Skip to content

Civil Technology Grade 11 2022 Memo (Afr)

MemorandumCivil TechnologyGrade 11202217 pages

Grade 11 Civil Technology memorandum from the CIVIL TECH GR11 NOV2022 Civil Services(For Signing Off 25.01.22). Free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

CIVIL TECH GR11 NOV2022 Civil Services(For Signing Off 25.01.22) 2022

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2022 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE NASIENRIGLYN (EKSEMPLAAR) PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 17 bladsye, insluitend 3 antwoordblaaie.
Downloaded from hlayiso.com 2 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2022) INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS 1. Nasieners behoort: • Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die antwoord van die kandidaat evalueer. • Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks van die vraag. • Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet oorweeg word gedurende die vooraf-nasien sessie maar moet streng volhou by die antwoorde na finalisering van die nasienriglyn. • Daar is TWEE benaderinge om die tipe vrae te beantwoord, (1) om te beskryf en (2) om te verduidelik. • Indien daar van ʼn kandidaat vereis word om ʼn proses bv. in 4 stappe te verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word. • Indien daar egter van ʼn kandidaat vereis word om bv. te verduidelik hoe om hoogtes van een punt na die volgende oor te dra deur van ʼn deurskynende pyp waterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die kandidaat ʼn lang verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed georganiseer is soos wat in ʼn intellektueel gestruktureerde antwoord verwag kan word nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige beskrywing van die kandidaat evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken. Die nasiener behoort sy/haar professionele oordeel in hierdie tipe vrae te gebruik. • Merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir antwoorde wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat neergeskryf is nie. • Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken word of waar die kandidaat die fout gemaak het. • Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uit geskryfde antwoord in meervoudige keuse vrae. • Aanvaar verkeerde spelling in eenwoord antwoorde behalwe as die spelling die betekenis van die antwoord verander. 2. Vir berekeninge: • ʼn Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord neergeskryf is. • Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die antwoord en EEN punt vir die eenheid toegeken. • Waar die kandidaat ʼn beginselfout gemaak het bv. opgetel het in plaas van om te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie. Indien die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die punt vir die antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede. • Waar ʼn verkeerde antwoord oorgedra kan word na die volgende stap, sal die eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord korrek oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor uitwerk deur gebruik te maak van die verkeerde antwoord van die vorige berekening. Indien korrek gebruik, moet die kandidaat volpunte vir opeenvolgende berekeninge ontvang. • Nasieners moet oorweeg wanneer en waar ʼn kandidaat antwoorde afgerond het sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die finale antwoord wat verkry word. Punte vir die berekening moet dus op meriete toegeken word. • Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die voorbehoud dat die korrekte antwoord verkry is. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 3 3. Wanneer tekeninge gemerk word: • Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry. • ʼn Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in ʼn ander posisie sal as korrek gemerk word vir die herhaalde foutief getekende onderdeel met die voorbehoud dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie onderdeel (Positiewe nasien) • Punte kan slegs toegeken word vir ʼn byskrif indien die byskrif die regte onderdeel korrek aandui. • Skaaltekeninge behoort altyd met ʼn toepaslike masker nagesien word. Wanneer ʼn kandidaat die verkeerde tekening geteken het bv.: • ʼn Horisontale snit-aansig in plaas van ʼn vertikale snit-aansig, sal geen punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte uitkoms behaal het nie. • ʼn Ortografiese tekening in plaas van ʼn deursnee-aansig, sal geen punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte uitkoms behaal het nie. • ʼn Ortografiese tekening in plaas van ʼn isometriese tekening, sal geen punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte uitkoms behaal het nie. • Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry vir wat gevra was en sal die punte vir die korrektheid van die tekening nie toegeken word nie bv. Hoofstyl dakkap was gevra en die kandidaat teken die SA-Howe dakkap. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIALE (GENERIES) 1.1 Rubberstewels (1) 1.2 In watter omstandighede sal die volgende persoonlike beskermingstoerusting gebruik word? 1.2.1 Skermbril Wanneer met slypmasjiene, bore, elektriese sae, ens. of enige elektriese gereedskap gewerk word. (1) 1.2.2 Oorproppe Wanneer geraasvlakke hoog is. (1) 1.3 Loshangende klere kan deur die masjien se bewegende dele (1) ingetrek / gegryp word (1). (2) 1.4 Beskryf die veiligheidsmaatreël wat van toepassing is op die volgende handgereedskap: 1.4.1 Hamerkoppe Moet styf pas in die handvatsel en moet reg ingewig wees. (1) 1.4.2 Saaggereedskap Dit moet skerp en skoon wees. / Handvatsels moet reg aangesit wees. (1) 1.4.3 Wanneer beitels gedra word. Dra skerp punte na onder. (1) 1.5 Die petroldampe kan ʼn gesondheidsgevaar inhou/skadelik wees, (1) wanneer dit ingeasem (1) word. (Soortgelyke antwoord.) (2) 1.6 Enige TWEE vereistes vir die berging van sement: • Berg bo-op ʼn houtpalet/ planke / vogweerlaag of iets soortgelyke antwoord. • Stoor dit onderdak / in ʼn gebou. • Geen kontak met water. (Enige 2 x 1) (2) 1.7 Enige EEN soortgelyke antwoord: • Waarsku mense teen oorhoofse werk / gevare. • Om aan te dui dat die dra van veiligheidshelms verpligtend word. (1) 1.8 Enige VIER vereistes vir die berging van gevaarlike materiaal in die werkplek: • Die vertrek moet goed geventileer wees. • Die deur moet ʼn drumpel hê. • Materiaal wat ʼn vonk kan veroorsaak moet nie hier geberg word nie. • Vloeistowwe wat chemies op mekaar inwerk, moet nie naby mekaar geberg word nie. • Houers moet altyd verseël of behoorlik toegemaak word. • Moet nooit ander ontvlambare materiaal saam met gevaarlike materiaal berg nie. (Enige 4 x 1) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 5 1.9 DRIE bestanddele om gidspleister te meng: • Sement (1) • Sand (1) • Water (1) (3 x 1) (3) 1.10 Enige DRIE gebruike vir gidspleister: • Afwerking van vloere en mure • Bekledingsmateriaal • Gelykmakingslaag vir hangvloere • Gelykmakingslaag vir vloerbedekking • Vulling om verskillende vlakke te akkommodeer • Geïsoleerde dakgidspleister. (Enige 3 x 1) (3) 1.11 • Aggregaat te grof / groot. • Aggregaatdele te groot vir ʼn daghavoeg. • Growwe dele sal ʼn swak afwerking gee. • Soortgelyke antwoord. (Enige 1 x 1) (1) 1.12 Identifiseer die tipe bordprodukte wat vir die volgende werk gebruik sal word: 1.12.1 Agterkante van kaste Hardebord of laaghout (1) 1.12.2 Bekisting vir beton Bekistingbord (1) 1.13 Pleisterstene: Het nie ʼn mooi voorkoms / Moet gepleister word / Nie goeie kwaliteit nie. (1) Sierstene: Het ʼn mooi voorkoms / Word nie gepleister nie / Is van ʼn goeie kwaliteit. (1) (2) 1.14 Enige TWEE gebruike van gietyster: • Mangatdeksel • Rioolpype en toebehore • Baddens • Wasbakke • Gereedskap • Skarniere • Soortgelyke antwoord (Enige 2 x 1) (2) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES) 2.1 Ronde-punt graaf kan nie hoeke / kante haaks / reguit afwerk nie (soortgelyke antwoord). (1) 2.2 Enige DRIE handgereedskapstukke wat gebruik kan word om stene te sny: • Kamhamer • Koubeitel • Steenbeitel • Steenhamer (Enige 3 x 1) (3) 2.3 2.3.1 Pleisterplank (1) 2.3.2 Reihout (1) 2.3.3 Buitehoektroffel (1) 2.3.4 Neustroffel (1) 2.4 Kloofsaag word gebruik om saam met die draad van die hout te saag. (1) Die dwarssaag word gebruik om dwarsoor die draad van die hout te saag. (1) (2) 2.5 2.5.1 Swaaihaak / Swei (1) (1) Enige EEN gebruik: • Skuinslyne / -hoeke te trek. • Hoeke anders as 90° te trek. • Hoeke te kopieer en na ander oppervlaktes oor te dra. (Enige 1 x 1) (1) 2.5.2 Bankslyper (1) (1) Enige EEN gebruik: • Skerpmaak van gereedskap • Slypwerk • Draadborsel-hegstukke kan geïnstalleer word. (Enige 1 x 1) (1) 2.5.3 Elektriese boor (1) (1) Enige EEN gebruik: • Gate te boor. • Kan as skroewedraaier gebruik word. • Kan vir afskuring / poets / sny-toebehore aan boor geheg word. (Enige 1 x 1) (1) 2.6 2.6.1 Plaatkompakteerder (1) 2.6.2 Enige EEN gebruik: • Om versteurde of los grond tot op 150 mm te kompakteer. • Om vullings vir hardepuin onder vloere te kompakteer. • Om grond vir die lê van plaveistene te kompakteer. • Soortgelyke antwoord. (Enige 1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 7 2.7 Sien ANTWOORDBLAD 1. (13) 2.8 Gedeelte van struktuur word vergroot (1) om meer inligting in die tekening in te sluit. (1) (2) 2.9 Enige DRIE besonderhede van ʼn terreinplan: • Grense van eiendom • Boulyn • Erfnommers van erf en aangrensende erwe • Dienste en aansluitings • Name van strate • Opritte • Bome / rotse • Afmetings • Bestaande geboue • Kontoere • Noordpyl • Skaal (Enige 3 x 1) (3) 2.10 2.10.1 Waterkloset (2) 2.10.2 Warmwatersilinder WW (2) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA 3.1 FIGUUR 3.1 toon die fondamentstroke vir ʼn gebou. Die fondamente is 600 mm breed en 200 mm dik. ʼn Betonmengsel van 1 : 4 : 4 word gebruik. 9 000 6 000 FIGUUR 3.1 3.1.1 Bereken die hartlyn van die fondament: 2 x 9 000 = 18 000 2 x 6 000 = 12 000 20 000 4 x 600 - 2 400 17 600 = 17,6 m (5) 3.1.2 Bereken die volume beton benodig: 17,6 x 0,6 x 0,2 = 2,112 m³ 3.2 ʼn Eensteenmuur van 1,2 m hoog en 12 m lank. Bereken die hoeveelheid stene wat benodig word: Oppervlakte van muur: 12 m x 1,2 m = 14,4 m2 14,4 m² x 2 x 50 = 1 440 stene (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 9 3.3 Wend ’n ligte laag PVC-lym (1) aan die passtuk en die pyp. (1) Druk die dele in posisie (1), terwyl dit effens gedraai word. (1) (4) 3.4 3.4.1 Waar (1) 3.4.2 Onwaar (1) 3.4.3 Onwaar (1) 3.4.4 Waar (1) 3.4.5 Waar (1) 3.5 Enige TWEE voorsorgmaatreëls by die gebruik van epoksie: • Wend met sorg aan; moeilik om oortollige epoksie te verwyder. • Wees versigtig – dampe kan giftig wees. • Dele moet stewig teen mekaar gedruk word, voordat dit droog word. (Enige 2 x 1) (2) 3.6 (2) 3.7 Onderkantste (1) regterhoek (1) van die tekenvel. (2) 3.8 3.8.1 Fluoresseerlig (1) 3.8.2 Muurlig (1) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 4: VEILIGHEID, MATERIAAL, TOERUSTING EN VERBINDING (SPESIFIEK) 4.1 Enige VIER voorsorgmaatreëls: • Dra geskikte persoonlike beskermende toerusting. • Vermy hand-tot-gesig-kontak. • Bedek oop wonde. • Was dadelik nadat persoonlike beskermende toerusting verwyder is. • Was beskermende toerusting. • Voldoende noodhulptoerusting moet altyd beskikbaar wees. • Maak toerusting behoorlik skoon. • Maak seker dat immunisasie op datum is. (Enige 4 x 1) (4) 4.2 Inaseming van dampe te voorkom / Dampe is gevaarlik. (1) 4.3 (1) Nie-ontvlambare / katoenklere. (2) Om te voorkom dat die kledingstukke jou brand wanneer die soldeersel spat. (2) 4.4 Enige TWEE eienskappe: • Hard • Bros • Bestand teen hoë temperature. (Enige 2 x 1) (2) 4.5 Identifiseer die tipe gereedskapstukke in FIGURE 4.5.1 tot 4.5.3 en noem EEN gebruik van elk. 4.5.1 Blikskêr – Plaatmetaal te sny 4.5.2 Vyl – Geboë metaaloppervlaktes af te werk / fatsoeneer 4.5.3 Groefyster / Soomyster – Om ʼn rolnaatlas reguit te maak (3 x 2) (6) 4.6 4.6.1 Guillotine (1) 4.6.2 A – Werksvlak B – Verlengstaaf C – Afdrukpedaal D – Drukplaat E – Basis (5) 4.6.3 Enige TWEE versorgingsmaatreëls: • Olie bewegende dele. • Hou lem skerp. • Handhaaf die diensprogram. • Moenie ronde stawwe sny nie. (Enige 2 x 1) (2) 4.7 4.7.1 Ratelpypsnyer (1) 4.7.2 Politeenpype te sny (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 11 4.8 (1) Chemiese harsbasis en (2) ʼn verhardingsmiddel. (2) 4.9 9.4.1 C 9.4.2 D 9.4.3 A (3 x 1) (3) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2022) VRAAG 5: GRAFIKA, KONSTRUKSIE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK) 5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD 2 toon ʼn 45° afsnyding van ʼn silindriese pyp. Gebruik ANTWOORDBLAD 2 en ontwikkel en teken die ontvouing van die afsnyding van die silindriese pyp op skaal 1 : 1. (14) 5.2 Verdigting (1) 5.3 Enige DRIE faktore: • Op- en afritte moet voor die betonplasing opgerig word. • Al die beton wat nodig is vir ʼn plasing moet in een dag gegiet word. • Begin in die hoek wat die verste van die betonmenger is. • Elke nuwe lot moet naby die vorige een geplaas word. • Gooi die beton hoër as wat nodig is. • Beton moet in alle gate en hoeke invloei. • Betonoppervlakte moet gelyk gemaak word. • Laat die beton vir sewe dae verhard voordat daarop gebou word. (Enige 3 x 1) (3) 5.4 5.4.1 150 mm (1) 5.4.2 50 mm (1) 5.5 5.5.1 Staansteenlaag (1) 5.5.2 Matrooslaag (1) 5.6 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD 3 en bereken die volume beton wat benodig word vir ʼn vloer van 6 m lank, 3 m breed en 75 mm dik. (3) 5.7 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD 3 en bereken die hoeveelheid stene wat vir ʼn spoumuur met ʼn lengte van 4 m en hoogte van 2,4 m benodig word. (5) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 13 VRAAG 6: KOUEWATER- EN WARMWATERTOEVOER, RIOLERING, STORMWATER EN SANITÊRE TOEBEHORE (SPESIFIEK) 6.1 6.1.1 Waar (1) 6.1.2 Waar (1) 6.1.3 Onwaar (1) 6.1.4 Onwaar (1) 6.2 6.2.1 Afsluitkraan (1) 6.2.2 A – Skag B – Drukmoer C – Huls D – Wipklep (4) 6.2.3 E (1) 6.3 (1) Beheer die watervlak (2) in spoelbakke en toevoertenks. (2) 6.4 Enige TWEE vereistes: • Pype moet in bouwerkleidings / muurgleuwe gehuisves word. • Pype moet in aaneenlopende lengtes gelê word. • Lasse moet binne toegangspunte geleë wees. (Enige 2 x 1) (2) 6.5 6.5.1 Vloeiskakelaar (2) 6.5.2 Pypkruising (2) 6.6 6.6.1 Badkraan (1) 6.6.2 Drukbeheerklep (1) 6.7 Enige TWEE: • Termiese uitsetting • Oormatige stelseldruk. • Lae temperatuurontlasting. • Te hoë stelling op die waterverwarmer. (Enige 2 x 1) (2) 6.8 Die (1) kollektor en die hoofopgaartenk (2) is ʼn eenheid. (2) 6.9 Lae druk in krane. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2022) 6.10 Die noordekant is die meeste aan sonlig blootgestel. (1) 6.11 (1) Deursigtige buis wat ligstrale deurlaat met (2) minimale weerkaatsing. (2) 6.12 1 : 80 (1) 6.13 6.13.1 RP / G (1) 6.13.2 SK / WC (1) 6.13.3 SP (1) 6.14 Enige TWEE: • Minder verbindings. • Net een rioolput is nodig. • Minder ventilasiepype. • Pypnetwerk is vereenvoudig. (Enige 2 x 1) (2) 6.15 2,1 m (1) 6.16 6.16.1 Spoelklep (1) 6.16.2 Spoel van waterkloset, ens. / In die plek van ʼn spoelbak. (1) 6.16.3 Enige DRIE: • Onderdele kan duur wees. • Moeilik om te herstel. • Sandkorrels kan voorkom dat dit effektief werk. • Bewegende dele kan onklaar raak. • Lekkasie kan voorkom dat dit effektief werk. (Enige 3 x 1) (3) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 15 ANTWOORDBLAD NAAM: 1 SIVIELE DIENSTE ANSWER SHEET NAME: 2.7 FIGUUR 2.7 op ANTWOORDBLAD 1 toon die isometriese aansigte van T-aansluiting van ʼn halfsteenmuur in strykverband. Gebruik ANTWOORDBLAD 1 en teken die vooraansig van die steenmuur op skaal 1 : 10. (13) T-aansluiting 4 Steengrootes / Skaal 3 Hoogte en lengte 2 Streksteenverband 2 Lynwerk / Netheid 2 TOTAAL: 13 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 16 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE (EC/NOVEMBER 2022) ANTWOORDBLAD NAAM: 2 SIVIELE DIENSTE ANSWER SHEET NAME: 5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD 2 toon ʼn 45° afsnyding van ʼn silindriese pyp. Gebruik ANTWOORDBLAD 2 en ontwikkel en teken die ontvouing van die afsnyding van die silindriese pyp op skaal 1 : 1. (14) 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 1 1 1 SYAANSIG 0 1 2 9 10 8 11 7 12 0 6 1 5 2 4 3 BOAANSIG Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE 17 ANTWOORDBLAD NAAM: 3 SIVIELE DIENSTE ANSWER SHEET NAME: 5.6 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die volume beton wat vir ʼn vloer van 6 m lank, 3 m breed en 75 mm dik benodig word. (3) 5.7 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die hoeveelheid stene wat benodig word vir ʼn spoumuur met ʼn lengte van 4 m en hoogte van 2,4 m. (5) A B C D 5.6 1/ 6 Volume beton: 6 m x 3 m x 75 mm. 3 0,75 13,5 Dus: 13,5 m2 beton benodig vir vloer beton 5,7 1/ 4 Hoeveelheid stene: 4 m x 2,4 m 2,4 9,6 Muuroppervlak. = 9,6 m2 9,6 100 960 Dus: 960 stene benodig vir die muur. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Civil Technology

View all