Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
NASIENRIGLYN
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum /CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--85a9ce14-da0c-4943-8570-643c7a62e6a8/v1-16d2544947d7d7544935/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Construction_Afrikaans_hlayiso.com_--6d31745c-a94c-4612-8aef-4e9b624a57b0/v1-b3dbeb7485c9d23d03e8/card.webp)



View all

/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
CVLT (REVISED) - GR11 MEMO - AFR - NOV2020 - KONSTRUKSIE_hlayiso.com_.pdf
Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape November
- Pages
- 15
- File size
- 909.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 15
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIALE (GENERIES)
1.1 Veiligheidshelm / “hard hat” (1)
1.2 ʼn Das kan deur die bewegende dele ingetrek word en kan tot beserings lei (1)
1.3 1.3.1 Onwaar (1)
1.3.2 Onwaar (1)
1.3.3 Waar (1)
1.3.4 Waar (1)
1.4 Berging van materiaal op die terrein.
1.4.1 Enige EEN waarop materiaal geberg kan word.
• Rakke
• Palette (1 x 1) (1)
1.4.2 Enige EEN rede waarom hope sand en klip met plastiek bedek
word.
• Om dit skoon te hou
• Wegspoeling tydens reënbuie te vermy
(Soortgelyke antwoord) (1 x 1) (1)
1.4.3 Om te verhoed dat die materiale meng (1)
1.5 1 800 mm ÷ 3 (1) = 600 mm (1) (2)
1.6 Gewapende beton het staalversterkingstawe (1)
1.7 Enige EEN doel van growwe aggregaat in ʼn betonmengsel:
• Verleen stabiliteit aan volume van beton
• Ekonomies – vorm die grootste deel van die mengsel
• Verminder die krimpingspotensiaal van beton (1 x 1) (1)
1.8 Kalk (1)
1.9 Gidspleister / vlaklaag / “screed” (1)
1.10 Harde hout (1) en sagte hout (1) (2)
1.11 Enige EEN gebruik van laaghout:
• Onderkant van laaie
• Muurpaneelwerk
• Deurpanele
• Kaspanele
• Binnenshuise balustrades / relings
• Raamwerk (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 3
1.12 1.12.1 Nie-ysterhoudende metaal (1)
1.12.2 Ysterhoudende metaal (1)
1.13 Enige EEN gebruik van lood in die bou-omgewing:
• Batterye
• Kabelhulse
• Loodpype
(Soortgelyke antwoord) (1 x 1) (1)
1.14 Enige EEN gebruik van vlekvrye staal in die bou-omgewing:
• Opwasbakke
• Baddens
• Waterkrane
• Sperders
• Suigwaaiers
(Soortgelyke antwoord) (1 x 1) (1)
1.15 • Pas eers die pype inmekaar en maak seker dit loop in die regte rigting (1)
• Wend dun lagie PVC-gom op die passtuk en pyp (1)
• Draai dit liggies en druk die dele in posisie (1) (3)
1.16 3 mm (1)
1.17 Enige TWEE gebruike van deurskynende glas:
• Badkamer / toiletvensterruite
• Glasstene vir mure
• Deure
• Stedelike meubels en toestelle (2 x 1) (2)
1.18 Termoplastiek (1) en termoverharde plastiek (1) (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES)
2.1 Voorkom roes (1)
2.2 Koubeitel word gebruik om gate / gleuwe in beton / steenwerk / metaal te kap (1)
Steenbeitel word gebruik om stene te sny (1) (2)
2.3 Benoem die gereedskapstukke in FIGUUR 2.3.1 tot 2.3.3 en noem EEN gebruik
van elk.
2.3.1 Pik (1)
Enige EEN gebruik (1):
• Harde grond losmaak tydens uitgrawings
• Opbreek van rots (2)
2.3.2 Blokborsel / Blokkwas (1)
Enige EEN gebruik (1):
• Pleister klam te maak
• Om oppervlaktes / beton klam te maak (2)
2.3.3 Skaaf (1)
Enige EEN gebruik (1):
• Hout te skaaf
• Rowwe houtoppervlaktes gelyk te maak (2)
2.4 2.4.1 Lugbelwaterpas (1)
2.4.2 Toets of die kopbalk horisontaal is (1) en die style vertikaal geïnstalleer
is (1) (2)
2.4.3 Enige TWEE versorgingsmaatreëls van die lugbelwaterpas:
• Vee af na gebruik
• Moenie toelaat dat pleister / sement daarop droog word nie
• Bêre op ‘n droë plek (2 x 1) (2)
2.5 2.5.1 Draagbare rolsaag (1)
2.5.2 Enige TWEE gebruike:
• Hout te saag
• Ander materiale met spesifieke lemme te saag
• Sponnings te sny (2 x 1) (2)
2.6 2.6.1 Meer inligting in te sluit (1)
2.6.2 Om die aandag te vestig op (1) besonderhede wat nie duidelik verstaan
sal word nie (1) (2)
2.6.3 Oopdakrand (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 5
2.6.4 A – VWL (1)
B – Balkvulling / halfsteenmuur (1)
C – Fassieplank / fassiebord (1)
D – Eensteenmuur (1)
E – Plafon / kroonlys (1) (5)
2.6.5 Voorkom dat stof / gediertes / ens. onder dak inkom (1)
2.6.6 Geute aan te heg / reg te maak (1)
2.7 Om te verseker dat die horisontale en vertikale buitemates (1) ooreenstem
met die individuele binnemates (1) (2)
2.8 Regs (1) onderaan die tekenvel (1) (2)
2.9 1 : 100 (1)
2.10 2.10.1 Natuurlike grondvlak (1)
2.10.2 Voltooide vloervlak (1)
2.11 2.11.1
(2)
2.11.2
W (2)
2.11.3 (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES)
3.1 3.1.1 Terreinplan (1)
3.1.2 123 (1)
3.1.3 Boulyn / bougrens (1)
3.1.4 B – Mangat C – Steekoog (2)
3.2 EEN gebruik van PVC-kleefstof:
• PVC-pype te las (1 x 1) (1)
3.3 PVC-gom (1)
3.4 3.4.1
(2)
3.4.2
(2)
3.4.3
(2)
3.5 Die aanwendingsproses van PVA-kleefstof:
(1) Pas eers die pype inmekaar om seker te maak dat dit in die regte
rigting loop / pas
(2) Wend 'n dun laag PVC-gom op die passtuk en die pyp aan
(3) Draai dit liggies en druk die dele in posisie (3)
3.6 Enige DRIE voorsorgmaatreëls by die gebruik van kontaklym:
• Wees versigtig om nie die kleefstof heeltemal te laat droog word voor
samevoeging nie
• Moenie te lank wag voor die dele saamgevoeg word nie
• Die lym moet nie te vinnig aangewend word nie (3 x 1) (3)
3.7 Enige ENIGE vyf gebruike van silikoon:
• Basiese verseëlaar teen lug- en waterlekkasie
• Tekstielgebruike
• Versterk materiale
• In lugvaart
• Konstruksieherstelwerk
• Elektronika (5 x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 7
3.8 Enige TWEE eienskappe van ELK van die volgende kleefmiddels.
3.8.1 Silikoon
• Vuurbestand
• Geleidend of isolerend
• Rubberagtig
• Lae hittegeleiding
• Weerstaan chemikalieë/lae chemiese reaktivering
• Lae giftigheid
• Waterdig/stoot water af (2 x 1) (2)
3.8.2 Kontakgom
• Heg goed aan meeste materiaal (plastiek, rubber, papier, hout, ens.)
• Sit vas aan meeste nie-poreuse materiaal
• Rubberagtig en het ʼn roomkleur
• Vlambaar
• Waterbestand
• Droog vinnig en kan onmiddellik heg (2 x 1) (2)
3.8.3 PVA-gom
• Waterbasis
• Vir binne- en buitegebruik
• Wit of geel kleur voor dit droog word, deurskynend wanneer dit
droog is
• Geel PVA is nie heeltemal deurskynend wanneer dit droog is nie
• Besonder sterk wanneer dit op hout gebruik word
• Droog vinnig
• Goedkoop (2 x 1) (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 4: MATERIAAL, TOERUSTING EN VERBINDING (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 Waar (1)
4.1.2 Waar (1)
4.1.3 Onwaar (1)
4.1.4 Onwaar (1)
4.1.5 Waar (1)
4.1.6 Waar (1)
4.2 220 mm (1)
4.3 Engelse verband (1)
4.4 Klei / skalie (1), sand (1) en kalk (1) (3)
4.5 4.5.1 E (bestand teen omgewingsfaktore) (1)
4.5.2 G (fondasies) (1)
4.5.3 F (kan na oorspronklike vorm terugkeer) (1)
4.5.4 A (lateie) (1)
4.5.5 B (bestand teen krapmerke en slytasie) (1)
4.6 4.6.1 Betonmenger (1)
4.6.2 Om groot hoeveelhede beton, gidspleister of dagha te meng (1)
4.7 4.7.1 Enige EEN doel van die skopplaat by steiers:
• Verhoed dat gereedskap afval
• Verhoed dat materiaal afval
• Voorkom dat werkers gly en hulself beseer (1 x 1) (1)
4.7.2 Verhoed dat die steierstaanders in die grond insak (1)
4.7.3 Horisontale kalwers (1)
4.7.4 Bouersbok of die boksteier (1)
4.7.5 Mobiele steier (1)
4.8 Enige TWEE maniere om houtdeur- en vensterkosyne aan steenwerk
vas te sit:
• Ysterhoepelbinte
• Lang spykers
• Kosynbinte / hegoor (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 9
4.9 Enige TWEE tipes muurbinte:
• Vlekvryestaal-muurbint
• Skoenlapperpatroon
• Nylon-muurbint
• Gedraaide patroon
• Dubbele driehoek (2 x 1) (2)
4.10 4.10.1 Vir die uitloop van water binne die muur / voorsien lug aan die
binnekant van muur om dit te help uitdroog (1)
4.10.2 Agt meter (1)
4.10.3 Baie nat streke (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 5: UITGRAWINGS, FONDASIES EN STAAL (SPESIFIEK)
5.1 5.1.1 A – Waarnemingslyn (1)
B – Korrelstok / maatstok (1)
C – Profielbord / profielplank (1)
5.1.2 150 mm (1)
5.1.3 Bokant van die pen is tot waar die fondasie gegooi moet word (1)
5.1.4 Enige TWEE tipes toerusting wat gebruik kan word om te verseker
dat die penne waterpas is:
• Waterpas / waterpas met reihout
• Bukswaterpas / “dumpy level”
• Pypwaterpas (2 x 1) (2)
5.2 Uitskep van water met ʼn emmer (1)
5.3 5.3.1 Waar (1)
5.3.2 Waar (1)
5.3.3 Waar (1)
5.4 Identifiseer en kies DRIE van die onderstaande stellings wat slootongelukke
kan veroorsaak:
5.4.2 Uitgegraafde grond is nader as 600 mm vanaf die slootrand (1)
5.4.3 Veranderende grondtoestande, veral na reënbuie (1)
5.4.5 Naby strome, ou riole en ondergrondse kabels (1)
5.5 Sien ANTWOORDBLAD A (6)
5.6 5.6.1 B (vergrote betonbasis) (1)
5.6.2 D (betonheipaal met staalpunt) (1)
5.6.3 C (maksimum diepte van 15 meter) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 11
5.7 Enige DRIE voordele van heipale:
• Kan in swak grond gebruik word
• Kan oral gebruik word, selfs in water
• Groter basis verseker stabiliteit
• Word relatief gou en maklik geïnstalleer, indien toerusting beskikbaar is
• Indien voorafvervaardige heipale gebruik word, word baie tyd gespaar
• Bied goeie weerstand teen trekspanning
• Kan vinnig en goedkoper vervaardig word
• Kan vooraf elders vervaardig word
• Installasie kan voortgaan, selfs in swak weerstoestande
• Lengte van heipale kan maklik aangepas word na gelang van toestande
• Bied goeie weerstand teen bewegende grond (3 x 1) (3)
5.8 5.8.1 Lipkanaal (word soms na verwys as kaplatte) (1)
5.8.2 I-balk (die flense en web se groottes verskil) (1)
5.8.3 U-kanaal (metaalreling wat oor glaspanele vir ʼn stort pas) (1)
5.8.4 H-balk (die flense en web se groottes is dieselfde) (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 6: BEKISTING, STEENWERK, TRAPPE EN HOEVEELHEDE
(SPESIFIEK)
6.1 Enige DRIE vereistes vir goeie bekisting:
• Sterk genoeg wees om nat beton te dra, sonder om in duie te stort
• Sterk genoeg wees vir voldoende steun, sonder enige wegbuiging
• Moet maklik op terrein herstel kan word
• Akkuraat opgerig word
• Behoorlik verseël wees om heuningkoek of vinne te vermy
• Vry van vuiligheid (saagsels / vrylaatmiddels)
• Moet maklik en vinnig opgerig kan word (hand / meganies)
• Wapening moet korrekte diepte hê – beskerming teen faling
• Maklik verwyder kan word
• Goed pas langs nate en voeë
• Moet van herwinbare komponente gemaak wees (3 x 1) (3)
6.2 6.2.1 In situ-beton: beton wat op die terrein voorberei / gemeng word (1)
6.2.2 Bekisting: ‘n gietvorm of struktuur waarin nat beton gegiet word om
die vorm aan te neem, (1) en te ondersteun tot die beton verhard en
versterk (1) (2)
6.3 Enige TWEE redes vir die dekkingsdiepte by beton:
• Om staal teen korrosie / roes te beskerm
• Om voldoende binding tussen die staal en beton te verseker
• Om staal genoegsaam teen brandgevaar te beskerm (2 x 1) (2)
6.4 75 mm (1)
6.5 Enige TWEE nadele van voorafvervaardigde lateie:
• Lateie is eers 28 dae na gieting beskikbaar – tyd vir nabehandeling
• Opgeleide werkers nodig om lateie te maak
• Vorms moet op elke moontlike manier versterk word – bv. klampe
• Moet deur ‘n bekwame persoon ontwerp word (2 x 1) (2)
6.6 Om die latei makliker uit die gietvorm te kan verwyder (1)
6.7 6.7.1 Pasboog (1)
6.7.2 A – Buitewelwing (1)
B – Boogstuiter (1)
C – Binnewelwing (1)
D – Sluitsteen (1)
6.8 Enige EEN tipe materiaal waarvan trappe gemaak kan word:
• Hout
• Staal
• Beton (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 13
6.9 6.9.1 Optree / “riser” (1)
6.9.2 Loopstuk (1)
6.9.3 Strekking / “run” (1)
6.10 750 mm (1)
6.11 Sien ANTWOORDBLAD B. (18)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/NOVEMBER 2020)
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM
ANTWOORDBLAD A EN
KONSTRUKSIE VAN
5.5 ANTWOORDBLAD A wys ‘n onvoltooide vertikale deursnit van ʼn uitgrawing in
los, droë grond. Voltooi ANTWOORDBLAD A deur die nodige bekistingsdele
aan die linkerkant in te teken. (6)
Dele in goeie verhouding geteken
Vertikale plank 1
Vertikale plank - korrekte diepte 1
Juk 1
Wig 1
Stut 1
Dele in goeie verhouding / skaal 1
TOTAAL 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 15
NAAM
SIVIELE TEGNOLOGIE
ANTWOORDBLAD B KONSTRUKSIE
EN
VAN
6.11 Bereken die hoeveelheid stene wat benodig word.
A B C D
Hartlyn:
2 / 6 000 = 12 000 (1)
2 / 3 000 = 6 000 (1)
18 000 (1) (3)
Oppervlakte van muur:
1 / (1) 18 m (1) Opp. = L x H
2,7 m (1) 48,6 m² (1) (4)
Oppervlakte van deur:
1 / (1) 2,4 m (1) Opp. = B x H
2,1 m (1) 5,04 m² (1) (4)
Werklike oppervlakte van stene:
= Opp. van muur - opp. van deur
= 48,6 m² (1) - 5,04 m² (1)
= 43,56 m² (1) (3)
Stene:
2 / (1) 43,56 m² (1) 50 Stene / m² (2 blaaie)
50 (1) 4 356 stene (1) (4)
OF
1/ 43,56 m²
100 4 356 stene [18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--85a9ce14-da0c-4943-8570-643c7a62e6a8/v1-16d2544947d7d7544935/card.webp)
Memorandum
CIV TECH GR11 MEMO NOV2022_Civil Services_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Construction_Afrikaans_hlayiso.com_--6d31745c-a94c-4612-8aef-4e9b624a57b0/v1-b3dbeb7485c9d23d03e8/card.webp)
Memorandum
CIV TECH GR11 MEMO NOV2022_Construction_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CIV TECH GR11 MEMO NOV2022_Woodworking_English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CIV TECH GR11 MEMO NOV2022_Woodworking_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
CIV TECH GR11 MEMO NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
CIV TECH GR11 MEMO NOV2022_Civil Services_English_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Memorandum
CVLT (REVISED) - GR11 MEMO - ENG - NOV2020 - CONSTRUCTION_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
CVLT CONSTRUCTION GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
AFR gr 11 nov 20 siviel memo_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
CVLT GR11 MEMO Nov2020 Civil Services ENG D_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
CVLT GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CVLT GR11 MEMO NOV2020 ENG D_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 11 Civil Technology
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 11 Cons ATP 2023-24.pdf

Annual teaching plan
Gr 11 Civil Ser ATP 2023-24.pdf
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
Question paper
CIV TECH GR11 QP NOV2022_Civil Services_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper
CIV TECH GR11 QP NOV2022_Civil Services_English_hlayiso.com_.pdf
Question paper
CIV TECH GR11 QP NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_.pdf
Question paper