Skip to content

Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo (Afr)

MemorandumConsumer StudiesGrade 12202516 pages

Grade 12 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2025 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Eastern Cape Mock Exam 2025

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2025 VERBRUIKERSTUDIES NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye. Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
2 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2025) AFDELING A VRAAG 1: KORTVRAE 1.1 1.1.1 C ✓ Onthou, maklik (F p.161, S p. 177 & 178) (1) 1.1.2 C ✓ Verstaan, maklik (F p.167, S p. 185) (1) 1.1.3 D ✓ Onthou, Maklik (F p.166, S p184) (1) 1.1.4 B ✓ Onthou, matig (F p. 155, Sp.173) (1) 1.1.5 B ✓ Onthou, maklik (F p. 94, S p. 114) (1) 1.1.6 C ✓ Evalueer, matig (F p. 74, S p. 84) (1) 1.1.7 B ✓ Onthou, maklik (F p.89, S p. 104) (1) 1.1.8 C ✓ Verstaan, matig (F p. 50, S p. 50) (1) 1.1.9 B ✓ Toepassing, matig (Gr 11 inhoud) (1) 1.1.10 D ✓ Toepassing, matig (F p. 51, S p. 53) (1) 1.1.11 B ✓✓ Toepassing, matig (F p. 56&57, S p. 59) (2) 1.1.12 B ✓✓ Toepassing, matig (F p 124 & 125, S p146) (2) 1.1.13 C ✓ Onthou, matig (F p. 122, S p.141) (1) 1.1.14 D ✓ Verstaan, matig (F p. 130, S p. 153 & 155) (1) 1.1.15 A ✓ Onthou, maklik (F p. 126, S p. 145) (1) 1.1.16 D ✓ Onthou, maklik (F p. 21, S p. 33) (1) 1.1.17 B ✓ Verstaan, matig (F p. 25, S p. 25) (1) 1.1.18 A ✓ Onthou, maklik (F p.15, S p. 21) (1) [20] 1.2 1.2.1 D✓ 1.2.2 F✓ 1.2.3 B✓ 1.2.4 G✓ 1.2.5 C✓ (5) Verstaan, matig (F p. 163-165, S p. 181-183) 1.3 B ✓ C✓ E✓ G✓ H✓ (Enige volgorde) (5) Onthou, maklik (F p. 117 & 118, S p. 137) 1.4 C ✓ D✓ E✓ H✓ (Enige volgorde) (4) Onthou, maklik (F p. 19, S p. 23) 1.5 1.5.1 Onbillike sakepraktyke/ Onbillike besigheidspraktyke/ Onredelike sakepraktyk ✓ (F p. 157, S p. 174) 1.5.2 Piramiedeskema ✓ (F p. 162, S p.178) 1.5.3 Produkspesifikasies ✓ (F p. 8, S p. 15) 1.5.4 Vrywaringsklosule/Vrystellingsklosule/uitsluitingsklosule ✓ (F p. 156, S p. 173) 1.5.5 Gelykbreekpunt (F p. 39, S p. 41) 1.5.6 Kontrak ✓ (6) Verstaan, maklik (F p. 155 S p. 169) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) VERBRUIKERSTUDIES 3 AFDELING B VRAAG 2: DIE VERBRUIKER 2.1 TWEE vorme van hernubare energie: Water energie / hidrokrag/elektrisiteit 🗸 Wind energie / krag 🗸 Sonkrag 🗸 Bioenergie/ Energie afkomstig van hout 🗸 (Enige 2 x 1) (2) (Onthou, maklik) (F p. 170-172, S p. 191 & 192) 2.2 Betekenis van uitvissing. Uitvissing e-posse is slenter-e-posse 🗸 wat gewoonlik voorgee om van banke of ander finansiële instellings 🗸 af te kom. Die e-pos vra jou om op ҆n skakel te klik om jou persoonlike besonderhede te verander. 🗸 Die skakel neem jou na ʼn vals webtuiste ✓ wat eg lyk en mislei jou om jou persoonlike inligting aan die hengelaars te gee ✓ en dan maak hulle jou bankrekening leeg. 🗸 OF wanneer ҆n e-pos boodskap / webwerf of telefoonoproep daarop gemik is om inligting uit ʼn onbewuste verbruiker kry om sy geld te steel. 🗸 Die e-pos lyk eg/werklik 🗸 en poog om persoonlike- en finansiële inligting 🗸 van die verbruiker te bekom. (Enige 3 x 1) (3) (Onthou, maklik) (F p.159, S p. 177) 2.3 Lees die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg. 2.3.1 Akroniem SAID: Suid-Afrikaanse Inkomste Diens 🗸 (1) (Onthou, Maklik) (F p. 163, S p. 181) 2.3.2 Belangrike belasting waarna verwys word in die uittreksel: Invoerbelasting 🗸 (1) (Verstaan, Maklik) (F p. 165, S p. 183) 2.3.3 Waarom klere wat op Shein en Temu gekoop word, nie geklassifiseer word as parallelle goedere nie: Want die vervaardiger het magtiging gegee vir die verkoop van goedere/ toestemming verleen vir die verkoop van die goedere, 🗸 jy bestel direk vanaf die vervaardiger. 🗸 (2) (Verstaan, matig) (F p.158, S p. 176) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2025) 2.3.4 Redes waarom SAID ҆n hoër belasting ingestel het op die produkte van Shein en Temu: SAID het ʼn hoër belasting ingestel om verbruikers te ontmoedig om by Shein/ Temu te koop/te bestel. 🗸 Deur die instel van hoër belastingtariewe, het die produkte op Shein/Temu duurder 🗸 geword en baie Suid-Afrikaners het nie meer aanlyn bestel by Shein/Temu nie / liefs plaaslike besighede ondersteun. 🗸 Die insameling van hoër belastingtariewe kan aangewend word om sosiale en ekonomiese programme in Suid-Afrika te ondersteun. 🗸 Plaaslike aankope stimuleer die Suid-Afrikaanse ekonomie, 🗸 verbruikers moet plaaslike ondernemings ondersteun om die verlies aan werksgeleenthede te verhoed. 🗸 Die hoër belasting gee plaaslike besighede ҆n regverdige kans/ mededingende voordeel 🗸 omdat hulle gesukkel het om te kompeteer 🗸 met die lae pryse waarteen Shein/Temu hul produkte aanbied. (Enige 4 x 1) (4) (Skep, moeilik) (F. p. 165, S p.180) 2.4 Demonstreer hoe die verhoging in BTW voedselpryse asook die besteebare inkomste van Suid Afrikaners beinvloed. As BTW verhoog sal die verbruikers meer betaal vir goedere en dienste/ pryse van goedere en dienste sal verhoog. 🗸 Verbruikers sal dit moeiliker vind om hul huidige lewenstandaard te handhaaf. 🗸 Verbruikers se koopkrag neem af 🗸 en dit beperk hul vermoë om goedere en dienste aan te koop. 🗸 Die lewenskoste verhoog, 🗸 verbruikers spandeer minder 🗸 aan veral essensiële items. (Enige 4 x 1) (4) (Toepassing, matig) (F p. 164, S p.181) 2.5 Gee voorstelle om water meer effektief te gebruik tydens: 2.5.1 Tuinmaak Plant meer inheemse en waterwys plante 🗸 en groepeer plante met soortgelyke waterbehoeftes, 🗸 gebruik molm om die vog in grond te behou. 🗸 Moenie water gee wanneer dit winderig is nie 🗸 Maak jou tuin vroeg soggens of laat middag nat, minder water verdamp/moenie op die warmste tyd van die dag water gee nie. 🗸 (Enige 3 x 1) (3) (Toepassing, Matig) (F p. 180, S p. 199) 2.5.2 Persoonlike versorging Stort liewers as om te bad 🗸 Moenie die bad oorvol 🗸 maak wanneer jy bad nie. Maak die kraan toe terwyl jy skeer/tande borsel./jouself met seep smeer. 🗸 Kraanbelugters 🗸 en lae-vloei-stortkoppe 🗸 gebruik 60% minder water as konvensionele toerusting. Plaas ҆n emmer onder die stort om die water op te vang wat weer gebruik kan word om die toilet te spoel/tuin nat te maak. 🗸 (Enige 3 x 1) (3) (Toepassing, matig) (F p. 180 & 181, S p. 199) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) VERBRUIKERSTUDIES 5 2.6 2.6.1 Identifiseer die skema hierbo: Multivlakbemarking-skema / stapelvlakbemarking 🗸 (1) (Verstaan, matig) (F p. 162, S p. 179) 2.6.2 TWEE redes vir jou antwoord in Vraag 2.6.1: Multivlakbemarkingskemas vereis dat jy ander mense werf, nie net om produkte te koop 🗸 en verkoop nie, maar ook om ander mense te werf 🗸 teen ʼn kommissie. Dit is ҆n wettige piramiede skema, 🗸 dit sluit werklike produkte in 🗸 en Inkomste word verdien deur die verkoop van produkte. 🗸 (Enige 2 x 1) (2) (Verstaan, matig) (F p.162, S p. 179) 2.7 Voordeel van ʼn twee-jaar waarborg op goedere en dienste. ҆n Waarborg is ҆n skriftelike 🗸 belofte dat die gehalte en duursaamheid van ҆n produk of diens aan sekere standaarde sal voldoen vir ten minste twee jaar. 🗸 Dit is ҆n belofte vanaf die vervaardiger om die produk te vervang/herstel/ enige probleme 🗸 wat binne ҆n twee-jaar periode opduik, te hanteer. Waarborg is ҆n vrywaring teen verlies. 🗸 Die verbruiker kan kies of hy/sy die produk wil herstel/vervang/of ҆n terugbetaling vereis. 🗸 (Enige 4 x 1) (4) (Verstaan, matig) (F p. 158, S p. 175) 2.8 Verskil tussen enkelvoudige- en saamgestelde rente. Enkelvoudige rente word bereken op die hoofbedrag van ҆n lening. 🗸 Geen rente word op rente betaal tydens die leningstydperk nie. 🗸 Dit word gebruik vir korttermynlenings. 🗸 (Enige 2 x 1) Saamgestelde rente verwys na rente wat by die oorspronklike bedrag (hoofbedrag) gevoeg word, 🗸 sodat die bygevoegde rente ook rente 🗸 verdien. Saamgestelde rente kan maandeliks, kwartaaliks, halfjaarliks of jaarliks bereken word. 🗸 (Enige 2 x 1) (4) (Verstaan, matig) (F p. 166, S p. 184) 2.9 Wat munisipaliteite kan doen om toerisme in hul area te verbeter. Begroot vir advertensieveldtogte. 🗸 Bemark hulle area in ander provinsies/lande. 🗸 Verseker dat riool-dienste funksionerend is. 🗸 Vulisverwydering moet op ҆n gereelde basis geskied. 🗸 Verseker dat elektriese beligting in openbare areas funksioneer. 🗸 Hou publieke areas/parke skoon /verminder besoedeling. 🗸 Doen gereelde instandhoudings- en onderhoudswerk by publieke areas bv. strande en parke. 🗸 Munisipalteite moet in samewerking met SAPD misdaad bekamp. 🗸 Organisering en ondersteuning van plaaslike geleenthede bv. sporttoernooie, musiekfeeste. 🗸 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2025) Bevorder die vennootskap tussen die publieke en privaat sektor om toerisme- ontwikkeling te bewerkstelling. 🗸 Betrekking van gemeenskapslede in toerisme beplanning en bestuur. 🗸 (Enige 6 x 1) (6) (Analiseer, moeilik) (F p. 185, S p. 205) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) VERBRUIKERSTUDIES 7 VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING 3.1 Definieer die volgende: 3.3 3.1.1 Voedsel additiewe Voedsel additiewe is stowwe wat by kos gevoeg word 🗸 om dit te preserveer of om die smaak, voorkoms of tekstuur te verbeter. 🗸 OF Voedsel additiewe is natuurlike of chemiese stowwe 🗸 wat doelbewus tydens die prosessering of produksieproses 🗸 by ҆n kosproduk gevoeg word om sekere funksies te verrig. (Enige 2 x 1) (2) (Onthou, maklik) (F p. 92, S p. 110) 3.1.2 Voedselsekuriteit Voedselsekuriteit is die mens se vermoë 🗸 om op ʼn daaglikse basis 🗸 toegang te verkry tot genoegsame 🗸 voedsel, wat veilig en toereikend is om ҆n aktiewe en gesonde leefstyl 🗸 te handhaaf. (Enige 3 x 1) (3) (Onthou, maklik) (F p. 106 en S p. 128) 3.2 Voedseletikette beskerm verbruikers en verskaf inligting aan verbruikers. Lys die inligting op voedseletikette wat aan hierdie vereistes sal voldoen. Lys van bestanddele 🗸 Voedingkundige inligting 🗸 Verkoop-teen-datum/ Gebruik-voor-datum/ Beste-voor-datum/ Vervaldatum🗸 Bergingsinstruksies 🗸 Instruksies vir voorbereiding 🗸 Allergene / Additiewe 🗸 Embleme bv. die Hartstigtings-embleem 🗸 (Enige 5 x 1) (5) (Onthou, matig) (F p. 97 & 98, S p. 117 & 118) 3.3 3.3.1 SES redes waarom jy steeds organiese produkte bo massa- geproduseerde produkte sal verkies. Minder brandstof word gebruik daarom dra dit nie tot besoedeling by nie. 🗸 Minder besoedeling omdat geen chemiese insekdoders gebruik word nie. 🗸 Dit is gesonder en smaak ook beter. 🗸 Organiese produkte word gebruik om diere te voer, geen groeihormone of onnodige antibitotika word toegedien nie. 🗸 Meer plaaswerkers word op organiese plase benodig/ daar is meer werksgeleenthede beskikbaar. 🗸 Organies geproduseerde produkte bevat geen chemiese preserveermiddels of kunsmatige additiewe nie. 🗸 Vryloopdiere word in organiese boerdery veel mensliker behandel as in fabrieksboerdery. 🗸 Organiese boerdery verbeter die grondgehalte 🗸 en beskerm die watervoorraad/geen afloop van skadelike chemikaliëe in die water nie. 🗸 Organiese boerdery konsentreer op die volhoubare gebruik van hulpbronne. 🗸 (Enige 6 x 1) (6) (Toepassing, matig) (F p. 104, S p. 126) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2025) 3.4 Beantwoord die volgende vrae met verwysing na anemie: 3.4.1 Dieetriglyne om 3.4.2 Redes ystertekort anemie te verhoed Eet kos wat ryk is aan Yster uit dierebronne word beter heemyster, soos lewer en geabsorbeer as yster uit rooivleis 🗸 plantbronne. 🗸 OF Eet lewer/ rooivleis/ vis/ pluimvee 🗸 Voedsel wat ryk is aan Vitamin C bevorder die absorpsie Vitamin C moet saam my van yster. 🗸 ysterryke voedsel ingeneem word. 🗸 Moenie koffie en tee saam Koffie en tee verminder die met etes drink nie. 🗸 absorpsie van yster / Die tanniene wat in koffie en tee voorkom, vorm onoplosbare samestellings wat veroorsaak dat minder yster vir absorpsie beskikbaar is. 🗸 (3) (3) (6) (Toepassing, matig) (F p. 76 & 77, S p. 90 & 91) 3.5 Beantwoord die volgende vrae m.b.t voedseloordraagbare siektes: 3.5.1 Voedseloordraagbare siekte ook bekend as maaggriep: Gastro-enteritis 🗸 (1) (Verstaan, maklik) (F p. 91, S p. 108 & 109) 3.5.2 Omskryf oordragsmoontlikhede vir die volgende voedseloordraagbare siektes: Die eet of drink van gekontamineerde voedsel /water 🗸 Deur eetgerei met ʼn geїnfekteerde persoon te deel. 🗸 Versuim om hande te was. 🗸 Kontak met ʼn geїnfekteerde persoon of wanneer ʼn geїnfekteerde persoon voedsel voorberei. 🗸 (4 x 1) (4) (Onthou, matig) (F p. 91, S p. 108 & 109) 3.6 Skryf ҆n paragraaf waarin jy verduidelik hoe cholesterol tot koronêre hartvatsiektes bydra. Cholesterol word in bloed aangetref, maar kan opbou in die koronêre are 🗸 as die cholesterolvlakke in die bloed te hoog raak. 🗸 Hierdie deposito, wat plaak 🗸 genoem word, veroorsaak dat die are vernou, 🗸 verstop 🗸 en verhard. 🗸 Hierdie toestand staan bekend as arteriosklerose. 🗸 Dit verhoed die vloei van bloed en suurstof na die hart 🗸 wat aanleiding gee tot hartaanvalle. 🗸 (Enige 4 x 1) (4) (Analiseer, moeilik) (F p. 74 & 75, S p. 83-85) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) VERBRUIKERSTUDIES 9 3.7 Lees die scenario en beantwoord die vrae wat volg: 3.7.1 Verduidelik die konsep bloeddruk: Die druk van bloed wat in die are vloei, 🗸 word teen ҆n hoë en lae punt 🗸 gemeet. OF Bloeddruk is die drukking van die bloed teen die slagaarwand 🗸 terwyl dit deur die liggaam sirkuleer en word gemeet in twee dele, sistolies en diastolies. 🗸 (Enige 2 x 1) (2) (Verstaan, maklik) (F p. 77, S p. 86) 3.7.2 Kort verduideliking van die oorsake van hipertensie: Familiegeskiedenis van hoë bloeddruk 🗸 Oorgewig of vetsug 🗸 ҆n Ongesonde dieet wat met groot hoeveelhede sout 🗸 Oormatige alkohol inname 🗸 Gebrek aan fisiese aktiwiteit 🗸 Die gereelde gebruik van sekere medikasies bv. geboortebeperking ʼn Stresvolle leefstyl 🗸 Chronese nierversaking 🗸 Bynier en skildklierprobleme. 🗸 Rook 🗸 Ouderdom 🗸 Onvoldoende inname van melkprodukte, vrugte en groente (kalsium, kalium en magnesium) 🗸 (Enige 2 x 1) (2) (Onthou, maklik) (F p. 77, S p. 87) 3.7.3 Verduidelik hoe Thabo sout in sy dieet kan verminder in ҆n poging om hipertensie te verhoed. Thabo moet kruie/speserye 🗸 in plaas van sout gebruik om sy kos te geur. 🗸 Vermy die gebruik van soppe/sous/aftreksel wanneer kos voorberei word, aangesien dit baie sout bevat. 🗸 Verminder die inname van geprosesseerde voedsel/ gerookte vleis/spek/gemorskos/pizza 🗸 omdat dit versteekte sout bevat. Vermy die inname van sout peuselhappies/biltong / aartappelskyfies/ gesoute neute/grondboontjies/ gesoute springmielies 🗸 Vermy enige voedsel wat sout/natrium/natriumchloried/mono- natriumglutumaat 🗸 op die lys van bestanddele bevat. Moenie meer as een teelepel/ 5g sout per dag gebruik nie. 🗸 Eet voedsel laag in sout/met minder as 120 mg/0,3 g sout per 100 g. 🗸 Beperk die gebruik van sout wanneer jy kook. 🗸 (Enige 5 x 1) (5) (Analiseer, moeilik) (F p. 77, S p. 87 & 88) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
10 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2025) VRAAG 4: KLEDING 4.1 Verduidelik die term mode. Styl/tipe klere  wat deur ʼn groot groep/baie/meeste mense  op ʼn spesifieke tyd en plek 🗸 gedra word. OF Mode is die styl wat op ʼn gegewe tyd en plek  deur ʼn spesifieke groep  mense aanvaar word. (2) (Onthou, maklik) (F p. 48, S p. 49) 4.2 Voordele van klassieke style Is geskik vir die meeste figuurtipes/ amper almal lyk goed daarin  Dit word voortdurend aanvaar omdat dit tydloos is/ Hou vir baie seisoene.  Word beskou as smaakvol/stylvol.  Is gewoonlik van goeie gehalte/kwaliteit.  Word gekenmerk deur eenvoud.  (Enige 3 x 1) (3) (Onthou, maklik) (F p 49, S p 51) 4.3 Stadiums in die modesiklus 4.3.1 R599,00 (Hoogtepunt) Mode bereik hoogtepunt/baie mense dra dit.  Mode-items word in toenemende getalle vervaardig.  Dit word adverteer in winkels/tydskrifte /en op sosiale media  Massa produksie stimuleer verkope.  Goedkoper as by modevertonings.  (Enige 2 x 1) (2) (Toepassing, matig) (F p50, S p.50) 4.3.2 R299,00 (Veroudering) Nuwe mode is reeds gevestig en op pad na sy hoogtepunt 🗸 Die item is nou uit die mode uit/modesiklus is voltooid 🗸 en minder mense koop dit. 🗸 Winkels merk die produkte af. 🗸 (Enige 2 x 1) (2) (Toepassing, matig) (F p. 50, S p. 69) 4.4 Hoe die volgende faktore mode verandering beïnvloed: 4.4.1 Ekonomiese faktore Ekonomiese resessie en depressies / inflasie / rykdom en armoede 🗸 kan moderverandering versnel of vertraag.  Mode floreer in gemeenskappe waar mense geld het om aan klere te spandeer.  Wanneer verbruikersinkomste hoog is/toegang tot kredietfasiliteite verbeter  neig mense om meer klere te koop en mode verander vinnig.  In arm gemeenskappe is daar feitlik geen verandering in mode nie.  (Enige 4 x 1) (4) (Analiseer, moeilik) (F p. 49, S p. 53) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) VERBRUIKERSTUDIES 11 4.4.2 Tegnologiese faktore Ontwikkeling van sintetiese vesels, / nuwe afwerkingsprosesse, / die verbetering van vesel eienskappe / en nuwe vervaardigingsmetodes  lei tot voortdurende verandering in die modebedryf.  Verbeterde industriële naai- en breimasjiene het die vervaardigingsproses vinniger gemaak 🗸 wat daartoe lei dat beide geld asook tyd bespaar word.  Verbeterde klerevervaardiging verseker die produksie van meer klere en ʼn daling in die koste van mode-items.  Massa media soos TV/radio/koerant/tydskrifte/internet versprei modenuus baie vinnig.  Verbeterde verspreidingsmetodes bring nuwe modekledingstukke binne enkele dae na winkels/klante.  (Enige 3 x 1) (3) (Analiseer, moeilik) (S p. 54, F p. 51) 4.5 Hoe aankope by tweedehandse klerewinkels en aanlyntoeps soos Yaga, tot die volhoubaarheid van die omgewing kan bydra. Ongewenste kledingstukke word nie weggegooi nie dit word verkoop om ʼn tweede keer te gebruik/herwin/hergebruik.  Afval word verminder  en daarom word minder stortingsterein spasie in beslag geneem.  Die hoeveelheid materiaal/klere wat nuut vervaardig moet word, verminder  en gevolglik verminder besoedeling/koolstofvoetspoor raak kleiner.  Die gebruik van water/elektrisiteit benodig tydens vervaardiging, word verminder 🗸 en dit het ʼn positiewe impak op die natuurlike omgewing.  (Enige 4 x 1) (4) (Toepassing, matig) (S p. 68, F p. 62 & 63) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
12 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2025) VRAAG 5: BEHUISING EN INTEREUR 5.1 Doel van Nasionale Huisbouersregistrasieraad Om behuisingsverbruikers by te staan en te beskerm.  OF Om bevredigende standaarde van konstruksie en verantwoordelike optrede deur kontrakteurs  te verseker. (2) (Onthou, matig) (F p. 119, S p. 139) 5.2 5.2.1 Identifiseer die behuisingsopsies Gesin A: Huur  Gesin B: Koop  Gesin C: Bou  (3) (Toepassing, matig) (F p. 117–121, S p. 136–141) 5.2.2 Waarom is Gesin C die wettige eienaar van die hele eiendom maar Gesin B besit slegs ʼn deel van die eiendom? Gesin C het voltitel eienaarskap  wat beteken dat hulle die wettige eienaar van die hele eiendom  insluitende die grond en struktuur daarop  is. Eienaar moet erfbelasting, dienste en onderhoud van die eiendom betaal.  (Enige 2 x 1) Gesin B het deeltitel eienaarskap  Eenhede van ʼn gebou is in individuele besit,  eienaar besit ook ʼn deel van die gemeenskaplike fasiliteite.  (Enige 2 x 1) (4) (Toepassing, matig) (F p. 121 & 122, S p. 139 & 140) 5.2.3 Gevolge indien huiseienaar nie finansiële verantwoordelikhede nakom nie. Huiseienaars wat nie maandeliks die verbandpaaiemente kan betaal nie, loop die risiko om die eiendom te verloor omdat die eiedom terug geneem kan word.  As erfbelasting nie stiptelik betaal word nie, word rente  op die uitstaande bedrag gehef en kan vinnig ophoop. As water- en elektrisiteitrekeninge nie betaal word nie, kan die dienste gestaak/afgesny word.  As omvattende huiseienaarsversekering nie gereeld betaal word nie kan dit gebeur dat daar geen uitbetaling  sal wees in die geval van skade deur brande/vloede nie. Indien die eiendom nie onderhou word nie, verloor dit waarde en raak bouvallig.  Veiligheid van inwoners word bedreig indien die sekuriteitsfooie nie gereeld betaal word nie.  Die huiseienaar se kredietrekord 🗸 word negatief beinvloed.  Die bedrag sal toeneem indien ʼn betalingsvakansie toegestaan is.  (Enige 5 x 1) (5) (Analiseer, moeilik) (F p. 127 – 128 S p. 139 –145) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) VERBRUIKERSTUDIES 13 5.3 5.3.1 DRIE faktore wat in oorweging geneem moet word tydens die keuse van ʼn yskas/vrieskas. Behoeftes van die gesin/grootte van die gesin/hoeveelheid spasie beskikbaar/eienskappe van die yskas/funksies van die yskas/leefstyl van die gesin  Begroting/bekostigbaarheid/energie doeltreffendheid/ nuut of tweedehandse/ gas of elektrisiteit/installasie  Maklike hantering/instruksies wat maklik is om te verstaan en te volg/funksies wat verrig moet word//ontwerpeienskappe  Veiligheid/ veilig om te gebruik/veiligheidsertifisering  Betroubaarheid van die handelaar  Omvattendheid en duur van die waarborg  (Enige 3 x 1) (3) (Onthou, Maklik) (F p. 133, S p.152) 5.3.2 Wat ʼn afbetaalkooptransaksie is en waarom dit duurder is. ʼn Afbetaalkooptransaksie verwys na ʼn transaksie waar die koper eienaarskap neem van die goedere  maar slegs die eienaar daarvan word wanneer die laaste paaiement betaal is.  Die verkoper mag goedere terugneem as die koper nie hou by die terme van die ooreenkoms nie.  ʼn Deposito word betaal  en die balans word oor ҆n tydperk (12, 24 of 36 maande) in paaiemente afbetaal.  ʼn Afbetalingskooptransaksie kos meer /is duurder omdat finansieringskoste bereken en by die koste gevoeg word  om die verkoper te vergoed vir die toestaan van krediet.  (Enige 3 x 1) (3) (Verstaan, matig) (F p. 148 & 149, S p.162) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
14 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2025) VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP 6.1 Definieer ʼn werkplan. ʼn Dokument 🗸 wat stel watter take gedoen moet word 🗸 om jou doelwitte te bereik. OF Dit sluit die volgorde 🗸 in waarin take voltooi moet word 🗸 om die afleweringsdatum te bereik. (2) (Onthou, maklik) (F p. 15, S p .21) 6.2 6.2.1 VIER vereistes van hoë gehalte verpakking vir pizza’s. Dit moet: Die verbruiker se oog vang en aandag trek. 🗸 Uitstaan tussen ander soortgelyke produkte op die rak. 🗸 By die produk pas/ ҆n geskikte vorm/grootte hê om die voorkoms en vorm van die produk te beskerm. 🗸 Sterk genoeg wees vir vervoerdoeleindes. 🗸 Sterk wees/goed ontwerp wees/gerieflik wees/maklik wees om oop- en toe te maak/maklik hanteerbaar wees. 🗸 ҆n Geskikte grootte hê. 🗸 Die produk beskerm teen stof, vog, UV-strale, uitdroging, kontaminasie en die pizza warm hou. 🗸 (Enige 4 x 1) (4) (Onthou, maklik) (F p.22, S p.29) 6.2.2 VIER prysbepalingstrategieë Premieprysbepaling 🗸 Waarde-vir-geld-prysbepaling 🗸 Onderkruipprysbepaling🗸 Afroomprysbepaling 🗸 Kostegebaseerde prysing 🗸 Vraaggebaseerde prysing 🗸 Mededinging-gebaseerde prysing 🗸 (Enige 4 x 1) (4) (Onthou, maklik) (F p. 32, S p.31) 6.2.3 Voordele verbonde aan die gebruik van plaaslike bestanddele. Plaaslike aankope kan goedkoper 🗸 wees aangesien geen invoerkoste betaal word nie 🗸 Die plaaslike ekonomie word ondersteun 🗸 en geld word in Suid- Afrika gehou. 🗸 Bestanddele is maklik bekombaar, hoef nie lank te wag om bestanddele te kry nie. 🗸 Vars bestanddele sal ʼn hoër gehalte hê. 🗸 Geen onderbrekings in produksie nie. 🗸 Minder brandstof word gebruik en daarom is afleweringskoste minder 🗸 Koolstofdioksiedvrystellings in die atmosfeer word verminder 🗸 (Enige 4 x 1) (4) (Verstaan, matig) (F p.13, S p.19 & 20) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) VERBRUIKERSTUDIES 15 6.2.4 VIER voordele verbonde aan die voldoening van produkspesifikasies. Dit verseker dat die gehalte 🗸 en standaard 🗸 van die produkte deurlopend is. Klante weet wat om te verwag / produkte voldoen aan hul verwagtinge 🗸 en werkers weet wat om te produseer 🗸 en hou daarby. Verseker dat die produk altyd dieselfde is in terme van voorkoms / grootte / gewig / kleur 🗸 en dat die gehalte deurlopend is. 🗸 Alle produkte sal suksesvol wees en geen wins sal verlore gaan as gevolg van mislukkings nie. 🗸 (Enige 4 x 1) (4) (Onthou, matig) (F p. 16, S p. 21) 6.2.5 DRIE faktore wat Craig en Andrew moet oorweeg voordat hulle op ʼn produk besluit vir hulle kleinskaalse onderneming. Beskikbaarheid van menslike vaardighede 🗸 – Craig besit die vaardigheid om pizza te maak. 🗸 Beskikbaarheid van grondstowwe/bestanddele 🗸 – Hulle het vars bestanddele by ҆n plaaslike boer bestel. 🗸 Verbruikersaanklank 🗸– hulle bied ҆n verskeidenheid van geure aan en voorsien monsters (samples) aan kliënte om uit te toets. 🗸 (Enige 2 x 3) (6) (Toepassing, matig) (F p. 10-13, S p. 16-19) 6.2.6 Hoe die volgende Craig en Andrew se besigheid bemark. “Word-of-mouth” advertensies Hulle het monsters van die produkte aangebied en mense vertel van hulle besigheid.  Die gehalte van die produkte het die produkte aanloklik gemaak en die kliënte het vir ander mense daarvan gaan vertel. 🗸 (2) (Toepassing, matig) (F p. 31, S p. 30) 6.2.7 Een medium pizza word verkoop teen R56,00. Die produksiekoste van die pizza is R36,00 (a) Bereken die wins op een pizza. Toon ALLE berekeninge. Wins = Verkoopprys – produksiekoste = R56,00 – R36,00  = R20,00  (3) (Toepassing,maklik) (F p. 38, S p. 40) (b) Totale inkomste van verkope is R 60 000,00 per maand. As hul ʼn winsgrens van 60% het, bereken hoeveel wins hulle per jaar maak. Toon ALLE berekeninge. R60,000  x 60/100  = R36 000,00  (3) (Toepassing, matig) (F p. 38, S p.40) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
16 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2025) 6.2.8 Analiseer waarom Craig en Andrew se besigheid waarskynlik volhoubare winsgewendheid sal toon. Hulle het opleiding ontvang/ ҆n vaardigheid aangeleer,  Craig het geleer hoe om pizza te maak.  Hulle bied ҆n verskeidenheid van geure  en ҆n oormaat “toppings” aan.  Hulle lewer uitstekende diens  aan hulle kliënte en is vasberade om fantastiese pizza’s aan hul klante te lewer.  Hulle het ure spandeer om resepte uit te toets  en het gratis “monsters” aan kliënte verskaf.  Hulle het ҆n innoverende en kreatiewe produk geskep om aan die behoeftes van hul kliënte te voldoen.  Hul trots lê in die aflewering van vars, warm pizza’s.  Hulle bestel plaaslike, vars bestanddele vanaf omliggende plase.  Die besigheid het sό gewild geraak dat dit oorgekoop is deur die suksesvolle Steers Groep.  (8) (Analiseer, moeilik) (F p. 35 S p. 34) [40] AFDELING B: 160 GROOTTOTAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Consumer Studies

View all