurant waar hulle geëet het was moontlik besmet met Hepatitis A en het nie sy hande gewas nadat hy die kleedkamer besoek het nie. 🗸 • Die virus is dus oorgedra na die voedsel (hoender pita). 🗸 Tweedens kon die voedsel self-gekontamineerd wees; 🗸 of die water waarin die kos gaargemaak is kan gekontamineerd wees. 🗸 (3) Toepassing, matig (Verken, bl. 89; Suksesvol, bl. 103) 3.10 Inligting op die etiket: 3.10.1 Evalueer die geskiktheid van die beskuit vir ʼn persoon met diabetes. • Die produk het ʼn hoë koolhidraatinhoud 🗸 wat nie goed is vir diabete nie omdat dit die bloedglukosevlak laat styg. 🗸 • Die produk is hoog in vet/versadigde vet/botter/karringmelk/eier 🗸 wat nadelig/nie goed vir diabete is nie 🗸 omdat diabete meer vatbaar is vir hartsiektes. 🗸 • Die matige natriuminhoud kan tot hipertensie lei. 🗸 • Die produk sal waarskynlik ʼn lae/matige GI hê omdat dit ʼn lae suikerinhoud en ʼn hoë veselinhoud bevat. 🗸 Hawer en vesel het ʼn lae GI. 🗸 • Dit beteken dat glukose stadig in die bloedstroom vrygestel word 🗸 wat goed is vir diabete omdat dit groot wisseling in bloedglukose- vlakke voorkom. 🗸 • Die produk bevat xilitol/ʼn kunsmatige versoeter en dit is geskik vir ʼn diabeet. 🗸 • Die veselinhoud is redelik hoog en daarom sal dit voordelig vir ʼn persoon met tipe 2 diabetes wees. 🗸 • Hawer bevat oplosbare vesel 🗸 wat cholesterolvlakke verlaag wat goed is omdat diabete meer geneig is om koronêre hartvatsiektes te ontwikkel. 🗸 • Koringsemels bevat onoplosbare vesel 🗸 wat cholesterolvlakke verlaag. 🗸 • Hierdie produk het ʼn matige proteïeninhoud 🗸 in eiers/karringmelk wat onnodige stres op die niere sal voorkom 🗸en dit bou weefsels. 🗸 Gevolgtrekking: Die produk is geskik. 🗸 Matige hoeveelhede van die produk behoort geëet te word. 🗸 LET WEL: Leerders moet positiewe en negatiewe punte noem en dan ʼn gevolgtrekking maak. Een punt vir geskiktheid. (Enige 8 x 1) (8) Analiseer, moeilik (Verken, bl. 72 en 73; Suksesvol, bl. 80–82) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 10 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 4: KLEDING 4.1 Verduidelik die term vervalste goedere. • ʼn Onwettige kopie/replika/nabootsing van die oorspronklike produk. ✓ (1) Onthou, maklik (Verken, bl. 64; Suksesvol, bl. 72) 4.2 Logo 4.2.1 Identifiseer die logo. • Fair trade  (1) Onthou, maklik (Verken, bl. 61; Suksesvol, bl. 69) 4.2.2 Noem die kwalifiserende kriteria waaraan voldoen moet word vir vervaardigers om die embleem op produk te plaas. • Betaal billike lone 🗸 • Voorsiening van goeie werksomstandighede/billike werksure 🗸 • Maak nie gebruik van kinderarbeid nie 🗸 • Voldoen aan veiligheids- en ook arbeidswette. 🗸 • Ondersteun omgewingsvolhoubaarheid 🗸 (Enige 4 x 1) (4) (Onthou, matig (Verken, bl. 61; Suksesvol, bl. 69) 4.3 Interpreteer die term kleredragkode. • ʼn Aantrekkode is ʼn stel reëls 🗸 oor die soort klere wat die maatskappy verwag die werknemers sal werk toe dra 🗸 OF • ʼn Dokument wat die maatskappy opgestel het 🗸 om die tipe kleredrag wat vir hulle werknemers aanvaarbaar is te spesifiseer 🗸 (2) Toepassing, maklik (Verken, bl. 54; Suksesvol, bl. 57) 4.4 4.4.1 Evalueer of haar gekose uitrustings voldoen aan die maatskappy se kleredragkode en die vereistes van haar kontrak. • Maandag: voldoen aan die maatskappy se kleredragkode 🗸 • Dinsdag: hierdie uitrusting is te informeel, dalk moet sy ʼn baadjie aantrek by die rok/haar skouers bedek om ʼn meer professionele voorkoms te skep. 🗸 • Woensdag: die bo-stuk is te informeel, die broek is geskik, verruil die hemp vir iets wat meer formeel is 🗸 • Donderdag: uitrusting is geskik / formeel genoeg 🗸 • Vrydag: Sy is nie volgens die kleredragkode geklee nie. Sy moet ʼn potloodromp, wit hemp en ʼn formele baadjie aantrek. 🗸 Omdat sy met die publiek werk is dit belangrik dat sy liefs moet hou by die kleredragkode. 🗸 (Enige 4 x 1) (4) Evalueer, matig (Verken, bl. 56; Suksesvol bl. 59) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) VERBRUIKERSTUDIES 11 4.5 Illustreer en verduidelik VYF fases/stadiums in die mode-siklus aan die hand van ʼn grafiek. 1. Bekendstellingsfase – eerste fase mode word bekendgestel ‒ mense aanvaar of verwerp die mode. 🗸 2. Toename/opgang – tweede fase ‒ gewildheid van die mode neem toe en meer mense dra dit. 🗸 3. Hoogtepunt/Piek – derde fase ‒ bereik die mode ʼn toppunt van gewildheid en baie mense dra dit. 🗸 4. Afname – vierde stadium ‒ tree verveling in, minder en minder mense dra dit totdat niemand dit weer dra nie. 🗸 5. Veroudering – vyfde fase ‒ die mode verdwyn. is nou uit die mode uit, items word afgemerk en baie min mense dra dit. 🗸 Een punt vir die grafiek en vyf punte vir die verduideliking van die vyf stadiums. (6) Toepassing, moeilik (Verken, bl. 49 en 50; Suksesvol, bl. 50) 4.6 Verduidelik waarom mode-siklusse oorvleuel. • Modesiklusse oorvleuel omdat verbruikers verveeld raak met ou neigings/ minder verbruikers dra die ou modeneigings namate hul belangstelling daarin verloor. 🗸 • ʼn Nuwe modeneiging word bekendgestel/begin/ foto’s word geneem van bekende en beroemde mense wat hierdie nuwe mode dra. 🗸 • Minder verbruikers dra die ou neigings totdat niemand dit meer dra nie. 🗸 • Namate die ou neiging afneem, verhoog die belangstelling in die nuwe neiging. 🗸 • Klerewinkels adverteer die nuwe neigings in tydskrifte en ook deur die gebruik van uitstallings in winkelvensters. 🗸 • Teen die tyd ʼn nuwe mode gevestig is en sterk oppad na sy hoogtepunt. 🗸 (Enige 2 x 1) (2) Verstaan, matig (Verken, bl. 50; Suksesvol, bl. 50) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 12 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 5: BEHUISING 5.1 Verduidelik TWEE tipes versekering betaalbaar deur huiseienaars, maar nie deur huurders nie. • Verbandbeskermingsversekering: 🗸 Lewensversekering om die verband te delg as die koper dalk onverwags iets sou oorkom. /Hierdie versekering betaal/ dek die terugbetalings as die verbandhouer nie in staat is om die verbandpaaiemente te betaal nie weens sterfte, aflegging of ongeskiktheid. 🗸 • Omvattende huiseienaarsversekering: 🗸 Dek enige verliese indien die huisstruktuur skade sou ly weens ʼn natuurramp/storm/vloed/ongeluk/ʼn gebarste warmwatersilinder/politieke onrus/ vuur. 🗸 (4) Onthou, matig (Verken, bl. 127 en 128; Suksesvol, bl. 145) 5.2 Lees die uittreksel: 5.2.1 Identifiseer die tipe eienaarskap vir die volgende eiendomme. (a) “Groot vrystaande huis” (laaste paragraaf) Voltitel eienaarskap/Vryepag 🗸 Verstaan, maklik (Verken, bl. 121; Suksesvol, bl.139) (b) “Hoё digtheidsbehuisingskomplekse” (tweede paragraaf) Deeltiteleienaarskap 🗸 (2 x 1) (2) Verstaan, maklik (Verken, bl. 122; Suksesvol, bl. 140) 5.2.2 Noem TWEE voordele van die tipe eienaarskap genoem in 5.2.1 (b) soos in die uittreksel gesien. • Gemeenskaplike onkostes word gedeel 🗸 bespaar op die lopende koste van die eiendom 🗸 en gevolglik die onderhoudskoste van die eiendom verminder 🗸 (Enige 2 x 1) (2) Verstaan, maklik (Verken, bl. 122; Suksesvol, bl. 140) 5.2.3 Bespreek die geldigheid van die volgende stelling: Belê in behuisingsontwikkeling wat winsgewende belonings oor die langtermyn bied. • Meeste behuisingsontwikkelinge gebeur naby die stad waar dit maklik sal wees om huurders/studente te vind wat sal belangstel om die wooneenheid te huur. ✓ • Die waarde van die wooneenheid sal toeneem oor tyd, ✓ wat ʼn groot impak op die koste/prys van die wooneenheid het. ✓ • Splinternuwe behuisingseenhede het min/geen onderhoud ✓ nodig aan die begin nie, dit lei tot besparings en verseker ʼn groter wins wanneer die eiendom verkoop word.✓ • As die verband afbetaal is, kan die eienaar ʼn goeie vaste inkomste verdien deur die verhuring van die wooneenheid.✓ • Die eienaar kan die eenheid teen ʼn wins verkoop.✓ • Die eenheid kan deel vorm van die eienaar se boedel na sy/haar afsterwe, ✓ sy begunstigdes kan voordeel trek uit die belegging ✓ /kan die eiendom erf. ✓ (Enige 4 x 1) (4) Toepassing, moeilik (Verken, bl. 122; Suksesvol, bl. 140) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) VERBRUIKERSTUDIES 13 5.3 Bestudeer die advertensie oor wasmasjiene: 5.3.1 Noem die tipe krediettransaksie in die advertensie. • Afbetaalkooptransaksie/ Huurkoop 🗸 (1) Verstaan, maklik (Verken, bl. 148; Suksesvol, bl. 162) 5.3.2 Gee ʼn rede vir die verskil in die koste tussen kontant betaal en die wasmasjien op krediet koop. • Krediet is baie duurder as gevolg van die volgende ekstra kostes wat betaal moet word: • Administrasie fooie 🗸 • Versekeringskostes 🗸 • Rente 🗸 (Enige 1 x 1) (1) Onthou, maklik (Verken, bl.148; Suksesvol, bl. 162) 5.3.3 Die verbruiker verstaan nie al die terme en voorwaardes in die kontrak nie. Gee die reg van die verbruiker en die verantwoordelikheid van die verkoper. • Die verbruiker het die reg om inligting in ʼn duidelike/verstaanbare taal te ontvang. 🗸 • Die verkoper moet eenvoudige en verstaanbare taal gebruik en om dit wat die verbruiker nie verstaan nie, te verduidelik. 🗸 (2) Verstaan, matig (Verken, bl. 150; Suksesvol, bl. 164) 5.3.4. Waarom wasmasjien A ʼn beter keuse vir ʼn professionele dame met beperkte ruimte tot haar beskikking. • Wasmasjien A het ʼn 8 kg kapasiteit wat voldoende is vir ʼn enkellopende dame. ✓ • Die voorlaaier neem minder ruimte in beslag ✓ omdat dit onder ʼn werksoppervlak geplaas kan word / die tuimeldroër kan bo-op die voorlaaier geplaas word. ✓ • Die wasmasjien het ʼn A++ gradering ✓ wat beteken dat dit energie doeltreffend is en minder elektrisiteit / elektrisiteit verantwoordelik, gebruik. ✓ • Dit is goedkoper ✓ wat ʼn jong professionele dame sal pas omdat sy waarskynlik nie baie geld tot haar beskikking het nie. ✓ (Enige 4 x 1) (4) Evaluering, moeilik (Verken, bl. 143; Suksesvol, bl. 158) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 14 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP 6.1 Noem VIER maniere waarop ʼn entrepreneur volhoubare produksie van sy/haar produkte kan verseker deur die gebruik van grondstowwe. • Dink aan moontlike maniere waarop oorskiet– en/of afvalmateriaal weer gebruik kan word. 🗸 • Herwin afval/Verminder afval en besoedeling. 🗸 • Gebruik herwinbare verpakking. 🗸 • Koop produkte wat vervaardig is uit herwonne materiaal. 🗸 • Verminder die gebruik van natuurlike hulpbronne, giftige materiale en chemikalieë. • Beperk afval en kweekhuisgasse tot ʼn minimum. (Enige 4 x 1) (4) Onthou, maklik (Verken, bl. 26; Suksesvol, bl. 26) 6.2 Noem DRIE redes waarom ʼn besigheid voorraadbeheer moet toepas. • Om te verseker dat daar genoeg grondstowwe beskikbaar is 🗸 sodat produksie nie onderbreek word ✓ as gevolg van ʼn tekort aan die nodige grondstowwe om die produk te produseer vir ʼn gegewe tydperk nie. 🗸 • Verhoed oorbevoorrading van grondstowwe/verminder die bergingskoste van die finale produk. 🗸 • Die regte gehalte grondstowwe wat vir die produk aangekoop word 🗸 en vermorsing dus verminder word. 🗸 • Om te verhoed dat voorraad die verkoop-teen-datum oorskry 🗸 en bederf intree/swak kwaliteit produkte vir die verkoper aangebied word 🗸 wat ʼn inkomsteverlies vir die produsent sal veroorsaak. 🗸 • Om kontantvloeiprobleme te verhoed as gevolg van geld bestee in ongebruikte/oortollige voorraad 🗸 dat kontant op raak vir ander dringende behoeftes/om geld wat in voorraad belê is, te beperk. 🗸 (Enige 3 x 1) (3) Onthou, matig (Verken, bl. 19; Suksesvol, bl. 23) 6.3 Lees die gevallestudie. 6.3.1 Noem DRIE menslike hulpbronne tot Maya se beskikking. • Passie/belangstelling in mode. 🗸 • Naaldwerkvaardighede. 🗸 • Mode- en naaldwerkkennis 🗸 • Kreatiwiteit. 🗸 (Enige 3 x 1) (3) Verstaan, maklik (Verken, bl. 10 en Suksesvol, bl.) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) VERBRUIKERSTUDIES 15 6.3.2 Verduidelik waarom dit belangrik vir Maya is om ʼn finansiële uitvoerbaarheidstudie uit te voer. • Dit sal die sterkpunte 🗸 en swakpunte 🗸 van die besigheidsidee identifiseer. • Dit sal Maya help besluit of sy met die besigheidsidee moet voortgaan of nie/sal ʼn duidelike beeld gee of die bepaalde onderneming suksesvol sal kan wees. 🗸 • As die inkomste genoeg sal wees om die kostes te dek 🗸 en ʼn redelike wins te maak 🗸 sal die besigheid finansieel lewensvatbaar wees. • Berekening van die aanvangskostes / aanvangsbehoeftes van die besigheid. 🗸 (Enige 4 x 1) (4) Evalueer, matig (Verken, bl. 35; Suksesvol, bl. 35) 6.3.3 Noem DRIE maniere waarop Maya haar onderneming in die gemeenskap kan adverteer. • Elektroniese media/radio/selfoon/internet. 🗸 • Sosiale media/Facebook/Instagram/Twitter/ WhatsApp/TikTok. 🗸 • Gedrukte media/ plaaslike koerant/strooibiljette/brosjures/posters/ pamflette/advertensieborde. 🗸 • Mode parades/uitstallings in die gemeenskap. 🗸 • Kliёnte wat haar uitrustings dra/ander vertel van die uitrustings. 🗸 (Enige 3 x 1) (3) Verstaan, maklik (Verken, bl. 31; Suksesvol, bl. 29 en 30) 6.3.4 Verduidelik hoe die opleiding van ongeskoolde werkers die volhoubare winsgewendheid van Maya se besigheid sal verbeter. • Opleiding van ongeskoolde werkers sal die gehalte van die artikels wat geproduseer word, verbeter 🗸 en die teikenmark sal gehalte produkte aankoop 🗸 wat bydra tot volhoubare winsgewendheid. 🗸 • Dit verhoog produktiwiteit 🗸 en as werkers opgelei word sal hul, hul werk geniet en gehalte produkte vervaardig. 🗸 • As gehalte produkte geproduseer word 🗸 sal daar minder vermorsing van grondstowwe wees. 🗸 • Opleiding sal die werkers se selfvertroue 🗸 en moraal 🗸 verbeter. • Die kwaliteit van werk sal verbeter 🗸 wat sal verseker dat kliёnte die artikels sal aankoop/wins gemaak sal word. 🗸 • Opleiding van werkers sal Maya help om instandhouding en herstelkoste te verminder. 🗸 (Enige 6 x 1) (6) Ontleding, matig (Verken, bl. 25; Suksesvol, bl. 26) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 16 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2024) 6.3.5 Skryf ʼn paragraaf waarin jy verduidelik hoe Maya goeie kliënte- verhoudinge bewerkstellig. • Maya gee spesiale aandag aan elke kliënt. 🗸 Kliënte pas die item aan 🗸 (en word dan geleentheid gegee om terugvoer te gee) 🗸 wat Maya dan gebruik om die artikel / besigheid/diens te verbeter. 🗸 Maya voldoen aan die kliënte se behoeftes. 🗸 Die artikels is altyd twee weke voor die afleweringsdatum gereed, 🗸 dit verseker dat kliёnte tevrede is. 🗸 Sy bedien verversings aan haar kliënte, hulle voel belangrik en geniet dit om besigheid met haar te doen. 🗸 (Enige 6 x 1) (6) Onthou, maklik (Verken, bl. 25; Suksesvol, bl. 26) 6.3.6 Lewer kommentaar oor die impak van gehaltebeheer en verduidelik die verskillende stadiums waartydens Maya gehaltebeheer moet toepas. Gehalte beheer is ʼn maatstaf van uitmuntendheid, 🗸 is die prosedure waardeur seker gemaak word dat die gehalte van jou produk gehandhaaf word, 🗸 wat produk inspeksie insluit. 🗸 Maya moet verseker dat die rok reg aanmekaar gewerk is, 🗸 dat daar geen los some is nie 🗸 en dat dit die kliënt perfek pas. 🗸 Stappe in gehalte beheer: • Fase/Stap 1: Kontroleer die gehalte van die grondstowwe; sy gebruik 100% plaaslik vervaardigde sy.🗸 • Fase/Stap 2: Produksieproses, uitsny van verskillende dele van rok; soomafwerking 🗸 • Fase/Stap 3: Voltooide produk, Voltooide produk word aangepas. Nodige verstellings word aangebring. • Fase/Stap 4: Verpakking en etikettering, rok word gestryk en verpak. 🗸 Punte toekenning: Twee punte vir impak van gehaltebeheer. Vier punte vir verduideliking van elke stadium. (6) Toepassing, moeilik (Verken, bl. 16; Suksesvol, bl. 22) 6.4 Bereken die totale koste van een rok met ʼn winsopslag van 30%. Toon alle berekeninge: 4 x R70,00 🗸 1 = R280,00 R280,00 + R 20,00 + R300,00 = R600,00 🗸 2 30 R600,00 x 30% 🗸 3 = R180,00 🗸 4 of R600 x 100 🗸5 = R180,00 ✓ 6 Totale koste = R600,00 +180,00 = R780,00 🗸7 OF 130 R600,00 x 100 🗸🗸 = R780,00 ✓ 10 (5) Toepassing, matig (Verken, bl. 37 en 38; Suksesvol, bl. 39 en 40) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Consumer Studies

View all