Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2022
VERBRUIKERSTUDIES
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 17 bladsye.
Skip to contentAll 2022 papers 





View all





Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
Grade 12 Consumer Studies memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Consumer Studies · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Consumer Studies
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 317.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2022
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 1: KORTVRAE
1.1 1.1.1 D✓ (1)
1.1.2 A✓ (1)
1.1.3 C✓ (1)
1.1.4 B✓ (1)
1.1.5 B✓ (1)
1.1.6 C✓ (1)
1.1.7 D✓ (1)
1.1.8 A✓ (1)
1.1.9 A✓ (1)
1.1.10 C✓ (1)
1.1.11 D✓ (1)
1.1.12 D✓ (1)
1.1.13 C✓ (1)
1.1.14 B✓ (1)
1.1.15 A✓ (1)
1.1.16 B✓ (1)
1.1.17 C✓ (1)
1.1.18 A✓ (1)
1.1.19 D✓ (1)
1.1.20 B✓ (1)
[20]
1.2 1.2.1 F✓
1.2.2 D✓
1.2.3 H✓
1.2.4 E✓
1.2.5 A✓ (5 x 1) (5)
1.3 1.3.1 Cholesterol ✓
1.3.2 Eenvoudige rente ✓
1.3.3 Huurkoop-ooreenkoms/aankope/afbetalingstransaksie ✓
1.3.4 Grys goedere/parallelle invoere ✓
1.3.5 Stokvel ✓
1.3.6 Korporatiewe liggaam ✓ (6 x 1) (6)
1.4 B ✓
D✓
F✓
G✓ (Enige
volgorde) (4)
1.5 1.5.1 Plek ✓
1.5.2 Promosie ✓
1.5.3 Persone ✓
1.5.4 Prys ✓
1.5.5 Produk ✓ (5 x 1) (5)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) VERBRUIKERSTUDIES 3
VRAAG 2: DIE VERBRUIKER
2.1 Noem die naam van die belastingheffing vir die beskrywings hieronder:
2.1.1 Betaalbaar op die verkope van goedere en dienste
Belasting op toegevoegde waarde (BTW) ✓ (1)
2.1.2 Eienaarskap van eiendom (grond en geboue)
Eiendomsbelasting ✓ (1)
2.2 Gee die volledige name van die volgende afkortings.
2.2.1 VBW
Verbruikersbeskermingswet ✓✓ (2)
2.2.2 NKW
Nasionale kredietwet ✓✓ (2)
LET WEL: Alles korrek vir 2 punte of geen punte.
2.3 Beskryf die term direkte bemarking.
Om iemand in persoon of per pos of elektroniese kommunikasie te benader ✓
vir die doeleindes om goedere/dienste te bevorder of te verskaf ✓ of om ʼn
donasie/skenking aan te vra. ✓
Aanvaar ook die volgende, maar vir 1 punt
Transaksies wat die verbruiker nie begin het nie ✓ (3)
2.4 Onderskei tussen garansie en waarborg deur die volgende opskrifte te
gebruik.
ASPEK WAARBORG GARANSIE
2.4.1 Die verkoper/ Beloftes om die item te Die item sal in ʼn werkende
maatskappy se herstel of te vervang ✓ in toestand bly vir ʼn
beloftes oor die ʼn spesifieke periode/ spesifieke tydsperiode. ✓
produk wat voldoen aan die bepalings OF
gekoop is van die waarborg ✓ Die kwaliteit of
duursaamheid van die
Aanvaar ook vir slegs een produk/diens sal aan
punt sekere standaarde
Die produk is betroubaar voldoen / voldoen aan die
en vry van defekte. bepalings in terme
(2) van die garansie. ✓ (2)
2.4.2 Die resultate As dit breek/nie behoorlik Die vervaardiger sal die
vir die werk nie/die gebreekte probleem uitsorteer / en
verbruiker onderdele sal herstel of die geld terug gee. ✓
vervang word sonder
betaling. ✓ (1) (1)
LET WEL: Minus EEN punt as dit nie in tabelvorm is nie. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2022)
2.5 2.5.1 Identifiseer die tipe bedrogspul
Lotery / Prysnotifikasie skema ✓ (1)
2.5.2 Identifiseer en verduidelik DRIE leidrade wat Noxolo moes opgemerk
het dat die e-pos ʼn bedrogspul is.
• Dit het begin met Liewe Wenner so dit was nie aan haar persoonlik
geadresseer nie ✓ / die sender ken nie haar naam as ʼn deelnemer
nie. ✓
• Haar e-pos was ewekansig geselekteer. ✓ Wettige kompetisies sal ʼn
e-pos van die inskrywer self ontvang. ✓
• Nasionale Loterymaatskappy. ✓ Dit bestaan nie/is fiktief/Dit moet
Suid-Afrikaanse Nasionale Lotery/Ituba Nasionale Lotery/Lotto
Powerball wees. ✓
• Hulle versoek persoonlike inligting sodat dit vir identiteit diefstal
gebruik kan word. ✓
• Hulle versoek finansiële inligting ✓ en maak dan jou bankrekening
leeg/steel jou geld ✓
• Hulle eis vertroulikheid. Dit is om die ontvanger daarvan te weerhou
om advies van vriende of familie te vra wat meer vertroud is met
hierdie tipe bedrogspul. ✓
• Sy moet ʼn prosesseringsfooi betaal om die prys te eis ✓ sodat hulle
haar geld kan vat en sy nie die prys ontvang nie. ✓
• Die tydsbeperking is een week om te reageer. ✓ Die bedoeling is om
die potensiële slagoffer onder druk te plaas en hom/haar daarvan te
weerhou om advies in te win of die saak verder te ondersoek. ✓
• Sy het nie vir die kompetisie ingeskryf nie ✓ so sy kom nie in
aanmerking om te wen nie. ✓
LET WEL: Enige DRIE aanhalings van die e-pos en ʼn logiese
verduideliking om elk te pas. (3 x 2) (6)
2.6 Waterkwaliteit in Suid-Afrika is aan die afneem as gevolg van die toename
in besoedeling.
2.6.1 Lys enige DRIE oorsake van waterbesoedeling.
• Onbehandelde afval ✓
• See-dompel/storting ✓
• Industriële afval ✓
• Olie besoedeling ✓
• Ondergrondse berginglekkasies ✓
• Mynwese ✓
• Landbou / nywerhede / chemikalieë ✓
• Verstedeliking ✓
• Ontbossing ✓
• Opdam van riviere ✓
• Vernietiging van vleilande ✓
• Energieverbruik ✓
• Toevallige waterbesoedeling (vure, gebarste pype en tenke, groot
lekkasies) ✓
(Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) VERBRUIKERSTUDIES 5
2.6.2 Bespreek die verantwoordelikheid wat munisipaliteite het in verband
met die toevoer van water na huishoudings
• Hulle is verantwoordelik vir hulle gebied. ✓
• Inwoners moet toegang / beskikbaarheid tot water het. ✓
• Inwoners moet toegang tot skoon /onbesoedelde water het. ✓
• Moet voorsien word in gemeenskaplike ✓ staanpype, erfkrane, tenke
of direk na huise gevoer word. ✓
• Watervoorsiening moet 25 liter per dag per persoon wees/ ✓ dit kom
neer op 60 kiloliter vir ʼn huishouding van 8 persone. ✓
• Water moet bekostigbaar wees. ✓ Water moet op ʼn volhoubare manier
gebruik word / lees die watermeter maandeliks. ✓
• Basiese watervoorsiening gratis aan arm huishoudings/Elke
huishouding behoort ±6 kiloliter gratis water (sonder betaling) per
maand te ontvang ✓ (Enige 3 x 1) (3)
2.7 2.7.1 Verduidelik wat die verbruikersprysindeks is en hoe dit gemeet word
• Die VPI wys/meet die veranderinge in die prys van ʼn groep produkte
en dienste ✓ oor ‘n spesifieke tyd/ jaar. ✓
• Dit is ʼn maatstaf van die gemiddelde prysvlak van verbruikersgoedere
en dienste wat deur huishoudings gekoop word. ✓
• Dit meet die verandering in die ekonomie sowel as die standaard van
lewe ✓ (Enige 2 x 1)
Dit word bereken/ gemeet deur te kyk na die verandering in die prys van
goedere en dienste/die mandjie. ✓ Gebruik deur ʼn tipiese huishouding, ✓
insluitend verskillende kategorieë van produkte/ dienste/ brandstof en
brood. ✓ Die gemiddelde prysverandering word gebruik om die VPI ✓ wat
uitgedruk word as ʼn % om inflasie/inflasiekoers te bereken. ✓
(Enige 2 x 1) (4)
2.7.2 Analiseer hoe Rusland se innovasie op Oekraïne inflasie affekteer en
die impak wat dit op Suid-Afrikaanse verbruikers het
• Dit sal ʼn negatiewe effek het ✓
• Inflasie neem toe/pryse gaan op ✓
• Dit sal veroorsaak dat die pryse verhoog/ daarom sal die verbruiker
meer betaal ✓
• Dit het ʼn rippel-effek, wanneer die petrol/brandstof verhoog en dan
affekteer dit die verhoging in pryse van ander goedere/dienste. ✓
• Dus kan die verbruikers minder met hul geld koop/inkomste dek
minder uitgawes/ koopkrag is minder ✓/ wat lei tot minder besteebare
inkomste ✓/en ʼn daling in die lewenstandaard. ✓
• Die inval van Rusland het tot hoër pryse ✓ in olie en graan gelei wat
die pryse van brandstof en brood verhoog/geaffekteer het. ✓
• Hierdie is huishoudelike goedere wat by die VPI mandjie ingesluit is. ✓
• Die styging in pryse sal in die VPI weerspieël wanneer dit gemeet word
en daarom neem inflasie toe ✓ dus is die inflasiekoers hoër. ✓
• Verbruikers koop minder goedere dus beteken dit dat die Suid-
Afrikaanse ekonomie daaronder ly.
• Vervaardigers mag sny op die produksie ✓ kan tot werkverliese lei.✓
• Beleggings is minder werd ✓ en spaargeld is minder werd/kan nie geld
wegsit om te spaar nie. ✓
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2022)
• Suid-Afrika voer olie en graan van Rusland in ✓ en sanksies teen
Rusland beteken dat hierdie items skaars is en iewers anders
verkry moet word, ✓ moontlik teen ʼn hoër prys, omdat baie meer
lande olie sal benodig ✓/ wanneer aanbod laag is en aanvraag is
hoog, sal pryse styg ✓
• Met hoër inflasie, sal leners/ deponeerders wat teen ‘n vaste
rentekoers op lenings betaal word, koopkrag verloor uit die rente
wat hulle verdien/geld verloor, ✓ aangesien die inflasiekoers hoër
is as die rente wat hulle ontvang✓
• ʼn Huislening op ʼn vaste rentekoers sal voordeel trek ✓ want die
terugbetaling is minder werd as die geld wat geleen is ✓
(Enige 8 x 1) (8)
[40]
VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING
3.1 Gee die naam van die voedselverwante siekte van die beskrywing
hieronder sowel as die inkubasieperiode.
• Hepatitis A ✓
• 3–5 weke / 15–50 dae ✓ (2)
3.2 Onderskei tussen die volgende terme: invoer en uitvoer
Invoer – goedere/voedsel ingebring in die land ✓
Uitvoer – goedere verkoop aan ander lande ✓ (2)
3.3 3.3.1 Meld waarom hoë bloeddruk bekend is as die “stille
moordenaar”
• Mense is nie bewus dat hulle bloeddruk hoog is nie ✓
• Daar is geen waarskuwingstekens of simptome nie ✓ (Enige 1 x 1) (1)
3.3.2 Lys DRIE risiko-faktore wat met die oorsake van hoë bloeddruk
geassosieer word
• Oortollige sout-inname ✓
• Rook ✓
• Te veel alkohol ✓
• Oorgewig /vetsug ✓
• Gebrek aan oefening ✓
• Stres ✓
• Veroudering ✓
• Familiegeskiedenis /geneties ✓
• Kroniese nierversaking ✓
• Adrenale / skildklierprobleme ✓
• Sekere medikasie ✓
• Nie genoeg vrugte en groente in die dieet ✓ (Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) VERBRUIKERSTUDIES 7
3.4 Skryf ʼn paragraaf om die rol wat hemoglobien in die siekte, anemie, speel,
te verduidelik.
Hemoglobien vervoer suurstof na die liggaamselle ✓ om energie te gee/ vir selle
om reg te funksioneer / selfunksie te handhaaf ✓ dus sonder suurstof/ as te min
suurstof na die selle gedra word, sal ʼn anemiese persoon moeg/ swak word. ✓
Te min suurstof sal na die selle gedra word en as daar nie genoeg hemoglobien
is nie, ✓ wanneer ʼn persoon te min rooibloedselle het, ✓ as gevolg van ʼn tekort
aan yster/ yster is nodig in die vervaardiging van hemoglobien ✓ of /
rooibloedselle, ✓wat ʼn komponent van hemoglobien is/ rooibloedselle bevat
hemoglobien. ✓
LET WEL: Trek EEN punt af indien dit nie in paragraafvorm is nie (Enige 4 x 1) (4)
3.5 Beskryf hoe lae-digtheid lipoproteien ʼn hoofoorsaak van hartsiekte is
LDL, bekend as die slegte cholesterol ✓ veroorsaak ʼn opbou van vet
deposito’s/hoofbron van plaak ✓ in die slagare/ binne wande/ slymvlies van die
slagare✓/ veroorsaak vernouing/verstopping van die slagare ✓ / blokkering van
bloedvloei en daarom geen die suurstofvloei ✓ na die hart. Kan ʼn hartaanval
veroorsaak ✓ en verswakking van die hart. ✓ Verhoogde vlakke van LDL word
geassosieer met arterioklose ✓ wat ook die slagare beskadig, want dit verhard
en verdik. ✓ Dit verhoog die risiko van hartaanvalle (en beroerte) ✓
(Enige 5 x 1) (5)
3.6 3.6.1 Identifiseer EEN rede, in die eerste paragraaf gegee, waarom
regulasies vir die etikettering belangrik is
• Om verbruikers te help om ingeligte dieet-keuses te maak. ✓ (1)
3.6.2 Verduidelik hoe die huidige etiketteringregulasies op voedsel-
produkte verseker dat die verbruiker ingeligte besluite kan neem wat
onakkuraat is as gevolg van die afwesigheid van voedingsinligting
op wegneem-etes.
• Nutriënt waarde word per enkel bediening gegee ✓ en per 100 g/mℓ
vir vergelyking ✓
• Energiewaardes is in KJ gelys. ✓
• Nutriëntwaardes word in gram vir die makro-nutriënte gegee, naamlik
proteȉene, koolhidrate en vette ✓
• Getalle word ook vir vesel en natrium gegee ✓ (Enige 2 x 1) (2)
3.7 3.7.1 (a) Gee die funksie van MNG
• Verhoog die smaak in voedsel ✓ (1)
(b) Bespreek die belangrikheid van die eis dat MNG nie in
McDonald’s produkte gebruik is nie.
• MNG is ʼn omstrede bymiddel ✓
• Sommige mense toon nadelige/allergiese reaksies wanneer hulle
MNG inneem ✓ (2)
3.7.2 (a) Identifiseer ʼn ander eis wat deur McDonald’s gemaak word
• Alle McDonald burgers word gemaak van “geen kunsmatige
preserveermiddels, geen kunsmatige geurstof en geen
addisionele kleurstof van kunsmatige bronne.” ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2022)
(b) Regverdig of die eis misleidend is of nie
Die eis is nie misleidend nie
• Dit stel dit duidelik dat die preserveermiddels, geure of kleure
kom nie van kunsmatige bronne nie ✓
• Dit sluit nie preserveermiddels, geure en kleure uit in die
produkte nie, aangesien natuurlike bronne gebruik kon word. ✓
• Dit sê nie dat daar geen bymiddels is nie ✓
OF
Die eis is misleidend
• Die gewone man mag nie bewus wees dat daar preserveer-
middels, geure en kleure in natuurlike bronne is nie. ✓
• Dit sluit ook nie die moontlikheid uit dat ander bymiddels gebruik
kan word nie
• Die verbruiker is onbewus van ʼn verdikker in die sous ✓
• Enige logiese verduideliking (2)
LET WEL: Merk slegs die redenasie, want hulle moet hul keuse
regverdig.
3.7.3 Die verbruik van kitskos het dikwels ʼn hoër nutriënt-inname vir
energie, vet en sout tot gevolg.
Verduidelik waarom die stelling hierbo geldig is en analiseer die
nutriënte feite gegee in die voedingstabel.
Kies enige TWEE nutriënte inname van die bogenoemde stelling
om die fokus van jou antwoord te wees.
Energie 950 KJ per 100 g is aansienlik hoog ✓ as die regulasie dui
dat 170 kJ laag is ✓
Vette Die totale vette is hoog met 8,59 per 100 g ✓ as lae vet 3 g is ✓
Versadigde vette 1,9 g is effens hoog ✓ as 1,5 g vir ʼn lae waarde is ✓
Sout 473 mg per 100 g ✓ voldoen nie aan die ideaal van 120 mg
nie ✓ (Enige 2 x 2) (4)
3.8 Evalueer die aandete spyskaart hieronder vir ʼn persoon wat aan
hartsiekte en hoë bloeddruk ly
Gevolgtrekking
• Die hoofmaal is geskik ✓
• Voorgereg en nagereg is nie geskik nie. ✓
Voordele
Salm is ʼn goeie vet/ poli-onversadigde / onversadigde vette ✓ en omega 3
vetsure ✓ wat die hart en bloedwande beskerm / vermy rooivleis ✓ in die
maaltyd
Canola-olie het meer mono-onversadigde vette. ✓
Groenslaai het groente/appels/ verhoog die porsie vrugte en groente ✓
(piesangs in die roomys) asook die vitamiene en minerale inhoud, ✓ vesel en
anti-oksidante. ✓
Oplosbare vesel in appels het ʼn verlaagde effek op cholesterol ✓ asook
avokadopere. ✓
Avokado het gesonde vette / mono-onversadigde vette ✓
Piesang is ʼn goeie bron van kalium wat die bloeddruk verlaag ✓ sowel as
kalsium ✓
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) VERBRUIKERSTUDIES 9
Nadele
Dierlike vet ✓ in suurroom, ✓ eier in vla-room en melk ✓ in nagereg het te
veel versadigde vette en veroorsaak cholesterol ✓/Lae vet melk moet gebruik
word.
Beperk die totale vet in die algemeen deur nie sampioene en vis te bak nie,
rooster dit liewer, sowel as die suiker in die roomys, want daar is ʼn sterk band
tussen hartsiekte/ hipertensie en oorgewig, daarom dra dit tot vetsug by ✓
Veral sout vir hipertensie / Geurmiddels in die beslag en sous het gewoonlik
te veel sout ✓
LET WEL: 2 punte vir die gevolgtrekking (wat aan die begin of aan die einde
van die bespreking kan wees): 4 voordele + 4 nadele (10)
[40]
VRAAG 4: KLEDING
4.1 4.1.1 Definieer die terme wat in die teks gebruik is
(a) Styl
Styl is die spesifieke eienskappe wat een item van ʼn ander item
verskillend maak ✓
OF
Die lyne wat een vorm van die ander onderskei ✓ (1)
(b) Mode
Die styl van kleding wat deur die meerderheid van ✓ mense in die
land, ouderdomsgroep of area nou gedra word ✓
OF
Die styl wat deur ʼn spesifieke groep mense ✓ op ʼn gegewe tyd ✓
en plek aanvaar word. (2)
4.1.2 Die teks dui aan dat die pofmou tendens deur ʼn styl wat in die 80’s
gedra is, geïnspireer is.
(a) Gee die name van die tipe mode
Retrospektiewe / retro / vintage styl ✓ (1)
(b) Meld TWEE eienskappe van die tipe mode.
• Ontwerpers kyk na geskiedenis/ kyk na die verlede vir
inspirasie ✓
• Naboots van klere van die vroeër periode / die styl namaak. ✓
• Dit is nie presies dieselfde nie / aangepas/ nagemaakte styl /
nie oorspronklik nie / aangepas / het ʼn moderne styl/kinkel. ✓
(Enige 2 x 1) (2)
4.1.3 Identifiseer die tipe neiging wat die pofmou verteenwoordig en
regverdig jou antwoord.
• Standaardneiging / mode / tydelik ✓
• Die neiging duur vir 2–3 jaar ✓
• Die teks noem dat dit in 2018 begin en gegroei het, was in die
mode van 2021 en 2022 en kan die volgende jaar verby wees. Dit
beteken dat dit vir 2 jaar die hoogtepunt sal wees ✓
• Aanvaar enige logiese antwoord in die teks (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2022)
4.2 Verduidelik waarom hennep, as ʼn voorbeeld van ʼn nie-organiese vesel,
nog steeds as ʼn volhoubare vesel geklassifiseer kan word.
• ʼn Volhoubare vesel is een wat geproduseer kan word van die gewas wat
geplant is en weer gegroei word sonder om die grond te beskadig /
minimum impak. ✓
• Die materiaal is gemaak van hernubare-bronne in ʼn plant (hennep). ✓
• Dit kan op ʼn omgewingsvriendelike manier gegroei word / eko-vriendelik/ ✓
ook met beperkte chemikalieë/ min chemikalieë ✓ word gebruik gedurende
groei
• Dit beteken dat dit goeie gewasse lewer / groei vinnig ✓/ verhoogde oes
gewasse en benodig min water ✓
• Gebruik nie insekdoders/ onkruiddoders om te groei nie ✓
• Hennep verryk die grond met sy wortels en is maklik om te kweek ✓
(Enige 5 x 1) (5)
4.3 Skep ʼn uitrusting vir ʼn aangesig-tot-aangesig besigheidsvergadering en
motiveer jou keuse vir elke item. Bykomend, motiveer ook die geskiktheid
van jou uitrusting as ʼn geheel.
Kies EEN item van elk van die eerste drie rye en ʼn minimum van TWEE
items in die vierde ry.
Ry 1 : Enige bo-stuk kan gekies word afhangende van die oorblywende 2
items wat gekies word en hoe die keuse gemotiveer is.
Voorbeeld vir motivering
Wit/ swart is neutrale kleure daarom kan dit meng en pas met die bo-stuk en
baadjie/jas.
Rolkraag sal warmer wees as dit ʼn koel/ winter dag is/ swart is ʼn formele kleur
Rolkraag sal nie geskik wees vir ʼn persoon wat ʼn kort nek of ʼn v-vormige
liggaamsbou het nie
Langmouhemp is meer formeel / klassieke styl met kraag en moue/ kledingstof
is dunner as ʼn rolkraag, so op ʼn warm dag sal dit meer gerieflik wees. Kortmou
hemp is nie deursigtig nie.
Ry 2 : Eerder ʼn swart broek of romp kan gekies word. Die rok kan nie gekies
word nie, omdat daar van die eerste ry gekies moet word. Die jeans is
nie geskik nie.
Ry 3 : Die baadjie of die jas kan gekies word. Die grys trui sal nie formeel
wees nie. Die baadjie en die jas is ʼn klassieke styl
Ry 4 : Voorbeelde van motivering
Die serp beklemtoon die uitrusting en die kleurkontras die swart baadjie.
Die handsak/ skoene is ʼn klassieke styl en swart vir formaliteit.
Handsak is dieselfde kleur as die skoene.
Die horlosie is nie te bonkig nie.
Die stewel het ʼn medium hak.
LET WEL: Puntetoekenning is soos volg. MERK enige logiese antwoord
Die motivering vir die item in ry 1 ✓
Die motivering vir die item in ry 2 ✓
Die motivering vir die item in ry 3 ✓
ʼn Skoen en een of meer items van ry 4 moet gekies word en die
motivering vir elkeen. ✓✓
ʼn Motivering wat na die volle uitrusting verwys ✓ byvoorbeeld, die
uitrusting is geskik, want dit lyk professioneel. (6)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) VERBRUIKERSTUDIES 11
VRAAG 5: BEHUISING EN INTERIEUR
5.1 Noem die huis opsie waar ʼn okkupasie-sertifikaat geteken word.
Bou/ gebou ✓ (1)
5.2 Gee die afkorting vir die Nasionale Huisbouers Regulasieraad.
NHBRR
LET WEL: Dit moet in hoofletters wees. (1)
5.3 Definieer die term huurkontrak.
Die kontrak of ooreenkoms ✓ tussen die eiendomseienaar/verhuurder en die
huurder ✓ (2)
5.4 5.4.1 Gee TWEE redes om te motiveer dat die uittreksel na ʼn
huiseienaars wat ʼn deeltitel koop, verwys.
• Omheinde gemeenskap verwys na ʼn kompleks. ✓
• Bykomende sekuriteit, wat hulle aanbied, is een van die voordele
van ʼn deeltitel. ✓
• Vereis om ʼn maandelikse heffing te betaal, is van toepassing op ʼn
deeltitel. ✓ (Enige 2 x 1) (2)
5.4.2 Lys TWEE voordele van die deeltitelhuiseienaarskap wat nie van
toepassing is op voltiteleienaarskap nie.
• Bygevoegde/ groter sekuriteit ✓
• Spaar op koste vir die instandhouding van groter eiendom ✓
• Kan veiliger wees ✓
• Kan die gebruik van gemeenskapfasiliteite geniet ✓
• Minder administrasie/ verantwoordelikhede ✓ (want die ko-
operatiewe liggaam beheer die kompleks)
• Deeltitelkomplekswet beskerm jou belange as ʼn deeltitel-eienaar ✓
• Jy trek voordeel uit die gedeelde verantwoordelikheid, aangesien
dit in elke eienaar se belang is dat die kompleks goed onderhou
word ✓
(Enige 2 x 1) (2)
LET WEL: Moenie antwoorde wat ook ʼn voordeel vir ʼn voltitelkoop
kan wees, nasien nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2022)
5.4.3 Bespreek TWEE voordele en TWEE nadele om maandeliks ʼn heffing
te betaal.
VOORDELE NADELE
• Dit is ʼn gedeelde koste wat • Die heffing is ʼn addisionele koste
gebruik word vir onderhoud/ wat jy moet betaal en dit moet in jou
herstel van die begroting ingewerk word (Volle titel
gemeenskaplike eiendom hoef nie ʼn heffing betaal nie). ✓
waarby jy baat vind so dit is • Die heffing sal elke jaar styg,
steeds goedkoper as om die wanneer inflasie toeneem ✓
volle onderhoud te betaal ✓ • Die heffingsbedrag word volgens
• Die heffing dek ook ander die waarde van die eiendom
aspekte wat tot jou voordeel bereken so as jy ʼn groter area besit
strek, soos buite ligte in die sal jy ʼn groter heffing betaal ✓
aand. ✓ • Die heffing dek ook ander aspekte
• Deel van koste van sekuriteit wat jy dalk nie nodig het nie en jy
voordeel vir jou veiligheid. ✓ nogsteeds ʼn bydrag moet lewer,
(Enige 2) byvoorbeeld fasiliteite wat jy
nie gebruik nie, ens. ✓
(Enige 2) (4)
LET WEL: Minus 1 punt indien nie in tabelvorm is nie.
5.5 Bespreek die impak van nie-menslike en menslike energie voorbeelde in
die stelling hieronder.
Nie-menslike energie verwys na die gebruik van minder water en energie ✓
wat minder impak op die omgewing sal het/ beskerm die omgewing ✓
OF
Die energie verwys na elektrisiteit ✓ en deur minder elektrisiteit te gebruik sal dit
help om natuurlike hulpbronne te bewaar/ verminder lugbesoedeling/ minder
kweekhuisgasse. ✓
EN
Menslike energie – verwys na die frase dat ‘jy nie heeltemal hoef te buig nie’ ✓
om sodoende fisiese inspanning te bespaar. ✓ (2 x 2) (4)
5.6 5.6.1 Interpreteer die inligting wat gegee word om jou te help om ʼn gesin
raad te gee oor die volgende faktore wat hulle moet oorweeg
wanneer hulle ʼn wasmasjien koop. Moenie die inligting net so
oorskryf nie, maar gebruik dit as ʼn gids vir jou antwoord.
(a) Die behoeftes van die gesin
Die familie moet die hoeveelheid spasie wat hulle vir die wasmasjien het,
oorweeg. Die afmetings word gegee en die bo-laaier vereis meer spasie/
(7 kg teenoor 13 kg) verwys na die afmetings wanneer jy op ʼn was-
masjien besluit. ✓
Meet die spasie wat jy het, ✓ aangesien daar ruimte moet wees om die
pype agter die wasmasjien te akkommodeer/ dit oop te maak/die pyp
agter die wasmasjien/ oop maak/ vir veiligheid ✓
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) VERBRUIKERSTUDIES 13
Die grootte van die gesin bepaal die kapasiteit. ʼn Groot gesin sal ʼn
masjien wat meer kg per vrag kan dra benodig, aangesien daar meer
gewas sal word.
Die bo-laaier kan ʼn bondel/vrag van 13 kg teenoor ʼn 7 kg vrag
hanteer. ✓ (2)
(b) Die begroting
Oorweeg wat jy kan bekostig en vergelyk die pryse ✓. Die bo-laaier is
meer goedkoper teen R5 999.00 ✓
OF
Lees die waarborg en maak seker jy weet hoe lank dit geldig is ✓ vind
uit watter dele gedek is ✓
Die voor-laaier het ʼn langer waarborg / 3 jaar. Die waarborg dek
herstelwerk / vervanging ✓ as gevolg van fabrieksfoute so dit sal jou geld
spaar. ✓
OF
Die voor-laaier is A++. As die apparaat energiedoeltreffend is, sal dit
op die lang termyn geld bespaar ✓ aangesien minder elektrisiteit
gebruik word / besparing op elektrisiteitrekeninge. ✓ (2)
[20]
VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP
6.1 6.1.1 Gee EEN rede waarom Fezile verkies om koffie te verkoop.
Koffie kan enige tyd van die dag gekoop word. ✓ (1)
6.1.2 Kies ʼn sin wat ʼn voordeel van die keuse van die ligging van sy
besigheids-perseel aandui.
Sy ligging stel hom bloot aan ʼn hoë volume kliënte. ✓ (1)
6.1.3 Gee die naam van die plan wat die tydraamwerk en take aandui
wat voltooi moet word, aandui, sodat die doel van 100 koppies
koffie per dag bereik kan word.
Werkplan / produksieplan / implementeringsplan ✓ (1)
6.1.4 Stel TWEE vrae voor wat hy vir sy teikengroep kon vra, behalwe die
keuse van die koffie vir waardevolle terugvoering wanneer hy sy
besigheidsidee navors.
• As dit ‘n behoefte is wil hulle ‘n koffieplek in die area het. ✓
• Hoeveel hulle bereid is om te betaal vir ‘n koppie koffie/ hoeveel
hulle kan bekostig om te betaal. ✓
• Watter huidige geurneigings geniet jy ✓
Enige 2 logiese antwoorde (2)
6.1.5 Verduidelik hoe die verskaffing van die koffiemeul en die yskas
Fezile in die scenario gehelp het.
• Dit het hom geld bespaar ✓vir sy aanvangskoste. ✓
• Die spaargeld wat hy sou gebruik het om die koffiemeule en yskas
te koop kan nou gebruik word vir die ander apparaat wat hy moet
aankoop ✓
• Hy hoef nie geld te leen nie/ ✓ om skuld aan te gaan nie/ dus
bespaar hy op rente wat gehef word ✓
(Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2022)
6.1.6 Identifiseer en bespreek DRIE faktore wat Fezile se keuse om koffie
te verkoop, geaffekteer het.
• Beskikbaarheid van menslike vaardigheid ✓
Twee mense om hom te help ✓
• Beskikbaarheid van finansiële hulpbronne / ander hulpbronne ✓
Hy het geld in sy spaarrekening ✓
Hy het ʼn koffiemeul en ʼn yskas ✓
• Beskikbaarheid van werkspasie ✓
Werk van ʼn klein spasie ✓
• Beskikbaarheid van roumateriale ✓
Hy het ʼn verskaffer vir die Asiatiese koffiebone en fonteinwater. ✓
• Kliëntevoordeel ✓
Die koffie was ʼn kwaliteit produk met ʼn voortreflike geur. ✓
Gebruik Asiatiese koffiebone en fonteinwater – kwaliteit bestanddele ✓
Naby ʼn werkplek /ontspanningsfasiliteit. ✓
Enige 3 faktore en een bypassende toepassing op die storie (6)
6.1.7 Identifiseer aan watter vereiste vir ʼn kwaliteit produk, voldoen word,
in die beskrywing hieronder.
(a) Aanbieding van die produk/kwaliteit en ontwerp van die verpakking/
korrekte en aantreklike etikettering ✓
(b) Kwaliteit van die rou materiale ✓ (2)
6.1.8 Bespreek die rol wat die berging en die effektiewe bergings-
prosedures op kwaliteit gedurende die produksie van die koffie, het.
• Die koffie word in die yskas gestoor ✓ gedurende die maak van die
koffie en die klaargemaakte koffie om kontaminasie/voedselbederf te
voorkom ✓ en ook om die koffiegeur te preserveer en die raklewe te
verleng ✓
• Dit preserveer kwaliteit en voorkom vermorsing ✓ wat finansiële
verlies tot gevolg het ✓
• Die temperatuurbeheer regdeur die produksie/stoor is nodig om
veiligheid te verseker ✓ / verminder tyd wat by kamertemperatuur
spandeer word ✓
• Die yskas moet skoon gehou word ✓ / nie oorlaai word nie ✓/maak
die deur vinnig toe om die binne-temperatuur te handhaaf. ✓
• Koffie in die regte houers in die yskas gestoor ✓
• Die rou koffiebone word in ʼn lugdigte houer, in ʼn koel, donker en droë
plek in die spens gestoor ✓
• Die spens moet skoon en nie klam wees nie ✓
• Die spens moet goed belig wees en genoeg spasie hê om die
voorraad effektief te beheer ✓
• Ontwikkel prosedures vir in- en uitneem van voorrade ✓ om te
verseker dat die voorraad nie gesteel of beskadig word nie ✓
• ʼn Ander prosedure is die implementering dat die ouer koffiebone voor
op die rak gestoor kan word sodat dit eerste gebruik kan word/koffie
wat eerste gemaak word, kan voor in die yskas gestoor word om
eerste verkoop te word. ✓ (EIEU)
(Enige 6 x 1) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) VERBRUIKERSTUDIES 15
6.1.9 ‘Produseerders en verbruikers kan beide die verantwoordelikheid vir
volhoubare produksie en verbruik neem’
Analiseer die geskiktheid van die verpakking hieronder wat Fezile
gebruik om die koffie te bedien en beskryf die impak wat Fezile en sy
kliënte op die omgewing het, met die bogenoemde stelling in
gedagte. ✓
LET WEL: Die nasiener moet die vraag in konteks nasien
Volhoubare produksie beteken om aan die basiese behoeftes
van die verbruikers te voldoen, hul kwaliteit te verbeter sonder
om die omgewing te benadeel (verminder afval, besoedeling en
uitputting van natuurlike hulpbronne) ✓
Volhoubare verbruik – verbruikers gebruik goedere/dienste op
maniere wat nie die omgewing benadeel nie.
Ontleding van die plastiekkoppie en plastiekstrooitjie
Die plastiekkoppie en strooitjie is nie geskik nie ✓ want dit sal ʼn groter
impak op die omgewing hê.
Die plastiekverpakking sal op die stortingsterrein/vullishoop/as afval
beland ✓ so die brand van die afval veroorsaak besoedeling
koolstofvrystellings / kweekhuisgasse in die atmosfeer ✓ veroorsaak
indirek deur beide Fezile en die kliënte wat hul koolstofvoetspoor ✓ vir
beide sal verhoog en uiteindelik tot aardverwarming lei ✓
Ontleding van die glasfles met die metaalstrooitjie en die papier-
koppie en papierstrooitjie.
Beide is geskik ✓ maar as die koste van die papierkoppie en
papierstrooitjie in ag geneem word, is dit die mees uitvoerbaar.
• Gebruik van die glasfles en papierkoppie het minder impak op die
omgewing ✓
• Die papierkoppie en -strooitjie is bio-afbreekbaar ✓
• Die glasfles kan hergebruik word vir ʼn ander doel ✓
• Die kliënt kan beide herwin/hulle moet nie mors/rommel strooi nadat
hulle die koffie gedrink het nie ✓
• Fezile kon koppies koop wat van herwonne glas en papier gemaak is ✓/
bedien die koffie in ʼn eko-vriendelike verpakking, bedien in minimale
verpakking. ✓
• Fezile kan seker maak/ sien dat hierdie vorme van verpakking op ʼn
energie-besparende manier herwin word. ✓ Die verpakking vir die
kliënte om die koffie te dra, kan ʼn bio-afbreekbare produk wees. ✓
• Fezile kan die verantwoordelikheid neem dat die produksie van sy
koffie volhoubaar is: ✓
➢ Kyk of die koffiebone wat hy koop volhoubaar geproduseer word. ✓
➢ Sonenergie gebruik /en energiebesparende gloeilampe in sy winkel
➢ Kyk of die yskas ʼn energiebesparingsgradering /’skaal’ het ✓
➢ Bespaar water deur die skottelgoed in minder water te was
➢ Hy spaar alreeds elektrisiteit aangesien hy nie warm water vir sy die
koffiebrou nodig het nie. ✓
• Fezile moet nie die koffie in die plastiekkoppies en -strooitjie bedien nie
en die verbruiker moet nie koffie wat in hierdie houer bedien word, koop
nie/versoek eerder een van die ander. ✓ (Enige 10 x 1) (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 VERBRUIKERSTUDIES (EC/SEPTEMBER 2022)
LET WEL: Die ontleding van die verpakking beteken dat punte toegeken
moet word vir onvanpaste verpakking en vir geskikte
verpakking.
2 punte word toegeken vir watter een geskik en watter een
onvanpas is.
Volpunte kan slegs toegeken word as beide die produseerder
en verbruiker se verantwoordelikhede bespreek is.
6.1.10 Fezile se beste verkoopscenario is om 100 koppies koffie per dag te
verkoop.
(a) Bereken sy inkomste vir die dag as hy 100 koppies koffie vir
R17,00 per koppie verkoop.
R17,00 x 100 = R1 700 ✓ (1)
(b) Bereken die produksiekoste om 100 koppies koffie te maak as 1
koppie R10,20 kos om te maak.
R10,20 x 100 = R1 020 ✓ (1)
(c) Op ʼn spesifieke dag verkoop Fezile 50 koppies koffie.
Bereken hoeveel minder wins hy op hierdie dag sal maak in
vergelyking met die wins wat hy op sy beste dag gemaak het.
Vir 100 koppies koffie.
Inkomste was R1 700 en sy produksiekoste was R1 020.
Verkoopprys – produksie = wins
R1 700 – R1 020 ✓ = R680 wins ✓ op sy beste dag (100 koppies)
R680 ÷ 2 ✓= R340 wins ✓ vir 50 koppies
Dus R680 (wins op 100 koppies)
✓ R340 (wins op 50 koppies)
= R340 verlies ✓
OF
Vir een koppie koffie
R17,00 – R10,20 ✓ = R6,80 wins per koppie ✓
R6,80 x 50 koppies ✓ = R340 ✓
R6,80 x 100 koppies = R680 ✓
Daarom R680 – R340 = R340 verlies ✓
OF
50 koppies @ R17,00 = R850,00 inkomste ✓
50 koppies @ R10,20 produksie – R510,00 produksiekoste ✓
R340,00 Wins ✓
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022) VERBRUIKERSTUDIES 17
100 koppies: R1 700 – R1 020 ✓ = R680 wins ✓
Dus: R680 (wins vir 100 koppies)
– R340 (wins op 50 koppies)
= R340 verlies ✓
LET WEL: Trek 1 punt af as die R-waarde nie in die finale antwoord is
nie. (6)
[40]
AFDELING B: 160
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2018 Memo (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 QP (Afr)
More from Grade 12 Consumer Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Con Stu ATP 2023 24

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 QP (Eng)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2025 QP (Eng)

Errata
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Errata

Question paper